SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH

Similar documents
Van hier tot daar - 05 *

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Primêre Skool Jordania

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

JERSEY SA. Nuusbrief

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Welkom by Koekela Huiskafee

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

DIE QUINTUS PORK BELLY

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Ligte gedigte en dinge

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

BLOEMHOFDAM BONANZA 2016:

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

Van hier tot daar - 02 *

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Muffins Steak & Ale Tin Pies

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Hoe het Coke ontstaan? *

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

CHISTIANA DELWERSFEES

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

Pork belly roast. Ingredients. Method

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

MEDIAVRYSTELLING (English below) 24 Maart 2018 Vir onmiddellike vrystelling. Woolworths se kaas maak geskiedenis met twee in n ry

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

PAASWEEK 05 tot 12 April 2009

GRAAD R OOREENKOMSVORM 2018

HOSPITALITY STUDIES GRADE 11

DASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN

SA Terroir Wine Awards 2008 Concept and Catalogue (catalogue, contact details on pages 3, 4)

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

sweetcorn tert Metode:

Die volgende dokumente moet die inskrywingsvorm vergesel:

VETKOEK OR BREAD DOUGH

CERCOSPORA SPOT OF AVOCADOS

SOME ASPECTS OF THE OIL AND MOISTURE CONTENTS OF AVOCADO FRUIT

THE NEL S RIVER DAM OF CALITZDORP, : SOUTH AFRICA S OLDEST WORKING CONCRETE GRAVITY DAM WALL

Bruin gesinne se belewenisse van die negatiewe uitwerking van ouerlike alkoholmisbruik

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

MADELEINES MADELEINES

Lentil Curry. Ingredients

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

BUSINESS SEMINARS HOTEL ANDROMEDA

ALGEMENE INLIGTING GENERAL INFORMATION 1. DATUM VAN FEES DATE OF FESTIVAL 2. LIGGING LOCATION 3. TARIEWE TARIFFS

Makadamia bemesting beginsels

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

Executive Synthesis Design for a Wine Industry Foresight and Business Intelligence Service 2007

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

Market comment Markkommentaar. May/Mei 2018

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie

MOVEMBER NOVEMBER '17

Home Industry Tuisbedryf Spring 2005

CHOCOLATE RITUALS. Stijn Poffé Research Director - Insites Consulting. Joeri Van den Bergh Managing partner - Insites Consulting

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

WET OP DIE INDIENSNEMING VAN OPVOEDERS 76 VAN 1998 i * [GOEDGEKEUR OP 30 SEPTEMBER 1998][DATUM VAN INWERKINGTREDING: 2 OKTOBER 1998] (Engelse teks

Transcription:

Voorsitter: Walter Kurten Sel: 0824571779 Sekretaresse: Lana Pepler Sel: 0823354874 Tesourier: Hettie Jooste Sel: 0845890101 Adres: Posbus 25, Oesterbaai, 6305 September 2018 NUUSBRIEF 2/2018 Liewe Oesterbaaivriende Die grysheid van die winter maak sy laaste stuiptrekkings en ons kan al amper weer sing: Dis heerlike lente, die winter is verby! Om die lente welkom te heet, deel ek graag 'n gedagte met julle: Hoe sal jy weet wat die lyster sê, of die waaigras wat gebuig voor die ooswind lê Jy kan net weet as jy soms stilword en luister wat die lewe vir jou fluister (Frede Schoeman) Ons deel graag n paar van die onlangse verwikkelinge en interessanthede: SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH Joe Meyer reported during August: Unfortunately, Elza van Lingen is not with us any more. A lot of communication took place with her, Victor Fenton and Eddie Oosthuizen. Victor and Eddie had to ensure funding and support to clean Brander Street and the properties next to Brander Street. Since July 2017 we have been promised equipment to do this work. In fact, it would have been given to us during October last year. I went to Oyster Bay to do the work. Apparently, the tenders received were only from companies far away from our municipality and it was very expensive. They had to call for new tenders so that equipment could be hired for the work. In the meantime the situation got worse and Johan Bouwer s house was in danger of being covered by the large sand dune. Johan decided to clean next to his house with his own funds. I went down to assist him so that the safety file could be updated and that we adhered to our permit conditions. We moved approximately 4 000 cub m of sand in three days. As you will see on the photos, the problem has only been addressed temporarily. I also cleaned some sand build-up at the Slang River mouth with OBRA funds as the closure could have caused problems, but we could only afford four hours of work. If I can get a D6 bulldozer, a 20 ton excavator and a 30 ton dumper, I can complete the dune removal over Brander Street in 25 working days. That will include maintenance in areas already addressed. The drought did not support the rehabilitation I have done over last the 18 months. Only about 25% of the plants are growing. Victor confirmed to me that the funds for the work are still in the Kouga budget.

WATERVOORSIENING Met groot dankbaarheid kan ons berig dat Oesterbaai gedurende Augustus heerlike reën gekry het en die fonteine, wat heeltemal ophou vloei het tydens die droogte, loop darem weer. Indien ons standhoudende reën kry gedurendie die komende maande, behoort hier genoeg water te wees gedurende die Desembervakansie. Ongelukkig het dit nog steeds nie genoeg gereën in die Kouga opvanggebied nie en gaan die Oos-Kaap steeds gebuk onder ernstige droogtetoestande. Die streng waterbeperkings (40 liter/dag per persoon) is steeds van krag. Die Kougamunisipaliteit het daarom watervoorsiening as n primêre prioriteit aangekondig. Neem asseblief kennis dat hierdie beperkings vir Oesterbaai ook geld en nog steeds streng nagekom moet word. Alle huiseienaars word ook weereens aangemoedig om reënwatertenks te installeer waar moontlik. Na verskeie versoeke het die Kouga-munisipaliteit onlangs twee voltydse werkers, Dale Menzi en Paulus Moghojzo permanent aangestel om na Oesterbaai se watervoorsiening om te sien. Walter Kurten het 'n fiets geskenk sodat Dale en Paulus makliker oor die weg kan kom om daagliks die watersituasie te monitor. Hier is Walter saam met Dale. VULLISOORDRAGSTASIE Die vullisoordragstasie is op 1 Junie 2018 amptelik ge-open. Die gemeenskap is baie dankbaar ná jare se versoeke en kommunikasie met die munisipaliteit oor die aangeleentheid. Die opening is deur Raadslede C. Benson en D. Biggs asook n aantal amptenare van die munisipaliteit bygewoon. Al die inwoners van Oesterbaai en Umzamowethu is na die opening uitgenooi, maar net enkele Oesterbaai-inwoners (meestal OIV-bestuurslede) het die geleentheid bygewoon. Alhoewel die verteenwoordigers van Oesterbaai hulle misnoeë uitgespreek het oor die tydperk wat dit geneem het om die baie basiese terrein te voltooi, is almal dit eens dat ons wel beter daaraan toe is. Van links na regs: Frank Tamboer, mnr. Swartbooi, Lana Pepler, Rdl. Diana Biggs, Adriaan van Wyk, Walter Kurten en Rdl. Benson. Die munisipaliteit het onderneem om n inligtingstuk oor die gebruik van die stasie beskikbaar te stel ons het dit egter nog nie ontvang nie. Die inligtingstuk sou ook die prosedure gee vir die skeiding van sekere afval vir herwinning. Die OIV het versoek dat n skuiling en toiletgeriewe vir die werkers, asook die nodige inligtingsborde daargestel moet word. Hierdie versoeke het nog nie aandag geniet nie. Die groot probleem met bosse en takke waarvoor daar geen voorsiening gemaak is nie, is weereens aan die munisipale verteenwoordigers gemeld. Daar word wel voorsiening gemaak vir beperkte tuinafval, maar wanneer erwe ontbos word, moet die afval na Humansdorp se afvalstortingsterrein geneem word. Geen bourommel mag op die terrein gestort word nie. Vertoë vir n chipper het nogmaals op dowe ore geval. OVERGROWN PAVEMENTS After numerous complaints by residents, OBRA committee members and Elmarie Meyer of Oyster Bay Properties, the Kouga municipality recently cleared the overgrown pavements. Promises were made that the grass on all the pavements would also be mowed, but unfortunately this has not yet happened. We would like to express our sincere thanks to Elmarie for her involvement throughout the whole process.

NOODPLAN EN NSRI In n vorige nuusbrief het ons belowe dat n kopie van die Oesterbaai-noodplan in elke huis geplaas sal word. Die finale afronding is ongelukkig nog nie afgehandel nie en hierdie belofte sal voor die Desembervakansie nagekom word. Lodewyk van Rensburg van Oesterbaai NSRI, Stasie 36, het ingestem om as hoof-koördinasiebeampte op te tree in geval van nood. Lodewyk het die onderstaande inligting rakende die NSRI verskaf: Soos baie van die inwoners sal sien, is die plaaslike NSRI-span nou gereeld besig met oefeninge op die strand en in die see. Ons doen een keer per maand praktiese oefening op die water en het n weeklikse byeenkoms waar ons opleiding doen in onder andere noodhulp, radiowerk en navigasie. Ons stasie bestaan tans uit n groep van 15 aktiewe, vrywillige lede van die gemeenskap oud en jonk. Met al die nuwe jong lede in ons bemanning is daar weer n hernude belangstelling en gretigheid om te leer en lewens te red. Verskeie van ons lede het al n hele paar kursusse by die NSRI-hoofkantoor in Kaapstad voltooi. Die NSRI is n vrywillige, nie-winsgewende organisasie wat lewens red op see en land. Om te groei en vorentoe te beweeg, is ons afhanklik van donasies en borge. Ons gebruik tans Kaya Moya se garage as ons basis (geborg deur Mark Mans). Dit is egter te klein vir al ons toerusting en ons groeiende ledetal. Ons beoog om in die volgende paar maande genoeg fondse in te samel om n permanente basis in Oesterbaai op te rig. Die basis sal dan gebruik word om ons bote, jetski, mediese sleepwa, trauma-afdeling en opleidingsentrum te huisves. Die hele gemeenskap sal hierby baat vind en ons glo ook dat dit n groot aanwins vir Oesterbaai sal wees. NSRI Stasie 36 versoek plaaslike inwoners, vakansiegangers en besighede om ons te help met donasies en borge vir die volgende: Toerusting veiligheids-, mediese- en opleidingstoerusting; Klas 3 reddingsboot ("2 engine rubber duck") ons het tans n jetski en n Klas 4 boot ("1 engine rubber duck"); 4 x 4 trekker om ons groter boot op die strand te kan sleep en in die water te sit; 4 x 4 noodvoertuig ons wil die voertuig inrig as ambulans; Sy-aan-sy UTV noodvoertuig; Basis- en opleidingsentrum. Iemand wat n donasie aan Oesterbaai NSRI, Stasie 36 wil maak, kan n aanlyn kredietkaartdonasie maak deur as volg te werk te gaan: besoek ons webwerf www.nsri.org.za, gaan na Ways To Support Us, Donate Online. Spesifiseer asseblief STATION 36 OYSTERBAY as die begunstigde. Indien jy nie spesifiseer STATION 36 OYSTERBAY nie, word die fondse net aan die nasionale fonds geallokeer en kom dit nie direk by Oesterbaai uit nie. EFT donasies kan ook gemaak word aan: National Sea Rescue Institute, ABSA, Heerengracht, Branch code: 506 009, Account number: 1382480607, Swift code: ABSA-ZA-JJ, Reference: STATION 36 OYSTERBAY. Stuur asseblief n bewys van betaling aan die NSRI (natasha@searescue.org.za) sodat ons u kan bedank en ook n kwitansie kan uitreik. Kontak gerus vir Natasha Lindeboom by 021 4343 4100 vir navrae. Donasies is belasting-aftrekbaar en verdien BEE-punte vir besighede. Alle donasies sal aangewend word vir die bogenoemde lys benodigdhede, instandhouding en opgradering van ons reddingsbote en toerusting. Enige hulp sal opreg waardeer word en n daadwerklike impak maak op ons gemeenskap en dorp. Vir enige navrae rakende Stasie 36, kontak gerus vir Lodewyk van Rensburg by 082 559 3485. MAINTENANCE AND FUNDS During August, under the management of Joe Meyer, a lot of maintenance work was done in Oyster Bay. Potholes and roads damaged by rainwater were repaired. All the window frames of the Oyster Bay Community Hall were repaired and painted. The Oyster Bay Residents Association is totally dependent on donations and membership fees to do maintenance work in Oyster Bay. Unfortunately, most municipalities in South Africa spend no or very little money on the maintenance of infrastructure and therefore we, as property owners, will have to take responsibility for some of the essential maintenance. If we do not, the scale of degeneration will result in our town losing its attraction.

During the Annual General Meeting on 20 December 2017, a proposal was made to increase the membership fees, but it was decided to keep the fees at R50 per member per year and members were asked to pay an additional R500 per year per household. Several members did not pay their membership fees for 2018 and only a few members responded to the request for the additional R500 per household. To make sure your membership fees are paid, please feel free to contact Hettie at hjooste@absamail.co.za. We would also like to thank the members that are faithfully donating funds on a monthly basis and we want to call on all Oyster Bay property owners to, where possible, support the OBRA financially. Banking details: Oyster Bay Residents Association, ABSA BANK, Branch: 632 005, Account Number: 4052178885 Please send proof of payment to hjooste@absamail.co.za MORELETAPARK STRANDDIENSSPAN Die Moreleta Stranddiensspan gaan Oesterbaai weer van 16 tot 27 Desember besoek. Hulle gaan weer by verskeie projekte in en om Oesterbaai betrokke wees. n Finale program sal later versprei word. OESTERBAAI KERSMARK EN GESINSPRETDAG Die gewilde Oesterbaai Kersmark en Gesinspretdag sal vanjaar op Woensdag 19 Desember gehou word. Om n tafel te bespreek (R100 per tafel), kontak Fanie Groenewald by groenewaldsp@gmail.com of 082 850 3972. SHOP, RESTAURANT AND B&B GET NEW OWNERS Here is their story: OUR STORY Living on a dairy farm near Oyster Bay for the last four years, my husband and I always have to drive to town for a few items from the shop or to take the kids out on a family day. We fell in love with beautiful Oyster Bay and decided that we needed to create a place where old and young could come together to enjoy good food and the beautiful scenery Oyster Bay has to offer. So, we created Die Windmeul, blending our deep passion and love for the farm with our other big love, the beach. THE OWNERS My husband and I (Pierre and Christel Knoesen) are the owners of Die Windmeul. We love working on the dairy farm and have been doing so for the last seven years. It s our passion and when the opportunity crossed our path to open the shop, restaurant and B&B in Oyster Bay, we decided to give it a farm feel and so Die Windmeul was born. THE TEAM Since we are working on the farm full time, we employed some very capable people to run Die Windmeul. Luzane le Grange is the General Manager. She oversees all aspects of Die Windmeul, from the shop and restaurant to the B&B. Le Roi Terblanche is our Restaurant Manager. I am sure all the locals know Francis, Octavia, Evelyn and Lucia. They all play a big part in Die Windmeul.

Our shop provides locals and holiday-makers with the convenience of basic groceries on their doorstep, no need to travel to town any more. Our meat comes from our local Sebastian's Butchery and dairy products from Woodlands Dairy, while our Humansdorp Koöperasie section provides the farmers with some essentials close by. Our B&B has six en suite rooms and a two bedroom unit, all named after local dairy farms. Guests can enjoy the beautiful scenery Oyster Bay has to offer from the comfort of their room or private balcony. Our restaurant and kids entertainment area make it possible for the whole family to enjoy a nice family day out. We hope you will enjoy it as much as we do and spread the word that there is a family orientated facility along the remote coast in the area. NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES NUUSBROKKIES Adriaan van Wyk het onlangs namens die OIV netbaltoerusting aan Hennie Ferreira, skoolhoof van Laerskool Sandwater oorhandig. Links: Adriaan van Wyk en Luzuko Qorana (faktotum) en regs: Hennie Ferreira. OESTERBAAI SE EIE KOEKEDOORTJIE Nix Korf, dogter van Chrisjan en Liezl (vir jare lank al huiseienaars en gereelde Oesterbaai-besoekers) het onlangs deelgeneem aan die Koekedoortjie-kompetisie wat op DStv se kyknet-kanaal aangebied is. Nix het op die ou end tweede in die strawwe kompetisie gekom. Sy het ons almal met haar skitterende bakvernuf en sonnige geaardheid beïndruk. Baie geluk Nix, ons is baie trots op jou! Indien jy n nuuswaardigheid het om met ons te deel of indien daar iets is wat jy onder ons aandag wil bring, kontak asseblief enige van die komiteelede en ons gee graag aandag daaraan. Oesterbaaigroete! Uitvoerende Komitee Oesterbaai Inwonersvereniging