Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Similar documents
Van hier tot daar - 05 *

Spieëltjie, Spieëltjie aan die wand -

Van hier tot daar - 02 *

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Hoe het Coke ontstaan? *

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Verdere onderwys- en opleidingsfase Graad 10-12

VOORWOORD. Dr F. Peters Director: Curriculum ECD & GET Programmes. Vir verdere insette tot hierdie dokument kan u die volgende persone kontak:

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

Ligte gedigte en dinge

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

Primêre Skool Jordania

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

DIE QUINTUS PORK BELLY

MADELEINES MADELEINES

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

Lentil Curry. Ingredients

Pork belly roast. Ingredients. Method

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Welkom by Koekela Huiskafee

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

Muffins Steak & Ale Tin Pies

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

sweetcorn tert Metode:

WAT DIE BYBEL LEER OOR SONDE Dr Arnold Fruchtenbaum

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

JERSEY SA. Nuusbrief

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Kerrie perskes. Pickled Fish

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC

Die agtergrond en ontstaansgeskiedenis van Hubert du Plessis se Duitse en Franse liedere

Bruin gesinne se belewenisse van die negatiewe uitwerking van ouerlike alkoholmisbruik

Makadamia bemesting beginsels

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

THE CALCIUM ACCUMULATION PATTERN IN AVOCADO FRUIT AS INFLUENCED BY LONG-TERM IRRIGATION REGIME

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

DIE PASTORALE BENADERING VAN DIE ALKOHOLIS

SOME ASPECTS OF THE OIL AND MOISTURE CONTENTS OF AVOCADO FRUIT

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS:

TWO-MINUTE MICROWAVE FUDGE

Chocolate Chip Peanut Butter

HOSPITALITY STUDIES GRADE 11

GASVRYHEIDSTUDIES GRAAD 11 NOVEMBER 2015 PROVINSIALE VRAESTEL

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

'N BEDRYFSIELKUNDIGE ONDERSOEK NA DIE VERBAND TUSSEN GEHALTE VAN WERKLEWE EN PERSOONLIKHEID BY 'N GROEP ALKOHOLISTE. ANDRe JOHAN SWANEPOEL

Hussar Grill - Going from strength to strength

Suurlemoengegeurde malvapoeding

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

DASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN

VETKOEK OR BREAD DOUGH

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

Executive Synthesis Design for a Wine Industry Foresight and Business Intelligence Service 2007

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

2015/2016 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG

DIE INVLOED VAN BESIGHEIDSRISIKO OP DIE OMV ANG VAN 'noudit

GRADE 11 NOVEMBER 2014 HOSPITALITY STUDIES

THE INFLUENCE OF MODIFIED ATMOSPHERE STORAGE ON THE QUALITY OF FUERTE AVOCADO FRUIT

Transcription:

OpenStax-CNX module: m29878 1 Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum Die ICS modules bevorder die konsolidasie van leerders se vermoë om in hul nuwe taal te praat, lees en skryf. Geleentheid om ksie- en nie-ksietekste, van geskikte vlak, onafhanklik te lees, word voorsien. Woordeskat word uitgebrei. Die gebruik van `n persoonlike woordeboek word aangemoedig. Spesiale aanmoediging word gegee sodat leerders hul nuwe taal skryf. Aanvanklik slegs enkele woorde of frases as byskrifte by prente of om sinne te voltooi. Leerders word in staat gestel om take onafhanklik uit te voer. `n Vrees om foute te begaan, word ontmoedig, die doel is om selfvertroue en vlotheid te bevorder. Deur middel van uitdagende take word lees- en praatvaardighede ontwikkel. Deur middel van aktiwiteite waar herhaaldelik taalstrukture, woorde en klanke beluister word en blootstelling daaraan in geskrewe tekste, word taalreëls, woordeskat en grammatika aangeleer. Die gebruik van `n persoonlike woordeboek bevorder die aanleer van onbekende woorde. Genoegsame geleentheid in vaslegging van nuwe woordeskat word ook gebied deur middel van die lees van tekste oor `n wye reeks onderwerpe. Ander leerareas soos wiskunde en lewensoriëntering word dikwels geïntegreer. Tydskedule vir die Modules Die vyf modules behoort so aangepak te word dat 1½ in die langste twee kwartale voltooi word. Alle leerders moet drie modules volledig voltooi sodat hulle die nodige onderrig kan ontvang. Sigwoorde in verband met dae van die week word vasgelê. Weerstoestande word deur middel van `n weerkaart behandel. Nuwe klanke aangeleer: ee, oo, uu, oe, ie, ou, eu, y, ui, ei. Sleutelwoorde word voorsien. Enkelklanke word vasgelê deur middel van liggaamsbeweging. Lees vir genot word aangemoedig deur middel van die verhaal van Persephone. Sigwoorde word ook in die verhaal uitgebrei. Begrippe van ksie en nie-ksie word vasgelê. Luister vir inligting word aangemoedig deur middel van die beluistering van advertensies oor `n radio. Sinsbou word aangemoedig. Begripsleer word beoefen deur middel van die teken van `n strokiesverhaal. Toekomende tyd word aangespreek. Die korrekte keuse van y, ei, ui word beklemtoon. * Version 1.1: Jul 21, 2009 5:07 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m29878 2 - Hooetters en punte word behandel. - Logiese denke en volgorde word beoefen deur middel van die vertel van `n aksie wat uitgevoer is. - Byvoeglike naamwoorde word voorgestel. INTEGRASIE VAN TEMAS `N GESONDE OMGEWING Die uitwerking van die weer dra by tot die gesondheid van die omgewing. Behandel wyses waarop lugbesoedeling weerpatrone beïnvloed (Osoonlaag). Invloed wat weer op ons keuse van kleding en kos het. SOSIALE GEREGTIGHEID Goeie maniere, hoikheid is noodsaaklike sosiale vaardighede wat ontwikkel moet word. Leerders leer dat probleme uitgesorteer kan word as daar onderhandeling plaasvind en mense mekaar tegemoetkom. MENSEREGTE Alle mense is geregtig op billike behandeling. 5 LEERDERS AFDELING 6 Inhoud 6.1 Aanleer van ie; ou; eu. Kleur die prentjies in: Lees die woorde saam met Jurou. Kyk of jy self die woorde kan lees. Geheuespeletjie: - Knip al die prente en woorde uit. - Speel saam met `n maat, dan is daar twee stelle kaartjies. - Plaas die kaartjies onderstebo op jou tafel. - Elkeen dop `n kaartjie om en lees dit. - Sodra jy `n woord lees en weet waar die maat lê, mag jy die maatjies neem. - Die een met die meeste kaarte wen. Om kaartjies uit te sorteer. - Speel snap. Wanneer daar `n snap is, neem elke leerder een kaartjie en plaas dit in sy eie houer. Sleutelklanke:

OpenStax-CNX module: m29878 3 Figure 1

OpenStax-CNX module: m29878 4 Figure 2

OpenStax-CNX module: m29878 5 Figure 3 Skryf woorde met die klanke neer:

OpenStax-CNX module: m29878 6 ou ie eu Table 1 Kies een woord uit elke klank en bou `n sin. -... -... -... Lees jou sin vir jou maat. Verstaan julle die nuwe woorde? Vertel vir mekaar wat die woorde beteken. LU 3.3.3 LU 3.5.3 Table 2 6.2 PERSEPHONE Teken self jou storie. Hulle was baie lief vir Moeder Aarde en haar dogter. Moeder Aarde leer hulle ploeg, plant en oes. Table 3 Persephone pluk die mooi wit blom. Uit die gat kom swart perde en Hades! Table 4 Persephone huil en huil. Alles op die aarde gaan dood. Almal mis vir Persephone! Table 5

OpenStax-CNX module: m29878 7 Apollo weet waar sy is. Persephone eet ses pitte. Table 6 Almal vier fees. Hulle is so bly. Moeder Aarde bedek alles met `n sagte wit kombers. Table 7 LU 5.6.2 Table 8 Voltooi: - Die plante word bruin en vaal in die... - Die bloeisels kom in die... uit. - Daar is vrugte en blomme in die... - Alles lê toe onder `n wit kombers in die... Aanleer van y; ui; ei. So speel ons: - Elke maat het `n knoop. - Gebruik `n dobbelsteen. Lees elke woord en maak `n sin daarmee. Beweeg slegs aan vir elke woord wat jy ken. - Die wenner is die een wat eerste by die beker kom. Nog aktiwiteite: Knip die woorde uit en speel snap. Speel `n geheuespeletjie. Kies `n woord om die sin te voltooi: -...sal sy `n mooi wit blom pluk. - Die plante sal... winter weer vaal wees. -... sal Ma weer vrugte koop. volgende môre oormôre Table 9

OpenStax-CNX module: m29878 8 Figure 4 LU 3.3.1 LU 3.3.2 LU 3.5.3 Table 10 Hooetters en punte: - Bring `n koerant skool toe. - Omkring al die hooetters in rooi. - Omkring al die punte in groen.

OpenStax-CNX module: m29878 9 Wie het die meeste hooetters omkring?... Hoeveel?... Wie het die minste omkring?... Hoeveel?... Wat is die verskil?... Skryf jou som hier neer:............ LU 4.7 Table 11 7 Assessering Leeruitkomste 3:LEES EN KYK: Die leerder is in staat om tekste te lees en te ondersoek vir inligting en genot, en krities te reageer op die estetiese, kulturele en emosionele waardes daarvan. Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit letters en woorde herken en skep; 3.3.2 gebruik woordherkennings en begripsvaardighede soos klanke, kontekstuele leiddrade en voorspellings om teks te verstaan; 3.3.3 lees met toenemende spoed en vlotheid; Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel: 3.5.3 herken vokaalklanke wat uit twee letters bestaan, soos in moet, deur, en diftonge, soos ou, ei, ui; Leeruitkomste 4:SKRYF: Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir `n wye verskeidenheid doeleindes te skryf. Assesseringstandaard 4.7: Dit is duidelik wanneer die leerder hooetters en punktuasie: komas, punte, vraagtekens en uitroeptekens gebruik; Leeruitkomste 5:DINK EN REDENEER: Die leerder is in staat om deur middel van taalgebruik te dink en te redeneer, en u toegang tot inligting te verkry, dit te verwerk en te gebruik sodat leer kan plaasvind. Assesseringstandaard 5.6: Dit is duidelik wanneer die leerder inligting van een vorm na `n ander oordra; 5.6.2 gebruik inligting uit `n visuele of geskrewe teks om `n tabel, staafgraek of kopkaart te maak of byskrifte by `n diagram te skryf.