Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

Size: px
Start display at page:

Download "Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels."

Transcription

1 11 Kos en advertensies Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. brood koeldrank aartappels tee appels pampoen suiker sjokolade pasta lekkers kaas piesang boontjies melk koek uie koffi e koekies 120 wors tamaties Skryf hierdie woorde alfabeties in jou persoonlike woordeboek neer. Skryf hulle betekenisse by of teken prentjies.

2 Lesreeks 11 Praattyd: Waarvan hou jy? Verdeel in groepe. Gesels met mekaar oor julle gunstelingkos (favourite food). Dis kos waarvan jy die meeste hou. Doen dit in vyf sinne. Soeklees: n Grafiek Kyk na die grafiek hieronder. Soek die antwoorde so gou as moontlik. Aantal kinders wors appels koeldrank koek koffi e tee brood Soorte kos en drinkgoed 1. Waarvan hou die kinders die meeste? 2. Waarvan hou die kinders die minste? 3. Hoeveel kinders eet graag brood, appels, ens.? 4. Hoeveel kinders is in die klas? 5. Skryf die syfers in die som in woorde. Begin so: Sewe plus vyf... Wenk: =? Praat- en skryftyd: n Klasopname en n grafiek Vra jou maats wat hulle gunstelingkos is. Teken n grafiek daarvan. Gee daarna n praatjie daaroor vir punte. (5 punte) 121

3 Kwartaal 3 Leestyd: n Advertensie Kyk na die advertensie. Raai waaroor dit gaan. Lees die sinne in die advertensie hardop. Sê wat julle daarin sien. Dankie tog vir nuwe Saucy Pasta. Royco kom tot jou redding met sewe nuwe smaaklike Saucy Pastas. Perfek, enige tyd. 122 Gedruk met toestemming van MARS Consumer Products Africa (Pty) Ltd.

4 Lesreeks 11 Hoe goed verstaan jy die advertensie? A Kies die regte woord tussen hakies. 1. Die drie kinders in die prentjie lyk (honger/dors). 2. Daar is kos op die tafel. (Ja/Nee) 3. Die ma weet die kinders wil dadelik iets eet. (Ja/Nee) 4. Die ma gee vir die kinders (brood/pasta) om te eet. 5. Daar word (ses/sewe) nuwe pastasouse geadverteer. (5 punte) B Vertaal in Afrikaans. 1. Saucy Pasta. 2. Perfect, any time. 3. Seven new pastas. Sauce in Engels is sous in Afrikaans. Leestyd: n Supermarkkwitansie Brad wil toebroodjies (sandwiches) maak. Hy gaan supermark toe. Lees die kwitansie (receipt) van wat hy gekoop het hardop. Lees ook die pryse hardop in Afrikaans. Let op julle uitspraak. Beantwoord die vrae. 1. By watter winkel het Brad sy inkopies (shopping) gedoen? 2. Hoeveel het die kaas gekos? 3. Wat was die totaal (total)? 4. Wat was die kassier (cashier) se naam? Hoekom word Koopen-Betaal Supermark met koppeltekens geskryf? 123

5 Kwartaal 3 Luister- en leestyd: n Gedig Luister na die titel van die gedig en kyk na die prentjies. Raai waaroor dit gaan. Lees dan die gedig hardop in die klas vir punte. Moenie die melk vergeet nie As jy dalk later kafee toe gaan, bring asseblief n paar goedjies saam: n liter koeldrank, geel kaas met n rooi kant en vandag se koerant (EN MOENIE DIE MELK VERGEET NIE!) Hoe laat is dit nou? Is die winkel nog oop? Sal jy groot asseblief die paar goed vir my koop? n Dosyn eiers, n sakkie lemoene, botter, n halwe kilogram, en ook n paar stukkies ham. (O, EN MOENIE DIE MELK VERGEET NIE!) Daar s nog n paar dinge op my inkopielys: n Pakkie rys en hoendervleis. Appels en wortels (ses van elk)... (EN ONTHOU ASSEBLIEF VAN DIE MELK!) 124 Onthou, probeer vloeiend lees. Moenie woord vir woord lees nie. Kyk na die kommas. Hulle wys vir jou waar daar n pouse moet wees.

6 Lesreeks 11 O, ek sien jy s terug, maar... WAAR IS DIE MELK? Jaco Jacobs (Uit: My boetie dink hy s Batman, LAPA, 2010) (Totaal: 10) Sê wat alles by die winkel gekoop moes word. Maak n lysie. Watter item is nie gekoop nie? 125

7 Kwartaal 3 Skryftyd: Maak lysies Jy wil winkel toe gaan. Jy vra vir jou ma wat jy alles vir haar moet koop. 1. Skryf haar lysie in jou skryfboek. Hier is n voorbeeld: 2. Wat sal jy vir jouself wil koop? Skryf jou eie lysie. Leespret: n Rympie Lees die rympie hardop met gevoel. Hansie de Wet Hansie de Wet is baie vet en sy maag is sy grootste bate. Van die lekkers en koek wat hy elke dag eet, is elke tand in sy mond vol gate. (Uit: Versies is warm kombersies, JP van der Walt en Seun, 1993) Wat dink jy? Hoekom is Hansie se tande vol gate? n Spelet jie Speel die speletjie in pare. Kyk mooi na die Leerder 1 sê: Klop! Klop! leestekens. Al die Leerder 2 vra: Wie s daar? sinne en vrae begin ook met hoofl etters. Leerder 1 sê: Fanta Leerder 2 vra: Fanta wie? Leerder 1 sê: Van te veel eet is Hansie de Wet vet. 126

8 Lesreeks 11 Lees en skryftyd: n Gedig Lees die gediggie hardop. Pollie bring die ketel Pollie bring die ketel en sit dit op die stoof, sy gaan n potjie tee maak, so het sy my beloof. Lekker tee met suiker en baie melk daarby, n koppievol vir Ma en Pa, en dan n koppie vir my. (Uit: Versies is warm kombersies, JP van der Walt en Seun, 1993) Wat rym met stoof en wat rym met daarby? Diktee: Skryf die instruksies wat jou onderwyser voorlees met n hoofletter en n uitroepteken. Omkring elke keer die werkwoord. 1. bring die ketel 2. sit dit op die stoof 3. maak n potjie tee Skryf: Voltooi die kopkaart Titel: Pollie Wie? Karakters Gedig 1. Pollie Ek Wat? Gebeure 1. Pollie bring die. 2. Sy sit die ketel op die. 3. Sy maak tee met melk en. 4. Pa en Ma en ek drink. (7 punte) 127

9 Kwartaal 3 Pret met taal A B C Voltooi die sinne met die regte woord (besitlike voornaamwoorde). 1. Ek drink tee. Onthou! 2. Pa drink tee. Ek het n appel. Dis my appel. Jy het n appel. Dis jou appel. 3. Ma drink tee. Sy het n appel. Dis haar appel. 4. Ons drink tee. Kies die regte woord tussen hakies (trappe van vergelyking). Die 1. (meer/meeste) kinders hou van koeldrank. Pa se koppie tee is 2. (voller/volste) as Ma s n. Hansie de Wet het die 3. (groter/grootste) maag, want hy is 4. (vetter/vetste) as sy maats. Vra vrae. Kies die regte woord tussen hakies (vraagwoorde). Lees eers die sin: Hansie de Wet eet altyd lekkers en koek. Onthou! Trap 1 Trap 2 Trap 3 laat later die laatste groot groter die grootste vet vetter die vetste vol voller die volste nuut nuwer die nuutste baie meer die meeste min minder die minste 1. Wie / Wat eet altyd lekkers en koek? 2. Wie / Wat eet Hansie de Wet altyd? D Vul die woorde op die regte plek in (bywoorde). 1. Die kinders wil pasta hê. (nou) 2. Die seun gaan kafee toe. (later) 3. Pollie maak tee. (dadelik) 128 Skryf die bywoord direk ná die woorde in vet druk.

10 Lesreeks 11 Praat- en leestyd: n Rympie Lees die rympie. Leer dit en dra dit in die klas voor. Bennie Akker Bennie Akker is op en wakker, want Bennie Akker is die dorp se bakker. Hy bak n koek om vir my te gee, vir my en my maat om te eet by ons tee. (Uit: Versies is warm kombersies, JP van der Walt en Seun, 1993) Wat rym met wakker en met gee? Hersiening: Wat ken jy nou? A Voltooi die blokkiesraaisel. k m a p t e l k s r k a s B Voltooi die trappies (trappe van vergelyking) min vol baie voller meer die minste die die 129

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak 6 Mm-Mm, dis lekker Woordpret: Ontdek die woorde Jy gaan n storie oor n pizza lees: Die grootste pizza Wil jy weet wat n pizza is? Wil jy ook weet watter ander woorde in die storie is? Kyk na die foto

More information

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25753 1 Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 Module

More information

Ligte gedigte en dinge

Ligte gedigte en dinge 2 Ligte gedigte en dinge Luister en praat: n Gedig Luister en praat Pre-luister: Probeer voorspel waaroor die gedig gaan deur na die titel te kyk. Tydens luister: Luister na die gedig waarin die spreker

More information

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m26270 1 Gedigte * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad

More information

Van hier tot daar - 05 *

Van hier tot daar - 05 * OpenStax-CNX module: m26927 1 Van hier tot daar - 05 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Van

More information

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk. Karamel Brownies 1 kop botter 2 kop suiker 3 eiers 2 teelepel. vanielje ½ kop kakao ½ tl sout 2 kop meel 1 kop melk 1 kop gekapte pekanneute (opsioneel) Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies

More information

Van hier tot daar - 02 *

Van hier tot daar - 02 * OpenStax-CNX module: m26924 1 Van hier tot daar - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Van

More information

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul: Leseenheid 10 Aktiwiteit 1: Kom ons luister Opdrag Luister met aandag na die voorlesing (Luistertoets 1). Doughie moet invul: Voltooi daarna die vormpie wat Prettige Pizza Plek Klant se naam en van: Klant

More information

Hoe het Coke ontstaan? *

Hoe het Coke ontstaan? * OpenStax-CNX module: m23728 1 Hoe het Coke ontstaan? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE

More information

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE Ek het n lekker uitdaging vir julle, almal begin slaaie maak en ons soek altyd na iets nuuts, hier is 25 heerlike resepte, maar sonder foto

More information

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE Voorverhit oond @ 180 2k fyn grondboonbotter 1½k strooisuiker 2,5ml sout 3 eiers geklits *Meng alles *Maak bolletjies *Druk platter met n garetolletjie *Bak 15min Lewer 5dosyn

More information

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE DIAMANT-KRISPIES DIAMANT-KRISPIES 200 g malva lekkers 1 385 g blik kondensmelk 30 ml botter 5 X 250 ml rysvlokkies ( rice Krispies ) 50 g donker sjokolade Smelt die malva lekkers, kondensmelk en botter

More information

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m32005 1 Afstand * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe

More information

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens) VENUE CHECKLIST VENUE CHECKLIST *print en neem saam na venues ALGEMENE OORWEGINGS & PRYSE: *Van hierdie dinge kan jy dalk reeds uitvind en invul voordat jy enige venues besoek sodoende elimineer jy alreeds

More information

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto Potato blini Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto Potato blini Ingredients 3 eggs 1/2 cup full fat milk 2 spring onions/scallions finely sliced 2 tablespoons

More information

DIE QUINTUS PORK BELLY

DIE QUINTUS PORK BELLY DIE QUINTUS PORK BELLY DIE QUINTUS PORK BELLY Verhit oond op die hoogste rooster stelling. Sny die vet in klein blokkies sonder om die vleis raak te sny. (gebruik maar n lekker skerp mes) Sprinkel bietjie

More information

MADELEINES MADELEINES

MADELEINES MADELEINES MADELEINES MADELEINES Sponge cake cookie in shell shaped molds. Ingredients 2 eggs 3/4 teaspoon vanilla extract 1/8 teaspoon salt 1/3 cup white sugar 1/2 cup all-purpose flour 1 tablespoon lemon zest 1/4

More information

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m29878 1 Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3

More information

VETKOEK OR BREAD DOUGH

VETKOEK OR BREAD DOUGH VETKOEK OR BREAD DOUGH VETKOEK OR BREAD DOUGH Hi everyone. Just want to share my husbands baking skills. 3 cups white cake flour 3 cups brown bread flour 4 tsp sugar 3 tsp salt 1 pkt yeast (purple) 700

More information

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta Ingredients for about 4 open sandwiches 250g mushrooms sliced 1 tbsp olive oil 1 clove of garlic crushed 125ml cream blue cheese use as mush as you like I used

More information

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes Internal examiners: Mr CJ Lotter Mr R de Lange Mr FJ Scholtz

More information

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea! MALT COOKIES MALT COOKIES Hey julle ek het op die lekker koekie resep afgekom! As julle nie dalk weet wat is malt nie dit kom voor in Whispers en malt extract kan gekry word by DisChem! Hoop julle geniet

More information

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS INDIEN JUL NIE HIERDIE BRIEWE WIL ONTVANG NIE, LAAT WEET MY DAN STUUR EK NIE VERDER VIR JULLE NUUS NIE. Dankie vir Lorraine 1971 inname wat gehelp het

More information

ONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast

ONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast ONTBYTE/BREAKFASTS Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast Boerewors, 2 x spek, 2 x eiers, tamatie, roosterbrood en skyfies. Boerewors, 2 x bacon, 2 x eggs, tomato slice, toast and chips. R49.95 Plaas Ontbyt/Farmhouse

More information

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs PIZZA CHICKEN 1 boneless chicken breast, pounded flat if thick Salt, pepper, garlic powder and Italian seasoning, to taste 1 tablespoon pizza sauce 4 1 2 2 1 slices pepperoni teaspoon butter or oil fresh

More information

Welkom by Koekela Huiskafee

Welkom by Koekela Huiskafee Welkom by Koekela Huiskafee Ek vertel graag die Koekela storie Koekela se deure het geopen in Junie 2010, Carol-Anne het n droom laat waar word, die wonderlike juweel blink gevryf en ander mooi krale bygevoeg.

More information

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS INDIEN JUL NIE HIERDIE BRIEWE WIL ONTVANG NIE, LAAT WEET MY DAN STUUR EK NIE VERDER VIR JULLE NUUS NIE. DAMES EN DIE HANDJIE VOL MANS ASSEBLIEF INDIEN

More information

Carrot and Pineapple Cake

Carrot and Pineapple Cake Scons 2K Meel 4t Bakpoeier 1/2t Sout 2E Suiker of 5E As julle dit lekker soet wil hê 4E Botter 4/5K Melk Metode: Sif droë bestandele. Vryf botter in. Voeg melk by. Sny in met plat mes. Rol uit met koekroller.

More information

Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache

Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache Ingredients: 2 cups Oreo cookie crumbs 5 tablespoons unsalted butter, melted 3 (240g) packages cream cheese, softened 1 cup granulated sugar 3 eggs

More information

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS (maak 3 4 ) ½ k koekmeel ½ k bruismeel ¼ k karringmelk ¼ k groente-olie ¼ t sout Meng al die bestanddele saam totdat dit n deeg vorm en knie 5 minute. Laat rus 15 minute.

More information

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES Kors: 200 gr digestive beskuitjies fyngemaal en met gesmelte botter gemeng. Druk met agterkant van houtlepel vas op die boom

More information

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries COCONUT WAFERS 1¾ Cup flour 125 gram margarine or butter (soft) 1 Cup sugar 1 teaspoon vanilla 1 egg ¾ Cup coconut ½ teaspoon salt 1 ½ teaspoons baking powder Method Cream margarine and sugar until light

More information

Chocolate Chip Peanut Butter

Chocolate Chip Peanut Butter chocklate koek 3 k Melk 200 gm botter 1/2 koppie olie 1 k kokao 2 koppies Self Raising 2 eiers 1 t baking soda ( weet nie wat is in Afr. nie ) 2 koppies suiker 2 eetlepels koffie verhit oond. 180. Verhit

More information

Lentil Curry. Ingredients

Lentil Curry. Ingredients Aartappel koekies 220g aartappels, skil, kook, en maak fyn 220g aartappels, skil, en rasper rou 200ml koekmeel 1 t sout 1/2 t bakpoeier 1 eier Meng alles tot sagte deeg Skep lepels vol in pan met vlak

More information

Spieëltjie, Spieëltjie aan die wand -

Spieëltjie, Spieëltjie aan die wand - OpenStax-CNX module: m29769 1 Spieëltjie, Spieëltjie aan die wand - * 01 Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS

More information

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE Kors: 240 g Koekmeel 230 g Botter 150 g Cheddarkaas Vulsel: 500g Spinasie 45 ml olie 250 g Spek 1 groot Ui 1 Knoffelhuisie 300 g Sampioene Sout, peper en aromat

More information

AMARULA Sjokoladekoek

AMARULA Sjokoladekoek AMARULA Sjokoladekoek Poplap se Lekkerbek resepte with Barney Lambrechts 60 ml Kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout STROOP 200 ml suiker 250

More information

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg. MARKDAG IDEES MARKDAG IDEES Rina Kleinhans Ek het een tyd so mooi materiaal sakkie met so paar mooi velletjies skryfpapier en 5 klein kaartjie met koeverte in gekoop, en op die materiaal sakkie was n pragtige

More information

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk. Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk. Skool Vakansie Sorg Datums (slegs weeksdae Maandae tot Vrydae): Publieke Vakansie is ons gesluit. Besprekings is

More information

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek 125 ml pynappelsap 10ml gelatin poeier 1 bakkie roomkaas (250g) 1 blik karamel treat 250ml room Geroosterde klapper skaafsels Tropiese

More information

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread Ingredients adapted from How Sweet Eats 1 3/4 cups all-purpose flour 1 cup whole wheat flour 1 tablespoon sugar 2 1/4 teaspoons instant yeast 1 teaspoon salt 1 packet

More information

Muffins Steak & Ale Tin Pies

Muffins Steak & Ale Tin Pies Muffins Steak & Ale Tin Pies 1.7 pounds stewing beef, diced 3 tbsp plain flour 1 tbsp salt 1 bottle pale ale 1 tin chopped tomatoes Small bunch of thyme 2 carrots 3 sticks of celery 1 onion, halved How

More information

PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI

PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI Ek het vandag die resep wat Vrydag op Tjailatyd was gemaak, dit is nogal n vreemde kombinasie, maar vrek lekker Een blikkie kondensmelk Een

More information

Primêre Skool Jordania

Primêre Skool Jordania Primêre Skool Jordania Posbus 474, Bethlehem, 9700 Tel: 058 303 4116 / Faks: 058 303 4264 Epos: jordania@jordaniapri.co.za www.jordaniaprimer.co.za Nr. 34/2018 16 November 2018 Die belangrikheid van lees

More information

Kerrie perskes. Pickled Fish

Kerrie perskes. Pickled Fish Kerrie perskes Koringslaai met Kerrie Perskes: 200gram koring, 50ml olie, 1grt soetrissie gekap, 3ml borrie, 6ml matige of sterk kerrie na smaak, 1grt ui gekap, 1grt blik perskes gedreineer, 25ml bladjan,25ml

More information

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL 1 Skoon skaap afval 2 Medium uie in ringe gesny 8 Medium aartappels 20ml Matige Kerrie poeier 10ml Borrie 750ml Sterk getrekte Rooibos tee 5 Eetlepels

More information

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

Vark wors VARKWORS METODE: Nota Vark wors VARKWORS 3kg Varkvleis 30g fyn sout (25ml) 5ml varsgemaalde witpeper 2ml fyn naeltjies 15ml heel koljander 2ml gerasperde Neutmuskaat 150ml asyn 90g derms METODE: Skroei eers die koljander, maal

More information

Sjokolade-mousse-terrien

Sjokolade-mousse-terrien Sjokolade-mousse-terrien Maak die poeding die vorige dag sodat dit oornag in die yskas kan stol. maak 1 x 32 cm-terrien Koek: 280 g (500 ml) koekmeel 400 g (500 ml) suiker 80 g (200 ml) kakao 10 ml bakpoeier

More information

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN Take your chickens and cut them through the breast flatten them out and cut under the wing and slice through the thigh to the bone and leg score the breasts. Then make a simple

More information

JEANETTE SE JOGURT TERT

JEANETTE SE JOGURT TERT JEANETTE SE JOGURT TERT JEANETTE SE JOGURT TERT 1 kg Jogurt 1 pakkie jellie (selfde geur as Jogurt) 1 blik kondensmelk 1 pakkie tennisbeskuitjies Pak poedingbak met koekies. Meng pakkie jellie met 1 koppie

More information

Suurlemoengegeurde malvapoeding

Suurlemoengegeurde malvapoeding Suurlemoengegeurde malvapoeding Manda Kahts Badenhorst Die TUKKA Spens ivm Ozziekaners Remix Suurlemoengegeurde malvapoeding Genoeg vir 8 mense Bereidingstyd: 15 minute Gaarmaaktyd: 30-35 minute POEDING

More information

Pork belly roast. Ingredients. Method

Pork belly roast. Ingredients. Method Pork belly roast Ingredients 1.3 kg higher-welfare pork belly 15 g fennel seeds 5 g sea salt 100 ml olive oil carrots celery onions garlic cloves, skin on fresh thyme 1 bottle white wine 75 g plain flour

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 MODEL 2014 PUNTE: 180 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 'n aparte inligtingsblad. Rekenaartoepassingstegnologie/V1

More information

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed FEBRUARY '17 INTERACTIVITY GUIDE Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed Hover over the icons to learn more about their functions. with interactive content designed

More information

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed APRIL '17 INTERACTIVITY GUIDE Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed Hover over the icons to learn more about their functions. with interactive content designed to

More information

TWO-MINUTE MICROWAVE FUDGE

TWO-MINUTE MICROWAVE FUDGE TWO-MINUTE MICROWAVE FUDGE Ingredients 1 lb powdered sugar 2/3 cup cocoa 1/4 teaspoon salt 1/4 cup milk 2 teaspoons vanilla 1/2 cup butter or 1/2 cup margarine 1/2 cup chopped nuts (optional) Directions

More information

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017 77 Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17 September 2017 D Fourie LNR-Instituut vir Graangewasse / ARC-Grain Crops Institute Inleiding/Introduction

More information

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE 2016 VERITAS CLASSES / KLASSE A DRY WHITE WINE DROë WITWYN 1 Cultivar blend - Non-Muscat Kultivarversnit - Nie-muskaat Max RS 5g/l 2 Cultivar blend Non-muscat (wooded) Kultivarversnit - Nie-muskaat (met

More information

Die lekkerste versiersels

Die lekkerste versiersels Die lekkerste versiersels FUDGEVERSIERSEL ( maak 500 ml) smeer oor piesangbrood of cupcakes. Kook suiker, botter en melk vroegtydig om af te koel. 187,5 ml sagte bruinsuiker 150 g ( 150 ml) botter 125

More information

ASYN-POEDING MENG SAAM

ASYN-POEDING MENG SAAM ASYN-POEDING MENG SAAM kop suiker 2 eiers 2 el asyn 1 desertlepel appelkooskonfyt VOEG BY: 1 kop meel 1 tl bakpoeier sout 1 kop melk gemeng met 1 tl koeksoda Bak op hoog vir 12 minute. BESTANDELE SOUS:

More information

sweetcorn tert Metode:

sweetcorn tert Metode: sweetcorn tert 4 eetlepels botter 4 eetlepels suiker 4 eiers 3 eetlepels mazena 2 teelepels bakpoeier 1 teelepel aromat 375 ml melk 2 blikkies sweet corn Metode: 1.Klits die botter, suiker en eiers tot

More information

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies.

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies. Pana Cota Tertjies Lewer 6 tertjies Bereiding: 20 min. Bak: 10 min. Stol: 4 uur of oornag KORS 125 g botter paar druppels roosstroop 125 ml (½ k) versiersuiker 250 ml (1 k) koekmeel 45 ml (3 e) mielieblom

More information

Easy Ricotta Cake with Fresh Berries

Easy Ricotta Cake with Fresh Berries Kondensmelktert 1 x blikkie kondensmelk 3 x blikkies water 3 x eiers, geskei 4 x eetlepels maizena 4 x eetlepels vlapoeier 1 x pakkie tennis beskuitjies pypkaneel Pak tennis beskuitjies in tert bak. Gooi

More information

VOORWOORD VOORWOORD. Kos en samesyn gaan hand aan hand. Gesellige. Together. Die reuk van moerkoffie op die stoof, saam met die van eiers, spek en

VOORWOORD VOORWOORD. Kos en samesyn gaan hand aan hand. Gesellige. Together. Die reuk van moerkoffie op die stoof, saam met die van eiers, spek en COFFEE SHOP VOORWOORD VOORWOORD Hitios nis doluptat illuption rest, ut vendist que volupta sum est, corrovit volum haria vent voluptate porpori taesciis millorp orerum et volorecust, odis aditatem utem

More information

GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES

GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES Gerda Venter Ek het 2 soorte. Die een wat my ma en ouma gemaak het. Kook boontjies met aartappels en uie en as dit sag en gaar is mash dit

More information

JERSEY SA. Nuusbrief

JERSEY SA. Nuusbrief JERSEY SA Nuusbrief Januarie - 2014 Jersey SA Kontak besonderhede: Tel: 051 430 8020 Faks: 051 430 7719 Epos: info@jerseysa.co.za ABS Nasionale Jersey Jeugskou 2014 Die jaar merk die 10de Nasionale ABS

More information

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER English version below - with more photos. 05/2018 DE VETTE MOSSEL STRAND SEEKOSRESTAURANT @ GROOTBRAKRIVIER ALGEMENE VRAE EN ANTWOORDE VIR TROUES EN ONTHALE TE DE VETTE MOSSEL STRAND-SEEKOSRESTAURANT Baie

More information

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1 PUNTE: 150 TYD: 2 uur *RLSDM1* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 RELIGIESTUDIES V1

More information

Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel

Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel Genoeg vir: 4-6 Bereidingstyd: 40 minute, plus rystyd Bak: 40 minute Oondtemperatuur: 220 C 500g (900ml) witbroodmeel 10g droë kitsgis 20ml suiker 10ml

More information

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

IDEES VIR FONDANT IN VORMS IDEES VIR FONDANT IN VORMS IDEES VIR FONDANT IN VORMS Janine Stander: Hi ek wil graag weet ek wil fondant in n mould gebruik. Watter fondant werk die beste: die fondant wat klaar gekleur is of die poeier

More information

Griddled bavette steak with shallot and red wine sauce

Griddled bavette steak with shallot and red wine sauce Griddled bavette steak with shallot and red wine sauce Ingredients 4 shallots, sliced in thin rings 4 tbsps olive oil 240ml red wine 240ml beef stock Salt and freshly ground black pepper 1 (680g) piece

More information

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans Newsletter 15 December 2016 Tel: (044) 213-3775 E-mail: tourism@calitzdorp.org.za Website: www.calitzdorp.org.za Facebook: https://www.facebook.com/calitzdorptourism/ Gebeurtenisse in en om Calitzdorp:

More information

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food - At the Entrance I would like to book a table for _[number of people]_ at _[time]_. Making a reservation A table for _[number of people]_, please. Asking for a table Do you accept credit cards? Asking

More information

Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 Saterdae 08:30-15:00. Business Hours Mondays - Fridays 07:30-17:00 Saturdays 08:30-15:00

Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 Saterdae 08:30-15:00. Business Hours Mondays - Fridays 07:30-17:00 Saturdays 08:30-15:00 Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 Saterdae 08:30-15:00 Business Hours Mondays - Fridays 07:30-17:00 Saturdays 08:30-15:00 Al ons geregte mag moontlik knoffel en neute bevat All our dishes may

More information

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE TAMELETJIES TAMELETJIES 250g pine kernels/dennepitte 1 piece dried ginger root/1stul droe Gemmerwortel 12.5ml butter/botter 750ml sugar/suiker 375ml water 1. Rapidly boil together sugar, butter ginger

More information

VOORWOORD. Dr F. Peters Director: Curriculum ECD & GET Programmes. Vir verdere insette tot hierdie dokument kan u die volgende persone kontak:

VOORWOORD. Dr F. Peters Director: Curriculum ECD & GET Programmes. Vir verdere insette tot hierdie dokument kan u die volgende persone kontak: VOORWOORD Die Direktoraat: Kurrikulum van die Oos Kaapse Departement van Onderwys, in samewerking met kurrikulumpersoneel van distrikte en onderwysers, het die LEERDER BEMEESTERINGSVLAK (LBV) DOKUMENT

More information

Spyskaart / Menu. We do take-a-ways! Bedien tot 11:30 Served until 11:30 R30 R35 R30 R60 R45 R45 R 45

Spyskaart / Menu. We do take-a-ways! Bedien tot 11:30 Served until 11:30 R30 R35 R30 R60 R45 R45 R 45 Spyskaart / Menu Bedien tot 11:30 Served until 11:30 Roer eiers en Rooster brood Bedien met spek en kaas Scrambled egg on toast Served with bacon and cheese Bosveld Franse brood Bedek met spek en kaas

More information

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3 Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Afrikaans HUISTaal Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Grondslagfase Graad R-3 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING graad R-3 afrikaans HUIStaal KABV

More information

Kla Kous Resepte. LEKKERGOED Resepte

Kla Kous Resepte. LEKKERGOED Resepte Neute Lekkers Kla Kous Resepte. LEKKERGOED Resepte 150 g sjokolade blok 100 g neute - gekap (Pekaneute) Ekstra: 50 g wit sjokolade 1.) Smelt sjokolade en meng neute by. 2.) Skep teelepels vol op n gesmeerde

More information

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is. ORANJE LONE IRP5 PROSEDURE VIR AUGUSTUS 2016 Stap 1 : Werk altyd op die heel nuutste Oranje Lone opdatering. Daar mag gereelde opdaterings verskyn om u werk makliker te maak of om indien nog bestaan, program

More information

BANKET INLIGTING 2008

BANKET INLIGTING 2008 BANKET INLIGTING 2008 TROUES VERJAARDAE WERKSWINKELS KINDER PARTYTJIES SPANBOU KONFERENSIES CORPARATIEWE FUNKSIES JAAR EIND FUNKSIES Celeste2004@jerseymail.co.uk www.tryhou.co.za 1 of 18 Geagte Klient,

More information

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Intermediêre fase Graad 4-6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 4-6 AFRIKAANS

More information

Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 (Kombuis sluit 15:00) Saterdae 08:30-15:00 (Kombuis sluit 14:00)

Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 (Kombuis sluit 15:00) Saterdae 08:30-15:00 (Kombuis sluit 14:00) Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 (Kombuis sluit 15:00) Saterdae 08:30-15:00 (Kombuis sluit 14:00) Business Hours Mondays - Fridays 07:30-17:00 (Kitchen closes at 15:00) Saturdays 08:30-15:00

More information

Garlic, Cheddar and Chive Scones

Garlic, Cheddar and Chive Scones Garlic, Cheddar and Chive Scones Cook Time: 16 minutes Yield: about 12 scones Ingredients 2 cups all purpose flour 2 teaspoons granulated sugar 2 teaspoons baking powder ½ teaspoon baking soda 1 teaspoon

More information

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon Yield: Serves 4 to 6 Prep Time: 10 minutes Cook Time: 25 minutes Ingredients: 5 slices bacon 4 English Muffins cut into cubes 3/4 cup whole milk 3/4 cup

More information

Mix 1 tin john west mackrel in oil with a tin john west sardines in oil and about 3 john west anchovies blend well and serve

Mix 1 tin john west mackrel in oil with a tin john west sardines in oil and about 3 john west anchovies blend well and serve Fish Paste Mix 1 tin john west mackrel in oil with a tin john west sardines in oil and about 3 john west anchovies blend well and serve Pickled Fish Ingredients 800 g Skinless Hake or Kingklip 15 ml Oil

More information

Inhoud. Voorwoord. Vanjaar kuier ons op Get Together se stoep en vertel al die stoepstories van al die jare.

Inhoud. Voorwoord. Vanjaar kuier ons op Get Together se stoep en vertel al die stoepstories van al die jare. Inhoud Voor oord... 2 Breakfast/Ontbyt... 4 Die Aga Stoof... 6 nbet een/tussen in... 7 Lunch/Middagete... 8 Die boer, die bobbejane en die uiebedding... 11 Leipoldt s Tomato ste...... 12 Salads & Toasteds...

More information

PAASWEEK 05 tot 12 April 2009

PAASWEEK 05 tot 12 April 2009 PAASWEEK 05 tot 12 April 2009 Paasfees is die grootste jaarlikse fees van die christelike godsdiens - aangesien dit sentreer rondom die primêre van ons geloof, naamlik Jesus se kruisdood en Sy opstanding.

More information

French Onion Zoodle Bake

French Onion Zoodle Bake French Onion Zoodle Bake Yield: Serves 4 Prep Time: 20 minutes Cook Time: 45 minutes Ingredients: 2 1/2 cups zucchini noodles 1 large yellow onion, sliced thinly 1 teaspoon granulated sugar 1 teaspoon

More information

MOVEMBER NOVEMBER '17

MOVEMBER NOVEMBER '17 MOVEMBER NOVEMBER '17 INTERACTIVITY GUIDE Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed Hover over the icons to learn more about their functions. with interactive content

More information

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates Good day all! Celtis africana Sterkfontein Country Estates July 2016/Julie 2016 Time certainly flies, here we are in the middle of winter and yet, just the other day I read in the newspaper that 2016 will

More information

ROMANY CREAMS. Method

ROMANY CREAMS. Method ROMANY CREAMS Ingredients 300 grams of butter ( room temperature ) 1 cup of sugar 1 egg 1/4 cup of oil 3 &1/2 cups of cake flour 1 tsp baking powder 1 tablespoon of vanilla essence 1 cup of cocoa powder

More information

Hussar Grill - Going from strength to strength

Hussar Grill - Going from strength to strength 4th Year - Our Birthday Edition! SEPTEMBER 2015 GRAHAM S Tel:021-872 1418/9 Fax:021-872 9489 38 WESTHOVEN STR. PAARL Email:info@grahamsautobody.co.za www.grahamsautobody.co.za 24hr BREAKDOWN SERVICE TEL:

More information

Home Industry Tuisbedryf Spring 2005

Home Industry Tuisbedryf Spring 2005 Home Industry Tuisbedryf Spring 2005 preserves tea loaves Christmas baking snacks With the compliments of Huletts Sugar With the compliments of Huletts Sugar Met komplimente van Huletts Suiker Oktober

More information

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry. SUMMARY In Chapter one of this thesis, the literature on Botryosphaeria spp. associated with mango is reviewed. From this review, it is clear that Botryosphaeria spp. are responsible for diseases on mango

More information

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1 STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1 Fokus: Tradisionele literatuur. Nota: Luister en praat is die middelpunt van leer in alle vakke. Luister- en praatvaardighede word deur middel van letterkunde

More information

Death by chocolate cupcakes

Death by chocolate cupcakes Death by chocolate cupcakes Dark chocolate cupcakes topped with dark chocolate frosting. Chocolate lovers only! yield: 12 CUPCAKES Ingredients: DARK CHOCOLATE CUPCAKES 1/2 cup (1 stick or 115g) unsalted

More information

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates Celtis africana Sterkfontein Country Estates May/Mei 2016 Good day Celtis friends! Early mornings and late afternoons have become rather nippy, but the clear blue skies - so typical of the Highveld at

More information

Market comment Markkommentaar. May/Mei 2018

Market comment Markkommentaar. May/Mei 2018 Market comment Markkommentaar May/Mei 2018 Inleiding Vanaf Januarie tot Desember 2017 is 18,6 miljoen 10kg sakkies meer (19%) op die nasionale varsproduktemarkte verkoop as die ooreenstemmende tydperk

More information

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Intermediêre fase Graad 4-6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 4-6 AFRIKAANS

More information