Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

Similar documents
Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

VETKOEK OR BREAD DOUGH

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

DIE QUINTUS PORK BELLY

PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Kerrie perskes. Pickled Fish

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

ONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Van hier tot daar - 05 *

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

MADELEINES MADELEINES

Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache

sweetcorn tert Metode:

Pork belly roast. Ingredients. Method

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies.

Muffins Steak & Ale Tin Pies

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

Welkom by Koekela Huiskafee

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN

Mix 1 tin john west mackrel in oil with a tin john west sardines in oil and about 3 john west anchovies blend well and serve

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

Lentil Curry. Ingredients

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

French Onion Zoodle Bake

Griddled bavette steak with shallot and red wine sauce

GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

Hoe het Coke ontstaan? *

AMARULA Sjokoladekoek

Gnocchi with burnt butter and sage

Chocolate Chip Peanut Butter

signature DISH vegetarian DISH

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

TWO-MINUTE MICROWAVE FUDGE

Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel

Ligte gedigte en dinge

Suurlemoengegeurde malvapoeding

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

JEANETTE SE JOGURT TERT

Spyskaart / Menu. We do take-a-ways! Bedien tot 11:30 Served until 11:30 R30 R35 R30 R60 R45 R45 R 45

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

ROMANY CREAMS. Method

Sjokolade-mousse-terrien

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Prego rolls. Ingredients. Method

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Tuna Cakes. Makes about 12 tuna cakes

Carrot and Pineapple Cake

Primêre Skool Jordania

La Motte Sauvignon Blanc La Motte harvest bowl (V) 110 textures of seasonal vegetables, cashew nut-and-rosemary cheese, ancient grains and dried dates

VOORWOORD VOORWOORD. Kos en samesyn gaan hand aan hand. Gesellige. Together. Die reuk van moerkoffie op die stoof, saam met die van eiers, spek en

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

ASYN-POEDING MENG SAAM

Price list & Order form Tel:

Die lekkerste versiersels

JERSEY SA. Nuusbrief

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Koeksister balls. Heavenly bites of a traditional favourite. Preparation time: 30 minutes Cooking time: 25 minutes Skill level: medium.

1 lamsboud, ontbeen en soos 'n vlinder oopgesny 125 ml karringmelk 10 ml gegeurde seesout 2,5 ml gemaalde swartpeper

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 Saterdae 08:30-15:00. Business Hours Mondays - Fridays 07:30-17:00 Saturdays 08:30-15:00

Kla Kous Resepte. LEKKERGOED Resepte

Van hier tot daar - 02 *

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

Bacon Onion Rings with Bacon Ranch Dipping Sauce

Death by chocolate cupcakes

Besigheidsure Maandae - Vrydae 07:30-17:00 (Kombuis sluit 15:00) Saterdae 08:30-15:00 (Kombuis sluit 14:00)

Easy Ricotta Cake with Fresh Berries

Home Industry Tuisbedryf Spring 2005

Price list & Order form Tel: Please like our page on Facebook to see all our specials.

BANKET INLIGTING 2008

Halloumi brood. Bestanddele

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Hussar Grill - Going from strength to strength

Home Industries and Informal Markets. A cake delight... Autumn With compliments from Huletts

ALLES WAT 116 HOENDER RESEPTE

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

Transcription:

MARKDAG IDEES MARKDAG IDEES Rina Kleinhans Ek het een tyd so mooi materiaal sakkie met so paar mooi velletjies skryfpapier en 5 klein kaartjie met koeverte in gekoop, en op die materiaal sakkie was n pragtige boodskap, dis vir my n oulike geskenk vir iemand Ek stalletjie een maal per maand by die Holistic Fayre. Dis in n saal en kragpunte is beskikbaar, wat dit natuurlik makliker maak. Ek verkoop t-hemde (wat ek self laat druk) en ek doen toasted samies en ook sop in die Winter, dan neem ek my mikrogolfoond saam. Ek sal graag wil hoor wat ander mense doen of waarmee hulle suksesvol is. Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg. Hanlie Roux Wat van n lekker Scrap boek met n mooi paar woorde, dalk vir jou dogter op maar leeg binne sodat sy, of jy self, vir die een vir wie die woorde bedoel is, al die lekker resepte kan plak of skryf. Ek het dit gesien in Stilbaai. Daar was ongelukkig net een boek vir My Dogter en die het my skoonsuster gekoop en ek het die buiteblaaie gecopy sodat ek vir my dogter self een kan maak. daar was ook sakkies met

badsout in met dieselfde tipe boodskappies op Tina De Welzim-Wewege As jy bereid is om hard te werk bak pannekoek,dit maak die meeste geld. Natuurlik moet jy so twee helpers he Rina Kleinhans Ek glo natuurlik, lekker hotdogs werk ook altyd, maar maak seker jou wors is heerlik en jou sous (tuisgemaakte uie en tamatie smoor) nie te loperig nie, die braai van die wors, lok altyd mense. ons eet mos met ons neuse? Gerda du Plessis Lekker worsrolletjies, natuurlik! Ek koop soms sommer net die worsie apart met sy sousies ens. sonder die broodjie. Ek dood oor n lekker boereworsie. Tina De Welzim-Wewege Ons het baie stalletjies gehad om fondse in te samel virm die Weduwee en Weesfonds van die Korrektiewe Dienste en nog n wenner was toffie appels Die Amerikaners het mos n gesegde Everything on a stick tastes better! Ek het eenkeer sosatiestokke in lekker groot cheesegrillers gedruk (in die lengte) en met tuisgemaakte mosterd verkoop. Dit het baie goed verkoop. Ek het ook gerookte viennas so verkoop en die kiddies love dit natuurlik. Sandra Visagie Alles wat tuis gemaak is gaan goed af, sit so iets by vir die kleingoed om hulle mee besig te hou, ek lief om konfyt piekeluitjies kerriebone sousbone ens by so n stalletjie te koop tot speserymengsel en gegeurde olies vir kos. Crazy Crayons Resep onder wenke en allerlei op die blog Carmen Meyer Hot Chocolate in die winter & Milkshakes in die somer.

Gerda du Plessis Lekker vars sop en n broodrolletjie as dit al bietjie koud is daar. Mmmmm Olga De Villiers Bester Jaffels,altyd n wenner, mens kan nie voorbly nie Benhet Nieuwenhuis wat van daardie worsie op n stokkie? of helena se snack witch scones met baie botter en jam en moer koffie Rene Truter ek soek ook altyd ongewone/onbekende inmaak/ingelegde goetertjies. Celeste Botha Ek vrek oor gebottelde produkte wat ek nie self kan maak nie.ek weet hier was die afgelope ruk die heerlikste gebottelde produkte. Dit is so lekker om n paar sulke bottels in voorraad te he vir vakansie of as gasvrou geskenkies as jy uitgenooi word vir ete. Sandra Visagie MAKE CHALK (for drawing outside) recipe on the blog under wenke en allerlei Frieda Greyling Ek het elke jaar my kudu stal by die Biltongfees in Somerset Oos. Maak my eie biltong, wors, patties en sosaties en wildspasteie. Maak my eie askoeke, footlong (30cm) vir die sosaties en wors en maak hamburger grote askoek vir die burgers. Kan nie voorbly nie. Net ek en my man en Lysa, hy braai ek en sy bak askoeke daar en ek maak die spulletjie als daar! Ons knie in die 2 dae 10 x 10 kg meel. Christa Rix Daar was n stalletjie by die rittelfees wat mini-doughnuts verkoop het wat in caramel of chocolate sous gedoop word (daai

soos by steers/milkylane). Daar was so n kontrepsie wat die degie self in ringetjies gemaak het en dan in die olie gebraai het die mense het toue gestaan!! Gillian Logan Bredenhann Verlede naweek by die Olyffees, was daar n stalletjie met verskillende soorte kase. Dan koop jy vir R50 n 4 kantige houtbord, met ongeveer 8 verskillende tipes kase wat in blokkies gesny was, met n lekker ciabatti broodjie. Dit was n groot treffer aangesien daar ook baie wyn stalletjies was, en wat beter as n kaas en wyn op die grasperke van n wynkelder? Gillian Logan Bredenhann Ons het ook ontpitte olywe gekoop, wat met chillies gestop was. MMMMM!!!! Ek daar was ook mushroom sosaties. n Absolute wenner. Alle soorte mushrooms, button, portebello, oyster ens. Dit was met olyf olie op die skottelbraai gaar gemaak. Almal se idees is so oulik! Ek het ook al wafels verkoop, het goed gewerk. Jare gelede met my eerste KKNK besoek het die mense wat calamari verkoop het n killing gemaak. Ek dit was vrek duur, maar die ques het om die blok gestaan. Dit bly maar gewild. Ek het al baie stalletjies by baie verskillende feeste ens. gedoen. Dis seker die MEES onvoorspelbare manier van n paar rand maak. Jy kan eenvoudig nooit voor die tyd sê wat gaan gebeur nie. In n saal is dit nog ok, maar buite kan dit maar woes wees; son, wind, reën. Stalletjies doen is nie vir sissies nie! Julanda Swanepoel Ek soek altyd op n stalletjie van daardie sjokolade bedekte piesangs wat so op n stokkie is. Dit is mos n saligheid. Julanda Swanepoel Carla het die piesangs op n stokkie so gemaak. Smelt bak sjokolade in n dubbel-kastrol, sit piesangs op sosatie- of

roomysstokkie, doop piesang in sjokolade en laat bietjie afdrup, rol dan in gekapte neute of hundreds & thousands, plaas piesangs vir paar minute in yskas. Die Milky Bar piesangs is vir my die lekkerste! Alida Siebert My gunsteling stalletjie ooit was ook by KKNK en die ouens het geel mielies op die stronk verkoop jy kry jou mielie, hol na die agterkant van die ry en teen die tyd wat die eerste mielie op is, is jy net net weer voor vir die volgende een Tiana Botes Jellielekker, fudge, nougat, grondboon-en sjokoladestafies, coconut clusters Kyk nou weer hoe oulik is die Tiana vanoggend! Ek vermoed die jellielekkers sal nie so gou smelt soos gewone jellie nie omdat daar ekstra gelatien in is. Tiana Botes Louise, ons maak dit hier in Worcester vir die basaars, maak als in pakkies op met strikkies om, nog nie gesien dit smelt nie, vetkoek maak ons ook, sit sommer die maalvleis klaar binne in en bak, dan val dit nie uit nie en jy hoef nie te sukkel met klom bakke nie Alida Siebert N goeie vriend van my kollekteer ons almal se lee blikke, begrawe hulle in die grond dat hulle bietjie verweer, versier hulle met klippies en dorings ens en dan plant hy kruie in die blikke vir sy stalletjie verkoop soos soetkoek! Ek maak op die oomblik steggies van al my kruie. Ek het die basiese kruie: Pietersielie, roosmaryn, tiemie, origanum, basiliekruid. Ek sit dit in daai swart plantsakkies en gaan dit by my stal verkoop. Kos min om dit te maak en dis goeie wins.

Dalene Brits Hier in ons omgewing is roosterkoek baie gewild. Maalvleis vulsel of konfyt Tiana Botes Chocolate-coated bananas Banana prices are on the way down so indulge in these chocolate covered treats. Makes 12 Equipment You ll need 12 paddle-pop sticks or wooden chopsticks Ingredients 12 bananas, peeled 400g dark or milk cooking chocolate, chopped 60g copha (coconut butter) 1/2 cup hundreds and thousands, to decorate 1/2 cup finely chopped peanuts, to decorate Add above ingredients to your shopping list Method Line a baking tray with baking paper. Insert a paddle-pop stick into 1 end of each banana. Place onto baking tray. Cover with plastic wrap. Freeze for 30 minutes. Place chocolate and copha into a small, heat-proof bowl over a saucepan of simmering water. Stir with a metal spoon for 5 minutes or until smooth. Place hundreds and thousands and nuts into separate small bowls. Remove bananas from freezer. Pour chocolate mixture into a tall glass until three-quarters full. Dip bananas, 1 at a time, into chocolate. Roll tip of each banana in hundreds and thousands or nuts. Stand upright to set. Refrigerate. Package in cellophane bags for fete.