Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

Similar documents
Van hier tot daar - 05 *

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Primêre Skool Jordania

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

JERSEY SA. Nuusbrief

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

DIE QUINTUS PORK BELLY

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

BLOEMHOFDAM BONANZA 2016:

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

WET OP DIE INDIENSNEMING VAN OPVOEDERS 76 VAN 1998 i * [GOEDGEKEUR OP 30 SEPTEMBER 1998][DATUM VAN INWERKINGTREDING: 2 OKTOBER 1998] (Engelse teks

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

ALGEMENE INLIGTING GENERAL INFORMATION 1. DATUM VAN FEES DATE OF FESTIVAL 2. LIGGING LOCATION 3. TARIEWE TARIFFS

1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS

Ligte gedigte en dinge

Market comment Markkommentaar. May/Mei 2018

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 03 SEPTEMBER 2010 / 03 SEPTEMBER GENERAL NOTICE LIQUOR NOTICE NO. 02 OF 2010 LIQUOR ACT, NO. 6 OF 201

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

CHISTIANA DELWERSFEES

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA

BIOMECTIN. Reg. No. L 7979 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1112

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Makadamia bemesting beginsels

Hoe het Coke ontstaan? *

SOME ASPECTS OF THE OIL AND MOISTURE CONTENTS OF AVOCADO FRUIT

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

Nuusbrief / Newsletter

TALENDO. Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 FUNGICIDE GROUP CODE U7 SWAMDODER GROEP KODE. UN No. / VN Nr.

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Van hier tot daar - 02 *

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

sweetcorn tert Metode:

Packaging / Verpakking: 1 L CAUTION VERSIGTIG SIEN INGESLOTE PAMFLET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS

Welkom by Koekela Huiskafee

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

MEDIAVRYSTELLING (English below) 24 Maart 2018 Vir onmiddellike vrystelling. Woolworths se kaas maak geskiedenis met twee in n ry

2015/2016 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG

Moet nie agter. gelaat word nie. Ons is in vlug, is jy aan boord?

n Kapsulesuspensie kontak- en maaginsekdoder vir die beheer van verskeie insekte soos aangedui.

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

Page 1 of 8

Charolais. Waarom n. kalwers groei vinnig, dus laer mortaliteit. Charolaiskoeie beskik oor genoeg melk om van die swaarste kalwers te speen.

Johanna J.E. Messerschmidt Departement Kurrikulumstudie, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

DIE INVLOED VAN BESIGHEIDSRISIKO OP DIE OMV ANG VAN 'noudit

Suurlemoengegeurde malvapoeding

FINALE NAVORSINGSVERSLAG (2000/2001): WINETECH

WAT DIE BYBEL LEER OOR SONDE Dr Arnold Fruchtenbaum

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

AANSOEK OM NIE-LID REKENING. Aangeheg vind u die ondergenoemde relevante vorms vir voltooiing van u aansoek:


STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS:

Fruitcare. Reg. No.: L 9204 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr.: L 9204 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1513 Namibiese Reg. Nr.

NAAM EN VAN VAN LEERDER:

Chocolate Chip Peanut Butter

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Transcription:

1 of 6 2011/04/09 05:39 PM Karen Müller <sekretaris.uspluimbal@gmail.com> Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE Kalie van Heerden <kalievh@sc-web.co.za> To: Sekretaris.uspluimbal@gmail.com, Voorsitter.uspluimbal@gmail.com Thu, Apr 15, 2010 at 5:20 PM Kalie van Heerden Cell: 083 297 3744 Fax: 086 606 3361 kalievh@sc-web.co.za ----- Original Message ----- From: Kalie van Heerden To: Kalie v Heerden Sent: Monday, April 12, 2010 5:52 PM Subject: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE REëLS VIR LIGAWEDSTRYDE 1. Wedstryde word gespeel volgens die datumlys, op die bane van die eersgenoemde klub of op die bane bepaal deur die Uitvoerende Komitee, op die vasgestelde datum. GEEN WEDSTRYD MAG UITGESTEL WORD NIE behalwe op besluit van die Uitvoerende Komitee.Indien die saal van die tuisklub nie beskikbaar is nie, mag die tuisklub reël dat die wedstryd op n ander aand IN DIESELFDE WEEK gespeel word op voorwaarde dat die besoekende klub betyds in kennis gestel word en die veranderde datum goedkeur is. (Goedkeuring mag nie onredelik weerhou word nie). Indien n wedersydse aanvaarbare datum nie gevind kan word nie, word die wedstryd deur die tuisspan prysgegee. Alternatiewelik mag die tuisklub na goeddunke reël dat die wedstryd gespeel word in n ander saal op die aand waarop die wedstryd sou plaasvind, op voorwaarde dat die besoekende klub en die Sekretaris van die Vereniging minstens 24 uur kennis gegee word van die plekverandering. Indien n speler vir n provinsiale span moet speel, kan n wedstryd, met goedkeuring, uitgestel word. 2. Met die indiening van die eerste wedstrydvorm van die seisoen, moet elke klub n ranglys van al sy spelers, mans en dames, saamstuur aan die wedstrydsekretaresse. Die ranglys sal bepaal word deur die gemengde sterkte van die mans. Dit geld ook vir klubs met Superliga spanne waar die sterkte in die mans en dames enkels, asook die mans in die gemeng sal geld. 2.1 Veranderinge in die ranglyste moet ook dadelik aan die wedstrydsekretaresse deurgegee word. In alle wedstryde moet spelers in orde van sterkte speel. Indien nie, sal alle punte van die betrokke spelers outomaties weggeneem word. 3. Geen speler mag vir meer as een klub in mededingende wedstryde in dieselfde seisoen speel sonder die goedkeuring van die Uitvoerende Komitee nie. 4. Alle ligawedstryde moet om 19h30 begin tensy anders gereël tussen die betrokke twee spanne. Indien so n reëling nie getref is nie sal n tydperk van 10 minute grasie toegelaat word. Na die

2 of 6 2011/04/09 05:39 PM 10 minute mag die span wat gereed is om te speel die wedstrydpunte eis van n span wat nog nie gereed is om te begin speel nie. Indien die wedstryd begin na die verstreke voorafgemelde tyd, sal aangeneem word dat die spanne ooreengekom het om laat te begin en geen span mag daarna die wedstrydpunte probeer eis op grond van die laat begin nie. 5. In alle klubsale, onderworpe aan enige plaaslike reël, sal dit as n fout beskou word wanneer die pluim die dak raak, maar indien dit die elektriese bedrading of dakbalk raak wat oor die baan hang, sal die punt oorgespeel word. 6. Die aantal spanne in elke liga sal deur die Uitvoerende Komitee bepaal word. Die volgende reëls geld vir ligawedstryde: 6.1 Indien n speler in n hoër liga hom/haar op kort kennisgewing aan n wedstryd moet onttrek, mag n speler van n laer liga hom/haar vervang op voorwaarde dat dit nie in meer as twee opeenvolgende wedstryde sonder die goedkeuring van die Dagbestuur gebeur nie. Die bepaling geld ook waar daar twee spanne van dieselfde klub bv. A en B spanne in dieselfde liga speel. 6.2 Indien n speler van n hoër liga na n laer liga afgeskuif word, moet so n speler vir minstens twee agtereenvolgende wedstryde in die laer liga speel. Dieselfde reël geld indien n speler van n laer liga na n hoër liga opgeskuif word. So n speler moet minstens twee agtereenvolgende wedstryde in die hoër liga speel. Oortreding van hierdie reël sal meebring dat die spesifieke spel plus twee bykomende punte prysgegee word. 6.3 n Klub wat n speler onder n ander speler se naam laat speel, sal die wedstryd waarin die betrokke speler gespeel het plus 2 ekstra punte prysgee. So n klub sal ook met R100.00 beboet word. 7. Die deelnemende klubs sal om die beurt as skeidsregter by wedstryde optree. Die tuisklub sal die skeidsregter vir die eerste wedstryd aanwys. 7.1 Spankapteins moet die ingevulde telkaarte uitruil voordat die spel begin. Nadat die telkaarte geruil is mag daar NIE veranderinge gemaak word nie. Indien daar wel veranderinge gemaak moet word, sal die span wat die veranderinge maak al die wedstrydepunte met die veranderings verloor. 7.2 Indien n kaptein beswaar aanteken teen die ander span se volgorde van sterkte, moet hy die opponerende kaptein versoek om die nodige wysiging(s) aan te bring voor spel begin. 7.3 Indien die opponerende kaptein weier om sulke wysiging(s) aan te bring moet die kaptein wat die beswaar aangeteken het op beide telkaarte skryf ONDER PROTES, voor spel begin. Sy klub moet dan binne een week n geskrewe klag by die Uitvoerende Komitee aanhangig maak.

3 of 6 2011/04/09 05:39 PM 7.4 Alle wedstryd bepalings soos op die telkaart aangedui MOET nagekom word. As n speller byvoorbeeld nie die mans of dames enkels wil/kan speel nie (wat die eerste twee wedstryde op die telkaart is) mag hy/sy in geen verdere wedstryde die betrokke aand deelneem nie. 8. In spesiale omstandighede waar dit nie van n span verwag kon word om voor die aanvang van die wedstryd bewus te wees van die sterkte van die opponente nie, kan n klag na afloop van die wedstryd by die Uitvoerende Komitee aanhangig gemaak word soos in punt 7.3 hierbo. 8.1 Indien n klag deur die Uitvoerende Komitee gehandhaaf word, sal die oortredende klub al daardie wedstryde verloor waarin bevind is dat spelers/pare nie in volgorde van sterkte gespeel het nie. 8.2 Waar n klub in geregistreerde klere speel, moet alle lede van daardie klub daarin speel. Indien spelers nie reg geklee is nie, word n boete van R10.00 per speler gehef. Ooreenstemmende sweetpakbroeke mag in ligawedsrtyde gedra word. Fietsrybroeke moet dieselfde kleur as die broek of romp wees wat die speler aanhet. In alle ligawedstryde en Kampioenskappe sal slegs spelers wat erkende raket sport klere dra, toegelaat word om te speel. Geen baggies, board shorts, ens. word toegelaat nie. 9. Beide spanne moet volledig voltooide telkaarte, wat deur beide spankapteins onderteken is, aan die wedstrydsekretaris stuur. Klubs met meer as een span kan al die kaarte een keer per week, verkieslik op Vrydae, pos. 10. Elke span moet die helfte van die nuwe veerpluime wat in alle ligawedstryde gebruik word voorsien. Waar n ongelyke getal gebruik word, kry tuisspan die voordeel. 11. Onderskeie ligas sal gespeel word soos op die Algemene Jaarvergadering bepaal word. Alle wedstryde sal bepaal word uit die beste van drie stelle van 21 punte. As die spel op 20 elk te staan kom moet die wenner met 2 punte wen m.a.w. 22-20 of 27-25. ens. As die stel op 29 elk te staan kom sal die stel wenner bepaal word deur die persoon wat eerste 30 bereik. Daar sal 'n een minuut pouse wees wanneer die eerste speler elf in elke stel bereik, en twee minute tussen die eerste en tweede en tweede en derde stelle. In die gewone liga moet almal minstens een gemeng speel. 12. Geen klub mag twee spanne in dieselfde liga inskrywe indien daar ander ligas oop is nie m.a.w. daar mag nie twee spanne in die 4de liga ingeskrywe word indien daar ook n span in die 3de liga ingeskrywe word nie. Indien 2 spanne in dieselfde liga ingeskrywe word, moet aansoek om goedkeuring by die Uitvoerende Komitee gedoen word. 13. Geen spanne mag uit enige liga onttrek nie. Onttrekking mag slegs vanaf die laagste liga plaasvind. Indien n span onttrek word, sal alle wedstryde reeds teen so n span gespeel, gekanselleer word. Indien n span van n hoër liga onttrek, mag spelers van sodanige span vir die betrokke jaar nie in ander ligas speel nie, behalwe met toestemming van die Uitvoerende Komitee.

4 of 6 2011/04/09 05:39 PM 14. Indien n span in die begin van die seisoen onttrek nadat hy reeds ingeskryf is, maar alvorens n aanvang van die wedstryd-datums begin is, sal sodanige span met R50 beboet word. 14.1 n Klub wat n wedstryd prysgee, word met R50 beboet. 15. Geen speler mag aan enige van die laer kampioenskappe deelneem indien hy meer as 3 keer in n hoër liga gespeel het nie. 15.1 n Persoon moet affilieer aan n Klub voordat hy/sy aan n kampioenskap mag deelneem. n Geaffilieerde lid is n persoon wat sy klub se ledegeld ten volle opbetaal het. 16. Indien n speler vervang word moet dit van die volgende span wees bv. n eerstepan speler mag nie vervang word deur n derdespanspeler nie, maar deur n tweedespan speler. 17. Enige span van n Klub moet uit 'n minimum van 5 lede bestaan (2 Mans / 3 Dames of 3 Mans / 2 Dames). Geen speler mag meer as drie wedstryde speel nie. 18 Geen speler mag die Boland op n S A Provinsiale Toernooi verteenwoordig, tensy hy/sy n geregistreerde lid van die klub is, en ook die klub in die Boland Liga Bepalings verteenwoordig, behalwe met die toestemming van die Uitvoerende Bestuur van Boland. Die reel geld nie die Junior Afdelings van Boland nie. AFNEEM VAN PUNTE 1. Super Waar spelers uit plek speel en die wedstryd(e) word gewen, word die wedstryd(e)

5 of 6 2011/04/09 05:39 PM aan die teenstanders gegee. 2. Gewone Waar spelers n gemengde wedstryd verkeerd speel en wedstryd(e) word gewen, word die wedstryd(e) aan die teenstanders gegee. MISSION STATEMENT To promote and develop the interest of Badminton in the BOLAND to the benefit of all players, technical officials and administrators by:- teamwork =Fostering a culture of good sportsmanship and =Providing coaching and training =Instituting sound management, financial and administrative systems to facilitate the effective management of the association

6 of 6 2011/04/09 05:39 PM =Providing an effective and democratic platform of communication between players, clubs and officials South =Becoming the number one badminton province in Africa and maintaining that position BANKING ACCOUNT DETAILS:= PLEASE TRY AND PAY via ELECTRONIC FUNDS TRANSFER 0ption BANK:= BRANCH:= STANDARD STELLENBOSCH ACCOUNT NO.:= 072994452 ACCOUNT NAME:= BOLAND BADMINTON ASSOCIATION BRANCH CODE:= 050610