Van hier tot daar - 05 *

Similar documents
Van hier tot daar - 02 *

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Spieëltjie, Spieëltjie aan die wand -

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Hoe het Coke ontstaan? *

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Verdere onderwys- en opleidingsfase Graad 10-12

Ligte gedigte en dinge

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

VOORWOORD. Dr F. Peters Director: Curriculum ECD & GET Programmes. Vir verdere insette tot hierdie dokument kan u die volgende persone kontak:

Primêre Skool Jordania

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

DIE QUINTUS PORK BELLY

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Executive Synthesis Design for a Wine Industry Foresight and Business Intelligence Service 2007

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

Muffins Steak & Ale Tin Pies

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

sweetcorn tert Metode:

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Lentil Curry. Ingredients

Pork belly roast. Ingredients. Method

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

Chocolate Chip Peanut Butter

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

Suurlemoengegeurde malvapoeding

Hussar Grill - Going from strength to strength

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache

MADELEINES MADELEINES

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS:

Makadamia bemesting beginsels

JERSEY SA. Nuusbrief

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN

Welkom by Koekela Huiskafee

'N STOCHASTIESE BESLUITNEMINGSMODEL VIR TAFELDRUIFPRODUKSIE TOEGEPAS IN DIE WES- KAAP

WAT DIE BYBEL LEER OOR SONDE Dr Arnold Fruchtenbaum

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

GRAAD R OOREENKOMSVORM 2018

Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

VETKOEK OR BREAD DOUGH

Die lekkerste versiersels

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

Griddled bavette steak with shallot and red wine sauce

ASYN-POEDING MENG SAAM

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

Sjokolade-mousse-terrien

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

GRADE 11 NOVEMBER 2014 HOSPITALITY STUDIES

JEANETTE SE JOGURT TERT

Home Industry Tuisbedryf Spring 2005

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH

HOSPITALITY STUDIES GRADE 11

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Die agtergrond en ontstaansgeskiedenis van Hubert du Plessis se Duitse en Franse liedere

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

DASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

DIE PASTORALE BENADERING VAN DIE ALKOHOLIS

2015/2016 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles

Transcription:

OpenStax-CNX module: m26927 1 Van hier tot daar - 05 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Van hier tot daar 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum INLEIDING Die Graad 2-opvoeder moet voortbou op die werk wat in Graad 1 gedoen is ten opsigte van die Huistaal. Dit is daarom noodsaaklik dat die opvoeder vertroud sal wees met elke leerder se vermoë om die Huistaal te gebruik. `n Vertrekpunt moet volgens die leerders se vorderingsverslag proel en portefeuljes bepaal word alvorens met Graad 2-modules begin word. Indien nodig moet die nodige aanpassings gemaak word. Tydskedule Daar word voorgestel dat ongeveer twee modules per kwartaal voltooi word. Die opvoeder moet haar deur die leerders laat lei aangesien die vinnige werkers gouer deur die modules sal werk terwyl die stadige werkers heelwaarskynlik meer tyd sal nodig hê. Die bladsye vir die opvoeder wat by elke module aangeheg is word nie aan die leerders uitgedeel nie. LUISTER PRAAT LEES EN SKRYF Themba en Thandi is baie opgewonde oor die lentedag-feesvieringe wat by die skool gehou gaan word. Almal word aangemoedig om blomme skool toe te bring. Daar word `n piekniek hoedeparade pannekoekfees atletiekbyeenkoms en `n lmvertoning gehou. Hierdie aktiwiteite leen hulself tot besprekings oor seisoene die maak van lenteprente (Lewensoriëntering Kuns) `n eie gedig te skryf interessante toebroodjies en mariebeskuitjies te maak (Tegnologie) te praat oor gesonde kossoorte en springmielies te maak (Tegnologie). KLANKE EN WOORDBOU -rg -rm -rp -rf -rs -rt en -ts word in konteks aangeleer en leerders speel `n klankespeletjie om hierdie klanke te hersien. SKRIF Die eerste vyf aaneenlopende skrifpatrone en die letters wat by elkeen pas word aangeleer. * Version 1.1: Jul 4 2009 11:20 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m26927 2 : : : : : Table 1 5 LEERDERS AFDELING 6 Inhoud 6.1 Woordbou Hierdie woorde eindig met ts. Klank die woorde. Lees die woorde. Leer die woorde. Skryf die woorde:

OpenStax-CNX module: m26927 3 Maak sinne met die woorde:... LU 3.4 LU 4.6 LU 4.7 Table 2

OpenStax-CNX module: m26927 4 Figure 1 LU 4.1 Table 3 Lees van.... die pannekoekfees

OpenStax-CNX module: m26927 5 Verdeel eers in groepe. Bespreek hoe dink julle het die pannekoekfees by die skool verloop. Elkeen moet `n beurt kry om te praat. Hier is `n paar idees om julle te help. Figure 2 Skryf nou jou eie storie oor Ons hou `n pannekoekfees. Dink aan die begin die middel en die einde. Lees dit weer deur en kyk of jy al die hooetters en punte onthou het. Lees dit nou aan die klas en vra vir jou maats hoe jy dit kan verbeter. Skryf jou storie oor en voeg die nuwe idees by sodat jou storie interessant is. LU 2.4 Table 4 Skryf jou storie............. LU 4.2 LU 4.4 Table 5

OpenStax-CNX module: m26927 6 6.2 Spelspeletjie Speel met `n maat. Gooi die dobbelsteen. = eerste kolom 2 = tweede kolom ens. Neem beurte om `n woord in die regte kolom te skryf. Die een wat eerste drie woorde in elke kolom reggeskryf het is die wenner. 1. 2. 3. 4. 5. 6. -rg -rk -rm -rp -rf -rs Table 6 LU 3.4 Table 7 7 Assessering Leeruitkomste 2:PRAAT: Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreend in gesproke taal binne `n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer. Assesseringstandaard 2.4: Dit is duidelik wanneer die leerder deelneem aan klas- en groepbesprekings: Leeruitkomste 3:LEES EN KYK: Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel: Leeruitkomste 4:SKRYF: Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir `n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder toenemend leesbaar skryf: Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder pre-skryfstrategieë gebruik om `n skryfstuk te begin: Assesseringstandaard 4.4: Dit is duidelik wanneer die leerder skryfstukke hersien: Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder woordeskat opbou en woorde begin spel sodat ander dit kan lees en verstaan; Assesseringstandaard 4.7: Dit is duidelik wanneer die leerder gepaste grammatikale strukture en skryfkonvensies gebruik en skryf sodat ander kan verstaan.