LION. Reg. No.: L 6622 Act /Wet No. 36 of/van 1947

Similar documents
FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

2,4-D Iso-Octyl Ester

BIOMECTIN. Reg. No. L 7979 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1112

METHOMYL 90 SP. Reg. No. L 7189 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1084

Fruitcare. Reg. No.: L 9204 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr.: L 9204 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1513 Namibiese Reg. Nr.

SPRAYFILM 10. Reg. No.: L 7120 Act /Wet No. 36 of/van ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL: terpenic polymer / terpeen polimeer..

TALENDO. Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 FUNGICIDE GROUP CODE U7 SWAMDODER GROEP KODE. UN No. / VN Nr.

FOR AGRICULTUAL USE ONLY! SLEGS VIR LANDBOUGEBRUIK! CHLORPYRIFOS 480EC. Reg. No. L 6350 Act/Wet No. 36 of/van 1947 W

n Kapsulesuspensie kontak- en maaginsekdoder vir die beheer van verskeie insekte soos aangedui.

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

Packaging / Verpakking: 1 L CAUTION VERSIGTIG SIEN INGESLOTE PAMFLET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS

Chlorpyrifos 480 EC. Reg. No.:L6272 Act /Wet No. 36 of/van 1947

BROWSER. Reg. No.: L 7357 Act /Wet No. 36 of/van 1947

JUDO 50 EC. Reg. No. L 7785 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1104

Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

Reg. No. L6032 No. Act 36 of 1947 Reg. Nr. L6032 Wet No 36 van 1947 HERBICIDE GROUP CODE B / E ONKRUIDDODER GROEP KODE

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

LEES VOLLEDIGE ETIKET DEEGLIK VOORDAT HIERDIE PRODUK GEBRUIK WORD

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

BITHOR Dual Action Insecticide Reg. No.. Act/Wet No. 36 of/van 1947

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

Makadamia bemesting beginsels

Isomate F C M CAUTION VERSIGTIG. Pamphlet

Van hier tot daar - 05 *

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

sweetcorn tert Metode:

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

VOORWOORD. Lallemand: Natural solutions that add value to the world of winemaking DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND DIE LALLEMAND FILOSOFIE

DIE QUINTUS PORK BELLY

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

WYN- EN SPIRITUSRAAD. Skema vir Geïntegreerde Produksie van Wyn. Geïntegreerde Produksie Van Wyn: Handleiding vir die Plaas.

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

MADELEINES MADELEINES

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Sjokolade-mousse-terrien

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

VOORWOORD. Lallemand Inc. is n private. Lallemand Inc. is n Kanadese. Lallemand Inc. glo dat GESKIEDENIS & AGTERGROND VISIE & MISSIE LALLEMAND

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

JERSEY SA. Nuusbrief

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Mari Wasserman Berakah Makadamia Proewe

SHAKE THE BOTTLE WELL BEFORE USE. SKUD DIE BOTTEL GOED VOOR GEBRUIK. CORVETTE 425 SC. Reg. No. L 8323 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1322 / W

Hou die herfskommandowurm enige risiko in vir aartappelproduksie?

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

OORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA

Kerrie perskes. Pickled Fish

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC

Goeie bestuur gee jou n voorsprong

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Primêre Skool Jordania

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

SUID-AFRIKAANSE WYNOESVERSLAG 2004

Ons IS Fosfaat PRODUKHANDLEIDING

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

Chocolate Chip Peanut Butter

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Lentil Curry. Ingredients

Die geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 1)

2015/2016 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS:

AMARULA Sjokoladekoek

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA

Hoe het Coke ontstaan? *

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

JEANETTE SE JOGURT TERT

Transcription:

LION Reg. No.: L 6622 Act /Wet No. 36 of/van 1947 An emulsifiable concentrate herbicide with added safener for the pre-emergence con- trol of annual grasses and certain broadleaf weeds in maize, sweetcorn, potatoes, sugar-cane and groundnuts. 'n Emulgeerbare konsentraat onkruiddoder plus beveiliger vir die vooropkomsbeheer van eenjarige grasse en sekere breëblaar- onkruide in mielies, suikermielies, aar- tappels, suikerriet en grondbone. HRAC HERBICIDE GROUP CODE: K3 HRAC ONKRUIDDODERGROEP KODE: ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL: Acetochlor (chloroacetanilide) / Asetochloor (chloorasetanilied).. 700 g/l Dichlormid (antidote) / Dichlormied (beveiliger). 93 g/l Registration holder / Registrasiehouer: Volcano Agroscience (Pty) Ltd trading as ARYSTA LifeScience South Africa (Pty) Ltd Co. Reg. No./Mpy. Reg. Nr.: 2000/004551/07 7 Sunbury Office Park, Off Douglas Saunders Drive, La Lucia Ridge, South Africa, 4019 Tel: 031 514 5600 Contents/Inhoud (l) Batch No. / Lot Nr.: Date of manufacture: / Datum van vervaardiging: U.N. No. 3082 READ THE LABEL IN DETAIL BEFORE OPENING THE CONTAINER. / LEES DIE ETIKET VOLLEDIG VOORDAT DIE HOUER OOPGEMAAK WORD. For full particulars, see enclosed leaflet. / Vir volledige besonderhede, sien ingeslote pamflet. LION /20/06/2011.1 1

LION Reg. No.: L 6622 Act/Wet No. 36 of/van 1947 An emulsifiable concentrate herbicide with added safener for the preemergence con- trol of annual grasses and certain broadleaf weeds in maize, sweetcorn, potatoes, sugar-cane and groundnuts. HRAC HERBICIDE GROUP CODE / HRAC ONKRUIDDODERGROEP KODE: K3 'n Emulgeerbare konsentraat onkruiddoder plus beveiliger vir die vooropkomsbeheer van eenjarige grasse en sekere breëblaaronkruide in mielies, suikermielies, aar- tappels, suikerriet en grondbone. ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Acetochlor (chloroacetanilide) / Asetochloor (chloorasetanilied) Dichlormid (antidote) / Dichlormied (beveiliger).. 700 g/l. 93 g/l Registration holder / Registrasiehouer: Volcano Agroscience (Pty) Ltd trading as ARYSTA LifeScience South Africa (Pty) Ltd Co. Reg. No./Mpy. Reg. Nr.: 2009/019713/07 7 Sunbury Office Park, Off Douglas Saunders Drive, La Lucia Ridge, South Africa, 4019 Tel: 031 514 5600 Registration holder / Registrasiehouer: CAUTION / VERSIGTIG WAARSKUWINGS: Giftig wanneer ingesluk word. Veroorsaak oogirritasie. Giftig vir visse wees. Bêre in 'n koel plek. Bêre ongebruikte LION in hierdie houer, dig toegemaak en weggesluit buite bereik van kinders, oningeligte persone, diere en weg van voedsel en voer. Lugtoediening: Stel al die inwoners in die onmiddellike omgewing van die gebied wat bespuit gaan word in kennis en reik die nodige waarskuwings uit. Moet nie oor water of aangrensende gebiede spuit of die spuitnewel toelaat om dit te besoedel nie. Alhoewel hierdie middel omvattend onder 'n groot verskeidenheid toestande getoets is, waarborg die registrasiehouer nie dat dit onder alle toestande doeltreffend sal wees nie aangesien die werking en effek daarvan beïnvloed kan word deur faktore soos abnormale grond-, klimaats- en bergingstoestande; kwaliteit van verdunningswater, verenigbaarheid met ander stowwe wat nie op die etiket aangedui is nie en die voorkoms van weerstand van die onkruid teen die betrokke middel, sowel as die metode, tyd en akkuraatheid van toediening. Verder aanvaar die registrasiehouer nie verantwoordelikheid vir skade aan gewasse, plantegroei, die omgewing, of vir nadelige effek op mens of dier of vir 'n gebrek aan prestasie van die betrokke middel as gevolg van die versuim van die gebruiker om etiketaanwysings na te kom of as gevolg van die ontstaan van toestande wat nie kragtens die registrasie voorsien kon word nie. Raadpleeg die verskaffer in die geval van enige onsekerheid. VOORSORGMAATREëLS: - Moet nie eet, drink of rook terwyl die produk hanteer word nie. - Voorkom besoedeling van voedsel, voer, drinkwater en eetgerei. Vir veiligheid tydens vermenging: - Dra oogbeskerming (gesigskerm). - Indien u LION in u oë kry, spoel dit onmiddellik uit. - Dra rubberhandskoene. Indien dit op u vel kom, was dit dadelik af. - Indien dit op u klere mors, trek uit en was dit. - Keer die leë houer om oor die spuit- of mengtenk en dreineer vir minstens 30 sekondes nadat die vloei tot 'n gedrup verminder het. Spoel die houer daarna driekeer uit met 'n volume water gelykstaande aan 'n minimum van 10 % van die inhoud van die houer. Gooi die spoelwater by die inhoud van die spuittenk voordat die houer vernietig word. LION /20/06/2011.1 2

Vir veiligheid tydens bespuiting: - Vermy kontak met die spuitstof sover moontlik. - Vermy oorwaai na ander gewasse, weiding, riviere, damme en gebiede wat nie onder behandeling is nie. Vir veiligheid na bespuiting: - Maak toediener deeglik skoon na gebruik en gooi waswater waar dit nie gewasse, weiding, riviere of damme sal besoedel nie. - Vernietig leë houer en moet dit nie vir enige ander doel gebruik nie. - Trek werksklere uit en was dit. - Was uself. GEBRUIKSBEPERKINGS: 1. Moet nie LION toedien op ingeteelde ouerplante van mieliebasters, proef- of nuutvrygestelde mieliekultivars sonder om eers u verskaffer of saadfirma vooraf te raadpleeg nie. 2. Moet nie LION toedien op swak gedreineerde grond of grond met 'n verdigtingslaag nie, aangesien die produk onder hierdie toestande gewasskade mag veroorsaak. 3. Wanneer tenkmengsels van LION en ander onkruiddoders gemaak word, moet die waarskuwings en gebruiksbeperkings soos vermeld op die betrokke etikette sorgvuldig nagekom word [ sien die ATRAZINE SC en ELIMINATOR 500 SC etikette]. GEBRUIKSAANWYSINGS: Gebruik slegs soos aangedui. Verenigbaarheid: Daar bestaan geen bekende gevalle van onverenigbaarheid van LION met ander landboumiddels nie. Indien tenkmengsels verkies word, word aanbeveel dat klein hoeveelhede van die middels eers afsonderlik vooraf met water gemeng word - voeg vervolgens hierdie mengsels bymekaar terwyl gedurig geroer word en let dan op vir tekens van onverenigbaarheid bv. flokkulasie, ens., voordat sulke mengsels in spuittenk gemaak word. Menginstruksies: Maak die spuittenk halfvol met skoon water en voeg dan die benodigde hoeveelheid LION by terwyl deeglik geroer word. Wanneer tenkmengsels gebruik word, meng die benodigde volume chemikalieë vir die mengsel met 'n bietjie water voor dit by die spuittenk gevoeg word. Vul nou die spuittenk met water tot by die korrekte volume. Moet nie die produkte as konsentrate meng nie. Verseker deeglike roering voor en tydens toediening. Toediening: LION kan toegedien word d.m.v. 'n trekkergemonteerde balkspuit of soortgelyke spuitapparaat toegerus met 'n keuse en rangskikking van platwaaiertipe spuitpunte sodanig dat goeie egalige herwinning van spuitmengsel op die grond verkry word. Dien toe in ten minste 200 water / ha. - LION moet verkieslik direk na die plantproses toegedien word, maar beslis binne 5 dae na plant. - Aanhoudende reën of sprinkelbesproeiing van ten minste 15 mm is nodig na toediening om die onkruiddoder in die grond in te loog waar onkruidsade ontkiem. Indien voldoende reën egter nie voorkom nie en onkruide ontkiem en begin ontwikkel moet 'n vlakbewerking uitgevoer word ten einde hierdie onkruide te vernietig en die onkruid-doder terselfdertyd met die boonste 10-20 mm grond te vermeng. - Om goeie onkruidbeheer te verkry moet die saadbed fyn, ferm en vry wees van enige bestaande onkruidgroei en oormatige plantreste voordat LION toegedien word. LION /20/06/2011.1 3

LUGTOEDIENING: LION plus ATRAZINE 500 SC of ELIMINATOR 500 SC (slegs mielies) kan deur middel van lugbespuiting toegedien word mits die spuitstof egalig oor die teikengebied versprei word en die verlies aan spuitmiddel tydens toediening tot 'n minimum beperk word. Ten einde hieraan te voldoen, moet die volgende vereistes nagekom word. LION kan slegs deur n geregistreerde Lugbespuitingsoperateur met n korrek gekalibreerde, geregistreerde vliegtuig volgens die instruksies van SABS Kode 0118 (Aerial Application of Agricultural Pesticides) uit die lug bespuit word. Verseker dat die spuitmengsel eweredig oor die teikenarea versprei word, en die verlies aan spuitmengsel tydens toediening tot n minimum beperk word. Dit is daarom belangrik om aan die volgende vereistes te voldoen: Volume: n Spuitvolume van 30 liter per hektaar word aanbeveel vir vooropkoms en 30 tot 35 liter per hektaar vir na-opkoms. Hierdie produk is nie teen n verlaagde volume getoets nie. Die registrasiehouer kan nie effektiteit waarborg, of verantwoordelik gehou word vir enige nadelige effekte indien hierdie produk teen n laer volume, as hierbo aanbeveel, toegedien word nie. Druppel bedekking: 20 tot 30 druppels per cm² moet op die teikenarea herwin word vir vooropkoms en 35 tot 45 druppels per cm² vir na-opkoms. Druppelgrootte: n Druppelspektrum met a VMD van 350 tot 400 mikrons word aanbeveel vir toediening vooropkoms en 300 tot 350 mikrons vir toediening na-opkoms. Beperk die produksie van druppels kleiner as 150 mikrons (hoë drywing en verdampingspotensiaal) tot n minimum. Vlieghoogte: Handhaaf die hoogte van die spuitbalk bo die teiken op 3 tot 4 meter. Moet nie spuit wanneer die vliegtuig duik, uitklim of draai nie. Gebruik geskikte atomiseringsapparaat wat die vereiste druppelgrootte en bedekking sal produseer, maar die minste verlies van produk verseker. Die spuitstelsel moet n druppelspektrum met die kleinste moontlike Relatiewe Span produseer. Plaas al die atomiseerders in die binneste 60 tot 75 % van die vlerkspan om te verhoed dat druppels binne die vlerkpuntvorteks inbeweeg. Die verskil in temperatuur tussen die nat- en droëboltermometer van n swaaihigrometer, moet nie 8 C oorskry nie. Stop bespuiting indien die windspoed 15 km/h oorskry. Stop bespuiting tydens turbulente, onstabiele en droë toestande gedurende die hitte van die dag. Bespuiting onder temperatuur inversie toestande (deur bo of binne die inversie laag te spuit) en/of hoë lugvog toestande (relatiewe humiditeit 80% en meer) mag tot volgende probleme aanleiding gee: o verlaagde effektiwiteit aangesien die druppels as n wolk in die lug bly hang en moontlik o verdamp (onvoldoende bedekking op teiken), skade aan nie-teiken gewasse of sensitiewe areas as gevolg van wegdrywing van die spuitwolk na nie-teiken area. Verseker dat die Lugbespuitingsoperateur presies weet watter lande bespuit moet word. Dit is noodsaaklik om n versekering van die Lugbespuitingsoperateur te verkry dat aan al die bogenoemde vereistes voldoen sal word en dat data van belang in n logboek saamgevat is vir toekomstige verwysing. TOEDIENINGSHOEVEELHEDE: 1. MIELIES EN SUIKERMIELIES: 0 10 11 15 16 20 21 30 31 40 41 55 0,7-1,7 0,9-2,1 1,1-2,1 1,4-2,4 1,7 - Gebruik die laer toedieningshoeveelheid waar 'n kort periode van onkruidbeheer benodig word tussen toe- diening en 'n skoffelbewerking en / of 'n opvolgbespui-ting. In gevalle van hoë-grasdruk en / of geeluintjie-onderdrukking moet die hoër toedieningshoeveelhede gebruik word. LION /20/06/2011.1 4

LET WEL: (Mielies en suikermielies) Lae temperature en / of swaar aanhoudende reën direk na plant kan onkruiddoderskade soos swak ontkieming, groeivertraging, ens, van die gewas tot gevolg hê. Hierdie simptome kan vererger wanneer saad te diep geplant word. Saad kleiner as 4 plat het 'n hoër risiko vir beskadiging. 2. MIELIES: (tenkmengsel toedienings) 2.1 ) Breëblaaronkruide en grasse sal beheer word en geeluintjies voorwaardelik beheer word met die volgende tenkmengsels van LION plus ATRASIEN 500 SC. % KLEI 0 10 11 15 16 20 21 30 31 40 41 55 DOSIS / ha LION + ATRAZINE 500 SC 0,7-1,7 2,50 0,9-2,1 1,1-2,1 1,4-2,4 4,00 1,7-4,75 5,00 Vir volledige besonderhede en lys van onkruide wat beheer word raadpleeg die ATRAZINE etiket. Opmerkings: a) Gebruik die hoër toedieningshoeveelhede van LION indien voorwaardelike geeluintjiebeheer verlang word. (Verwys na lys van onkruide wat wisselvallig beheer word vir voorwaardes). b) Gebruik die hoër toedieningshoeveelheid van LION onder toestande van baie hoë grasdruk (veral van kruisvingergras) in gebiede met hoë reënval. 2.2 ) Slegs Noord-en Wes-Vrystaat en Noordwes Provinsie:- Breëblaaronkruide en gras sal beheer word met die volgende tenkmengsels van LION plus ATRASIEN 500 SC. DOSIS / ha % KLEI 0-10 11-15 16-20 21-30 LION + ATRAZINE 500 SC OPMERKINGS 0,7 2,25 Geeluintjie (Cyperus esculentus) beheer 0,9 2,25 sal nie bevredigend wees nie. 1,1 2,5 Olieboomsoorte (Datura spp) as-ook 1,4 5 kakiebos (Tagetes minuta) mag moontlik nie die hele sei-soen beheer word nie. Let wel: a) In sommige gevalle is dit praktyk om voor plant eers 'n tiokarbamaat in die grond in te werk en daarna, naopkoms van die gewas, op te volg met tenkmengsels. Bogemelde tenkmengsels van LION kan in sulke gevalle toegedien word maar daar moet deeglik op gelet word dat LION slegs vooropkomsaktiwiteit het, en beslis nie naopkoms van die onkruid gespuit moet word nie. Daar word aanbeveel om nie later as die 5 blaarstadium van die mielies te spuit nie aangesien die blare van die gewas dan te veel van die spuitmengsel van die grond kan wegkeer. b) Raadpleeg die ATRASIEN etiket met betrekking tot aanbevelings, gebruiks-beperkings, wagperiodes vir opvolggewasse, lys van onkruide wat beheer word, ens. LION /20/06/2011.1 5

2.3 ) MIELIES: (vooropkoms) LION en ELIMINATOR 500 SC (L6432) kan in n tenkmengsel gebruik word in gevalle waar n wyer spektrum van onkruidbeheer verlang word. % KLEI 0-10 11-15 16-20 21-30 31-40 41-55 DOSIS / ha LION + ELIMINATOR 500 SC 0,7-1,7 2,5 0,9-2,1 1,1-2,1 1,4-2,4 4,0 1,7-4,75 5,0 Raadpleeg die ELIMINATOR 500 SC etiket met betrekking tot aanbevelings, gebruiks-beperkings, wagperiodes vir opvolggewasse, lys van onkruide wat beheer word, ens. 3. GRONDBONE: 0-10 11-30 1,0-2,1 1,4-4,1 Gebruik die hoër dosis indien langer grasbeheer en / of voorwaardelike geeluintjiebeheer verlang word. 4. SUIKERRIET: 0-35 > 35 4,1 Tenkmengsels van LION met die ondergemelde breëblaaronkruidoders word aanbeveel. Tenkmengsels: DIURON 800 SC : Gebruik 3 / ha vooropkoms. ATRAZINE 500 SC : Gebruik 2-3 / ha vooropkoms. Gebruik die laer dosis vir gronde tot en met 35 % klei en die hoër dosis op swaarder gronde. 5. AARTAPPELS: 0 10 11 20 21 30 > 30 0,90 1,90 2,10 3,90 Dien slegs onder besproeiing toe. LET WEL: Koue toestande na 'n LION toediening mag gewasskade tot gevolg hê. LION /20/06/2011.1 6

ONKRUIDBEHEER: Verwys na die onderstaande lys vir onkruide wat beheer word. Die beheer van geeluintjies asook sekere breëblaaronkruide mag wisselvallig wees. Vir spesifieke inligting verwys na lys van onkruide wat wisselvallig beheer word. Indien dit verlang word om die spektrum van breëblaaronkruide wat beheer word te vergroot, word aanbeveel dat kombinasies met LION gemaak word deur middle van of tenkmengsels of opvolgbespuitings van standaard geregistreerde breëblaaronkruiddoders. Sulke toedienings moet gemaak word in ooreenstemming met die etiketaanbevelings van die betrokke produkte soos deur die vervaardigers voorgeskryf. Lys van onkruide wat deur LION beheer word: Eenjarige grasse: Chloris virgata Digitaria sanquinalis Eleusine indica subsp. africana Panicum schinzii Setaria verticillata Urochloa panicoides Eenjarige breëblaaronkruide: Amaranthus hybridus Amaranthus spinosus Chenopodium album Commelina benghalensis Galinsoga parviflora Portulaca oleracea Tagetes minuta Witpluim-Chloris Kruisvingergras Jongosgras Soetbuffelsgras Klitsborselgras Beesgras Kaapse misbredie doringmisbredie Withondebossie Bengaalse wandelende Jood Knopkruid Porslein Kakiebos Onkruide wat wisselvallig beheer word: Cyperus esculentus Geeluintjie Cleome monophylla Rusperbossie NOTA: Cyperus esculentus beheer sal slegs onder die volgende toestande verkry word: die plantproses moet direk voorafgegaan word deur n diep rysterbordploeg-bewerking direk gevolg deur verdere grondvoorbereiding om saadbed fyn, gelyk en ferm te kry, toediening van LION moet binne 2 dae na die plantproses volg en voldoende aanhoudende deurdringende reën (ten minste 15 mm op ligte grond en 25 mm op swaar grond) moet na toediening volg voordat geeluintjies begin om te ontkiem en te ontwikkel. ELIMINATOR 500 SC (L6432) is die geregistreerde produk van SHAIK-AGCHEM cc. LION /20/06/2011.1 7