AANSOEK OM NIE-LID REKENING. Aangeheg vind u die ondergenoemde relevante vorms vir voltooiing van u aansoek:

Similar documents
GRAAD R OOREENKOMSVORM 2018

NAAM EN VAN VAN LEERDER:

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

Die volgende dokumente moet die inskrywingsvorm vergesel:

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

CHISTIANA DELWERSFEES

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

JERSEY SA. Nuusbrief

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

Page 1 of 8

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

Primêre Skool Jordania

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 03 SEPTEMBER 2010 / 03 SEPTEMBER GENERAL NOTICE LIQUOR NOTICE NO. 02 OF 2010 LIQUOR ACT, NO. 6 OF 201

ALGEMENE INLIGTING GENERAL INFORMATION 1. DATUM VAN FEES DATE OF FESTIVAL 2. LIGGING LOCATION 3. TARIEWE TARIFFS

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

Van hier tot daar - 05 *

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

WET OP DIE INDIENSNEMING VAN OPVOEDERS 76 VAN 1998 i * [GOEDGEKEUR OP 30 SEPTEMBER 1998][DATUM VAN INWERKINGTREDING: 2 OKTOBER 1998] (Engelse teks

Aansoek om Toelating tot Skool

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

2 No PROVINCE OF THE NORTHERN CAPE PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 4 NOVEMBER 2011 ANNUAL PRICE INCREASE FOR PUBLICATION OF A LIQUOR LICENCE:

EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette igazethi YePhondo Kasete ya Profensi Provinsiale Koerant Vol. 18 MAY KIMBERLEY, 6 MEl 2011 No

1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

SA Terroir Wine Awards 2008 Concept and Catalogue (catalogue, contact details on pages 3, 4)

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Welkom by Koekela Huiskafee

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

AIDS. HElPl1NE. We oil Irawm he power to pment kiidc. Prevention is the cure EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

Moet nie agter. gelaat word nie. Ons is in vlug, is jy aan boord?

DASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

Hoe het Coke ontstaan? *

Hierdie uitgawe van die Munisipaliteit Swartland se nuusbrief fokus op dienslewering en hou jou op hoogte van alle munisipale aktiwiteite.

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

DIE INVLOED VAN BESIGHEIDSRISIKO OP DIE OMV ANG VAN 'noudit

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

Johanna J.E. Messerschmidt Departement Kurrikulumstudie, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011


THE NEL S RIVER DAM OF CALITZDORP, : SOUTH AFRICA S OLDEST WORKING CONCRETE GRAVITY DAM WALL

DIE QUINTUS PORK BELLY

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie

SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH

GOEWERM ENTSKENN ISGEWINGS

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Muffins Steak & Ale Tin Pies

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

INTERNATIONAL ORGANIZATION FOR STANDARDIZATION.ME>1(~YHAPOAHAR OPrAHM3A~MR fl0 CTAH~APTM3AL&Wl~ORGANISATlON INTERNATIONALE DE NORMALISATION

Packaging / Verpakking: 1 L CAUTION VERSIGTIG SIEN INGESLOTE PAMFLET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

MEDIAVRYSTELLING (English below) 24 Maart 2018 Vir onmiddellike vrystelling. Woolworths se kaas maak geskiedenis met twee in n ry

Lentil Curry. Ingredients

Van hier tot daar - 02 *

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

sweetcorn tert Metode:

BANKET INLIGTING 2008

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

Pork belly roast. Ingredients. Method

Transcription:

AANSOEK OM NIE-LID REKENING Aangeheg vind u die ondergenoemde relevante vorms vir voltooiing van u aansoek: 1. Persoonlike/Besigheid Besonderhede, Krediet verwysings en Kredietterme ooreenkoms 2. Gesamentlike en afsonderlike aanspreeklikheidsvorm. 3. Bankvorm wat voltooi/gestempel moet word deur die bank. (Gestempelde bankbrief of n gekanselleerde tjek kan en mag hierdie vorms vervang.) SEB Sertifikaat indien enige. Bewys van fisiese adres (Bv: Eskom rekening of Munisipale rekening.) Volgens die Nasionale Kredietwet word bogenoemde inligting benodig vir n kredietverskaffer om n fasiliteit te skep; geen uitsonderings. Saam met die aansoek verlang SSK ook afskrifte van die volgende dokumentasie: Individu : Identiteitsdokument (NIE BESTUURSLISENSIE NIE!) Huweliksvoorwaarde Kontrak Afskrif van u BTW sertifikaat Vennootskap : Geskrewe vennootskapsooreenkoms, indien enige Sowel as afskrif van BTW sertifikaat Vennote se Identiteitsdokumente Sowel as bewys van adresse Vennote se Huweliksvoorwaarde Kontrak BK : Lede van BK se identiteitsdokumente CK1 (Stigtingsverklaring) CK2 (Name en adresse van huidige lede van BK) BTW sertifikaat van BK Maatskappy : CM2 (Akte van oprigting) CM46 (Aandeelhouersooreenkoms, indien enige) CM42 (wat huidige aandeelhouers uiteensit) CM29 (wat huidige direkteure toon, met adresse) Direkteure se identiteitsdokumente BTW sertifikaat van Maatskappy Trust : Trust akte en Magtigingsbrief van die Trust wat trustees aandui Afskrif van BTW sertifikaat Afskrifte van trustees se identiteitsdokumente Bewys van die trustees se adresse Dit dien om te meld dat geen aansoek vir oorweging voorgelê sal word indien dokumentasie en inligting van die aansoeker nie volledig is nie. Die mees onlangse finansiele state, sowel as enige addisionele inligting, mag verlang word deur SSK se Kredietbestuurder. Baie dankie. Anelda Burger Debiteur Klerk

NIE-LID AANSOEK Volle naam en van:...noemnaam:... Woonadres:... Tel nr:... Id nr:... Faks nr:... E-pos adres:... Geregistreerde naam van onderneming:... Aard van besigheid:... Posadres:... Kontakpersoon:... Tel/Sel:... Hoedanigheid van kontakpersoon:... Besonderhede van Handels verwysings: Naam:... Adres:... Tel nr:... Kontakpersoon:... Rek nr:... Gem. aankope per maand R... BTW nr:...(voorsien afskrif) Naam:... Adres:... Tel nr:... Kontakpersoon:... Rek nr:... Gem aankope per maand R... Registrasie nr:... Krediet verlang by SSK: R... Hoe verkies u om die staat maandeliks te ontvang? Merk met X (U mag beide pos en e-pos opsies kies, indien so verkies.) Via Pos Via e-pos Persoonlik kom afhaal Staat e-pos adres:... (Meer as een e-pos adres mag gegee word.) Verlang u om die staat in Pastel formaat te ontvang? (Merk met X) E-pos adres vir Pastel:... (Meer as een e-pos adres mag gegee word.) Ja Nee SEB geregistreer : Nee Ja Maak u gebruik van bestelnommers? Ja Nee (Voorsien afskrif)

SSK KREDIETVOORWAARDES Hierdie fasiliteit word beskikbaar gestel met standaard 30-dae terme. n Rekening word as agterstallig beskou indien aankope binne n bepaalde maand nie vereffen is voor of op die laaste werksdag van die daaropvolgende maand nie. Indien n rekening agterstallig is word die fasiliteit teruggetrek tot die agterstallige bedrag betaal is. Rente sal gehef word op agterstallige rekeninge. Die fasiliteit sal ook teruggetrek word indien aankope die totale limiet waarop ooreengekom is, oorskry. Rekeninge kan elektronies betaal word. Indien u oorplasings van n ander bank maak, verseker dat dit tot 3 dae voor die einde van n maand geskied om betyds op SSK se bankstaat te verskyn. Elektroniese betalings moet dieselfde dag nog per faks of e-pos bevestig word. Hierdie faksnommer en e-pos adres word voorsien met verwelkomingsbrief. Die aansoeker is aanspreeklik vir alle invorderings- en regskoste wat aangegaan mag word om betaling van enige bedrag verskuldig hierkragtens af te dwing, insluitend koste op n prokureur en kliëntskaal. Die aansoeker kies die adres hiervoor genome as sy domicilium citandi et executandi. Ek/ons magtig Sentraal-Suid Koöperasie Beperk om die inligting hierin vervat op te volg en om enige person en/of onderneming hierin genome te kontak ten einde te bepaal of n rekening geopen gaan word of nie. Ek/Ons aanvaar ook dat my/ons nuutste finansiële state aangevra mag word vir goedkeuring van hierdie rekening. Verder waarborg ek/ons dat: Die bogenoemde inligting waar en juis is. Ek/Ons behoorlik gemagtig is om hierdie aansoek te teken. Ek/Ons SSK se kredietvoorwaardes gelees het, verstaan en daartoe instem. Ek, die aansoeker, aanvaar volle verantwoordelikheid vir hierdie rekening in my persoonlike hoedanigheid. GETEKEN TE... OP HIERDIE DAG... VAN... 20... NAAM:... HOEDANIGHEID:... HANDTEKENING:... LIMIET TOEGESTAAN: R... GOEDGEKEUR:... SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

GESAMENTLIKE EN AFSONDERLIKE AANSPREEKLIKHEID Ek/Ons, die ondergetekendes:... en...en... en...en... wat in Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie/Trust sake doen onder die naam van:... versoek u hiermee om n rekening in die naam van die genoemde onderneming te open. Ek/Ons erken en bevestig dat ek/ons gesamentlik en afsonderlik en in solidum in my/ons persoonlike en afsonderlike hoedanighede sowel as die Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie/Trust verantwoordelik is vir alle skulde of ander verpligtinge van watter aard ookal, huidig sowel as toekomstig en hoe dit ookal mag ontstaan, wat nou of in die toekoms deur die Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie/Trust aan SENTRAAL-SUID KOöPERASIE (hierna later genoem die Koöperasie) verskuldig of betaalbaar mag wees. En ek/ons erken verder en stem toe dat die Koöperasie die bedrag van enige sodanige verpligting van een of meer van ons in my/ons persoonlike hoedanighede mag verhaal, beslag op my/ons privaat bates mag lê sonder die noodsaaklikheid van enige voorafgaande aksie teen die onderneming of beslaglegging op enige van die bates van die onderneming. En ten slotte erken ek/ons toe dat ingeval die boedel van die Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie/Trust en die boedel of boedels van enigeen of meer van ons gelyktydig onder sekwestrasie is, die Koöperasie n eis vir die bedrag van enige sodanige verpligting teen die gesekwestreerde boedels van almal of enigeen van ons/my, asook teen die boedel van die Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie/Trust mag instel en bewys. Ingeval die samestelling van my/ons onderneming gewysig of verander word, sal behoorlike skriftelike kennisgewing daarvan aan u gegee word en sodanige kennisgewing sal op die Maatskappy/Vennootskap/Beslote Korporasie /Trust bindend wees indien dit in die naam van die onderneming deur enigeen van ons ondergetekendes hiervan gegee is. GETEKEN: GETUIES: (Maak asseblief seker dat getuies teken).................. DATUM:... (Maak asseblief seker dat u die datum voltooi.)

Datum:... Die Bestuurder... (Bank) Hierdie vorm moet deur n gemagtigde persoon van u bank voltooi en... (Tak) gestempel word. Meneer/Mevrou, U kliënt (...) (Rek no:...) Van die adres... Se finansiële besonderhede soos op.../.../... KREDIET SALDO S op lopende-, deposito-, spaar-, dividend- en ander rekeninge: Rekening omskrywing Bedrag 1. Tjekrekening...... 2. Vaste Deposito...... 3. Spaarrekening...... 4. Kredietkaart...... 5. Ander...... DEBIET SALDO S van oortrekkings, lenings en andere waarvoor kliënt aanspreeklik is: Rekening omskrywing Bedrag 1. Tjekrekening...... 2. Fasiliteit tjekrekening...... 3. Termynlening : Pmt..Datum...... 4. Verbandlening : Pmt..Datum...... 5. Ander lenings : Pmt..Datum...... 6. Kredietkaart......

HUURKOPE Item(s) Paaiement Datum Betaalbaar Bedrag Uitstaande 1..... 2..... 3..... 4..... Volledige besonderhede van SEKURITEITE verskaf deur die kliënt. (Tipe verbande, rangordes, bedrae, afkoopwaardes of wat ter sprake.)... Gemagtigde handtekening van kliënt: Bankamptenaar:... Bankstempel: Geliewe ons so spoedig moontlik van die voltooide vorm te voorsien per faks: 028 5148656 of e-pos: info@ssk.co.za... nms. SENTRAAL-SUID KOöPERASIE BPK.