Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.
|
|
- Maria George
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 MARKDAG IDEES MARKDAG IDEES Rina Kleinhans Ek het een tyd so mooi materiaal sakkie met so paar mooi velletjies skryfpapier en 5 klein kaartjie met koeverte in gekoop, en op die materiaal sakkie was n pragtige boodskap, dis vir my n oulike geskenk vir iemand Ek stalletjie een maal per maand by die Holistic Fayre. Dis in n saal en kragpunte is beskikbaar, wat dit natuurlik makliker maak. Ek verkoop t-hemde (wat ek self laat druk) en ek doen toasted samies en ook sop in die Winter, dan neem ek my mikrogolfoond saam. Ek sal graag wil hoor wat ander mense doen of waarmee hulle suksesvol is. Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg. Hanlie Roux Wat van n lekker Scrap boek met n mooi paar woorde, dalk vir jou dogter op maar leeg binne sodat sy, of jy self, vir die een vir wie die woorde bedoel is, al die lekker resepte kan plak of skryf. Ek het dit gesien in Stilbaai. Daar was ongelukkig net een boek vir My Dogter en die het my skoonsuster gekoop en ek het die buiteblaaie gecopy sodat ek vir my dogter self een kan maak. daar was ook sakkies met
2 badsout in met dieselfde tipe boodskappies op Tina De Welzim-Wewege As jy bereid is om hard te werk bak pannekoek,dit maak die meeste geld. Natuurlik moet jy so twee helpers he Rina Kleinhans Ek glo natuurlik, lekker hotdogs werk ook altyd, maar maak seker jou wors is heerlik en jou sous (tuisgemaakte uie en tamatie smoor) nie te loperig nie, die braai van die wors, lok altyd mense. ons eet mos met ons neuse? Gerda du Plessis Lekker worsrolletjies, natuurlik! Ek koop soms sommer net die worsie apart met sy sousies ens. sonder die broodjie. Ek dood oor n lekker boereworsie. Tina De Welzim-Wewege Ons het baie stalletjies gehad om fondse in te samel virm die Weduwee en Weesfonds van die Korrektiewe Dienste en nog n wenner was toffie appels Die Amerikaners het mos n gesegde Everything on a stick tastes better! Ek het eenkeer sosatiestokke in lekker groot cheesegrillers gedruk (in die lengte) en met tuisgemaakte mosterd verkoop. Dit het baie goed verkoop. Ek het ook gerookte viennas so verkoop en die kiddies love dit natuurlik. Sandra Visagie Alles wat tuis gemaak is gaan goed af, sit so iets by vir die kleingoed om hulle mee besig te hou, ek lief om konfyt piekeluitjies kerriebone sousbone ens by so n stalletjie te koop tot speserymengsel en gegeurde olies vir kos. Crazy Crayons Resep onder wenke en allerlei op die blog Carmen Meyer Hot Chocolate in die winter & Milkshakes in die somer.
3 Gerda du Plessis Lekker vars sop en n broodrolletjie as dit al bietjie koud is daar. Mmmmm Olga De Villiers Bester Jaffels,altyd n wenner, mens kan nie voorbly nie Benhet Nieuwenhuis wat van daardie worsie op n stokkie? of helena se snack witch scones met baie botter en jam en moer koffie Rene Truter ek soek ook altyd ongewone/onbekende inmaak/ingelegde goetertjies. Celeste Botha Ek vrek oor gebottelde produkte wat ek nie self kan maak nie.ek weet hier was die afgelope ruk die heerlikste gebottelde produkte. Dit is so lekker om n paar sulke bottels in voorraad te he vir vakansie of as gasvrou geskenkies as jy uitgenooi word vir ete. Sandra Visagie MAKE CHALK (for drawing outside) recipe on the blog under wenke en allerlei Frieda Greyling Ek het elke jaar my kudu stal by die Biltongfees in Somerset Oos. Maak my eie biltong, wors, patties en sosaties en wildspasteie. Maak my eie askoeke, footlong (30cm) vir die sosaties en wors en maak hamburger grote askoek vir die burgers. Kan nie voorbly nie. Net ek en my man en Lysa, hy braai ek en sy bak askoeke daar en ek maak die spulletjie als daar! Ons knie in die 2 dae 10 x 10 kg meel. Christa Rix Daar was n stalletjie by die rittelfees wat mini-doughnuts verkoop het wat in caramel of chocolate sous gedoop word (daai
4 soos by steers/milkylane). Daar was so n kontrepsie wat die degie self in ringetjies gemaak het en dan in die olie gebraai het die mense het toue gestaan!! Gillian Logan Bredenhann Verlede naweek by die Olyffees, was daar n stalletjie met verskillende soorte kase. Dan koop jy vir R50 n 4 kantige houtbord, met ongeveer 8 verskillende tipes kase wat in blokkies gesny was, met n lekker ciabatti broodjie. Dit was n groot treffer aangesien daar ook baie wyn stalletjies was, en wat beter as n kaas en wyn op die grasperke van n wynkelder? Gillian Logan Bredenhann Ons het ook ontpitte olywe gekoop, wat met chillies gestop was. MMMMM!!!! Ek daar was ook mushroom sosaties. n Absolute wenner. Alle soorte mushrooms, button, portebello, oyster ens. Dit was met olyf olie op die skottelbraai gaar gemaak. Almal se idees is so oulik! Ek het ook al wafels verkoop, het goed gewerk. Jare gelede met my eerste KKNK besoek het die mense wat calamari verkoop het n killing gemaak. Ek dit was vrek duur, maar die ques het om die blok gestaan. Dit bly maar gewild. Ek het al baie stalletjies by baie verskillende feeste ens. gedoen. Dis seker die MEES onvoorspelbare manier van n paar rand maak. Jy kan eenvoudig nooit voor die tyd sê wat gaan gebeur nie. In n saal is dit nog ok, maar buite kan dit maar woes wees; son, wind, reën. Stalletjies doen is nie vir sissies nie! Julanda Swanepoel Ek soek altyd op n stalletjie van daardie sjokolade bedekte piesangs wat so op n stokkie is. Dit is mos n saligheid. Julanda Swanepoel Carla het die piesangs op n stokkie so gemaak. Smelt bak sjokolade in n dubbel-kastrol, sit piesangs op sosatie- of
5 roomysstokkie, doop piesang in sjokolade en laat bietjie afdrup, rol dan in gekapte neute of hundreds & thousands, plaas piesangs vir paar minute in yskas. Die Milky Bar piesangs is vir my die lekkerste! Alida Siebert My gunsteling stalletjie ooit was ook by KKNK en die ouens het geel mielies op die stronk verkoop jy kry jou mielie, hol na die agterkant van die ry en teen die tyd wat die eerste mielie op is, is jy net net weer voor vir die volgende een Tiana Botes Jellielekker, fudge, nougat, grondboon-en sjokoladestafies, coconut clusters Kyk nou weer hoe oulik is die Tiana vanoggend! Ek vermoed die jellielekkers sal nie so gou smelt soos gewone jellie nie omdat daar ekstra gelatien in is. Tiana Botes Louise, ons maak dit hier in Worcester vir die basaars, maak als in pakkies op met strikkies om, nog nie gesien dit smelt nie, vetkoek maak ons ook, sit sommer die maalvleis klaar binne in en bak, dan val dit nie uit nie en jy hoef nie te sukkel met klom bakke nie Alida Siebert N goeie vriend van my kollekteer ons almal se lee blikke, begrawe hulle in die grond dat hulle bietjie verweer, versier hulle met klippies en dorings ens en dan plant hy kruie in die blikke vir sy stalletjie verkoop soos soetkoek! Ek maak op die oomblik steggies van al my kruie. Ek het die basiese kruie: Pietersielie, roosmaryn, tiemie, origanum, basiliekruid. Ek sit dit in daai swart plantsakkies en gaan dit by my stal verkoop. Kos min om dit te maak en dis goeie wins.
6 Dalene Brits Hier in ons omgewing is roosterkoek baie gewild. Maalvleis vulsel of konfyt Tiana Botes Chocolate-coated bananas Banana prices are on the way down so indulge in these chocolate covered treats. Makes 12 Equipment You ll need 12 paddle-pop sticks or wooden chopsticks Ingredients 12 bananas, peeled 400g dark or milk cooking chocolate, chopped 60g copha (coconut butter) 1/2 cup hundreds and thousands, to decorate 1/2 cup finely chopped peanuts, to decorate Add above ingredients to your shopping list Method Line a baking tray with baking paper. Insert a paddle-pop stick into 1 end of each banana. Place onto baking tray. Cover with plastic wrap. Freeze for 30 minutes. Place chocolate and copha into a small, heat-proof bowl over a saucepan of simmering water. Stir with a metal spoon for 5 minutes or until smooth. Place hundreds and thousands and nuts into separate small bowls. Remove bananas from freezer. Pour chocolate mixture into a tall glass until three-quarters full. Dip bananas, 1 at a time, into chocolate. Roll tip of each banana in hundreds and thousands or nuts. Stand upright to set. Refrigerate. Package in cellophane bags for fete.
Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto
Potato blini Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto Potato blini Ingredients 3 eggs 1/2 cup full fat milk 2 spring onions/scallions finely sliced 2 tablespoons
More informationPer Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs
PIZZA CHICKEN 1 boneless chicken breast, pounded flat if thick Salt, pepper, garlic powder and Italian seasoning, to taste 1 tablespoon pizza sauce 4 1 2 2 1 slices pepperoni teaspoon butter or oil fresh
More informationSpreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak
6 Mm-Mm, dis lekker Woordpret: Ontdek die woorde Jy gaan n storie oor n pizza lees: Die grootste pizza Wil jy weet wat n pizza is? Wil jy ook weet watter ander woorde in die storie is? Kyk na die foto
More informationVETKOEK OR BREAD DOUGH
VETKOEK OR BREAD DOUGH VETKOEK OR BREAD DOUGH Hi everyone. Just want to share my husbands baking skills. 3 cups white cake flour 3 cups brown bread flour 4 tsp sugar 3 tsp salt 1 pkt yeast (purple) 700
More informationKaramel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.
Karamel Brownies 1 kop botter 2 kop suiker 3 eiers 2 teelepel. vanielje ½ kop kakao ½ tl sout 2 kop meel 1 kop melk 1 kop gekapte pekanneute (opsioneel) Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies
More informationSLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE
SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE Ek het n lekker uitdaging vir julle, almal begin slaaie maak en ons soek altyd na iets nuuts, hier is 25 heerlike resepte, maar sonder foto
More informationDIE QUINTUS PORK BELLY
DIE QUINTUS PORK BELLY DIE QUINTUS PORK BELLY Verhit oond op die hoogste rooster stelling. Sny die vet in klein blokkies sonder om die vleis raak te sny. (gebruik maar n lekker skerp mes) Sprinkel bietjie
More informationPICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI
PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI Ek het vandag die resep wat Vrydag op Tjailatyd was gemaak, dit is nogal n vreemde kombinasie, maar vrek lekker Een blikkie kondensmelk Een
More informationMONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE
DIAMANT-KRISPIES DIAMANT-KRISPIES 200 g malva lekkers 1 385 g blik kondensmelk 30 ml botter 5 X 250 ml rysvlokkies ( rice Krispies ) 50 g donker sjokolade Smelt die malva lekkers, kondensmelk en botter
More informationOpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25753 1 Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 Module
More informationVENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)
VENUE CHECKLIST VENUE CHECKLIST *print en neem saam na venues ALGEMENE OORWEGINGS & PRYSE: *Van hierdie dinge kan jy dalk reeds uitvind en invul voordat jy enige venues besoek sodoende elimineer jy alreeds
More informationKerrie perskes. Pickled Fish
Kerrie perskes Koringslaai met Kerrie Perskes: 200gram koring, 50ml olie, 1grt soetrissie gekap, 3ml borrie, 6ml matige of sterk kerrie na smaak, 1grt ui gekap, 1grt blik perskes gedreineer, 25ml bladjan,25ml
More informationCheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread
Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread Ingredients adapted from How Sweet Eats 1 3/4 cups all-purpose flour 1 cup whole wheat flour 1 tablespoon sugar 2 1/4 teaspoons instant yeast 1 teaspoon salt 1 packet
More informationONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast
ONTBYTE/BREAKFASTS Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast Boerewors, 2 x spek, 2 x eiers, tamatie, roosterbrood en skyfies. Boerewors, 2 x bacon, 2 x eggs, tomato slice, toast and chips. R49.95 Plaas Ontbyt/Farmhouse
More informationVark wors VARKWORS METODE: Nota
Vark wors VARKWORS 3kg Varkvleis 30g fyn sout (25ml) 5ml varsgemaalde witpeper 2ml fyn naeltjies 15ml heel koljander 2ml gerasperde Neutmuskaat 150ml asyn 90g derms METODE: Skroei eers die koljander, maal
More informationMushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta
Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta Ingredients for about 4 open sandwiches 250g mushrooms sliced 1 tbsp olive oil 1 clove of garlic crushed 125ml cream blue cheese use as mush as you like I used
More information8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!
MALT COOKIES MALT COOKIES Hey julle ek het op die lekker koekie resep afgekom! As julle nie dalk weet wat is malt nie dit kom voor in Whispers en malt extract kan gekry word by DisChem! Hoop julle geniet
More informationGRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE
GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE Voorverhit oond @ 180 2k fyn grondboonbotter 1½k strooisuiker 2,5ml sout 3 eiers geklits *Meng alles *Maak bolletjies *Druk platter met n garetolletjie *Bak 15min Lewer 5dosyn
More informationVan hier tot daar - 05 *
OpenStax-CNX module: m26927 1 Van hier tot daar - 05 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Van
More informationWINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL
WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL 1 Skoon skaap afval 2 Medium uie in ringe gesny 8 Medium aartappels 20ml Matige Kerrie poeier 10ml Borrie 750ml Sterk getrekte Rooibos tee 5 Eetlepels
More informationMADELEINES MADELEINES
MADELEINES MADELEINES Sponge cake cookie in shell shaped molds. Ingredients 2 eggs 3/4 teaspoon vanilla extract 1/8 teaspoon salt 1/3 cup white sugar 1/2 cup all-purpose flour 1 tablespoon lemon zest 1/4
More informationBaileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache
Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache Ingredients: 2 cups Oreo cookie crumbs 5 tablespoons unsalted butter, melted 3 (240g) packages cream cheese, softened 1 cup granulated sugar 3 eggs
More informationsweetcorn tert Metode:
sweetcorn tert 4 eetlepels botter 4 eetlepels suiker 4 eiers 3 eetlepels mazena 2 teelepels bakpoeier 1 teelepel aromat 375 ml melk 2 blikkies sweet corn Metode: 1.Klits die botter, suiker en eiers tot
More informationPork belly roast. Ingredients. Method
Pork belly roast Ingredients 1.3 kg higher-welfare pork belly 15 g fennel seeds 5 g sea salt 100 ml olive oil carrots celery onions garlic cloves, skin on fresh thyme 1 bottle white wine 75 g plain flour
More informationVoorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies.
Pana Cota Tertjies Lewer 6 tertjies Bereiding: 20 min. Bak: 10 min. Stol: 4 uur of oornag KORS 125 g botter paar druppels roosstroop 125 ml (½ k) versiersuiker 250 ml (1 k) koekmeel 45 ml (3 e) mielieblom
More informationMuffins Steak & Ale Tin Pies
Muffins Steak & Ale Tin Pies 1.7 pounds stewing beef, diced 3 tbsp plain flour 1 tbsp salt 1 bottle pale ale 1 tin chopped tomatoes Small bunch of thyme 2 carrots 3 sticks of celery 1 onion, halved How
More informationEasy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon
Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon Yield: Serves 4 to 6 Prep Time: 10 minutes Cook Time: 25 minutes Ingredients: 5 slices bacon 4 English Muffins cut into cubes 3/4 cup whole milk 3/4 cup
More informationSELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS
SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS (maak 3 4 ) ½ k koekmeel ½ k bruismeel ¼ k karringmelk ¼ k groente-olie ¼ t sout Meng al die bestanddele saam totdat dit n deeg vorm en knie 5 minute. Laat rus 15 minute.
More informationWelkom by Koekela Huiskafee
Welkom by Koekela Huiskafee Ek vertel graag die Koekela storie Koekela se deure het geopen in Junie 2010, Carol-Anne het n droom laat waar word, die wonderlike juweel blink gevryf en ander mooi krale bygevoeg.
More informationMOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN
MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN Take your chickens and cut them through the breast flatten them out and cut under the wing and slice through the thigh to the bone and leg score the breasts. Then make a simple
More informationMix 1 tin john west mackrel in oil with a tin john west sardines in oil and about 3 john west anchovies blend well and serve
Fish Paste Mix 1 tin john west mackrel in oil with a tin john west sardines in oil and about 3 john west anchovies blend well and serve Pickled Fish Ingredients 800 g Skinless Hake or Kingklip 15 ml Oil
More informationDAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS
DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS INDIEN JUL NIE HIERDIE BRIEWE WIL ONTVANG NIE, LAAT WEET MY DAN STUUR EK NIE VERDER VIR JULLE NUUS NIE. DAMES EN DIE HANDJIE VOL MANS ASSEBLIEF INDIEN
More informationCOCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries
COCONUT WAFERS 1¾ Cup flour 125 gram margarine or butter (soft) 1 Cup sugar 1 teaspoon vanilla 1 egg ¾ Cup coconut ½ teaspoon salt 1 ½ teaspoons baking powder Method Cream margarine and sugar until light
More informationLentil Curry. Ingredients
Aartappel koekies 220g aartappels, skil, kook, en maak fyn 220g aartappels, skil, en rasper rou 200ml koekmeel 1 t sout 1/2 t bakpoeier 1 eier Meng alles tot sagte deeg Skep lepels vol in pan met vlak
More informationSPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE
SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE Kors: 240 g Koekmeel 230 g Botter 150 g Cheddarkaas Vulsel: 500g Spinasie 45 ml olie 250 g Spek 1 groot Ui 1 Knoffelhuisie 300 g Sampioene Sout, peper en aromat
More informationFrench Onion Zoodle Bake
French Onion Zoodle Bake Yield: Serves 4 Prep Time: 20 minutes Cook Time: 45 minutes Ingredients: 2 1/2 cups zucchini noodles 1 large yellow onion, sliced thinly 1 teaspoon granulated sugar 1 teaspoon
More informationGriddled bavette steak with shallot and red wine sauce
Griddled bavette steak with shallot and red wine sauce Ingredients 4 shallots, sliced in thin rings 4 tbsps olive oil 240ml red wine 240ml beef stock Salt and freshly ground black pepper 1 (680g) piece
More informationGROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES
GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES Gerda Venter Ek het 2 soorte. Die een wat my ma en ouma gemaak het. Kook boontjies met aartappels en uie en as dit sag en gaar is mash dit
More informationOpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m26270 1 Gedigte * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad
More informationBacon Wrapped BBQ Chicken Bundles
Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles Ingredients: 1 lb of boneless skinless chicken breast cut in half or in thirds (depending on how large your breasts are) 1 cup of your favorite BBQ sauce (I like Sweet
More informationGEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES
GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES Kors: 200 gr digestive beskuitjies fyngemaal en met gesmelte botter gemeng. Druk met agterkant van houtlepel vas op die boom
More informationKos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.
11 Kos en advertensies Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. brood koeldrank aartappels tee appels pampoen suiker sjokolade pasta lekkers kaas piesang boontjies
More informationHoe het Coke ontstaan? *
OpenStax-CNX module: m23728 1 Hoe het Coke ontstaan? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE
More informationAMARULA Sjokoladekoek
AMARULA Sjokoladekoek Poplap se Lekkerbek resepte with Barney Lambrechts 60 ml Kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout STROOP 200 ml suiker 250
More informationGnocchi with burnt butter and sage
Gnocchi with burnt butter and sage 3 large (900g) desiree potatoes 1 clove garlic, crushed 2 tablespoons milk salt 2 egg yolks 1/3 cup (25g) grated parmesan cheese 1 cup (150g) plain flour, approximately
More informationChocolate Chip Peanut Butter
chocklate koek 3 k Melk 200 gm botter 1/2 koppie olie 1 k kokao 2 koppies Self Raising 2 eiers 1 t baking soda ( weet nie wat is in Afr. nie ) 2 koppies suiker 2 eetlepels koffie verhit oond. 180. Verhit
More informationsignature DISH vegetarian DISH
Boeresjiek is kuier-kos uit n Plaaskombuis Ouma se boere manier van kos-kook met plaas hoender en klein aartappeltjies op die koolstoof, bly ons almal by. Goudbruin vetkoek met maalvleis of andersins vye
More informationDE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans
Newsletter 15 December 2016 Tel: (044) 213-3775 E-mail: tourism@calitzdorp.org.za Website: www.calitzdorp.org.za Facebook: https://www.facebook.com/calitzdorptourism/ Gebeurtenisse in en om Calitzdorp:
More informationDAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS
DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS INDIEN JUL NIE HIERDIE BRIEWE WIL ONTVANG NIE, LAAT WEET MY DAN STUUR EK NIE VERDER VIR JULLE NUUS NIE. Dankie vir Lorraine 1971 inname wat gehelp het
More informationIDEES VIR FONDANT IN VORMS
IDEES VIR FONDANT IN VORMS IDEES VIR FONDANT IN VORMS Janine Stander: Hi ek wil graag weet ek wil fondant in n mould gebruik. Watter fondant werk die beste: die fondant wat klaar gekleur is of die poeier
More informationTWO-MINUTE MICROWAVE FUDGE
TWO-MINUTE MICROWAVE FUDGE Ingredients 1 lb powdered sugar 2/3 cup cocoa 1/4 teaspoon salt 1/4 cup milk 2 teaspoons vanilla 1/2 cup butter or 1/2 cup margarine 1/2 cup chopped nuts (optional) Directions
More informationFocaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel
Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel Genoeg vir: 4-6 Bereidingstyd: 40 minute, plus rystyd Bak: 40 minute Oondtemperatuur: 220 C 500g (900ml) witbroodmeel 10g droë kitsgis 20ml suiker 10ml
More informationLigte gedigte en dinge
2 Ligte gedigte en dinge Luister en praat: n Gedig Luister en praat Pre-luister: Probeer voorspel waaroor die gedig gaan deur na die titel te kyk. Tydens luister: Luister na die gedig waarin die spreker
More informationSuurlemoengegeurde malvapoeding
Suurlemoengegeurde malvapoeding Manda Kahts Badenhorst Die TUKKA Spens ivm Ozziekaners Remix Suurlemoengegeurde malvapoeding Genoeg vir 8 mense Bereidingstyd: 15 minute Gaarmaaktyd: 30-35 minute POEDING
More informationDulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek
Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek 125 ml pynappelsap 10ml gelatin poeier 1 bakkie roomkaas (250g) 1 blik karamel treat 250ml room Geroosterde klapper skaafsels Tropiese
More informationTAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE
TAMELETJIES TAMELETJIES 250g pine kernels/dennepitte 1 piece dried ginger root/1stul droe Gemmerwortel 12.5ml butter/botter 750ml sugar/suiker 375ml water 1. Rapidly boil together sugar, butter ginger
More informationJEANETTE SE JOGURT TERT
JEANETTE SE JOGURT TERT JEANETTE SE JOGURT TERT 1 kg Jogurt 1 pakkie jellie (selfde geur as Jogurt) 1 blik kondensmelk 1 pakkie tennisbeskuitjies Pak poedingbak met koekies. Meng pakkie jellie met 1 koppie
More informationSpyskaart / Menu. We do take-a-ways! Bedien tot 11:30 Served until 11:30 R30 R35 R30 R60 R45 R45 R 45
Spyskaart / Menu Bedien tot 11:30 Served until 11:30 Roer eiers en Rooster brood Bedien met spek en kaas Scrambled egg on toast Served with bacon and cheese Bosveld Franse brood Bedek met spek en kaas
More informationSkool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.
Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk. Skool Vakansie Sorg Datums (slegs weeksdae Maandae tot Vrydae): Publieke Vakansie is ons gesluit. Besprekings is
More informationROMANY CREAMS. Method
ROMANY CREAMS Ingredients 300 grams of butter ( room temperature ) 1 cup of sugar 1 egg 1/4 cup of oil 3 &1/2 cups of cake flour 1 tsp baking powder 1 tablespoon of vanilla essence 1 cup of cocoa powder
More informationSjokolade-mousse-terrien
Sjokolade-mousse-terrien Maak die poeding die vorige dag sodat dit oornag in die yskas kan stol. maak 1 x 32 cm-terrien Koek: 280 g (500 ml) koekmeel 400 g (500 ml) suiker 80 g (200 ml) kakao 10 ml bakpoeier
More informationStap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.
ORANJE LONE IRP5 PROSEDURE VIR AUGUSTUS 2016 Stap 1 : Werk altyd op die heel nuutste Oranje Lone opdatering. Daar mag gereelde opdaterings verskyn om u werk makliker te maak of om indien nog bestaan, program
More informationVerslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017
77 Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17 September 2017 D Fourie LNR-Instituut vir Graangewasse / ARC-Grain Crops Institute Inleiding/Introduction
More informationPrego rolls. Ingredients. Method
Prego rolls Ingredients 200g 4 portions of rump steak (each) 30ml olive oil freshly ground black pepper 5ml sugar 1 packet of rocket leaves 4 Portuguese rolls For the marinade 15 ml oil 1 onion, chopped
More informationAfstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum
OpenStax-CNX module: m32005 1 Afstand * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe
More informationTuna Cakes. Makes about 12 tuna cakes
Tuna Cakes Makes about 12 tuna cakes 2 x 175 g cans tuna, drained 1 egg, beaten 2 Tbsp. parsley, chopped 1 small onion or 6 spring onions, chopped 1/2 cup potato mash 1/4 cup flour Salt and freshly ground
More informationCarrot and Pineapple Cake
Scons 2K Meel 4t Bakpoeier 1/2t Sout 2E Suiker of 5E As julle dit lekker soet wil hê 4E Botter 4/5K Melk Metode: Sif droë bestandele. Vryf botter in. Voeg melk by. Sny in met plat mes. Rol uit met koekroller.
More informationPrimêre Skool Jordania
Primêre Skool Jordania Posbus 474, Bethlehem, 9700 Tel: 058 303 4116 / Faks: 058 303 4264 Epos: jordania@jordaniapri.co.za www.jordaniaprimer.co.za Nr. 34/2018 16 November 2018 Die belangrikheid van lees
More informationLa Motte Sauvignon Blanc La Motte harvest bowl (V) 110 textures of seasonal vegetables, cashew nut-and-rosemary cheese, ancient grains and dried dates
STARTERS La Motte Sauvignon Blanc La Motte harvest bowl (V) 110 textures of seasonal vegetables, cashew nut-and-rosemary cheese, ancient grains and dried dates * ancient grains: group of grains cultivated
More informationVOORWOORD VOORWOORD. Kos en samesyn gaan hand aan hand. Gesellige. Together. Die reuk van moerkoffie op die stoof, saam met die van eiers, spek en
COFFEE SHOP VOORWOORD VOORWOORD Hitios nis doluptat illuption rest, ut vendist que volupta sum est, corrovit volum haria vent voluptate porpori taesciis millorp orerum et volorecust, odis aditatem utem
More informationINTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed
APRIL '17 INTERACTIVITY GUIDE Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed Hover over the icons to learn more about their functions. with interactive content designed to
More informationASYN-POEDING MENG SAAM
ASYN-POEDING MENG SAAM kop suiker 2 eiers 2 el asyn 1 desertlepel appelkooskonfyt VOEG BY: 1 kop meel 1 tl bakpoeier sout 1 kop melk gemeng met 1 tl koeksoda Bak op hoog vir 12 minute. BESTANDELE SOUS:
More informationPrice list & Order form Tel:
Date: Name: Business or Home: Business Name: Street address: Town: Province: Area Code: Landline Number: Cell phone Number: Email: Note: Price list & Order form Email: info@hetvlockcasteel.co.za Tel: 0224481433
More informationDie lekkerste versiersels
Die lekkerste versiersels FUDGEVERSIERSEL ( maak 500 ml) smeer oor piesangbrood of cupcakes. Kook suiker, botter en melk vroegtydig om af te koel. 187,5 ml sagte bruinsuiker 150 g ( 150 ml) botter 125
More informationJERSEY SA. Nuusbrief
JERSEY SA Nuusbrief Januarie - 2014 Jersey SA Kontak besonderhede: Tel: 051 430 8020 Faks: 051 430 7719 Epos: info@jerseysa.co.za ABS Nasionale Jersey Jeugskou 2014 Die jaar merk die 10de Nasionale ABS
More information2016 VERITAS CLASSES / KLASSE
2016 VERITAS CLASSES / KLASSE A DRY WHITE WINE DROë WITWYN 1 Cultivar blend - Non-Muscat Kultivarversnit - Nie-muskaat Max RS 5g/l 2 Cultivar blend Non-muscat (wooded) Kultivarversnit - Nie-muskaat (met
More informationKoeksister balls. Heavenly bites of a traditional favourite. Preparation time: 30 minutes Cooking time: 25 minutes Skill level: medium.
Koeksister balls Heavenly bites of a traditional favourite. Preparation time: 30 minutes Cooking time: 25 minutes Skill level: medium Makes about 45 Syrup 5 x 250 ml (1 kg) sugar 500 ml water 2 ml cream
More information1 lamsboud, ontbeen en soos 'n vlinder oopgesny 125 ml karringmelk 10 ml gegeurde seesout 2,5 ml gemaalde swartpeper
1 VARKBOUD MET APPELS: 2-2.3kg varkboud, ontbeen 1 knoffelhuisie, in skywe gesny vars gekapte salie sout 2 rooi appels 30ml botter 30ml suiker 15ml koekmeelblom 300ml droë appelwyn (cider) 1. Voorverhit
More informationFACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes
FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes Internal examiners: Mr CJ Lotter Mr R de Lange Mr FJ Scholtz
More informationBesigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 Saterdae 08:30-15:00. Business Hours Mondays - Fridays 07:30-17:00 Saturdays 08:30-15:00
Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 Saterdae 08:30-15:00 Business Hours Mondays - Fridays 07:30-17:00 Saturdays 08:30-15:00 Al ons geregte mag moontlik knoffel en neute bevat All our dishes may
More informationKla Kous Resepte. LEKKERGOED Resepte
Neute Lekkers Kla Kous Resepte. LEKKERGOED Resepte 150 g sjokolade blok 100 g neute - gekap (Pekaneute) Ekstra: 50 g wit sjokolade 1.) Smelt sjokolade en meng neute by. 2.) Skep teelepels vol op n gesmeerde
More informationVan hier tot daar - 02 *
OpenStax-CNX module: m26924 1 Van hier tot daar - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Van
More informationLeseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:
Leseenheid 10 Aktiwiteit 1: Kom ons luister Opdrag Luister met aandag na die voorlesing (Luistertoets 1). Doughie moet invul: Voltooi daarna die vormpie wat Prettige Pizza Plek Klant se naam en van: Klant
More informationBacon Onion Rings with Bacon Ranch Dipping Sauce
Bacon Onion Rings with Bacon Ranch Dipping Sauce INGREDIENTS: Onion Rings: (3-4 cups vegetable oil in a medium pot) 1 large Vidalia onion (try to pick one that is long, not wide) 1 cup whole milk 2 Tbsp
More informationDeath by chocolate cupcakes
Death by chocolate cupcakes Dark chocolate cupcakes topped with dark chocolate frosting. Chocolate lovers only! yield: 12 CUPCAKES Ingredients: DARK CHOCOLATE CUPCAKES 1/2 cup (1 stick or 115g) unsalted
More informationBesigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 (Kombuis sluit 15:00) Saterdae 08:30-15:00 (Kombuis sluit 14:00)
Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 (Kombuis sluit 15:00) Saterdae 08:30-15:00 (Kombuis sluit 14:00) Business Hours Mondays - Fridays 07:30-17:00 (Kitchen closes at 15:00) Saturdays 08:30-15:00
More informationEasy Ricotta Cake with Fresh Berries
Kondensmelktert 1 x blikkie kondensmelk 3 x blikkies water 3 x eiers, geskei 4 x eetlepels maizena 4 x eetlepels vlapoeier 1 x pakkie tennis beskuitjies pypkaneel Pak tennis beskuitjies in tert bak. Gooi
More informationHome Industry Tuisbedryf Spring 2005
Home Industry Tuisbedryf Spring 2005 preserves tea loaves Christmas baking snacks With the compliments of Huletts Sugar With the compliments of Huletts Sugar Met komplimente van Huletts Suiker Oktober
More informationPrice list & Order form Tel: Please like our page on Facebook to see all our specials.
Date: Name: Business or Home: Business Name: Street address: Town: Province: Area Code: Landline Number: Cell phone Number: Email: Note: Price list & Order form Email: info@hetvlockcasteel.co.za Tel: 0224481433
More informationBANKET INLIGTING 2008
BANKET INLIGTING 2008 TROUES VERJAARDAE WERKSWINKELS KINDER PARTYTJIES SPANBOU KONFERENSIES CORPARATIEWE FUNKSIES JAAR EIND FUNKSIES Celeste2004@jerseymail.co.uk www.tryhou.co.za 1 of 18 Geagte Klient,
More informationHalloumi brood. Bestanddele
Halloumi brood Bestanddele 225g halloumi, blokkies om klein 50 g baby rocket blare, fyngekap 100g feta, gekrummel 190g bruismeel 25g botter, gesmelt 175ml melk 1 medium eier, liggies geklits swartpeper
More informationTravel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food
- At the Entrance I would like to book a table for _[number of people]_ at _[time]_. Making a reservation A table for _[number of people]_, please. Asking for a table Do you accept credit cards? Asking
More informationINTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed
FEBRUARY '17 INTERACTIVITY GUIDE Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed Hover over the icons to learn more about their functions. with interactive content designed
More informationVRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE
VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Saaknommer: 7475/2008 In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE Eiser en PADONGELUKKEFONDS Verweerder UITSPRAAK DEUR: KRUGER,
More informationCeltis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates
Celtis africana Sterkfontein Country Estates May/Mei 2016 Good day Celtis friends! Early mornings and late afternoons have become rather nippy, but the clear blue skies - so typical of the Highveld at
More informationDE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER
English version below - with more photos. 05/2018 DE VETTE MOSSEL STRAND SEEKOSRESTAURANT @ GROOTBRAKRIVIER ALGEMENE VRAE EN ANTWOORDE VIR TROUES EN ONTHALE TE DE VETTE MOSSEL STRAND-SEEKOSRESTAURANT Baie
More informationHussar Grill - Going from strength to strength
4th Year - Our Birthday Edition! SEPTEMBER 2015 GRAHAM S Tel:021-872 1418/9 Fax:021-872 9489 38 WESTHOVEN STR. PAARL Email:info@grahamsautobody.co.za www.grahamsautobody.co.za 24hr BREAKDOWN SERVICE TEL:
More informationHome Industries and Informal Markets. A cake delight... Autumn With compliments from Huletts
Home Industries and Informal Markets A cake delight... Autumn 2009 With compliments from Huletts In celebration of the large cake Huletts 2 Huletts 3 With compliments from Huletts Sugar Met die komplimente
More informationALLES WAT 116 HOENDER RESEPTE
ALLES WAT JY MET HOENDERS KAN MAAK 116 HOENDER RESEPTE EK KRY SOMMER HOEDERVLEIS AS DEUR DIE BOEK LEES DEUR KAMP IS LEKKER Pasta Hoender (Letitia Se Resep)... 6 Hoender Tertjies (Koekoes Tuisnywerheid)...
More informationPotential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export
South African Avocado Growers Association Yearbook 1998. 21:97-99 Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export F.J. Kruger 1 & A.W. Rowell 2 1 ARC-lnstitute
More information