OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Similar documents
OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Van hier tot daar - 05 *

Van hier tot daar - 02 *

Hoe het Coke ontstaan? *

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Spieëltjie, Spieëltjie aan die wand -

Ligte gedigte en dinge

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

Primêre Skool Jordania

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Verdere onderwys- en opleidingsfase Graad 10-12

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Welkom by Koekela Huiskafee

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

VOORWOORD. Dr F. Peters Director: Curriculum ECD & GET Programmes. Vir verdere insette tot hierdie dokument kan u die volgende persone kontak:

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Hussar Grill - Going from strength to strength

JERSEY SA. Nuusbrief

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

DIE QUINTUS PORK BELLY

sweetcorn tert Metode:

Die agtergrond en ontstaansgeskiedenis van Hubert du Plessis se Duitse en Franse liedere

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

Sjokolade-mousse-terrien

Sell your home this Spring with our qualified Estate Agents

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

VETKOEK OR BREAD DOUGH

VOORWOORD VOORWOORD. Kos en samesyn gaan hand aan hand. Gesellige. Together. Die reuk van moerkoffie op die stoof, saam met die van eiers, spek en

Muffins Steak & Ale Tin Pies

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

Pork belly roast. Ingredients. Method

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

MADELEINES MADELEINES

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

WAT DIE BYBEL LEER OOR SONDE Dr Arnold Fruchtenbaum

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

HOSPITALITY STUDIES GRADE 11

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

Bruin gesinne se belewenisse van die negatiewe uitwerking van ouerlike alkoholmisbruik

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS:

GRADE 11 NOVEMBER 2014 HOSPITALITY STUDIES

DIE PASTORALE BENADERING VAN DIE ALKOHOLIS

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Chocolate Chip Peanut Butter

Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

GASVRYHEIDSTUDIES GRAAD 11 NOVEMBER 2015 PROVINSIALE VRAESTEL

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

Executive Synthesis Design for a Wine Industry Foresight and Business Intelligence Service 2007

Inhoud. Voorwoord. Vanjaar kuier ons op Get Together se stoep en vertel al die stoepstories van al die jare.

Home Industry Tuisbedryf Spring 2005

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

ASYN-POEDING MENG SAAM

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

2015/2016 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

Lentil Curry. Ingredients

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

AMARULA Sjokoladekoek

Transcription:

OpenStax-CNX module: m26270 1 Gedigte * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 4 SKOOLPRET Module 37 GEDIGTE Aktiwiteit 1 Om gedigte te lees en vrae daaroor te beantwoord [LU 3.3.5] 1 ('n Stilleesaktiwiteit) Lees die volgende gedigte en beantwoord die vragies deur die korrekte antwoord te omkring. Doen dit eers op jul eie en vergelyk dan julle antwoorde in jul groepe. DIE SKOOL My Jurou My jurou is die mooiste mens Wat op die aarde woon. Haar hare is so mooi gekam; Haar naels is altyd skoon. Haar stem is sag en vriend'lik Behalwe as ons raas; Dan sit sy stouterds op hul plek En wys hul wie is baas. Ons het ons jurou baie lief - Daar's niks wat sy nie weet. En nooit sal sy die antwoord Van twee maal twee vergeet. Jurou Smal Ek is lief vir jurou Smal Want al maak die seuns haar mal Is sy lief vir elke kind Elke ouer is haar vrind. Jurou Smit Jurou Smit is baie kwaai; Sy wil Piet se nek omdraai. Dit is snaaks maar tog ook waar, * Version 1.1: Jun 29, 2009 3:35 pm -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m26270 2 Figure 1 Ons is baie lief vir haar.

OpenStax-CNX module: m26270 3 Figure 2 Ons Skool Skool is amper soos 'n huis; Hier is baie kinders tuis. En die hoof is hier ons pa En my jurou is my ma. As ek stout is in die klas Moet ek oppas vir my bas. As ek aandag gee en mooi leer Stuur hul my hopelik na graad vier. Ons meneer het 'n kantoor - Almal is so bang daarvoor. Hy het glo streepsuikerkoek Vir die stouterds wat so vloek. Ons Klaskamer Alles netjies weggepak; Elke boekie op sy rak. Nêrens lê papiere rond Of dalk boeke op die grond. Elke ding het hier sy plek; Ook nie hoog dat ons moet rek. Hoë goed is jurou s'n Laag gaan al ons goedjies in. As ons goed laat rondlê Boeke of 'n bal, Kan 'n mens so maklik Oor die dinge val. (a) Wie se naels is altyd skoon?

OpenStax-CNX module: m26270 4 die kinders Jurou Meneer (b) Jurou is slim, want sy ken haar tafels skoolkinders maniere. (c) Die boeke is netjies weggepak op die kas op die tafel op die rak. (d) Die skoolhoof het streepsuikerkoek vir kinders wat lief is vir eet stout is soet is. (e) Jurou raas met die kinders om hulle mooi te laat werk haar stem te oefen stouterds op hul plek te sit. (f) Jurou Smit is kwaai gaaf onvriendelik. (g) Wat mag nie op die grond lê nie? boeke en tasse balle en tasse balle en boeke (h) Die kinders voel die skool is soos `n kantoor huis speelplek. (i) Die gr. 3's gaan gr. 4 toe as hulle leer en aandag gee soet is al hul boeke gelees het. (j) Die ouers hou baie van die skoolhoof Jurou Smal Jurou Smit. Aktiwiteit 2 Om deur rolspel vrae te vra en taal speel-speel te leer [LU 2.1.1]

OpenStax-CNX module: m26270 5 2 KOM ONS SOEK ('n Mondelinge en skriftelike aktiwiteit) Hierdie speletjie kan deur die hele klas gespeel word. Een leerder staan voor in die klas en dink aan 'n plek waar hy/sy kamma-kamma 'n bal versteek het. Die leerder mag nie vir die ander vertel of wys nie. Die klas moet nou raai waar die bal is deur vrae te vra soos: Is die bal op die kas? Is dit onder die bank? Is dit langs die boekrak? Herken julle hierdie prentjie? Dit is 'n baie netjiese klas en alles is op die regte plek. Hierdie klas is die netjiesste klas in die skool. Figure 3 Aktiwiteit 3 Om van voorsetsels te leer [LU 6.2.10] Lees die volgende sinne en vul die ontbrekende woorde in. Maak gebruik van die woorde in die raampie. (i) Die aardbol is... die boekrak. (ii) Die mat lê...die tafel...die vloer. (iii) Daar is 'n tafeldoek... die tafel. (iv) Die onderwyseres staan... die tafel.

OpenStax-CNX module: m26270 6 (v) Die boekrak staan... die muur. (vi) Die banke staan... mekaar. (vii) Die opvoeder skryf met die kryt wat... haar hand is...die bord. (viii) Die leerders luister... haar en hou baie... haar. langs, na, bo-op, oor, van, op, teen, in, onder, agter, na Assessering 2.1 LEERUITKOMS 2: PRAAT Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreend in gesproke taal binne `n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer. 2.1.1 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: 2.1 interaksie in sy/haar addisionele taal voer: 2.1.1 eenvoudige vrae vra (soos vrae om duidelikheid te verkry). 2.2 LEERUITKOMS 3: LEES EN KYK Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer. 2.2.1 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: lees vir inligting: 3.3.5 met ondersteuning `n opsomming van `n paragraaf maak (vul byvoorbeeld ontbrekende woorde in `n paragraaf in). LEERUITKOMS 6: TAALSTRUKTUUR EN GEBRUIK Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. 2.2.2 Assesseringstandaard Dis duidelik wanneer die leerder: 6.2 verskillende eenvoudige taalvorme en sinstrukture gebruik om mondelings en skriftelik te kommunikeer: 6.2.10 alledaagse voorsetsels, byvoorbeeld om plek aan te dui (soos: in, onder, bo, langs). Memorandum Aktiwiteit 1 (a) jurou (b) tafels (c) op die rak (d) stout is (e) stouterds op hul plek te sit (f) kwaai (g) balle en boeke (h) huis (i) leer en aandag gee

OpenStax-CNX module: m26270 7 Jurou Smal Aktiwiteit 3 (i) bo-op (ii) onder; op (iii) oor (iv) agter (v) teen (vi) langs (vii) in (viii) op (ix) na (x) van