PAASWEEK 05 tot 12 April 2009

Similar documents
OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Van hier tot daar - 05 *

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Primêre Skool Jordania

Ligte gedigte en dinge

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Welkom by Koekela Huiskafee

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Hoe het Coke ontstaan? *

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

Van hier tot daar - 02 *

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

DIE QUINTUS PORK BELLY

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

JERSEY SA. Nuusbrief

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

WAT DIE BYBEL LEER OOR SONDE Dr Arnold Fruchtenbaum

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

sweetcorn tert Metode:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VETKOEK OR BREAD DOUGH

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

MADELEINES MADELEINES

VOORWOORD VOORWOORD. Kos en samesyn gaan hand aan hand. Gesellige. Together. Die reuk van moerkoffie op die stoof, saam met die van eiers, spek en

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

Die agtergrond en ontstaansgeskiedenis van Hubert du Plessis se Duitse en Franse liedere

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

Hussar Grill - Going from strength to strength

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

MOVEMBER NOVEMBER '17

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

Muffins Steak & Ale Tin Pies

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

Market comment Markkommentaar. May/Mei 2018

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

Pork belly roast. Ingredients. Method

DIE PASTORALE BENADERING VAN DIE ALKOHOLIS

Lentil Curry. Ingredients

2015/2016 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

Makadamia bemesting beginsels

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Erika Murray-Theron. Stippellyn

Sjokolade-mousse-terrien

FINALE NAVORSINGSVERSLAG (2000/2001): WINETECH

SCHOEMANSDAL: 'N VOORTREKKERGRENSDORP, JOCHEMUS JOHANNES DE WAAL DOCTOR LITTERARUM ET PHILOSOPHIAE GESKIEDENIS

Sell your home this Spring with our qualified Estate Agents

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

Charolais. Waarom n. kalwers groei vinnig, dus laer mortaliteit. Charolaiskoeie beskik oor genoeg melk om van die swaarste kalwers te speen.

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

Griddled bavette steak with shallot and red wine sauce

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

MEDIAVRYSTELLING (English below) 24 Maart 2018 Vir onmiddellike vrystelling. Woolworths se kaas maak geskiedenis met twee in n ry

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

Suurlemoengegeurde malvapoeding

Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE

OORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA

DASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN

Goeie bestuur gee jou n voorsprong

Transcription:

PAASWEEK 05 tot 12 April 2009 Paasfees is die grootste jaarlikse fees van die christelike godsdiens - aangesien dit sentreer rondom die primêre van ons geloof, naamlik Jesus se kruisdood en Sy opstanding. Vanjaar se vieringe in Kraggakamma begin met 'n Jesus Passie op Sondag 05 April - 'n opvoering onder leiding van Danie Matthee. Dit word die oggend (09:00) aangebied én die aand (18:30) herhaal. Gedurende die volgende week (bekend as die Groot Lydensweek) word elke dag gefokus op n gebeurtenis uit die ooreenstemmende dag van Jesus se laaste week as mens op aarde. Van Maandag 06 tot Donderdag 09 is daar elke aand om 18:30 'n Paasweekbyeenkoms, met Nagmaal tydens Donderdag-aand se byeenkoms, en op Goeie Vrydag 10 April is die Kruisigingsdiens om 09:00 die oggend. Vir al hierdie byeenkomste wat gewyd en meditatief is is somber kleredrag (swart, grys) verkieslik. Die volgende dag, Stil Saterdag, is daar geen byeenkoms nie. Die Paasweek word dan afgesluit met die oorwinningsfees van die Opstandingsdiens op Sondag-oggend 12 April om 09:00 waartydens helder, vrolike klere en kleure gepas sal wees! Al hierdie geleenthede word gelei deur dr Leon Steenkamp. Die Paasweek verloop DV as volg:- Sondag 05 09:00 Jesus Passie Opvoering 18:30 Jesus Passie (Herhaling) Maandag 06 18:30 Jesus maak die tempel skoon Joh. 2: 13 22 Dinsdag 07 18:30 Jesus gee liefde en lewe Joh. 2: 23 3: 21 Woensdag 08 18:30 Jesus verwag herinneringe Matt. 26: 2 13 Donderdag 09 18:30 Jesus word verraai Matt. 26: 14 30 Vrydag 10 09:00 Jesus word gekruisig Joh. 19: 1 17 Saterdag 11 Jesus in die graf Joh. 19: 38 42 Sondag 12 09:00 Jesus staan op! Joh. 20: 1 10. Spesiale kollektes vir Sending word tydens die Paasweek opgeneem - vir Cala op Sondag 05 en vir Wêreldsending van Maandag 06 tot Sondag 12.

Maandag 06 (18:30): Jesus maak die tempel skoon = Joh. 2: 13 22 Sing Wydingslied = 391: 1, 3, 4 (Sittende) Lees Ps. 22: 26 30 Sing Lied 390: 1, 2 (Sittende) Hiedie week aandag aan momente uit Jesus se laaste week --> Maandag (onder andere): Jesus maak die tempel skoon --> Lees Joh. 2: 13 22 Dink daaraan en Glo dit. Dink aan Jesus en Glo in Hom. Hy maak nie net die tempel skoon, maar mense se lewens skoon = reinig, kan ook sê: verlos nie net van sonde, ook van die wet. Joodse wette (Ou Testament) bepaal: Offers na die tempel Konteks: mense moes vêr reis, primitief: te voet of donkie --> kon nie offerdiere saambring nie OF: offerdiere afgewys as onrein --> moes by tempel koop, ten duurste, vet winste. Jesus jaag diere en mense uit --> vernietig die wettiese offerstelsel. Deur die wet / offers / tempel (kerk) kom NIE by God uit nie NET deur Jesus Christus kom mense by God uit - Hy is die tempel = :21 Wie by Jesus is, is by God dit is primer! - alles anders (godsdienstige handelinge) is sekondêr. Ou Testament: Waar die tempel is, is God spesiaal teenwoordig Nuwe Testament: Waar Jesus is, is God spesiaal teenwoordig. In Jesus se teenwoordigheid ervaar ons God In Jesus is ons rein, skoon om voor God te verskyn --> vrye toegang tot God - bevry, verlos van die wet en offers - WANT: Jesus bring Self die Offer! Lees Lied 382: 2, 3

Dinsdag 07 (18:30): Jesus gee liefde en lewe = Joh. 2: 23 3: 21 Sing Wydingslied = 391: 1, 2, 5 (Sittende) Lees Ps. 22: 31 32 Verwys na Ps. 22: 31 nageslag en Lied 388: 1 deur die eeue --> Jesus heers oor alle eeue, alle mense Sing Lied 388: 1, 3 + 387: 3 (Volg direk, dieselfde melodie) Verwys na Lied 387: 3 word God se kind Hoe? Deur geloof in J.C. --> Lees Joh. 2: 23 25. Jesus ken jou ook Is jou geloof opreg? Dieselfde mense wat geskree het: Hosanna!, is dieselfde mense wat later geskree het: Kruisig Hom! Ons ook dalk opgesweep, meegesleur deur mense? - tussen wie jy is bepaal wat jy sê, wat jy glo? Ons kan Jesus nie bluf nie. Geen valsheid. As ek nie rêrig my vertroue in Hom stel nie, stel Hy ook nie veel vertroue in my nie - :24. Daar is baie sulke mense, was baie sulke mense - soos Leon, Tom, Dick, Harry en Nikodemus --> Lees Joh. 3: 1 21. Een v/d bekendste en belangrikste verse in die Bybel = Joh. 3: 16 Jesus wat die mens ken (einde van hoofstuk 2), gee vir die mens liefde en lewe (hoofstuk 3). Omdat die Here die mens ken en liefhet, het Jesus aarde toe gekom, gely en gesterf sodat die mens kan lewe! Jesus reinig (vergelyk gisteraand) = verlos --> nie verlore, lewe, ewige lewe. Belangrik: Geloof in Jesus nie net vir ewige lewe, maar ook vir tydelike lewe - :21. Kernwoorde = lyding, liefde, lewe - Jesus se lyding is bewys van Sy liefde - deur Sy lyding en lewe gee Hy vir ons lewe + vra van ons te lewe soos Hy wil, gehoorsaam. = Lees Lied 394: 1, 2, 3

Woensdag 08 (18:30): Jesus verwag herinneringe = Matt. 26: 2 13 Lees Matt. 26: 2 + Lied 397: 1, 2, 3 Sing Wydingslied = 391: 1, 5, 6 (Sittende) Lees Ps. 22: 23 25 Lees Matt. 26: 2 13 --> Jesus verwag herinneringe. Wat doen ek wat herinneringe sal wees? Ek ys soms! Wat vertel mense van my? Hoe word met die Evangelie verbind? - :13 Evangelie = Goeie nuus Herinnering = Goeie dade (?) Wat se dade van herinnering moet ons doen? --> Liefdesgebod = vir God bo alles en naaste soos self - dit is hoe hierdie verhaal verstaan moet word. Dissipels se verontwaardiging (:8, 9) is begryplik - gaan oor liefde vir naaste. Jesus wys egter daarop: éérs liefde vir God (grootste gebod) - :10b = aan My gedoen. Liefde vir die Here is nie altyd logies, rasioneel nie - maak soms geen sin, onbesonne. Dissipels se verontwaardiging was logies Die vrou se vermorsing was teo-logies. Teologiese liefde (άγάπή) nie altyd logies nie inderdaad blind! - dit doen net: spontaan, entoesiasties, oordadig. Moenie geleenthede mis om liefde vir die Here te wys nie. My lewensgeskiedenis: Tragedie van verlore kanse? OF: Loflied vir die liefde, vir die Here? - DIT is die herinneringe wat die Here verwag! Gisteraand: nie net vorentoe kyk na ewige lewe, maar ook die tydelike = wat doen ek vandag? Wat ek vandag doen --> wat more gesien word as terugkyk. Dus: Make memories! loving memories Leef n lewe en doen dinge wat sal herinner aan liefde vir die Here - Jesus verwag dit. Sing Lied 393: 1, 4

Donderdag 09 (18:30): Jesus word verraai = Matt. 26: 14 30 Stukkie Brood en kelkie Wyn/Druiwesap vir elke lidmaat met inkom. Sing Wydingslied = 391: 1, 3 (Sittende) Tydens lyding en kruis, Jesus identifiseer met Ps 22: 12 22 --> Lees. Lees Lied 386: 1, 2 + Sing direk daarna Lied 384 (Sittende) Mag d Here aan ons dink. Mag ons aan d Here dink, hier by Nagmaal. Kort voordat Jesus die Nagmaal ingestel het, het een v/d 12 dissipels --> Lees Matt. 26: 14 16. Lees nou verder van gebeure op d/d Don.dag --> Matt. 26: 17 25 Dit is soos jy sê! Wat sou op daardie oomblik deur Judas se gedagtes en gemoed gaan? Gierigheid? liefde vir geld, meer as liefde vir God. Mag? om te kan heers oor mense en situasies. Manipulering? Jesus is nie die leier wat Judas verwag het nie - Judas wou hê Hy moes sterker optree, polities --> probeer Hom daartoe dwing. Belangrike boodskap uit h/d geskiedenis waar Jesus verraai word: Oppas vir geldgierigheid dit kan jou vreeslike dinge laat doen! Strewe na mag maak jou egosentries, net eie belange. Moenie die Here probeer manipuleer volgens jou eie verwagtinge nie Hy moenie verander om my te pas nie - ék moet verander om Hom te pas. Verkeerde denke en dade, sonde, kan vir mense weggesteek word, maar nie vir die Here nie Hy weet! Met dit in gedagte, behoort elkeen van ons ook te vra: Is dit miskien ek? - :25 + :22 (selfs die ander was nie seker) Is ék miskien gierig, magsugtig, manipulerend, sondig? Is ek nie dalk ook maar soos Judas nie? Verraai ek nie ook maar vir Jesus nie? Moet baie ernstig hieroor nadink voordat Nagmaal gebruik - want, volgens 1 Kor. 11: 27 29 --> Lees Terwyl nadink oor sonde, dit bely en vra vir vergifnis --> Luister na CD: Nagmaallied (Juanita du Plessis)

Lees nou verder uit Matt. 26 [ Gebruik Nagmaal] :26a --> neem brood + vra seën :26b --> eet brood :27a --> neem beker + dankgebed :27b 29 --> drink wyn :30 --> lofsang = Kraggakamma Nagmaallied 1. Ons vier in Kraggakamma Nagmaal om, Here Jesus, te onthou: U het vir elke mens gesterwe en in U liefde toegevou. Ek weet vir seker dis vir my ook - daarop sal ek gelowig bou. Dié brood en wyn is vir ons tekens - dit dien as waarborg van U trou. 2. Om hierdie tafel is ons almal aan U en aan mekaar verbind. Deur U versoeningsdood, Heer Jesus, is ons vir altyd eensgesind. Omdat U lewe en ook weer kom, kan elkeen lewensvreugde vind. Vorentoe bly steeds die vooruitsig - ek is vir ewig God se kind. 3. Ons vier hier fees en ons sê dankie deur hoe ons bid en dink en leef. Ook deur ons woorde en ons dade wil ons getuig dat U vergeef. Mag ons geloof in U versterk word, U as die Vader, Seun en Gees. Ons glo U s vír ons, bý ons, ín ons. Op Pad vir Christus wil ons wees! [Melodie: Lied 200, Liedboek van die Kerk, N G Kerk-Uitgewers, 2001] [Woorde (n.a.v Nagmaalsformulier): Leon Steenkamp, Augustus 2004]

Vrydag 10 (09:00): Jesus word gekruisig = Joh. 19: 1 17 (+ 18 37) Hierdie, vir ons, Goeie Vrydag was vir Jesus n Slegte Vrydag = hoogtepunt (laagtepunt!) van Sy lyding = toe Hy aan n kruis gesterf het Die herdenking van hierdie dag = Goeie Vrydag - Goed = Jesus sterf in my plek - Vry = Jesus verlos my, ek is vry Dink daaraan --> Sing Wydingslied = 391: 1, 3, 5 (Sittende) Lees Lied 377: 1, 2, 3 Lees Ps. 22: 2 12 H/d psalm deur Jesus aangehaal toe Hy aan kruis hang (Matt. 27: 46): My God, My God, waarom het U My verlaat? In Aramees: Eli, Eli, lema sabagtani? --> Luister na CD: Eli Lema Sabagtani (Prophet) Lees Joh. 19: 1 17 Geen aakliger manier om te sterf as kruisdood nie: spykers, liggaamsgewig, brandende son, aasvoëls en kraaie Erger nog vir Jesus as voorafgaande in ag geneem word: gegésel, doringkroon, geklap, gespoeg, bespot, verneder, moes self kruis dra, verraai deur mense, verlaat deur God Hoekom? = Liefde en Lewe! Omdat Jesus ons liefhet, wil Hy ons lewe gee Hy maak dood seker --> Lees 1 Petr. 2: 24 Sien vir Jesus aan die kruis Hy hang daar vir jou!!, vir my!! Vir al ons skuld het Hy betaaal my skuld, jou skuld --> ons is vrygespreek, verlos, nuwe mens --> Sing Lied 396: 1, 3, 4. Saterdag 11(GEEN Byeenkoms): Jesus in die graf = Joh. 19: 38 42

Sondag 12 (09:00): Jesus staan op! = Joh. 20: 1 10 Staande: Lied 422: 1, 2 Seëngroet Lied 421: 1, 2, 3 Lees Joh. 20: 1 10 Die Sondagmore vroeg Die afgelope week verwys na verskil wat Jesus gemaak het - belangrikste = verskil aan mense se lewens - ook: verskil tussen Ou en Nuwe Testament - vir vandag: Opstanding --> sabbat nie meer Sat., maar Son. = weeklikse herdenking deur die kerk Lees Lied 419: 1, 2 Sing Lied 409: 1, 2 (Sittende) Op Jesus kan ons hoop. Hy het opgestaan. Hy lewe en gee lewe. Ons sê dit so maklik, maar verstaan ons dit? - :9. Jesus se opstanding = basiese van die christelike geloof --> Lees 1 Kor. 15: 14, 17 Ons glo in, aanbid, dien, volg n lewende Here - geen ander godsdiens het dit nie. My standpunt: Omdat Jesus leef, behoort kruis nie primêre simbool te wees v/d christendom nie - eerder die opstanding! - weet nie eintlik hoe nie Son? --> Have fun in the Son! Loop onsself soms te pletter teen die kruis - ons eie kruis, lyding. As ons Jesus se opstanding verstaan --> hoop, krag, oorwinning, moed, inspirasie, motivering = positiewe ingesteldheid teenoor die lewe én die dood! --> Lees Efes. 2: 18 20a dieselfde krag!! Jesus se opwekking wek ons op tot n opgewekte lewe. Offergawes Slotlied = Triomlied = 407: 1, 2 Seën Musikale AMEN.