INSEKPLAE/INSECT PESTS Busseola fusca Klein larfi es donkerbruin word ligter namate hul ouer word. Volgroeide larwes 5 cm. Koperkleurig met donker merke op die voorvlerke Larwes voed in die kelk. Die vreetskade vertoon soos venstertjies as die kelkblare uitgroei. Groter larwes vreet regdeur die kelkrol sodat kelkblare n ry gate vertoon wat ook bekend staan as haelkorrelskade. Larwes boor aan die kante van mielie-stamme in en vreet tonnels in die binnekant van die stamme. Larwes wat die groeipunt deurboor kan die groeipunt afvreet. Hierdie skade staan bekend as n dooie-hart. Larwes kan ook in koppe inboor. Die larwes vreet koppitte en veroorsaak direkte skade. Die oes kan afgegradeer word a.g.v. beskadigde pitte. Busseola fusca Larvae: Small larvae dark brown become paler as they get older. Mature larvae 5 cm. Moths: Have a copper color with darker markings on the forewings Damage: Larvae feed in the whorls. Damage can be observed as small windows after the leaves grow out. Larger larvae feed right through the leaves that are rolled up. This damage is commonly known as shot hole damage. Larvae tunnel into stem and inside the stem. Larvae that tunnel in at the region of the growing tip can cause dying-off of whorl leaves. This damage is known as dead heart. Larvae can also tunnel into ears. Larvae feed on kernels and cause direct yield losses. Feeding on kernels may also lead to down-grading of the harvest. Beskadigde kelk/whorl damage 191
Chilo partellus Roomwit van kleur met vier rye kolletjies op liggaam. Larwes word omtrent 3 cm lank. Vaalbruin met donker merke op die voorvlerke. Blaar- en stamskade dieselfde as mieliestamboorder. Oesverlies a.g.v. kopskade deur hierdie boorder is minder as die mieliestamboorder. Chilo partellus Cream white in color with four rows of dark dots on body. They are about 3 cm long. Grey brown in color with darker markings on forewings. Leaf and stem damage are the same as for the maize stem borer. Yield loss due to ear damage by this borer is less than that of the maize stem borer. Beskadigde stam/stem damage 192
Sesamia calamistis Boonste deel van die larf se lyf is lig tot donkerpienk. Onderste deel is ligkleurig en kan effens geel getint wees. Voorvlerke se kleur varieer vanaf vaal grysbruin tot rooibruin. In die middel van die vlerk is n lengte-verlopende strook wat donkerder vertoon as die res van die vlerk. Dooiehartsimptome (verlepte of dooie kelk) is die eerste teken van pienkstamboorderskade, wat verskil van die mieliestamboorder en die chilo-boorder waardaar gewoonlik eers haelkorrelskade sigbaar is en dan volg die dooiehart. Larwes boor direk in die stam in en vreet nie eers aan die kelblare soos die ander stamboorders nie. Larwes verkies die onderste gedeelte van die stam en kan die hele stam uithol. Larwes wat die kop aanval, vreet en vernietig gewoonlik n paar rye mieliepitte. Sesamia calamistis Upper part of the larval body is light to dark pink. Lower part of the body is light colored and can even have a yellowish color. Front wings vary from greyish brown to reddish brown. In the middle of the wing is a longitudinal stripe that appears darker than the rest of the wing. Dead heart symptoms (wilted or dead whorl leaves) are the fi rst symptoms of pink stem borer, which differ from the maize stem borer and the chilo borer where fi rst shot hole damage is observed and then followed by a dead heart. Larvae penetrate stems directly and do not feed on whorl leaves like the other stem borers. Larvae prefer the lower part of the stem and the whole stem can be damaged. Larvae that attack ears usually damage a few rows of maize kernels. Dooiehart simptome/ dead heart symptoms 193
Helicoverpa armigera Kenmerkende patroon van drie donker lyne geskei deur n bleekwit lyn. Donker lyne kan geel, groen, pienk, bruin of swart wees. Daar is een prominente bleekwit lyn op elke sy van die liggaam. Bruin, groen, geel- of grysbruin met donker merke op voorvlerke. Agtervlerke is vaal met donker vlerkare. Larwes kan groot gate regdeur die kelkrol vreet maar verkies om op die kop te vreet. Kenmerkende uitskeidings is altyd by vreetskade teenwoordig. Larwes op die kop vreet die baard van jong koppies af tot so n mate dat bestuiwing nie kan plaasvind nie. Larwes vreet ook die punte van reeds bestuifde koppe oop, wat lei tot kopvrot wanneer reënwater by die oop punte inloop. Helicoverpa armigera Characteristic patterns of three longitudinal dark bands separated by pale ones. Color of bands may vary between yellow, green, pink, brown and black. There is one prominent pale band on each side of the body. Forewings of moths are brown, green, yellow brown or grey brown in color with darker brown markings. The hind wings are pale with dark veins. Larvae can eat large holes through the whorl leaf roll but prefer ears. The presence of fecal granules near feeding sites is characteristic of bollworm presence. Larvae feed on silks of young ears to such an extent that pollination cannot occur. Larvae also open the tips of pollinated ears by feeding on the top part of leaves and kernels that can lead to ear rot when rain enters the ear. Beskadigde kop/stem damage 194
Acantholeucania loreyi Larwes het ook die kenmerkende vaal streep aan die sye soos die Afrika bolwurm maar is gewoonlik vaalpienk van kleur. Voorvlerke is vaal van kleur en are loop prominent in die lengte. Agtervlerke is wit met are dieselfe vaalkleur as voorvlerke. Jong larwes kan blare tot so n mate beskadig dat slegs blaarnerwe oorbly terwyl ouer larwes die hele plaar kan opvreet. Skade kan ook aan mieliekoppe aangerig word wat ooreenstem met die skade van die Afrika bolwurm. Acantholeucania loreyi Larvae have the characteristic white bands along the sides similar to the African bollworm but their color is pale pink. Forewings of moths are pale with longitudinal veins. Hind wings are white with the same pale color veins as fore wings. Leaves are skeletonized by young larvae, and later older larvae become gregarious and feed voraciously, eating entire leaves. Damage to maize ears is similar to that caused by the African bollworm. Blaar skade/leaf damage 195
Agrotis segetum donker-vuilgrys of bruin van kleur met n gladde, wasagtige voorkoms. Wanneer gesteur word rol larf soos n ringtjie op. Larwes word gewoonlik 20-50mm onder die grondoppervlak naby n afgevrete saailinge aangetref. dofgrys, bruin of soms byna grysswart van kleur en het wit agtervlerke. Die voorvlerke van die mot het n kring- en niervormige merkie op. Larwes vreet jong saailinge op grondvlak af. Hulle beskadig ondergrondse stamme van ouer saailinge deur n netjiese skoon gat daarin te vreet. Agrotis segetum dark dirty grey or brown in color with a smooth, waxy appearance. When disturbed, the larva usually curls itself into a ring shape. It is usually found 20-50mm below the soil surface near severed seedlings. grey, brown or sometimes grey black in color and have white hind wings. The forewing of the moth has a circular and kidney shaped marking. larvae sever young seedlings at soil level. They damage subterranean stems of older seedlings by eating a neat and clean hole in it. Beskadigde saailing/ Seedling damage 196
Heteronychus arator tipiese miswurms. Larwes is wit en het bruin koppe en is gewoonlik C-vormig gekrul. Derminhoud gee aan die punt van die agterlyf n kenmerkende blougrys kleur. blinkswart en 12-15 mm lank. Dieselfde voorkoms as miskruiers. Larwes rig geen skade aan nie en voed op organiese material in die grond. Kewers beskadig ondergrondse stamme van saailinge deur uitgerafelde gate daarin te vreet. Geduriend herfs word stamme van ouer plante bo die grond oppervlak uitgerafel en stutwortels afgevreet. Heteronychus arator Kewer/Beetle typical white grubs. They are white with brown heads and are usually curled into a C shape. Gut contents give a conspicuous blue-grey color to the tip of the abdomen. shiny black and 12-15 mm long. They resemble dung beetles. larvae do not cause damage and feed on organic material in the soil. Beetles damage subterranean stems of seedlings by eating freyed holes in it. During autumn, stems of older plants are freyed above the soil surface and brace roots are destroyed. Beskadigde saailing/ Seedling damage 197
MIELIE-INLIGTINGSGIDS MAIZE INFORMATION GUIDE 2013 6> Ã`À>>`ÜÕÀ Somaticus angulatus i «ÌiÀ>\Ê/i ilà `>i >Àv\ roomwit en die kop vertoon rooibruin. iüià\ tipiese toktokkies, grys-swart, met n duidelike afgebakende kop, bors en agterlyf. - >`i\ Larwes beskadig ondergrondse stamme van saailinge deur uitgerafelde gate daarin te vreet. Kewers rig geen skade aan nie. > ÃiÊÜ ÀiÊÜ À Somaticus angulatus i «ÌiÀ>\Ê/i ilà `>i / 3 + W[ F] SR >ÀÛ>i\ creamy white and the heads appear reddish brown. iiì iã\ typical toktokkie or tapping beetles, grey black, with head, thorax and abdomen clearly separated by constrictions. Kewer/Beetle > >}i\ Larvae damage subterranean stems of seedlings by eating freyed holes in it. Beetles do not cause damage. Saailingskade (regs) in vergelyking met saailing met saadbehandeling (links)/ Seedling damage (right) compared to seedlings with seed dressing (left). 198 Be
5690 199