Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Similar documents
Van hier tot daar - 05 *

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Van hier tot daar - 02 *

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Spieëltjie, Spieëltjie aan die wand -

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

Ligte gedigte en dinge

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

Hoe het Coke ontstaan? *

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

Primêre Skool Jordania

DIE QUINTUS PORK BELLY

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Verdere onderwys- en opleidingsfase Graad 10-12

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

VOORWOORD. Dr F. Peters Director: Curriculum ECD & GET Programmes. Vir verdere insette tot hierdie dokument kan u die volgende persone kontak:

Pork belly roast. Ingredients. Method

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

JERSEY SA. Nuusbrief

Welkom by Koekela Huiskafee

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

MADELEINES MADELEINES

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

Makadamia bemesting beginsels

2015/2016 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

Lentil Curry. Ingredients

Hussar Grill - Going from strength to strength

sweetcorn tert Metode:

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

VETKOEK OR BREAD DOUGH

'N STOCHASTIESE BESLUITNEMINGSMODEL VIR TAFELDRUIFPRODUKSIE TOEGEPAS IN DIE WES- KAAP

GRADE 11 NOVEMBER 2014 HOSPITALITY STUDIES

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

DIE PASTORALE BENADERING VAN DIE ALKOHOLIS

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Muffins Steak & Ale Tin Pies

French Onion Zoodle Bake

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Sjokolade-mousse-terrien

Executive Synthesis Design for a Wine Industry Foresight and Business Intelligence Service 2007

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

Prego rolls. Ingredients. Method

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

THE INFLUENCE OF MODIFIED ATMOSPHERE STORAGE ON THE QUALITY OF FUERTE AVOCADO FRUIT

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

Chocolate Chip Peanut Butter

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

Ken jou wynterme. Brut Droë vonkelwyn.

'N BEDRYFSIELKUNDIGE ONDERSOEK NA DIE VERBAND TUSSEN GEHALTE VAN WERKLEWE EN PERSOONLIKHEID BY 'N GROEP ALKOHOLISTE. ANDRe JOHAN SWANEPOEL

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS:

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Johanna J.E. Messerschmidt Departement Kurrikulumstudie, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

Bruin gesinne se belewenisse van die negatiewe uitwerking van ouerlike alkoholmisbruik

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH

MOVEMBER NOVEMBER '17

Fruitcare. Reg. No.: L 9204 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr.: L 9204 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1513 Namibiese Reg. Nr.

Suurlemoengegeurde malvapoeding

Goeie bestuur gee jou n voorsprong

FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

Transcription:

OpenStax-CNX module: m32005 1 Afstand * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum Dit sal heelwaarskynlik net leerders van die eerste groep wees wat tot hierdie module vorder. Moet egter nie leerders wat dit wil doen, ontmoedig nie. Al kan hulle slegs enkele van die take doen, moet hulle toegelaat word om te probeer. Dit moet versigtig hanteer word sodat ander leerders nie ontmoedig word of hulle minderwaardig teenoor die ander leerders of die vak Wiskunde, voel nie. Getalbegrip tot 2 000 Bewerkings: Konsolidering en vaslegging van al die bewerkings in die vorige modules. Heelwat gevorderde en verrykkings werk word gedoen en die opvoeder moet vertroud wees met elke werkvel voordat dit van die leerders verwag kan word om dit te doen. In Module 8 word getalbegrip uitgebrei tot 2000. Alle bewerkings word hersien en vasgelê. Heelwat verrykingswerk en uitdagings kom in die module voor, en moet slegs met leerders wat dit kan hanteer en wat 'n uitdaging geniet, gedoen word. Dit moet versigtig gekies en hanteer word sodat ander leerders nie ontmoedig word of hulle minderwaardig teenoor ander leerders en die vak Wiskunde voel nie. 'n Deeglike bespreking en verduideliking van die kaart op bl. 3 en die afstandstabel opbl. 4, behoort al die leerders in staat stel om die werkvelle te kan voltooi. Getalbegrip word uitgebrei tot 2000. Dit is konsolidering van die bewerkings soos in die vorige modules. Dit is 'n geleentheid om probleem areas te identiseer. Hierdie is om vas te stel tot hoe 'n mate die leerder se logiese denke ontwikkel is en ook om die basiese werk te toets en vas te lê. Die lees van tyd op digitale horlosies, behoort slegs met die leerders wat die lees van tyd op gewone horlosies baasgeraak het, gedoen te word. Baie praktiese werk met die lees van tyd op die gewone horlosie en die oorstemmende tyd op die digitale horlosie moet gedoen word voordat die leerders die werkvelle aanpak. Gee die leerders die geleentheid om sonder enige hulp die probleme aan te pak, want weereens kan dit 'n baie goeie aanduiding wees van die leerder se vordering. Wys voorbeelde en bespreek etniese patrone met die leerders. Moedig hulle aan om ook voorbeelde te bring en dit aan die klas te vertoon. * Version 1.1: Sep 18, 2009 12:38 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m32005 2 Gebruik dit vir assessering. Hierdie is verrykingswerk en die opvoeder moet voor die tyd hierdie werk bestudeer en besluit watter van die werkvelle gedoen gaan word en met watter leerders. Al die leerders wat gevorder het tot Module 8, behoort die werkvelle met gemak te kan voltooi. Doen dit eers prakties in die klaskamer en gee verskeie leerders die kaans om te vertel wat hulle voor hulle sien as hulle agter iemand anders stap. Laat 3 leerders langs mekaar staan en laat die ander leerders voor hulle staan. Laat nou die leerders om die 3 loop wat in die ry staan en hulle van agter bekyk sodat hulle self kan ontdek dat die volgorde van links na regs nou omgekeerd is. Hier behoort nie veel verduideliking nodig te wees nie, aangesien hulle feitlik die soortgelyke gedoen het toe hulle die afstandstabel gebruik het. Ek vertrou dat u die modules saam met die leerders nuttig gevind het. 5 LEERDERS AFDELING 6 Inhoud 6.1 AKTIWITEIT: Afstand [LU 1.8, LU 3.2, LU 3.6, LU 5.5] Bonnie en Tommie is baie opgewonde, want hulle gaan elke Desembervakansie see toe. Teken jou eie strandtoneel. Ek wil sien hoe dit daar lyk en wat jy alles daar doen. Verlede jaar was Bonnie en Tommie saam met Pappa en Mamma Durban toe. Kaapstad toe. Hulle woon in Kimberley. Hierdie jaar gaan hulle Kyk of jy hierdie stede op die kaart kan kry en merk dit. Merk ook die omgewing waar jy woon en skryf die dorp of stad se naam in op die kaart. Is dit naby of ver van Kimberley af? Dit is. Trek die roete wat Bonnie-hulle van Kimberley tot by Kaapstad gaan ry duidelik met jou potlood op die kaart in. Skryf neer al die name van die dorpe langs die roete wat jy gekies het. Kimberley Kaapstad Hoe ver skat jy is Kimberley van Kaapstad af? Ek skat dit is km. Gebruik die afstandstabel op bladsy 4 en lees af wat die afstand is. Dit is km. Het jy te veel, te min of net reg geskat. Ek het. Kyk weer na die kaart en skat: Is Durban nader of verder as Kaapstad van Kimberley af? Ek skat. Lees die afstand van die tabel af. Dit is km. Bepaal nou die verskil tussen die twee afstande.

OpenStax-CNX module: m32005 3 6.1.1 Die Republiek van Suid-Afrika Figure 1 Hierdie is 'n kilometerafstandstabel of -rooster wat die benaderde afstande tussen 2 dorpe of stede aandui.

OpenStax-CNX module: m32005 4 Figure 2 Die afstand tussen Kimberley en Durban is op die rooster ingekleur as voorbeeld. Die 2 stede is 825 km van mekaar. Kies 'n maat en oefen 'n paar aesings.

OpenStax-CNX module: m32005 5 Die afstand tussen Kaapstad en Johannesburg is 1 421 km. Gebruik weer die kaart om eers die afstande te skat en dan op die rooster op bladsy 4 af te lees. Doen dit saam met 'n maat. Dorpe of stede Horisontale lyn Vertikale lyn Skatting Lesing Net reg / Te veel / Te min Johannesburg Pretoria Bloemfontein Beaufort-Wes Oos-Londen Queenstown Port Elizabeth George Pretoria Nelspruit Kimberley Beaufort-Wes Durban Oos-Londen Table 1 Bepaal die som van die afstand tussen Bloemfontein en Beaufort-Wes en die afstand tussen Port Elizabeth en George. Ons woon in Pretoria en Pappa werk in Johannesburg. Hoeveel km ry Pappa op 'n dag? Hoeveel km ry hy in 5 dae? Dit het 5 uur geneem om die afstand tussen Kimberley en Beaufort-Wes af te lê. Hoeveel km het ons in 1 uur afgelê? 7 Assessering Leeruitkomste 1:Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer. Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder gepaste simbole in berekeninge gebruik om probleme op te los; Leeruitkomste 3:Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel. Assesseringstandaard 3.2: Dit is duidelik wanneer die leerder tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in prente en in die omgewing beskryf, sorteer en vergelyk; Assesseringstandaard 3.6: Dit is duidelik wanneer die leerder informele kaarte van die skoolomgewing of van 'n groep driedimensionele voorwerpe lees, interpreteer en teken en dui die voorwerpe op die kaart aan; Leeruitkomste 5:Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal. Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder data lees en interpreteer wat in eenvoudige tabelle en lyste voorgestel word.