Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

Similar documents
Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Ligte gedigte en dinge

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Van hier tot daar - 05 *

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Van hier tot daar - 02 *

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

Hoe het Coke ontstaan? *

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

DIE QUINTUS PORK BELLY

MADELEINES MADELEINES

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

VETKOEK OR BREAD DOUGH

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

ONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Welkom by Koekela Huiskafee

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Carrot and Pineapple Cake

Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

Chocolate Chip Peanut Butter

Lentil Curry. Ingredients

Spieëltjie, Spieëltjie aan die wand -

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

AMARULA Sjokoladekoek

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Muffins Steak & Ale Tin Pies

PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI

Primêre Skool Jordania

Kerrie perskes. Pickled Fish

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

Sjokolade-mousse-terrien

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN

JEANETTE SE JOGURT TERT

Suurlemoengegeurde malvapoeding

Pork belly roast. Ingredients. Method

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

TWO-MINUTE MICROWAVE FUDGE

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Die lekkerste versiersels

ASYN-POEDING MENG SAAM

sweetcorn tert Metode:

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies.

Easy Ricotta Cake with Fresh Berries

VOORWOORD VOORWOORD. Kos en samesyn gaan hand aan hand. Gesellige. Together. Die reuk van moerkoffie op die stoof, saam met die van eiers, spek en

GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES

JERSEY SA. Nuusbrief

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

Griddled bavette steak with shallot and red wine sauce

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 Saterdae 08:30-15:00. Business Hours Mondays - Fridays 07:30-17:00 Saturdays 08:30-15:00

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

VOORWOORD. Dr F. Peters Director: Curriculum ECD & GET Programmes. Vir verdere insette tot hierdie dokument kan u die volgende persone kontak:

Spyskaart / Menu. We do take-a-ways! Bedien tot 11:30 Served until 11:30 R30 R35 R30 R60 R45 R45 R 45

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

Kla Kous Resepte. LEKKERGOED Resepte

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

BANKET INLIGTING 2008

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 (Kombuis sluit 15:00) Saterdae 08:30-15:00 (Kombuis sluit 14:00)

Garlic, Cheddar and Chive Scones

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

Mix 1 tin john west mackrel in oil with a tin john west sardines in oil and about 3 john west anchovies blend well and serve

Inhoud. Voorwoord. Vanjaar kuier ons op Get Together se stoep en vertel al die stoepstories van al die jare.

PAASWEEK 05 tot 12 April 2009

French Onion Zoodle Bake

MOVEMBER NOVEMBER '17

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

ROMANY CREAMS. Method

Hussar Grill - Going from strength to strength

Home Industry Tuisbedryf Spring 2005

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

Death by chocolate cupcakes

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Market comment Markkommentaar. May/Mei 2018

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Transcription:

11 Kos en advertensies Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. brood koeldrank aartappels tee appels pampoen suiker sjokolade pasta lekkers kaas piesang boontjies melk koek uie koffi e koekies 120 wors tamaties Skryf hierdie woorde alfabeties in jou persoonlike woordeboek neer. Skryf hulle betekenisse by of teken prentjies.

Lesreeks 11 Praattyd: Waarvan hou jy? Verdeel in groepe. Gesels met mekaar oor julle gunstelingkos (favourite food). Dis kos waarvan jy die meeste hou. Doen dit in vyf sinne. Soeklees: n Grafiek Kyk na die grafiek hieronder. Soek die antwoorde so gou as moontlik. Aantal kinders 10 9 8 7 6 5 4 3 2 1 0 wors appels koeldrank koek koffi e tee brood Soorte kos en drinkgoed 1. Waarvan hou die kinders die meeste? 2. Waarvan hou die kinders die minste? 3. Hoeveel kinders eet graag brood, appels, ens.? 4. Hoeveel kinders is in die klas? 5. Skryf die syfers in die som in woorde. Begin so: Sewe plus vyf... Wenk: 7 + 5 + 9 + 4 + 3 + 2 + 8 =? Praat- en skryftyd: n Klasopname en n grafiek Vra jou maats wat hulle gunstelingkos is. Teken n grafiek daarvan. Gee daarna n praatjie daaroor vir punte. (5 punte) 121

Kwartaal 3 Leestyd: n Advertensie Kyk na die advertensie. Raai waaroor dit gaan. Lees die sinne in die advertensie hardop. Sê wat julle daarin sien. Dankie tog vir nuwe Saucy Pasta. Royco kom tot jou redding met sewe nuwe smaaklike Saucy Pastas. Perfek, enige tyd. 122 Gedruk met toestemming van MARS Consumer Products Africa (Pty) Ltd.

Lesreeks 11 Hoe goed verstaan jy die advertensie? A Kies die regte woord tussen hakies. 1. Die drie kinders in die prentjie lyk (honger/dors). 2. Daar is kos op die tafel. (Ja/Nee) 3. Die ma weet die kinders wil dadelik iets eet. (Ja/Nee) 4. Die ma gee vir die kinders (brood/pasta) om te eet. 5. Daar word (ses/sewe) nuwe pastasouse geadverteer. (5 punte) B Vertaal in Afrikaans. 1. Saucy Pasta. 2. Perfect, any time. 3. Seven new pastas. Sauce in Engels is sous in Afrikaans. Leestyd: n Supermarkkwitansie Brad wil toebroodjies (sandwiches) maak. Hy gaan supermark toe. Lees die kwitansie (receipt) van wat hy gekoop het hardop. Lees ook die pryse hardop in Afrikaans. Let op julle uitspraak. Beantwoord die vrae. 1. By watter winkel het Brad sy inkopies (shopping) gedoen? 2. Hoeveel het die kaas gekos? 3. Wat was die totaal (total)? 4. Wat was die kassier (cashier) se naam? Hoekom word Koopen-Betaal Supermark met koppeltekens geskryf? 123

Kwartaal 3 Luister- en leestyd: n Gedig Luister na die titel van die gedig en kyk na die prentjies. Raai waaroor dit gaan. Lees dan die gedig hardop in die klas vir punte. Moenie die melk vergeet nie As jy dalk later kafee toe gaan, bring asseblief n paar goedjies saam: n liter koeldrank, geel kaas met n rooi kant en vandag se koerant (EN MOENIE DIE MELK VERGEET NIE!) Hoe laat is dit nou? Is die winkel nog oop? Sal jy groot asseblief die paar goed vir my koop? n Dosyn eiers, n sakkie lemoene, botter, n halwe kilogram, en ook n paar stukkies ham. (O, EN MOENIE DIE MELK VERGEET NIE!) Daar s nog n paar dinge op my inkopielys: n Pakkie rys en hoendervleis. Appels en wortels (ses van elk)... (EN ONTHOU ASSEBLIEF VAN DIE MELK!) 124 Onthou, probeer vloeiend lees. Moenie woord vir woord lees nie. Kyk na die kommas. Hulle wys vir jou waar daar n pouse moet wees.

Lesreeks 11 O, ek sien jy s terug, maar... WAAR IS DIE MELK? Jaco Jacobs (Uit: My boetie dink hy s Batman, LAPA, 2010) (Totaal: 10) Sê wat alles by die winkel gekoop moes word. Maak n lysie. Watter item is nie gekoop nie? 125

Kwartaal 3 Skryftyd: Maak lysies Jy wil winkel toe gaan. Jy vra vir jou ma wat jy alles vir haar moet koop. 1. Skryf haar lysie in jou skryfboek. Hier is n voorbeeld: 2. Wat sal jy vir jouself wil koop? Skryf jou eie lysie. Leespret: n Rympie Lees die rympie hardop met gevoel. Hansie de Wet Hansie de Wet is baie vet en sy maag is sy grootste bate. Van die lekkers en koek wat hy elke dag eet, is elke tand in sy mond vol gate. (Uit: Versies is warm kombersies, JP van der Walt en Seun, 1993) Wat dink jy? Hoekom is Hansie se tande vol gate? n Spelet jie Speel die speletjie in pare. Kyk mooi na die Leerder 1 sê: Klop! Klop! leestekens. Al die Leerder 2 vra: Wie s daar? sinne en vrae begin ook met hoofl etters. Leerder 1 sê: Fanta Leerder 2 vra: Fanta wie? Leerder 1 sê: Van te veel eet is Hansie de Wet vet. 126

Lesreeks 11 Lees en skryftyd: n Gedig Lees die gediggie hardop. Pollie bring die ketel Pollie bring die ketel en sit dit op die stoof, sy gaan n potjie tee maak, so het sy my beloof. Lekker tee met suiker en baie melk daarby, n koppievol vir Ma en Pa, en dan n koppie vir my. (Uit: Versies is warm kombersies, JP van der Walt en Seun, 1993) Wat rym met stoof en wat rym met daarby? Diktee: Skryf die instruksies wat jou onderwyser voorlees met n hoofletter en n uitroepteken. Omkring elke keer die werkwoord. 1. bring die ketel 2. sit dit op die stoof 3. maak n potjie tee Skryf: Voltooi die kopkaart Titel: Pollie Wie? Karakters Gedig 1. Pollie 2. 3. 4. Ek Wat? Gebeure 1. Pollie bring die. 2. Sy sit die ketel op die. 3. Sy maak tee met melk en. 4. Pa en Ma en ek drink. (7 punte) 127

Kwartaal 3 Pret met taal A B C Voltooi die sinne met die regte woord (besitlike voornaamwoorde). 1. Ek drink tee. Onthou! 2. Pa drink tee. Ek het n appel. Dis my appel. Jy het n appel. Dis jou appel. 3. Ma drink tee. Sy het n appel. Dis haar appel. 4. Ons drink tee. Kies die regte woord tussen hakies (trappe van vergelyking). Die 1. (meer/meeste) kinders hou van koeldrank. Pa se koppie tee is 2. (voller/volste) as Ma s n. Hansie de Wet het die 3. (groter/grootste) maag, want hy is 4. (vetter/vetste) as sy maats. Vra vrae. Kies die regte woord tussen hakies (vraagwoorde). Lees eers die sin: Hansie de Wet eet altyd lekkers en koek. Onthou! Trap 1 Trap 2 Trap 3 laat later die laatste groot groter die grootste vet vetter die vetste vol voller die volste nuut nuwer die nuutste baie meer die meeste min minder die minste 1. Wie / Wat eet altyd lekkers en koek? 2. Wie / Wat eet Hansie de Wet altyd? D Vul die woorde op die regte plek in (bywoorde). 1. Die kinders wil pasta hê. (nou) 2. Die seun gaan kafee toe. (later) 3. Pollie maak tee. (dadelik) 128 Skryf die bywoord direk ná die woorde in vet druk.

Lesreeks 11 Praat- en leestyd: n Rympie Lees die rympie. Leer dit en dra dit in die klas voor. Bennie Akker Bennie Akker is op en wakker, want Bennie Akker is die dorp se bakker. Hy bak n koek om vir my te gee, vir my en my maat om te eet by ons tee. (Uit: Versies is warm kombersies, JP van der Walt en Seun, 1993) Wat rym met wakker en met gee? Hersiening: Wat ken jy nou? A Voltooi die blokkiesraaisel. k m a p t e l k s r k a s B Voltooi die trappies (trappe van vergelyking). 1. 2. 3. min vol baie voller meer die minste die die 129