PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI

Similar documents
Kerrie perskes. Pickled Fish

DIE QUINTUS PORK BELLY

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Mix 1 tin john west mackrel in oil with a tin john west sardines in oil and about 3 john west anchovies blend well and serve

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

sweetcorn tert Metode:

Suurlemoengegeurde malvapoeding

Griddled bavette steak with shallot and red wine sauce

JEANETTE SE JOGURT TERT

Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

MADELEINES MADELEINES

AMARULA Sjokoladekoek

Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

ROOIWYN TARENTAAL POTJIE WILDSBOBOTIE WILDSVLEIS SCHNITZEL

1 lamsboud, ontbeen en soos 'n vlinder oopgesny 125 ml karringmelk 10 ml gegeurde seesout 2,5 ml gemaalde swartpeper

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek

Chocolate Chip Peanut Butter

Pork Tendeloin with aple Onion and Garlic Gravy

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

Sjokolade-mousse-terrien

ALLES WAT 116 HOENDER RESEPTE

ROMANY CREAMS. Method

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies.

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Kla Kous Resepte. LEKKERGOED Resepte

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

VETKOEK OR BREAD DOUGH

Pork belly roast. Ingredients. Method

Carrot and Pineapple Cake

Easy Ricotta Cake with Fresh Berries

GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES

Gnocchi with burnt butter and sage

Muffins Steak & Ale Tin Pies

Tuna Cakes. Makes about 12 tuna cakes

French Onion Zoodle Bake

Garlic, Cheddar and Chive Scones

ASYN-POEDING MENG SAAM

Spyskaart / Menu. We do take-a-ways! Bedien tot 11:30 Served until 11:30 R30 R35 R30 R60 R45 R45 R 45

Die lekkerste versiersels

Prego rolls. Ingredients. Method

TWO-MINUTE MICROWAVE FUDGE

ONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Lentil Curry. Ingredients

Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel

Hollandse appeltert met n twist

Bacon Onion Rings with Bacon Ranch Dipping Sauce

Death by chocolate cupcakes

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

Price list & Order form Tel:

KUDU BREDIE - AMORE BEKKER

Halloumi brood. Bestanddele

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

Welkom by Koekela Huiskafee

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

Chocolate Cherry Trifle

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Koeksister balls. Heavenly bites of a traditional favourite. Preparation time: 30 minutes Cooking time: 25 minutes Skill level: medium.

Price list & Order form Tel: Please like our page on Facebook to see all our specials.

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February No.

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS:

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Van hier tot daar - 05 *

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

4. GEBAK / BAKING OPE AFDELING / OPEN SECTION

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Hoe het Coke ontstaan? *

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 Saterdae 08:30-15:00. Business Hours Mondays - Fridays 07:30-17:00 Saturdays 08:30-15:00

Inhoud. Voorwoord. Vanjaar kuier ons op Get Together se stoep en vertel al die stoepstories van al die jare.

Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 (Kombuis sluit 15:00) Saterdae 08:30-15:00 (Kombuis sluit 14:00)

La Motte Sauvignon Blanc La Motte harvest bowl (V) 110 textures of seasonal vegetables, cashew nut-and-rosemary cheese, ancient grains and dried dates

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

VOORWOORD VOORWOORD. Kos en samesyn gaan hand aan hand. Gesellige. Together. Die reuk van moerkoffie op die stoof, saam met die van eiers, spek en

BANKET INLIGTING 2008

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

PINEAPPLE FRIDGE TART

Home Industry Tuisbedryf Spring 2005

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Primêre Skool Jordania

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

For birthday parties and general celebrations. Thank you for your interest in Droomplaas!

Week 22. Dear Krat Chef, Kratje Slank

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Transcription:

PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI Ek het vandag die resep wat Vrydag op Tjailatyd was gemaak, dit is nogal n vreemde kombinasie, maar vrek lekker Een blikkie kondensmelk Een blikkie fruit-cocktail Een klein botteltjie Piccalily Meng alles saam Dan my wortel slaai Een pakkie gerasperde wortels Een blikkie pynappel stukke met sous Kwart koppie perske sap Meng alles saam Dis heerlik Foto: Mika Jacobs

PINEAPPLE, BANANA, MARSHMALLOW SALAD 2/3 c. sugar 3 tbsp. cornstarch 2 eggs Pinch of salt 2 c. pineapple juice 1 pkg. miniature marshmallows 2 cans pineapple tidbits 3-4 lg. bananas Beat eggs and juice, add sugar, cornstarch and salt, mix. Cook over double boiler until thick and slightly clear. Add 1/2 package marshmallows, stir until melted. Cool partially. Add bananas, pineapple and remainder of marshmallows. Chill. Probeer gerus, is baie lekker Amanda Conradie PASTASLAAI

PASTASLAAI 1 pak skroefie noedels (die gekleurde pak) kook dit tot net sag. Laat goed koud word. Halwe groen, rooi en geel pepper in fyn blokkies gesny, 2 koppies wortels grof gerasper Meng saam: Sous: Kondensmelk Mayonnaise klein bietjie asyn 1 teelepel mosterd poeier Ek het geen maat vir die sous nie ek gooi maar saam na skatting. Die slaai is op sy lekkerste n dag later. Bron: Heibre Schronen HEERLIKE RYSSLAAI

Gaar rys (ongeveer 2/3 kop) 1 uie gekap 1 Blikkie gemengde groente (gedreineer) 1 Klein blikkie perskeskywe (gesny in blokkies) Maak n sousie van: Mayonaise,bietjie melk, sout, peper, kerriepoeier, borrie en pietersielie en n paar teelepels suiker Ek kyk maar hoeveel en proe tot lekker smaak het. Mense se smaak verskil met die Kerrie, maar ek vat gewoonlik so 2/3 tl Kerrie 1 tl borrie en die ander na smaak en hoeveelheid rys wat jy gebruik. Meng alles saam bewaar in yskas. Die resep is eers op sy lekkerste as dit oornag gestaan het. Amanda Conradie Foto: Belinda Minnie PIESANGSLAAI

Seker die oudste resep in die boek. Sewe tot nege piesangs in skywe gesny, n blikkie kondensmelk en netsoveel mayonaise, sprinkel klein bietjie suurlemoensap oor die piesang en meng met die res. Myrtle van Dyk LAMSBOUD EN KOMKOMMER SLAAI LAMSBOUD EN KOMKOMMER SLAAI

Komkommer, cherry tamatie Miracle whip mayonaise Aromat swart peper en n knippie kerrie Lams marinade Rose maryn, swart peper, I love spice beef & lamb spice, genoeg knoffel, olive oil, en suurlemoen sap. Laat dit heel nag marineer skud die bak elke nou en dan. Braai spit smeer kort kort die marinade uit bak daar op voeg meer suurlemoen sap en olie by as nodig!! In die oond voor verwarm toe 250-280*c bak vir 30 min dan draai oond na 180*c vir nog so 1-1 1/2 uur laaste 15 min grill om velletjie lekker te braai Nathalie Jessica Koekemoer- Groot Groen tamatie & soet waatlemoen slaai met tamatie saad sousie WW eksotiese tamaties 1kg Medium ryp waatlemoen 1/2 rooi chilli (ek het groen Jalapeno chilli gebruik, 1 fyn gekap (sonder pitte vir minder hitte!!)

Granaat pitte Microleaf slaai 35g Eetbare blommetjies 10g Vir die slaai sousie: Rosa tamaties ryp 200g Olyf olie 1/2k Balsamiek asyn (wit) 4E Knoffel fyn gerasper 2 toontjies Heuning 4t Sout na smaak Metode: Sny die tamaties in skyfies, die kleintjies in wiggies vir tekstuur. Sny die waatlemoen in stukke en die chilli opgekap saam met alles gemeng in n mooi slaai bak. Strooi die granaat pitte en microleaf blaartjies oor en sit die eetbare blommetjies bo-op. Drup die sousie bo-oor net voor bediening. Sousie: Druk die pitte en sap uit die Rosa tamaties in n bekertjie. Voeg die olyf olie, balsamiek, knoffel, heuning en sout by en meng goed. Wyn wat hierdie slaai komplimenteer: WW French Rose 2012 Geplaas deur Elsabie Templeton DUITSE ANYS KOOLSLAAI

DUITSE ANYS KOOLSLAAI 1 Middel slag Kopkool fyngekerf 2 Uie in dun ringe gekerf Meng bogenoemde en plaas in bak. Gooi nou bo oor die groente 250ml wit suiker. MOENIE MENG NIE Kook die volgende saam en gooi ook oor groente. MOENIE MENG NIE 250 ml wit asyn 200 ml sonneblom olie 5 ml mostert poeier 5 ml anys saadjies Laat dit nou vir 4 ure staan sonder om te meng, gooi vloeistof af en meng. Post: Elize Grobbelaar Foto: Rina Kleinhans NOODLE SLAAI

Mini penne pasta Corn Ham in blokkies gesny Your choice of pepper, i used yellow pepper Red onion Mayo Sweet chilli sous Kook noodles en drain. Dan mix alles saam. Smaak lekkeder as hy over nag staan in die koelkas. Nicolette Abrahams PIESANG EN UIESLAAI PIESANG EN UIESLAAI Genoeg vir 4-6 mense (4 t) botter

3 uie, in ringe gesny 500 ml (2 k) kookwater Verhit die botter in n kastrol en braai die uie tot sag. Voeg die kookwater by 20 ml maizena 20 ml geroosterde kerriepoeier 5 ml mosterdpoeier 5 ml borrie 75 ml water 75 ml witwynasyn 7.5 ml sout 5 ml peper 15 ml bruinsuiker 30 ml appelkooskonfyt 8 piesangs 2 hardgekookte eiers, in skywe gesny (opsioneel) Meng die res van die bestanddele behalwe die piesangs en eiers, en voeg by die uie. Roer gedurig tot dit kook en effens verdik. Laat afkoel. Sny die piesangs in skyfies en voeg by sous. Hardgekookte eiers wat in skyfies gesny is, kan ook bygevoeg word. Foto en resep: Elize Grobbelaar