DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Similar documents
DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Van hier tot daar - 05 *

Primêre Skool Jordania

JERSEY SA. Nuusbrief

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

Welkom by Koekela Huiskafee

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

DIE QUINTUS PORK BELLY

Ligte gedigte en dinge

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Hoe het Coke ontstaan? *

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Pork belly roast. Ingredients. Method

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

CHISTIANA DELWERSFEES

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

sweetcorn tert Metode:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

ONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast

Van hier tot daar - 02 *

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

Suurlemoengegeurde malvapoeding

VOORWOORD VOORWOORD. Kos en samesyn gaan hand aan hand. Gesellige. Together. Die reuk van moerkoffie op die stoof, saam met die van eiers, spek en

Chocolate Chip Peanut Butter

MADELEINES MADELEINES

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

UIT DIE DAGBOEK VAN HERMANUS NICHOLAS RAS

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

VETKOEK OR BREAD DOUGH

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

THE NEL S RIVER DAM OF CALITZDORP, : SOUTH AFRICA S OLDEST WORKING CONCRETE GRAVITY DAM WALL

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

Lentil Curry. Ingredients

Hussar Grill - Going from strength to strength

ALGEMENE INLIGTING GENERAL INFORMATION 1. DATUM VAN FEES DATE OF FESTIVAL 2. LIGGING LOCATION 3. TARIEWE TARIFFS

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

Kerrie perskes. Pickled Fish

TWO-MINUTE MICROWAVE FUDGE

SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH

Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache

PAASWEEK 05 tot 12 April 2009

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Muffins Steak & Ale Tin Pies

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

Home Industries and Informal Markets. A cake delight... Autumn With compliments from Huletts

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

GRAAD R OOREENKOMSVORM 2018

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek

NAAM EN VAN VAN LEERDER:

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

Home Industry Tuisbedryf Spring 2005

PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI

JEANETTE SE JOGURT TERT

AANSOEK OM NIE-LID REKENING. Aangeheg vind u die ondergenoemde relevante vorms vir voltooiing van u aansoek:

Sell your home this Spring with our qualified Estate Agents

AMARULA Sjokoladekoek

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

CATALOGUE February 2015

Prego rolls. Ingredients. Method

Transcription:

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS INDIEN JUL NIE HIERDIE BRIEWE WIL ONTVANG NIE, LAAT WEET MY DAN STUUR EK NIE VERDER VIR JULLE NUUS NIE. DAMES EN DIE HANDJIE VOL MANS ASSEBLIEF INDIEN ONS NAVRAAG DOEN OOR DIE VOLGENDE: STUUR DIT ASB VIR ONS. ONS KAN ALLEENLIK ONS DATA BASIS DEEGLIK ADMINISTATEUR AS ONS AL DIE KORREKTE INLIGTING VANAF JULLE KRY. NAAM NOOIENS VAN GETROUDE VAN JAAR INNAME EPOS ADRES SEL NOMMER (ons gebruik dit net vir dringende sms boodskap) Ons sal nie jul kontak besonderhede uitgee aan ander soldoedies voordat ons nie met u kontak gemaak het en u toestemming gegee het nie. Ons hanteer alle inligting as konfidensieel.

SAL JUL ALMAL ASSEBLIEF NA FACEBOOK GAAN EN AANSLUIT BY SALVKOL PROFILE. EK VERSTAAN DAAR WAS 75OO INNAMES VANAF 1991 TOT EN MET 1998 WAAR IS DIE DAMES DAN? SLUIT AAN ONS WIL GRAAG WEET WAAR IS JULLE ALMAL ONS HET NAVRAAG GEKRY VAN N PAAR MANS WAT OOK GRAAG REUNIE TOE WIL KOM, WAT OPLEIDING GEGEE HET ONS SAL HUL OOK KAN AKKOMMODEER EN HUL IS WELKOM OM TE KOM. Ons het redelike terugvoering gekry oor ons skrywer van die brief Ek verlang na die Army Vir die van julle wat nie die brief kan onthou nie dit gaan oor n oud Soldoedie wat na Tree Aan gaan kyk het. Die algemene opmerking was maar dat die army optrede maar power was. Daar was heelwat Heimwee en verlang. EK WIL OOK WEER VRA STUUR ASB VIR ONS NUUS, ONS PLAAS DIT GRAAG EN FOTOS IS OOK WELKOM. DIE SOLDOEDIE KAN ALLEENLIK VOORT BESTAAN SOLANK ONS NUUS KRY. Ek het die volgende van Dorothy Brown (Moos) 1975 Inname gekry. Imagine Life as a game in which you are juggling some five balls in the air. You name them work, family, health, friends and spirit and you re keeping all of these in the air. You will soon understand that work is a rubber ball. If you drop it, it will bounce back. But the other four balls- family, health, friends and spirit are made of glass. If you drop one of these; they will be irrevocably scuffed, marked, nicked, dammage or even shattered. They will never be the same. You must understand and strive for it.

Maritsa Van Schalkwyk (Van Zyl) 1996 Inname Bible VS Cellphone Ever wonder what would happen if we treated our Bible like we treat our cellphone? What if we carried it around in our purses of pockets? What if we flipped through it several times a day? What if we tumed back to go get it if we forgot it? What if we used it to receive messages from the text? What if we treated it like we couldn t live with out it? What if we gave it to kids as gifts? What if we used it when we travelled? What if we used it in case of emergency? This is something to make you go... hmm...where is my Bible? Oh, and one more thing. Unlike our cellphone, we don t have to worry about our Bible being. Disconnected because Jesus already paid the bill. Makes u stop and think Where are my priorities? And no dropped calls! When Jesus died on the cross, He was thinking of you If you are one of the 7% who will stand up for Him, forward this. 93% of the people would t foreward this! WIE IS WAAR Ek het navraag gekry,ons Soldoedies soek die volgende mense, Indien julle dalk weet waar hulle is laat weet ons asb: Diane Malcom 1978 Petro Esterhuizen 1976 Christa Esterhuizen 1978 Magdaleen Opperman 1988 Karien Meyer 1988 Michelle Durr 1988 Madelein Van Ryhn 1988 AJ Van Niekerk 1988 Amelia Kotzenberg 1988

Marchien Grobbelaar 1992 JAAR INNAME Verkoop haar boek boots & Bra s vir R120 per boek, pos geld ingesluit. ondersteun haar asb. Haar kontak besonderhede om die boek te kan bekom is 082 885 9597. Ek het vir my self ook n boek bestel en ek het dit baie geniet. Ek het nou al baie reunies gereël in my 11 jaar wat ek in die bedryf is, ek het toevallig ook vir n ou Soldoedie wat in 1978 In die Hoër Handel Skool op Worcester was n 30 Jaar skool reunie gereel. Ek wil jul graag terugvoering gee toe sy hoor ek gaan ook n SALVKOL reunie reel. Cecile Hattingh (Bardenhorst) Bynaam Kuifie 1979 INNAME Die wêreld is darem klein ek was persoonlik by die 30 jaar skool reunie, ek dink alles was baie goed georganiseerd gewees. Ek is natuurlik mal oor reunie omdat die lewe so gejaagd is en ons nie altyd tyd kry vir kuier met mekaar nie en ek nog kontak het met van my maats (skool en weermag) JA die wêreld is inderdaad klein nou kom sy na n reunie wat ek reel en dit is haar 33 jaar Weermag reunie. FOR OUR ABSENT FRIENDS Indien julle weet van vriende en vriendinne wat nie meer met ons is nie, laat weet my asb. Ons wil graag n naamlys met kerse in die voorportaal vir hulle laat brand. OUD SOLDOEDIES Indien julle enige kontak het met ander oud soldoedies stuur asb hul besonderhede vir my aan ek sal hul graag wil kontak, al kom hul nie reunie toe nie, dan kan ek vir hul nuus briewe aanstuur.

NAAM LYS Indien jul graag n lys van name wil he vir jul jaar inname wat by my is en jul wil graag sien wie het al reageer op die reunie kan jul my gerus kontak ek stuur graag die lys vir julle. Moedig jul vriendinne aan, party het maar n bietjie aanmoediging nodig. REUNIE NAWEEK Onthou jul moet jul eie beddegoed bring as jul in die koshuis tuis gaan. Eerstens jy kan alleenlik n deposito maak as jy n verwysing nommer het, en dit sal ek vir jou gee sodra jy my kontak met jou besonderhede soos die volgende: Die Bank Besonderhede waar jy jou geld moet in betaal is asvolg: Absa Bank Rek Nommer 925 970 7569 Rek Naam E Vlok NB JOU VERWYSINGS NOMMER MOET OP JOU DEPOSITO WEES ASB. Bedrag R500 per persoon ( Indien jy graag jou man wil saam bring is jy welkom teen ekstra kostes van R500 per persoon.

ONTHOU JY MOET JOU EIE BEDDEGOED BRING VIR DIE KOSHUIS OORNAG Ons bied ook n spesiale diens aan as u sou vlieg tot op George lughawe, sal ons u vervoer teen R50 per kop vanaf die lughawe na PW Botha skool. Die taxi diens in George vra R90 per kop. Indien u van ons diens gebruik wil maak laat weet ons asb vroegtydig dat ons n rooster kan opstel, van mense wat van ons diens gebruik wil maak. Indien u enige ander navraag het in George kan u die inligtings buro skakel vir enige navrae Hul tel nommer is 044 8770045. Die week vanaf die 27 Feb 2012 tot 5 Maart 2012 sal George Museum n uitstalling hou van SALVKOL. Dit is op die hoek van Courtney en York Straat besoek dit gerus. Daar is briefies wat jul elkeen geskryf het en baie fotos van 1971 tot 1998. Besoek hul gerus en maak n klein donasie vir die ekstra moeite wat hul gaan doen om jul welkom te heet in George. Die mense wat in WAG N BIETJIE koshuis tuis gaan kan vanaf 3 uur die Vrydag 2 Maart hul intrek neem. Daar slaap 5 per kamer en daar is ekstra 5 kamers uitgesit wat asb vroegtydig bespreek moet word vir die dames wat graag hul wederhelf wil saam bring. Die kamers moet weer Sondag teen 14h00 ontruim word. Indien u wil kamers bespreek waarin 5 vriendinne graag saam wil bly stuur asb vir my die name deur met hul verwysings nommer. Dan sal ons name op die deure sit en dan vir u die kamer bespreek, anders moet jy maar slaap waar n opening is vir jou. VRYDAG 2 MAART 2012 18H00 Vinger ete, musiek en kontant kroeg dit gaan net n lekker kuier aand wees. SATERDAGOGGEND BRUNCH 3 MAART 2012 10H30 Na die brunch is daar n versoek van n oud Kompanje Bevelvoerder Krap Thirion 1979 dat almal asb tekkies en sy eie water saam bring daar wag n groot verrasing vir julle. Daar

is pryse op die spel moet haar nie teleurstel nie. Ek wil haar graag bedank vir haar inset vir die naweek. Ek haal die Bevelvoerder aan Peleton een tot ses tree aaaan!!!! Luister mooi. julle moet begin oefen.. ons het n reunie in 2012 en tydens die SALVKOL terrain besoek gaan ons n vinnige 2.4 km doen, geen verskonings julle het 30 minute om dit te hardloop, draf, stap of kruip, dit is hierdie keer jou eie keuse!!! Bring jou sportdrag, tekkies en dra asseblief jou eie water. Geen para medici en ambulance vir student ouers dan 30 nie. Die vinnigte in elke kategoriee sal naweekpas kry. Studente op ligte diens gaan die rooi vlaggies hanteer. Julle kan verdaag. Daar is pryse op die spel moet dit nie mis nie. Die res van die middag kan jul ontspan of die groot rugby veld voor die koshuis om van jul energie ontslae te raak. Bring n bal of iets as jul die veld wil benut. Jul kan George ook invaar en al die plekkies besoek wat jul mooi herinneringe terug bring. SATERDAGAAND 19h00 Verwelkoming GASSPREKER / SANG ITEM ROZANNE BOTHA 1978 INNAME Informele ete kontant kroeg. Daar sal ook pilare wees waar elke jaar inname hul fotos kan uitstal. SONDAGOGGEND Kerk in die NG MOEDER GEMEENTE GEORGE 9H00 VOORSANG SOLDOEDIES (Jul sal alreeds 8h30 aanmeld) SPESIALE OGGENDIENS WORD WAARGENEEM DEUR MONTY SADH Hy het diens gedoen by SALVCOL in 1988. ROZANNE BOTHA Sal ook n sang item of twee doen by die kerkdiens Na kerk sal daar koffie en tee bedien word, BY DIE KERKSAAL SONDAG BRUNCH 11H30

Dan daar na is dit die Last Goodbyes tot ons mekaar weer sien in Maart 2013 die datum gaan wees 1;2;3 Maart teken dit aan in jul dagboeke. Dan as daar enige diabete of vegetatiers is laat weet my asb sodat ons vir u kan voorsiening maak. INDIEN DAAR VAN JUL SOLDOEDIES IS WAT JUL EIE BESIGHEID HET EN GRAAG JUL BESIGHEID WIL ADVERTEER, JUL IS WELKOM OM DAARDIE NAWEEK JUL BESIGHEID TE ADVERTEER DEUR: JUL PRODUKTE UIT TE STAL EN TE VERKOOP BESIGHEIDS KAARTJIES VERSPREI Indien die entrepreneur onder julle graag pryse wil borg vir van die items wat oor die naweek gehou word, kontak my gerus en laat weet wat jy kan bied. Ons sal dit waardeer. VOLGENDE WEEK EK GAAN DIE NAME PLAAS VAN AL DIE SOLDOEDIES WAT AL REEDS GESTERF HET VOLGENS INLIGTING WAT AL NA MY DEUR GEGEE IS. Ons gaan ook die name plaas van al die verskillende kombinasie families wat ons al ontvang het. INDIEN JULLE ENIGE VOORSTELLE HET WAT JUL GRAAG WIL BYVOEG OM DIE REUNIE NAWEEK EEN TE MAAK OM LANK TE ONTHOU, STUUR ASB DIT VIR MY AAN. Ons stuur briewe nou al van saterdag middag uit ons sukkel om die groot folumes deur die week uit te kry.

LEKKER WEEK VIR JULLE ALMAL Vriendelike Groete Engela Sel 074 888 7190 epos witblitzpro@yahoo.com Faks nr 086 508 5149