Primêre Skool Jordania

Similar documents
OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Van hier tot daar - 05 *

JERSEY SA. Nuusbrief

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Welkom by Koekela Huiskafee

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

CHISTIANA DELWERSFEES

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

DIE QUINTUS PORK BELLY

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Ligte gedigte en dinge

VETKOEK OR BREAD DOUGH

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

Hoe het Coke ontstaan? *

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

Pork belly roast. Ingredients. Method

Hussar Grill - Going from strength to strength

Makadamia bemesting beginsels

Lentil Curry. Ingredients

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

MADELEINES MADELEINES

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Verdere onderwys- en opleidingsfase Graad 10-12

Van hier tot daar - 02 *

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

SA Terroir Wine Awards 2008 Concept and Catalogue (catalogue, contact details on pages 3, 4)

Die volgende dokumente moet die inskrywingsvorm vergesel:

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

sweetcorn tert Metode:

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

NAAM EN VAN VAN LEERDER:

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

GRAAD R OOREENKOMSVORM 2018

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

THE NEL S RIVER DAM OF CALITZDORP, : SOUTH AFRICA S OLDEST WORKING CONCRETE GRAVITY DAM WALL

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

Muffins Steak & Ale Tin Pies

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

Prego rolls. Ingredients. Method

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

Chocolate Chip Peanut Butter

UIT DIE DAGBOEK VAN HERMANUS NICHOLAS RAS

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

Market comment Markkommentaar. May/Mei 2018

ALGEMENE INLIGTING GENERAL INFORMATION 1. DATUM VAN FEES DATE OF FESTIVAL 2. LIGGING LOCATION 3. TARIEWE TARIFFS

PAASWEEK 05 tot 12 April 2009

Aansoek om Toelating tot Skool

Sjokolade-mousse-terrien

Kerrie perskes. Pickled Fish

ANCHOR PARSBOEK 2012 WINE YEAST THE LEADING NEW WORLD WINE YEAST BRAND

EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette igazethi YePhondo Kasete ya Profensi Provinsiale Koerant Vol. 18 MAY KIMBERLEY, 6 MEl 2011 No

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

AANSOEK OM NIE-LID REKENING. Aangeheg vind u die ondergenoemde relevante vorms vir voltooiing van u aansoek:

MOVEMBER NOVEMBER '17

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Transcription:

Primêre Skool Jordania Posbus 474, Bethlehem, 9700 Tel: 058 303 4116 / Faks: 058 303 4264 Epos: jordania@jordaniapri.co.za www.jordaniaprimer.co.za Nr. 34/2018 16 November 2018 Die belangrikheid van lees word gereeld deur onderwysers en akademici beklemtoon. By die skool kom ons al hoe meer agter dat kinders sukkel met lees as algemene basiese vaardigheid. Die voordele van lees is legio. Lees verbeter konsentrasie en n kind se woordeskat. Verder ontwikkel dit ook kreatiwiteit en empatie by kinders. As n kind nie met begrip kan lees nie sukkel hy/sy ook met baie ander dinge. Dink net byvoorbeeld daaraan hoe iemand gaan sukkel om n eksamenvraestel te beantwoord as hy/sy nie kan lees nie. Die volgende is dinge wat ons as ouers kan doen om lees in die huis te bevorder: Ouers moet die voorbeeld stel deur self te lees. Vul jou huis met leesstof soos boeke, tydskrifte en koerante. Deel interessante boeke, stories en feite wat jy self gelees het met jou kinders. Uit die kantoor Lees vir jou kinders stories veral kleiner kinders. Koop vir jou kind leesstof of laat hulle self n boekie kies by die boekwinkel of neem hom/haar na die biblioteek. Gebruik die vakansietyd om te lees. Dit sal jou en jou kinders se wêreld verruim. Saamlees sal jou kind nie net n voorsprong op skool gee nie, maar dit skep ook betekenisvolle tyd saam met jou kind. Lekker lees. Groete. (Lees gerus ook die skrywer Jaco Jacobs se wenke vir lees, wat aangeheg is by die nuusbrief)

1. Skoolafsluiting 30 November 2018 Neem asb. kennis dat die skoolafsluiting op Vrydag, 30 November 2018 sal plaasvind. Daarna sal daar geen formele onderrig of eksamens meer plaasvind nie. Dit is baie belangrik dat leerders tot dan skool sal bywoon en hulle slegs verskoon sal word vir n uitsonderlike rede, bv. siekte (wat vergesel moet word van n doktersbrief). Baie dankie vir u samewerking in hierdie verband. 2. Skooltye tydens die eksamen Neem asb. kennis dat die skooltye tydens die eksamen 08:00-11:30 vir alle leerders sal wees. Dit sal leerders genoeg tyd gee om voor te berei vir elke dag se eksamenvak. Maak asb. seker dat u u kind betyds by die skool op- en aflaai. Baie dankie. 3. Ivé van der Westhuizen behaal 2de plek tydens die Sportster van die jaar toekennings Baie geluk aan Ivé van der Westhuizen wat tydens die Vrystaat Nuus/Let s Play Sportster toekennings n 2de plek behaal het vir haar sportprestasies gedurende die jaar. Ons is baie trots op jou! 4. Buite aktiwiteite Kylie van der Merwe het n 3de en 6de plek behaal tydens die Global Dance Extreme kompetisie. Baie geluk! Handel asb. dringend af!!! 5. Skoolfonds vir 2018 Aan die einde van Oktober moes alle skoolfonds vir 2018 reeds betaal gewees het. Skoolfondsrekeninge is reeds uitgestuur, maar daar is steeds gelde uitstaande. Maak asb. seker dat u kind se skoolfonds tot op datum betaal is. Skoolfonds word elke maand aangewend vir sake soos salarisse, dienste en brandstof. Dit is dus baie belangrik dat ouers hul kind se skoolfonds betaal. Baie dankie aan al die ouers wat reeds hul skoolfondsrekening vereffen het. U kan alreeds volgende jaar se skoolfonds nou betaal (sien punt 6)!

Betaal nou en kry 7,5% korting!!! 6. Skoolgeld vir 2019 Na afloop van die begrotingsvergadering is die begroting vir 2019 deur die ouers goedgekeur en sal die skoolgeld R10 200 per kind vir die jaar beloop. Dit is n algemene verhoging van 8,5%. Indien u die volle skoolgeld voor einde Desember 2018 betaal, ontvang u n 7,5% korting en betaal u slegs R9 435. Handel af asb!!! 7. Herregistrasievorms 2019 Volgens departementele voorskrifte moet alle leerders, elke jaar, n herregistrasievorm voltooi. U het reeds die herregistrasievorm ontvang. Dit moet asb. per gesin ingevul word. Alle vorms moes alreeds teen Maandag, 29 Oktober 2018, by die klasonderwysers ingehandig gewees het. Stuur dit asb. dringend na die skool indien dit nog uitstaande is. Baie dankie vir u samewerking in hierdie verband. 8. Jaarblad Die jaarblad kan nou bestel word teen R50 per kopié. Maak seker dat u nie hierdie pragtige uitgawe misloop nie. Teen R50 ontvang u n blad met al die jaar se nuus en foto s in. Jaarblaaie kan by die klasonderwysers bestel word. LEES laat jou droom

BANKBESONDERHEDE Jordania Primêre Skool Absa Bethlehem Tjekrekening Nommer: 770430038. Daar sal geen Jordaantjie wees volgende week nie PERSONEELVERJAARDAE Baie geluk aan die volgende personeel wat verjaar: Lize Haasbroek 19 November Nadia van Sandwyk 21 November Sarel Berry 24 November Maandag, 19 Nov: Dinsdag, 20 Nov: VOLGENDE WEEK SE PROGRAM Eksamen: Gr. 4 & 5: Eng. Writing; Gr. 6 Eng. Compr. Gr. 7: Wiskunde Eksamen: Gr. 4 & 5: Eng. Compr; Gr. 6 Aard; Gr. 7: NW Woensdag, 21 Nov: Eksamen: Gr. 4: Gesk; Gr. 5: PSW; Gr. 6: Wisk. oefenv; Gr. 7: Aardrykskunde Donderdag, 22 Nov: Eksamen: Gr. 4 & 5: Wisk. Oefenvraestel; Gr. 6: Wisk. Gr.7: EBW Vrydag, 23 Nov: Eksamen: Gr. 4 & 5: Wisk.; Gr. 6: PSW; Gr. 7: Teg. Graad R Jorrie Snooze Saterdag, 24 Nov: Vrystaat Krieket (Kimberley) If you have a garden and a library, you have everything you need. Marcus Tullius Cicero Jordania Die 100% skool