DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Similar documents
DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Van hier tot daar - 05 *

Primêre Skool Jordania

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

JERSEY SA. Nuusbrief

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

Welkom by Koekela Huiskafee

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Ligte gedigte en dinge

Hoe het Coke ontstaan? *

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

DIE QUINTUS PORK BELLY

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Pork belly roast. Ingredients. Method

THE NEL S RIVER DAM OF CALITZDORP, : SOUTH AFRICA S OLDEST WORKING CONCRETE GRAVITY DAM WALL

sweetcorn tert Metode:

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

CHISTIANA DELWERSFEES

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

Home Industries and Informal Markets. A cake delight... Autumn With compliments from Huletts

AANSOEK OM NIE-LID REKENING. Aangeheg vind u die ondergenoemde relevante vorms vir voltooiing van u aansoek:

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

Van hier tot daar - 02 *

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

VOORWOORD VOORWOORD. Kos en samesyn gaan hand aan hand. Gesellige. Together. Die reuk van moerkoffie op die stoof, saam met die van eiers, spek en

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

Muffins Steak & Ale Tin Pies

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH

Home Industry Tuisbedryf Spring 2005

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

MADELEINES MADELEINES

Lentil Curry. Ingredients

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

UIT DIE DAGBOEK VAN HERMANUS NICHOLAS RAS

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

ONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

GRAAD R OOREENKOMSVORM 2018

Hussar Grill - Going from strength to strength

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

NAAM EN VAN VAN LEERDER:

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

VETKOEK OR BREAD DOUGH

Sell your home this Spring with our qualified Estate Agents

PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI

PAASWEEK 05 tot 12 April 2009

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS

Kerrie perskes. Pickled Fish

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

Picnic Baskets & More friday 1 march - Saturday 2 MARCH

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC

ALGEMENE INLIGTING GENERAL INFORMATION 1. DATUM VAN FEES DATE OF FESTIVAL 2. LIGGING LOCATION 3. TARIEWE TARIFFS

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES

Suurlemoengegeurde malvapoeding

Die volgende dokumente moet die inskrywingsvorm vergesel:

Market comment Markkommentaar. May/Mei 2018

Prego rolls. Ingredients. Method

Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache

Makadamia bemesting beginsels

Transcription:

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS INDIEN JUL NIE HIERDIE BRIEWE WIL ONTVANG NIE, LAAT WEET MY DAN STUUR EK NIE VERDER VIR JULLE NUUS NIE. Dankie vir Lorraine 1971 inname wat gehelp het met bewoording van die logo Ons sal graag terugvoering wil ontvang van julle, wat dink jul van ons Nuus Brief? NUUS BRIEF Hierdie nuus Brief sal weekliks verskyn tot en met die Reunie naweek. Daarna sal dit Maandeliks Verskyn en onthou die nuus brief kan alleenlik volhou as daar nuus is wat julle vir my aanstuur. NB Onthou indien jou epos adres verander kan ek alleenlik vir jou op datum hou van reunies en nuus, as jy jou epos adres by my ook verander.

DAMES EN DIE HANDJIE VOL MANS ASSEBLIEF INDIEN ONS NAVRAAG DOEN OOR DIE VOLGENDE: STUUR DIT ASB VIR ONS. ONS KAN ALLEENLIK ONS DATA BASIS DEEGLIK ADMINISTATEUR AS ONS AL DIE KORREKTE INLIGTING VANAF JULLE KRY. NAAM NOOIENS VAN GETROUDE VAN JAAR INNAME EPOS ADRES SEL NOMMER (ons gebruik dit net vir dringende sms boodskap) Ons sal nie jul kontak besonderhede uitgee aan ander soldoedies voordat ons nie met u kontak gemaak het en u toestemming gegee het nie. Ons hanteer alle inligting as konfidensieel. SAL JUL ALMAL ASSEBLIEF NA FACEBOOK GAAN EN AANSLUIT BY SALVKOL PROFILE. EK VERSTAAN DAAR WAS 75OO INNAMES VANAF 1991 TOT EN MET 1998 WAAR IS DIE DAMES DAN? SLUIT AAN ONS WIL GRAAG WEET WAAR IS JULLE ALMAL ONS HET NAVRAAG GEKRY VAN N PAAR MANS WAT OOK GRAAG REUNIE TOE WIL KOM, WAT OPLEIDING GEGEE HET ONS SAL HUL OOK KAN AKKOMMODEER EN HUL IS WELKOM OM TE KOM. Ons het redelike terugvoering gekry oor ons skrywer van die brief Ek verlang na die Army Vir die van julle wat nie die brief kan onthou nie dit gaan oor n oud Soldoedie wat na Tree Aan gaan kyk het. Die algemene opmerking was maar dat die army optrede maar power was. Daar was heelwat Heimwee en verlang.

Ek het die volgende van Dorothy Brown (Moos) 1975 Inname gekry. Imagine Life as a game in which you are juggling some five balls in the air. You name them work, family, health, friends and spirit and you re keeping all of these in the air. You will soon understand that work is a rubber ball. If you drop it, it will bounce back. But the other four balls- family, health, friends and spirit are made of glass. If you drop one of these; they will be irrevocably scuffed, marked, nicked, dammage or even shattered. They will never be the same. You must understand and strive for it. Maritsa Van Schalkwyk (Van Zyl) 1996 Inname Bible VS Cellphone Ever wonder what would happen if we treated our Bible like we treat our cellphone? What if we carried it around in our purses of pockets? What if we flipped through it several times a day? What if we tumed back to go get it if we forgot it? What if we used it to receive messages from the text? What if we treated it like we couldn t live with out it? What if we gave it to kids as gifts? What if we used it when we travelled? What if we used it in case of emergency? This is something to make you go... hmm...where is my Bible? Oh, and one more thing. Unlike our cellphone, we don t have to worry about our Bible being. Disconnected because Jesus already paid the bill. Makes u stop and think Where are my priorities? And no dropped calls! When Jesus died on the cross, He was thinking of you If you are one of the 7% who will stand up for Him, forward this. 93% of the people would t foreward this!

WIE IS WAAR Ek het navraag gekry,ons Soldoedies soek die volgende mense, Indien julle dalk weet waar hulle is laat weet ons asb: Diane Malcom 1978 Petro Esterhuizen 1976 Christa Esterhuizen 1978 Magdaleen Opperman 1988 Karien Meyer 1988 Michelle Durr 1988 Madelein Van Ryhn 1988 AJ Van Niekerk 1988 Marchien Grobbelaar 1992 JAAR INNAME Verkoop haar boek boots & Bra s vir R120 per boek, pos geld ingesluit. ondersteun haar asb. Haar kontak besonderhede om die boek te kan bekom is 082 885 9597. Ek het vir my self ook n boek bestel en ek het dit baie geniet. Ek het nou al baie reunies gereël in my 11 jaar wat ek in die bedryf is, ek het toevallig ook vir n ou Soldoedie wat in 1978 In die Hoër Handel Skool op Worcester was n 30 Jaar skool reunie gereel. Ek wil jul graag terugvoering gee toe sy hoor ek gaan ook n SALVKOL reunie reel. Cecile Hattingh (Bardenhorst) Bynaam Kuifie 1979 INNAME Die wêreld is darem klein ek was persoonlik by die 30 jaar skool reunie, ek dink alles was baie goed georganiseerd gewees. Ek is natuurlik mal oor reunie omdat die lewe so gejaagd is en ons nie altyd tyd kry vir kuier met mekaar nie en ek nog kontak het met van my maats (skool en weermag) JA die wêreld is inderdaad klein nou kom sy na n reunie wat ek reel en dit is haar 33 jaar Weermag reunie.

FOR OUR ABSENT FRIENDS Indien julle weet van vriende en vriendinne wat nie meer met ons is nie, laat weet my asb. Ons wil graag n naamlys met kerse in die voorportaal vir hulle laat brand. OUD SOLDOEDIES Indien julle enige kontak het met ander oud soldoedies stuur asb hul besonderhede vir my aan ek sal hul graag wil kontak, al kom hul nie reunie toe nie, dan kan ek vir hul nuus briewe aanstuur. NAAM LYS Indien jul graag n lys van name wil he vir jul jaar inname wat by my is en jul wil graag sien wie het al reageer op die reunie kan jul my gerus kontak ek stuur graag die lys vir julle. Moedig jul vriendinne aan, party het maar n bietjie aanmoediging nodig. REUNIE NAWEEK Onthou jul moet jul eie beddegoed bring as jul in die koshuis tuis gaan. BETAAL METODE VIR REUNIE Eerstens jy kan alleenlik n deposito maak as jy n verwysing nommer het, en dit sal ek vir jou gee sodra jy my kontak met Jaar Inname Nooiens Van Getroude Van Epos Adres Sel Nommer Die Bank Besonderhede waar jy jou geld moet in betaal is asvolg: Absa Bank

Rek Nommer 925 970 7569 Rek Naam E Vlok NB JOU VERWYSINGS NOMMER MOET OP JOU DEPOSITO WEES ASB. Bedrag R500 per persoon ( Sluit verblyf in) Indien jy graag jou man wil saam bring is jy welkom teen ekstra kostes van R500 per persoon. ONTHOU JY MOET JOU EIE BEDDEGOED BRING VIR DIE KOSHUIS OORNAG Indien u enige ander navraag het in George kan u die inligtings buro skakel vir enige navrae Hul tel nommer is 044 8770045. NAWEEK PROGRAM VRYDAG 2 MAART 2012 18H00 Vinger ete, musiek en kontant kroeg dit gaan net n lekker kuier aand wees. ONS HET OOK N NUWE OPKOMENDE KUNSTENAAR WAT ONS GAAN VERMAAK Magdi Kasselman Hou haar loopbaan gerus dop. SATERDAGOGGEND BRUNCH 3 MAART 2012 10H30 Na die brunch is daar n versoek van n oud Kompanje Bevelvoerder Krap Thirion 1979 dat almal asb tekkies en sy eie water saam bring daar wag n groot verrasing vir julle. Daar is pryse op die spel moet haar nie teleurstel nie. Ek wil haar graag bedank vir haar inset vir die naweek. Die res van die middag kan jul ontspan. Onthou dat die George Museum ook n spesiale uitstalling gaan hou vir die Soldoesies, gaan maak gerus n daar by hulle. SATERDAGAAND 19h00 Verwelkoming SEREMONIE DOEDIE KRAP THIRION GASSPREKER / SANG ITEM ROZANNE BOTHA 1978 INNAME Informele ete kontant kroeg. Daar sal ook pilare wees waar elke jaar inname hul fotos kan uitstal.

Magdi Kasselman sal ook weer vir ons vermaak met n paar sang items. SONDAGOGGEND Kerk NG MOEDER GEMEENTE GEORGE 9H00 VOORSANG SOLDOEDIES (Jul sal alreeds 8h30 aanmeld) SPESIALE OGGENDIENS WORD WAARGENEEM DEUR MONTY SADH Hy het diens gedoen by SALVCOL in 1988. ROZANNE BOTHA Sal ook n sang item of twee doen by die kerkdiens Na kerk sal daar koffie en tee bedien word, BY DIE KERKSAAL SONDAG BRUNCH 11H30 Almal moet die koshuis verlaat teen 15h00 As daar enige diabete of vegetatiers is laat weet my asb sodat ons vir u kan voorsiening maak. Indien die entrepreneur onder julle graag pryse wil borg vir van die items wat oor die naweek gehou word, kontak my gerus en laat weet wat jy kan bied. Ons sal dit waardeer. INDIEN JULLE ENIGE VOORSTELLE HET WAT JUL GRAAG WIL BYVOEG OM DIE REUNIE NAWEEK EEN TE MAAK OM LANK TE ONTHOU, STUUR ASB DIT VIR MY AAN. GRATIS PITKOS Ek het met baie soldoedies kontak gemaak die afgelope tyd. Ek dink dit is goed dat van ons paaie gekruis het. Hoeveel van ons dra baie seer, teleurstelling, hartseer of voel net eensaam en voel niemand verstaan jou nie. Ek het soveel nuwe vriende gemaak wat ek glad nie ken nie. Die van julle wat ook partydae sovoel teken gerus in op die site daar is soveel pitkos in en dit is gratis. Ek glo jul sal nie spyt wees nie. www.pitkos.co.za Dr Potgieter

MENSE GROOT ASB KYK NA DIE ONBREKENDE INLIGTING BLAD!!!!!!! Ek het almal se sel foon nommer uitgehaal vir konfidensiele doeleindes. INDIEN JOU NAAM OP DIE LYS IS STUUR ASB JOU ONTBREKENDE INFO VIR MY EN SEL NOMMER INDIEN EK DIT DALK NIE HET NIE. Ek is ook opsoek na die volgende mense se epos adresse indien jul kan help: ek het ook geen tel nommers anders het ek gebel. Innames Naam Nooiens Van Getroude Van 1981 Elsabe Greeff Wadlow 1983 Hannelie Moller 1984 Corne Visagie 1985 Cornel Du Toit Malan 1989 Suret Dreyer Fisher 1990 Yvette Joubert Lotter 1990 Celest Beaurain 1993 Sarike Louw 1995 Tania Raats 1996 Suria Wessels 1997 Lzelle Cilliers Bester Dan nog een ander ding, moet asb nie wag om te kyk of een van jou jaar inname of vriendin reunie toe gaan nie. Die naweek daar is almal vriende van almal, en almal is een dam se eeunde. Maak nuwe vriende, ons is almal daar om die naweek te geniet en nuwe vriende te maak. Ek groet eers en ek hoop jul almal het n wonderlike week tot volgende naweek. Elke vrou behoort te besef sy kan nie veel verander aan die lengte van haar bene, die wydte van haar heupe of die geaardheid van haar ouers nie... Elke vrou behoort te besef haar kinderjare mag dalk nie perfek gewees het nie... Maar dis verby...