Kla Kous Resepte. LEKKERGOED Resepte

Similar documents
MADELEINES MADELEINES

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

ROMANY CREAMS. Method

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Suurlemoengegeurde malvapoeding

Sjokolade-mousse-terrien

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Chocolate Chip Peanut Butter

JEANETTE SE JOGURT TERT

Garlic, Cheddar and Chive Scones

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies.

AMARULA Sjokoladekoek

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

Carrot and Pineapple Cake

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Easy Ricotta Cake with Fresh Berries

Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache

Death by chocolate cupcakes

Die lekkerste versiersels

Kerrie perskes. Pickled Fish

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

sweetcorn tert Metode:

VETKOEK OR BREAD DOUGH

ASYN-POEDING MENG SAAM

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI

TWO-MINUTE MICROWAVE FUDGE

Mix 1 tin john west mackrel in oil with a tin john west sardines in oil and about 3 john west anchovies blend well and serve

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

DIE QUINTUS PORK BELLY

1 lamsboud, ontbeen en soos 'n vlinder oopgesny 125 ml karringmelk 10 ml gegeurde seesout 2,5 ml gemaalde swartpeper

Chocolate Cherry Trifle

Hollandse appeltert met n twist

Pork Tendeloin with aple Onion and Garlic Gravy

Koeksister balls. Heavenly bites of a traditional favourite. Preparation time: 30 minutes Cooking time: 25 minutes Skill level: medium.

Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles

Muffins Steak & Ale Tin Pies

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

ROOIWYN TARENTAAL POTJIE WILDSBOBOTIE WILDSVLEIS SCHNITZEL

Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel

Tuna Cakes. Makes about 12 tuna cakes

4. GEBAK / BAKING OPE AFDELING / OPEN SECTION

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN

Bacon Onion Rings with Bacon Ranch Dipping Sauce

Lentil Curry. Ingredients

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

French Onion Zoodle Bake

Pork belly roast. Ingredients. Method

PINEAPPLE FRIDGE TART

ALLES WAT 116 HOENDER RESEPTE

Halloumi brood. Bestanddele

Griddled bavette steak with shallot and red wine sauce

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Prego rolls. Ingredients. Method

Gnocchi with burnt butter and sage

GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

Van hier tot daar - 05 *

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS:

Bacon en sweetcorn koekies

KUDU BREDIE - AMORE BEKKER

ONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

Spyskaart / Menu. We do take-a-ways! Bedien tot 11:30 Served until 11:30 R30 R35 R30 R60 R45 R45 R 45

Something. PAVLOVA 8 eierwitte (kamertemperatuur) 500g strooisuiker 2 eetl maizena 15 ml asyn 15 ml karamel/vanilla geursel Knippie sout

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Welkom by Koekela Huiskafee

Inhoud. Voorwoord. Vanjaar kuier ons op Get Together se stoep en vertel al die stoepstories van al die jare.

Offical White Star Cherry Festival Programme

Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 (Kombuis sluit 15:00) Saterdae 08:30-15:00 (Kombuis sluit 14:00)

Hoe het Coke ontstaan? *

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

La Motte Sauvignon Blanc La Motte harvest bowl (V) 110 textures of seasonal vegetables, cashew nut-and-rosemary cheese, ancient grains and dried dates

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

Home Industry Tuisbedryf Spring 2005

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Van hier tot daar - 02 *

Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 Saterdae 08:30-15:00. Business Hours Mondays - Fridays 07:30-17:00 Saturdays 08:30-15:00

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

signature DISH vegetarian DISH

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

HOSPITALITY STUDIES GRADE 11

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Ligte gedigte en dinge

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Ken jou wynterme. Brut Droë vonkelwyn.

Transcription:

Neute Lekkers Kla Kous Resepte. LEKKERGOED Resepte 150 g sjokolade blok 100 g neute - gekap (Pekaneute) Ekstra: 50 g wit sjokolade 1.) Smelt sjokolade en meng neute by. 2.) Skep teelepels vol op n gesmeerde bakplaat en laat stol. 3.) Smelt wit sjokolade en drup oor neute/sjokolade vir versiering. 4.) Bêre in lugdigte houer. Wenk: Amandelneute, Grondbone en Sultanas asook Cashewneute kan gebruik word. kap die neute in n voedsel verwerker maar pas op vir te fyn. Sjokolade Fudge 2 eetlepels kakao 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 teelepel Vanilla geursel 1 pakkie Marie beskuitjies 1 eier 1.) Krummel beskuitjies en hou eenkant. 2.) Klits eier en geursel saam. 3.) Smelt margarien oor lae hitte. 4.) Voeg kakao, versiersuiker, geklitste eier By. 5.) Verwyder kastrol van hitte en voeg gekrummelde beskuitjies by. 6.) Gooi in gesmeerde bak, laat koud word. 7.) Sny in blokkies en geniet. Ina se Fudge-Blokkies 1 blik gekookte kondensmelk of Caramel Treat 2 pakkies Tennis-beskuitjies, fyn 200 g (250 ml) sagte botter 5 ml fyn kitskoffiepoeier 10 ml Vanieljegeursel 500 g versiersuiker, gesif 1.) Klop botter en kondensmelk saam. 2.) Los koffiepoeier in Vanielje op en roer by. 3.) Sif versiersuiker bietjies-bietjies oor en roer elke keer in. 4.) Roer beskuitjiekrummels by. 5.) Skep in n gesmeerde, gevoerde pannetjie, 6.) Bedek met kleefplastiek en plaas in koelkas tot styf. 7.) Keer uit en sny in blokkies. Beskuitjie-Fudge Lewer sowat 60.

200 g Marie-beskuitjies 250 g botter, gesmelt 500g versiersuiker 30g (75 ml) kakao 1 eier 1.) Rol beskuitjies fyn. 2.) Roer botter, suiker en kakao oor matige hitte tot glad. 3.) Klop eier vinnig by. 4.) Verwyder van hitte, roer krummels by en skep in gesmeerde pan. 5.) Laat afkoel en sny in blokkies wanneer styf. 6.) Bewaar in koelkas. Ongekookte Fudge Lewer sowat 60. 600 g beskuitjies, fyngemaak 500 g versiersuiker 380 g karamelkondensmelk 500 g margarien, gesmelt 10 ml Vanielje 1.) Smeer bakplaat van 27 39 cm. 2.) Meng krummels en versiersuiker. 3.) Klits kondensmelk tot glad. 4.) Klits margarien en Vanielje by tot gemeng. 5.) Voeg bietjie vir bietjie by krummels en druk vas in bakplaat. 6.) Plaas in koelkas om hard te word. 7.) Sny in blokkies en bêre in lugdigte houer in koelkas. Mikrogolf "Popcorn" Karamelstroop 250 ml suiker (1 koppie) 62,5 ml water (1/4 koppie) 12.5 Stork margarien (1 eetlepel) 2 ml kremetart (knippie) 5 ml karamelessens (1 teelepel) 2 ml sout ( knippie) 2.5 ml asyn (1/2 teelepel) 1.) Kook vir 7 minute saam in mikrogolf op Hoog, roer n paar keer. 2.) Gooi karamelessens in. 3.) Roer springmielies by sous in. Coconut Clusters 2 koppies suiker 1/2 koppie melk 125 g botter 1/2 koppie kakao 1.) Gooi bogemelde in kastrol, smelt en kook vir 5 Minute. 2.) Haal van plaat af. 3.) Gooi 1 teelepel Vanilje by. 4.) Gooi 3 koppies Oats by. 5.) Gooi 1 koppie klapper by. 6.) Roer en maak bollejies. Fudge Ingredients:

1 1/2 cups sugar 1/2 cup butter (1 stick) 1 (5 oz.) can evaporated milk (approx 2/3 cup) 1 (7 oz.) jar Marshmallow Crème 2 cups semi-sweet chocolate chips 1 tablespoon Vanilla 2 cups chopped nuts Method: 1.) Butter (or line with parchment paper) a 9 x 9 x 2 pan. 2,) Heat sugar, butter, milk, and Marshmallow Crème in a heavy 3 Qt. pan over medium heat and bring to rolling boil, stirring constantly. 3.) Allow mixture to boil 5 minutes while stirring. 4.) At the end of the 5 minutes, add chocolate chips and stir until mixed. 5.) Remove from heat and add Vanilla and nuts, stir until mixed. 6.) Pour into lined or buttered pan and cool overnight. 7.) Cut into squares. Reënboog Jellie Sweets 2 blikkies kondensmelk 160 ml gelatine (2/3 koppie) 5 pakkies jellie (verskillende kleure) kookwater 1.) Meng die kondensmelk met 1 3/4 koppies kookwater. 2.) Voeg die gelatine by 1 3/4 koppies Kookwater. Meng tot opgelos en voeg dan by die kondensmelk mengsel. 3.) Plaas elke pakkie jellie in aparte bakke. Voeg hierby 4 teelepels gelatine en voeg net 300 ml kookwater by elk. Roer tot opgelos. 4.) Gebruik 33 22 cm bak (Pyrex werk goed) en gooi die eerste jellie hierin. Plaas in yskas. Sal stol binne 5 minute. 5.) Gooi dan die wit kondensmelk ( n kwart van die mengsel) in n dun lagie bo-oor die gestolde jellie laag. Laat stol. Hou aan met die lagies tot jy 4 kondensmelk en 5 jellie lae het. 6.) Laat stol vir 30 minute. 7.) Sny dit in blokkies. Maklike Vinnige Goedkoop Groen Harde Fudge (Baie lekker om voor die Tv te sit en suig ) 1 koppie melk 1 koppie wit suiker 2 ml groen kleursel 2 ml mint geursel 1.) Kook melk en suiker stadig saam tot net voor hardebal-stadium, moenie laat aanbrand nie, roer aanhoudend. 2.) Gooi geur- en kleursel in en roer vinnig met 'n houtlepel. 3.) Gooi dadelik in gesmeerde plat bak en sny in blokkies - dit word baie vinnig hard. Fudge Fridge Cake (Koekoes) Ingredients: 225 g butter 1 egg, beaten 450 g icing sugar 2 teaspoons cocoa 1 teaspoon Vanilla 1 packet crushed Marie Biscuits Method: 1.) Melt butter. 2.) Remove from heat and stir in egg. 3.) Add icing sugar, cocoa, vanilla and biscuits. Mix well.

4.) Spread on tin lined with greaseproof paper. 5.) Put in refrigerator to set. 6.) Cut into squares. Malva Lekkers (Annetjie Se Resep) 2 koppies suiker 1 eierwit knippie sout 1 teelepel Vanielje 60 ml gelatien 60 ml kouewater 250 ml kookwater 1.) Meng gelatien eers met koue water dan met kookwater. 2.) Gooi gelatien mengsel by suikermengsel en klop 20 minute met elektriese klitser op vinnige spoed. 3.) Gooi uit op gesmeerde pan. 4.) Los in yskas vir 10 minute. 5.) Sny en rol in geroosterde klapper. (Strooi klapper uit op 'n pan, maak bruin in die oond). Klapperys Vinnig en maklik. 390 g blik kondensmelk 500 g pak versiersuiker 400 g (5 X 250 ml) klapper 5 ml Vanilla geursel pienk voedsel kleursel 1.) Meng eerste 4 bestanddele goed saam (mengsel sal baie styf wees). 2.) Deel mengsel in twee en meng in een mengsel die voedselkleursel. Skep eers die wit mengsel in 'n gesmeerde bakplaat en maak mooi gelyk - druk effens vas. Skep dan die pienk mengsel bo-op die wit mengsel en maak ook gelyk - druk ook effens vas. 3.) Plaas in yskas om te stol. 4.) Sny in klein blokkies en bêre in lugdigte houer. Sjokolade / Mellow Crispies Maak 40 blokke. 125 g margarien of botter 350 g houer Rice Crispies 500 g marshmallows 2 X 200 g blokke sjokolade 1.) Plaas margarien in kastrol en smelt. Voeg by marshmallows en roer tot amper opgelos/gesmelt. 2.) Voeg by Rice Crispies en meng goed deur tot alle Crispies bedek is. Giet uit in 'n gesmeerde rolkoekpan en druk goed vas. 3.) Smelt sjokolade en smeer oor Crispies mengsel. Laat stol. 4.) Laat die hele mengsel stol vir on-geveer 1 uur en sny dan in blokke. Wenk: Moenie te lank los om te stol nie anders is dit te hard om deur te sny. Sjokoladeblokkies 250 g botter of margarien 2 eetlepels kakao 500 g versiersuiker 2 eiers knippie sout 5 ml Vanielje-geursel 1 1/2 pakkies Marie Beskuitjies

1.) Smelt botter/margarien in 'n groterige kastrol. 2.) Sodra dit gesmelt is gooi die kakao daarby en roer dit. 3.) Gooi die versiersuiker by en roer. 4.) Klits die eiers (sommer met 'n vurk) en gooi die sout daarby en meng. 5.) Meng nou met die botter/kakao/versiersuiker mengsel. Hierdie moet vinnig geroer word totdat dit 'n gladde mengsel is. 6.) Gooi die Vanielje-geursel by. 7.) Breek die Marie beskuitjies in klein stukkies en roer dit nou by die sjokolademengsel. 8.) Skep in 'n plat langwerpige glasbak en druk dit vas in die bak. 9.) Bêre dit in die yskas sodat dit kan koud en hard word. 10.) Wanneer dit hard is, sny jy dit in blokkies. Nutty Wonders 1/4 pond botter 2 eetlepels suiker 1 teelepel Vanilla 1 koppie meel 1 koppie neute 1.) Meng alles saam. 2.) Rol bolletjies. 3.) Bak by 160 C vir 20 minute. 4. Laat afkoel en rol in versiersuiker. Smulstafies Maak 12 stafies. 125 ml volkoringmeel 250 ml hawermout 1 ml koeksoda 125 ml klapper 125 ml bruin suiker 250 ml pitlose rosyne 150 g margarien, gesmelt 15 ml heuning 1.) Voorverhit die oond tot 180 C. 2.) Smeer die bakplaat. 3.) Meng die volkoringmeel, hawermout, koeksoda, klapper, bruin suiker en pitlose rosyne saam in 'n groot mengbak. 4.) Meng die gesmelte margarien en heuning saam in 'n aparte bak. Roer goed. 5.) Voeg margarien-heuningmengsel by die droë bestanddele en meng deeglik met 'n houtlepel. 6.) Druk die mengsel eweredig vas op die bakplaat. 7.) Bak 20 minute lank tot goudbruin. 8.) Sny in stafies terwyl nog warm. 9.) Laat heeltemal afkoel. Fudge (Mikrogolfoond) 1 blik kondensmelk 2 koppies strooisuiker 125 g margarien/botter 1 teelepel Vanielje Essens 1.) Voeg kondensmelk, strooisuiker en margarien saam in 'n groot glasbak (ongeveer 15 cm hoog). 2.) Kook op Hoog vir 2 minute. 3.) Haal uit, roer goed en plaas terug vir 8 Minute op Hoog.

4.) Haal uit, voeg Vanielje Essens by. Roer goed. 5.) Gooi in 'n gesmeerde pan. 6.) Laat staan vir 2 minute. 7.) Sny in blokkies en geniet! Kersiegenot Maak 60. (5 Dosyn) 3 eierwitte 2 1/2 koppies versiersuiker 1 1/3 koppies margarine 2 pakkies Marie beskuitjies 1 1/4 koppies glanskersies 2 1/2 koppies klapper 5 ml Vanilla 1.) Klits eierwitte tot styf. 2.) Sif die versiersuiker en klits by die eierwitte. 3.) Smelt botter. 4.) Breek beskuitjies fyn. 5.) Sny glanskersies in kwarte. 6.) Meng botter, beskuitjies, glanskersies, klapper en Vanilla goed met eierwitmengsel. 7.) Druk in pan, verkoel en sny. Beskuitjie Fudge 1 X 200 g Marie beskuitjies/tennis beskuitjies in stukkies gebreek 1 X 250 g margarien 1 eier Sif Saam: 75 ml kakao 500 g versiersuiker 1 handvol amandels 1 dop Kahlua 1.) Smelt margarien. 2.) Voeg kakao en versiersuiker by. Roer. 3.) Klits eiers baie vinnig by. 4.) Haal van stoof af. 5.) Roer Kahlua by. 6.) Voeg koekies en amandels by. 7.) Laat stol 'n rukkie in yskas. 8.) Rol in rolletjies in waspapier. Laat stol. 9.) Sny in skyfies en bedien saam met koffie. Hou in yskas. Sjokolade Krakelinge 2 eetlepels kakao 2 koppies suiker 1 teelepel essens 1/2 koppie melk 125 g botter 2 koppies oats 1 koppie klapper Sit neute, kers, ens by (Opsioneel) 1.) Gooi die eerste vyf bestanddele bymekaar. 2.) Sit in mikrogolf, smelt en roer kort-kort. 3.) As dit kook - kook vir 5 minute. 4.) Gooi res by en meng. 5.) Skep teelepels vol op waspapier.

Fudge In Mikrogolf Oond 1 blik kondensmelk 1 blik kookwater 3 eetlepelsvol goue stroop 6 koppies suiker 1 koppie koekmeel 1 eetlepelvol asyn 250 gram wit margerien 1/2 teelepelvol Cream Of Tartar 1 teelepelvol Vanilla Essence 1.) Meng alles behalwe Cream Of Tartar en Vanilla. 2.) Kook alles op Hoog in mikrogolf oond. Kook vir 8 minute. 3.) Roer goed. Kook vir 6 minute. 4.) Roer Cream Of Tartar in 'n bietjie water opgelos by. 5.) Kook vir nog 20 minute. 6.) Roer goed en voeg Vanilla by en klop flink tot dik. 7.) Gooi in gesmeerde 30 x 45 cm pan uit. 8.) Koel af en sny in blokkies.