Something. PAVLOVA 8 eierwitte (kamertemperatuur) 500g strooisuiker 2 eetl maizena 15 ml asyn 15 ml karamel/vanilla geursel Knippie sout

Similar documents
MADELEINES MADELEINES

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Sjokolade-mousse-terrien

Suurlemoengegeurde malvapoeding

ROMANY CREAMS. Method

Chocolate Chip Peanut Butter

sweetcorn tert Metode:

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies.

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

Garlic, Cheddar and Chive Scones

VETKOEK OR BREAD DOUGH

DIE QUINTUS PORK BELLY

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

Kla Kous Resepte. LEKKERGOED Resepte

Carrot and Pineapple Cake

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

Death by chocolate cupcakes

AMARULA Sjokoladekoek

Kerrie perskes. Pickled Fish

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Van hier tot daar - 05 *

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

JEANETTE SE JOGURT TERT

Die lekkerste versiersels

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Pork belly roast. Ingredients. Method

PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI

ASYN-POEDING MENG SAAM

Muffins Steak & Ale Tin Pies

Easy Ricotta Cake with Fresh Berries

Hollandse appeltert met n twist

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

Pork Tendeloin with aple Onion and Garlic Gravy

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

French Onion Zoodle Bake

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel

TWO-MINUTE MICROWAVE FUDGE

Mix 1 tin john west mackrel in oil with a tin john west sardines in oil and about 3 john west anchovies blend well and serve

Ligte gedigte en dinge

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

Tuna Cakes. Makes about 12 tuna cakes

1 lamsboud, ontbeen en soos 'n vlinder oopgesny 125 ml karringmelk 10 ml gegeurde seesout 2,5 ml gemaalde swartpeper

Lentil Curry. Ingredients

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

4. GEBAK / BAKING OPE AFDELING / OPEN SECTION

Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles

Prego rolls. Ingredients. Method

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Koeksister balls. Heavenly bites of a traditional favourite. Preparation time: 30 minutes Cooking time: 25 minutes Skill level: medium.

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

VOORWOORD VOORWOORD. Kos en samesyn gaan hand aan hand. Gesellige. Together. Die reuk van moerkoffie op die stoof, saam met die van eiers, spek en

Van hier tot daar - 02 *

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Halloumi brood. Bestanddele

Welkom by Koekela Huiskafee

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Griddled bavette steak with shallot and red wine sauce

Bacon Onion Rings with Bacon Ranch Dipping Sauce

GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Primêre Skool Jordania

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

Hoe het Coke ontstaan? *

JERSEY SA. Nuusbrief

ROOIWYN TARENTAAL POTJIE WILDSBOBOTIE WILDSVLEIS SCHNITZEL

Chocolate Cherry Trifle

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS:

Inhoud. Voorwoord. Vanjaar kuier ons op Get Together se stoep en vertel al die stoepstories van al die jare.

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

Makadamia bemesting beginsels

ALLES WAT 116 HOENDER RESEPTE

MOVEMBER NOVEMBER '17

Transcription:

61

62

Delighful Something PAVLOVA 8 eierwitte (kamertemperatuur) 500g strooisuiker 2 eetl maizena 15 ml asyn 15 ml karamel/vanilla geursel Knippie sout METODE: Klop eierwitte tot stywe puntstadium. Sif strooisuiker by in 100 gr porsies. Klop goed na elke byvoeging tot strooisuiker heeltemal opgelos het. Voeg maizena, asyn en geursel laaste by Klop nog paar minute totdat meringue DIK en BLINK vertoon Spuit groot bak liggies met nie-kleefsproei Gebruik n groot lepel en vorm ronde basis van die meringue ongeveer 20cm in deursnee en 7cm hoog. Skep nou groot skeppe van die meringue bo-op kante om hoë walle te vorm met n holte in die middel. Bak in middel van oond vir 10 min by 200 C, verlaag oond temp. na 100 C en bak vir verdere 1 ½ uur. Skakel oond heeltemal af en laat Pavlova toe om heeltemal gaar te word in oond wat besig is om af te koel (kan oornag gelos word). VULSEL: Room styfgeklop / roomys / karamel (laasgenoemde moet eers bietjie sag geklits word anders breek pavlova) Enige vars of ingelegde vrugte Kan ook eetbare blommetjies gebruik Koffiekoek Beslag: 200ml margarien 375ml suiker 3 groot eiers 5ml vanielje 5ml koffiepoeier 560ml koekmeel 15ml bakpoeier knippie sout 250ml melk. Metode: 1. Klits margarien en suiker tot romerig. 2. Voeg eiers een vir een by, klits elke keer goed, dan vanielje en koffie by en klits weer goed. 3. Sif droë bestanddele en voeg om die beurt met die melk by 1ste mengsel en meng goed. 4. Skep in gesmeerde panne en bak ± 25min by 180 C. Laat effens afkoel, keer uit op draadrak. Laat goed koud word. Vusel: 12 waterbeskuitjies (cream crackers) ½ blik kondensmelk 10ml koffiepoeier. Rol die beskuitjies fyn, meng met kondensmelk en koffie, smeer op een koeklaag. B R A H M A N A p r i l 2 0 1 2 63

64

BRANDWATER VEILING Veilings SALES VERSE (ROOI) Aangebied 15, verkoop 14, gem. prys R15642.86. HOOGSTE PRYS: R20,000 HOTR10175. Verkoper Brandwater Boerdery Edms Bpk, koper G Pietersen, Pullenshope. HOTR0873. Verkoper Brandwater Boerdery Edms Bpk. Koper R Lemcke, Ghanzie, Botswana. KOEIE (ROOI) Aangebied 25, verkoop 13, gem. prys R16307.69. HOOGSTE PRYS: R26,000, HOTR09149. Verkoper Brandwater Boerdery Edms Bpk. Koper Jose Maciel, Secunda. KOEI EN KALF (ROOI) Aangebied 28, verkoop 23, gem. prys R19565.22. HOOGSTE PRYS: R27,000, KH03253, CGKE0262 en KH04331. Verkoper Brandwater Boerdery Edms Bpk. Kopers AP Stemmet, Senekal en D Labuschagne, Silverton onderskeidelik. KOEI EN KALF (WIT) Aangebied 6, verkoop 3, gem. prys R12000. HOOGSTE PRYS: R14,000, CGK98118. Verkoper Brandwater Boerdery Edms Bpk. Koper AS Stemmet, Senekal. EXTREME VEILING VERSE Aangebied 35, verkoop 33, gem. prys R15583.33. HOOGSTE PRYS: JAV09926: R30,000, verkoper FH Venter. Koper CJ Swanepoel, Louwsburg. KOEIE Aangebied 30, verkoop 30, gem. prys R17766.67. HOOGSTE PRYS: R32,000, JAV01108. Verkoper FH Venter. Koper Johan Mahne, Paul Pietersburg. KOEI EN KALF Aangebied 6, verkoop 6, gem. prys R20833.33. HOOGSTE PRYS: R30,000, JAV04413. Verkoper FH Venter. Koper CJ Swanepoel, Louwsburg. OOP VERS Aangebied 1, verkoop 1, prys R12000. JMB0953. Verkoper Joh-Marie Trust. Koper P & G Coetzee Trust, Lichtenburg. BULLE Aangebied 4, verkoop 2, gem. prys R18000. HOOGSTE PRYS: R19,000, JSC0794. Verkoper JS Coetzee, koper PA Malan, Rustenburg. Hoogste prys koei: JAV01108 Only those who attempt the absurd achieve the impossible. B R A H M A N A p r i l 2 0 1 2 65

SALE OF THE ROSES ROOI AANBIEDING: VERSE Aangebied 15, verkoop 12, gem. prys R23,416.67. HOOGSTE PRYS: R34,000 BOSR09148. Verkoper BW Staal Edms Bpk. Koper CW Badenhorst, Lichtenburg. KOEIE Aangebied 4, verkoop 4, gem. prys R19,750.00. HOOGSTE PRYS: R58,000 AMP0819. Verkoper Marxville Stoetery. Koper Defacto Investments, Port Shepstone. KOEI EN KALF Aangebied 10, verkoop 9, gem. prys R26,333.33. HOOGSTE PRYS: R37,000 PRI09974. Verkoper JH Prinsloo. Koper Rob Lesueur, Everton. BULLE Aangebied 7, verkoop 3, gem. prys R37,000. HOOGSTE PRYS: R46,000 WWH07966. Verkoper WW Hattingh. Koper CW Badenhorst, Lichtenburg. WIT AANBIEDING: VERSE Aangebied 25, verkoop 20, gem. prys R31,400.00. HOOGSTE PRYS: R80,000 RIO09129. Verkoper L Labuschagne, koper Jose Maciel, Secunda. KOEIE Aangebied 3, verkoop 3, gem. prys R32,000.00. HOOGSTE PRYS: R40,000 RIO0990, DID02345. Verkopers L Labuschagne en D van Schalkwyk. Kopers Marxville Boerdery, Vereeniging en Jose Maciel, Secunda onderskeidelik. KOEI EN KALF Aangebied 11, verkoop 11, gem. prys R22,909.09. HOOGSTE PRYS: R31,000 DID04396. Verkoper BW Staal Edms Bpk. Koper Jose Maciel, Secunda. BULLE Aangebied 4, verkoop 2, gem. prys R201,500.00. HOOGSTE PRYS: R170,000 RIO0860. Verkoper L Labuschagne. Koper Hennie Herbst, Mmadinare, Botswana. B R A H M A N A p r i l 2 0 1 2 66 Hoogste prys bul: RIO0860 Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly - Robert F. Kennedy

67 www.facebook.com (Schink Art & Design)

68

Genadewater Ek lees nou die dag n storie van dubbele genade in aksie. Hier is my weergawe daarvan Die storie speel af in n landelike gebied waar n gesin op n plaas woon. Die hele gebied loop erg deur onder n uitmergelende droogte. Sake word vererger deur n hittegolf wat hom in die gebied kom staan-maak het, wat lewe in die gebied amper ondraaglik maak. Op die lande staan die gesaaides inmekaar gedraai van die hitte, die melkbeeste strompel moeg-moeg oor die dorre grasveld heen. Melkproduksie het feitelik tot stilstand gekom en die suipings is byna opgedroog. Die bietjie wild wat nog op die plaas voorkom kry ook bitter swaar en skuil bedags onder bome om van die ergste hitte weg te kom. By die plaasopstal het n klein seuntjie n buitekraan oopgedraai om homself met die koel water uit die tuinslang af te koel. Toe sy pa dit sien, is hy ligweg berispe en is daar aan hom verduidelik dat die watervoorraad op die plaas feitelik gedaan is en dat hulle onder geen omstandighede water mag mors nie. As dit nie nou binnekort reën nie, is dit verby met hulle, die diere én die gesaaides. n Dag of wat later staan die ma in die kombuis, besig om skottelgoed te was. Sweetdruppeltjies pêrel op haar bo-lip en kort-kort moet sy die sweet wat langs haar slape koers kry, afvee. Sy tuur deur die venster en in die verte sien sy haar klein seuntjie aan die rand van n digte bos, waar hy in die bos in trapsuutjie. n Frons keep tussen haar oë. Voor sy nog verder daaroor kan wonder, kom die seuntjie uit die bos gedraf, huppelend op pad huis toe. Sy sien hom om die hoek van die huis verdwyn en sy gaan weer rustig aan met haar skottelgoedjies. Nie lank nie of sy sien hom weer in die verte oppad bos toe. Hy stap stadig en versigtig in die rigting van die bos, met sy handjies vreemd bakhand voor hom uitgehou. Sy kan die kind se eienaardige optrede nie verstaan nie. Sy maak haar voorskoot los en glip by die agterdeur uit oppad bos toe. Toe sy by die rand van die digte bos bome kom, hoor sy haar seuntjie tussen die bome aankom en sy kruip stilweg agter n paar bome weg. Hy draf by haar verby weer oppad huistoe. Sy kan sien sy gesiggie is rooi gebrand en sy voorkop nat van die sweet. Tog, uit sy oë straal n vreemde gloed van genoegdoening. Sy bly in die bos skuil om te sien of hy gaan terugkom. Sy wil graag vasstel waarmee hy so intens doenig is. n Rukkie later kom hy skuifelend met bakhandjies in die bos in, sy oë gefokus op sy hande. Hy merk haar nie op die. Hy verdwyn tussen die ruie bome deur. Dadelik volg sy hom gebukkend, versigtig om nie haar teenwoordigheid te verklap nie. n Paar tree verder kom sy tot stilstand. Wat sy sien slaan haar stom. Sy kan haar hart hoor hammerslag in haar borskas en in haar ore n suising. Sy kan nie glo wat sy sien nie. In n natuurlike opening in die bos, staan n reuse brahman bul kop-omlaag en n entjie verder kring n paar brahman koeie, koppe na binne. Haar seun skuifel steeds bakhand, sonder enige vrees nader aan die kring brahman koeie wat n natuurlike pad vir hom oopmaak. Sy wil gil van angs hierdie diere het die vermoë om hom in n oogwink te vermorsel veral die brahman bul. Tog is dit asof n stem haar weerhou om te gil. Haar lyf is lam, haar keel droog. Sy sien hoe die brahman koeie effens padgee om die kring oop te maak. In die middel van die kring sien sy n jong brahman kalfie wat op die grond lê. Die versengende hitte het sy tol geëis en die kalfie lê verswak op die grond. Sy sien haar seuntjie naderloop en uit sy bakhandjies laat hy die laaste oorblywende druppels water in die brahman kalfie se bek drup. Die bul en koeie laat hom begaan. Dan besef sy meteens dat hy die hele tyd probeer om met sy handjies water aan te dra vir die uitgeputte brahman kalfie. Sy sien hoe hy opstaan en met mening weer die pad huistoe vat. Sy staan op vanwaar sy hom uit haar skuiling dopgehou het toe hy slegs n paar tree voor haar is. Hy skrik hom boeglam toe hy haar sien. Die eerste gedagte waaraan hy op daardie oomblik dink is sy pa se strenge vermaning dat hulle onder geen omstandighede water mag vermors nie. Nog voor hy kan verduidelik neem sy ma hom aan die hand en sê Kom ek help. Net dit. Terug by die huis haal sy n klein emmertjie uit, tap dit vol water en kies saam met haar seun die pad bos toe. Toe sy by die plek kom vanwaar sy hom n rukkie vantevore uit haar skuilplek dopgehou het, gaan sy staan. Sy gee vir hom die emmertjie water en beduie vir hom woordeloos om na die brahman kalfie te gaan. Hierdie is amper n heilige oomblik vir haar. Hier bly sy uit, dis SY oomblik hierdie. Wéér maak die koeie die kring oop en sien sy hom kniel by die brahman kalfie wat homself stadig oplig en op sy wankelrige bene kom. Die brahman kalfie begin suip. Sy voel lou-warm trane in haar oë opwel en onbeskaamd langs haar wang afloop. Voor haar sien sy die mooiste daad van liefde en genade ontvou. Dis liefde en genade in aksie n eerste genade. Dis asof tyd gaan stilstaan het. Hoe lank sy so gestaan en kyk het na die toneel wat voor haar afspeel, weet sy nie. Dit kon n paar minute wees of dit kon n ewigheid wees. Sy word tot die werlikheid teruggeroep met n klomp dinge wat tergelykertyd gebeur. Haar eerste gewaarwording is dat die son agter wolke in verdwyn. Waar dit vandaan kom, kan sy nie begryp nie. Terselfde tyd staan haar seuntjie vanuit sy knielhouding af op en draai om na haar. Sy gesiggie is die ene vreugde wanneer hy die leë emmertjie optel en stadig na haar toe stap. Dan hoor sy die dreuning van die weer en die blare begin ritsel as die wind deur die blare begin speel. Trane van dankbaarheid vloei vryelik oor haar wange. Sy neem haar seuntjie se hand in hare en draai woordeloos om, oppad terug huistoe. Voor hulle die huis haal, plons vet druppels water uit die hemel neer n tweede genade. Dis so asof die Vader sy seën wil uitstort omdat n klein seuntjie kom stilstaan het by nood. Om my en jou beweeg daar daagliks sovéél mense wat dors het - dors het vir n bietjie begrip, aandag en ontferming. Mense wat seer in hulle ronddra. As ons tog net partykeer met n tikkie meer deernis die dag tegemoet wil gaan, om soms net by n kollega, n vriend of vriendin, selfs jou huweliksmaat of kind kan gaan stilstaan en luister wat hulle regtig vir jou sê (nog beter dit wat hulle nie sê nie). Dis dán wanneer ons genadewater begin uitdeel. Ons kan nie altyd in die behoeftes van ander voorsien nie, maar ons kan met n bietjie tyd wat ons kan afknyp, n oor wat hoor en n paar sagte woorde, n groot verskil daar buite maak. Mag ons voetspore getuig van stilstaanplekke by dié wat ons paaie mee kruis. Mag dit getuig van deernis, liefde en begrip. Ralph Waldo Emmerson het eenkeer gesê: Die grootste geskenk wat jy kan gee, is n stukkie van jouself. Dit kos niks nie. B R A H M A N A p r i l 2 0 1 2 69

70

When you get to the end of your rope, tie a knot and hang on. B R A H M A N A p r i l 2 0 1 2 71

72 Classifieds

In never deny. I never contradict. I sometimes forget - Benjamin Disraeli Graad 5 Afrikaans Eksamen Waarvoor word beesvelle gebruik? Om die bees binne te hou. Noem 5 dinge wat melk bevat? Kaas, Botter en 3 koeie. Wat noem ons iemand wat velle looi? Onderwyser. B R A H M A N A p r i l 2 0 1 2 73

74

75

76

77

78

79

80

81

82

83

84

85

86

87

88

89

90

91

92