GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

Similar documents
UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Van hier tot daar - 05 *

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

Mari Wasserman Berakah Makadamia Proewe

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

WYN- EN SPIRITUSRAAD. Skema vir Geïntegreerde Produksie van Wyn. Geïntegreerde Produksie Van Wyn: Handleiding vir die Plaas.

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

Primêre Skool Jordania

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

Page 1 of 8

LION. Reg. No.: L 6622 Act /Wet No. 36 of/van 1947

Goeie bestuur gee jou n voorsprong

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

JERSEY SA. Nuusbrief

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

SPRAYFILM 10. Reg. No.: L 7120 Act /Wet No. 36 of/van ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL: terpenic polymer / terpeen polimeer..

FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

CHISTIANA DELWERSFEES

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Packaging / Verpakking: 1 L CAUTION VERSIGTIG SIEN INGESLOTE PAMFLET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS

AANSOEK OM NIE-LID REKENING. Aangeheg vind u die ondergenoemde relevante vorms vir voltooiing van u aansoek:

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

VOORWOORD. Lallemand: Natural solutions that add value to the world of winemaking DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND DIE LALLEMAND FILOSOFIE

Van hier tot daar - 02 *

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

BIOMECTIN. Reg. No. L 7979 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1112

2,4-D Iso-Octyl Ester

Makadamia bemesting beginsels

Mari Wasserman Avokado Proewe

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

HOSPITALITY STUDIES GRADE 11

'N STOCHASTIESE BESLUITNEMINGSMODEL VIR TAFELDRUIFPRODUKSIE TOEGEPAS IN DIE WES- KAAP

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Fruitcare. Reg. No.: L 9204 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr.: L 9204 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1513 Namibiese Reg. Nr.

Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

TALENDO. Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 FUNGICIDE GROUP CODE U7 SWAMDODER GROEP KODE. UN No. / VN Nr.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

METHOMYL 90 SP. Reg. No. L 7189 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1084

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

OORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA

Die geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 1)

SA Terroir Wine Awards 2008 Concept and Catalogue (catalogue, contact details on pages 3, 4)

DASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN

Hoe het Coke ontstaan? *

DIE INVLOED VAN BESIGHEIDSRISIKO OP DIE OMV ANG VAN 'noudit

Reg. No. L6032 No. Act 36 of 1947 Reg. Nr. L6032 Wet No 36 van 1947 HERBICIDE GROUP CODE B / E ONKRUIDDODER GROEP KODE

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Hou die herfskommandowurm enige risiko in vir aartappelproduksie?

ANCHOR PARSBOEK 2012 WINE YEAST THE LEADING NEW WORLD WINE YEAST BRAND

n Kapsulesuspensie kontak- en maaginsekdoder vir die beheer van verskeie insekte soos aangedui.

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

DIE QUINTUS PORK BELLY

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

VOORWOORD. Lallemand Inc. is n private. Lallemand Inc. is n Kanadese. Lallemand Inc. glo dat GESKIEDENIS & AGTERGROND VISIE & MISSIE LALLEMAND

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS:

GRADE 11 NOVEMBER 2014 HOSPITALITY STUDIES

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

Tegniese Technical. Bulletin. Volume 3:1

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

Chlorpyrifos 480 EC. Reg. No.:L6272 Act /Wet No. 36 of/van 1947

TEGNIESE TECHNICAL BULLETIN

1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

Nuusbrief / Newsletter

'N BEDRYFSIELKUNDIGE ONDERSOEK NA DIE VERBAND TUSSEN GEHALTE VAN WERKLEWE EN PERSOONLIKHEID BY 'N GROEP ALKOHOLISTE. ANDRe JOHAN SWANEPOEL

Die volgende dokumente moet die inskrywingsvorm vergesel:

Transcription:

EDRASKODE ROOIBOS MODULE Weergawe 1.1

Afskrifte en vertalings van hierdie dokument is beskikbaar in elektroniese formaat op die UTZ-webwerf: www.utz.org Hierdie dokument is uit Engels vertaal. Indien daar enige twyfel bestaan oor die akkuraatheid van inligting in hierdie dokument, verwys asseblief na die Engelse weergawe wat die amptelike en bindende weergawe is. Dit Engelse weergawe kan gevind word by www.utz.org Stuur asseblief enige kommentaar of voorstelle na: coffeecertification@utz.org cocoacertification@utz.org teacertification@utz.org hazelnutcertification@utz.org Of per gewone pos na: UTZ Standard and Certification Department De Ruyterkade 6 bg 1013 AA Amsterdam The Netherlands UTZ 2015 een gedeelte(s) van hierdie publikasie mag sonder volle erkenninggedupliseer, op ʼn stelsel gestoor of in enige vorm deurgegee word, hetsy elektronies, per fotokopie of enige ander manier. www.utz.org 1

www.utz.org 2

Inleiding Die Rooibos Module word saam met die Algemene Kode gebruik en sluit vereistes in wat van toepassing is op alle handelskettingaktiwiteite, tot en met die verpakking van die finale produk vir die verbruiker. Hierdie Module word gebruik deur alle Rooibos- produsente en groepe (met of sonder hul eie verwerkingsfassiliteite) wat edragskodesertifisering wil bekom. Dit is ook van toepassing op rolspelers in die handelsketting wat slegs primêre en/of sekondêre verwerkingsaktiwiteite uitvoer, wat nie sélf nat Rooibos vervaardig nie, maar UTZ-gesertifiseerde nat Rooibos, groen Rooibos en/of Rooibos van UTZ-gesertifiseerde produsente of produsentegroepe aankoop. Afhangend van watter aktiwiteite hulle uitvoer, evalueer produsente en produsentegroepe watter kontrolepunte op hulle van toepassing is. Opskrifte mag die aktiwiteit spesifiseer waarop die kontrolepunt van toepassing is, in ander gevalle is die toepaslikheid aangedui in die kontrolepunt self of in die verduideliking vir nakoming-kolom. Die kontrolepunte in Blok C is van toepassing op álle tipes akteurs. Voorbeeld 1: Vir produsente wat primêre ververwing doen, maar nié sekondêre, sal die kontrolepunte in die Module onder die Sekondêre Verwerking -opskrif nie van toepassing wees nie. Voorbeeld 2: Vir akteurs wat sekondêre verwerking doen en nie enige Rooibos produseer nie, is die kontrolepunte met betrekking tot vervaardiging nie van toepassing nie. Kontak asseblief UTZ vir verdere leiding oor watter kontrolepunte van toepassing is en watter nie. Die kolom Van toepassing op dui aan of die kontrolepunt van toepassing is op die groep en/of die groepslede van groepe gesertifiseer teen die Algemene Kode vir groepsertifisering. Rooibosprodusente gesertifiseer teen die Algemene Kode vir individuele sertifisering, moet al die kontrolepunte in hierdie Module wat op hulle aktiwiteite van toepassing is, nakom. Produsente en produsentegroepe wat verwerkte Rooibos en/of verwerkte groen Rooibos produkte vir die eindverbruiker verpak, kan meer inligting oor die gebruik van die logo kry in die mees onlangse weergawe van die UTZ Tea and Rooibos Labeling Policy. Indien daar 'n teenstrydigheid is tussen wat die Algemene Kode vereis en wat die Module vereis, sal die vereistes van die Module voorkeur geniet. www.utz.org 3

Die volgende vloeidiagram verteenwoordig n vereenvoudigde Rooibos-handelsketting, insluitend die hoof produkte en verwerkingsaktiwiteite geregistreer in die IP as deel van die edragskodesertifisering. Dit demonstreer ook watter produkte en aktiwiteite gedek word onder Handelskettingsertifisering, en nie geregistreer is in die IP nie. www.utz.org 4

Definisies Namens verbruiker magtiging Aankondiging van aankope Aankondiging van verkope Afgradering Eerste koper Primêre verwerking Koperbevestiging Omskakeling Produkbewering Magtiging geteken deur n verskaffer (produsent/produsentegroep) en n eerste koper, wat die eerste koper magtig om die transaksie aan te teken, namens die produsent/produsentegroep, in die IP. Transaksie in die UTZ naspeurbaarheidstelsel (IP). Wanneer n eerste koper enige tipe Rooibos van n produsent/produsentegroep aankoop, en die koper magtiging gekry het om transaksie in die IP te registreer namens die produsent/produsentegroep. Magtiging van die produsent/produsentegroep gegee via die IP, of n Namens verbruiker magtiging -vorm geteken deur beide partye, is nodig om hierdie voorraadtransaksie te doen. Transaksie in die UTZ naspeurbaarheidstelsel (IP). Verkope van enige tipe UTZ-gesertifiseerde Rooibos, uitgevoer in die IP, aan enige ander akteur deur n produsent/produsentegroep of n akteur wat primêre of sekondêre verwerking doen. Voorraad-aktiwiteit in UTZ se naspeurbaarheidstelsel (die IP). Indien n handelskettingakteur (HKA) die naspeurbaarheidsvlak van n sekere volume van enige tipe Rooibos-produk wat hul in voorrraad het, wil verlaag van Identiteit Behou (Identity Preserved: IP) na Segregasie (Segregation: S), voer hierdie HKA n afgradering uit. Die HKA wat die eerste koper is van die UTZ-gesertifiseerde produk. Die eerste koper koop die produk van n produsent / produsentegroep wat gesertifiseer is teen die UTZ edragskode. Bevestiging van n aankoop in die IP van n UTZ-produk. Voorraad-aktiwiteit in UTZ se naspeurbaarheidstelsel (die IP). Wanneer enige tipe Rooibos verwerk word, moet die lid die voorraad-aktiwiteit omskakel. Verwerking van nat Rooibos wat plaasvind op n verwerkingsbaan. Dit sluit in die sny,kneus, droog en/of fermentasie. Nat rooibos kan wees: 1. esny, gekneus, gefermenteer en gedroog om oorgeskakel te word in Rooibos, en/of 2. esny en gedroog om oorgeskakel te word in groen Rooibos. ʼn Produk-bewering is enige verwysing wat gemaak word na UTZ of na die volhoubare of verantwoordelike aankope van ʼn produk of bestanddele, wat vir alle praktiese doeleindes (geheel of gedeeltelik) gebaseer is op UTZ afkoms of status. Die volgende voorbeelde word ook as produk-bewerings gesien - Indien die UTZ lid UTZ of die volhoubare status, aankoop van die produk of bestanddele noem op n faktuur aan n kliënt; - Indien die UTZ lid verwys na UTZ of die volhoubare status, aankoop van die produk of bestanddele in handelsmerk- of produkkommunikasie, insluitend kommunikasie aanlyn, in die pers, in advertensies, of by die verkoopspunt; - Indien die UTZ lid verwys na UTZ of die volhoubare status, aankoop van die produk of bestanddele wat aan hom/haar gelewer is. www.utz.org 5

Programfooi n Programfooi (voorheen administrasiefooi ) is ʼn bydrae tot die UTZ-program wat op volume gebaseer is. Die programfooi word eenmalig in die handelsketting verhaal vir enige gegewe volume wat in die IP nagespeur is. Die programfooi is UTZ se hoofbron van inkomste, en stel dit in staat om volhoubaar te funksioneer en die volgende dienste aan lede te lewer: - Kliënte-ondersteuning in die implementering, aankoop en kommersialisering van UTZgesertifiseerde produkte. - Belanghouers se aanvaardig en onderhoud van die sertifiseringstandaarde en die versekering-stelsel in produserende en verbruikende lande. - Kwaliteitbeheer en opleiding in die sertifiseringsproses. - Onderhoud en innovasie van die naspeurbaarheidstelsel (IP). - Opleiding en ondersteuning aan diensverskaffers wat in die veld boere ondersteun, om behoorlike implementasie te versker. Sekondêre verwerking Terugwerkende bewering Transaksies Vermenging Voorraadaktiwiteit Voorraadrekordhouding eenheid Verwerkingsaktiwiteite wat mag insluit gradering, sortering, en stoompasteurisasie en aktiwiteite wat Rooibos omsit in verwerkte Rooibos en/of groen Rooibos omsit in verwerkte groen Rooibos. Wanneer n produk beweer word as UTZ-gesertifiseer op n latere stadium as die aanvanklike verkoop/koop van die produk, of na verval van n lisensie. Indien die verskaffer of die koper nie meer n geldige lisensie het nie, moet n aansoek om terugwerkende bewering gemaak word aan UTZ. Voorwaardes vir goedkeuring van so n aansoek mag van toepassing wees. Bv: n Eerste koper koop n UTZ-produk op 1 April, en ontvang hul eerste sertifiseringsoudit op 1 Junie. Die sertifikaat en lisensie begin 15 Junie. Sodra die eerste koper n aktiewe lisensie het op 15 Junie, mag hul terugwerkend beweer vir die UTZvolumes aangekoop op 1 April. Kommersiële transaksies van n UTZ-gesertifiseerde produk verhandel in die IP. Dit sluit in: Aankondiging van verkope, Aankondiging van aankope, en Koper bevestiging. Voorraad-aktiwiteit in UTZ se naspeurbaarheidstelsel (die IP). Wanneer n HKA enige tipe Rooibos - op IP(Identitiy Preserved)-naspeurbaarheidsvlak - van verskillende produsente/produsentegrope meng. Die gemengde volume sal alle inligting oor die produsente se name en hul onderskeie volumes behou. Enige aktiwiteit, uitsluitend aankondigings oor verkope of aankope en koper bevestigings, wat uitgevoer word op n lid se voorraad van n UTZ-gesertifiseerde produk. Voorraad-aktiwiteite sluit in: Omskakeling, Afgradering, Vermenging, Verwydering, en Naspeuring. n Bepaalde item te koop en al sy eienskappe (bv. materiaal, bestanddele, grootte, verpakking ens.) wat geassosieer word met hierdie spesifike item (en dit onderskei van ander items). www.utz.org 6

AFDELIN B - BOERDERYPRAKTYKE rond- en vrugbaarheidbestuur Wisselbou met die regte gewasse om siklusse RB.B.1 van peste en siektes te breek om grondstruktuur te verbeter. Tegnieke om die grond te bewaar is in plek. RB.B.2 Oes RB.B.3 Rooibos word op die regte tyd geoes en daar word gebruik gemaak van die beste metodes om optimale kwaliteit en gewas gesondheid te verseker. Na-oes Maatreëls word geïmplementeer om fermentasie en die mufvorming te voorkom RB.B.4 tydens die (intermediêre) stoor en vervoer van nat Rooibos. Primêre verwerking: Verwerkingsbaan Die Verwerkingsbaan is skoon, goed onderhou en is vry van rommel om sodoende besmetting RB.B.5 te voorkom. RB.B.6 RB.B.7 RB.B.8 Plaas voertuie en masjiene word goed onderhou. Voertuie wat tydens die oes seisoen op die Verwerkingsbaan gebruik word, slegs vir Verwerkingsbaan doeleindes gebruik word. Maatreëls word geïmplementeer om besmetting van nat Rooibos tydens primêre verwerking te voorkom Slegs drinkbare water (of water as gepas verklaar deur bevoegde overhede) word op die verwerkingsbaan gebruik. Van toepassing op +L +L +L +L +L +L +L Voldoende gewasse sluit in: hawer, rog en korog. rondbewaring tegnieke sluit bv.: -Minimum bewerking om sodoende die grondstruktuur te handhaaf - die plant van dekgewasse Die plant word geoes op die regte hoogte (bv. omtrent 30cm in die eerste jaar) en wanneer dit goed ryp is (bv. rooi kleur aan die bokant van die tak). oeie onderhoud van die verwerkingsbaan moet insluit: - onkruiddoders word nié gebruik nie, en -krake word herstel/gevul. Voor die oes seisoen word voertuie nagegaan vir olielekke, toegerus met drupbakke en bande word behoorlik skoongemaak. Maatreëls moet tenminste insluit: - verminder die risiko van vreemde voorwerpe (bv. klippies), - voorkom toegang deur diere, en - voorkom dat werkers oor die verwerkingsbaan loop sonder die regte steuwels. RB.B.9 oeie praktyke is in plek vir primêre verwerking. n Proses-vloeidiagram, wat optimale toestande aandui (insluitend temperatuur en tyd) vir elke aktiwiteit, word gevestig en geïmplementeer. www.utz.org 7

Van toepassing op Relatiewe humuditeit word gemonitor en beheer om te voorkom dat daar oormatige vog en absorbering is tydens fermentasie. Sekondêre verwerking Maatreëls word geneem om die risiko van vreemde voorwerpe te verminder (bv. klippies RB.B.10 en metaal/glas/plastiek-stukkies) in Rooibos en/of groen Rooibos, by die verwerkingseenheid. Alle toerusting wat in die verwerkingseenheid gebruik word wat in direkte aanraking met die RB.B.11 Rooibos, word gereeld ontsmet met stoom of water met ontsmettingsmiddel om mikrobiologiese besmetting te voorkom. Besmetting deur skoonmaakmiddels, smeermiddels en ander stowwe wat tydens RB.B.12 verwerking met die Rooibos in kontak kom, word vermy. oeie praktyke is in plek vir sekondêre Rooibos verwerking. +L Sifting of magnete word in verwerkingseenhede gebruik om fisieke gevare gedurende die finale sortering en gradering te verminder. Slegs voedselgraad skoonmaakmiddels, smeermiddels, en ander stowwe word gebruik en dit word gebruik volgens etiket aanwysings. RB.B.13 'n Proses vloeidiagram wat optimale toestande vir elke aktiwiteit aandui (insluitend die temperatuur en tyd), word ontwikkel en geïmplementeer. Relatiewe humiditeit word gemonitor en beheer om oormatige vogopname tydens gradering en verpakking te voorkom. RB.B.14 RB.B.15 Drinkbare water word in humidifiers gebruik om sodoende besmetting te voorkom. Slegs skoon water word tydens sekondêre verwerking gebruik. Alle werkers dra oorklere wat geskik is vir die operasionele take wat hulle moet uitvoer. Slegs drinkbare water (of water wat as geskik deur die bevoegde owerhede verklaar is) word gebruik as water of stoom in aanraking met die Rooibos kom tydens die verwerkingsproses. Oorklere (bv. voorskote, moue, handskoene) word gereeld skoongemaak of verander om kruisbesmetting te vermy. www.utz.org 8

Van toepassing op RB.B.16 Toilette is in 'n goeie toestand van higiëne en maak nie direk op die area waar Rooibos hanteer word oop nie, tensy die deur vanself toemaak. Verteenwoordigende monsters van 'n sekere besending Rooibos, word ten minste vir een jaar RB.B.17 gehou sodat dit ontleed kan word in die geval van enige klagte. ekwalifiseerde personeel evalueer gereeld die RB.B.18 gehalte van die Rooibos en rekords word gehou wat verwys na spesifieke besendings. Die natuurlike en kunsmatige geurmiddels wat gebruik word vir die verwerking van verskillende geure Rooibos: RB.B.19 -is goedgekeur vir gebruik in voedsel produkte in die land van produksie en in die land van bestemming en -oorskry nie toelaatbare vlakke nie. Eindverbruiker-verpakking Daar is 'n stelsel in plek wat verseker dat elke besending eindverbruikerprodukte wat verkoop moet word, voldoen aan die jongste weergawe RB.B.20 van die UTZ Etiketteringbeleid. Eise RB.B.21 RB.B.22 RB.B.23 Alle aankope van UTZ produkte, insluitend premie, word in die ood Inside Portal aangeteken. Rekords word gehou van hierdie transaksies en voorraad-aktiwiteite, metdie IP transaksie ID-nommer. Wanneer Rooibos as UTZ verkoop word, moet die produsent/produsentegroep ooreenkom op n prosedure vir betaling (wat hoeveelheid en tydsberekening dek) van die UTZ premium. Die UTZ premium is netto van enige aftrekkings vir herbetaling van vooraf-gefinansierde goedere of dienste. Wanneer Rooibos terugwerkend as UTZ beweer word, moet die aankondiging van verkope of aankondiging van aankope en koper bevestiging (terugwerkend) in die ood Inside Portal (IP) ʼn Lys van geure wat in die produksie prosesse tesame met hul produk spesifikasies is beskikbaar. Die geur hoeveelhede wat per bestellingvan Rooibos gebruik word, is aangeteken. n Opgedateerde lys word gehou van alle eindverbruikerprodukte verkoop met die UTZ-logo, wat aangedui kan word deur naam, Stock Keeping Unit(SKU) of groepering van produkte en SKU s. Transaksies en voorraad-aktiwiteite sluit in: -aankondigings van verkope -aankondiging van aankope -koper bevestiging -naspeuring -verwydering -omskakeling -vermenging -afgradering Bewys van betaling en erkenning van ontvangs van die UTZ premium, deur die produsent/produsentegroep, is beskikbaar. www.utz.org 9

Van toepassing op aangeteken word. RB.B.24 Eerste kopers wat namens-gebruiker regte het vir die IP-rekening van n produsent/produsentegroep, lig hul verskaffer in van alle aankondigings van aankope (insluitend volume), en moet binne 2 weke na die bevestiging van die transaksie aan die produsente/produsentegroep bevestiging gee van die transaksie gegenereer in die IP. www.utz.org 10

Naspeurbaarheid / Verwydering in IP Handelskettingeienaars wat halfklaar, verbruiker, of kosprodukte vervaardig en wat werk in die IP, moet alle UTZ volumes waarvoor hulle ontvangs bevestig het naspoor en dat dit nie verder in die IP verkoop sal word as UTZ nie. RB.B.25 Handelskettingeienaars wat nié halfklaar, verbruiker, of kosprodukte vervaardig nie en wat werk in die IP, moet alle UTZ volumes RB.B.26 waarvoor hulle ontvangs bevestig het verwyder en dat dit nie verder in die IP verkoop sal word as UTZ nie. AFEDLIN C - WERKSOMSTANDIHEDE Werkersregte Aangewese werkgewers het 'n elyke RB.C.27 Indiensnemingsplan in plek. Registrasie vir Werkersvergoeding is gedoen. RB.C.28 RB.C.29 Daar is 'n beleid en/of kontrak in plek om die grondregte van werkers en plaaseienaars te beskerm. Veiligheid en gesondheid Kontak word met die plaaslike mobiele kliniek RB.C.30 gemaak om te verseker dat daar gereelde besoeke aan die plaas is. 'n esondheid- en Veiligheidbeleid is in plek. Van toepassing op Rekords word op datum gehou in die IP. Die lid doen die voorraad-aktiwiteitnaspeuring in die IP wanneer: - verwerkte Rooibos of groen Rooibos verpak word en verkoop word as n eindverbruiker-produk (met of sonder n UTZ-bewering); - verwerkte Rooibos of verwerkte groen Rooibos verwerk word in Rooibos-ekstrak, Rooibos-alkohol, of enige ander Rooibos-gebasseerde produk. Naspeuring gaan gepaard met die opstel van n faktuur vir die UTZ programfooi. Rekords word op datum gehou in die IP. Wet op elyke Indiensneming. Wet op Beroepsbeserings en Siektes. Wet op Uitbreiding van Sekerheid van Verblyfreg van Suid-Afrika (Wet 62 van 1997). Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid. RB.C.31 Die esondheid- en Veiligheid beleid moet 'n afdelings insluit oor hoe groot aansteeklike siektes aangespreek sal word, hoe uitbrake voorkom sal word en diegene wat reeds besmet is gehelp sal word. www.utz.org 11

RB.C.32 Daar is 'n "oop-deur" beleid in plek om enige belangrike siektes te bespreek. Dit word aan alle werkers verduidelik. AFDELIN D - OMEWIN Water Nasionale en plaaslike regulasies wat magtiging vir watergebruik en die bou van damme gee, RB.D.33 word gerespekteer. Daar word nie met die vloeiwyse (natuurlik water vloei wat voorkom) van water ingemeng nie, tensy dit gemagtig is. Van toepassing op +L Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) en die Nasionale Omgewingsbestuur Wet (Wet 107 van 1998). Daar is geen obstruksie tussen die bron en stroomaf-gedeeltes van 'n vleiland nie. RB.D.34 RB.D.35 Vleilande word geïdentifiseer en gemoniteer vir tekens van agteruitgang en erosie. Waar historiese agteruitgang plaasgevind het, word die vleiland en buffersone gerehabiliteer. L L Nasionale Waterwet (Wet 36 van 1998) en die Nasionale Omgewingsbestuur Wet (Wet 107 van 1998). Vleilande word geïdentifiseer deur n bevoegde persoon. n Bevoegde persoon is kundig oor vleilande. Bewys van kundigheid sluit in amptelike kwalifikasies, en/of bywoningssertifikate of opleidingskursusse en/of ervaring wat bewys kan word. Beskerming van die natuur oedkeuring word verkry van alle tersaaklike owerhede, voordat enige natuurlike plantegroei RB.D.36 verwyder word. RB.D.37 Ekologiese rehabilitasie van gebiede wat nie vir landbou produksie gebruik word nie, word soveel as moontlik op die plaas gestimuleer. L +L Nasionale Omgewingsbestuur Wet (Wet 107 van 1998) en die Wet op die Bewaring van Landbouhulpbronne (Wet 43 van 1983). Nasionale Omgewingsbestuur Wet (Wet 107 van 1998) en die Wet op die Bewaring van Landbouhulpbronne (Wet 43 van 1983). www.utz.org 12

Van toepassing op ʼn Plan om indringerplante te beheer is geïmplementeer. Vir alle nuwe aanplantings, volg die produsent nasionale en plaaslike regulasie aangaande plantspesies. RB.D.38 +L Indringerspesies is spesies wat nie inheems is tot bepaalde ekosisteem nie en die bekendstelling skade aan die ekosisteem kan aanrig. Waar moontlik word biologiese korridors ingestel, beskerm of gerehabiliteer en RB.D.39 biologiese korridors behou wanneer nuwe lande ontwikkel word. Veldbrandbeheer Lidmaatskap aan die Brand Beskermingsvereniging (BBV) word verkry, of indien 'n BBV nie beskikbaar is nie, word 'n brandbestuursplan in plek gestel. RB.D.40 Beheerde brande word slegs gemaak met die behoorlike magtiging en slegs tydens die regte RB.D.41 weersomstandighede (bv. nie baie warm of winderig nie) en gedurende die af-seisoen. Wilde Rooibos Areas waar Wilde Rooibos-populasies gevind RB.D.42 word op die plaas word op 'n kaart aangedui. RB.D.43 RB.D.44 Energie RB.D.45 Wilde Rooibos-populasies word nie verwyderof beskadig nie.. Die oes van wilde Rooibos vind plaas op die regte intervalle en in die gepaste seisoen met die nodige magtiging. Dit word geoes deur die gebruik van voldoende metodes. Maatreëls is in plek om die doeltreffendheid van energieverbruik in die warmlug-generasiestelsel van die droërs in sekondêre verwerking te toets en in plek te hou. Daar is voldoende insuiging van die lug oor die +L L L Wet op die Bewaring van Landbouhulpbronne (Wet 43 van 1983). Die bestuursplan sluit in: - voorbereiding, posisionering, en vorme van voorbrande, - brandbestrydingstoerusting en opleiding. Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande (Wet 101 van 1998). Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande (Wet 101 van 1998). Dit kan aangedui word op die kaart soos genoem in die Algemene Kode (.A.1/I.A.1). Plante wat jonger as drie jaar is, word nie geoes nie. Maatreëls spreek die volgende aan, bv.: - Insulasie - 'n area vir hitte-oordrag - Soort brandstof gebruik - Ontbrandingsbeheerstelsel www.utz.org 13

Van toepassing op verkoeler wanneer die stoomketel gebruik word. Totale verpligte kontrolepunte per jaar 25 33 40 44 Totale bykomende kontrolepunte per jaar 20 12 5 1 Aantal bykomende kontrolepunte wat nagekom moet word per jaar 0 0 0 0 Totale verpligte kontrolepunte wat nagekom moet word per jaar 25 33 4 44 www.utz.org 14