Hoe het Coke ontstaan? *

Similar documents
OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Van hier tot daar - 05 *

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Van hier tot daar - 02 *

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Ligte gedigte en dinge

Spieëltjie, Spieëltjie aan die wand -

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

VOORWOORD. Dr F. Peters Director: Curriculum ECD & GET Programmes. Vir verdere insette tot hierdie dokument kan u die volgende persone kontak:

Primêre Skool Jordania

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Verdere onderwys- en opleidingsfase Graad 10-12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

MADELEINES MADELEINES

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

DIE QUINTUS PORK BELLY

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

Welkom by Koekela Huiskafee

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

sweetcorn tert Metode:

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

VETKOEK OR BREAD DOUGH

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Sjokolade-mousse-terrien

PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI

WAT DIE BYBEL LEER OOR SONDE Dr Arnold Fruchtenbaum

GRADE 11 NOVEMBER 2014 HOSPITALITY STUDIES

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

Chocolate Chip Peanut Butter

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

Carrot and Pineapple Cake

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

JERSEY SA. Nuusbrief

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

AMARULA Sjokoladekoek

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

Kerrie perskes. Pickled Fish

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

Lentil Curry. Ingredients

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

ASYN-POEDING MENG SAAM

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

PAASWEEK 05 tot 12 April 2009

2015/2016 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG

Muffins Steak & Ale Tin Pies

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

Pork belly roast. Ingredients. Method

ROMANY CREAMS. Method

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek

ONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast

Die agtergrond en ontstaansgeskiedenis van Hubert du Plessis se Duitse en Franse liedere

Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Johanna J.E. Messerschmidt Departement Kurrikulumstudie, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

'N BEDRYFSIELKUNDIGE ONDERSOEK NA DIE VERBAND TUSSEN GEHALTE VAN WERKLEWE EN PERSOONLIKHEID BY 'N GROEP ALKOHOLISTE. ANDRe JOHAN SWANEPOEL

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS:

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

ANCHOR PARSBOEK 2012 WINE YEAST THE LEADING NEW WORLD WINE YEAST BRAND

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

Suurlemoengegeurde malvapoeding

DIE INVLOED VAN MELKSUURVORMENDE BAKTERIE~ OP DIE KWALITEIT EN SAMESTELLING VAN. DROe ROOIWYN

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies.

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

Transcription:

OpenStax-CNX module: m23728 1 Hoe het Coke ontstaan? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL 2 Graad 7 3 Module 16 4 HOE HET COKE ONTSTAAN? Julle het nou gedink, gesels, geskryf oor advertensies en selfs advertensies gemaak. Het jy geweet dat daar elke sekonde van die dag iemand êrens in die wêreld is wat Coca-Cola, ook beter bekend as Coke, drink? Hoekom? Danksy uitstekende advertensie-veldtogte het Coke een van die bekendste produkte in die wêreld geword! HOE het Coke ontstaan? 1. BEGRIPSTOETS Luister terwyl julle opvoeder die onderstaande leesstuk hardop voorlees. Daarna kan jy en `n maat dit ook hardop vir mekaar voorlees. Help mekaar met die korrekte uitspraak van die woorde. Coca-Cola is in 1886 deur `n apteker, John Styth Pemberton, uitgevind. Pemberton het `n apteek in Atlanta, Amerika, gehad waar hy onder andere medisyne, pille en haarkleurmiddels verkoop het. In 1885 het Pemberton `n tonikum gemaak wat hy Frech Wine Cola genoem het. `n Tonikum is `n soort medisyne wat `n mens ekstra energie gee. Hy het dit sommer in `n driebeenpot in sy agterplaas gemeng en dit ook as `n medisyne vir hoofpyn verkoop. Dit was nie lank nie, of sy personeel het hierdie lekker medisyne met water verdun en gedrink om hulle dors te les. Op Saterdag 8 Mei 1880 het Pemberton `n beker vol van hierdie medisyne na 'n ander apteek, Jacobs Pharmacy toe gevat. Hierdie winkel het `n sodapomp gehad wat koolsuurgas by water gevoeg het om sodawater te maak. Hierdie sodawater is dan met gegeurde stroop gemeng vir heerlike verfrissende drankies. Pemberton het sodawater by sy medisyne gevoeg en al die mense in Jacob's Pharmacy het daarvan geproe. Almal het gedink dit was heerlik. Pemberton se boekhouer het voorgestel dat hulle dit Coca-Cola moet noem. Pemberton het begin om Coca-Cola te verkoop teen 5 sent (Amerikaanse sent) `n glas. Pemberton is in 1888 oorlede en het voor sy dood die resep aan `n besigheidsman, Asa G. Chandler, verkoop. Chandler het Coke begin adverteer en skielik wou almal Coke drink. Chandler het die Coca-Cola Maatskappy tot `n reuse maatskappy opgebou en dis vandag die grootste koeldrankmaatskappy in die wêreld. Beantwoord nou die volgende vrae: 1. Kies die korrekte antwoorde en onderstreep hulle: (a) Coke is in (1885, 1886, 1888) uitgevind. * Version 1.1: May 21, 2009 3:30 pm -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m23728 2 (b) Die uitvinder, John Pemberton, was `n (Amerikaner, Engelsman, Fransman). (c) Hy het `n (kafee, haarsalon, apteek) besit waar hy onder andere (koerante, medisyne, lekkers) verkoop het. 4 x 1 2 = 2 2. Vul die ontbrekende woorde in: (a) Pemberton het `n medisyne gemaak wat `n mens ekstra energie gee. `n Mens noem hierdie soort medisyne `n. (b) Hy het dit sommer by sy huis in `n gemeng. (c) `n Mens kon hierdie medisyne ook vir drink. (d) Sy personeel het hierdie medisyne sommer met gemeng en gedrink as hulle dors was. 4 x 1 2 = 2 3. Beantwoord die volgende vrae deur slegs die antwoorde te skryf: (a) Op watter dag van die week het Pemberton `n beker vol medisyne na `n ander apteek toe gevat? (b) Wat het hierdie winkel gehad om sodawater te maak? 4 x 1 2 = 2 4. Die volgende stellings is ONWAAR. Skryf hulle oor sodat hulle WAAR sal wees. (a) Pemberton het gegeurde stroop by sy medisyne gevoeg. (b) Niemand het van hierdie drankie gehou nie. 2 x 1 = 2 5. Beantwoord die volgende vrae in volsinne: (a) Wat het Pemberton voor sy dood gedoen? (b) Wat het Chandler met die Coca-Cola Maatskappy gedoen? 2 x 1 = 2 6. Voorsien hierdie leesstuk van `n opskrif. Assessering deur opvoeder. Totaal: 10 Table 1 LU 3.4.1 Table 2 2. `N LETTERVERS Weet julle wat 'n lettervers is? Hierdie is `n voorbeeld: Figure 1

OpenStax-CNX module: m23728 3 Die eerste letters van elke reël vorm dus `n woord van bo na onder. Skryf `n lettervers met die volgende woord. (Die reëls kan uit so min as `n woord bestaan. Daar is geen vasgestelde of voorgeskrewe reëls vir `n lettervers nie). Figure 2 LU 5.3.3 Table 3 Lees julle letterverse in julle groepe vir mekaar voor. 3. TOETS JOU AMERIKAANSE KENNIS Daar is baie produkte behalwe Coke wat hulle ontstaan in die magtigste land ter wêreld, Amerika, gehad het. Hieronder volg `n paar leidrade vir `n blokkiesraaisel wat oor Amerikaanse handelsmerke handel. Verdeel in julle groepe en help mekaar om hierdie blokkiesraaisel te voltooi. 1. Die grootste vervaardiger van hardeware en sagteware wêreldwyd. (9) 2. Hoender gemaak volgens kolonel Sanders se resep. (8) 1. Hulle maak rekenaars. (3) 2. Die bekendste passasierstralers in die wêreld. (6) continued on next page

OpenStax-CNX module: m23728 4 3. Henry het dié motors begin maak en het die eerste een Model T genoem. (4) 4. Die skepper van Micky Mouse en Donald Duck. (6) 3. Almal ken hulle burgers en skyes. (9) 4. Dit lyk soos Coke, maar smaak nie heeltemal dieselfde nie. (5) Table 4 LU 3.7.5 Table 5 4. VOEGWOORDE As jy sinne langer wil maak, verbind jy dit met voegwoorde soos en, want, daarom en omdat. Kyk hoe die sinne verander as jy hulle met voegwoorde verbind. Figure 3 Daar is dus drie groepe voegwoorde in Afrikaans.

OpenStax-CNX module: m23728 5 Groep 1 Groep 2 Groep 3 enmaarwant daaromdusdan omdatdatterwyl Die tweede sin verander nie.daar is `n komma voor..., want en..., maar. Die werkwoord van die tweede sin staan direk ná die voegwoord. Die werkwoord van die tweede sin spring na die einde van die sin. Table 6 A. Verbind nou die volgende sinne met die voegwoorde tussen hakies. 1. Coke is die bekendste koeldrank. Dit is 'n Amerikaanse produk. (en) 2. Coke adverteer hulle produk baie. Mense ken dit. (daarom) 3. Baie mense verkies Coke. Dit is verfrissend. (omdat) 4. Ek drink graag Coke. Ek hou ook van Fanta. (maar) 5. Coke bevat suiker. Dit gee energie. (dus) 6. Dis `n feit. Coke is baie gewild. (dat) 7. Ek hou van Coke. Dit les my dors. (want) 8. Coke is die bekendste. Sprite en Fanta word ook al hoe meer gedrink. (terwyl) B. Vul die ontbrekende voegwoorde in. Kies uit woorde in die blokkie. Figure 4 Pemberton het medisyne gemaak hy `n apteker was. was Coke nie oorspronklik `n koeldrank nie is as medisyne verkoop. Sy personeel het gedink dit is lekker het dit gedrink as hulle dors was. hulle sodawater bygevoeg het, het almal gedink dis heerlik. Ruil jou sinne met `n maat s'n om en assesseer mekaar se werk onder leiding van julle opvoeder. LU 6.3.11 Table 7 5. HOEVEEL MENSE DRINK COKE? Die verbruik is as volg: Oos- en Sentraal-Europa : 124 miljoen China : 1,2 biljoen Afrika : 568 miljoen

OpenStax-CNX module: m23728 6 Indonesië : 191 miljoen Die Russiese Republieke : 293 miljoen Indië : 840 miljoen Ander nasies : 326 miljoen Nie-verbruikers : 1,9 biljoen Julle moet nou hierdie sirkeldiagram van byskrifte voorsien na aanleiding van bogenoemde inligting. Elke sektor moet ook ingekleur word. Onthou om elke sektor `n ander kleur te maak. LU 5.3.2 Table 8 6. SKRIFTELIKE WERK Hier volg nou sleutelwoode en frases wat betrekking het op die bestanddele en die resep van Coke. Julle moet nou hierdie sleutelwoorde en frases gebruik om in volsinne te beskryf hoe Coke gemaak word. Figure 5 Voorsien die skriftelike werk van `n opskrif. Onthou om ook in paragrawe te skryf. Jy behoort drie paragrawe te skryf. Maak gebruik van voegwoorde! LU 4.1.2 Table 9 7. MONDELING Jy moet `n nuwe slagspreuk of klingel vir Coke skryf en dit vir jou klasmaats kom sê, sing of speel! Die enigste hulpmiddel is 'n leë blikkie of `n leë bottel Coke. LU 4.5.1 Table 10

OpenStax-CNX module: m23728 7 5 Assessering

OpenStax-CNX module: m23728 8 LU 3 LEES EN ONDERSOEKDie leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. Dit is duidelik wanneer die leerder: 3.4 lees vir inligting: 3.4.1 volg feitelike tekste (soos `n beskrywing van die proses om papier te maak); 3.4.2 lees eenvoudige diagramme, graeke en tabelle; 3.5 ontleed advertensies en pamette; 3.6 gebruik leesstrategieë: 3.6.1 pas gepaste leestegnieke op verskillende tekssoorte toe (soos: soeklees `n telefoongids; stiplees instruksies; vluglees `n koerant se opskrifte); 3.7 lees vir genot: 3.7.5 los woordraaisels op (soos blokkiesraaisels). LU 4 SKRYFDie leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir `n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. Dit is duidelik wanneer die leerder: 4.1 skryf om inligting oor te dra: 4.1.2 skryf een of twee paragrawe om `n proses te beskryf (soos hoe om `n motorband om te ruil); 4.2 skryf vir `n sosiale doel; 4.3 skryf vir persoonlike besinning; 4.4 skryf skeppend; 4.5 ontwerp mediatekste: 4.5.1 gebruik `n raam om `n eenvoudige advertensie te ontwerp; 4.6 benader skryf as `n proses: 4.6.4 gebruik kennis van grammatika en spelling om te redigeer. LU 5 DINK EN REDENEERDie leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, te verwerk en te gebruik. continued on next page

OpenStax-CNX module: m23728 9 Dit is duidelik wanneer die leerder: 5.1 gebruik taal en geletterdheid oor die kurrikulum heen: 5.1.1 verstaan sommige begrippe uit ander leerareas en gebruik die woordeskat wat daarmee verband hou (soos handel in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe); 5.2 gebruik taal om te dink: 5.2.1 stel en beantwoord meer komplekse vrae (soos: Wat sal gebeur as...?); 5.3 versamel inligting en teken dit op verskillende maniere op: 5.3.2 doen eenvoudige navorsing en skryf `n verslag wat instrumente soos graeke, tabelle, diagramme en statistiek insluit; 5.3.3 dra inligting van een modus na `n ander oor (soos gebruik inligting uit `n visuele of geskrewe teks om `n graek of tabel te skep of byskrifte by `n diagram te skryf). LU 6 TAALSTRUKTUUR EN GEBRUIKDie leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. Dit is duidelik wanneer die leerder: 6.2 spel bekende woorde korrek: 6.2.1 woorde wat dikwels verkeerd gespel word (soos: vriende, wêreld,vyftien, wanneer); 6.3 gebruik verskillende eenvoudige taalvorme en sinstrukture om mondelings en skriftelik te kommunikeer: 6.3.10 die ontkennende vorm (soos: Ek hou nie van brood nie; Niemand sal dit doen nie); 6.3.11 die verbinding van sinne met voegwoorde met die korrekte woordorde. Table 11 6 Memorandum 1. (1) (a) 1886 (b) Amerikaner (c) apteek, medisyne 2. (a) tonikum (b) driebeenpot (c) hoofpyn (d) water 3. (a) Saterdag (b) sodapomp 4. (a) Pemberton het sodawater by sy medisyne gevoeg. (b) Almal het gedink hierdie drankie was heerlik. 5. (a) Pemberton het voor sy dood die resep aan `n besigheidsman verkoop. (b) Chandler het die Coca-Cola maatskappy tot `n reuse maatskappy opgebou.

OpenStax-CNX module: m23728 10 6. eie keuse 10. AF 1. Microsoft 2. Kentucky 3. Ford 1. Disney 3. DWARS 1. Ibm 2. Boeing 3. McDonalds 4. Pepsi 1. A. (1) Coke is die bekendste koeldrank en dit is `n Amerikaanse produk. (2) Coke adverteer hulle produk baie, daarom ken mense dit. (3) Baie mense verkies Coke omdat dit verfrissend is. (4) Ek drink graag Coke, maar ek hou ook van Fanta. (5) Coke bevat suiker, dus gee dit energie. (6) Dis `n feit dat Coke baie gewild is. (7) Ek hou van Coke, want dit les my dors. (8) Coke is die bekendste, terwyl Sprite en Fanta ook al hoe meer gedrink word. 4. B. omdat Dus maar en Nadat 6. Die resep vir Coke Die resep vir klassieke Coke bestaan uit `n mengsel van suiker en water, waarby karamel, kleur(sel), fosforsuur vir die suur smaak en kafeïne almal natuurlike geursels gevoeg word. Die hoeveelhede van die bestanddele is `n goedbewaarde geheim en voldoen aan gesondheidswette. Die presiese kombinasie staan bekend as Sewe X. Slegs drie mense het die resep al gesien. Die formule word in `n bankkluis in Atlanta bewaar. Coke word in baie lande gemaak en verkoop.