Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak
|
|
- Cory Warner
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 6 Mm-Mm, dis lekker Woordpret: Ontdek die woorde Jy gaan n storie oor n pizza lees: Die grootste pizza Wil jy weet wat n pizza is? Wil jy ook weet watter ander woorde in die storie is? Kyk na die foto s en lees die woorde en sinne hardop. Raai ook waaroor die storie, Die grootste pizza, gaan. pizza: Italiaanse kos. Dit is soos n plat, ronde brood wat met kaas, tamatie en ander kos gebak word. Spreek pizza so uit: pietsa. wêreld: world; aarde bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak 64 Skryf hierdie woorde alfabeties met hulle betekenisse in jou persoonlike woordeboek. Teken prentjies by.
2 Lesreeks 6 supermark: supermarket; n groot winkel lorrie: lorry; vragmotor meel: fl our; fyn wit poeier waarvan jy n koek, n brood of n pizza kan maak mengbak: mixing bowl; n bak waarin jy deeg meng trollie: trolley; n waentjie wat in n supermark gebruik word deeg: dough; as jy meel en water meng, maak jy deeg 65
3 Kwartaal 2 fabriek: factory; n groot plek waar iets gemaak word oond: oven; dié deel van n stoof waarin kos gebak word roer: to mix; n mens roer die deeg met n lepel om en om klits: to beat; n mens klits n eier met n vurk of n klitser uie: onions; n soort groente met n sterk reuk en smaak rasper: to grate; n mens rasper kaas met n rasper Kan jy raai waaroor die storie gaan? Kyk na die titel en die prentjies op bl. 67 tot
4 Lesreeks 6 Storietyd: Die grootste pizza Kyk na die prente en luister na die storie. Lees dan die storie. 1. Mevrou Bakkes bak elke Saterdag die heerlikste pizza. Haar man eet die hele pizza op. 2. Mevrou Bakkes besluit sy gaan die grootste pizza in die wêreld bak. 3. Sy en Liefie ry met n groot lorrie supermark toe. 4. Mevrou Bakkes en Liefie klim by die supermark uit. 5. Mevrou Bakkes sê vir die bestuurder van die supermark: Ons het n paar trollies nodig, want ons wil baie kos koop. 67
5 Kwartaal 2 6. Sy en Liefie pak die eerste trollie: tien sakke meel, vyf liter melk, sewe pakke kaas, twaalf blikke tamatie en n dosyn eiers. 7. Hulle pak nog baie trollies vol kos: alles vir die groot pizza wat hulle gaan bak. 8. Wat het mevrou Bakkes nog nodig? n Groot mengbak, n groot pan en n groot oond! 9. Sy gaan na n fabriek toe. Meneer Van der Staal gee vir haar n groot mengbak en n pan Mevrou Bakkes en Liefie werk die hele middag. Liefie gooi in. Mevrou Bakkes rasper.
6 Lesreeks Eindelik is die deeg gereed. Hulle sit die tamatie, uie en kaas bo-op en steek die pizza in die fabriek se groot oond. 12. Toe die pizza gaar is, sê meneer Van der Staal: Mag ek ook n stukkie kry, asseblief? Seker, sê mev. Bakkes. Sy gee vir hom n stuk pizza. 13. Dis die heerlikste pizza in die wêreld! sê meneer Van der Staal. 14. Jy moet elke dag vir ons pizzas bak. Ons sal dit by jou koop, sê meneer Van der Staal. Tot siens, mooi ry! Mevrou Bakkes en Liefie ry huis toe, en vir die eerste keer is daar genoeg pizza vir almal! Hervertelling: Vertel die storie oor. Dink aan wie in die storie is, wat gebeur en waar dit gebeur. (10 punte) Onthou! Ons skryf mense se name en vanne met n hoofletter, bv. mnr. Van der Staal. 69
7 Kwartaal 2 Hoe goed verstaan jy die storie? A B C Lees hierdie sin goed en beantwoord die vrae daaroor. Mevrou Bakkes bak elke Saterdag n pizza. 1. Wie bak elke Saterdag n pizza? 2. Wat doen mevrou Bakkes elke Saterdag? 3. Op watter dag van die week bak mevrou Bakkes n pizza? Maak die sinne WAAR deur een woord in elke sin te verander. 1. Mevrou Bakkes besluit om die kleinste pizza in die wêreld te bak. Vertel die storie vir n maat oor. Skryf n nuwe einde (slot) vir die storie. Dink kreatief! 2. Sy kry n groot vliegtuig om winkel toe te gaan. 3. Die pizza is so sleg dat meneer Bakkes alles opeet. Watter een pas nie? Vyf van die antwoorde is korrek. Watter een is verkeerd? Mevrou Bakkes en Liefie koop die volgende soorte kos: 1. tien sakke meel 4. n groot pizza 2. vyf liter melk 5. twaalf blikke tamatie 3. sewe pakke kaas 6. een dosyn eiers D Kies die regte antwoord. Wat gee meneer Van der Staal vir mevrou Bakkes? 1. n groot trollie 2. n baie groot pan 3. n groot lorrie (8 punte) Dinkvrae Werk in pare. Dink julle eie vrae oor die storie uit. Dink aan die vraagwoorde: Wie? Wat? Waar? Hoekom? 70
8 Lesreeks 6 Pret met taal A Teenoorgesteldes In alle tale is daar woorde wat die teenoorgestelde beteken, soos warm en koud, of vuil en skoon. warm koud vuil skoon Kyk nou of jy die teenoorgestelde woorde in die sinne kan invul. Kies die woorde uit die blokkie. lekker vol baie groot 1. Die pizza was nie klein nie, dit was. 2. Die pizza was nie sleg nie, dit was. 3. Die trollie was leeg, toe pak mevrou Bakkes dit kos. 4. Sy het nie min goed gekoop nie, maar goed. B Skryf die sinne in die toekomende tyd. (Ek sal...) Voorbeeld: Ek klits die eiers. Ek sal... Antwoord: Ek sal die eiers klits. 1. Ek meng die deeg. Ek sal Ek rasper die kaas. Ek sal Ek sit die pizza in die oond. Ek sal Ek haal die pizza uit. Ek sal Ek sny die pizza. Ek sal Ek eet die pizza. Ek sal... 71
9 Kwartaal 2 C Voltooi die trappies. vol leeg groot baie min voller as leër as groter as meer as minder as Dit is die soetste heuning wat ek nog gemaak het! 1. die 2. die 3. die 4. die 5. die Kyk mooi na die spelling van leër. Ons skryf dit met n deelteken. D Kies die regte woord tussen hakies (trappe van vergelyking). 1. Vol a) Mev. Bakkes se trollies is nie leeg nie, hulle is (vol/voller/ volste). b) Hulle is (vol/voller/volste) as ander mense se trollies. c) Dis die (vol/voller/volste) wat trollies al ooit was. 2. Groot a) Die pizza is nie klein nie, dit is (groot/groter/grootste). b) Dit is baie (groot/groter/grootste) as n gewone pizza. c) Dit is die (groot/groter/grootste) pizza in die wêreld. 3. Lekker a) Mev. Bakkes se pizza is nie sleg nie, dit is (lekker/lekkerder/lekkerste). b) Dit is (lekker/lekkerder/ Onthou lekkerste) as ander pizzas. voller as die volste c) Dit is die (lekker/lekkerder/ groter as die grootste lekkerste) pizza wat lekkerder as die lekkerste mnr. Van der Staal al ooit geëet het. 72
10 Lesreeks 6 Dramatisering: Voer die aksies uit Hou konsert! Wys in kort stappe hoe Liefie-hulle die groot pizza maak. Die sinne is in die regte volgorde. Dit is n opsomming van die resep. Verdeel in groepe van twee. Leerder 1 lees die instruksies. Leerder 2 voer die aksies uit en sê wat hy of sy doen. Maak beurte. Voorbeeld: Leerder 1 sê: Klits die eiers! Leerder 2 voer die aksies uit en sê: Ek klits die eiers. 1. Meng die deeg! 2. Rasper die kaas! 3. Sit die pizza in die oond! 4. Haal die pizza uit! 5. Sny die pizza! 6. Eet die pizza! Praattyd: n Praatjie oor tradisionele kossoorte Kyk na die foto s en sê wat julle daarop sien. Hou n praatjie. 1. Kies n gereg (dish) of spesifieke kossoort. 2. Sê watter kultuurgroep graag dié kossoort eet. 3. Maak n plakkaat van die kossoort, die land waar dit vandaan kom en die mense wat daar woon. 4. Sê wat jou gunstelingkos (favourite food) is. 5. Doen n klasopname om uit te vind wat die leerders in jou klas se gunstelingkos is. samoesas pap Chinese kos wors kerrie en rys 73
11 Kwartaal 2 Skryftyd: Jou eie storie Probeer jou eie storie skryf! Wie gaan jou hoofkarakter wees? Wie is nog in die storie? Wat gaan in jou storie gebeur? Hoe begin die storie en hoe gaan dit eindig? Probeer n goeie slot (einde) vir jou storie skryf. Skryf ten minste 100 woorde. Paragraaf 1: Eendag was daar Paragraaf 2: Op n dag gebeur daar en Paragraaf 3: Toe, maar Paragraaf 4: Uiteindelik, want Selflees: n Storie en n resensie (15 punte) Lees self enige storie en bring dit klas toe. Skryf n kort resensie daaroor. Hier is n voorbeeld: 74
12 Lesreeks 6 Hersiening: Wat ken jy nou? A B C Voltooi die sinne (werkwoorde). Kies uit die blokkie. 1. Mevrou Bakkes n pizza. 2. Meneer Bakkes die pizza op. 3. Mevrou Bakkes en Liefie met n lorrie supermark toe. 4. Hulle baie kos by die supermark. gee koop eet bak ry 5. Meneer Van der Staal vir hulle n goot mengbak en n groot pan. Voltooi die sinne (teenoorgesteldes). 1. Die pizza was nie klein nie, dit was. 2. Die pizza was nie koud nie, dit was. 3. Die trollie was leeg, toe pak mevrou Bakkes dit kos. Voltooi die blokkiesraaisel Kyk na die prentjies. Skryf die woorde in die blokkies. Skryf party woorde AF (van bo na onder) en ander woorde DWARS (van links na regs). Leidrade: 1. Af: v p r t 6. t r 3. u k Dwars: f b r 7. 75
Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.
11 Kos en advertensies Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. brood koeldrank aartappels tee appels pampoen suiker sjokolade pasta lekkers kaas piesang boontjies
More informationVan hier tot daar - 05 *
OpenStax-CNX module: m26927 1 Van hier tot daar - 05 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Van
More informationOpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25753 1 Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 Module
More informationOpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m26270 1 Gedigte * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad
More informationMarieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto
Potato blini Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto Potato blini Ingredients 3 eggs 1/2 cup full fat milk 2 spring onions/scallions finely sliced 2 tablespoons
More informationLigte gedigte en dinge
2 Ligte gedigte en dinge Luister en praat: n Gedig Luister en praat Pre-luister: Probeer voorspel waaroor die gedig gaan deur na die titel te kyk. Tydens luister: Luister na die gedig waarin die spreker
More informationKaramel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.
Karamel Brownies 1 kop botter 2 kop suiker 3 eiers 2 teelepel. vanielje ½ kop kakao ½ tl sout 2 kop meel 1 kop melk 1 kop gekapte pekanneute (opsioneel) Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies
More informationGRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE
GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE Voorverhit oond @ 180 2k fyn grondboonbotter 1½k strooisuiker 2,5ml sout 3 eiers geklits *Meng alles *Maak bolletjies *Druk platter met n garetolletjie *Bak 15min Lewer 5dosyn
More informationDIE QUINTUS PORK BELLY
DIE QUINTUS PORK BELLY DIE QUINTUS PORK BELLY Verhit oond op die hoogste rooster stelling. Sny die vet in klein blokkies sonder om die vleis raak te sny. (gebruik maar n lekker skerp mes) Sprinkel bietjie
More informationMuffins Steak & Ale Tin Pies
Muffins Steak & Ale Tin Pies 1.7 pounds stewing beef, diced 3 tbsp plain flour 1 tbsp salt 1 bottle pale ale 1 tin chopped tomatoes Small bunch of thyme 2 carrots 3 sticks of celery 1 onion, halved How
More informationVETKOEK OR BREAD DOUGH
VETKOEK OR BREAD DOUGH VETKOEK OR BREAD DOUGH Hi everyone. Just want to share my husbands baking skills. 3 cups white cake flour 3 cups brown bread flour 4 tsp sugar 3 tsp salt 1 pkt yeast (purple) 700
More informationCheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread
Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread Ingredients adapted from How Sweet Eats 1 3/4 cups all-purpose flour 1 cup whole wheat flour 1 tablespoon sugar 2 1/4 teaspoons instant yeast 1 teaspoon salt 1 packet
More information8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!
MALT COOKIES MALT COOKIES Hey julle ek het op die lekker koekie resep afgekom! As julle nie dalk weet wat is malt nie dit kom voor in Whispers en malt extract kan gekry word by DisChem! Hoop julle geniet
More informationVan hier tot daar - 02 *
OpenStax-CNX module: m26924 1 Van hier tot daar - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Van
More informationHoe het Coke ontstaan? *
OpenStax-CNX module: m23728 1 Hoe het Coke ontstaan? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE
More informationPer Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs
PIZZA CHICKEN 1 boneless chicken breast, pounded flat if thick Salt, pepper, garlic powder and Italian seasoning, to taste 1 tablespoon pizza sauce 4 1 2 2 1 slices pepperoni teaspoon butter or oil fresh
More informationMushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta
Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta Ingredients for about 4 open sandwiches 250g mushrooms sliced 1 tbsp olive oil 1 clove of garlic crushed 125ml cream blue cheese use as mush as you like I used
More informationSLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE
SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE Ek het n lekker uitdaging vir julle, almal begin slaaie maak en ons soek altyd na iets nuuts, hier is 25 heerlike resepte, maar sonder foto
More informationMONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE
DIAMANT-KRISPIES DIAMANT-KRISPIES 200 g malva lekkers 1 385 g blik kondensmelk 30 ml botter 5 X 250 ml rysvlokkies ( rice Krispies ) 50 g donker sjokolade Smelt die malva lekkers, kondensmelk en botter
More informationMADELEINES MADELEINES
MADELEINES MADELEINES Sponge cake cookie in shell shaped molds. Ingredients 2 eggs 3/4 teaspoon vanilla extract 1/8 teaspoon salt 1/3 cup white sugar 1/2 cup all-purpose flour 1 tablespoon lemon zest 1/4
More informationSELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS
SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS (maak 3 4 ) ½ k koekmeel ½ k bruismeel ¼ k karringmelk ¼ k groente-olie ¼ t sout Meng al die bestanddele saam totdat dit n deeg vorm en knie 5 minute. Laat rus 15 minute.
More informationLentil Curry. Ingredients
Aartappel koekies 220g aartappels, skil, kook, en maak fyn 220g aartappels, skil, en rasper rou 200ml koekmeel 1 t sout 1/2 t bakpoeier 1 eier Meng alles tot sagte deeg Skep lepels vol in pan met vlak
More informationAMARULA Sjokoladekoek
AMARULA Sjokoladekoek Poplap se Lekkerbek resepte with Barney Lambrechts 60 ml Kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout STROOP 200 ml suiker 250
More informationLeseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:
Leseenheid 10 Aktiwiteit 1: Kom ons luister Opdrag Luister met aandag na die voorlesing (Luistertoets 1). Doughie moet invul: Voltooi daarna die vormpie wat Prettige Pizza Plek Klant se naam en van: Klant
More informationWINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL
WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL 1 Skoon skaap afval 2 Medium uie in ringe gesny 8 Medium aartappels 20ml Matige Kerrie poeier 10ml Borrie 750ml Sterk getrekte Rooibos tee 5 Eetlepels
More informationVENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)
VENUE CHECKLIST VENUE CHECKLIST *print en neem saam na venues ALGEMENE OORWEGINGS & PRYSE: *Van hierdie dinge kan jy dalk reeds uitvind en invul voordat jy enige venues besoek sodoende elimineer jy alreeds
More informationCarrot and Pineapple Cake
Scons 2K Meel 4t Bakpoeier 1/2t Sout 2E Suiker of 5E As julle dit lekker soet wil hê 4E Botter 4/5K Melk Metode: Sif droë bestandele. Vryf botter in. Voeg melk by. Sny in met plat mes. Rol uit met koekroller.
More informationAfstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum
OpenStax-CNX module: m32005 1 Afstand * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe
More informationPICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI
PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI Ek het vandag die resep wat Vrydag op Tjailatyd was gemaak, dit is nogal n vreemde kombinasie, maar vrek lekker Een blikkie kondensmelk Een
More informationChocolate Chip Peanut Butter
chocklate koek 3 k Melk 200 gm botter 1/2 koppie olie 1 k kokao 2 koppies Self Raising 2 eiers 1 t baking soda ( weet nie wat is in Afr. nie ) 2 koppies suiker 2 eetlepels koffie verhit oond. 180. Verhit
More informationsweetcorn tert Metode:
sweetcorn tert 4 eetlepels botter 4 eetlepels suiker 4 eiers 3 eetlepels mazena 2 teelepels bakpoeier 1 teelepel aromat 375 ml melk 2 blikkies sweet corn Metode: 1.Klits die botter, suiker en eiers tot
More informationSPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE
SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE Kors: 240 g Koekmeel 230 g Botter 150 g Cheddarkaas Vulsel: 500g Spinasie 45 ml olie 250 g Spek 1 groot Ui 1 Knoffelhuisie 300 g Sampioene Sout, peper en aromat
More informationKerrie perskes. Pickled Fish
Kerrie perskes Koringslaai met Kerrie Perskes: 200gram koring, 50ml olie, 1grt soetrissie gekap, 3ml borrie, 6ml matige of sterk kerrie na smaak, 1grt ui gekap, 1grt blik perskes gedreineer, 25ml bladjan,25ml
More informationFACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes
FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes Internal examiners: Mr CJ Lotter Mr R de Lange Mr FJ Scholtz
More informationSjokolade-mousse-terrien
Sjokolade-mousse-terrien Maak die poeding die vorige dag sodat dit oornag in die yskas kan stol. maak 1 x 32 cm-terrien Koek: 280 g (500 ml) koekmeel 400 g (500 ml) suiker 80 g (200 ml) kakao 10 ml bakpoeier
More informationCOCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries
COCONUT WAFERS 1¾ Cup flour 125 gram margarine or butter (soft) 1 Cup sugar 1 teaspoon vanilla 1 egg ¾ Cup coconut ½ teaspoon salt 1 ½ teaspoons baking powder Method Cream margarine and sugar until light
More informationDAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS
DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS INDIEN JUL NIE HIERDIE BRIEWE WIL ONTVANG NIE, LAAT WEET MY DAN STUUR EK NIE VERDER VIR JULLE NUUS NIE. DAMES EN DIE HANDJIE VOL MANS ASSEBLIEF INDIEN
More informationSuurlemoengegeurde malvapoeding
Suurlemoengegeurde malvapoeding Manda Kahts Badenhorst Die TUKKA Spens ivm Ozziekaners Remix Suurlemoengegeurde malvapoeding Genoeg vir 8 mense Bereidingstyd: 15 minute Gaarmaaktyd: 30-35 minute POEDING
More informationVark wors VARKWORS METODE: Nota
Vark wors VARKWORS 3kg Varkvleis 30g fyn sout (25ml) 5ml varsgemaalde witpeper 2ml fyn naeltjies 15ml heel koljander 2ml gerasperde Neutmuskaat 150ml asyn 90g derms METODE: Skroei eers die koljander, maal
More informationPork belly roast. Ingredients. Method
Pork belly roast Ingredients 1.3 kg higher-welfare pork belly 15 g fennel seeds 5 g sea salt 100 ml olive oil carrots celery onions garlic cloves, skin on fresh thyme 1 bottle white wine 75 g plain flour
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 MODEL 2014 PUNTE: 180 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 'n aparte inligtingsblad. Rekenaartoepassingstegnologie/V1
More informationMOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN
MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN Take your chickens and cut them through the breast flatten them out and cut under the wing and slice through the thigh to the bone and leg score the breasts. Then make a simple
More informationSeisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum
OpenStax-CNX module: m29878 1 Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3
More informationDAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS
DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS INDIEN JUL NIE HIERDIE BRIEWE WIL ONTVANG NIE, LAAT WEET MY DAN STUUR EK NIE VERDER VIR JULLE NUUS NIE. Dankie vir Lorraine 1971 inname wat gehelp het
More informationWelkom by Koekela Huiskafee
Welkom by Koekela Huiskafee Ek vertel graag die Koekela storie Koekela se deure het geopen in Junie 2010, Carol-Anne het n droom laat waar word, die wonderlike juweel blink gevryf en ander mooi krale bygevoeg.
More informationGEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES
GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES Kors: 200 gr digestive beskuitjies fyngemaal en met gesmelte botter gemeng. Druk met agterkant van houtlepel vas op die boom
More informationTWO-MINUTE MICROWAVE FUDGE
TWO-MINUTE MICROWAVE FUDGE Ingredients 1 lb powdered sugar 2/3 cup cocoa 1/4 teaspoon salt 1/4 cup milk 2 teaspoons vanilla 1/2 cup butter or 1/2 cup margarine 1/2 cup chopped nuts (optional) Directions
More informationIDEES VIR FONDANT IN VORMS
IDEES VIR FONDANT IN VORMS IDEES VIR FONDANT IN VORMS Janine Stander: Hi ek wil graag weet ek wil fondant in n mould gebruik. Watter fondant werk die beste: die fondant wat klaar gekleur is of die poeier
More informationGriddled bavette steak with shallot and red wine sauce
Griddled bavette steak with shallot and red wine sauce Ingredients 4 shallots, sliced in thin rings 4 tbsps olive oil 240ml red wine 240ml beef stock Salt and freshly ground black pepper 1 (680g) piece
More informationHeide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.
MARKDAG IDEES MARKDAG IDEES Rina Kleinhans Ek het een tyd so mooi materiaal sakkie met so paar mooi velletjies skryfpapier en 5 klein kaartjie met koeverte in gekoop, en op die materiaal sakkie was n pragtige
More informationStap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.
ORANJE LONE IRP5 PROSEDURE VIR AUGUSTUS 2016 Stap 1 : Werk altyd op die heel nuutste Oranje Lone opdatering. Daar mag gereelde opdaterings verskyn om u werk makliker te maak of om indien nog bestaan, program
More informationEasy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon
Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon Yield: Serves 4 to 6 Prep Time: 10 minutes Cook Time: 25 minutes Ingredients: 5 slices bacon 4 English Muffins cut into cubes 3/4 cup whole milk 3/4 cup
More informationVoorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies.
Pana Cota Tertjies Lewer 6 tertjies Bereiding: 20 min. Bak: 10 min. Stol: 4 uur of oornag KORS 125 g botter paar druppels roosstroop 125 ml (½ k) versiersuiker 250 ml (1 k) koekmeel 45 ml (3 e) mielieblom
More informationVerslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017
77 Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17 September 2017 D Fourie LNR-Instituut vir Graangewasse / ARC-Grain Crops Institute Inleiding/Introduction
More informationBaileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache
Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache Ingredients: 2 cups Oreo cookie crumbs 5 tablespoons unsalted butter, melted 3 (240g) packages cream cheese, softened 1 cup granulated sugar 3 eggs
More informationPrimêre Skool Jordania
Primêre Skool Jordania Posbus 474, Bethlehem, 9700 Tel: 058 303 4116 / Faks: 058 303 4264 Epos: jordania@jordaniapri.co.za www.jordaniaprimer.co.za Nr. 34/2018 16 November 2018 Die belangrikheid van lees
More informationTAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE
TAMELETJIES TAMELETJIES 250g pine kernels/dennepitte 1 piece dried ginger root/1stul droe Gemmerwortel 12.5ml butter/botter 750ml sugar/suiker 375ml water 1. Rapidly boil together sugar, butter ginger
More informationDulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek
Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek 125 ml pynappelsap 10ml gelatin poeier 1 bakkie roomkaas (250g) 1 blik karamel treat 250ml room Geroosterde klapper skaafsels Tropiese
More informationINTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed
FEBRUARY '17 INTERACTIVITY GUIDE Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed Hover over the icons to learn more about their functions. with interactive content designed
More informationGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1 PUNTE: 150 TYD: 2 uur *RLSDM1* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 RELIGIESTUDIES V1
More informationDie lekkerste versiersels
Die lekkerste versiersels FUDGEVERSIERSEL ( maak 500 ml) smeer oor piesangbrood of cupcakes. Kook suiker, botter en melk vroegtydig om af te koel. 187,5 ml sagte bruinsuiker 150 g ( 150 ml) botter 125
More informationMix 1 tin john west mackrel in oil with a tin john west sardines in oil and about 3 john west anchovies blend well and serve
Fish Paste Mix 1 tin john west mackrel in oil with a tin john west sardines in oil and about 3 john west anchovies blend well and serve Pickled Fish Ingredients 800 g Skinless Hake or Kingklip 15 ml Oil
More informationROMANY CREAMS. Method
ROMANY CREAMS Ingredients 300 grams of butter ( room temperature ) 1 cup of sugar 1 egg 1/4 cup of oil 3 &1/2 cups of cake flour 1 tsp baking powder 1 tablespoon of vanilla essence 1 cup of cocoa powder
More informationSpyskaart / Menu. We do take-a-ways! Bedien tot 11:30 Served until 11:30 R30 R35 R30 R60 R45 R45 R 45
Spyskaart / Menu Bedien tot 11:30 Served until 11:30 Roer eiers en Rooster brood Bedien met spek en kaas Scrambled egg on toast Served with bacon and cheese Bosveld Franse brood Bedek met spek en kaas
More informationHalloumi brood. Bestanddele
Halloumi brood Bestanddele 225g halloumi, blokkies om klein 50 g baby rocket blare, fyngekap 100g feta, gekrummel 190g bruismeel 25g botter, gesmelt 175ml melk 1 medium eier, liggies geklits swartpeper
More informationTuna Cakes. Makes about 12 tuna cakes
Tuna Cakes Makes about 12 tuna cakes 2 x 175 g cans tuna, drained 1 egg, beaten 2 Tbsp. parsley, chopped 1 small onion or 6 spring onions, chopped 1/2 cup potato mash 1/4 cup flour Salt and freshly ground
More informationEasy Ricotta Cake with Fresh Berries
Kondensmelktert 1 x blikkie kondensmelk 3 x blikkies water 3 x eiers, geskei 4 x eetlepels maizena 4 x eetlepels vlapoeier 1 x pakkie tennis beskuitjies pypkaneel Pak tennis beskuitjies in tert bak. Gooi
More informationFrench Onion Zoodle Bake
French Onion Zoodle Bake Yield: Serves 4 Prep Time: 20 minutes Cook Time: 45 minutes Ingredients: 2 1/2 cups zucchini noodles 1 large yellow onion, sliced thinly 1 teaspoon granulated sugar 1 teaspoon
More informationJEANETTE SE JOGURT TERT
JEANETTE SE JOGURT TERT JEANETTE SE JOGURT TERT 1 kg Jogurt 1 pakkie jellie (selfde geur as Jogurt) 1 blik kondensmelk 1 pakkie tennisbeskuitjies Pak poedingbak met koekies. Meng pakkie jellie met 1 koppie
More informationASYN-POEDING MENG SAAM
ASYN-POEDING MENG SAAM kop suiker 2 eiers 2 el asyn 1 desertlepel appelkooskonfyt VOEG BY: 1 kop meel 1 tl bakpoeier sout 1 kop melk gemeng met 1 tl koeksoda Bak op hoog vir 12 minute. BESTANDELE SOUS:
More informationSTUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1
STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1 Fokus: Tradisionele literatuur. Nota: Luister en praat is die middelpunt van leer in alle vakke. Luister- en praatvaardighede word deur middel van letterkunde
More informationINTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed
APRIL '17 INTERACTIVITY GUIDE Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed Hover over the icons to learn more about their functions. with interactive content designed to
More informationDeath by chocolate cupcakes
Death by chocolate cupcakes Dark chocolate cupcakes topped with dark chocolate frosting. Chocolate lovers only! yield: 12 CUPCAKES Ingredients: DARK CHOCOLATE CUPCAKES 1/2 cup (1 stick or 115g) unsalted
More informationKla Kous Resepte. LEKKERGOED Resepte
Neute Lekkers Kla Kous Resepte. LEKKERGOED Resepte 150 g sjokolade blok 100 g neute - gekap (Pekaneute) Ekstra: 50 g wit sjokolade 1.) Smelt sjokolade en meng neute by. 2.) Skep teelepels vol op n gesmeerde
More informationSkool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.
Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk. Skool Vakansie Sorg Datums (slegs weeksdae Maandae tot Vrydae): Publieke Vakansie is ons gesluit. Besprekings is
More informationSpieëltjie, Spieëltjie aan die wand -
OpenStax-CNX module: m29769 1 Spieëltjie, Spieëltjie aan die wand - * 01 Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS
More informationNasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3
Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Afrikaans HUISTaal Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Grondslagfase Graad R-3 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING graad R-3 afrikaans HUIStaal KABV
More informationBacon Wrapped BBQ Chicken Bundles
Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles Ingredients: 1 lb of boneless skinless chicken breast cut in half or in thirds (depending on how large your breasts are) 1 cup of your favorite BBQ sauce (I like Sweet
More informationVOORWOORD. Dr F. Peters Director: Curriculum ECD & GET Programmes. Vir verdere insette tot hierdie dokument kan u die volgende persone kontak:
VOORWOORD Die Direktoraat: Kurrikulum van die Oos Kaapse Departement van Onderwys, in samewerking met kurrikulumpersoneel van distrikte en onderwysers, het die LEERDER BEMEESTERINGSVLAK (LBV) DOKUMENT
More informationGROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES
GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES Gerda Venter Ek het 2 soorte. Die een wat my ma en ouma gemaak het. Kook boontjies met aartappels en uie en as dit sag en gaar is mash dit
More informationTravel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food
- At the Entrance I would like to book a table for _[number of people]_ at _[time]_. Making a reservation A table for _[number of people]_, please. Asking for a table Do you accept credit cards? Asking
More informationKoeksister balls. Heavenly bites of a traditional favourite. Preparation time: 30 minutes Cooking time: 25 minutes Skill level: medium.
Koeksister balls Heavenly bites of a traditional favourite. Preparation time: 30 minutes Cooking time: 25 minutes Skill level: medium Makes about 45 Syrup 5 x 250 ml (1 kg) sugar 500 ml water 2 ml cream
More informationCeltis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates
Good day all! Celtis africana Sterkfontein Country Estates July 2016/Julie 2016 Time certainly flies, here we are in the middle of winter and yet, just the other day I read in the newspaper that 2016 will
More informationDE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER
English version below - with more photos. 05/2018 DE VETTE MOSSEL STRAND SEEKOSRESTAURANT @ GROOTBRAKRIVIER ALGEMENE VRAE EN ANTWOORDE VIR TROUES EN ONTHALE TE DE VETTE MOSSEL STRAND-SEEKOSRESTAURANT Baie
More informationFocaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel
Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel Genoeg vir: 4-6 Bereidingstyd: 40 minute, plus rystyd Bak: 40 minute Oondtemperatuur: 220 C 500g (900ml) witbroodmeel 10g droë kitsgis 20ml suiker 10ml
More informationGarlic, Cheddar and Chive Scones
Garlic, Cheddar and Chive Scones Cook Time: 16 minutes Yield: about 12 scones Ingredients 2 cups all purpose flour 2 teaspoons granulated sugar 2 teaspoons baking powder ½ teaspoon baking soda 1 teaspoon
More informationVOORWOORD VOORWOORD. Kos en samesyn gaan hand aan hand. Gesellige. Together. Die reuk van moerkoffie op die stoof, saam met die van eiers, spek en
COFFEE SHOP VOORWOORD VOORWOORD Hitios nis doluptat illuption rest, ut vendist que volupta sum est, corrovit volum haria vent voluptate porpori taesciis millorp orerum et volorecust, odis aditatem utem
More informationCeltis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates
Celtis africana Sterkfontein Country Estates May/Mei 2016 Good day Celtis friends! Early mornings and late afternoons have become rather nippy, but the clear blue skies - so typical of the Highveld at
More informationHappiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter
Happiness is a cup of coffee July 2016 Newsletter 1 CONTENTS Editor s Note 3 Eldoglen Office / Kantoor: Eldoglen Welcomes Magda Cloete 4 A Double Knot In The Ear 5 Shed Light on It / Werp Lig daarop Building
More informationSUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.
SUMMARY In Chapter one of this thesis, the literature on Botryosphaeria spp. associated with mango is reviewed. From this review, it is clear that Botryosphaeria spp. are responsible for diseases on mango
More informationHussar Grill - Going from strength to strength
4th Year - Our Birthday Edition! SEPTEMBER 2015 GRAHAM S Tel:021-872 1418/9 Fax:021-872 9489 38 WESTHOVEN STR. PAARL Email:info@grahamsautobody.co.za www.grahamsautobody.co.za 24hr BREAKDOWN SERVICE TEL:
More informationGnocchi with burnt butter and sage
Gnocchi with burnt butter and sage 3 large (900g) desiree potatoes 1 clove garlic, crushed 2 tablespoons milk salt 2 egg yolks 1/3 cup (25g) grated parmesan cheese 1 cup (150g) plain flour, approximately
More informationGmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE
1 of 6 2011/04/09 05:39 PM Karen Müller Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE Kalie van Heerden To: Sekretaris.uspluimbal@gmail.com, Voorsitter.uspluimbal@gmail.com
More informationAFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL
AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Intermediêre fase Graad 4-6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 4-6 AFRIKAANS
More informationHandleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe
Handleiding Weergawe 24-11-2018 Saamgestel deur Leslie Bergh & Tim Pauw www.bengufarm.co.za Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK 1 INHOUD: Bladsy DEEL A HOE OM TE BEGIN: 1. Installeer BenguFarm 4 2.
More information4. GEBAK / BAKING OPE AFDELING / OPEN SECTION
4. GEBAK / BAKING OPE AFDELING / OPEN SECTION Koördineerder/Coordinator: Corlia Hellawell 084 299 8808 SLUITINGSDATUM vir inskrywings: Woensdag 28 Maart 2018. CLOSING DATE for entries: Wednesday 28 March
More informationPrego rolls. Ingredients. Method
Prego rolls Ingredients 200g 4 portions of rump steak (each) 30ml olive oil freshly ground black pepper 5ml sugar 1 packet of rocket leaves 4 Portuguese rolls For the marinade 15 ml oil 1 onion, chopped
More informationWINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback
WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback Contents Introduction Analysis of response Economic Empowerment and development Social development and upliftment HR development and training Market
More informationMOVEMBER NOVEMBER '17
MOVEMBER NOVEMBER '17 INTERACTIVITY GUIDE Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed Hover over the icons to learn more about their functions. with interactive content
More informationInhoud. Voorwoord. Vanjaar kuier ons op Get Together se stoep en vertel al die stoepstories van al die jare.
Inhoud Voor oord... 2 Breakfast/Ontbyt... 4 Die Aga Stoof... 6 nbet een/tussen in... 7 Lunch/Middagete... 8 Die boer, die bobbejane en die uiebedding... 11 Leipoldt s Tomato ste...... 12 Salads & Toasteds...
More information