Chlorpyrifos 480 EC. Reg. No.:L6272 Act /Wet No. 36 of/van 1947

Similar documents
FOR AGRICULTUAL USE ONLY! SLEGS VIR LANDBOUGEBRUIK! CHLORPYRIFOS 480EC. Reg. No. L 6350 Act/Wet No. 36 of/van 1947 W

FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

Fruitcare. Reg. No.: L 9204 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr.: L 9204 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1513 Namibiese Reg. Nr.

METHOMYL 90 SP. Reg. No. L 7189 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1084

BIOMECTIN. Reg. No. L 7979 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1112

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

n Kapsulesuspensie kontak- en maaginsekdoder vir die beheer van verskeie insekte soos aangedui.

TALENDO. Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 FUNGICIDE GROUP CODE U7 SWAMDODER GROEP KODE. UN No. / VN Nr.

SPRAYFILM 10. Reg. No.: L 7120 Act /Wet No. 36 of/van ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL: terpenic polymer / terpeen polimeer..

Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

JUDO 50 EC. Reg. No. L 7785 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1104

2,4-D Iso-Octyl Ester

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

Packaging / Verpakking: 1 L CAUTION VERSIGTIG SIEN INGESLOTE PAMFLET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS

LION. Reg. No.: L 6622 Act /Wet No. 36 of/van 1947

BITHOR Dual Action Insecticide Reg. No.. Act/Wet No. 36 of/van 1947

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

BROWSER. Reg. No.: L 7357 Act /Wet No. 36 of/van 1947

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Reg. No. L6032 No. Act 36 of 1947 Reg. Nr. L6032 Wet No 36 van 1947 HERBICIDE GROUP CODE B / E ONKRUIDDODER GROEP KODE

LEES VOLLEDIGE ETIKET DEEGLIK VOORDAT HIERDIE PRODUK GEBRUIK WORD

Isomate F C M CAUTION VERSIGTIG. Pamphlet

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Van hier tot daar - 05 *

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

Makadamia bemesting beginsels

sweetcorn tert Metode:

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

MADELEINES MADELEINES

DIE QUINTUS PORK BELLY

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Sjokolade-mousse-terrien

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

SUID-AFRIKAANSE WYNOESVERSLAG 2004

Hou die herfskommandowurm enige risiko in vir aartappelproduksie?

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Mari Wasserman Berakah Makadamia Proewe

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

Mari Wasserman Avokado Proewe

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February No.

JERSEY SA. Nuusbrief

WYN- EN SPIRITUSRAAD. Skema vir Geïntegreerde Produksie van Wyn. Geïntegreerde Produksie Van Wyn: Handleiding vir die Plaas.

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA

Kerrie perskes. Pickled Fish

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Suurlemoengegeurde malvapoeding

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

Goeie bestuur gee jou n voorsprong

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

Primêre Skool Jordania

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

VOORWOORD. Lallemand: Natural solutions that add value to the world of winemaking DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND DIE LALLEMAND FILOSOFIE

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

2015/2016 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG

Nuusbrief / Newsletter

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

OORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

Lentil Curry. Ingredients

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Die geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 1)

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

THE CALCIUM ACCUMULATION PATTERN IN AVOCADO FRUIT AS INFLUENCED BY LONG-TERM IRRIGATION REGIME

FINALE NAVORSINGSVERSLAG (2000/2001): WINETECH

UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011

Chocolate Chip Peanut Butter

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies.

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

AMARULA Sjokoladekoek

GOVERNMENT NOTICES GOEWERMENTSKENNISGEWINGS

Muffins Steak & Ale Tin Pies

Transcription:

Chlorpyrifos 480 EC Reg. No.:L6272 Act /Wet No. 36 of/van 1947 An emulsifiable concentrate insecticide for the control of pests as listed in certain crops n Emulsifiseerbare konsentraat insektedoder vir die beheer van plae soos gelys in sekere gewasse. IRAC INSECTICIDE GROUP CODE: 1B IRAC INSEKDODERGROEP KODE: ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL: Chlopyrifos/Chlorpyrifos.... 480 g/l (Oraganophosate/Organofosfaat) Registration holder / Registrasiehouer: ARYSTA LifeScience South Africa (Pty) Ltd Co. Reg. No./Mpy. Reg. Nr.: 2009/019713/07 7 Sunbury Office Park, off Douglas Saunders Drive, La Lucia Ridge, South Africa, 4019 Tel: 031 514 5600 Contents/Inhoud l Batch No. / Lot Nr.: Date of manufacture: / Datum van vervaardiging: U.N. No. 3017 READ THE LABEL IN DETAIL BEFORE OPENING THE CONTAINER. / LEES DIE ETIKET VOLLEDIG VOORDAT DIE HOUER OOPGEMAAK WORD. For full particulars, see enclosed leaflet. / Vir volledige besonderhede, sien ingeslote pamflet. CHLORPYRIFOS 480 EC/JUNE2013 1

CHLORPYRIFOS 480 EC Reg. No.: L6272Act/Wet No. 36 of/van 1947 An emulsifiable concentrate insecticide for the control of pests as listed in certain crops n Emulsifiseerbare konsentraat insektedoder vir die beheer van plae soos gelys in sekere gewasse. IRAC INSECTICIDE GROUP CODE / IRAC INSEKDODERGROEP KODE: 1B ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: chlorpyrifos (organophosphate) / chlorpyrifos (organofosfaat) 480 g/l Registration holder / Registrasiehouer: ARYSTA LifeScience South Africa (Pty) Ltd Co. Reg. No./Mpy. Reg. Nr.: 2009/019713/07 7 Sunbury Office Park, Off Douglas Saunders Drive, La Lucia Ridge, South Africa, 4019 Tel: 031 514 5600 HARMFUL SKADELIK WAARSKUWINGS Onthoudingsperiodes: Minimum tyd wat moet verstryk tussen laaste toediening en oes of voer/beweiding. Appels (somer toediening)... 40 dae Sitrus...60 dae Geelwortels, Blaarslaai...21 dae Tabak... 50 dae Weiding... 14 dae Koring en Mielies...32 dae Koring en Mielies (vir beweiding)... 35 dae Kopkool, Brusselspruite, Aartappels, Blomkool en Broccoli...7 dae Piesangs, Druiwe... 28 dae Tamaties...4 dae Hanteer versigtig. Giftig indien deur die vel geabsorbeer, ingesluk of ingeasem word. Giftig vir visse, bye en wild. VLAMBAAR - Moenie naby oop vlamme berg nie. Berg in 'n koel plek. Berg weg van kos en voer. Hou buite bereik van kinders, oningeligte persone en diere. LUGTOEDIENING: Stel alle inwoners in die nabye omgewing van die lugbespuitingsarea in kennis en reik die nodige waarskuwings uit. Vermy besoedeling en wegdrywe van spuitnewel na water of aangrensende gewasse en gebiede. Alhoewel hierdie middel omvattend onder 'n groot verskeidenheid toestande getoets is, waarborg die registrasiehouer nie dat dit onder alle toestande doeltreffend sal wees nie, aangesien die werking en effek daarvan beïnvloed kan word deur faktore soos abnormale grond-, klimaats- en bergingstoestande; kwaliteit van verdunningswater, verenigbaarheid met ander stowwe wat nie op die etiket aangedui is en die voorkoms van weerstandbiedenheid van die plaag teen die betrokke middel sowel as die metode, tyd en akkuraatheid van toediening. Verder aanvaar die registrasiehouer nie verantwoordelikheid vir skade aan die omgewing of vir nadelige effek op mens of dier of vir 'n gebrek aan prestasie as gevolg van die versuim van die gebruiker om etiketaanwysings na te kom of as gevolg van die versuim van die gebruiker om etiketaanwysings na te kom of as gevolg van die ontstaan van toestande wat nie kragtens die registrasie voorsien kon word nie. Raadpleeg die verskaffer in die geval van enige onsekerheid. VOORSORGMAATREëLS Vermy inaseming van sproeinewel. Was gekontamineerde klere na gebruik. Was met seep en water na gebruik of per abuis velkontak. Moet nie eet, drink of rook terwyl gemeng of toegedien word of voordat hande en gesig gewas is nie. Vermy wegdrywing van sproeinewel na ander gewasse, weidings, riviere en damme. CHLORPYRIFOS 480 EC/JUNE2013 2

Maak toerusting skoon voordat dit vir ander middels gebruik word en gooi sproeiwater weg waar dit nie gewasse, weidings, riviere en damme sal besoedel nie. Keer die leë houer om oor die spuittenk of mengbak en dreineer vir minstens 30 sekondes nadat die vloei tot 'n gedrup verminder het. Spoel die houer daarna drie keer uit met 'n volume water gelykstaande aan 'n minimum van 10% van die houer. Gooi die spoelwater by die inhoud van die spuittenk voordat die houer op die voorgeskrewe wyse vernietig word. Vernietig leë houer deur gate daarin te maak en plat te druk Moet vir geen ander doel gebruik word nie. SIMPTOME VAN MENSLIKE VERGIFTIGING: Indien produk ingesluk en na longe ingeasem is, kan chemiese inflammasie van die longe veroorsaak word. Hoofpyn, duiseligheid, angs, spiertrekkings van die ooglede en tong, oormatige sweet, naarheid, verkleinde pupille, versteurde gesigsvermoë, maagpyn, diarree, oormatige speekselafskeiding, beklemde bors, benoudheid, asemhalingsnood, stuiptrekkings, bewusteloosheid. Irritasie van die vel en oë kan voorkom asook irritasie van die lugweë en slymvliese. Cholienesterase word geïnhibeer. NOODHULPBEHANDELING: Hou die lugweë oop om asemhaling te verseker. Noodhulp behandeling moet deur gekwalifiseerde mediese personeel uitgevoer word, en moet insluit, indien nodig, mond-tot-neus asemhaling en geslote hartmassering. Inaseming: Verwyder die bron van kontaminasie of die pasiënt na vars lug, onmiddellik. Hou die pasiënt warm en gerus. Indien nodig, dien mond-tot-neus asemhaling toe en suurstof. Verkry mediese hulp onmiddellik. Velkontak: Verwyder gekontamineerde klere, skoen en leer items, onmiddellik. Was die vel sagkens en deeglik met skoon water en nie-skurende seep, totdat geen chemikalieë oorbly. Verkry mediese hulp onmiddellik. Oogkontak: Spoel oë met groot hoeveelhede sagvloeiende koue water, terwyl bo- en onder-ooglede gereeld opgelig word, vir ten minste 15 tot 20 minute totdat geen chemikalieë oorbly. Verkry mediese hulp. Inname: Moet nie braking veroorsaak nie, as gevolg van die aromatiese oplosmiddel in die produk teenwoordig. Verkry mediese hulp onmiddellik en maak die houer, of etiket of Data Sheet beskikbaar. Moet nooit iets per mond aan n half-bewustelose of bewustelose persoon gee nie. Indien braking voorkom, tref voorsorg dat braking nie ingeasem word nie. Hou en verseker lugweë oop. Behandel asemhalingsprobleme met kunsmatige asemhaling en suurstof. NOTA AAN GENEESHEER: Hierdie produk bevat n cholienesterase inhibeerder en n aromatiese oplosmiddel. Indien die produk na longe ingeasem word tydens inname of braking, kan ligte tot ernstige chemiese inflammasie van die longe veroorsaak word. Die maag behoort leeggemaak te word, so spoedig moontlik deur versigtige maagspoeling met n cuffed endotracheal buis, alreeds in plek. n Wateroplossing van geaktiveerde koolstof kan toegedien word sodat oorblywende chemikalieë geabsorbeer word. So spoedig moontlik, dien atropine sulfate binneaars toe en pralidoxime chloride of obidoxime chloride. Die dosis en frekwensie van atropine verskil met elke pasiënt, dien toe totdat atropinisasie bereik is. Tekens van atropinisasie is droë rooi vel, tagikardie en pols van hoër as 120 per minuut. Belangrike nota: Morfien, fenotiaziene, reserpien en theofillien moet nie vir organofosfaat vergiftiging gebruik word nie. Vermy aminoglikosiede en suksinielcholien. WEERSTANDSWAARSKUWING: CHLORPYRIFOS 480 EC is n groepkode 1B insekdoder. Enige populasie van n spesifieke insek mag individue insluit wat n natuurlike weerstand teen CHLORPYRIFOS 480 EC of enige ander groepkode 1B insekdoder het. Indien hierdie insekdoder herhaaldelik aangewend word, kan die weerstandbiedende individue uiteindelik die insekpopulasie oorheers. Hierdie weerstandbiedende insekte sal waarskynlik nie deur CHLORPYRIFOS 480 EC of enige ander groepkode 1B insekdoder beheer word nie. Om weerstand teen insekdoders te vertraag: Vermy die eksklusiewe herhaaldelike gebruik van insekdoders met dieselfde groepkode. Wissel af met, of gebruik tenkmengsels van produkte in verskillende insekdodergroep kodes, Integreer ander beheermaatreëls (chemies, verbouing, biologies) in insekbeheer programme. Vir spesifieke inligting oor weerstandsbestuur kontak die registrasiehouer van hierdie produk. CHLORPYRIFOS 480 EC/JUNE2013 3

GEBRUIKSAANWYSINGS Gebruik slegs soos aangedui. Hoeveelhede aangedui per 100 liter water is bedoel vir hoë volume bespuiting. GEWAS en PLAAG SITRUS Rooidopluis (Aonidiella aurantii), Mosseldopluis, Rondepersdopluis 40 ml + 1 l Smalbestekdistilasie spuitolie 60 ml + 200 g dimethoate WP VOORKOMENDE BEHANDELING: Vir die gebruik in boorde waar Rooidopluis kommersieël onder beheer is. 1. Dien as 'n volle dekbespuiting toe teen 80-100% blomblaarval. 2. In warm laagliggende gebiede met spesiale verwysing na jong bome of in ander areas waar 'n tweede bespuiting nodig geag word, herhaal toediening 5-8 weke na die lentetoediening. Waar 'n enkele voorkomende bespuiting verlang word, dien toe 9-11 weke na blomblaarval. In die geval van 'n dubbel voorkomende bespuitingsprogram, moet behandeling voorafgegaan word met / 100 lt water in die lente. WAARSKUWING: Moet nie toedien as die skadutemperatuur oor 33 C gaan nie. Moet nie binne 35 dae voor of na 'n swaelaanwending toedien nie. BELANGRIK: Dien in alle gevalle as 'n volle dekbespuiting toe. In alle gevalle hou behandelde bome onder observasie en wees voorbereid om 'n korrektiewe behandeling toe te dien, indien Rooidopluis infestasie op die vrugte gedurende middel tot laat somer voorkom. KORREKTIEWE BEHANDELING: Dien toe wanneer 25-40% vrugte besmet is met een of meer lewendige nimfe of volwasse dopluise. MOET NIE toedien op growweskilsuurlemoen, niegeënte suurlemoen en op Seville lemoene nie. MOET NIE WAG totdat bome swaar besmet is nie. WAARSKUWING: Swak beheer kan verwag word indien daar bestandheid teen organofosfate voorkom. Amerikaanse bolwurm Dien toe met blomtyd as 'n volle dekbespuiting wanneer plaag opgemerk word. Herhaal indien nodig. Plantluise 20 ml Dien toe as 'n ligte dekbespuiting. Herhaal indien nodig. Witluise / of 60 ml + 500 ml Smalbestekdistillasie spuitolie Dien toe wanneer plaag opgemerk word. Herhaal toediening indien nodig. Dien toe as 'n volle dekbespuiting en verseker deeglike bedekking. Lemoenvlinderruspe 40 ml Dien toe as 'n ligte dekbespuiting. Herhaal indien nodig. Lemoenbladvlooi (Silla) 60 ml Dien toe wanneer die eiers uitbroei op die nuwe groeivlaag. Indien moontlik, wend lokaal (kol-kol) aan. Indien die uitstulpings alreeds op blare begin vorm, sal bespuiting nie meer abnormale groei kan verhoed nie. APPELS, PERE, PERSKES, PRUIME, APPELKOSE Verderflike dopluis, Rooidopluis APPELS en PERE Witluise Dien slegs gedurende rusperiode van bome toe. Ten minste twee hoëvolume bespuitings met tussenposes van 4 weke, een voor en een na snoei, moet toegedien word. - (1,7-2,5 l / ha) SLEGS RUSTYDPERKTOEDIENINGS: Dien twee hoëvolume bespuitings toe. Dien die eerste bespuiting met die vertraagde-botolie-bespuiting toe of voor ogieswel / groenpunt. Die tweede bespuiting met ogieswel / groenpunt. Gebruik die hoër toedieningshoeveelheid waar swaar vrugbesmetting die vorige seisoen ondervind is. CHLORPYRIFOS 480 EC/JUNE2013 4

GEWAS en PLAAG APPELS Appelbloedluis TABAK Snywurm Draadwurm GRASPERKE Krieke, Grasperkruspes WEIDINGS Kommandowurm 200 ml / ha 50 ml 40 ml 250 ml / ha Slegs somerbespuitings: VOOR-OES BEHEER VAN BLOEDLUIS: Dien as 'n volle dekbespuiting toe wanneer plaag opwaarts in die bome begin inbeweeg of sodra dit waargeneem word. Indien kolonisering na die aanvanklike bespuiting waargeneem word, dien 'n opvolgbespuiting toe nie later as 40 dae voor oes nie. Spuitvolumes benodig per ha vir 'n spesifieke groeistadium moet akkuraat volgens die boomryvolume metode van Unrath (Sagtevrugteboer, November 1986) bepaal word. Bespuiting toegedien vir die beheer van Bloedluis sal ook Kodlingmot vir 14 dae beheer. Die CHLORPYRIFOS EC bespuiting moet nie die standaard vamidothion Bloedluisbespuiting vervang nie. Spuit Golden Delicious appels slegs wanneer absoluut nodig want ringmerke mag moontlik op vrugte onder seker groeitoestande voorkom. Verderflike Dopluis en Witluis sal deur hierdie CHLORPYRIFOS bespuiting onderdruk word. NA-OES BEHEER VAN BLOEDLUIS: Indien nodig dien 'n CHLORPYRIFOS bespuiting so gou as moontlik na oes toe. Dien 30 ml per plant toe as stambehandeling en verseker deeglike benatting van die stam en grond aan die basis van die plant. Moet nie oor die kroon van die plant toedien nie, aangesien blaarbrand mag voorkom. Herhaal indien nodig. Dien 500 ml van die mengsel per m² toe wanneer plaag opgemerk word en herhaal toediening weekliks totdat die populasie onder beheer is - daarna herhaal toediening soos nodig. Dien toe in 200-500 liter water/ha. AARTAPPELS, GEELWORTELS Snywurm (Weskaap alleen) 1 l / ha Dien toe as 'n algehele bespuiting wanneer die plante opkom. Herhaal toediening met tussenposes van 2-3 weke. Dien toe in ten minste 500 liter water / ha. BLAARSLAAI Snywurm (Westelike Provinsie alleen) KOOLGEWASSE Plantluise (Brevicoryne brassicae) en ruspers van die Riutrugmot en Groter Koolmot. TAMATIES Amerikaanse bolwurm, Plusia landmeter Blaaspooitjie 1 l / ha Dien toe as 'n algehele bespuiting wanneer die plante opkom. Herhaal toediening elke 7 tot 14 dae indien nodig. Dien toe in ten minste 500 liter water. 50 ml Dien toe wanner die plae vir die eerste keer opgemerk word. Moet nie minder as 500 liter water/ha toedien nie. Sorg vir die deeglike benatting van die hele plant. Wanneer die plantluise of ruspers alreeds binne in die koolkop of tussen die blare van die spruite is kan wisselvallige beheer verwag word. Die byvoeging van n benattings middel word aanbeveel. Herhaal toediening wanneer nodig. Dien toe as 'n volle dekbespuiting en herhaal elke 7 dae. Wanneer 150-200 ml 'n hoë infestasie voorkom word die hoër dosis aanbeveel. Herhaal toediening elke 7 dae totdat plaag onder beheer is. Gaan daarna 150-200 ml voort met die bespuiting teen die laer toedieningshoeveelheid (150 ml) elke 7 dae. Dien toe as 'n volle dekbespuiting en herhaal elke 7 dae. Die bogenoemde spuitprogram vir Amerikaanse bolwurm en Plusia landmeter sal ook Blaaspootjies beheer. CHLORPYRIFOS 480 EC/JUNE2013 5

GEWAS en PLAAG AARTAPPELS Swartmieliekewer Snywurm WYNDRUIWE Witluis en Argentynse mier (onderdrukking) Witluise TAFELDRUIWE Witluis WYN- EN TAFELDRUIWE Wipstertmiere (slegs korrektiewe bespuiting) KORING Russiese koringluis (Diuraphis noxia) Groen en bruin plantluise Voorplant: 15 ml/100 m rylengte in 3 l water Na-plant: 500 ml / ha 1 l / ha 200 ml 200 ml (twee bespuitings) 400 ml 750-1 l 750 ml / ha PROGRAM TOEDIENING: Dien in 10 cm strook net voordat plantvoor toegemaak word, toe. Dien toe 6 weke later in nie minder as 500 liter water / ha en vermeerder die volume water met die toename van gewasdigtheid. Herhaal met 2 tot 3 weke tussenposes. Gebruik valarms en verseker sodoende 'n goeie grondbedekking. Reën of operd na toediening is noodsaaklik vir goeie beheer. Dien toe net voor knolvorming begin in nie minder as 500 liter water / ha en vermeerder die volume water met die toename van gewasdightheid. Herhaal met 2-3 weke tussenposes. Gebruik valarms en verseker sodoende 'n goeie grondbedekking. Reën of operd na toediening is noodsaaklik vir goeie beheer. SLEGS SOMERBESPUITING: Dien toe as 'n hoëvolume bespuiting ten einde optimum bedekking te verseker. Dien toe sodra Witluisbeweging waargeneem word. Herhaal na 21 dae indien nodig. Moet nie tydens ogieswel en binne 4 weke na bot toedien nie. SLEGS WINTERBESPUITING: Vir lae infestasiedruk Vir hoë infestasiedruk Dien toediening met 'n 2-weekse tussenposes toe voor bot. Dien as 'n hoëvolume bespuiting toe om die besmoontlike bedekking te verseker. NOTA: Argentynse miere, indien teenwoordig tydens spuit, sal deur al drie bogenoemde dosissterktes onderdruk word. Wipstert miere sal deur die hoogste dosis beheer word en deur die middelste dosis onderdruk word. SLEGS WINTERBESPUITING: Dien 2 bespuitings toe tydens die latere deel van die rustyd. Die eerste behoort omtrent 6 weke voor bot plaas te vind, en die tweede ten minste 7 dae later, maar voordat enige groen op die stokke begin wys. (Chlorpyrifos 480 EC is fototoksies vir jong wingerdblare). Gebruik alleenlik spuitgeweertipe hoëvolume bespuitings. Die stokke behoort elkeen tot grondvlak benat te word met ten minste 4 liter spuitoplossing per stok. Opvolgbespuitings: In sekere wingerde mag hoë infestasiedruk of swak toedienings praktyke opvolgbespuitings in die somer vereis. Sodra Witluis waargeneem word, behandel met 'n ander, geregistreerde middel. Waar moontlik, pas net kolbehandeling toe. Verwys ook na die paragraaf hiernaas. SLEGS WINTERBESPUITING: Dien toe as 'n enkele bespuiting wanneer Wipstertmiere teenwoordig is. Dien toe as 'n hoëvolume bespuiting ten einde optimum bedekking te verseker. LET WEL: Hierdie toediening sal ook Witluis beheer en Argentynse miere onderdruk indien teenwoordig tydens bespuiting. Gebruik die hoër dosis vir die eerste bespuiting en waar besonder swaar besmetting voorkom. Begin toediening as eerste tekens van besmetting waargeneem word. Herhaal bespuiting 8-10 dae later indien nodig. Afhangende van plantgrootte, dien 200-300 liter water / ha toe. Grondtoediening: Dien toe as 'n algehele bespuiting. Lugbespuiting: Dien toe in nie minder as 30 liter water / ha. NOTA: Hierdie toedienings sal ook Swartmieliekewer onderdruk. Spuit wanneer die luisbevolking toeneem en daar weinig skilpadbesiepredatore of parasiete teenwoordig is. Grond- of lugtoediening. CHLORPYRIFOS 480 EC/JUNE2013 6

GEWAS en PLAAG GRAANSORGHUMDROëBONE Swartmieliekewer MIELIES Swartmieliekewer Stronkboorder PIESANGS Blaaspootjies, Plantmyt SIERPLANTE Amerikaanse bolwurm en Plantluise Witluis en Australiese luis, Verderflike dopluis en Rooidopluis, Rooispinmyt 10 ml / 100 m rylengte in 3 liter water Rytoediening: 10 ml / 100 m rylengte in 3 l water Algehele toediening: 1 l / ha in 200 liter water 3,5 ml / 100 m rylengte in 3 l water 50 ml Spuit in die plantvoor direk agter die planterskoen voordat die voor toegemaak word. Dien toe as 'n 30 cm baan agter die planterdrukwiel en bedek grond deur van 'n sleepyster of ketting gebruik te maak. Dien toe as 'n algehele bespuiting voor planttyd en vermeng tot 'n diepte van 10 cm met die grond deur gebruik te maak van 'n geskikte implement, bv. skotteleg of Fieldspan. NB: Hierdie toedienings sal Snywurm onderdruk. Minder effektiewe beheer kan verwag word onder droë grondtoestande. Mag ook sonder inwerking op die grondoppervlakte gespuit word indien reën binne 24 uur na toediening verwag word of voor besproeiing. SLEGS GRONDTOEDIENING: Vroeë plantdatum: Dien toe sodra 5% van die plante met eiers besmet is of wanneer 10% van die plante "haelskade" simptone toon. Indien daar te lank gewag word sal die ruspes te diep indring en buite bereik van die insekdoder wees wat swak resultate tot gevolg sal hê. Laat plantdatum: Dien eerste bespuiting toe 30 tot 35 dae na plant en herhaal 14 dae later. Dien toe as 'n hoëvolume bespuiting en sorg vir goeie bedekking. Dien die eerste bespuiting aan die eiende van Julie toe en herhaal tot Februarie met tussenposes van 4 weke. SLEGS VIR GEBRUIK IN LANDBOU SITUASIES Dien toe as 'n volle dekbespuiting sodra plaag opgemerk word en herhaal wanneer nodig. Dien toe as 'n volle dekbespuiting sodra plaag opgemerk word en herhaal indien nodig. Dien twee bespuitings 4 weke uit mekaar toe, wanneer die plante in die rusperiode is en benat die hout deeglik. Dien as 'n volle dekbespuiting toe en sorg dat die onderkante van die blare ook benat word. Herhaal indien nodig elke 4 dae. CHLORPYRIFOS 480 EC/JUNE2013 7