METHOMYL 90 SP. Reg. No. L 7189 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1084

Similar documents
FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

BIOMECTIN. Reg. No. L 7979 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1112

Fruitcare. Reg. No.: L 9204 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr.: L 9204 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1513 Namibiese Reg. Nr.

FOR AGRICULTUAL USE ONLY! SLEGS VIR LANDBOUGEBRUIK! CHLORPYRIFOS 480EC. Reg. No. L 6350 Act/Wet No. 36 of/van 1947 W

Chlorpyrifos 480 EC. Reg. No.:L6272 Act /Wet No. 36 of/van 1947

n Kapsulesuspensie kontak- en maaginsekdoder vir die beheer van verskeie insekte soos aangedui.

2,4-D Iso-Octyl Ester

TALENDO. Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 FUNGICIDE GROUP CODE U7 SWAMDODER GROEP KODE. UN No. / VN Nr.

Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE

LION. Reg. No.: L 6622 Act /Wet No. 36 of/van 1947

SPRAYFILM 10. Reg. No.: L 7120 Act /Wet No. 36 of/van ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL: terpenic polymer / terpeen polimeer..

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

JUDO 50 EC. Reg. No. L 7785 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1104

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

Packaging / Verpakking: 1 L CAUTION VERSIGTIG SIEN INGESLOTE PAMFLET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

BROWSER. Reg. No.: L 7357 Act /Wet No. 36 of/van 1947

BITHOR Dual Action Insecticide Reg. No.. Act/Wet No. 36 of/van 1947

Reg. No. L6032 No. Act 36 of 1947 Reg. Nr. L6032 Wet No 36 van 1947 HERBICIDE GROUP CODE B / E ONKRUIDDODER GROEP KODE

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Isomate F C M CAUTION VERSIGTIG. Pamphlet

LEES VOLLEDIGE ETIKET DEEGLIK VOORDAT HIERDIE PRODUK GEBRUIK WORD

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Van hier tot daar - 05 *

Mari Wasserman Berakah Makadamia Proewe

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

sweetcorn tert Metode:

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

DIE QUINTUS PORK BELLY

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Kerrie perskes. Pickled Fish

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

Sjokolade-mousse-terrien

Hou die herfskommandowurm enige risiko in vir aartappelproduksie?

OORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA

VOORWOORD. Lallemand: Natural solutions that add value to the world of winemaking DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND DIE LALLEMAND FILOSOFIE

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

Makadamia bemesting beginsels

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Chocolate Chip Peanut Butter

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

MADELEINES MADELEINES

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

Primêre Skool Jordania

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

VOORWOORD. Lallemand Inc. is n private. Lallemand Inc. is n Kanadese. Lallemand Inc. glo dat GESKIEDENIS & AGTERGROND VISIE & MISSIE LALLEMAND

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies.

WYN- EN SPIRITUSRAAD. Skema vir Geïntegreerde Produksie van Wyn. Geïntegreerde Produksie Van Wyn: Handleiding vir die Plaas.

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Mari Wasserman Avokado Proewe

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

AMARULA Sjokoladekoek

JEANETTE SE JOGURT TERT

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

Pork belly roast. Ingredients. Method

Nuusbrief / Newsletter

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Goeie bestuur gee jou n voorsprong

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

SUID-AFRIKAANSE WYNOESVERSLAG 2004

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles

ROMANY CREAMS. Method

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

HOSPITALITY STUDIES GRADE 11

FINALE NAVORSINGSVERSLAG (2000/2001): WINETECH

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

Tegniese Technical. Bulletin. Volume 3:1

Transcription:

GEBRUIKSAANWYSINGS INGESLUIT Date formulated: VERWYS NA BESONDERHEDE Formuleringsdatum: GEDRUK OP HOUER/SAK DIRECTIONS FOR USE ENCLOSED Batch number: REFER TO DETAILS PRINTED Lotnommer: ON CONTAINER/BAG METHOMYL 90 SP Reg. No. L 7189 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1084 3:09/09/08-July2010 A water-soluble powder insecticide for the control of pests on crops as indicated. n Wateroplosbare insekdoder poeier vir die beheer van plae op gewasse soos aangedui. kg ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL methomyl (carbamate) 900 g/kg metomil (karbamaat) IRAC INSECTICIDE GROUP CODE 1A IRAC INSEKDODER GROEPKODE Registration holder / Registrasiehouer: Villa Crop Protection (Pty) Ltd. Co. Reg. No. 1992/002474/07 Mpy. Reg. Nr. PO Box / Posbus 10413, Aston Manor, 1630 Tel. (011) 396-2233 Website / Webblad: www.villacrop.co.za UN Number: 2757 Willow Set & Print 011 394-4486 VERY TOXIC UITERS GIFTIG

METHOMYL 90 SP Reg. No. L 7189 Act/Wet No. 36 of/van 1947 IRAC INSECTICIDE GROUP CODE / IRAC INSEKDODER GROEPKODE: 1A ACTIVE INGREDIENT/ AKTIEWE BESTANDDEEL: methomyl (carbamate) / metomil (karbamaat)...900 g/kg Registration holder / Registrasiehouer: VILLA CROP PROTECTION (PTY) LTD. Co. Reg. No. 1992/002474/07 Mpy. Reg. Nr. PO Box / Posbus 10413 ASTON MANOR, 1630 Tel. (011) 396 2233 VERY TOXIC UITERS GIFTIG WAARSKUWINGS Onthoudingsperiodes: Minimum tyd wat moet verstryk tussen die laaste toediening en oes of beweiding (voer): Koolgewasse 4 dae Aartappels 3 dae Graan sorghum, Mielies, Weidings, Koring, Lupiene, Lusern en Oonddroog tabak 7 dae Lugdroog tabak 14 dae Sitrus (20 g per 100 l dosis) 2 dae Sitrus (hoër as 20 g per 100 l dosis) 28 dae Perskes 16 dae Tamaties 2 dae Groenbone 14 dae METHOMYL 90 SP MAG OP SEKERE ANGELIERVARIETEITE VERGELING VAN DIE BLAARPUNTE VEROORSAAK. MOET NIE METHOMYL 90 SP IN KOMBINASIE MET G49 BENATTINGSMIDDEL OP TABAKSAADBEDDINGS OF OP SITRUS GEBRUIK NIE. Hanteer uiters versigtig. Giftig deur kontak, wanneer ingesluk of ingeasem word. Inname of inaseming van 'n baie klein hoeveelheid mag dodelik wees. Giftig vir visse, bye en wild. Vlambaar - moet nie naby oop vlamme berg of spuit nie. Berg agter slot en grendel in 'n koel, droë plek weg van voedsel, voer, misstowwe en drinkwater. Hou die houer dig toe. Hou buite bereik van kinders, oningeligte persone en diere. Herbetreding: Moet nie behandelde gebied betree vir 2 dae na die bespuiting nie, tensy beskermende oorklere gedra word. In geval van vergiftiging ontbied 'n geneesheer onmiddellik en stel hierdie etiket aan hom/haar beskikbaar. Lugbespuiting: Stel alle inwoners in die nabye omgewing in kennis van die lugbespuitingsarea en reik die nodige waarskuwings uit. Moet nie oor aangrensende gebiede bv. gewasse, riviere, damme en vleilande, spuit of die spuitnewel toelaat om dit te besoedel nie. METHOMYL 90 SP PAGE 2 OF 7

Alhoewel hierdie middel omvattend onder 'n groot verskeidenheid toestande getoets is, waarborg die registrasiehouer nie, dat dit onder alle toestande doeltreffend sal wees nie, aangesien die werking en effek daarvan beïnvloed kan word deur faktore soos abnormale klimaats- en bergingstoestande, kwaliteit van verdunningswater, verenigbaarheid met ander produkte wat nie op die etiket aangedui is nie en die voorkoms van weerstand van die plae teen die betrokke middel, sowel as die metode, tyd en akkuraatheid van toediening. Verder aanvaar die registrasiehouer nie verantwoordelikheid vir skade aan gewasse, plantegroei, die omgewing of vir nadelige effek op mens of dier of vir 'n gebrek aan prestasie, as gevolg van die versuim van die gebruiker om die etiketaanwysings na te kom, of as gevolg van die ontstaan van toestande wat nie kragtens die registrasie voorsien kon word nie. Raadpleeg die verskaffer in geval van enige onsekerheid. VOORSORGMAATREËLS Vermy inaseming van die spuitmis, dampe of stof. Vermy kontak met oë, vel of klere. Dra beskermende klere - geskikte oorpakke, rubber stewels, handskoene, n gesigsmasker en n respirator. Was besoedelde klere daagliks. Was met seep en water na gebruik. Moet nie eet, drink of rook tydens meng en toediening nie of voordat hande en gesig gewas is en skoon klere aangetrek is nie. Voorkom besoedeling van ander gewasse, weiding, riviere, damme en enige gebied nie onder behandeling nie. Maak toedieningsapparaat deeglik skoon na gebruik en voor gebruik met enige ander landbouchemikalieë. Kantel leë houer oor spuit- of mengtenk om seker te maak die houer is leeg voordat die houer vernietig word. Spoel die leë houer en die maatbeker drie keer uit met 'n volume water gelykstaande aan 'n minimum van 10 % van die houer. Gooi spoelwater uit waar dit nie ander gewasse, weiding, riviere, damme ens. sal besoedel nie. Vernietig die leë houer deur gate daarin te maak en dit plat te kap en doen weg daarmee op n veilige manier. Moet nooit die leë houer vir enige ander doel hergebruik nie. Voorkom besoedeling van voedsel, voer, drinkwater en eetgerei. SIMPTOME VAN MENSLIKE VERGIFTIGING Hoofpyn, vermoeidheid, floute, duiseligheid, oormatige sweet, mislikheid, buikpyn, braking, buikloop, beklemde bors, benoudheid, versteurde gesigsvermoë, spiertrekkings beginnende by die ooglede en tong, verkleinde pupille, asemhalingsnood en bewusteloosheid. NOODHULPBEHANDELING Verwyder die persoon van die bron van vergiftiging na 'n koel, goed geventileerde omgewing. Hou hom/haar kalm en gerus. Velkontak: Verwyder besoedelde klere en spoel besmette liggaamsdele met baie seep en koue water af. Moet nie die vel vryf nie. Oogkontak: Besmette oë moet vir ten minste 15 minute gespoel word met skoon water. Ingesluk: Indien ingesluk is, veroorsaak braking deur die agterste gedeelte van die keel te prikkel. Herhaal totdat die braaksel helder is en nie langer na gif ruik nie. Pas kunsmatige asemhaling of geslote hartmassering toe indien nodig. Moet nie direkte mond-tot-mond asemhaling toepas nie. Moet nooit iets per mond aan 'n bewustelose persoon toedien nie. Neem die pasiënt onmiddellik na die naaste geneesheer. NOTA AAN GENEESHEER Dien 2 tot 4 mg (volwassene) atropiensulfaat binneaars toe. Herhaal elke 10 minute totdat die eerste tekens van atropinisasie (droë, gloeiende vel en tachycardia) intree. Pralidoxime (2-PAM, Protopam) en ander oksieme moet nie gebruik word nie. METHOMYL 90 SP PAGE 3 OF 7

WEERSTANDSWAARSKUWING METHOMYL 90 SP is n groepkode 1A insekdoder. Enige populasie van n spesifieke insek mag individue insluit wat n natuurlike weerstand teen METHOMYL 90 SP of enige ander groepkode 1A insekdoder het. Indien hierdie insekdoder herhaaldelik aangewend word, kan die weerstandbiedende individue uiteindelik die insekpopulasie oorheers. Hierdie weerstandbiedende insekte sal waarskynlik nie deur METHOMYL 90 SP of enige ander groepkode 1A insekdoder beheer word nie. Om weerstand teen insekdoders te vertraag: vermy die eksklusiewe herhaaldelike gebruik van insekdoders met dieselfde groepkode. Wissel af met, of gebruik tenkmengsels van produkte in verskillende insekdoder groepkodes, integreer ander beheermaatreëls (chemies, verbouing, biologies) in insekdoder programme. Vir spesifieke inligting oor weerstandsbestuur kontak die registrasiehouer van hierdie produk. GEBRUIKSAANWYSINGS: Gebruik slegs soos aangedui. Menginstruksies: Voeg die aanbevole hoeveelheid METHOMYL 90 SP by 'n halfvol spuittenk en meng deeglik deur roering, terwyl die spuittenk stadig volgemaak word (meganies of hidrolies). Laat die roerder vir 'n paar minute draai voor toediening begin. Roering is noodsaaklik om die insekdoder volledig op te los. Bespuiting moet verkieslik op droë, windlose dae gedoen word en die gewas moet deeglik benat word. Algemene instruksies: Gebruik te alle tye korrek gekalibreerde en geskikte toerusting, wat in goeie werkende toestand is, om sodoende deeglike benatting van alle plantdele te verseker. Lugbespuiting: METHOMYL 90 SP kan slegs deur n geregistreerde lugbespuitingsperateur met n korrek gekalibreerde, geregistreerde vliegtuig volgens die instruksies van SANS Kode 10118 (Aerial Application of Agricultural Pesticides) uit die lug bespuit word. Verseker dat die spuitmengsel eweredig oor die teikenarea versprei word en die verlies aan spuitmengsel tydens toediening tot n minimum beperk word. Dit is daarom belangrik om aan die volgende vereistes te voldoen: Volume: n Spuitmengsel volume van 30 liter per hektaar word aanbeveel. Hierdie produk is nie teen n verlaagde volume getoets nie. Die registrasiehouer kan nie effektiwiteit waarborg, of verantwoordelik gehou word vir enige nadelige effekte indien hierdie produk teen n laer volume, as hierbo aanbeveel, toegedien word nie. Druppel bedekking: 30 tot 40 druppels per cm² moet op die teikenarea herwin word. Druppelgrootte: n Druppelspektrum met n VMD van 250 tot 280 mikron word aanbeveel. Beperk die produksie van druppels kleiner as 150 mikron (hoë drywing en verdampingspotensiaal) tot n minimum. Vlieghoogte: Handhaaf die hoogte van die spuitbalk bo die teiken op 3 tot 4 meter. Moet nie spuit wanneer die vliegtuig duik, uitklim of draai nie. Gebruik geskikte atomiseringsapparaat wat die vereiste druppelgrootte en bedekking sal produseer, maar die minste verlies van produk verseker. Die spuitstelsel moet n druppelspektrum met die kleinste moontlike Relatiewe Span produseer. Plaas al die atomiseerders in die binneste 60 tot 75 % van die vlerkspan om te verhoed dat druppels binne-in die vlerkpuntvorteks beweeg. Die verskil in temperatuur tussen die nat- en droëboltermometer van n swaaihigrometer, moet nie 8 C oorskry nie. Stop bespuiting indien die windspoed 15 km per uur oorskry. Stop bespuiting tydens turbulente, onstabiele en droë toestande gedurende die hitte van die dag. Bespuiting onder temperatuur inversie toestande (deur bo of binne die inversie laag te spuit) en/of hoë lugvog toestande (relatiewe humiditeit 80 % en meer) mag tot volgende probleme aanleiding gee: a) verlaagde effektiwiteit aangesien die druppels as n wolk in die lug bly hang en moontlik verdamp (onvoldoende bedekking op teiken), b) skade aan nie-teiken gewasse of sensitiewe areas as gevolg van wegdrywing van die spuitwolk na nie-teiken area. Verseker dat die lugbespuitingsoperateur presies weet watter lande bespuit moet word. Dit is noodsaaklik om n versekering van die lugbespuitingsoperateur te verkry dat aan al die bogenoemde vereistes voldoen sal word en dat data van belang in n logboek saamgevat word vir toekomstige verwysing. METHOMYL 90 SP PAGE 4 OF 7

TOEDIENINGSHOEVEELHEDE Gewas / Plaag Dosis Opmerkings Angeliere Angelierwurm Bone Aartappels Aartappelmot & Afrika bolwurm Graan sorghum, Koring, Lupiene en Lusern Koolgewasse Larwes van Ruitrugmot, Grootkoolmot & Plantluise Mielies Sorg vir goeie bedekking van die hele plant. 100 g / 100 l water Herhaal weekliks. 250 g / ha Dien 30 liter water per hektaar toe sodra infestasie verskyn. Herhaal indien nodig. Verseker goeie bedekking van die plante en dien tot 500 liter spuitmengsel per hektaar toe. Dien toe in 30 liter water per hektaar. Gebruik die hoër dosis as die spuitintervalle langer as 1 week is. Vir Aartappelmot begin toedien sodra die plante 1 maand oud is of vroeër met vroeë 300 tot 500 g / ha infestasies en herhaal toedienings weekliks gedurende die groeiseisoen. Die toemaak van knolle teen veral Aartappelmot, is belangrik. Een toediening is voldoende vir die beheer van n uitbraak. Indien verdere verskynings voorkom, herhaal toediening. Verseker goeie bedekking en benatting van die plante. Dien tot 1000 liter spuitmengsel per hektaar toe. 200 g / ha Dien in 30 liter water per hektaar toe sodra larwes opgemerk word. Herhaal indien nodig. 200 g / ha Lae volume. Dien in 100 tot 200 liter water per hektaar toe. Dien tot 400 liter spuitmengsel per hektaar toe. Dien toe wanneer die larwes die eerste keer op die blare verskyn. Gebruik tot 500 liter spuitmengsel per hektaar. Gedurende warm weer en hoë infestasies, verkort die spuitintervalle na 3 tot 5 dae. Dra sorg dat die plante deeglik benat word. Dien 30 liter water per hektaar toe sodra die larwes hul verskyning maak. Herhaal indien 250 g / ha nodig. Dien toe in voldoende water en verseker 'n goeie bedekking. Dien in 30 liter water per hektaar toe sodra larwes 200 g / ha op die blare opgemerk word. METHOMYL 90 SP sal nie die larwes wat reeds die kop binnegedring het, beheer nie. 200 g / ha Lae volume. Dien in 100 tot 200 liter water per hektaar toe. Dien tot 400 liter spuitmengsel per hektaar toe. METHOMYL 90 SP PAGE 5 OF 7

Gewas / Plaag Dosis Opmerkings Perskes Valskodlingmot Tamaties, Landmeterwurm, Plantluise, Blaarmyner & Blaaspootjies Veld en Weiding Kommandowurm Rose Plantluise Sitrus & Plantluise Witluise Lemoenvlinderlarwes Rooidopluis Sagte groendopluis Wasdopluis 50 g / ha 25 g / 100 l water 20 g / 100 l water 20 g / 100 l water 25 g / 100 l water 100 g PLUS 3 l ligte noubestek minerale olie / 100 l water 20 g PLUS 500 ml noubestek minerale olie / 100 l water 25 g / 100 l water Vroeë kultivars: Dien twee bespuitings toe en dra sorg dat die bome deeglik benat word. Dien die eerste bespuiting toe 4 weke voor oes en die tweede 10 dae later. Dien ook 'n geregistreerde produk toe, vir die beheer van Vrugtevlieg. Laat kultivars: Dien drie bespuitings toe en begin 6 weke voor oes en herhaal met 10 dae intervalle. Verseker goeie bedekking van die bome. Dien ook 'n geregistreerde produk toe, vir die beheer van Vrugtevlieg. Dien toe as 'n voldekbespuiting met vrugset of vroeër indien nodig en herhaal met 7 tot 10 dae intervalle gedurende die groeiseisoen. Dien in 400 liter water per hektaar toe sodra die plaag opgemerk word. Dien as 'n voldekbespuiting toe. Herhaal indien nodig. Dien tot 500 liter spuitmengsel per hektaar toe. Dien toe as 'n ligte dekbespuiting wanneer die Plantluise en/of larwes voorkom. Herhaal indien nodig. Dien toe as 'n voldekbespuiting met 'n hoëdrukspuit, sodra die jong nimfe op die vrugte voorkom. Herhaal indien nodig. Dien toe as 'n ligte dekbespuiting sodra die larwes opgemerk word. Korrektiewe behandeling: Dien toe wanneer 25 tot 40 % van die vrugte geinfesteer is, met een of meer lewendige nimfe of volwasse Dopluise. WAARSKUWING Vrugdraende bome: Slegs een behandeling moet op laat kultivars tussen Desember en Maart toegedien word. Vroeë kultivars: Mag slegs in Desember of Januarie en ook nie later as Januarie, bespuit word nie. Behandeling moet met 'n hoëdrukpomp met handspuite toegedien word. Moet nie met konvensionele sitrusspuittoestelle toedien nie. Dien toe as 'n voldekbespuiting met 'n hoëdrukspuit wanneer die eerste sigbare tekens van infestasie opgemerk word. Moet nie minder as 500 ml minerale olie per 100 liter water gebruik nie. Dien toe as 'n voldekbespuiting met 'n hoëdrukspuit sodra die jong nimfe van 'n nuwe geslag van die blare na die takkies beweeg. Hierdie behandeling sal nie suksesvol teen volwasse Wasdopluise wees nie. METHOMYL 90 SP PAGE 6 OF 7

Gewas / Plaag Dosis Opmerkings Tabak Blaarmyner,, Tabakslak & Stinkbesies, Tabakslak & Stinkbesies 250 g / ha Dien toe wanneer plae opgemerk word. Vir Blaarmyner, spuit weekliks en verseker deeglike benatting van die plante. Dien 500 liter spuitmengsel per hektaar toe. Dien in 30 liter water toe wanneer die plae opgemerk word. Herhaal indien nodig. METHOMYL 90 SP PAGE 7 OF 7