UIT DIE DAGBOEK VAN HERMANUS NICHOLAS RAS

Similar documents
VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Van hier tot daar - 05 *

Primêre Skool Jordania

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

ONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

JERSEY SA. Nuusbrief

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

DIE QUINTUS PORK BELLY

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

Welkom by Koekela Huiskafee

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Ligte gedigte en dinge

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Picnic Baskets & More friday 1 march - Saturday 2 MARCH

Kerrie perskes. Pickled Fish

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

Van hier tot daar - 02 *

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback


Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 (Kombuis sluit 15:00) Saterdae 08:30-15:00 (Kombuis sluit 14:00)

Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 Saterdae 08:30-15:00. Business Hours Mondays - Fridays 07:30-17:00 Saturdays 08:30-15:00

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Lentil Curry. Ingredients

1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

Muffins Steak & Ale Tin Pies

Hoe het Coke ontstaan? *

sweetcorn tert Metode:

Sjokolade-mousse-terrien

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

BANKET INLIGTING 2008

CHISTIANA DELWERSFEES

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

Pork belly roast. Ingredients. Method

MADELEINES MADELEINES

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

VETKOEK OR BREAD DOUGH

2 No PROVINCE OF THE NORTHERN CAPE PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 4 NOVEMBER 2011 ANNUAL PRICE INCREASE FOR PUBLICATION OF A LIQUOR LICENCE:

BLOEMHOFDAM BONANZA 2016:

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

Suurlemoengegeurde malvapoeding

VOORWOORD VOORWOORD. Kos en samesyn gaan hand aan hand. Gesellige. Together. Die reuk van moerkoffie op die stoof, saam met die van eiers, spek en

Chocolate Chip Peanut Butter

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

THE NEL S RIVER DAM OF CALITZDORP, : SOUTH AFRICA S OLDEST WORKING CONCRETE GRAVITY DAM WALL

CATALOGUE February 2015

Griddled bavette steak with shallot and red wine sauce

Market comment Markkommentaar. May/Mei 2018

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

signature DISH vegetarian DISH

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

Hussar Grill - Going from strength to strength

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

Home Industries and Informal Markets. A cake delight... Autumn With compliments from Huletts

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

MOVEMBER NOVEMBER '17

MEDIAVRYSTELLING (English below) 24 Maart 2018 Vir onmiddellike vrystelling. Woolworths se kaas maak geskiedenis met twee in n ry

Page 1 of 8

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

Transcription:

Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms Uitgawe 490 23 Augustus 2018 UIT DIE DAGBOEK VAN HERMANUS NICHOLAS RAS Deur Ronel Theart Die ervaringe van Hermanus word in n groot mate oorskadu deur sy pa, Marthinus se bou van die kanon wat gebruik is in die Eerste Vryheidsoorlog in 1882 en sy latere dood. Marthinus is op 18 Februarie 1900 te Kaiingsput vermoor. Hermanus moes as 16-jarige seun die staalringe vir die wiele van die kanon vanaf Rustenburg per ossewa na hulle plaas Bokfontein bring. Hy het geen moeite ontsien nie, en al het sommige van die osse dood neergeslaan, het hy die taak volvoer. Soos wat hy bogenoemde taak uitgevoer het, het hy ook sy tyd as krygsgevangene deurgebring. Altyd besig om te leer en positief te wees. Op die ouderdom van 19-jaar is Hermanus, ook bekend as Nefie of Hermaans Moepolo, getroud met Elsje Engelbrecht. Hy beskryf Elsje as the blond Elli, with golden locks, without smut or blemish. Hermanus is op 22 Desember 1900 krygsgevange geneem by Mamogalieskraal. Hy was deel van die kommando van kommandant Badenhorst. Hy beskryf in sy dagboek dat die gevangeneming en die daaropvolgende ondervraging deur die Britse offisiere in n poging om die posisie van die kommando te bepaal, vir hom uiters negatief was. Hy was ook teleurgesteld deur sy medegevangenes wat geswig het onder die druk en wel die eed van getrouheid afgelê het. Hy beskryf die wyse waarop hy daardie strikvrae van die Britse offisiere ontduik het as I was cautious as a snake and innocent as a dove. Hy beskryf Kersdag 1900 as n aaklige dag. Sy nuutgevonde vriende, die Senekalers in die kamp by Hebron, wat met hulle sy kos gedeel het, was van korte duur. Hy is weggeneem na Kaapstad met sy bestemming Ceylon. Sy reaksie op n vrou wat haar man in Kaapstad kom besoek het, en wat toe moes uitvind dat hy n hendsopper was het hom laat dink aan sy geliefde Ellie. Sy opmerking toe die vrou geweier het om met haar man te praat het hom net laat besef a happy marriage is a precious gem. The longer one lives with another in heart and soul the deeper the love. There is nothing more beautiful in creation than two people unite for ever. Hy beskryf voorts dat hy nog in die gelukkige posisie is om n vonkel in sy vrou te oog te sit, al is hy ver van sy gesin. Deurgaans maak hy melding van die liefde vir sy gesin. Die rit ter see was vol ontberinge, maar hy het telkens die positiewe aspekte uitgelig en gedeel met sy mede-gevangenes. Met hulle aankoms by Fort Ahmednagar is hy so gefassineer deur die begraafplaas dat hy dadelik soontoe wou gaan. Met sy aankoms daar is hy aangeraai om sy skoene uit te trek. So het hy voortgegaan om soveel as moontlik van die omgewing, die tempels en plantegroei te leer ken en meer van te leer. Hierdie ywer om kennis te vergader het hom ook die geleentheid gebied om goeie verhoudinge met die plaaslike inwoners op te bou. Hy wou alles sien, ervaar en onthou. Hy neem sy middagete, n brood en bottel buffelmelk, saam met besoek aan n graf. Hy buk vorentoe om die inskripsie duideliker te kan lees toe sy bottel melk uit sy hand val en breek. n Ouer lid van die koningsgesin sien wat gebeur en storm op hom af. Opgewonde bedank die persoon hom vir die gebaar. Hierdie stukkende bottel melk bied nou aan Ras gratis toegang tot die res van die Mausoleum. Ras het voortgegaan om die gebied te verken en het selfs van die sade van die plante geneem, wat teen die reëls was. Die waarde van die knipmes het hy opnuut waardeer en met die pragtige houtwerk wat hulle daarmee gedoen het, kon hulle dit later verkoop en so kon hulle n ietsie verdien. Met sy terugkoms op sy plaas het hy sy vrou, Elsje, en hul ses kindertjies in goeie gesondheid aangetref. Elli het n tent opgeslaan naby die verwoeste huis en daar was alreeds n gevestigde tuintjie. Die vyebome en lemoenboorde was ook al gevestig. So het hulle gesorg dat daar vir hom n rustige omgewing is om heen terug te keer. Hermanus en Ellie Ras het hul goue huweliksherdenking op 28 Februarie 1934 gevier. Saam met hulle was hul kinders, kleinkinders en agterkleinkinders. Hermanus is in 1938 oorlede op sy plaas Boschfontein. Ellie is in 1946 oorlede. Bron: Meyer, W., Magaliesberg Kaleidoscope.

Lekker verjaar, Lekker verjaar!!!! van u, vriende, kollega s en families. 24 Aug Rita Labuschagne 27 Aug Pat Sawyer 30 Aug Tinus du Preez INDIEN NOG JOU VERJAASDAGLYS GESTUUR IS DIT NOU DIE TYD, MOENIE UIT STEL NIE... nuus@bloemsnippets.co.za met Verjaarsdag in Subject gedeelte SLIM AFRIKAANSE IDIOME KLONTJIE Hy sit n klontjie agter die blad. Dis so duidelik soos n klontjie. Die ou dronkie het klontjies gekry. Dis so klaar soos n klontjie dat hy disipline nodig het. Hy kon klontjies kry van woede. Opregte Worshondjies te koop Kontak: Ronel 082 490 3112

HANDELSURE Maandag: Gesluit Dinsdag- Vrydag 08h30 tot 17h00 Saterdag: 08h30 tot 14h00 Sondag: 08h00 tot 15h00 Trekker en wa ritte. Bespreek jou pretrit - Sondae voor/na ete - Saterdag saam met n ontbyt - Booze Cruise Volgende hoender / gebak aflewering in Bloemfontein begin September. TRUKSVY Webtuiste http://truksvy.wix.com/truksvy Soutpan: Vrystaat Truksvy 076 7688 726 Bespreek asb by Liza of Krona Epos: truksvysoutpan@gmail.com 26 Augustus 2018 08h00tot 10h00 Kom geniet gerus ontbyt 10h00-12h00 Kom geniet n koppie tee/koffie en tuisgebak 12h30 Lekker Beesstert en Hoenderpastei Buffet @ R140 pp Bestel gerus vir jou tafel n AFVAL @ R180 per afval 1 September is dit Lente!!! Bespreek jou brunch pretrit vir slegs R150 per persoon en R90 vir kinders. Oupa Louw, se wa trek weg om 09h00, waarna jy jou brunch by Truksvy geniet. Bespreek asb jou plek vir etes by 076 7688 726 Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein KAARTJIE VERKOPE Kiki Corner (051-4465666) Langenhoven Park, Pick 'n Paysentrum. Sommige kaartjies sal beskikbaar wees by Toms Musiek Winkel (051-4300665), 59 on Plenty(Levisseur Gallery), hulle no is 0514441683 of 0826726157 Hulle is op die hv Dan Pienaar rylaan en Levisseur St. ook by die deur beskikbaar indien nie uitverkoop. Jy sal in die meeste gevalle afslag kry as jy jou kaartjies vooraf koop by bogenoemde verkopers. As jy te ver is of nie iewers of betyds kaartjies kry nie, epos jou naam, sel nommer en die vertoning wat jy wil bywoon en hoeveel mense julle gaan wees na vultureclubevents@gmail.com of bel vir Lollie op 0797967975 vir 'n bespreking. Meer inligting op http://vulture-aasvoelclub.com/events-page/ Alle vertonings begin 8 nm tensy anders vermeld. 24 Aug Ses Snare R150 25 Aug Andre The Hilarious Hypnotist R100 (UITGESTEL TOT 4 APRIL 2019) 6 Sept Jam Sessies R100 7 Sept Chris Chameleon se Kat en Wolf R130 8 Sept Lost Chord R100 20 Sept Oldies But Goldies R100 21 Sept Pieter Booysen Band R50 22 Sept Eddie van Potch en Gerrie van Heerden R100 11 Okt Caroline Grace R100 12 Okt Craig du Toit Nel en Irene Louise van Wyk R125 19 Okt Adam R120 20 Okt Cezanne R100 7 Des Radio Kalahari Orkes R150 04 April Andre The Hilarious Hypnotist R100

Saterdag 25 Aug Come and try our NEW Breakfast Special with Chips, still only R35, or our NEW More Meaty Mø Я$Ã Breakfast with 3 Sausages for only R55! Breakfast SPECIAL R35 ERLENGDE PROMOSIE!!!! Hierdie Saterdag (25/08/2018): Koop EEN Springbok Hamburger met ons unieke Beet Blatjang & Chips vir R70 en kry ENE heeltemal GRATIS!!! OF Kies ENIGE EEN uit hierdie VYF SPESIALITEITS-Hamburgers van SLIGHTLY NUTTY saam met jou gunsteling CRAFT drankie vir slegs R100! Slightly Nutty Hamburger Bees Bom Burger Tequila, Chorizo & Prawn Varkburger Lamsburger met PeppadewTzatsiki Springbokburger met Beet Blatjang Cerevi Lager / Cascade Blonde Copper Cream Ale / Pink Passion Vodka Gin & Rose Water / Pirates Rum & Cola Please Book to ensure prompt service!

Sondag 26 Aug Vir die eerste keer GROTER verskeidenheid teen dieselfde prys!!!! 8 verskillende disse R150pp (Kinders o/10 eet gratis van buffet) Lekker Beesboud in n Rooiwyn- en Bessiesous Sticky Chicken Pieces Seafood Casserole Risotto Slightly Nutty Slaai met Vars Vrugte Geroosterde Aartappels Spicy Butternut Chunks with Peas & Sweetcorn Pasta Bake with Cheese *************** Tradisionele Melktert Of Sjokelade Melktert PLEASE BOOK YOUR TABLE IN ADVANCE TO AVOID DISAPPOINTMENT phone Rudi 083 432 9927 PLEASE NOTE THAT STOCKS ARE LIMITED AND THAT TERMS AND CONDITIONS APPLY. PREFERENCE WILL BE GIVEN TO RESERVATIONS. Bespreek asseblief u plek. 083 432 9927 Terme en Voorwaardes Geld. 24-30 Aug Charming PG Fri Thu; 12:15, 14:00, 16:15, 18:00 Sat 25 Aug, 14:00, 18:00 The Equalizer 2 16DLV Fri - Thu; 16:00, 20:15 Farewell Ella Bella 13DL Fri - Thu; 14:00, 18:00 The Wife 16DSV Fri - Thu; 12:00, 16:00, 20:00 The Spy Who Dumped Me 16LNV Fri - Thu; 11:45, 15:45, 19:45 The Meg 3D 16HLV Fri Thu; 14:00, 18:00, 20:15 Sat 25 Aug: 18:00, 20:15 Stroomop 10-12PGLV Fri Thu; 12:00, 14:00, 18:15 Please Note: Show times may vary due to unforeseen schedule changes, contact the cinema for up to date information.

KARNAVAL Kom geniet n heerlike Karnaval met smake vanuit die hele wêreld op 1 September by NG Hospitaalpark. Datum: 1 September 2018 Tyd: Vanaf 8:30 Plek: Mayo Straat 53, Hospitaalpark, Bloemfontein. Baba vlot parade: Vanjaar hou ons vir die tweede keer n vlot parade vir kinders van 0-6 jaar. Oupa en Ouma kan kom spog met hulle kleinkind en handewerk. Bou solank n vlot vir jou kind/kleinkind, of maak die stootkarretjie mooi op. Die parade vind om 10:00 plaas. Pryse te wen: 1 ste Plek R500, 2 de Plek R200 en 3 de Plek 100. Daar sal lekker speletjies en vermaak vir die kinders wees! Pannekoek, Sosaties en Wors, Poeding, Lekkergoed, Kerrie en Rys, Vetkoek, Koektafel, Teetuin, Tuisnywerheid, Skyfies en Russiese worsies, Pizza s, Kwekery, Handgemaakte artikels, Wit Olifant tafel en Groente. Vir meer inligting kontak die kerkkantoor: 051 522 3059

24 Aug SPOEGWOLF R150 25 Aug JAN BLOHM & BAND R150 29 Aug ADAM TAS R130 30 Aug JENNIFER ZAMUDIO R120 1 Sept ELANDRE R100 2 Sept 16h00 JANNIE MOOLMAN EN KEVIN LEO in Duet R180 3 Sept JANNIE MOOLMAN EN KEVIN LEO in Duet R180 KAARTJIES IS BESKIKBAAR BY KIKI CORNER IN LANGENHOVENPARK OF KAN BESPREEK WORD BY meerkatkolonie@vodamail.co.za navrae 079 387 3614 Vertonings begin om 19h30 Onthou ook van die paintball by MEERKATKOLONIE vir die kinders. Skakel Pieter vir navrae by 079 664 6814 KONTAK 079 387 3614 vir volledige program of besoek ons facebookblad. We are daily exposed to different kinds of stress: Mechanical - such as injury, strain or bad posture. Chemical - such as air pollutants, additives and colorants in food. Mental / Emotional - such as circumstances outside of your control having an emotional effect on you. Releasing body stress will allow your body to cope better with your daily life and restore your natural state of self healing. Body stress release is a gentle non-therapeutic technique and does not treat any condition. Werner Frylinck MBSRA (SA) Bloemfontein 062 910 2531 bsrbloemfontein@gmail.com www.bodystressrelease.com

Sand du Plessis theatre RADIO RAPS - GENUIE 8 Sept @ 19:30 R150

MOENIE SPYT WEES NIE BESPREEK NOU JOU JAAREINDFUNKSIE BY The Famous Brew & Still en Slightly Nutty. Daar is net n handjievol Vrydae en Saterdae steeds beskikbaar in November en Desember!! Stuur vir ons n e-pos by slightlynutty@gmail.com

HELP OM GESKIEDENIS BY KINDERS AAN TE WAKKER!!! Die Oorlogmuseum het n paar jaar gelede 'n inisiatief geloods om n Anglo-Boereoorlog vasvrae vir skole aan te bied en pryse uit te loof. Ten spyte van n beperkte begroting, is die Museum met die ondersteuning van die Vriende van die Oorlogmuseum, vasbeslote om hierop voort te bou. Die Vriende van die Oorlogmuseum het 3 publikasies oor slagvelde, monumente, grafstene en geboue wat verband hou met die Anglo-Boereoorlog in Bloemfontein, die Noord-oos Kaap en die Suid-Vrystaat, die lig laat sien. Om bogenoemde vasvrae te befonds, is ons op soek na 20 lesers en/of individue wat die 3 publikasies as pakket vir R500 wil aanskaf. Alle fondse word vir die vasvrae aangewend. Kontak asb. Christelle Swanepoel by die Oologmuseum by christelles@anglo-boer.co.za. Die R500 sal posgeld insluit. Die publikasies is ten volle tweetalig en sluit alle inligting oor besienswaardighede in hierdie streke in!

ERFENIS-ETE SONDAG Sondag 23 Sept 12H30 SPYSKAART VOORGEREG Witvis, advokado, kruieslaai - verfrissend ±15km op N1 suid vanaf Hyperama Checkers Kontak: Jackie Steyn 082 5 777 323 jackie@onzerust.co.za HOOFGEREG Gebraaide skaaptjoppie Hoenderpasteitjie-kolwyntjie Chillie concarne op wilderys/koringslaai Gebakte Aartappel Geroosterde groente/halloumi stukke Bababoontjie met perske Tammeletjie julliene. Somerslaai met aarbeie Jong beet, fetta en coriander Kaasbord, Vrugtebord NAGEREG Pavlova- merinque, roomys en vars somer bessies Koffie, tee toonbank. R180 pp Kind 12 en onder halfprys

Country Craft TUINDIENSTE Elke huis het mooi `n tuin nodig. Die tyd van die jaar (Aug) waar alle voorbereidings getref word. Beddings voorberei met kompos. Gras kort gesny word. Alle onkruid in beddings, op plaveisels en op grasperke verwyder word. Beste diens, eenmalig nou of maandelikse diens. Gratis kwotasies. Hou self toesig. Kontak Schallie 082 803 0873 schallie@christianhills.co.za Call for proposals - Stall holder application Heritage Day: A Celebration of Natural and Cultural Heritage from 7:00 15:00 on Saturday, 15 September 2018 in the back gardens at Oliewenhuis Art Museum Oliewenhuis Art Museum, a satellite of the National Museum in Bloemfontein, will be celebrating Heritage Day with a fun-filled event for all ages. At 8:00 our beautiful hiking trails will be utilised for a trail run, powered by Standard Bank Trail Run Series. This will be followed by a morning full of exciting activities to celebrate our rich and diverse natural and cultural heritage. These will include free African Carousel rides, educational activities, and a craft and heritage market with selected stalls showcasing and selling quality products reflecting our rich heritage. We therefore call on all interested parties to apply for a space for a stall. Products may include any quality craft and cultural eats and drinks, quality handmade products, environmentally friendly products/plants anything reflecting our proudly South African cultural and natural heritage! Please note: No fees will be charged to stall holders, but all applicants will go through a selection process to ensure a high quality craft and heritage market and to eliminate duplication in products on sale. That this is an outdoor daytime event. Stalls should be completely set up and functional by 7:00 and remain open until 15:00. The size of the space allocated will accommodate a standard sized gazebo and two steel tables. Please indicate if you need more space. Vendors must provide their own gazebos, tables, chairs and all other equipment. If the vendor requires electricity, this must be clearly indicated on the application form. Please provide your own extension cord, and indicate if you plan to use gas or fire for cooking. If the vendor sells alcohol, a special events or mobile liquor license is required (please attach the license to your application). Vendors selling food must have a valid food license or permit for the kitchen in which the food is prepared, or a certificate to operate at this specific event (please attach the license on your application). For any enquiries please contact Ester le Roux at oliewen@nasmus.co.za or call 051 011 0525 (200). Oliewenhuis Art Museum, 16 Harry Smith Street, Bloemfontein. T +27 (0) 51 011 0525 (ext 200) oliewen@nasmus.co.za / www.nasmus.co.za // www.facebook.com/oliewenhuisartmuseum

Baie welkom by UNIKUM BROKKIES Is my grille en geite my Temperament se skuld? Temperament maak beslis n groot deel uit van hoe jy optree. Dikwels word konflik situasies veroorsaak juis uit elke persoon se unieke temperament samestelling. Jou huweliksmaat wat so tydsaam kan wees, jou tiener wat net partytjie wil hou of in sy/haar kamer wil muf, jou werkgewer wat net nooit met iets tevrede is nie, jou broer of suster wat hulle uit enige situasie met daai gladde mond kan praat, jou werknemer wat elk projek tot op die laaste detail beplan op 5 verskillende spreadsheets! Wanneer jy jou eie en ander mense in jou omgewing se temperament verstaan kan die wêreld beslis n beter plek wees. Elke Temperament het ook hul eie unieke positiewe en negatiewe eienskappe, elke temperament kommunikeer verskillend en het verskillende dinge nodig om hul beste te wees en te gee. Daar lê n magdom kennis en openbaring in die verstaan van temperament. Hou hierdie blad dop vir Temperament praatjie in Oktober 2018 Never too old ~ too bad ~ too broken ~ too late ~ to make a new beginning Jannine Bester ~ BA(Hons) Geregistreer CCSA (CO 2044) Tall Trees Fasiliteerder Tel 082 902 3556, Epos janninebester@gmail.com

UITNODIGING sien geld anders U word vriendelik uitgenooi na die Landboumarkwerkswinkel LANDBOUMARK VOORUITSIGTE aangebied deur JOHAN WILLEMSE KLIMAATVOORUITSIGTE bespreek deurjohan VAN DER BERG FINANSIERING VIR NUWE SEISOEN bespreek deur NEDBANK 24 Augustus 2018 Bikers Church, Tempe Lughawepad (verby Langenhovenpark), BFN PROGRA M 09:00-10:00 10:00 12:00 12:00 12:30 12:30 13:30 Registrasie en koffie Makro-ekononie, Weer, Graanmarkte en Finansiering Makro-ekononie : Rentekoerse, wisselkoers ea.: Prof Johan Willemse Klimaatsvooruitsigte : Mnr. Johan van der Berg Plaaslike graanmarkvooruitsigte : mielies, koring en oliesade. Prof Johan Willemse Finansiering in nuwe seisoen : Nedbank aanbieding Ligte middagete Veebedryfmarkvooruitsigte Bees-, skaap-, varkbedryf ea. :Prof Johan Willemse Geborg deur NEDBANK Willie de Jager - Streeksbestuurder : Landbou Vrystaat WillemDe@Nedbank.co.za+27 (0)51 400 5755 +27 (0)82 902 3313 Volgende Markwerkswinkel : 2 November 2018 VOORAFBESPREKING IS NOODSAAKLIK R300 pp marlene@jomar.co.za of 083 381 8011