Ken jou wynterme. Brut Droë vonkelwyn.

Size: px
Start display at page:

Download "Ken jou wynterme. Brut Droë vonkelwyn."

Transcription

1 Ken jou wynterme Wynterme kan intimiderend wees. Gebruik dié gids sodat jy nie verstrengel raak in die doolhof van terme, temperature en proe-notas nie. die tradisionele sjampanjemetode met n tweede gisting in die bottel. Koolstofdioksied, n neweproduk van die gisting, word in die wyn vasgevang en as klein borreltjies vrygestel wanneer die bottel oopgemaak word. Brut Droë vonkelwyn. SÓ BÊRE JY JOU WYN Wyn word deesdae meestal geniet sodra dit van die winkel af kom, hoofsaaklik vanweë ons moderne kultuur om ons behoeftes onmiddellik te bevredig, maar ook omdat huise al hoe kleiner is met weinig plek vir enigiets, wat nog te sê n wynkelder. Wynmakers het dié neiging raakgesien, en baie wyne word deesdae gemaak om dadelik te geniet. Ondanks dié neiging is daar steeds goeie wyne wat beter sal raak met die tyd. As jy n paar rand spandeer het op spesiale bottels wyn wat jy vir n jaar of drie wil hou, is hier n paar wenke oor hoe om dit te bêre. Die konstantheid van die temperatuur is net so belangrik soos die temperatuur self. Moenie jou wyn in n kamer hou wat warm raak deur die dag nie, en ook nie naby die stoof nie. Gebruik n rak in n binnekas, soos n linnekas of n koel spaarkamer. Indien nodig, kan jy dit oorweeg om die wyn in n isolasiekombers toe te draai. Die ideale temperatuur om wyn te bêre is 10 C tot 15 C, maar n paar grade meer of minder sal nie n verskil maak nie, solank dit konstant is. Wyn verouder stadiger teen n laer temperatuur. Hoër temperature (bo 20 C) versnel die verouderingsproses. Blootstelling aan n temperatuur van 30 C kan wyn baie gou laat bederf, so moenie dit in jou motor se kattebak los nie. Donkerte is goed. Ultraviolet-lig vernietig wyn. Wyn moet onverstoord lê, so vibrasie sal dit bederf. Moenie dit bo-op n wasmasjien sit wat rondskud tydens die tol-siklus nie. En moenie die bottels gedurig draai nie dis n ouvrou-storie. Bottels met kurke moet plat lê, en bottels met skroefdoppe moet regop staan. TEMPERATUUR WAARTEEN JY DIT BEDIEN Vergeet maar van kamertemperatuur ons woon nie in onverhitte châteaus in Frankryk nie. Ek was al in restaurante in Durban waar die sweet begin pêrel net van asemhaal. En n somersdag op Upington kan ysgrond laat smelt. Nuusflits: Dis okei om rooiwyn koud te maak. Vra vir n yshouer as dit te warm is en gee die kelner n kwaai kyk as hy probeer teëstribbel. Droë sjerrie moet teen tussen 5 C en 10 C bedien word. Die meeste yskaste word op sowat 4 C gestel; vir die regte temperatuur moet jy die sjerrie vir sowat vier uur laat verkoel. Vonkelwyn, 6 C tot 10 C, vier uur in die yskas. Aromatiese droë witwyne (soos weisser riesling), 8 C tot 12 C, twee uur. Mediumdroë witwyne (soos sauvignon blanc) en rosé-wyne, 10 C tot 12 C, een en n half uur. Soet wit- en rosé-wyne, 8 C tot 12 C, twee uur. Swaar droë witwyne (soos gehoute chardonnay), 12 C tot 16 C, een uur. Ligte rooiwyne (soos pinot noir), 12 C tot 16 C, een uur. Medium rooiwyne (soos merlot), 14 C tot 17 C, halfuur. Swaar of tannienryke rooiwyne (soos cabernet sauvignon), 15 C tot 18 C, sowat 20 minute. Dessertwyn, medium- en volroomsjerrie, 8 C tot 10 C, drie uur. Port, 16 C tot 18 C, sowat 20 minute. Wil jy n bottel wyn vinnig koud maak? n Goeie hand vol growwe sout, yskaswater en ys in n ysbak sal n bottel witwyn binne 20 minute koud genoeg hê om te drink. Maar waarsku jou gaste om nie die souterige ys by hul wyn te gooi nie! Deur Diana Procter WYNSTYLE EN -TERME Die woorde chardonnay, sauvignon blanc, merlot, cabernet sauvignon, ens. op wyn-etikette is die name van die druifvariëteite waarvan die wyn gemaak is. Hulle het almal hul eie geurprofiel, net soos n Granny Smith-appel groen en suur is, terwyl n Starking-appel rooi en soet is. Wynmaakmetodes verskil ook, met sommige wyne wat in groot vlekvryestaal-tenks gemaak word, ander in klein eikehoutvate (genaamd gehoute wyne), en nóg ander in vlekvryestaal-tenks met eikehoutstawe of -spaanders wat in die tenk hang om die wyn hout-eienskappe te gee. Die binnekant van die vate word geskroei, wat die wyn n karamelagtige aroma gee waaroor jy óf dol is óf verpes. Die metode waarvolgens die wyn gemaak is, beïnvloed ook die prys. Eikehoutvate is baie duur en word dus net vir die wynmakery se beste druiwe gebruik daarom is goeie wyne so duur. Blanc de blanc n Droë witwyn wat van wit druiwe gemaak word. Blanc de noir n Witwyn, hoewel dit gewoonlik effens pienk van kleur is, wat van swart druiwe gemaak word. In die bottel gegis Vonkelwyn wat gemaak word volgens Kaapse versnit ( Cape blend ) n Rooi versnit wat pinotage bevat. Pinotage is n druifvariëteit wat in die 1920 s op Stellenbosch ontwikkel is. Gekarboneer ( Carbonated ) Vonkelwyne kry hul borrels van CO2-gas wat onder druk ingespuit word. Demi-sec n Halfsoet tot mediumsoet vonkelwyn. Dessertwyn Soetwyn wat ná ete saam met nagereg bedien word. Dit sluit in edel-laatoes, laatoes, spesiale laatoes, natuurlike soetwyne en sommige gefortifiseerde wyne. Droog n Mens kan nie suiker in dié wyn proe nie. Doux Soet vonkelwyn. Gefortifiseerd n Wyn waarvan die alkoholsterkte verhoog is deur die byvoeging van brandewyn, druiwe- of neutrale spiritus, volgens Suid-Afrikaanse wetgewing n minimum van 15% alkohol per volume. Grand cru Frans vir groot groei. In Suid-Afrika beteken dit eenvoudig n droë witwyn.

2 Jerepigo Baie soet gefortifiseerde wyn (rooi of wit). Gisting word in die baie vroeë stadium stopgesit deur druiwespiritus by die mos (gissap) te voeg. Laatoes ( late Soetwyn gemaak van druiwe wat baie ryp (laat in die seisoen) geoes is en dus hoë suikervlakke het. Méthode Cap Classique Die Suid-Afrikaanse naam vir vonkelwyne wat volgens die tradisionele sjampanjemetode gemaak is, met die tweede gisting wat in die bottel plaasvind. Sjampanje is n term wat deur die wet beskerm word en slegs wyne wat in die Franse streek Champagne gemaak is, mag sjampanje genoem word. Die Duitse naam vir sulke wyne is Sekt, die Spaanse naam is cava, en in ander dele van Frankryk word dit cremant genoem. Muskadel Suid-Afrikaanse benaming vir soetwyn wat van Muscat-druiwe gemaak word en gewoonlik gefortifiseer word. Natuurlik soet ( natural sweet ) Dessertwyn, soeter as laatoes. Edel-laatoes ( noble late Onder die regte omstandighede klam, mistige oggende gevolg deur warm, sonnige middae gedy n fungus genaamd edelvrot (Botrytis cinerea). Dit verskrompel en dehidreer die druiwe, maar maak dit suikerryk en met die unieke geure wat van die botrytis kom. Dié druiwe word gebruik vir soet dessert-edellaatoeswyne, soos Nederburg Edelkeur. Perlé Effens gekarboneerde vonkelwyn. Port Gefortifiseerde dessertwyn in verskeie style, van jong robyn tot volwasse taan. Quaffer n Toeganklike, maklik drinkbare wyn. Reserwe ( reserve ) Afhangend van die vervaardiger, kan dit dui op die wynmakery se beste wyn. Dikwels betekenisloos. Rosé Pienk in kleur. Kan gemaak word deur wit en rooi druiwe te meng, maar dit word meestal gemaak van rooi druiwe wat nie lank in kontak was met die dop nie. Rooi druiwe het kleurlose sap die kleur kom van die doppe. Dié sap word dan dieselfde gehanteer as met witwyn. Rosé kan droog tot halfsoet wees. Sec Droë vonkelwyn. Sjerrie Gefortifiseerde witwyn, oorspronklik van Xeres in die Jerez-distrik in Spanjé. Daar is vier style: fino (droog en lig van kleur), oloroso (soet en redelik donker), amoroso (ligter van kleur en effe soeter) en bruin (donker en soet). Spesiale laatoes ( special late n Ligter dessert-styl soetwyn. Steen Suid-Afrikaanse term vir chenin blanc, soms verwar met stein. Stein is n laatoes-tipe halfsoet witwyn. Stein Word in Suid-Afrika gebruik om n halfsoet witwyn te beskryf. Suiker Baie droë wyne het minder as 2,5 g/l res-suiker, wat n mens nie kan proe nie. n Wyn is droog tot en met 5 g/l. Die smaakknoppies begin n effense soetigheid proe teen sowat 6 g/l, wanneer die wyn halfdroog is. Teen 8 g/l tot 9 g/l kan n definitiewe soetigheid geproe word. n Hoë suurgehalte hou n soet wyn verfrissend, selfs al is die suikerinhoud hoër as 20 g/l. Sur lie Dié term beskryf n wyn wat vir n tyd lank op sy afsaksel (dooie gisselle wat agterbly ná gisting) gelê het om die wyn ryker en geuriger te maak. Gehout ( wooded of oaked ) Wyn wat in klein eikehoutvate verouder het. Die vate word ingevoer van Europa en Amerika, aangesien Suid-Afrika se eikehout te poreus is. Dit word tot vier keer gebruik voor dit weggegooi word. Daar is verskeie belangrike tegniese redes waarom eikehoutvate gebruik word om wyn in te bêre, maar vir die gebruiker is die voor die hand liggendste rede dat die eikehout die wyn n kenmerkende geur en tanniene gee. PROETERME Suurheid ( acidity ) n Skerpheid in die mond wat verfrissend is in witwyne en sorg vir balans in rooiwyne. Daarsonder is n wyn vervelig. Maar te veel suurheid kan n wyn moeilik maak om te drink. Nasmaak Die smaak wat op die palaat agterbly nadat die wyn gesluk is. Die lengte (sien hieronder) het te doen met die gehalte van die wyn. Balans Die ideaal is n harmonieuse kombinasie van tanniene, suurheid, tekstuur en geur. Vol ( big ) Wyn met baie alkohol en die geur van ryp vrugte. Dit word ook blockbusters en fruit bombs genoem. Blindproe Die proeër weet nie watter wyn dit is nie. Dit sorg dat daar geen vooroordele of vooropgestelde idees oor die wyn is nie en dat jy die wyn objektief beoordeel. Lyf ( body ) n Wyn met baie geur, alkohol, ekstrak en tannien is lywig ( full bodied ). Gekurk n Wyn wat gekontamineer is deur trichlooranisool (nie met stukkies kurk wat daarin dryf nie). Dié chemiese stof is die produk van n muf-infeksie in die kurk. Dit kom in sowat 5% van bottels voor en is die hoofrede waarom skroefdoppe en sintetiese kurke al hoe meer gebruik word. Lae vlakke van trichlooranisool verminder die wyn se vrugtigheid en maak dit leweloos en vervelig. Hoë vlakke veroorsaak n muwwe karton-geur wat die wyn ondrinkbaar maak. Droog Die teenoorgestelde van soet. Dit kan ook gebruik word om die tanniene of gevoel in die mond (sien hieronder) te beskryf as dit verwys na hoe dit jou mond op n tuit laat trek. Trane ( legs ) Die spoortjies wat die wyn aan die binnekant van die glas maak nadat dit rondgedraai is. Dit kan te wyte wees aan die alkohol- of gliserol-inhoud, of viskositeit wie weet? Sommige mense dink dis belangrik, maar dit het geen invloed op die gehalte van die wyn nie. Lengte Hoe lank die geur van die wyn op jou palaat agterbly nadat jy dit gesluk het. n Goeie lengte dui op gehalte. Mondgevoel ( mouthfeel ) Die tekstuur van die wyn in jou mond, byvoorbeeld rond, vet, botterig, maer of hard. Neus ( nose ) Hoe die wyn ruik. Proeërs gebruik terme soos skaam, parmantig en grasagtig, of karamel, swart vrugte, sederhout en so meer om die neus te beskryf. Struktuur Wanneer proeërs sê n wyn het struktuur, verwys hulle na die tannien- en suurvlak. Dié elemente gee die wyn n teenwoordigheid in die mond. Tannien Dit kom voor in druiwedoppe, -pitte en -takkies. Dis n skerp, bitter samestelling wat jou mond droog maak en op n tuit laat trek soos om tee te drink wat te lank getrek het (tee bevat ook baie tanniene). Tanniene kan ook die wyn binnedring vanuit die eikehoutvate. Tannienryke wyne moet gewoonlik verouder, aangesien die tanniene sagter raak met die tyd. Terroir n Franse term wat nie n eenvoudige vertaling in Afrikaans het nie. Dit verwys na die omgewingsinvloede op die rypword van die druiwe, soos die grond, blootstelling aan die son en wind, watertafel en plaaslike klimaat. Oesjaar ( vintage ) Die jaar waarin die druiwe geoes is. Die druiwe wat in Februarie en Maart 2009 gepluk is, sal as die oesjaar gebottel word, selfs al bly die wyn vir drie jaar in die vate voor dit gebottel word. Onbestendige suurheid ( volatile acidity ) Wyn bevat n aantal verskillende sure. Uitermate hoeveelhede asynsuur laat n asetoonreuk. Dis n foutiewe wyn. Gehout ( wooded ) n Wyn wat in klein eikehoutvate verouder het. Die hout gee die wyn geure soos karamel, roosterbrood, toffie, sederhout en speserye.

3 FOOD & ENTERTAINING FOOD & ENTERTAINING xx IDEES November 2009 November 2009 IDEES xx

4 FOOD & ENTERTAINING FOOD & ENTERTAINING

5 xx IDEES October 2009 October 2009 IDEES xx

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE 2016 VERITAS CLASSES / KLASSE A DRY WHITE WINE DROë WITWYN 1 Cultivar blend - Non-Muscat Kultivarversnit - Nie-muskaat Max RS 5g/l 2 Cultivar blend Non-muscat (wooded) Kultivarversnit - Nie-muskaat (met

More information

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto Potato blini Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto Potato blini Ingredients 3 eggs 1/2 cup full fat milk 2 spring onions/scallions finely sliced 2 tablespoons

More information

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens) VENUE CHECKLIST VENUE CHECKLIST *print en neem saam na venues ALGEMENE OORWEGINGS & PRYSE: *Van hierdie dinge kan jy dalk reeds uitvind en invul voordat jy enige venues besoek sodoende elimineer jy alreeds

More information

Van hier tot daar - 05 *

Van hier tot daar - 05 * OpenStax-CNX module: m26927 1 Van hier tot daar - 05 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Van

More information

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE DIAMANT-KRISPIES DIAMANT-KRISPIES 200 g malva lekkers 1 385 g blik kondensmelk 30 ml botter 5 X 250 ml rysvlokkies ( rice Krispies ) 50 g donker sjokolade Smelt die malva lekkers, kondensmelk en botter

More information

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe Junie 2016 No. 64 Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe Witblaarvlek word veroorsaak deur die swam Pseudocercosporella

More information

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE Voorverhit oond @ 180 2k fyn grondboonbotter 1½k strooisuiker 2,5ml sout 3 eiers geklits *Meng alles *Maak bolletjies *Druk platter met n garetolletjie *Bak 15min Lewer 5dosyn

More information

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk. Karamel Brownies 1 kop botter 2 kop suiker 3 eiers 2 teelepel. vanielje ½ kop kakao ½ tl sout 2 kop meel 1 kop melk 1 kop gekapte pekanneute (opsioneel) Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies

More information

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs PIZZA CHICKEN 1 boneless chicken breast, pounded flat if thick Salt, pepper, garlic powder and Italian seasoning, to taste 1 tablespoon pizza sauce 4 1 2 2 1 slices pepperoni teaspoon butter or oil fresh

More information

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

Vark wors VARKWORS METODE: Nota Vark wors VARKWORS 3kg Varkvleis 30g fyn sout (25ml) 5ml varsgemaalde witpeper 2ml fyn naeltjies 15ml heel koljander 2ml gerasperde Neutmuskaat 150ml asyn 90g derms METODE: Skroei eers die koljander, maal

More information

DIE QUINTUS PORK BELLY

DIE QUINTUS PORK BELLY DIE QUINTUS PORK BELLY DIE QUINTUS PORK BELLY Verhit oond op die hoogste rooster stelling. Sny die vet in klein blokkies sonder om die vleis raak te sny. (gebruik maar n lekker skerp mes) Sprinkel bietjie

More information

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25753 1 Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 Module

More information

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017 77 Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17 September 2017 D Fourie LNR-Instituut vir Graangewasse / ARC-Grain Crops Institute Inleiding/Introduction

More information

SA Terroir Wine Awards 2008 Concept and Catalogue (catalogue, contact details on pages 3, 4)

SA Terroir Wine Awards 2008 Concept and Catalogue (catalogue, contact details on pages 3, 4) SA Terroir Wine Awards 2008 Concept and Catalogue (catalogue, contact details on pages 3, 4) SA Terroir Wine Awards will honour the wines which truly portray South Africa's different wine growing areas.

More information

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread Ingredients adapted from How Sweet Eats 1 3/4 cups all-purpose flour 1 cup whole wheat flour 1 tablespoon sugar 2 1/4 teaspoons instant yeast 1 teaspoon salt 1 packet

More information

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry. SUMMARY In Chapter one of this thesis, the literature on Botryosphaeria spp. associated with mango is reviewed. From this review, it is clear that Botryosphaeria spp. are responsible for diseases on mango

More information

Suurlemoengegeurde malvapoeding

Suurlemoengegeurde malvapoeding Suurlemoengegeurde malvapoeding Manda Kahts Badenhorst Die TUKKA Spens ivm Ozziekaners Remix Suurlemoengegeurde malvapoeding Genoeg vir 8 mense Bereidingstyd: 15 minute Gaarmaaktyd: 30-35 minute POEDING

More information

SUID-AFRIKAANSE WYNOESVERSLAG 2004

SUID-AFRIKAANSE WYNOESVERSLAG 2004 SUID-AFRIKAANSE WYNOESVERSLAG 2004 Inligting verskaf deur VinPro en SAWIS Saamgestel en geskryf deur Romi Boom I. ALGEMENE OORSIG Herfs 2003: Goeie reën na die parsseisoen, gevolg deur warm droë weerstoestande,

More information

sweetcorn tert Metode:

sweetcorn tert Metode: sweetcorn tert 4 eetlepels botter 4 eetlepels suiker 4 eiers 3 eetlepels mazena 2 teelepels bakpoeier 1 teelepel aromat 375 ml melk 2 blikkies sweet corn Metode: 1.Klits die botter, suiker en eiers tot

More information

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m26270 1 Gedigte * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad

More information

Kerrie perskes. Pickled Fish

Kerrie perskes. Pickled Fish Kerrie perskes Koringslaai met Kerrie Perskes: 200gram koring, 50ml olie, 1grt soetrissie gekap, 3ml borrie, 6ml matige of sterk kerrie na smaak, 1grt ui gekap, 1grt blik perskes gedreineer, 25ml bladjan,25ml

More information

Chocolate Chip Peanut Butter

Chocolate Chip Peanut Butter chocklate koek 3 k Melk 200 gm botter 1/2 koppie olie 1 k kokao 2 koppies Self Raising 2 eiers 1 t baking soda ( weet nie wat is in Afr. nie ) 2 koppies suiker 2 eetlepels koffie verhit oond. 180. Verhit

More information

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak 6 Mm-Mm, dis lekker Woordpret: Ontdek die woorde Jy gaan n storie oor n pizza lees: Die grootste pizza Wil jy weet wat n pizza is? Wil jy ook weet watter ander woorde in die storie is? Kyk na die foto

More information

MADELEINES MADELEINES

MADELEINES MADELEINES MADELEINES MADELEINES Sponge cake cookie in shell shaped molds. Ingredients 2 eggs 3/4 teaspoon vanilla extract 1/8 teaspoon salt 1/3 cup white sugar 1/2 cup all-purpose flour 1 tablespoon lemon zest 1/4

More information

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE TAMELETJIES TAMELETJIES 250g pine kernels/dennepitte 1 piece dried ginger root/1stul droe Gemmerwortel 12.5ml butter/botter 750ml sugar/suiker 375ml water 1. Rapidly boil together sugar, butter ginger

More information

VOORWOORD. Lallemand Inc. is n private. Lallemand Inc. is n Kanadese. Lallemand Inc. glo dat GESKIEDENIS & AGTERGROND VISIE & MISSIE LALLEMAND

VOORWOORD. Lallemand Inc. is n private. Lallemand Inc. is n Kanadese. Lallemand Inc. glo dat GESKIEDENIS & AGTERGROND VISIE & MISSIE LALLEMAND Lallemand 2017/2018 1 LALLEMAND VOORWOORD GESKIEDENIS & AGTERGROND Lallemand Inc. is n Kanadese maatskappy in privaat besit. Dit is teen die einde van die 19de eeu gestig deur Fred Lallemand en produseer

More information

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes Internal examiners: Mr CJ Lotter Mr R de Lange Mr FJ Scholtz

More information

FINALE NAVORSINGSVERSLAG (2000/2001): WINETECH

FINALE NAVORSINGSVERSLAG (2000/2001): WINETECH ARC LNR ARC INFRUITEC-NIETVOORBIJ LNR INFRUITEC-NIETVOORBIJ INFRUITEC Private Bag / Privaatsak XS013, Stellenbosch 7599, South Africa / Suid- Afrika Tel: (021) 809 3100 Fax (021) 809 3400. (Int: +27 21)

More information

VOORWOORD. Lallemand: Natural solutions that add value to the world of winemaking DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND DIE LALLEMAND FILOSOFIE

VOORWOORD. Lallemand: Natural solutions that add value to the world of winemaking DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND DIE LALLEMAND FILOSOFIE VOORWOORD DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND Lallemand Inc. is n Kanadese maatskappy in privaat besit. Dit is teen die einde van die 19de eeu gestig deur Fred Lallemand en produseer reeds gis sedert 1923. Dit

More information

Sjokolade-mousse-terrien

Sjokolade-mousse-terrien Sjokolade-mousse-terrien Maak die poeding die vorige dag sodat dit oornag in die yskas kan stol. maak 1 x 32 cm-terrien Koek: 280 g (500 ml) koekmeel 400 g (500 ml) suiker 80 g (200 ml) kakao 10 ml bakpoeier

More information

PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI

PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI Ek het vandag die resep wat Vrydag op Tjailatyd was gemaak, dit is nogal n vreemde kombinasie, maar vrek lekker Een blikkie kondensmelk Een

More information

VETKOEK OR BREAD DOUGH

VETKOEK OR BREAD DOUGH VETKOEK OR BREAD DOUGH VETKOEK OR BREAD DOUGH Hi everyone. Just want to share my husbands baking skills. 3 cups white cake flour 3 cups brown bread flour 4 tsp sugar 3 tsp salt 1 pkt yeast (purple) 700

More information

Pork belly roast. Ingredients. Method

Pork belly roast. Ingredients. Method Pork belly roast Ingredients 1.3 kg higher-welfare pork belly 15 g fennel seeds 5 g sea salt 100 ml olive oil carrots celery onions garlic cloves, skin on fresh thyme 1 bottle white wine 75 g plain flour

More information

ANCHOR PARSBOEK 2012 WINE YEAST THE LEADING NEW WORLD WINE YEAST BRAND

ANCHOR PARSBOEK 2012 WINE YEAST THE LEADING NEW WORLD WINE YEAST BRAND ANCHOR PARSBOEK 2012 Google Search I m feeling lucky WINE YEAST THE LEADING NEW WORLD WINE YEAST BRAND Die Oenobrands Span Oenobrands bekendstelling 02 Die wynspan 03 Ensieme: Nuut: Rapidase Rosé Rapidase

More information

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002 CFPA Canning Fruit Producers' Assoc. Submit to: Wiehahn Victor PO Box 426 Paarl, 7620 Tel:+27(0)21 872 1501 DFPT Deciduous Fruit Producers' Tmst Submit to: Louise Kotzé Suite 275, Postnet X5061 Stellenbosch,

More information

Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles

Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles Ingredients: 1 lb of boneless skinless chicken breast cut in half or in thirds (depending on how large your breasts are) 1 cup of your favorite BBQ sauce (I like Sweet

More information

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels. 11 Kos en advertensies Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. brood koeldrank aartappels tee appels pampoen suiker sjokolade pasta lekkers kaas piesang boontjies

More information

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies.

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies. Pana Cota Tertjies Lewer 6 tertjies Bereiding: 20 min. Bak: 10 min. Stol: 4 uur of oornag KORS 125 g botter paar druppels roosstroop 125 ml (½ k) versiersuiker 250 ml (1 k) koekmeel 45 ml (3 e) mielieblom

More information

ROMANY CREAMS. Method

ROMANY CREAMS. Method ROMANY CREAMS Ingredients 300 grams of butter ( room temperature ) 1 cup of sugar 1 egg 1/4 cup of oil 3 &1/2 cups of cake flour 1 tsp baking powder 1 tablespoon of vanilla essence 1 cup of cocoa powder

More information

Ligte gedigte en dinge

Ligte gedigte en dinge 2 Ligte gedigte en dinge Luister en praat: n Gedig Luister en praat Pre-luister: Probeer voorspel waaroor die gedig gaan deur na die titel te kyk. Tydens luister: Luister na die gedig waarin die spreker

More information

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export South African Avocado Growers Association Yearbook 1998. 21:97-99 Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export F.J. Kruger 1 & A.W. Rowell 2 1 ARC-lnstitute

More information

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE Ek het n lekker uitdaging vir julle, almal begin slaaie maak en ons soek altyd na iets nuuts, hier is 25 heerlike resepte, maar sonder foto

More information

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES Kors: 200 gr digestive beskuitjies fyngemaal en met gesmelte botter gemeng. Druk met agterkant van houtlepel vas op die boom

More information

Muffins Steak & Ale Tin Pies

Muffins Steak & Ale Tin Pies Muffins Steak & Ale Tin Pies 1.7 pounds stewing beef, diced 3 tbsp plain flour 1 tbsp salt 1 bottle pale ale 1 tin chopped tomatoes Small bunch of thyme 2 carrots 3 sticks of celery 1 onion, halved How

More information

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS (maak 3 4 ) ½ k koekmeel ½ k bruismeel ¼ k karringmelk ¼ k groente-olie ¼ t sout Meng al die bestanddele saam totdat dit n deeg vorm en knie 5 minute. Laat rus 15 minute.

More information

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL 1 Skoon skaap afval 2 Medium uie in ringe gesny 8 Medium aartappels 20ml Matige Kerrie poeier 10ml Borrie 750ml Sterk getrekte Rooibos tee 5 Eetlepels

More information

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No. MAXIBOOST Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No. LIQUID MICRO NUTRIENT MIXTURE FERTILIZER GROUP 2 ACTIVE INGREDIENTS: Magnesium (Mg)... 9,9 g/kg (11.3 g/l) Iron*

More information

Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache

Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache Ingredients: 2 cups Oreo cookie crumbs 5 tablespoons unsalted butter, melted 3 (240g) packages cream cheese, softened 1 cup granulated sugar 3 eggs

More information

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries COCONUT WAFERS 1¾ Cup flour 125 gram margarine or butter (soft) 1 Cup sugar 1 teaspoon vanilla 1 egg ¾ Cup coconut ½ teaspoon salt 1 ½ teaspoons baking powder Method Cream margarine and sugar until light

More information

DIE ANCHOR WYNSPAN Ons lewer altyd diens met n glimlag.

DIE ANCHOR WYNSPAN Ons lewer altyd diens met n glimlag. DIE ANCHOR WYNSPAN Ons lewer altyd diens met n glimlag. KONSULTANT / AREAS Olifantsrivier Upington Elda Lerm 082 903 0694 Mmule Masalesa 082 882 3539 Bernard Mocke 082 881 2943 Mmule / Bernard Breedekloof

More information

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta Ingredients for about 4 open sandwiches 250g mushrooms sliced 1 tbsp olive oil 1 clove of garlic crushed 125ml cream blue cheese use as mush as you like I used

More information

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon Yield: Serves 4 to 6 Prep Time: 10 minutes Cook Time: 25 minutes Ingredients: 5 slices bacon 4 English Muffins cut into cubes 3/4 cup whole milk 3/4 cup

More information

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

IDEES VIR FONDANT IN VORMS IDEES VIR FONDANT IN VORMS IDEES VIR FONDANT IN VORMS Janine Stander: Hi ek wil graag weet ek wil fondant in n mould gebruik. Watter fondant werk die beste: die fondant wat klaar gekleur is of die poeier

More information

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS In brief Sprinkler irrigation is suitable for most crops, soils and topography of a field. The Christiansen Uniformity Coefficient (CU) value of an irrigation

More information

Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel

Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel Genoeg vir: 4-6 Bereidingstyd: 40 minute, plus rystyd Bak: 40 minute Oondtemperatuur: 220 C 500g (900ml) witbroodmeel 10g droë kitsgis 20ml suiker 10ml

More information

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS INDIEN JUL NIE HIERDIE BRIEWE WIL ONTVANG NIE, LAAT WEET MY DAN STUUR EK NIE VERDER VIR JULLE NUUS NIE. DAMES EN DIE HANDJIE VOL MANS ASSEBLIEF INDIEN

More information

DIE INVLOED VAN MELKSUURVORMENDE BAKTERIE~ OP DIE KWALITEIT EN SAMESTELLING VAN. DROe ROOIWYN

DIE INVLOED VAN MELKSUURVORMENDE BAKTERIE~ OP DIE KWALITEIT EN SAMESTELLING VAN. DROe ROOIWYN =:::; DIE INVLOED VAN MELKSUURVORMENDE BAKTERIE~ OP DIE KWALITEIT EN SAMESTELLING VAN DROe ROOIWYN J.P. SNYMAN Skripsie ingelewer vir die graad van MAGISTER IN DIE NATUURWETENSKAPPE IN DIE LANDBOU aan

More information

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS INDIEN JUL NIE HIERDIE BRIEWE WIL ONTVANG NIE, LAAT WEET MY DAN STUUR EK NIE VERDER VIR JULLE NUUS NIE. Dankie vir Lorraine 1971 inname wat gehelp het

More information

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1 PUNTE: 150 TYD: 2 uur *RLSDM1* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 RELIGIESTUDIES V1

More information

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek 125 ml pynappelsap 10ml gelatin poeier 1 bakkie roomkaas (250g) 1 blik karamel treat 250ml room Geroosterde klapper skaafsels Tropiese

More information

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE Kors: 240 g Koekmeel 230 g Botter 150 g Cheddarkaas Vulsel: 500g Spinasie 45 ml olie 250 g Spek 1 groot Ui 1 Knoffelhuisie 300 g Sampioene Sout, peper en aromat

More information

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m32005 1 Afstand * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe

More information

AMARULA Sjokoladekoek

AMARULA Sjokoladekoek AMARULA Sjokoladekoek Poplap se Lekkerbek resepte with Barney Lambrechts 60 ml Kakao 125 ml kookwater 3 eiers 220 ml suiker 60 ml olie 250 ml koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout STROOP 200 ml suiker 250

More information

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC Infruitec-Nietvoorbij: Chris Smith, Hannél Ham (Breeding and Evaluation), Ester Lotz (Cold Storage) ), Tel: 021-809 3100 Culdevco: Dr. Leon von Mollendorff, Tel:

More information

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback Contents Introduction Analysis of response Economic Empowerment and development Social development and upliftment HR development and training Market

More information

Makadamia bemesting beginsels

Makadamia bemesting beginsels Makadamia bemesting beginsels Elsje Joubert, SUBTROP Inleiding Die basiese voedingstowwe wat makadamia bome nodig het om te groei is Stikstof (N), Fosfaat (P), Kalium (K), Swael (S), Kalsium (Ca), Magnesium

More information

Hoe het Coke ontstaan? *

Hoe het Coke ontstaan? * OpenStax-CNX module: m23728 1 Hoe het Coke ontstaan? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE

More information

JEANETTE SE JOGURT TERT

JEANETTE SE JOGURT TERT JEANETTE SE JOGURT TERT JEANETTE SE JOGURT TERT 1 kg Jogurt 1 pakkie jellie (selfde geur as Jogurt) 1 blik kondensmelk 1 pakkie tennisbeskuitjies Pak poedingbak met koekies. Meng pakkie jellie met 1 koppie

More information

1 lamsboud, ontbeen en soos 'n vlinder oopgesny 125 ml karringmelk 10 ml gegeurde seesout 2,5 ml gemaalde swartpeper

1 lamsboud, ontbeen en soos 'n vlinder oopgesny 125 ml karringmelk 10 ml gegeurde seesout 2,5 ml gemaalde swartpeper 1 VARKBOUD MET APPELS: 2-2.3kg varkboud, ontbeen 1 knoffelhuisie, in skywe gesny vars gekapte salie sout 2 rooi appels 30ml botter 30ml suiker 15ml koekmeelblom 300ml droë appelwyn (cider) 1. Voorverhit

More information

JERSEY SA. Nuusbrief

JERSEY SA. Nuusbrief JERSEY SA Nuusbrief Januarie - 2014 Jersey SA Kontak besonderhede: Tel: 051 430 8020 Faks: 051 430 7719 Epos: info@jerseysa.co.za ABS Nasionale Jersey Jeugskou 2014 Die jaar merk die 10de Nasionale ABS

More information

Pork Tendeloin with aple Onion and Garlic Gravy

Pork Tendeloin with aple Onion and Garlic Gravy Pork Tendeloin with aple Onion and Garlic Gravy What you will need: 1.5 kg Pork tenderloin 2 apples, Granny Smith; peeled 2 cups Onions; chopped 8 cloves Garlic; peeled (or more) 3 tbsp olive oil 3/4 cup

More information

Carrot and Pineapple Cake

Carrot and Pineapple Cake Scons 2K Meel 4t Bakpoeier 1/2t Sout 2E Suiker of 5E As julle dit lekker soet wil hê 4E Botter 4/5K Melk Metode: Sif droë bestandele. Vryf botter in. Voeg melk by. Sny in met plat mes. Rol uit met koekroller.

More information

Wêreld en Plaaslike nuus

Wêreld en Plaaslike nuus Wêreld en Plaaslike nuus 212 Redaksie Die wêreld se wynproduksie het in 212 met 6% vanaf 24 82 miljoen liter teenoor 26 42 miljoen liter in 211 gedaal, volgens die OIV. Europa het in 212 n beduidende afname

More information

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER English version below - with more photos. 05/2018 DE VETTE MOSSEL STRAND SEEKOSRESTAURANT @ GROOTBRAKRIVIER ALGEMENE VRAE EN ANTWOORDE VIR TROUES EN ONTHALE TE DE VETTE MOSSEL STRAND-SEEKOSRESTAURANT Baie

More information

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea! MALT COOKIES MALT COOKIES Hey julle ek het op die lekker koekie resep afgekom! As julle nie dalk weet wat is malt nie dit kom voor in Whispers en malt extract kan gekry word by DisChem! Hoop julle geniet

More information

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct 2017 BEOORDELING - JUDGING 8 Aug Inskrywings sluit/entries close 17 Aug Laat inskrywings sluit/closing date for late entries 14-30 Aug Afhaal van monsters/samples to be collected 4-8 Sept Beoordeling/Judging:

More information

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates Celtis africana Sterkfontein Country Estates May/Mei 2016 Good day Celtis friends! Early mornings and late afternoons have become rather nippy, but the clear blue skies - so typical of the Highveld at

More information

Death by chocolate cupcakes

Death by chocolate cupcakes Death by chocolate cupcakes Dark chocolate cupcakes topped with dark chocolate frosting. Chocolate lovers only! yield: 12 CUPCAKES Ingredients: DARK CHOCOLATE CUPCAKES 1/2 cup (1 stick or 115g) unsalted

More information

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel ReTain Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER A natural occurring plant growth regulator for use on pome fruit and stone fruit as indicated which

More information

OORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA

OORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA OORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA BUS / BOX 1564 RIVONIA 2128 E-POS / E-MAIL pns@proteinresearch.net WEB www.proteinresearch.net TEL. +27 (011) 803 2579 +27 (011) 803 1894 FAKS / FAX +27 (011) 803 2287 OORSIG:

More information

DIE INVLOED VAN SPESIFIEKE GROND EN KLIMAATS PARAMETERS OP WINGERDPRESTASIE, WYNKWALITEIT EN KARAKTER. deur F. A. ROUX

DIE INVLOED VAN SPESIFIEKE GROND EN KLIMAATS PARAMETERS OP WINGERDPRESTASIE, WYNKWALITEIT EN KARAKTER. deur F. A. ROUX DIE INVLOED VAN SPESIFIEKE GROND EN KLIMAATS PARAMETERS OP WINGERDPRESTASIE, WYNKWALITEIT EN KARAKTER deur F. A. ROUX Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister

More information

Die lekkerste versiersels

Die lekkerste versiersels Die lekkerste versiersels FUDGEVERSIERSEL ( maak 500 ml) smeer oor piesangbrood of cupcakes. Kook suiker, botter en melk vroegtydig om af te koel. 187,5 ml sagte bruinsuiker 150 g ( 150 ml) botter 125

More information

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is. ORANJE LONE IRP5 PROSEDURE VIR AUGUSTUS 2016 Stap 1 : Werk altyd op die heel nuutste Oranje Lone opdatering. Daar mag gereelde opdaterings verskyn om u werk makliker te maak of om indien nog bestaan, program

More information

GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES

GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES Gerda Venter Ek het 2 soorte. Die een wat my ma en ouma gemaak het. Kook boontjies met aartappels en uie en as dit sag en gaar is mash dit

More information

Lentil Curry. Ingredients

Lentil Curry. Ingredients Aartappel koekies 220g aartappels, skil, kook, en maak fyn 220g aartappels, skil, en rasper rou 200ml koekmeel 1 t sout 1/2 t bakpoeier 1 eier Meng alles tot sagte deeg Skep lepels vol in pan met vlak

More information

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE 1 of 6 2011/04/09 05:39 PM Karen Müller Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE Kalie van Heerden To: Sekretaris.uspluimbal@gmail.com, Voorsitter.uspluimbal@gmail.com

More information

Primêre Skool Jordania

Primêre Skool Jordania Primêre Skool Jordania Posbus 474, Bethlehem, 9700 Tel: 058 303 4116 / Faks: 058 303 4264 Epos: jordania@jordaniapri.co.za www.jordaniaprimer.co.za Nr. 34/2018 16 November 2018 Die belangrikheid van lees

More information

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations Excellence in Research and Development 2014 / 2015 Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations D. Fourie / Privaatsak / Private Bag X1251, Potchefstroom, 2520 Tel.: (018) 299 6312, Faks/Fax:

More information

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS 2018 INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS SUID-AFRIKAANSE NASIONALE WYNSKOUVERENIGING (SANWSV) SOUTH AFRICAN NATIONAL WINE SHOW ASSOCIATION (SANWSA) Suite 151, Private Bag

More information

Die geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 1)

Die geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 1) Die geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 1) Sleutelwoorde: Filloksera, onderstokke, geskiedenis, Jacquez. andrew teubes Voor-Groenberg Kwekerye Hierdie is die eerste van agt artikels in n reeks

More information

Welkom by Koekela Huiskafee

Welkom by Koekela Huiskafee Welkom by Koekela Huiskafee Ek vertel graag die Koekela storie Koekela se deure het geopen in Junie 2010, Carol-Anne het n droom laat waar word, die wonderlike juweel blink gevryf en ander mooi krale bygevoeg.

More information

1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS

1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS WINE LAW INFORMATION 5 June 2017 2 of 2017 Subscribe Unsubscribe Contact 1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS

More information

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food - At the Entrance I would like to book a table for _[number of people]_ at _[time]_. Making a reservation A table for _[number of people]_, please. Asking for a table Do you accept credit cards? Asking

More information

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS:

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS: JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS: BEOORDELING: Die beoordelaars se beslissing is finaal. Die deelnemers is voortdurend onder beoordeling, ongeag waarmee hulle besig is. Beoordeling is die waardebepaling

More information

Market comment Markkommentaar. May/Mei 2018

Market comment Markkommentaar. May/Mei 2018 Market comment Markkommentaar May/Mei 2018 Inleiding Vanaf Januarie tot Desember 2017 is 18,6 miljoen 10kg sakkies meer (19%) op die nasionale varsproduktemarkte verkoop as die ooreenstemmende tydperk

More information

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN Take your chickens and cut them through the breast flatten them out and cut under the wing and slice through the thigh to the bone and leg score the breasts. Then make a simple

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 MODEL 2014 PUNTE: 180 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 'n aparte inligtingsblad. Rekenaartoepassingstegnologie/V1

More information

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie BOER want boere is die beste GRATIS Uitgawe 39 21 Januarie 2019 www.boerhier.co.za is Inhoud 2 Volhard en pluk die vrugte 4 Sien die kleure van die lewe raak 7 CLAAS: Never look back ever again! 11 Statistiek:

More information

La Motte Sauvignon Blanc La Motte harvest bowl (V) 110 textures of seasonal vegetables, cashew nut-and-rosemary cheese, ancient grains and dried dates

La Motte Sauvignon Blanc La Motte harvest bowl (V) 110 textures of seasonal vegetables, cashew nut-and-rosemary cheese, ancient grains and dried dates STARTERS La Motte Sauvignon Blanc La Motte harvest bowl (V) 110 textures of seasonal vegetables, cashew nut-and-rosemary cheese, ancient grains and dried dates * ancient grains: group of grains cultivated

More information

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1 STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1 Fokus: Tradisionele literatuur. Nota: Luister en praat is die middelpunt van leer in alle vakke. Luister- en praatvaardighede word deur middel van letterkunde

More information