NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

Similar documents
GRAAD R OOREENKOMSVORM 2018

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

Die volgende dokumente moet die inskrywingsvorm vergesel:

AANSOEK OM NIE-LID REKENING. Aangeheg vind u die ondergenoemde relevante vorms vir voltooiing van u aansoek:

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

NAAM EN VAN VAN LEERDER:

Van hier tot daar - 05 *

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

Aansoek om Toelating tot Skool

Primêre Skool Jordania

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

JERSEY SA. Nuusbrief

CHISTIANA DELWERSFEES

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

Page 1 of 8

Van hier tot daar - 02 *

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

ALGEMENE INLIGTING GENERAL INFORMATION 1. DATUM VAN FEES DATE OF FESTIVAL 2. LIGGING LOCATION 3. TARIEWE TARIFFS

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

DASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN

DIE QUINTUS PORK BELLY

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

WET OP DIE INDIENSNEMING VAN OPVOEDERS 76 VAN 1998 i * [GOEDGEKEUR OP 30 SEPTEMBER 1998][DATUM VAN INWERKINGTREDING: 2 OKTOBER 1998] (Engelse teks

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

SA Terroir Wine Awards 2008 Concept and Catalogue (catalogue, contact details on pages 3, 4)

Ligte gedigte en dinge

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Bruin gesinne se belewenisse van die negatiewe uitwerking van ouerlike alkoholmisbruik

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 03 SEPTEMBER 2010 / 03 SEPTEMBER GENERAL NOTICE LIQUOR NOTICE NO. 02 OF 2010 LIQUOR ACT, NO. 6 OF 201

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

Welkom by Koekela Huiskafee

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

Moet nie agter. gelaat word nie. Ons is in vlug, is jy aan boord?

WYN- EN SPIRITUSRAAD. Skema vir Geïntegreerde Produksie van Wyn. Geïntegreerde Produksie Van Wyn: Handleiding vir die Plaas.

Makadamia bemesting beginsels

UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

MEDIAVRYSTELLING (English below) 24 Maart 2018 Vir onmiddellike vrystelling. Woolworths se kaas maak geskiedenis met twee in n ry

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Verdere onderwys- en opleidingsfase Graad 10-12

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

THE NEL S RIVER DAM OF CALITZDORP, : SOUTH AFRICA S OLDEST WORKING CONCRETE GRAVITY DAM WALL

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

DIE INVLOED VAN BESIGHEIDSRISIKO OP DIE OMV ANG VAN 'noudit

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette igazethi YePhondo Kasete ya Profensi Provinsiale Koerant Vol. 18 MAY KIMBERLEY, 6 MEl 2011 No

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

2 No PROVINCE OF THE NORTHERN CAPE PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 4 NOVEMBER 2011 ANNUAL PRICE INCREASE FOR PUBLICATION OF A LIQUOR LICENCE:

Hoe het Coke ontstaan? *

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

Werklike prestasie moet gemeet word teen die koste van,

SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH

MADELEINES MADELEINES

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

Goeie bestuur gee jou n voorsprong

INTERNATIONAL ORGANIZATION FOR STANDARDIZATION.ME>1(~YHAPOAHAR OPrAHM3A~MR fl0 CTAH~APTM3AL&Wl~ORGANISATlON INTERNATIONALE DE NORMALISATION

'N STOCHASTIESE BESLUITNEMINGSMODEL VIR TAFELDRUIFPRODUKSIE TOEGEPAS IN DIE WES- KAAP

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie

Morkel Wines from Bellevue Die Morkels van Stellenbosch Information and photos from the website

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Transcription:

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME FINANSIËLE STEUNDIENSTE BELANGRIKE INLIGTING TEN OPSIGTE VAN n NSFAS LENING Die National Student Financial Aid Scheme (NSFAS) is n leningskema wat daar gestel is om studente wat oor die akademiese potensiaal beskik maar finansieel behoeftig is, te ondersteun om verder te studeer. Indien u jaarlikse bruto gesinsinkomste R160 000 oorskry, is dit onwaarskynlik dat u sal kwalifiseer vir die lening. Indien daar twee of meer studente in die huishouding is, is die afsnypunt ongeveer R200 000, onderhewig aan die beskikbaarheid van fondse. Indien n student al sy modules in n betrokke studiejaar slaag, word n gedeelte van die lening in n beurs omskep. Die maksimum gedeelte wat in n beurs omskep kan word is 40% van die jaarlikse leningsbedrag. Die rentekoers word vasgestel op 80% van die repo koers en word jaarliks op 1 April aangepas. Rente op lenings sal begin oploop vanaf 1 April van die jaar waarin die lening toegestaan word. Die NSFAS lening is terugbetaalbaar sodra n student afgestudeer het en n inkomste verdien. Die NSFAS Raad bepaal die minimum- en maksimum bedrae wat deur instellings toegeken mag word en die bedrae mag jaarliks verskil. Die voorgeskrewe Nasionale Middeletoets, (Means-test) word op alle aansoeke toegepas om die waarde van die leningsbedrag te bepaal. Onderhewig aan die bruto inkomste van die ouers, kan n Verwagte Eie Bydrae (VEB ) tot die studiekoste verlang word. Enige ander beurse wat n student ontvang, hetsy uit Universiteitsfondse of buitebeurse, moet in berekening gebring word tydens die middeletoets en afgetrek word van die NSFAS leningsbedrag. AKADEMIESE VEREISTES Nuwelingstudente moet n APS-telling van 22 behaal in hul finale Graad 12 eksamen en moet voor 30 November van die voorafgaande jaar waarin hul studies in aanvang neem, aansoek doen. Senior studente moet ten minste 60% van hul modules slaag om in die daaropvolgende jaar te kwalifiseer vir n NSFAS lening. Die sluitingsdatum vir senior studente is jaarliks 15 Oktober. LEES ASB DIE VOLGENDE SORGVULDIG DEUR VOORDAT U DIE AANSOEKVORM VOLTOOI AANSOEKE SONDER N STUDENTENOMMER ASOOK VERKEERDE/ONVOLLEDIGE VORMS KAN NIE GEPROSESSEER WORD NIE EN KAN DAARTOE LEI DAT DIE LENINGSAANSOEK AFGEKEUR WORD. Heg n AFSKRIF AAN VAN U STREPIESKODE-IDENTITEITSDOKUMENT WAT GESERTIFISEER IS op dieselfde kant as die beeld en nie op die agterkant van die fotokopie nie. Slegs Suid-Afrikaanse burgers kan aansoek doen vir die lening. FAMILIE BESONDERHEDE 1. Heg die jongste bewyse van inkomste bewyse aan van u OUER(S)/VOOG(DE)/GADE OF ENIGE ANDER LID VAN U HUISHOUDING WAT n INKOMSTE VERDIEN (salaris-/pensioenstrokie nie ouer as drie maande nie). Dit is belangrik om die finansiële status van u gesin vas te stel. BEWYS VAN INKOMSTE (in die vorm van n beëdigde verklaring en 6 maande bankstate, nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word indien u nie n salaris- of pensioenstrokie ontvang nie. 2. n Beëdigde verklaring (nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word indien u MOEDER/VOOG/GADE n HUISVROU is. 3. n Gesertifiseerde afskrif van die PENSIOENSTROKIE (nie ouer as drie maande nie) van u OUER(S)/VOOG/GADE of enige ander lid van die huishouding moet aangeheg word indien hy/sy n PENSIOENARIS is.

4. n Beëdigde verklaring (nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word indien u OUER(S)/VOOG/GADE WERKLOOS is, asook SKRIFTELIKE BEVESTIGING DEUR n LEIER IN DIE GEMEENSKAP bv leraar, prokureur of maatskaplike werkster. 5. Indien u OUERS VERVREEMD is maar nie wettig geskei is nie, moet n beëdigde verklaring (nie ouer as drie maande nie) ten opsigte hiervan deur een van die ouers en BEWYS VAN INKOMSTE VAN BEIDE OUERS (nie ouer as drie maande nie) aangeheg word. 6. n Gesertifiseerde afskrif van die EGSKEIDINGSBEVEL moet aangeheg word indien u OUERS WETTIG GESKEI is. BEWYS VAN INKOMSTE VAN BEIDE OUERS (nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word. 7. Indien u OUER(S) OORLEDE is, moet n GESERTIFISEERDE AFSKRIF/AFSKRIFTE VAN DIE DOODSERTIFIKAAT/-SERTIFIKATE aangeheg word. 8. In die geval van BOERE en BESIGHEDE, moet die jongste BELASTINGAANSLAG (IT34) (nie ouer as een jaar nie) EN jongste FINANSIËLE STATE van die boerdery/besigheid) aangeheg word. 9. Indien ouers se bates GELIKWIDEER is, hulle SKULDBERADING ontvang en/of ONDER ADMINISTRASIE geplaas is, moet BEWYS VAN INKOMSTE asook bewys van LIKWIDASIE-, SKULDBERADING- EN/OF ADMINISTRASIE BEVEL voorgelê word. 10. Indien u onder VOORGDYSKAP geplaas is, heg n gesertifiseerde afskrif van die HOFBEVEL aan of n beëdigde verklaring van die voog. GROOTOUERS OF ANDER FAMILIELEDE KAN NIE AS VOOGDE OPTREE INDIEN BIOLOGIESE OUERS NOG LEWE NIE, BEHALWE IN n GEVAL WAAR n HOFBEVEL UITGEREIK IS (GESERTIFISEERDE AFSKRIF VAN DIE HOFBEVEL MOET AANGEHEG WORD). 11. Heg afskrifte van IDENTITEITSDOKUMENTE aan van die AANSOEKER EN ALLE LEDE VAN U HUISHOUDING wat op dieselfde kant as die beeld gesertifiseer is en nie op die agterkant van die fotokopie nie. SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE VOORNEMENDE STUDENTE SENIOR STUDENTE, MAW 2 DE, 3 DE EN 4 DE JAAR STUDENTE 30 NOVEMBER 15 OKTOBER STUDENTE MOET JAARLIKS AANSOEK DOEN VOOR/OP DIE SLUITINGSDATUM POTCHEFSTROOM VAALDRIEHOEK MAFIKENG TEL 018 299-2045 / 018 299-2046 / 018 299-2052 016 910-3134 / 016 910-3157 018 389-2372 / 018 389-2330 POS Finansiële Steundienste Privaatsak X6001 POTCHEFSTROOM, 2520 Vaaldriehoekkampus Posbus 1174 VANDERBIJLPARK, 1900 Mafikeng Kampus Privaatsak X2046 MMABATHO, 2745 KOERIER Finansiële Steundienste Hoffmanstraat 4 Gebou F19 POTCHEFSTROOM, 2520 Vaaldriehoekkampus Van Eck-Boulevard VANDERBIJLPARK, 1900 Mafikeng Kampus Hoek van Albert Luthuli en Universiteits-rylaan MMABATHO, 2745 WEB www.nwu.ac.za

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME AANSOEKVORM VIR n NSFAS LENING VIR DIE JAAR: 20... FINANSIëLE STEUNDIENSTE AFDELING A: STUDENT SE PERSOONLIKE BESONDERHEDE Volle name Titel Volle Name Van U ID nommer HEG GESERTIFISEERDE KOPIE VAN ID AAN Noemnaam Instansie POTCHEFSTROOM VAAL DRIEHOEK MAFIKENG Studente Nommer Op watter Kampus gaan u registreer? Is jy n finale jaar student? JA NEE Huwelikstatus Enkel / Getroud / Geskei / Weduwee/Wewenaar / Woon apart / Ander reëling: Verskaf asb u gesin se adresbesonderhede: Woonadres Straat Posbus Waar gaan u woon tydens studie by hierdie instansie? Woon in kampus selfdiens eenheid Van ander dorp/stad, woon af-kampus (bv huur van eienaar of agentskap) Woon in ouerhuis (adres bo-vermeld) Van plaaslike dorp maar woon nie in ouerhuis nie Woon in voldiens op-kampus eenheid Adres tydens studie Telefoon kontaknommers (Spesifiseer volle straat- adres/naam van huis) Huis Sel Huistaal Voorkeur Taal Engels / Afrikaans E-pos adres Verskaf asb n e-pos adres wat u die meeste gebruik en waartoe u daagliks/weekliks toegang het Etniese Groep/Ras (slegs vir statistieke) Swart / Kleurling / Indiër / Wit / Ander (Spesifiseer asb) Geslag: Manlik Vroulik Is u fisies gestremd? Indien JA, spesifiseer omvang van gestremdheid

AFDELING B: GESIN SE BESONDERHEDE Wat is u ouers se huwelikstatus tot op huidige datum? Getroud / Geskei / Weduwee/Wewenaar / Woon apart Is een/albei ouer(s) oorlede? Indien NEE, voltooi asb afdelings B1 en B2 hier onder *Indien JA, spesifiseer asb watter ouer Moeder Vader (vorder asb na afdeling B2 OF B3 indien van toepassing) (vorder asb na afdeling B1 OF B3 indien van toepassing) Indien beide ouers oorlede is, heg gesertifiseerde afskrif van die doodsertifikaat/doodsertifikate aan en verskaf asb besonderhede van die wettige voog of versorger by wie u woon of die persoon wat na u omsien en aan u finansiële behoeftes voorsien. (vorder asb na Afdeling B3). Vir die onderstaande afdelings, verskaf asb die besonderhede van u ouers/wettige voog/stief ouer(s) wat verantwoordelikheid gaan neem vir die delging van kostes verbonde aan u studies en wat u finansieel gaan ondersteun. Afdelings B4 en B5 moet deur ALLE applikante voltooi word. AFDELING B1: MOEDER / STIEFMOEDER SE BESONDERHEDE Volle name Titel Volle Name Van (soos in ID boek) ID nommer Huisadres Kontak nommer Beroep *Werkloos *Werkloosheidsversekering ge-eis? Werkgewer (Naam van maatskappy of individu) Bron van inkomste * Lone Weekliks Maandeliks Daagliks (merk asb toepaslike blok) * Salaris Twee-weekliks Maandeliks Ander * Rente van belegging Bruto inkomste per jaar R * Wins uit besigheid (bv Taxi, smous, eie onderneming) * Bydrae van onderhoudsbetalings * Staat Subsidie Tipe (Beskryf) Betaal u moeder inkomstebelasting? * Indien JA, meld asb inkomstebelastingnommer AFDELING B2: VADER / STIEF VADER SE BESONDERHEDE Volle name Titel Volle Name Van (soos in ID boek) ID nommer Huisadres Kontak nommer

Beroep *Werkloos *Werkloosheidsversekering ge-eis? Werkgewer (Naam van maatskappy of individu) Bron van inkomste * Lone Weekliks Maandeliks Daagliks (merk asb toepaslike blok) * Salaris Twee-weekliks Maandeliks Ander * Rente van belegging Bruto inkomste per jaar R * Wins uit besigheid (bv Taxi, smous, eie besigheid) * Bydrae van onderhoudsbetalings AFDELING B3: WETTIGE VOOG / AANGEWYSDE VERSORGER / ANDER PERSOON WAT DIE STUDENT FINANSIEEL ONDERSTEUN SE BESONDERHEDE Is u amptelik deur die hof aangestel as wettige voog vir die student met betrekking tot hierdie aansoek? Is u in die oorlede ouers se testament aangewys as die aansoeker se voog? JA * / NEE JA * / NEE Volle name Titel Volle Name Van (soos in ID boek) ID nommer Wettige voog / versorger se huwelikstatus Huisadres Getroud / Geskei / Weduwee/Wewenaar / Woon apart Kontak nommer Beroep *Werkloos * Staat Subsidie Tipe (Beskryf) Betaal u vader inkomstebelasting? * Indien JA, asb meld inkomstebelastingnommer *Werkloosheidsversekering ge-eis? Werkgewer (Naam van instansie of individu) Bron van inkomste * Lone Weekliks Maandeliks Daagliks (merk asb toepaslike blok) * Salaris Twee-weekliks Maandeliks Ander * Rente van belegging Bruto inkomste per jaar R * Wins uit besigheid (bv Taxi, smous, eie onderneming) * Bydrae van onderhoudsbetalings * Staat Subsidie Tipe (Beskryf) Betaal u voog inkomstebelasting? * Indien JA, asb meld inkomstebelastingnommer

AFDELING B4: FAMILIE SE BESONDERHEDE 1. Begin met die student en lys ALLE familielede (insluitend ouers) wat permanent inwoon in u huis en wat afhanklik is van die ouer(s)/voog se inkomste. 2. Heg n afskrif van ELKEEN OP DIE LYS se Identiteitsdokument of geboortesertifikaat aan. 3. Indien broer(s)/suster(s) geregistreer is by n tersiêre instansie, heg bewys van sy/haar registrasie aan. Titel Voorletter(s) Van Verwantskap aan student 1 Ouderdom Huidige aktiwiteit 2 1 Gade / Lewensmaat / Broer / Suster / Dogter / Seun / Oom / Tannie / Grootouer / Ander 2 Laerskool / Hoërskool / Na-skool / Werkloos / Werk / Universiteit / Tegniese College / Ander Studeer enige van die bogenoemde broer(s) / suster(s) ook tans by n tersiêre instansie? JA NEE Indien enige van die bogenoemde familielede werk, wat is sy/haar inkomste? AFDELING B5: NAASBESTAANDE SE BESONDERHEDE In geval van nood mag dit nodig wees dat die universiteit of NSFAS u naasbestaandes moet kontak. n Naasbestaande is n direkte familie afstammeling, ouers/wettige voog uitgesluit, wat nie saam met u woon nie. Volle naam Titel Volle Name Van (soos in ID boek) ID nommer Huisadres Kontak nommer Hoe is u aan hierdie persoon verwant? AFDELING C: KURSUS BESONDERHEDE Is dit die eerste keer dat u aansoek doen vir finansiële ondersteuning? (merk asb toepaslike blok) JA NEE Kwalifikasie Tipe? (asb merk blok) Graad Diploma Naam van kwalifikasie? (bv B Sc, B Ing, B Ed) Studie rigting? (bv Bewaring, Siviele Ing, Grondslagfase) Watter jaar het u vir die eerste keer registreer? (bv 2006) Huidige studiejaar? (bv 1e jaar)

AFDELING D: FINANSIëLE BESONDERHEDE VAN STUDENT EN/OF FAMILIE WAT VIR STUDENT SORG Studente wat werk en finansieel onafhanklik is of self vir studiekoste verantwoordelik is, moet Afdeling D1 voltooi. Studente wie se studiekkoste deur die ouer(s)/voog gedelg word, moet Afdeling D2 voltooi. AFDELING D1: STUDENT SE WERK STATUS Naam van werkgewer Beroep Adres van werkgewer Telefoon nommer Selfoon nommer E-pos adres AFDELING D2: FINANSIëLE STATUS VAN STUDENT SE FAMILIE Besit u ouers/voog enige vaste eiendom (bv huise)? Indien JA, wat is die geskatte Randwaarde? In watter tipe woning bly u? Huis Woonstel Op n plaas Informele nedersetting Is daar n lening/verband uitgeneem op Indien JA, meld die bogenoemde eiendom? maandelikse paaiement Huur AFDELING E: VERKLARING DEUR STUDENT (OF OUER INDIEN STUDENT JONGER IS AS 18 JAAR) Is u tans onder n administrasiebevel? JA NEE Ek, die ondergetekende, verklaar dat die inligting voorsien in hierdie aansoekvorm korrek is en dat ek volledige inligting oor ons familie inkomste verskaf het na die beste van my vermoë. Ek verstaan dat inligting wat ek in hierdie aansoekvorm verskaf moontlik bevestig moet word ten einde n regverdige beurs-/leningstoekenning te kan maak. Ek verstaan dat, indien die inligting wat ek verskaf het vals of opsetlik verkeerd is, die Universiteit dissiplinêre stappe sal neem wat kan lei tot volle-/gedeeltelike kansellasie van die toekenning. Ek gee hiermee toestemming dat die Finansiële Ondersteuningskantoor besonderhede van my akademiese rekord en finansiële profiel aan NSFAS en ander beursgewers mag verskaf. Handtekening Datum * Toon aan waar daar skriftelike stawingsdokumente/bewyse verlang word (bv ID afskrif, doodsertifikaat, egskeidingsbevel, inkomstebelastingvorm ens).

KONTROLE LYS IN TERME VAN VOLLEDIGHEID VAN NSFAS AANSOEK VORM AANGEHEG STAWENDE DOKUMENTASIE JA NEE 1 Afdeling A: Gesertifiseerde afskrif van student se ID dokument 2 Afdeling B: Gesertifiseerde afskrif van dood sertifikaat/sertifikate van ouers/voog(de) indien van toepassing 3 Afdeling B 1, 2, 3: Gesertifiseerde afskrif van ouers se huweliksertifikaat. Indien geskei, afskrif van egskeidingsbevel en bewys van onderhoud ontvang 4 Afdeling B 1, 2, 3: BEWYSE VAN INKOMSTE Ouer(s)/voog(de) werk - Gesertifiseerde afskrif van salaris advies van beide ouers Ouer(s)/voog(de) besit of behoort aan BK en/of n EDMS (Beperk) Inkomste staat, Balansstaat, Kontantvloei staat, Belasting opgawe en Inkomstebelastingsertifikaat van die besigheid Ouer(s)/voog(de) werk op kommissiebasis IRP5 EN 6 maande bankstate Ouer(s)/voog(de) alleen broodwinner Salaris staat EN 6 maande bankstate indien onderhoud ontvang word Ouer(s)/voog(de) informele smous Bewys van inkomste EN 6 maande bankstate Ouer(s)/voog(de) werkloos Beedigde verklaring(s), WVF kaart EN 6 maande bankstate Ouer(s)/voog(de) bejaard, gestremd of sieklik beedigde verklaring EN 6 maande bankstate 5 Afdeling B 4: Gesertifiseerde afskrifte van ALLE gesinslede se ID dokumente of geboorte sertifikate 6 Afdeling B 4: Gesertifiseerde afskrif van bewys van registrasie indien daar meer as een student in die gesin is VOORLETTER(S) & VAN VAN PERSONEELLID HANDTEKENING VAN PERSONEELLID DATUM KANTOORGEBRUIK BEDRAG TOEGEKEN BEURSBEAMPTE HOOF: FSD DATUM VAN VERWERKING R FSBRV/P:2012 NSFAS AANSOEK.DOC 20 JULIE 2011