Aansoek om Toelating tot Skool

Similar documents
GRAAD R OOREENKOMSVORM 2018

Die volgende dokumente moet die inskrywingsvorm vergesel:

NAAM EN VAN VAN LEERDER:

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

Van hier tot daar - 05 *

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

Primêre Skool Jordania

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

JERSEY SA. Nuusbrief

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANSOEK OM NIE-LID REKENING. Aangeheg vind u die ondergenoemde relevante vorms vir voltooiing van u aansoek:

WET OP DIE INDIENSNEMING VAN OPVOEDERS 76 VAN 1998 i * [GOEDGEKEUR OP 30 SEPTEMBER 1998][DATUM VAN INWERKINGTREDING: 2 OKTOBER 1998] (Engelse teks

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

CHISTIANA DELWERSFEES

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

Van hier tot daar - 02 *

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 03 SEPTEMBER 2010 / 03 SEPTEMBER GENERAL NOTICE LIQUOR NOTICE NO. 02 OF 2010 LIQUOR ACT, NO. 6 OF 201

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette igazethi YePhondo Kasete ya Profensi Provinsiale Koerant Vol. 18 MAY KIMBERLEY, 6 MEl 2011 No

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

ALGEMENE INLIGTING GENERAL INFORMATION 1. DATUM VAN FEES DATE OF FESTIVAL 2. LIGGING LOCATION 3. TARIEWE TARIFFS

2 No PROVINCE OF THE NORTHERN CAPE PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 4 NOVEMBER 2011 ANNUAL PRICE INCREASE FOR PUBLICATION OF A LIQUOR LICENCE:

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

AIDS. HElPl1NE. We oil Irawm he power to pment kiidc. Prevention is the cure EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

THE NEL S RIVER DAM OF CALITZDORP, : SOUTH AFRICA S OLDEST WORKING CONCRETE GRAVITY DAM WALL

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Verdere onderwys- en opleidingsfase Graad 10-12

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

Welkom by Koekela Huiskafee

UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

DIE QUINTUS PORK BELLY

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

DIE INVLOED VAN BESIGHEIDSRISIKO OP DIE OMV ANG VAN 'noudit

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

WYN- EN SPIRITUSRAAD. Skema vir Geïntegreerde Produksie van Wyn. Geïntegreerde Produksie Van Wyn: Handleiding vir die Plaas.

VOORWOORD. Dr F. Peters Director: Curriculum ECD & GET Programmes. Vir verdere insette tot hierdie dokument kan u die volgende persone kontak:

MEDIAVRYSTELLING (English below) 24 Maart 2018 Vir onmiddellike vrystelling. Woolworths se kaas maak geskiedenis met twee in n ry

Page 1 of 8

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

Hoe het Coke ontstaan? *

THE INFLUENCE OF WET PICKING ON POST HARVEST DISEASES AND DISORDERS OF AVOCADO FRUIT

DEPARTMEN1": AGRICUL TURE REPUBLIC OF' SOUTH AFRICA. Directorate Plant Health and Quality, Private Bag x258, PRETORIA, 0001.


Johanna J.E. Messerschmidt Departement Kurrikulumstudie, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

Moet nie agter. gelaat word nie. Ons is in vlug, is jy aan boord?

DASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN

Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE

FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

SOME ASPECTS OF THE OIL AND MOISTURE CONTENTS OF AVOCADO FRUIT

Market comment Markkommentaar. May/Mei 2018

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

TALENDO. Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 FUNGICIDE GROUP CODE U7 SWAMDODER GROEP KODE. UN No. / VN Nr.

Die agtergrond en ontstaansgeskiedenis van Hubert du Plessis se Duitse en Franse liedere

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Transcription:

WAAR ELKE KIND VIR ONS KOSBAAR IS! Aansoek om Toelating tot Skool Vir Jaar: 201... Naam van Leerder:... Graad:... KONTROLELYS 1 Aansoek om Toelating 2 Vrywaringsvorm 3 SOBIS: Registrasievorm (Indien eerste keer registreer binne Wes-Kaap) 4 Afskrif van Identiteitsdokument 5 Afskrif van Immuniseringskaart - Eerste inskrywings 6 Oorplasingsertifikaat indien van n ander skool af kom 7 Laaste rapport indien van n ander skool af kom 8 Afskrif van beide ouers se ID Dokumente 9 Bewys van woonadres bv. Munisipaliteitsrekening, Bevestigingsbrief van verhuurder (Let wel : Geen aansoek sal verwerk word, indien enige van die bogenoemde dokumente uitstaande is of onvolledig voltooi is.) Toelatingsnommer Ouerkode SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK CEMIS Oorplasing Nuut Dept. Nommer SMS Diens Tel.: 044-691 1020\1 Faks.: 044-691 2046 Kaapweg 49 E-Pos: parklaerskool@gmail.com Posbus 96 Webblad : www.laerskoolpark.co.za MOSSELBAAI Prinsipaal : D.F. du Toit 6500 LEERDERBESONDERHEDE

Was u kind al voorheen in Laerskool Park? Nee Ja Wanneer Noemnaam Geslag M V Geboortedatum: ID Nommer Afskrif van Geboortesertifikaat JA Nee OUERBESONDERHEDE VADER MOEDER ID Nommer ID Nommer Beroep Beroep Werkgewer Werkgewer E-pos Woonadres E-pos Woonadres Indien van Vader verskil Posadres Posadres Indien van Vader verskil Werk Tel Werk Tel Huis Tel Huis Tel Selfoon Selfoon NB! Selfoonnr. vir SMS-boodskappe t.o.v. skoolaangeleenthede. Indien biologiese ouers geskei is by wie woon die leerder? Vader Moeder Ouma/-pa Indien die leerder enige broers of susters in Laerskool Park het dui asb. Aan Posisie in gesin Naam en : Graad 1ste 2de 3de 4de 5de Naam van vorige skool/pre-prim ALGEMENE BESONDERHEDE Kontaknr: Chroniese siektetoestande waaraan leerders ly of gely het of allergieë.: Datum waarop leerder vorige skool/pre-prim verlaat het Operasies wat leerder ondergaan het Huisdokter en Tel.nr.: Kontakpersoon in geval van nood (nie ouers): Mediesefonds en Lidnommer Het u enige gewetensbeswaar teen Bybelonderrig JA NEE Kerkverband: Datum van Aansoek Ouer se Let Wel: Die persoon wat die leerder inskryf by die skool is verantwoordelik vir die betaling van skoolfooie.

WAAR ELKE KIND VIR ONS KOSBAAR IS! TOESTEMMING EN VRYWARING Ek,....... ( en volle name van ouer\voog) woonagtig te... (Woonadres van ouer/voog) willig hierby in dat my seun\dogter.... in Graad... ( en volle name van leerder) aan alle aktiwiteite, insluitende buitemuurse aktiwiteite van die skool deelneem met inbegrip van spele, sport, liggaamlike opvoeding en opvoedkundige uitstappies. Ek begryp ten volle en aanvaar dat alle toere en uitstappies op my seun\dogter se eie risiko onderneem word en vrywaar, stel skadeloos en kwytskeld die WKOD, die beheerliggaam, die hoof en sy personeel namens myself, my eksekuteurs, my eggenote en kind teen enige ander eise hoegenaamd ten opsigte van enige verlies of beskadiging van eiendom of van enige besering aan enige persoon, insluitend voormelde kind, wat tydens enige skoolaktiwiteit mag ontstaan, wetend egter dat die hoof en sy personeel nietemin alle redelike voorsorgmaatreëls ten opsigte van die veiligheid en welsyn van my kind sal tref. HANDTEKENING VAN OUER\VOOG DATUM Tel.: 044-691 1020\1 Faks.: 044-691 2046 Kaapweg 49 E-Pos: parklaerskool@gmail.com Posbus 96 Webblad : www.laerskoolpark.co.za MOSSELBAAI Prinsipaal : D.F. du Toit 6500

WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT SOBIS: NUWE REGISTRASIEVORM EMIS NO./OBID-NR. 0 1 2 0 1 0 9 2 9 5 Let asseblief op dat hierdie vorm ingevul moet word vir alle NUWE leerderregistrasies (leerders wat NIE HUIDIGLIK in die SOBIS geregistreer is NIE). Die vorm moet ook deur die ouer/voog en die skoolhoof onderteken word. Dit is belangrik om leerderinligting ingevolge geslag, ras en gestremdheid in te samel ten einde te bepaal in watter mate GELYKHEID en TOEGANKLIKHEID aandag geniet. Kom asseblief die volgende streng na: 1. Die vorm moet deur n amptenaar, ouer of voog, en nie die leerder nie, ingevul word. 2. Besonderhede oor ras, geslag, gestremdheid en maatskaplike toelaag moet met die nodige omsigtigheid van die ouer of voog verkry word. 1. 2.Eerste voornaam 3.Tweede en derde voornaam 4.Leerder se dentiteitsnommer : Indien die identiteitsnommer nie beskikbaar is nie, doen onmiddellik by Binnelandse Sake aansoek 5. Geboortedatum J J J J M M D D ** Is leerder n immigrant: 1-ja; 2-nee 6. Leerder se ras: 1=swart 2=bruin; 3=Indiër/Asiër; 4=wit; 5=nie van toepassing 8a. Straatnommer of skryf Plot/Farm/Flat 8c. Voorstad / adresreël 2 8d.Dorp / adresreël 3 8b.Naam van straat / Plot Plaas / Woonstel 7.Leerder se geslag: 1=manlik; 2=vroulik 8e. Poskode Telefoonkode en nommer of selfoonnommer 9.Leerder se ouers oorlede: 1=slegs moeder oorlede; 2=slegs vader oorlede; 3=albei ouers oorlede; 4=albei ouers leef nog; 5=onbekend 10. Is dit die leerder se eerste registrasie by n skool in die Wes-Kaapprovinsie? 1=ja; 2=nee; 3= kom van onafhanklike skool 11. In watter provinsie of land het die leerder VERLEDE jaar skool bygewoon? 1=Wes-Kaap; 2=Vrystaat; 3=Gauteng; 4=KwaZulu-Natal; 5=Limpopo/Noordelike Provinsie 6=Mpumalanga; 7=Noord-Kaap; 8=Noordwes Provinsie; 9=Oos-Kaap; 10=Ander land: spesifiseer hieronder; 11=Nie skool bygewoon nie 12. Leerder se graad hierdie jaar: 1=Pre-GrR; 2=GrR; 3=Gr1; 4=Gr2; 5=Gr3; 6=Gr4; 7=Gr5; 8=Gr6; 9=Gr7; 35=LSOB Eenheid 13. Indien die leerder in n pre-grr or GrR klas is, is dit n STAATS- of SBL/R3-befondsde klas? 1=Staat; 2=SBL/R3 14. In watter klas is die leerder hierdie jaar? Bv. 3c of 12a. 15. Het die leerder verlede jaar enigsins skool bygewoon? 1=ja; 2=nee 16. Is die leerder hierdie jaar n koshuisinwoner? 1=ja; 2=nee 17. Is die leerder vir n maatskaplike toelaag geregistreer?1=ja ;2=nee 18. Ontvang die leerder n maatskaplike toelaag? 1=ja; 2=nee 19. Het die leerder VERLEDE jaar enige formele of nie-formele pre-rimêre programme bygewoon? (slegs vir Gr1-inskrywings)1=ja; 2=nee 21. Is die leerder 1=hoofstroom; 2=LSOB in eenheidsklas; 3=LSOB in hoofstroom; 4=in 'n LSOB-skool 20. Trek die leerder voordeel uit die Primêre Skool Voedingsprogram (PSVP)? 1=ja; 2=nee 22. Leerder volgens gestremdheid: (los blanko indien geen) 2=doof; 3=hardhorend; 4=blind; 5=gedeeltelik siende; 7=serebraal gestremd; 8=spesifiek leergestremd; 9=gedragsgestremd; 10=lig/matig verstandelik gestremd; 11=erg verstandelik gestremd; 12=fisies gestremd; 13=outistiesespektrumversteuring; 14=epilepsie; 15= aandagtekortversteuring met hiperaktiwiteit; 16=geen; 17= aandagtekortversteuring sonder hiperaktiwiteit Primêre gestremdheid Sekondêre gestremdheid (Moet slegs voltooi word indien die leerder meer as een gestremheid het) Sek. Gestrem.1 Sek. Gestrem.2 Sek. Gestrem.3 Sek. Gestrem.4 23. Leerder se huistaal: 1=Afrikaans; 2=Engels; 3=Xhosa; 4=Swati; 5=Ndebele; 6=Zoeloe; 7=Sotho; 8=Pedi; 9=Tswana; 10=Venda; 11=Tsonga; 12=Gebaretaal; 13=Ander: spesifiseer hieronder 23. Leerder se onderrigtaal: 1=Afrikaans; 2=Engels; 3=Xhosa; 4=Swati; 5=Ndebele; 6=Zoeloe; 7=Sotho; 8=Pedi; 9=Tswana; 10=Venda; 11=Tsonga; 12=Gebaretaal; 13=Ander: spesifiseer hieronder 0 1 25. Leerder se voorkeurtaal: 1=Afrikaans; 2=Engels; 3=Xhosa; 4=Swati; 5=Ndebele; 6=Zoeloe; 7=Sotho; 8=Pedi; 9=Tswana; 10=Venda; 11=Tsonga; 12=Gebaretaal; 13=Ander: spesifiseer hieronder

EMIS NO./OBID-NR. 0 1 2 0 1 0 9 2 9 5 26. Tale in AOO-band (Grade 1 9) Dui die PRIMÊRE, ADDISIONELE en 2de ADDISIONELE TALE van die leerder aan. (Hierdie vraag verwys na die taal wat in die TAAL-, GELETTERDHEIDS- en KOMMUNIKASIE-leerarea gebruik word.) 1=Afrikaans; 2=Engels; 3=Xhosa; 4=Swati; 5=Ndebele; 6=Zoeloe; 7=Sotho; 8=Pedi; 9=Tswana; 10=Venda; 11=Tsonga; 12=Gebaretaal; 13=Ander: spesifiseer hieronder Primêre taal 0 1 Addisionele taal 0 2 2 de Addisionele taal N A Voltooi slegs vir leerders wat n 2 de Primêre taal neem. 2 de Primêre taal N A Ander taal 27.Eksamineerbare sekondêre vakke in die VOO-band (Grade 10 12). Dui die aantal vakke wat geneem word aan. Vaknaam (Grade 10 en 11 gebruik die NKS VOO vakname vir 2007 wat geen vakgraad onderskeiding het nie). Minimum van sewe vakke word benodig vir voltydse leerders. (Graad 12 vir 2007 is die laaste om die die ou vakname met vakgraad onderskeidings te gebruik). Minimum van ses vakke word benodig vivr voltydse leerders. Vakkategorie: 1= by die skool as deel van die vakke; 2= by n ander inrigting as deel van die vakke; 3= ekstra vakke by die skool; 4= ekstra vakke by n ander inrigting Vakgraad 1=HG 2=SG 3=nvt 28. Die ses belangrikste BUITEMUURSE aktiwiteite waaraan die leerder deelneem: 1=slegs by skool; 2=privaat, nie by skool; 3=beide by skool en privaat. 1.Dans 5.Visuele kuns 9.Hokkie 13.Sokker 17.Watersport 2.Drama 6.Atletiek 10.Netbal 14.Rugby 18. Debatsvereniging 3.Musiek 7.Skaak 11.Skyfskiet 15.Tennis 19.Boks 4.Koor 8.Krieket 12.Sagtebal 16.Vlugbal 20.Karate Ander: Spesifiseer met kode (1, 2 of 3) Ek, die prinsipaal, verklaar hiermee dat ek vasgestel het dat die bogenoemde leerder NIE tans by enige SOBISskool in die Wes-Kaapprovinsie geregistreer is nie en dat die nodige dokumente, na die beste van my wete, aan die vereistes voldoen en aanvaarbaar is. Ons, die ondertekendes, begryp die bepaling in die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (artikel 59(2)) rakende die plig van skole om inligting te voorsien. Geteken: Ouer/Voog :............. (Naam in drukskrif) Datum Prinsipaal :............. (Naam in drukskrif) Datum