Die volgende dokumente moet die inskrywingsvorm vergesel:

Similar documents
GRAAD R OOREENKOMSVORM 2018

NAAM EN VAN VAN LEERDER:

AANSOEK OM NIE-LID REKENING. Aangeheg vind u die ondergenoemde relevante vorms vir voltooiing van u aansoek:

Aansoek om Toelating tot Skool

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

Primêre Skool Jordania

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Van hier tot daar - 05 *

JERSEY SA. Nuusbrief

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

WET OP DIE INDIENSNEMING VAN OPVOEDERS 76 VAN 1998 i * [GOEDGEKEUR OP 30 SEPTEMBER 1998][DATUM VAN INWERKINGTREDING: 2 OKTOBER 1998] (Engelse teks

CHISTIANA DELWERSFEES

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

2 No PROVINCE OF THE NORTHERN CAPE PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 4 NOVEMBER 2011 ANNUAL PRICE INCREASE FOR PUBLICATION OF A LIQUOR LICENCE:

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 03 SEPTEMBER 2010 / 03 SEPTEMBER GENERAL NOTICE LIQUOR NOTICE NO. 02 OF 2010 LIQUOR ACT, NO. 6 OF 201

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Page 1 of 8

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

ALGEMENE INLIGTING GENERAL INFORMATION 1. DATUM VAN FEES DATE OF FESTIVAL 2. LIGGING LOCATION 3. TARIEWE TARIFFS

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette igazethi YePhondo Kasete ya Profensi Provinsiale Koerant Vol. 18 MAY KIMBERLEY, 6 MEl 2011 No

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Van hier tot daar - 02 *

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

MEDIAVRYSTELLING (English below) 24 Maart 2018 Vir onmiddellike vrystelling. Woolworths se kaas maak geskiedenis met twee in n ry

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

AIDS. HElPl1NE. We oil Irawm he power to pment kiidc. Prevention is the cure EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

Welkom by Koekela Huiskafee

Ligte gedigte en dinge

SA Terroir Wine Awards 2008 Concept and Catalogue (catalogue, contact details on pages 3, 4)

THE NEL S RIVER DAM OF CALITZDORP, : SOUTH AFRICA S OLDEST WORKING CONCRETE GRAVITY DAM WALL

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011

Hoe het Coke ontstaan? *

DIE QUINTUS PORK BELLY

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA

Johanna J.E. Messerschmidt Departement Kurrikulumstudie, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

Moet nie agter. gelaat word nie. Ons is in vlug, is jy aan boord?

Bruin gesinne se belewenisse van die negatiewe uitwerking van ouerlike alkoholmisbruik

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Verdere onderwys- en opleidingsfase Graad 10-12

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 9 SEPTEMBER 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not r

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

DIE INVLOED VAN BESIGHEIDSRISIKO OP DIE OMV ANG VAN 'noudit

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie


Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

DIE INVLOED VAN MELKSUURVORMENDE BAKTERIE~ OP DIE KWALITEIT EN SAMESTELLING VAN. DROe ROOIWYN

SOME ASPECTS OF THE OIL AND MOISTURE CONTENTS OF AVOCADO FRUIT

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

DASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN

GRADE 11 NOVEMBER 2014 HOSPITALITY STUDIES

BLOEMHOFDAM BONANZA 2016:

Transcription:

INSKRYWINGSVORM 2017 Die volgende dokumente moet die inskrywingsvorm vergesel: Afskrifte van beide ouers se ID dokumente Geboortesertifikaat (Graad RR 7) Immuniseringskaart (Graad RR 3) Oorplasingskaart (Graad R-7) Rapport (Graad R-7) Bewys van adres Let Wel: Alle inskrywingsvorms moet vergesel wees van die genoemde dokumente, en moet per hand by die skoolkantoor ingehandig word so gou as moontlik. Geen inskrywingsvorm sal sonder die genoemde dokumente aanvaar word nie. Vriendelike groete, Laerskool Skuilkrans

INSKRYWINGSVORM - 2017 VOLTOOI MET 'N SWART PEN ASSEBLIEF HET U ENIGE LEERDERS TANS/VOORHEEN IN HIERDIE SKOOL? Ja Nee Naam van ander leerder(s) : DATUM: 3 MRT 2016 LEERDERINLIGTING Leerder e-posadres: Toelatingsdatum: Graad in 2017 : LEERDER Jare in graad vir 2017 : Jare in fase vir 2017 : Volle name: Voorskoolse opvoeding bygewoon: Formeel Informeel Ander: Van: Geregistreer vir 'n maatskaplike toelaag: Ja Nee Ontvang maatskaplike toelaag: Ja Nee Noemnaam: Ontvang kos by die skool: Ja Nee Leerder gaan tuis in 'n koshuis: Ja Nee Naam van koshuis: Geboortedatum: Metode van vervoer: Privaat Taxi Bus ID nommer: Taxi/Bus registrasienommer: Nasionaliteit: RSA Ander: Bestuurder se naam: Kerkverband: Geslag: Manlik Vroulik Bevolkingsgroep: Kontaknommer: Huistaal: Afrikaans Engels Ander: NAASBESTAANDE-INLIGTING Leerder se taalvoorkeur: Afrikaans Engels Ander: Naam: Leerder selfoonnommer:

Kontaknommer: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK Alternatiewe Kontaknommer: Verwantskap: Familiekode: Registerklas: Toelatingsnommer: Waglys: A B Nommer op waglys: ID afskrif: Oorplasingskaart: Rapport: Geboortesertifikaat: FAMILIE-INLIGTING Gesinstatus: Beide ouers Enkelouer - Nooit getroud Pleegsorg Kinderhuis Enkelouer - Geskei Ander Hersaamgestel Weduwee/Wewenaar Ouers oorlede: Moeder Vader Geen LEERDERGESONDHEIDSINLIGTING Kroniese siektes: Allergieë: Medikasie: MEDIESEFONDSINLIGTING Naam: Telefoonnommer: Lidnommer: Hooflid: HUISDOKTERINLIGTING Naam: Telefoonnommer: Besigheidsadres: INLIGTING VAN VORIGE SKOOL/SPEELGROEP/KLEUTERSKOOL Eerste inskrywing van leerder in Gauteng : Ja Nee

Het leerder verlede jaar skool bygewoon: Ja Nee Indien wel, watter Provinsie/Land: Vorige skool: Telefoonnommer: Adres: Provinsie: Hoogste graad in vorige skool: Rede vir skoolverlating: Bladsy 1/4 Gaan voort na Bladsy 2... Kopiereg Principal Software

DATUM: 3 MRT 2016 OUER / VOOG 1 INLIGTING Titel: Posadres: Volle name: Van: Beroepstatus: Eie Werkgewer Nie-Professioneel Eie Werkgewer Professioneel Voorletters: Noemnaam: ID nommer: Huistaal: Afrikaans Engels Ander: Huisvrou Kontrakwerker Student Voltyds Deeltyds Pensioenaris Tydelik Werkloos Kommunikasievoorkeur: SMS E-pos Pos Per hand Beroep: Werkgewer: Taalvoorkeur: Werkstelefoonnommer: Selfoonnommer: Werkgewer fisiese adres: Huis tel: Faks: Woon die leerder by hierdie ouer?: Ja Nee E-pos: Woonadres: OUER / VOOG 2 INLIGTING Titel: Posadres: Volle name: Van: Voorletters: Beroepstatus: Eie Werkgewer Nie-Professioneel

Noemnaam: Eie Werkgewer Professioneel ID nommer: Huisvrou Deeltyds Huistaal: Afrikaans Engels Ander: Kontrakwerker Pensioenaris Kommunikasievoorkeur: SMS E-pos Student Tydelik Pos Per hand Voltyds Werkloos Taalvoorkeur: Selfoonnommer: Huis tel: Faks: Beroep: Werkgewer: Werkstelefoonnommer: Werkgewer fisiese adres: E-pos: Woonadres: Woon die leerder by hierdie ouer?: Ja Nee ONDERNEMING DEUR OUER / VOOG Ek, (Naam van Ouer / Voog), verklaar hiermee dat die inligting in hierdie vorm deur my weergegee, waar en juis is en dat ek by wyse van my handtekening hieronder aan die Voorsitter van die Beheerliggaam of sy verteenwoordiger toestemming verleen om enige van die besonderhede deur my verskaf na te gaan en te bevestig. Ek is bewus dat, sou enige van die inligting deur my verskaf onwaar bevind word, ek krimineel vervolg kan word. Geteken te op dag van 2016. Handtekening van Ouer / Voog: Bladsy 2/4 Gaan voort na Bladsy 3... Kopiereg Principal Software

DATUM: 3 MRT 2016 REKENPLIGTIGE- INLIGTING Ouer 1 Ouer 2 Ander Slegs indien 'Ander', voltooi asseblief gedeelte A of B hieronder: A) INDIVIDU B) MAATSKAPPY / BESLOTE KORPORASIE / TRUST Titel: Volle name: Van: Voorletters: Noemnaam: ID nommer: Huistaal: Afrikaans Engels Ander: Titel: Naam: Registrasienommer: Taalvoorkeur: Kontaknommer: Faksnommer: Besigheidsadres: Kommunikasievoorkeur: SMS E-pos Taalvoorkeur: Pos Per hand Posadres: Selfoonnommer: Telefoonnommer: Faksnommer: E-pos: Woonadres: Poskode: BANKBESONDERHEDE Bank: Tak: Takkode: Posadres: Rekeningtipe: Tjek Transmissie Spaar Bankrekeningnommer: Rekeninghouer: Poskode: DEBIETORDERMAGTIGING Hiermee gee ek volmag dat die bankiers van Laerskool Skuilkrans, ABSA Lynnwoodrif, die volgende betalings vir per debietorder mag verhaal vanaf my bankiers (soos aangetoon hierbo onder Bankbesonderhede) op die dag van elke maand:

Skoolgelde vir 2017 betaalbaar in/oor: 1 Maand 11 maande Uitstaande gelde - Paaiement van R vir: 1 Maand 11 maande Buitemuurse Aktiwiteite (Spesifiseer): Naskoolsentrum Voorwaardes 1. Indien die betaling van 'n debietorder vir een maand deur die bank geweier word, word die bedrag vir die volgende maand verdubbel en die bankkoste vir die weiering in die skool se bankrekening word ook bygevoeg. 2. Indien 'n debietorder 'n tweede keer geweier word, word dit nie weer aangebied vir betaling nie en word u aanspreeklik gehou vir die volle skoolgeld en kostes daaraan verbonde. 3. Hierdie magtiging kan deur my gekanselleer word deur u 30 dae skriftelik kennis te gee, maar ek verstaan dat ek nie op 'n terugbetaling van bedrae geregtig is wat u onttrek het terwyl die magtiging van krag was indien sodanige bedrae regtens aan u verskuldig was nie. 4. Ek erken dat die party wat hiermee gemagtig is om die trekking(s) teenoor my rekening te behartig, geen van hulle regte aan 'n derde party mag afstaan of sedeer sonder my skriftelike toestemming nie, en dat ek geen van my verpligtinge ingevolge hierdie kontrak aan 'n derde party mag delegeer sonder die skriftelike toestemming van die gemagtigde party nie. Handtekening van Rekeninghouer: Geteken te: Datum: Bladsy 3/4 Gaan voort na Bladsy 4... Kopiereg Principal Software

DATUM: 3 MRT 2016 KONTRAK MET SKOOL TEN OPSIGTE VAN BETALING Ooreenkoms tussen Laerskool Skuilkrans en (Naam van ouer / voog) t.o.v. die betaling van skoolgeld. 1. Laerskool Skuilkrans is 'n Artikel 21 Openbare Skool en mag skoolgelde hef volgens die Suid-Afrikaanse Skolewet (Wet No. 84 van 1996) en die National Educating Policy Act (Wet No. 27 van 1996) - National norms and standards of School Funding. 2. U is aanspreeklik vir die betaling van die skoolgeld soos bepaal ingevolge Artikel 39 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, tensy en tot die mate waartoe u van betaling vrygestel is kragtens hierdie Wet. 3. Indien 'n hof bepaal het dat 'n ander persoon die skoolgeld moet betaal, bly dit steeds die verantwoordelikheid van almal wat as ouers van die ingeskrewe leerder kwalifiseer ooreenkomstig die definisie van (ouer) in die SA Skolewet, om die skoolgeld te betaal. 4. Betaling van skoolgeld aan Laerskool Skuilkrans sal as volg geskied: (Merk asseblief in toepaslike blokkie met kruisie) A Eenmalige betaling voor of op die sperdatum soos bepaal tydens die jaarlikse ouervergadering. B Afbetaling oor 11 maande. C Ander reëlings sal skriftelik met die Skool getref word op my verantwoordelikheid en inisiatief. 5. Indien u wil appelleer teen 'n beslissing van die Beheerliggaam ten opsigte van die vrystelling van u verpligting van skoolgelde, kan u dit doen by die Departementshoof van die Onderwysdepartement, wat te alle tye die bepalings van bogenoemde Wetgewing sal toepas en verplig sal wees om 'n behoorlike regsproses te volg ten einde die belange van u as ouer en van die Beheerliggaam te beskerm. 6. Ek / Ons is bewus dat ons kan aansoek doen vir vrystelling van skoolgelde vir 2017 en indien ons van voorneme is om aansoek te doen vir vrystelling, sal die relevante aansoekvorm volledig voltooi word. 7. Indien ek agterstallig is met betaling van skoolgelde, sal ek aanspreeklik wees vir die betaling van die kostes aangegaan om dit in te vorder op 'n prokureur- en kliënteskaal. 8. Ek kies hierdie onderstaande adres as my domicilium citandi et executandi vir aflewering of betekening van kennisgewings of pleitstukke. Woonadres (Nie 'n posbus adres nie): 9. Ek / Ons die ouers / voog van onderneem om my / ons te hou by die ooreenkoms soos hierbo uiteengesit.

Handtekening van Ouer / Voog: Datum: VRYWARING / TOESTEMMING OM AAN ALLE GEORGANISEERDE AKADEMIESE, SPORT- EN KULTUURAKTIWITEITE DEEL TE NEEM 1. Ek, ouer / voog van gee hiermee toestemming dat hy / sy aan alle akademiese, sport- en kultuuraktiwiteite wat deur die skool op 'n georganiseerde wyse aangebied word, mag deelneem. Om toetse deur die skool ondersteuningsspan met die oog op hulpverlening in skoolwerk of identifisering van probleme te mag aflê. 2. Ek verleen toestemming dat my kind vervoer mag word deur 'n openbare busmaatskappy wat goedgekeur is deur die skoolbestuur. Indien daar slegs 'n klein groepie leerders vervoer moet word, kan daar ouers / onderwysers met wettige bestuurslisensies gevra word om leerders te vervoer. 3. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van die mediese en / of hospitaalrekenings indien van toepassing, in geval van besering wat nie aan die growwe nalatigheid van die verantwoordelike personeel toegeskryf kan word nie. 4. Ek dra my magte as ouer / voog oor aan die Hoof van die skool of sy verteenwoordiger indien mediese of chirurgiese behandeling vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, is hy / sy fisies in staat om aan enige georganiseerde aktiwiteite deel te neem en verkeer hy / sy in goeie gesondheid. 5. Ek bevestig dat alle mediese inligting voorsien in die Afdeling: Leerderinligting van hierdie vorm akkuraat en volledig is. Hierdie inligting mag gebruik word in enige noodgeval. 6. Ek onderneem om die skool in kennis te stel indien enige van bogenoemde inligting verander. 7. Ek onderneem om my kind te ondersteun in die nakoming van die Gedragskode en dissiplinêre stelsel van Laerskool Skuilkrans soos vervat in die Skoolbeleid. 8. Hiermee bevestig ek dat enige beeldmateriaal van my kind gebruik mag word vir enige publikasies van die skool, in watter formaat ookal. Handtekening van Ouer / Voog: Datum: Bladsy 4/4 Kopiereg Principal Software