OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Similar documents
OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Van hier tot daar - 05 *

Van hier tot daar - 02 *

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Hoe het Coke ontstaan? *

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

Ligte gedigte en dinge

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Spieëltjie, Spieëltjie aan die wand -

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Primêre Skool Jordania

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Verdere onderwys- en opleidingsfase Graad 10-12

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

Welkom by Koekela Huiskafee

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

JERSEY SA. Nuusbrief

VOORWOORD. Dr F. Peters Director: Curriculum ECD & GET Programmes. Vir verdere insette tot hierdie dokument kan u die volgende persone kontak:

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

THE NEL S RIVER DAM OF CALITZDORP, : SOUTH AFRICA S OLDEST WORKING CONCRETE GRAVITY DAM WALL

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

DIE QUINTUS PORK BELLY

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Die volgende dokumente moet die inskrywingsvorm vergesel:

Pork belly roast. Ingredients. Method

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

Hussar Grill - Going from strength to strength

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

VETKOEK OR BREAD DOUGH

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

Die agtergrond en ontstaansgeskiedenis van Hubert du Plessis se Duitse en Franse liedere

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

GRAAD R OOREENKOMSVORM 2018

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

sweetcorn tert Metode:

MADELEINES MADELEINES

GRADE 11 NOVEMBER 2014 HOSPITALITY STUDIES

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

MOVEMBER NOVEMBER '17

VOORWOORD VOORWOORD. Kos en samesyn gaan hand aan hand. Gesellige. Together. Die reuk van moerkoffie op die stoof, saam met die van eiers, spek en

NAAM EN VAN VAN LEERDER:

Muffins Steak & Ale Tin Pies

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

DIE PASTORALE BENADERING VAN DIE ALKOHOLIS

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Sell your home this Spring with our qualified Estate Agents

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

Lentil Curry. Ingredients

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

Bruin gesinne se belewenisse van die negatiewe uitwerking van ouerlike alkoholmisbruik

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

WAT DIE BYBEL LEER OOR SONDE Dr Arnold Fruchtenbaum

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

Chocolate Chip Peanut Butter

Makadamia bemesting beginsels

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

Home Industries and Informal Markets. A cake delight... Autumn With compliments from Huletts

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

GASVRYHEIDSTUDIES GRAAD 11 NOVEMBER 2015 PROVINSIALE VRAESTEL

Goeie bestuur gee jou n voorsprong

FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

Transcription:

OpenStax-CNX module: m25753 1 Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 Module 2 LEES EN WOORDORDE LEES OM TE VERSTAAN Aktiwiteit 1 Om aeidings uit gelese teks te maak [LU 3.1.1] Hier is 'n onderhoud wat in 'n tydskrif verskyn het. (a) Verdeel in twee groepe. Die seuns lees Josef se rol en die dogters lees Fatima se rol. Fatima is 'n kinderster wat in 'n koeldrank advertensie optree. Josef: Hoe het jy betrokke geraak by advertensies? Fatima: My pa is 'n fotograaf by die rma en hy het my aanbeveel vir die advertensie. Josef: Is dit jou eerste advertensie? Fatima: Nee, ek het ook al in 'n lekkergoedadvertensie gespeel. Josef: Waar kry jy tyd vir jou skoolwerk in so 'n druk program? Fatima: Ek maak seker dat ek elke aand tussen 18:00 en 20:00 my skoolwerk doen. Josef: Vertel aan die lesers hoe spandeer jy jou geld. Fatima: Ek het vir my 'n televisiestel gekoop en die res spaar ek vir die toekoms. Josef: Waar gaan hou jy vakansie? Fatima: Ons gesin gaan elke Nuwejaar by die see vakansie hou. Josef: Baie dankie dat jy ingestem het om met my te kom gesels. Sterkte met jou loopbaan vorentoe. * Version 1.1: Jun 21, 2009 7:09 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m25753 2 Figure 1 Beantwoord die volgende vrae skriftelik en in volsinne. Hoe het Fatima bekend geword? (1) In hoeveel advertensies het sy al gespeel? Noem hulle. (2) Is Fatima nog op skool? Hoe weet jy dit? (2)

OpenStax-CNX module: m25753 3 Waar gaan hou sy en haar gesin vakansie? (1) Sal jy ook graag daar vakansie wil hou? Gee `n rede vir jou antwoord. (2). TOTAAL: 8 Aktiwiteit 2 Om te soeklees vir besonderhede [LU 3.1.1] (a) Jy moet dié gedeelte uit 'n telefoongids deurlees en in die toegelate tyd die antwoorde soek en skriftelik beantwoord.

OpenStax-CNX module: m25753 4 Figure 2 Onthou: Die telefoongids word in beide tale gedruk. Indien `n adres in Engels verskyn, moet jy dit asseblief vertaal. (i) Skryf Adrian January se adres neer.... (i) Wat is die voorletters van die persoon met die van January wat in Welkomstraat woon?

OpenStax-CNX module: m25753 5 (i) Skryf die telefoonnommer van A.M. January neer.. (i) Word die nommer van die huis in Afrikaans altyd voor of na die straatnaam geskryf?. Aktiwiteit 3 Om woordorde korrek te gebruik [LU 6.2.5] (a) Meneer Woordsoek se woorde en sinne het heeltemal deurmekaar geraak. Help hom asseblief om dit weer reg te skryf, anders is hy in baie groot moeilikheid. (i) Alle / anders / is / kinders. (ii) nie / een / Dit / dat / beteken / ander / as / beter / die / nie / is. (iii) interessant / maak / lewe / die / Dit / meer. (iv) van / dinge / dieselfde / Nie / almal / nie / hou. (v) sport / Party / lief / van / is / ons / vir. (vi) 'n / talent / mooi / Ander / te / het / kan / weer / om / teken. (vii) gebruik / dit / talente / belangrik / Daarom / om / ontdek / is / ons / te / en / te........................................... (a) Kyk hoe geniet die seun dit om te hengel. Dit is `n groot rivier en hy hoop om `n groot vis te vang.

OpenStax-CNX module: m25753 6 1 Mag hy sommer enige plek hengel of moet hy toestemming verkry? Kom ons help hom in die volgende module. Figure 3

OpenStax-CNX module: m25753 7 Assessering 1.1 LEERUITKOMS 3: LEES EN KYK Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. 1.1.1 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: 3.1 `n verskeidenheid ksie- en nie-ksie-tekste vir verskillende doeleindes lees (soos gedigte, stories, mites, brosjures, naslaanboeke en handboeke): onafhanklik lees deur `n verskeidenheid lees- en begripstrategieë gepas vir verskillende doeleindes te gebruik. vir spesieke besonderhede soeklees; voorspellings maak deur kontekstuele leidrade te gebruik om betekenis vas te stel en maak aeidings. 1.2 LEERUITKOMS 6: TAALSTRUKTUUR EN GEBRUIK Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. 1.2.1 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: 6.2 met sinne werk: die korrekte woordorde gebruik en verstaan hoe woordorde betekenis kan beïnvloed. Memorandum Aktiwiteit 1 (a)fatima : Lees en skryf. (b) (i) Haar pa, `n fotograaf, het haar aanbeveel vir die advertensie. (ii) Twee. `n Lekkergoed- en `n koeldrankadvertensie. (iii) Ja. Sy sê dat sy saans tussen 18:00 en 20:00 skoolwerk doen. (iv) By die see. (v) Ja! Eie rede... Aktiwiteit 2 (i) Flatstraat 13, Rocklands. (ii) J (iii) Denverweg 3, Lansdown. (iv) agter Aktiwiteit 3 (a) (i) Alle kinders is anders. (ii) Dit beteken dat een nie beter as die ander is nie. (iii) Dit maak die lewe meer interessant. (iv) Nie almal hou van dieselfde dinge nie. (a) Party van ons is lief vir sport. (vi) Ander het weer `n talent om mooi te kan teken. (vii) Daarom is dit belangrik om ons talente te ontdek en te gebruik. (b) Die seun het nie `n lisensie om vis te vang nie.