TALENDO. Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 FUNGICIDE GROUP CODE U7 SWAMDODER GROEP KODE. UN No. / VN Nr.

Similar documents
FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

Packaging / Verpakking: 1 L CAUTION VERSIGTIG SIEN INGESLOTE PAMFLET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS

Fruitcare. Reg. No.: L 9204 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr.: L 9204 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1513 Namibiese Reg. Nr.

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

BIOMECTIN. Reg. No. L 7979 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1112

SPRAYFILM 10. Reg. No.: L 7120 Act /Wet No. 36 of/van ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL: terpenic polymer / terpeen polimeer..

LION. Reg. No.: L 6622 Act /Wet No. 36 of/van 1947

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

METHOMYL 90 SP. Reg. No. L 7189 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1084

Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE

2,4-D Iso-Octyl Ester

JUDO 50 EC. Reg. No. L 7785 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1104

Chlorpyrifos 480 EC. Reg. No.:L6272 Act /Wet No. 36 of/van 1947

n Kapsulesuspensie kontak- en maaginsekdoder vir die beheer van verskeie insekte soos aangedui.

Reg. No. L6032 No. Act 36 of 1947 Reg. Nr. L6032 Wet No 36 van 1947 HERBICIDE GROUP CODE B / E ONKRUIDDODER GROEP KODE

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

FOR AGRICULTUAL USE ONLY! SLEGS VIR LANDBOUGEBRUIK! CHLORPYRIFOS 480EC. Reg. No. L 6350 Act/Wet No. 36 of/van 1947 W

BITHOR Dual Action Insecticide Reg. No.. Act/Wet No. 36 of/van 1947

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

BROWSER. Reg. No.: L 7357 Act /Wet No. 36 of/van 1947

LEES VOLLEDIGE ETIKET DEEGLIK VOORDAT HIERDIE PRODUK GEBRUIK WORD

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Van hier tot daar - 05 *

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

Isomate F C M CAUTION VERSIGTIG. Pamphlet

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Mari Wasserman Berakah Makadamia Proewe

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

Mari Wasserman Avokado Proewe

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Makadamia bemesting beginsels

sweetcorn tert Metode:

DIE QUINTUS PORK BELLY

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

GOEWERM ENTSKENN ISGEWINGS

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

HOSPITALITY STUDIES GRADE 11

WYN- EN SPIRITUSRAAD. Skema vir Geïntegreerde Produksie van Wyn. Geïntegreerde Produksie Van Wyn: Handleiding vir die Plaas.

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Nuusbrief / Newsletter

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

Sjokolade-mousse-terrien

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

THE INFLUENCE OF MODIFIED ATMOSPHERE STORAGE ON THE QUALITY OF FUERTE AVOCADO FRUIT

Primêre Skool Jordania

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

VOORWOORD. Lallemand: Natural solutions that add value to the world of winemaking DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND DIE LALLEMAND FILOSOFIE

Chocolate Chip Peanut Butter

UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011

Hoe het Coke ontstaan? *

Lentil Curry. Ingredients

Page 1 of 8

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel

MADELEINES MADELEINES

TEGNIESE TECHNICAL BULLETIN. Creating a progressive, equitable and sustainable table grape industry AUGUST 2018

Hou die herfskommandowurm enige risiko in vir aartappelproduksie?

Goeie bestuur gee jou n voorsprong

JERSEY SA. Nuusbrief

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

Ons IS Fosfaat PRODUKHANDLEIDING

CERCOSPORA SPOT OF AVOCADOS

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

Charolais. Waarom n. kalwers groei vinnig, dus laer mortaliteit. Charolaiskoeie beskik oor genoeg melk om van die swaarste kalwers te speen.

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

FINALE NAVORSINGSVERSLAG (2000/2001): WINETECH

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

Pork belly roast. Ingredients. Method

die M.Sc. (La.ndbou)-gra.a.d aan die Universiteit van Stellenbosch. Stellenbosch. Maa1't 196}. deur Verhandeling ingelewer ter verkryging van

Die geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 1)

VOORWOORD. Lallemand Inc. is n private. Lallemand Inc. is n Kanadese. Lallemand Inc. glo dat GESKIEDENIS & AGTERGROND VISIE & MISSIE LALLEMAND

Transcription:

TALENDO Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 An emulsifiable concentrate systemic preventive and residual fungicide for the control of powdery mildew (Uncinula necator = Oidium tuckeri) in grapes and powdery mildew (Erisyphe cichoracearum and Sphaerotheca fuliginea) in Baby marrow, Courgette & Zucchini. n Emulgeerbare konsentraat sistemiese voorkomende en nawerkende swamdoder vir die beheer van poeieragtige meeldou (Uncinula necator = Oidium tuckeri) in wingerd en poeieragtige meeldou (Erisyphe cichoracearum en Sphaerotheca fuliginea) in Baby marrow, Courgette & Zucchini. FUNGICIDE GROUP CODE U7 SWAMDODER GROEP KODE ACTIVE INGREDIENT AKTIEWE BESTANDDEEL Proquinazid (Quinazolinone) 200 g/l Proquinazid (Quinazolinone) Nett volume 250ml & 1l Netto volume REGISTERED BY / GEREGISTREER DEUR: DUPONT DE NEMOURS SOUTH AFRICA (Pty) Ltd Co. Reg. No. 2009/014079/07 P. O. BOX / POSBUS 3332 HALFWAY HOUSE 1685 Tel: (011) 218 8600 24 HOUR EMERGENCY NUMBER / 24 UUR NOODNOMMER 083 123 3911 UN No. / VN Nr. 3077 BATCH NUMBER DATE MANUFACTURED LOTNOMMER DATUM VERVAARDIG CAUTION VERSIGTIG Copyright 2009 DuPont. All rights reserved. The DuPont oval logo, DuPont TM, The miracles of science TM and TALENDO, CURZATE and OLYMP are registered trademarks or trademarks of DuPont or its affiliates. TALENDO page 1, 11/03/2009

WAARSKUWINGS ONTHOUDINGSPERIODE: Minimum aantal dae tussen laaste toediening en oes: Baby marrows/ Courgettes / Zucchini Wyndruiwe Tafeldruiwe 3 dae* 28 dae 28 dae n Erge oogirritant. Kan oë beskadig. Kan neus, keel en vel irriteer. Skadelik indien ingesluk, ingeasem of deur vel geabsorbeer word. Hou buite bereik van kinders, diere en oningeligte persone. Bêre apart van voedsel en voer. Uiters giftig vir vis en waterlewende organismes. HERBETREDING: Moet nie behandelde gebied betree alvorens die spuitneerslag droog is nie, tensy beskermende oorklere gedra word. Alhoewel hierdie middel omvattend onder n groot verskeidenheid toestande getoets is waarborg die registrasiehouer nie dat dit onder alle toestande doeltreffend sal wees nie, aangesien die werking en effek daarvan beinvloed kan word deur faktore soos abnormale, grond-, klimaats- en bergingstoestande; kwaliteit van verdunningswater; verenigbaarheid met ander stowwe wat nie op die etiket aangedui is nie en die voorkoms van weerstand van die siekte teen die betrokke middel sowel as die metode, tyd en akkuraatheid van toediening. Verder aanvaar die registrasiehouer nie verantwoordelikheid vir skade aan gewasse, plantegroei, en omgewing of vir nadelige effek op mens of dier of vir n gebrek aan prestasie van die betrokke middel as gevolg van die ontstaan van toestande wat nie kragtens die registrasie voorsien kon word nie. Raadpleeg die verskaffer in die geval van enige onsekerheid. VOORSORGMAATREËLS Vermy oogkontak. Vermy kontak met vel en klere. Ingeval konsentraat in oë kom, was onmiddellik met volop water en kry mediese advies. In die geval van aanraking met vel, was met oormaat seep en water. Moet nie eet, rook of drink terwyl die produk gemeng of toegedien word nie of voordat die gesig en hande nie gewas is nie. Moet nie die spuitnewel inasem nie. Vir die beskerming van werkers tydens vermenging, hantering en toediening, dra beskermende klerasie, n beskermende bril of gesigskerm en rubberhandskoene. Was altyd met seep en water na gebruik en na toevallige velkontak. Was besmette klere na gebruik. Verhoed besoedeling van voedsel, voer, eetgerei en drinkwater. Was toedieningsapparaat uit met skoon water na gebruik en voordat dit vir ander middels gebruik word. Verhoed besoedeling van waterbronne, weiding en ander gewasse tydens skoonmaak van apparaat of met waswater. Voorkom spuitnewelwegdrywing na waterbronne, weiding en gewasse wat nie behandel word nie. Moet nie toedien binne 14 meter van waterbronne nie. Spoel die leë houer driekeer as volg uit: Keer die leë houer om oor spuit- of mengtenk en dreineer vir 30 sekondes na die vloei tot n gedrup verminder het. Spoel daarna die leë houer minstens drie keer uit met n volume water gelykstaande aan n minimum van 10 % van die inhoud van die houer en voeg by die inhoud van die spuittenk. Vernietig die leë houer deur gate in te kap en plat te druk en moet dit vir geen ander doel gebruik nie. WEERSTANDSWAARSKUWING - TALENDO is n groepkode U7 swamdoder. Kruisweerstand tussen TALENDO en groepkode 13 swamdoders in sommige swamspesies [bv. Erysiphe (Uncinula) necator] is bewys. Enige populasie van n spesifieke swam mag individue insluit wat n natuurlike TALENDO page 2, 11/03/2009

weerstand teen TALENDO, of enige ander groepkode U7 swamdoder het. Indien hierdie swamdoders herhaaldelik aangewend word, kan die weerstandbiedende individue uiteindelik die swampopulasie oorheers. Hierdie weerstandbiedende swamme sal waarskynlik nie deur TALENDO of enige ander groepkode U7 of groepkode 13 swamdoders beheer word nie. Om weerstand teen swamdoders te vertraag: - Vermy die eksklusiewe herhaaldelike gebruik van swamdoders met dieselfde groepkode. Wissel af met, of gebruik tenkmengsels van produkte in verskillende swamdoder groepkodes. Moet nie TALENDO in spuitprogramme met groepkode 13 swamdoders, afwissel nie. - Raadpleeg toepaslike individuele produketikette wanneer daar afgewissel word, of tenkmengsels gemaak word, met produkte in swamdodergroepkode M. - Integreer ander beheermaatreëls (chemies, verbouing, biologies ) in swamdoder programme. Vir spesifieke inligting oor weerstandsbestuur kontak die registrasiehouer van hierdie produk. GEBRUIKSAANWYSINGS: GEBRUIK SLEGS SOOS AANGEDUI WERKSWYSE: TALENDO 200g/l EC bevat proquinazid, n nuwe quinazolinone swamdoder met n unieke werkswyse. Proquinazid werk voorkomend teen poeieragtige meeldou (skimmel) in druiwe en pampoengewasse deur spoorontkieming te inhibeer en het geen uitwissende werking op gevestigde besmettings nie. WEERSTANDSBESTUUR: Daar word aanbeveel dat TALENDO in a program met ander swamdoders teen poeieragtige meeldou (skimmel) gebruik word. Die aantal TALENDO toedienings moet beperk word tot n maksimum van drie toedienings per seisoen, waarvan nie meer as twee toedienings opeenvolgend met TALENDO in druiwe en pampoengewasse gemaak moet word nie. VERENIGBAARHEID: TALENDO is verenigbaar met Curzate Pro (Reg. Nr. L5698 Wet Nr. 36 van 1947), Olymp 100 EW (Reg. Nr. L6063 Wet Nr. 36 van 1947) en Dithane M45 (Reg. Nr. L2914 Wet Nr. 36 van 1947) in tenkmengsels. MENGINSTRUKSIES: WINGERD EN PAMPOENGEWASSE: 1. Maak spuittenk 1/4-1/2 vol met water. 2. Voeg die benodigde hoeveelheid TALENDO direk in die spuittenk terwyl aanhoudend geroer word en die spuittenk tot die verlangde volume gevul word met water. TALENDO page 3, 11/03/2009

TOEDIENINGSHOEVEELHEDE: GEWAS/SIEKTE Baby marrow, Courgette & Zucchini: (Erisyphe cichoracearum en Sphaerotheca fuliginea) DOSIS / 100 l WATER OPMERKINGS 40 ml Dien TALENDO voorkomend in n spuitprogram elke 10-14 dae toe sodra siektesimptome verskyn. Dien 500-750 l spuitmengsel per ha toe afhangende van gewasgrootte en -digtheid. Verseker egalige en deeglike bedekking van plante. bespuitings per seisoen oorskry nie en moet nie meer as twee TALENDO bespuitings opeenvolgend toedien nie. Laat 3 dae toe tussen laaste toediening en oes (Sien NOTAS hieronder). TAFELDRUIWE: (Uncinula necator = Oidium tuckeri) NOTAS: 1. Gebruik TALENDO slegs op pampoengewasse wat vir lokale gebruik en nie vir uitvoer bestem is nie. 2. Gebruik TALENDO slegs op pampoengewasse wat op oop landerye (nie in glashuise of plastiek tonnels nie) verbou word. 3. Lees ook die WEERSTANDWAAR- SKUWING op hierdie etiket. 25 ml Dien TALENDO in n 14 dae voorkomende spuitprogram vanaf 5-10 cm lootlengte tot 28 dae voor oes toe (NB: vir uitvoerdruiwe sien NOTA 1 hieronder) Aanbevole spuitvolumes per ha: 1. 5-10 cm lootlengte tot blom: 500-750 l 2. Vanaf blom tot ertjiekorrel grootte: 1000-1200 l 3. Vanaf ertjiekorrel grootte tot 28 dae voor oes: 1200-1500 l. bespuitings per seisoen oorskry nie en moet nie meer as twee TALENDO bespuitings opeenvolgend toedien nie. NOTAS: 1. Die voorgestelde onthoudingsperiode / aantal dae tussen laaste toediening en oes, voldoen aan lokale maksimum TALENDO page 4, 11/03/2009

TAFELDRUIWE (vervolg): (Uncinula necator = Oidium tuckeri) 20 ml TALENDO plus 35 ml OLYMP tenkmengsel residu limiet vereistes (MRL s) maar mag nie aan alle oorsese MRL s voldoen nie. 2. Lees ook die WEERSTANDWAAR- SKUWING op hierdie etiket. Dien die TALENDO plus OLYMP tenkmengsel in n 14 dae voorkomende spuitprogram vanaf 5-10 cm lootlengte tot 28 dae voor oes toe (NB: vir uitvoerdruiwe sien NOTA 1 hieronder) Aanbevole spuitvolumes per ha: 1. 5-10 cm lootlengte tot blom: 500-750 l 2. Vanaf blom tot ertjiekorrel grootte: 1000-1200 l 3. Vanaf ertjiekorrel grootte tot 28 dae voor oes: 1200-1500 l. bevattende bespuitings per seisoen oorskry nie en moet nie meer as twee TALENDO bevattende bespuitings opeenvolgend toedien nie. NOTAS: 1. Die voorgestelde onthoudingsperiode / aantal dae tussen laaste toediening en oes, voldoen aan lokale maksimum residu limiet vereistes (MRL s) maar mag nie aan alle oorsese MRL s voldoen nie. 2. Lees ook die WEERSTANDWAAR- SKUWING op hierdie etiket. TALENDO page 5, 11/03/2009

GEWAS/SIEKTE WYNDRUIWE: (Uncinula necator =Oidium tuckeri) DOSIS / 100 l WATER 25 ml 20 ml TALENDO plus 35 ml OLYMP tenkmengsel OPMERKINGS Dien TALENDO in n 14 dae voorkomende spuitprogram vanaf 5-10 cm lootlengte tot 28 dae voor oes toe. Vermeerder volume geleidelik vanaf 250 l tot -1 200 l per ha afhangendende van die wingerd grootte en digtheid. bespuitings per seisoen oorskry nie en moet nie meer as twee TALENDO bespuitings opeenvolgend toedien nie. NOTA: Lees ook die WEERSTANDWAARSKUWING op hierdie etiket. Dien TALENDO plus OLYMP tenkmengsel in n 14 dae voorkomende spuitprogram vanaf 5-10 cm lootlengte tot 28 dae voor oes toe. Vermeerder volume geleidelik vanaf 250 l tot -1 200 l per ha afhangendende van die wingerd grootte en digtheid. bevattende bespuitings per seisoen oorskry nie en moet nie meer as twee TALENDO bevattende bespuitings opeenvolgend toedien nie. NOTA: Lees ook die WEERSTANDWAARSKUWING op hierdie etiket. ERKENNING VAN HANDELSMERKE: Curzate en Olymp is geregistreerde handelsmerke van E I DuPont de Nemours & Kie, Wilmington, Delaware 19898, VSA. Dithane is die geregistreerde handelsmerk van Dow Agrosciences. TALENDO page 6, 11/03/2009