JEANETTE SE JOGURT TERT JEANETTE SE JOGURT TERT 1 kg Jogurt 1 pakkie jellie (selfde geur as Jogurt) 1 blik kondensmelk 1 pakkie tennisbeskuitjies Pak poedingbak met koekies. Meng pakkie jellie met 1 koppie warm water, gooi yogurt en kondensmelk by jellie Meng goed. Gooi oor koekies. Sit in yskas om te stol Bron en foto: Jeanette Gouws KEY LIME PIE
KEY LIME PIE. Base 1 & a half cups digestive biscuits finely chopped up, mix with half a cup melted butter & 3 x tbsp sugar. Flatten into pie bowls & bake in oven at 180deg for 8-10mins. Filling: 1 x tin condensed milk, half a cup lime juice mix together until smooth & thick. 1 x cream whipped up then fold into lime mixture. Ensure biscuit base is properly cooled off & spoon into bowls. Needs about an hour minimum to set in fridge before serving. Can be decorated with mint leaves or lime zest grated over. From Swopping and cooking ideas Super delish & easy! Source and Photo: Madeleine Potgieter GRANADILLA EN AARBEI JOGURT TERT
GRANADILLA EN AARBEI JOGURT TERT 2 kg jogurt van keuse. (1 kg Granadilla en 1k g aarbeie dit was my keuse) 1 blikke granadilla pulp (opsioneel) 2 pakke Tennis beskuitjies 2 blikke kondensmelk 250 ml suurlemoensap Pak bak met 1 pak tennis beskuitjies. Meng 1 kg jogurt met 1 blik kondensmelk (kan minder gebruik afhangend van hoe soet julle die smaak wil hê) Voeg 50-100 ml suurlemoensap by bogenoemde mengsel (ook afhangend hoe suur julle dit wil laat smaak kan julle meer of minder gebruik) Gooi mengsel dan op gepakte tennis beskuitjies. Herhaal bogenoemde met 2de laag. Versier met fyngemaakte tennis beskuitjies en sprinkel kondensmelk oor beskuitjies met n lepel (kondensmelk sprinkel is opsioneel) Oornag in yskas, hoe langer in yskas om te set hoe beter! Bron en Foto: Nicolene Botha
KOFFIE EN KARAMELTERT KOFFIE EN KARAMELTERT KOFFIEVLA 750ml Melk 150ml Maizena 375ml Witsuiker, verkieslik strooisuiker. 200g Sagte Botter 2t Vanilla 2E Koffiepoeier Meng die Maizena met ongeveer 200ml van die melk tot n gladde pasta. Verhit die orige melk met die Koffiepoeier tot sterk lou. Gooi die pastamengsel by en roer tot kookpunt hou aan roer. Kook vir so 2 min. En koel af tot lou in n waterbad. Klits die suiker en botter en vaniila saam tot lig en donsig en klits die vlavulsel by en klits lekker deur. Hou eenkant. 2 Pakkies Tennisbeskuitjies Gekapte Neute en gerasperde sjokolade vir versiering. (opsioneel). KARAMEL 1 K Suiker Halwe K Water 1K Room 2t Vanilla
Knippie Sout Verhit die water, sout en suiker saam oor medium hitte tot die suiker gesmelt is en swirl die pot af en toe om eweredige smelt te verseker. Moenie n lepel daarin druk nie anders sandsuiker dit. Kook die water af en laat karameliseer tot neutkleurig. Voeg die room bietjies bietjies by tot dit dik en mooi glad is. Voeg die vanilla by en swirl deur. Pak n laag Tennisbeskuitjies onder in n bak so 3 3 koekies groot. Gooi n dun lagie karamel oor en n derde van die vlavulsel. Maak gelyk en herhaal die proses hierbo tot al die bestandele klaar is. Sprinkel neute en sjokolade en gefrummelde tennisbeskuitjies oor. Verkoel so 4 ure in die yskas. Foto en resep: Frikkie Jones SABRINA S BANOFFEE PIE SABRINA S BANOFFEE PIE Base 250gr Tennis Biscuits crushed 150g Melted Butter
Mix together and press into pie dish..place in fridge for 2 hours. Filling 2 Tins Caramel treat. 100ml beaten fresh cream Stir together and place on top of biscuit base. 3 Bananas sliced on top of Caramel filling. 500ml Fresh beaten cream stiff. Place cream on top of caramel Sprinkle with toasted almonds and drizzled melted chocolate. Place in fridge until just before serving. RECIPE AND PHOTO: Sabrina Merli JOHANITA SE KARAMEL- DRIEHOEKTERT
JOHANITA SE KARAMEL-DRIEHOEKTERT 400 g (2 200g) Tennisbeskuitjies 1 blik karamelkondensmelk 1 bakkie laevetmaaskaas 2 eetlepel enige likeur 100 g pekaneute,gekap 100 g heel rooi kersies BOLAAG 200 g karamelbaksjokolade, gesmelt 2 eetlepel gewone yogurt 50 g pekanneute, gekap DRIEHOEK Plaas een pakkie beskuitjies in drie rye op foelie, effens uitmekaar. Roer kondensmelk tot amper glad. Roer maaskaas,likeur en neute
daarby. Smeer derde van vulsel versigtig oor koekies.plaas oorblywende pakkie beskuitjies bo-op. Smeer oorblywende vulsel bo-oor en plaas kersies in middel af. Druk koekies met behulp van foelie in driehoek. Druk foelie mooi teen kante toe en plaas oornag in vrieskas. Verwyder foelie en plaas driehoek op opdienbord. BOLAAG Roer sjokalade en jogurt bymekaar en smeer bo-oor driehoek. Sprinkel neute oor. Sny in skyfies en bedien dadelik.plaas weer terub in yskas in lugdigte houer. BRON EN FOTOS: Johanita Reinhardt SEAN SE LEKKER KONDENSMELK EN VLA TERT SEAN SE LEKKER KONDENSMELK EN VLA TERT Tennisbeskuitjies Blikkie kondensmelk
Halwe koppie suurlemoensap 3 en n half koppies melk 4 eetlepels vlapoeier Suiker (ongeveer 4 eetlepels of minder na smaak) Meng die kondensmelk en suurlemoensap deeglik en sit in die yskas om te stol. Ek maak die gewoonlik dubbel aan. Bring 3 koppies melk tot kookpunt Los die vlapoeier op in die halwe koppie melk en met suiker na smaak. Roer in en kook stadig tot vla dik is. Laat afkoel. Pak laag koekies onder in n tertbak (20cm x 20cm) Smeer nou n laag met van die helfte van die kondensmelk. Dan n laag met die helfte van die vla. Pak weer n laag koekies en herhaal bogenoemde. Verkrummel so 3 koekies en strooi bo-oor. Jy kan ook vir variasie n lagie geklopte room opsit voor die krummels. Bron en Foto: Sean O Brien GWEN S CHEESECAKE GWEN S CHEESECAKE 1 packet Tennis biscuits; 1 packet pineapple (or lemon) jelly
1 Tub Smooth cottage cheese 1 box Orley whip. Make biscuit base with butter and crushed Tennis biscuits Dissolve jelly in 1/4 cup hot water and ( leave at room temp). Whip Orley whip till firm (not peaks). Mix in cottage cheese in and then jelly. Pour onto biscuit base and refrigerate till set. TOPPING: Crumbed tennis biscuits flake grenadella pulp etc. Source: Gwen Jonker ADRI SE PYNAPPEL-EN- MALVALEKKER-CREMORATERT ADRI SE PYNAPPEL-EN-MALVALEKKER-CREMORATERT 1 pakkie tennisbeskuitjies fyngedruk en gemeng met 100gr gesmelte botter Druk vas in tertbak en sit in die yskas vir so 20 min Dreineer solank 1 blikkie crushed pynappel Druk die sap goed uit 1/2 of hele pak marshmallows gesnipper (of koop die mini marshmallows) Meng:
2 koppies cremora met 1/4 kop warm water en klits tot glad Meng in 1 blikkie kondensmelk Voeg 1/2 na 3/4 kop suurlemoensap by en meng tot dik Meng nou die pynappel en gesnipperde / klein marshmallows by Gooi oor koekiekors Sit in die yskas vir tenminste 2 ure voor opdiening Bewaar in die yskas RESEP EN FOTO: Adri Van Zyl ANNA SE PYNAPPEL YSKASTERT MET VARIASIE ANNA SE PYNAPPEL YSKASTERT MET VARIASIE 1 blikkie ideal melk, oornag in yskas gelos 1 blik pynappel crush, gedreineer en stroop gehou 1 pakkie pynappel jellie 1 pak tennis beskuitjies Verhit die pynappelstroop tot kookpunt. Voeg die pynappel jellie poeier daarby. Roer tot opgelos. Laat afkoel tot baie dik, maar nie gestol nie.
Klop die ideal melk tot baie dik. Dit sal 3 of 4 keer verdubbel in hoeveelheid. Voeg die jelliestroop by en meng baie goed. Voed die pynappel krush by en roer goed deur. In n bak pak jy n lagie beskuitjies, lagie mensel. Herhaal en eindig met mengsel. Krummel beskuitjies bo oor. Plaas oornag in yskas. Wenk: Jy kan die pynappel krush met 2 blikkies granadilla pulp vervang. Vervang pynaplel jellie met granadilla jellie en maak met 1 koppie kookwater aan. Gebruik nog n blikkie granadilla pulp vir bo oor in plaas van beskuitjies krummel. Wenk: Raspberry jelly en gesnipperde guavas werk net so lekke Resep verskaf en foto: Wayne Dugmore (sy ma Anna se resep)