Hoe het Coke ontstaan? *

Size: px
Start display at page:

Download "Hoe het Coke ontstaan? *"

Transcription

1 OpenStax-CNX module: m Hoe het Coke ontstaan? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 16 4 HOE HET COKE ONTSTAAN? Julle het nou gedink, gesels, geskryf oor advertensies en selfs advertensies gemaak. Het jy geweet dat daar elke sekonde van die dag iemand êrens in die wêreld is wat Coca-Cola, ook beter bekend as Coke, drink? Hoekom? Danksy uitstekende advertensie-veldtogte het Coke een van die bekendste produkte in die wêreld geword! HOE het Coke ontstaan? 1. BEGRIPSTOETS Luister terwyl julle opvoeder die onderstaande leesstuk hardop voorlees. Daarna kan jy en `n maat dit ook hardop vir mekaar voorlees. Help mekaar met die korrekte uitspraak van die woorde. Coca-Cola is in 1886 deur `n apteker, John Styth Pemberton, uitgevind. Pemberton het `n apteek in Atlanta, Amerika, gehad waar hy onder andere medisyne, pille en haarkleurmiddels verkoop het. In 1885 het Pemberton `n tonikum gemaak wat hy Frech Wine Cola genoem het. `n Tonikum is `n soort medisyne wat `n mens ekstra energie gee. Hy het dit sommer in `n driebeenpot in sy agterplaas gemeng en dit ook as `n medisyne vir hoofpyn verkoop. Dit was nie lank nie, of sy personeel het hierdie lekker medisyne met water verdun en gedrink om hulle dors te les. Op Saterdag 8 Mei 1880 het Pemberton `n beker vol van hierdie medisyne na 'n ander apteek, Jacobs Pharmacy toe gevat. Hierdie winkel het `n sodapomp gehad wat koolsuurgas by water gevoeg het om sodawater te maak. Hierdie sodawater is dan met gegeurde stroop gemeng vir heerlike verfrissende drankies. Pemberton het sodawater by sy medisyne gevoeg en al die mense in Jacob's Pharmacy het daarvan geproe. Almal het gedink dit was heerlik. Pemberton se boekhouer het voorgestel dat hulle dit Coca-Cola moet noem. Pemberton het begin om Coca-Cola te verkoop teen 5 sent (Amerikaanse sent) `n glas. Pemberton is in 1888 oorlede en het voor sy dood die resep aan `n besigheidsman, Asa G. Chandler, verkoop. Chandler het Coke begin adverteer en skielik wou almal Coke drink. Chandler het die Coca-Cola Maatskappy tot `n reuse maatskappy opgebou en dis vandag die grootste koeldrankmaatskappy in die wêreld. Beantwoord nou die volgende vrae: 1. Kies die korrekte antwoorde en onderstreep hulle: (a) Coke is in (1885, 1886, 1888) uitgevind. * Version 1.1: May 21, :30 pm

2 OpenStax-CNX module: m (b) Die uitvinder, John Pemberton, was `n (Amerikaner, Engelsman, Fransman). (c) Hy het `n (kafee, haarsalon, apteek) besit waar hy onder andere (koerante, medisyne, lekkers) verkoop het. 4 x 1 2 = 2 2. Vul die ontbrekende woorde in: (a) Pemberton het `n medisyne gemaak wat `n mens ekstra energie gee. `n Mens noem hierdie soort medisyne `n. (b) Hy het dit sommer by sy huis in `n gemeng. (c) `n Mens kon hierdie medisyne ook vir drink. (d) Sy personeel het hierdie medisyne sommer met gemeng en gedrink as hulle dors was. 4 x 1 2 = 2 3. Beantwoord die volgende vrae deur slegs die antwoorde te skryf: (a) Op watter dag van die week het Pemberton `n beker vol medisyne na `n ander apteek toe gevat? (b) Wat het hierdie winkel gehad om sodawater te maak? 4 x 1 2 = 2 4. Die volgende stellings is ONWAAR. Skryf hulle oor sodat hulle WAAR sal wees. (a) Pemberton het gegeurde stroop by sy medisyne gevoeg. (b) Niemand het van hierdie drankie gehou nie. 2 x 1 = 2 5. Beantwoord die volgende vrae in volsinne: (a) Wat het Pemberton voor sy dood gedoen? (b) Wat het Chandler met die Coca-Cola Maatskappy gedoen? 2 x 1 = 2 6. Voorsien hierdie leesstuk van `n opskrif. Assessering deur opvoeder. Totaal: 10 Table 1 LU Table 2 2. `N LETTERVERS Weet julle wat 'n lettervers is? Hierdie is `n voorbeeld: Figure 1

3 OpenStax-CNX module: m Die eerste letters van elke reël vorm dus `n woord van bo na onder. Skryf `n lettervers met die volgende woord. (Die reëls kan uit so min as `n woord bestaan. Daar is geen vasgestelde of voorgeskrewe reëls vir `n lettervers nie). Figure 2 LU Table 3 Lees julle letterverse in julle groepe vir mekaar voor. 3. TOETS JOU AMERIKAANSE KENNIS Daar is baie produkte behalwe Coke wat hulle ontstaan in die magtigste land ter wêreld, Amerika, gehad het. Hieronder volg `n paar leidrade vir `n blokkiesraaisel wat oor Amerikaanse handelsmerke handel. Verdeel in julle groepe en help mekaar om hierdie blokkiesraaisel te voltooi. 1. Die grootste vervaardiger van hardeware en sagteware wêreldwyd. (9) 2. Hoender gemaak volgens kolonel Sanders se resep. (8) 1. Hulle maak rekenaars. (3) 2. Die bekendste passasierstralers in die wêreld. (6) continued on next page

4 OpenStax-CNX module: m Henry het dié motors begin maak en het die eerste een Model T genoem. (4) 4. Die skepper van Micky Mouse en Donald Duck. (6) 3. Almal ken hulle burgers en skyes. (9) 4. Dit lyk soos Coke, maar smaak nie heeltemal dieselfde nie. (5) Table 4 LU Table 5 4. VOEGWOORDE As jy sinne langer wil maak, verbind jy dit met voegwoorde soos en, want, daarom en omdat. Kyk hoe die sinne verander as jy hulle met voegwoorde verbind. Figure 3 Daar is dus drie groepe voegwoorde in Afrikaans.

5 OpenStax-CNX module: m Groep 1 Groep 2 Groep 3 enmaarwant daaromdusdan omdatdatterwyl Die tweede sin verander nie.daar is `n komma voor..., want en..., maar. Die werkwoord van die tweede sin staan direk ná die voegwoord. Die werkwoord van die tweede sin spring na die einde van die sin. Table 6 A. Verbind nou die volgende sinne met die voegwoorde tussen hakies. 1. Coke is die bekendste koeldrank. Dit is 'n Amerikaanse produk. (en) 2. Coke adverteer hulle produk baie. Mense ken dit. (daarom) 3. Baie mense verkies Coke. Dit is verfrissend. (omdat) 4. Ek drink graag Coke. Ek hou ook van Fanta. (maar) 5. Coke bevat suiker. Dit gee energie. (dus) 6. Dis `n feit. Coke is baie gewild. (dat) 7. Ek hou van Coke. Dit les my dors. (want) 8. Coke is die bekendste. Sprite en Fanta word ook al hoe meer gedrink. (terwyl) B. Vul die ontbrekende voegwoorde in. Kies uit woorde in die blokkie. Figure 4 Pemberton het medisyne gemaak hy `n apteker was. was Coke nie oorspronklik `n koeldrank nie is as medisyne verkoop. Sy personeel het gedink dit is lekker het dit gedrink as hulle dors was. hulle sodawater bygevoeg het, het almal gedink dis heerlik. Ruil jou sinne met `n maat s'n om en assesseer mekaar se werk onder leiding van julle opvoeder. LU Table 7 5. HOEVEEL MENSE DRINK COKE? Die verbruik is as volg: Oos- en Sentraal-Europa : 124 miljoen China : 1,2 biljoen Afrika : 568 miljoen

6 OpenStax-CNX module: m Indonesië : 191 miljoen Die Russiese Republieke : 293 miljoen Indië : 840 miljoen Ander nasies : 326 miljoen Nie-verbruikers : 1,9 biljoen Julle moet nou hierdie sirkeldiagram van byskrifte voorsien na aanleiding van bogenoemde inligting. Elke sektor moet ook ingekleur word. Onthou om elke sektor `n ander kleur te maak. LU Table 8 6. SKRIFTELIKE WERK Hier volg nou sleutelwoode en frases wat betrekking het op die bestanddele en die resep van Coke. Julle moet nou hierdie sleutelwoorde en frases gebruik om in volsinne te beskryf hoe Coke gemaak word. Figure 5 Voorsien die skriftelike werk van `n opskrif. Onthou om ook in paragrawe te skryf. Jy behoort drie paragrawe te skryf. Maak gebruik van voegwoorde! LU Table 9 7. MONDELING Jy moet `n nuwe slagspreuk of klingel vir Coke skryf en dit vir jou klasmaats kom sê, sing of speel! Die enigste hulpmiddel is 'n leë blikkie of `n leë bottel Coke. LU Table 10

7 OpenStax-CNX module: m Assessering

8 OpenStax-CNX module: m LU 3 LEES EN ONDERSOEKDie leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. Dit is duidelik wanneer die leerder: 3.4 lees vir inligting: volg feitelike tekste (soos `n beskrywing van die proses om papier te maak); lees eenvoudige diagramme, graeke en tabelle; 3.5 ontleed advertensies en pamette; 3.6 gebruik leesstrategieë: pas gepaste leestegnieke op verskillende tekssoorte toe (soos: soeklees `n telefoongids; stiplees instruksies; vluglees `n koerant se opskrifte); 3.7 lees vir genot: los woordraaisels op (soos blokkiesraaisels). LU 4 SKRYFDie leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir `n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. Dit is duidelik wanneer die leerder: 4.1 skryf om inligting oor te dra: skryf een of twee paragrawe om `n proses te beskryf (soos hoe om `n motorband om te ruil); 4.2 skryf vir `n sosiale doel; 4.3 skryf vir persoonlike besinning; 4.4 skryf skeppend; 4.5 ontwerp mediatekste: gebruik `n raam om `n eenvoudige advertensie te ontwerp; 4.6 benader skryf as `n proses: gebruik kennis van grammatika en spelling om te redigeer. LU 5 DINK EN REDENEERDie leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, te verwerk en te gebruik. continued on next page

9 OpenStax-CNX module: m Dit is duidelik wanneer die leerder: 5.1 gebruik taal en geletterdheid oor die kurrikulum heen: verstaan sommige begrippe uit ander leerareas en gebruik die woordeskat wat daarmee verband hou (soos handel in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe); 5.2 gebruik taal om te dink: stel en beantwoord meer komplekse vrae (soos: Wat sal gebeur as...?); 5.3 versamel inligting en teken dit op verskillende maniere op: doen eenvoudige navorsing en skryf `n verslag wat instrumente soos graeke, tabelle, diagramme en statistiek insluit; dra inligting van een modus na `n ander oor (soos gebruik inligting uit `n visuele of geskrewe teks om `n graek of tabel te skep of byskrifte by `n diagram te skryf). LU 6 TAALSTRUKTUUR EN GEBRUIKDie leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. Dit is duidelik wanneer die leerder: 6.2 spel bekende woorde korrek: woorde wat dikwels verkeerd gespel word (soos: vriende, wêreld,vyftien, wanneer); 6.3 gebruik verskillende eenvoudige taalvorme en sinstrukture om mondelings en skriftelik te kommunikeer: die ontkennende vorm (soos: Ek hou nie van brood nie; Niemand sal dit doen nie); die verbinding van sinne met voegwoorde met die korrekte woordorde. Table 11 6 Memorandum 1. (1) (a) 1886 (b) Amerikaner (c) apteek, medisyne 2. (a) tonikum (b) driebeenpot (c) hoofpyn (d) water 3. (a) Saterdag (b) sodapomp 4. (a) Pemberton het sodawater by sy medisyne gevoeg. (b) Almal het gedink hierdie drankie was heerlik. 5. (a) Pemberton het voor sy dood die resep aan `n besigheidsman verkoop. (b) Chandler het die Coca-Cola maatskappy tot `n reuse maatskappy opgebou.

10 OpenStax-CNX module: m eie keuse 10. AF 1. Microsoft 2. Kentucky 3. Ford 1. Disney 3. DWARS 1. Ibm 2. Boeing 3. McDonalds 4. Pepsi 1. A. (1) Coke is die bekendste koeldrank en dit is `n Amerikaanse produk. (2) Coke adverteer hulle produk baie, daarom ken mense dit. (3) Baie mense verkies Coke omdat dit verfrissend is. (4) Ek drink graag Coke, maar ek hou ook van Fanta. (5) Coke bevat suiker, dus gee dit energie. (6) Dis `n feit dat Coke baie gewild is. (7) Ek hou van Coke, want dit les my dors. (8) Coke is die bekendste, terwyl Sprite en Fanta ook al hoe meer gedrink word. 4. B. omdat Dus maar en Nadat 6. Die resep vir Coke Die resep vir klassieke Coke bestaan uit `n mengsel van suiker en water, waarby karamel, kleur(sel), fosforsuur vir die suur smaak en kafeïne almal natuurlike geursels gevoeg word. Die hoeveelhede van die bestanddele is `n goedbewaarde geheim en voldoen aan gesondheidswette. Die presiese kombinasie staan bekend as Sewe X. Slegs drie mense het die resep al gesien. Die formule word in `n bankkluis in Atlanta bewaar. Coke word in baie lande gemaak en verkoop.

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25753 1 Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 Module

More information

Van hier tot daar - 05 *

Van hier tot daar - 05 * OpenStax-CNX module: m26927 1 Van hier tot daar - 05 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Van

More information

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m26270 1 Gedigte * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad

More information

Van hier tot daar - 02 *

Van hier tot daar - 02 * OpenStax-CNX module: m26924 1 Van hier tot daar - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Van

More information

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m29878 1 Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3

More information

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak 6 Mm-Mm, dis lekker Woordpret: Ontdek die woorde Jy gaan n storie oor n pizza lees: Die grootste pizza Wil jy weet wat n pizza is? Wil jy ook weet watter ander woorde in die storie is? Kyk na die foto

More information

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels. 11 Kos en advertensies Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. brood koeldrank aartappels tee appels pampoen suiker sjokolade pasta lekkers kaas piesang boontjies

More information

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m32005 1 Afstand * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe

More information

Ligte gedigte en dinge

Ligte gedigte en dinge 2 Ligte gedigte en dinge Luister en praat: n Gedig Luister en praat Pre-luister: Probeer voorspel waaroor die gedig gaan deur na die titel te kyk. Tydens luister: Luister na die gedig waarin die spreker

More information

Spieëltjie, Spieëltjie aan die wand -

Spieëltjie, Spieëltjie aan die wand - OpenStax-CNX module: m29769 1 Spieëltjie, Spieëltjie aan die wand - * 01 Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS

More information

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul: Leseenheid 10 Aktiwiteit 1: Kom ons luister Opdrag Luister met aandag na die voorlesing (Luistertoets 1). Doughie moet invul: Voltooi daarna die vormpie wat Prettige Pizza Plek Klant se naam en van: Klant

More information

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes Internal examiners: Mr CJ Lotter Mr R de Lange Mr FJ Scholtz

More information

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017 77 Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17 September 2017 D Fourie LNR-Instituut vir Graangewasse / ARC-Grain Crops Institute Inleiding/Introduction

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 MODEL 2014 PUNTE: 180 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 'n aparte inligtingsblad. Rekenaartoepassingstegnologie/V1

More information

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE DIAMANT-KRISPIES DIAMANT-KRISPIES 200 g malva lekkers 1 385 g blik kondensmelk 30 ml botter 5 X 250 ml rysvlokkies ( rice Krispies ) 50 g donker sjokolade Smelt die malva lekkers, kondensmelk en botter

More information

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens) VENUE CHECKLIST VENUE CHECKLIST *print en neem saam na venues ALGEMENE OORWEGINGS & PRYSE: *Van hierdie dinge kan jy dalk reeds uitvind en invul voordat jy enige venues besoek sodoende elimineer jy alreeds

More information

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is. ORANJE LONE IRP5 PROSEDURE VIR AUGUSTUS 2016 Stap 1 : Werk altyd op die heel nuutste Oranje Lone opdatering. Daar mag gereelde opdaterings verskyn om u werk makliker te maak of om indien nog bestaan, program

More information

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs PIZZA CHICKEN 1 boneless chicken breast, pounded flat if thick Salt, pepper, garlic powder and Italian seasoning, to taste 1 tablespoon pizza sauce 4 1 2 2 1 slices pepperoni teaspoon butter or oil fresh

More information

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto Potato blini Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto Potato blini Ingredients 3 eggs 1/2 cup full fat milk 2 spring onions/scallions finely sliced 2 tablespoons

More information

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3 Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Afrikaans HUISTaal Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Grondslagfase Graad R-3 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING graad R-3 afrikaans HUIStaal KABV

More information

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Intermediêre fase Graad 4-6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 4-6 AFRIKAANS

More information

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE Ek het n lekker uitdaging vir julle, almal begin slaaie maak en ons soek altyd na iets nuuts, hier is 25 heerlike resepte, maar sonder foto

More information

VOORWOORD. Dr F. Peters Director: Curriculum ECD & GET Programmes. Vir verdere insette tot hierdie dokument kan u die volgende persone kontak:

VOORWOORD. Dr F. Peters Director: Curriculum ECD & GET Programmes. Vir verdere insette tot hierdie dokument kan u die volgende persone kontak: VOORWOORD Die Direktoraat: Kurrikulum van die Oos Kaapse Departement van Onderwys, in samewerking met kurrikulumpersoneel van distrikte en onderwysers, het die LEERDER BEMEESTERINGSVLAK (LBV) DOKUMENT

More information

Primêre Skool Jordania

Primêre Skool Jordania Primêre Skool Jordania Posbus 474, Bethlehem, 9700 Tel: 058 303 4116 / Faks: 058 303 4264 Epos: jordania@jordaniapri.co.za www.jordaniaprimer.co.za Nr. 34/2018 16 November 2018 Die belangrikheid van lees

More information

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE Voorverhit oond @ 180 2k fyn grondboonbotter 1½k strooisuiker 2,5ml sout 3 eiers geklits *Meng alles *Maak bolletjies *Druk platter met n garetolletjie *Bak 15min Lewer 5dosyn

More information

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Verdere onderwys- en opleidingsfase Graad 10-12

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Verdere onderwys- en opleidingsfase Graad 10-12 Afrikaans EERSTE Addisionele Taal Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Verdere onderwys- en opleidingsfase Graad 10-12 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING

More information

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1 PUNTE: 150 TYD: 2 uur *RLSDM1* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 RELIGIESTUDIES V1

More information

MADELEINES MADELEINES

MADELEINES MADELEINES MADELEINES MADELEINES Sponge cake cookie in shell shaped molds. Ingredients 2 eggs 3/4 teaspoon vanilla extract 1/8 teaspoon salt 1/3 cup white sugar 1/2 cup all-purpose flour 1 tablespoon lemon zest 1/4

More information

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk. Karamel Brownies 1 kop botter 2 kop suiker 3 eiers 2 teelepel. vanielje ½ kop kakao ½ tl sout 2 kop meel 1 kop melk 1 kop gekapte pekanneute (opsioneel) Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies

More information

DIE QUINTUS PORK BELLY

DIE QUINTUS PORK BELLY DIE QUINTUS PORK BELLY DIE QUINTUS PORK BELLY Verhit oond op die hoogste rooster stelling. Sny die vet in klein blokkies sonder om die vleis raak te sny. (gebruik maar n lekker skerp mes) Sprinkel bietjie

More information

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread Ingredients adapted from How Sweet Eats 1 3/4 cups all-purpose flour 1 cup whole wheat flour 1 tablespoon sugar 2 1/4 teaspoons instant yeast 1 teaspoon salt 1 packet

More information

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Intermediêre fase Graad 4-6 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 4-6 AFRIKAANS

More information

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS INDIEN JUL NIE HIERDIE BRIEWE WIL ONTVANG NIE, LAAT WEET MY DAN STUUR EK NIE VERDER VIR JULLE NUUS NIE. DAMES EN DIE HANDJIE VOL MANS ASSEBLIEF INDIEN

More information

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export South African Avocado Growers Association Yearbook 1998. 21:97-99 Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export F.J. Kruger 1 & A.W. Rowell 2 1 ARC-lnstitute

More information

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS INDIEN JUL NIE HIERDIE BRIEWE WIL ONTVANG NIE, LAAT WEET MY DAN STUUR EK NIE VERDER VIR JULLE NUUS NIE. Dankie vir Lorraine 1971 inname wat gehelp het

More information

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea! MALT COOKIES MALT COOKIES Hey julle ek het op die lekker koekie resep afgekom! As julle nie dalk weet wat is malt nie dit kom voor in Whispers en malt extract kan gekry word by DisChem! Hoop julle geniet

More information

Welkom by Koekela Huiskafee

Welkom by Koekela Huiskafee Welkom by Koekela Huiskafee Ek vertel graag die Koekela storie Koekela se deure het geopen in Junie 2010, Carol-Anne het n droom laat waar word, die wonderlike juweel blink gevryf en ander mooi krale bygevoeg.

More information

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1 STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1 Fokus: Tradisionele literatuur. Nota: Luister en praat is die middelpunt van leer in alle vakke. Luister- en praatvaardighede word deur middel van letterkunde

More information

sweetcorn tert Metode:

sweetcorn tert Metode: sweetcorn tert 4 eetlepels botter 4 eetlepels suiker 4 eiers 3 eetlepels mazena 2 teelepels bakpoeier 1 teelepel aromat 375 ml melk 2 blikkies sweet corn Metode: 1.Klits die botter, suiker en eiers tot

More information

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk. Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk. Skool Vakansie Sorg Datums (slegs weeksdae Maandae tot Vrydae): Publieke Vakansie is ons gesluit. Besprekings is

More information

VETKOEK OR BREAD DOUGH

VETKOEK OR BREAD DOUGH VETKOEK OR BREAD DOUGH VETKOEK OR BREAD DOUGH Hi everyone. Just want to share my husbands baking skills. 3 cups white cake flour 3 cups brown bread flour 4 tsp sugar 3 tsp salt 1 pkt yeast (purple) 700

More information

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE TAMELETJIES TAMELETJIES 250g pine kernels/dennepitte 1 piece dried ginger root/1stul droe Gemmerwortel 12.5ml butter/botter 750ml sugar/suiker 375ml water 1. Rapidly boil together sugar, butter ginger

More information

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry. SUMMARY In Chapter one of this thesis, the literature on Botryosphaeria spp. associated with mango is reviewed. From this review, it is clear that Botryosphaeria spp. are responsible for diseases on mango

More information

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE 1 of 6 2011/04/09 05:39 PM Karen Müller Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE Kalie van Heerden To: Sekretaris.uspluimbal@gmail.com, Voorsitter.uspluimbal@gmail.com

More information

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER English version below - with more photos. 05/2018 DE VETTE MOSSEL STRAND SEEKOSRESTAURANT @ GROOTBRAKRIVIER ALGEMENE VRAE EN ANTWOORDE VIR TROUES EN ONTHALE TE DE VETTE MOSSEL STRAND-SEEKOSRESTAURANT Baie

More information

Sjokolade-mousse-terrien

Sjokolade-mousse-terrien Sjokolade-mousse-terrien Maak die poeding die vorige dag sodat dit oornag in die yskas kan stol. maak 1 x 32 cm-terrien Koek: 280 g (500 ml) koekmeel 400 g (500 ml) suiker 80 g (200 ml) kakao 10 ml bakpoeier

More information

PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI

PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI Ek het vandag die resep wat Vrydag op Tjailatyd was gemaak, dit is nogal n vreemde kombinasie, maar vrek lekker Een blikkie kondensmelk Een

More information

WAT DIE BYBEL LEER OOR SONDE Dr Arnold Fruchtenbaum

WAT DIE BYBEL LEER OOR SONDE Dr Arnold Fruchtenbaum Dr Arnold Fruchtenbaum INHOUD I. HEBREEUSE, GRIEKSE, EN AFRIKAANSE WOORDE...3 A. Die Hebreeuse Woorde...3 B. Die Griekse Woorde...4 C. Die Afrikaanse Woorde...4 II. DIE DEFINISIE VAN SONDE...5 A. Die Komponente...6

More information

GRADE 11 NOVEMBER 2014 HOSPITALITY STUDIES

GRADE 11 NOVEMBER 2014 HOSPITALITY STUDIES NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 11 NOVEMBER 2014 HOSPITALITY STUDIES MARKS: 200 TIME: 3 hours *IHOSPDM* This question paper consists of 16 pages. 2 HOSPITALITY STUDIES (NOVEMBER 2014) INSTRUCTIONS AND

More information

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback Contents Introduction Analysis of response Economic Empowerment and development Social development and upliftment HR development and training Market

More information

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta Ingredients for about 4 open sandwiches 250g mushrooms sliced 1 tbsp olive oil 1 clove of garlic crushed 125ml cream blue cheese use as mush as you like I used

More information

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE 2016 VERITAS CLASSES / KLASSE A DRY WHITE WINE DROë WITWYN 1 Cultivar blend - Non-Muscat Kultivarversnit - Nie-muskaat Max RS 5g/l 2 Cultivar blend Non-muscat (wooded) Kultivarversnit - Nie-muskaat (met

More information

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw.   Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe Handleiding Weergawe 24-11-2018 Saamgestel deur Leslie Bergh & Tim Pauw www.bengufarm.co.za Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK 1 INHOUD: Bladsy DEEL A HOE OM TE BEGIN: 1. Installeer BenguFarm 4 2.

More information

Chocolate Chip Peanut Butter

Chocolate Chip Peanut Butter chocklate koek 3 k Melk 200 gm botter 1/2 koppie olie 1 k kokao 2 koppies Self Raising 2 eiers 1 t baking soda ( weet nie wat is in Afr. nie ) 2 koppies suiker 2 eetlepels koffie verhit oond. 180. Verhit

More information

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

DEPARTEMENT VAN LANDBOU DEPARTEMENT VAN LANDBOU No. R. WET OP LANDBOUPRODUKSTANDAARDE, 1990 (WET No. 119 VAN 1990) REGULASIES MET BETREKKING TOT DIE GRADERING, VERPAKKING EN MERK VAN SORGHUM BESTEM VIR VERKOOP IN DIE REPUBLIEK

More information

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN Take your chickens and cut them through the breast flatten them out and cut under the wing and slice through the thigh to the bone and leg score the breasts. Then make a simple

More information

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg. MARKDAG IDEES MARKDAG IDEES Rina Kleinhans Ek het een tyd so mooi materiaal sakkie met so paar mooi velletjies skryfpapier en 5 klein kaartjie met koeverte in gekoop, en op die materiaal sakkie was n pragtige

More information

Carrot and Pineapple Cake

Carrot and Pineapple Cake Scons 2K Meel 4t Bakpoeier 1/2t Sout 2E Suiker of 5E As julle dit lekker soet wil hê 4E Botter 4/5K Melk Metode: Sif droë bestandele. Vryf botter in. Voeg melk by. Sny in met plat mes. Rol uit met koekroller.

More information

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct 2017 BEOORDELING - JUDGING 8 Aug Inskrywings sluit/entries close 17 Aug Laat inskrywings sluit/closing date for late entries 14-30 Aug Afhaal van monsters/samples to be collected 4-8 Sept Beoordeling/Judging:

More information

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans Newsletter 15 December 2016 Tel: (044) 213-3775 E-mail: tourism@calitzdorp.org.za Website: www.calitzdorp.org.za Facebook: https://www.facebook.com/calitzdorptourism/ Gebeurtenisse in en om Calitzdorp:

More information

JERSEY SA. Nuusbrief

JERSEY SA. Nuusbrief JERSEY SA Nuusbrief Januarie - 2014 Jersey SA Kontak besonderhede: Tel: 051 430 8020 Faks: 051 430 7719 Epos: info@jerseysa.co.za ABS Nasionale Jersey Jeugskou 2014 Die jaar merk die 10de Nasionale ABS

More information

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Saaknommer: 7475/2008 In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE Eiser en PADONGELUKKEFONDS Verweerder UITSPRAAK DEUR: KRUGER,

More information

AMARULA Sjokoladekoek

AMARULA Sjokoladekoek AMARULA Sjokoladekoek Poplap se Lekkerbek resepte with Barney Lambrechts 60 ml Kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout STROOP 200 ml suiker 250

More information

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

IDEES VIR FONDANT IN VORMS IDEES VIR FONDANT IN VORMS IDEES VIR FONDANT IN VORMS Janine Stander: Hi ek wil graag weet ek wil fondant in n mould gebruik. Watter fondant werk die beste: die fondant wat klaar gekleur is of die poeier

More information

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

Vark wors VARKWORS METODE: Nota Vark wors VARKWORS 3kg Varkvleis 30g fyn sout (25ml) 5ml varsgemaalde witpeper 2ml fyn naeltjies 15ml heel koljander 2ml gerasperde Neutmuskaat 150ml asyn 90g derms METODE: Skroei eers die koljander, maal

More information

Kerrie perskes. Pickled Fish

Kerrie perskes. Pickled Fish Kerrie perskes Koringslaai met Kerrie Perskes: 200gram koring, 50ml olie, 1grt soetrissie gekap, 3ml borrie, 6ml matige of sterk kerrie na smaak, 1grt ui gekap, 1grt blik perskes gedreineer, 25ml bladjan,25ml

More information

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL 1 Skoon skaap afval 2 Medium uie in ringe gesny 8 Medium aartappels 20ml Matige Kerrie poeier 10ml Borrie 750ml Sterk getrekte Rooibos tee 5 Eetlepels

More information

Lentil Curry. Ingredients

Lentil Curry. Ingredients Aartappel koekies 220g aartappels, skil, kook, en maak fyn 220g aartappels, skil, en rasper rou 200ml koekmeel 1 t sout 1/2 t bakpoeier 1 eier Meng alles tot sagte deeg Skep lepels vol in pan met vlak

More information

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No. MAXIBOOST Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No. LIQUID MICRO NUTRIENT MIXTURE FERTILIZER GROUP 2 ACTIVE INGREDIENTS: Magnesium (Mg)... 9,9 g/kg (11.3 g/l) Iron*

More information

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010. This article was downloaded by: [University of the Free State] On: 02 October 2014, At: 01:38 Publisher: Taylor & Francis Informa Ltd Registered in England and Wales Registered Number: 1072954 Registered

More information

ASYN-POEDING MENG SAAM

ASYN-POEDING MENG SAAM ASYN-POEDING MENG SAAM kop suiker 2 eiers 2 el asyn 1 desertlepel appelkooskonfyt VOEG BY: 1 kop meel 1 tl bakpoeier sout 1 kop melk gemeng met 1 tl koeksoda Bak op hoog vir 12 minute. BESTANDELE SOUS:

More information

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES Kors: 200 gr digestive beskuitjies fyngemaal en met gesmelte botter gemeng. Druk met agterkant van houtlepel vas op die boom

More information

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg FERTIFLO 3-2-1 (19) Reg. No. K4473 Act No. 36 of 1947 Micronutrient solution FERTILIZER GROUP 1 A liquid fertilizer for foliar feeding and fertigation. FERTIFLO 3-2-1 (19) is a liquid fertilizer containing

More information

PAASWEEK 05 tot 12 April 2009

PAASWEEK 05 tot 12 April 2009 PAASWEEK 05 tot 12 April 2009 Paasfees is die grootste jaarlikse fees van die christelike godsdiens - aangesien dit sentreer rondom die primêre van ons geloof, naamlik Jesus se kruisdood en Sy opstanding.

More information

2015/2016 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG

2015/2016 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG i 215/216 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG Deur: Robert Steynberg & Pieter de Wet Dept. Landbou-Ontwikkeling 215/216 i VOORWOORD VKB se boere- en personeelsamestelling het sedert die vorige soortgelyke

More information

Muffins Steak & Ale Tin Pies

Muffins Steak & Ale Tin Pies Muffins Steak & Ale Tin Pies 1.7 pounds stewing beef, diced 3 tbsp plain flour 1 tbsp salt 1 bottle pale ale 1 tin chopped tomatoes Small bunch of thyme 2 carrots 3 sticks of celery 1 onion, halved How

More information

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS In brief Sprinkler irrigation is suitable for most crops, soils and topography of a field. The Christiansen Uniformity Coefficient (CU) value of an irrigation

More information

Pork belly roast. Ingredients. Method

Pork belly roast. Ingredients. Method Pork belly roast Ingredients 1.3 kg higher-welfare pork belly 15 g fennel seeds 5 g sea salt 100 ml olive oil carrots celery onions garlic cloves, skin on fresh thyme 1 bottle white wine 75 g plain flour

More information

ROMANY CREAMS. Method

ROMANY CREAMS. Method ROMANY CREAMS Ingredients 300 grams of butter ( room temperature ) 1 cup of sugar 1 egg 1/4 cup of oil 3 &1/2 cups of cake flour 1 tsp baking powder 1 tablespoon of vanilla essence 1 cup of cocoa powder

More information

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek 125 ml pynappelsap 10ml gelatin poeier 1 bakkie roomkaas (250g) 1 blik karamel treat 250ml room Geroosterde klapper skaafsels Tropiese

More information

ONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast

ONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast ONTBYTE/BREAKFASTS Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast Boerewors, 2 x spek, 2 x eiers, tamatie, roosterbrood en skyfies. Boerewors, 2 x bacon, 2 x eggs, tomato slice, toast and chips. R49.95 Plaas Ontbyt/Farmhouse

More information

Die agtergrond en ontstaansgeskiedenis van Hubert du Plessis se Duitse en Franse liedere

Die agtergrond en ontstaansgeskiedenis van Hubert du Plessis se Duitse en Franse liedere Die agtergrond en ontstaansgeskiedenis van Hubert du Plessis se Duitse en Franse liedere Heinrich van der Mescht Departement Musiek Universiteit van Pretoria PRETORIA E-pos: vdmescht@postino.up.ac.za Abstract

More information

Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles

Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles Ingredients: 1 lb of boneless skinless chicken breast cut in half or in thirds (depending on how large your breasts are) 1 cup of your favorite BBQ sauce (I like Sweet

More information

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food - At the Entrance I would like to book a table for _[number of people]_ at _[time]_. Making a reservation A table for _[number of people]_, please. Asking for a table Do you accept credit cards? Asking

More information

Johanna J.E. Messerschmidt Departement Kurrikulumstudie, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

Johanna J.E. Messerschmidt Departement Kurrikulumstudie, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein Voorwaardelike konstruksies met indien soos gebruik in wetenskaplike tydskrifte (deel 2: gemerkte konstruksies) Conditional constructions using indien in scientific journals (Part 2: Marked constructions)

More information

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE Kors: 240 g Koekmeel 230 g Botter 150 g Cheddarkaas Vulsel: 500g Spinasie 45 ml olie 250 g Spek 1 groot Ui 1 Knoffelhuisie 300 g Sampioene Sout, peper en aromat

More information

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates Good day all! Celtis africana Sterkfontein Country Estates July 2016/Julie 2016 Time certainly flies, here we are in the middle of winter and yet, just the other day I read in the newspaper that 2016 will

More information

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries COCONUT WAFERS 1¾ Cup flour 125 gram margarine or butter (soft) 1 Cup sugar 1 teaspoon vanilla 1 egg ¾ Cup coconut ½ teaspoon salt 1 ½ teaspoons baking powder Method Cream margarine and sugar until light

More information

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie BOER want boere is die beste GRATIS Uitgawe 39 21 Januarie 2019 www.boerhier.co.za is Inhoud 2 Volhard en pluk die vrugte 4 Sien die kleure van die lewe raak 7 CLAAS: Never look back ever again! 11 Statistiek:

More information

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan Verwysingsnommer Verantwoordbare uitvoerende bestuurder Beleideienaar Verantwoordelike afdeling Status

More information

'N BEDRYFSIELKUNDIGE ONDERSOEK NA DIE VERBAND TUSSEN GEHALTE VAN WERKLEWE EN PERSOONLIKHEID BY 'N GROEP ALKOHOLISTE. ANDRe JOHAN SWANEPOEL

'N BEDRYFSIELKUNDIGE ONDERSOEK NA DIE VERBAND TUSSEN GEHALTE VAN WERKLEWE EN PERSOONLIKHEID BY 'N GROEP ALKOHOLISTE. ANDRe JOHAN SWANEPOEL 'N BEDRYFSIELKUNDIGE ONDERSOEK NA DIE VERBAND TUSSEN GEHALTE VAN WERKLEWE EN PERSOONLIKHEID BY 'N GROEP ALKOHOLISTE deur ANDRe JOHAN SWANEPOEL voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir

More information

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter Happiness is a cup of coffee July 2016 Newsletter 1 CONTENTS Editor s Note 3 Eldoglen Office / Kantoor: Eldoglen Welcomes Magda Cloete 4 A Double Knot In The Ear 5 Shed Light on It / Werp Lig daarop Building

More information

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS:

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS: JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS: BEOORDELING: Die beoordelaars se beslissing is finaal. Die deelnemers is voortdurend onder beoordeling, ongeag waarmee hulle besig is. Beoordeling is die waardebepaling

More information

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed FEBRUARY '17 INTERACTIVITY GUIDE Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed Hover over the icons to learn more about their functions. with interactive content designed

More information

ANCHOR PARSBOEK 2012 WINE YEAST THE LEADING NEW WORLD WINE YEAST BRAND

ANCHOR PARSBOEK 2012 WINE YEAST THE LEADING NEW WORLD WINE YEAST BRAND ANCHOR PARSBOEK 2012 Google Search I m feeling lucky WINE YEAST THE LEADING NEW WORLD WINE YEAST BRAND Die Oenobrands Span Oenobrands bekendstelling 02 Die wynspan 03 Ensieme: Nuut: Rapidase Rosé Rapidase

More information

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996) 22 No. 38189 GOVERNMENT GAZETTE, 14 NOVEMBER 2014 No. R. 884 14 November 2014 MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996) ESTABLISHMENT OF STATUTORY MEASURE - RECORDS AND RETURNS

More information

Suurlemoengegeurde malvapoeding

Suurlemoengegeurde malvapoeding Suurlemoengegeurde malvapoeding Manda Kahts Badenhorst Die TUKKA Spens ivm Ozziekaners Remix Suurlemoengegeurde malvapoeding Genoeg vir 8 mense Bereidingstyd: 15 minute Gaarmaaktyd: 30-35 minute POEDING

More information

DIE INVLOED VAN MELKSUURVORMENDE BAKTERIE~ OP DIE KWALITEIT EN SAMESTELLING VAN. DROe ROOIWYN

DIE INVLOED VAN MELKSUURVORMENDE BAKTERIE~ OP DIE KWALITEIT EN SAMESTELLING VAN. DROe ROOIWYN =:::; DIE INVLOED VAN MELKSUURVORMENDE BAKTERIE~ OP DIE KWALITEIT EN SAMESTELLING VAN DROe ROOIWYN J.P. SNYMAN Skripsie ingelewer vir die graad van MAGISTER IN DIE NATUURWETENSKAPPE IN DIE LANDBOU aan

More information

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies.

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies. Pana Cota Tertjies Lewer 6 tertjies Bereiding: 20 min. Bak: 10 min. Stol: 4 uur of oornag KORS 125 g botter paar druppels roosstroop 125 ml (½ k) versiersuiker 250 ml (1 k) koekmeel 45 ml (3 e) mielieblom

More information

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations Excellence in Research and Development 2014 / 2015 Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations D. Fourie / Privaatsak / Private Bag X1251, Potchefstroom, 2520 Tel.: (018) 299 6312, Faks/Fax:

More information