Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE

Similar documents
FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

Fruitcare. Reg. No.: L 9204 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr.: L 9204 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1513 Namibiese Reg. Nr.

METHOMYL 90 SP. Reg. No. L 7189 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1084

TALENDO. Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 FUNGICIDE GROUP CODE U7 SWAMDODER GROEP KODE. UN No. / VN Nr.

BIOMECTIN. Reg. No. L 7979 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1112

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

Chlorpyrifos 480 EC. Reg. No.:L6272 Act /Wet No. 36 of/van 1947

Packaging / Verpakking: 1 L CAUTION VERSIGTIG SIEN INGESLOTE PAMFLET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS

FOR AGRICULTUAL USE ONLY! SLEGS VIR LANDBOUGEBRUIK! CHLORPYRIFOS 480EC. Reg. No. L 6350 Act/Wet No. 36 of/van 1947 W

2,4-D Iso-Octyl Ester

SPRAYFILM 10. Reg. No.: L 7120 Act /Wet No. 36 of/van ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL: terpenic polymer / terpeen polimeer..

LION. Reg. No.: L 6622 Act /Wet No. 36 of/van 1947

JUDO 50 EC. Reg. No. L 7785 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1104

n Kapsulesuspensie kontak- en maaginsekdoder vir die beheer van verskeie insekte soos aangedui.

Reg. No. L6032 No. Act 36 of 1947 Reg. Nr. L6032 Wet No 36 van 1947 HERBICIDE GROUP CODE B / E ONKRUIDDODER GROEP KODE

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

BITHOR Dual Action Insecticide Reg. No.. Act/Wet No. 36 of/van 1947

BROWSER. Reg. No.: L 7357 Act /Wet No. 36 of/van 1947

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

LEES VOLLEDIGE ETIKET DEEGLIK VOORDAT HIERDIE PRODUK GEBRUIK WORD

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Isomate F C M CAUTION VERSIGTIG. Pamphlet

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

Van hier tot daar - 05 *

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

Primêre Skool Jordania

Mari Wasserman Berakah Makadamia Proewe

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

DIE QUINTUS PORK BELLY

MADELEINES MADELEINES

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Makadamia bemesting beginsels

Goeie bestuur gee jou n voorsprong

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

OORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA

Die geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 1)

VOORWOORD. Lallemand: Natural solutions that add value to the world of winemaking DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND DIE LALLEMAND FILOSOFIE

Sjokolade-mousse-terrien

Hou die herfskommandowurm enige risiko in vir aartappelproduksie?

sweetcorn tert Metode:

Kerrie perskes. Pickled Fish

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

Mari Wasserman Avokado Proewe

Chocolate Chip Peanut Butter

JERSEY SA. Nuusbrief

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

WYN- EN SPIRITUSRAAD. Skema vir Geïntegreerde Produksie van Wyn. Geïntegreerde Produksie Van Wyn: Handleiding vir die Plaas.

GOVERNMENT NOTICES GOEWERMENTSKENNISGEWINGS

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel

DIE INVLOED VAN MELKSUURVORMENDE BAKTERIE~ OP DIE KWALITEIT EN SAMESTELLING VAN. DROe ROOIWYN

Pork belly roast. Ingredients. Method

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

AMARULA Sjokoladekoek

2015/2016 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG

GOEWERM ENTSKENN ISGEWINGS

UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011

VOORWOORD. Lallemand Inc. is n private. Lallemand Inc. is n Kanadese. Lallemand Inc. glo dat GESKIEDENIS & AGTERGROND VISIE & MISSIE LALLEMAND

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

SUID-AFRIKAANSE WYNOESVERSLAG 2004

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

Welkom by Koekela Huiskafee

THE INFLUENCE OF MODIFIED ATMOSPHERE STORAGE ON THE QUALITY OF FUERTE AVOCADO FRUIT

Transcription:

VYDATE 100 GR Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 A granular remedy for the protection of potatoes, tobacco, tomatoes, bananas and sugarcane against plant parasitic nematode species as listed and the reduction of aphids in potatoes. n Middel in korrelvorm vir die beskerming van aartappels, tabak, tamaties, piesangs en suikerriet teen plantparasitiese aalwurm spesies soos aangedui en vir die vermindering van plantluise in aartappels. INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE ACTIVE INGREDIENT AKTIEWE BESTANDDEEL Oxamyl (carbamate)...100 g/kg... Oksamil (karbamaat) Nett Mass 10 kg Netto Massa REGISTERED BY / GEREGISTREER DEUR: DUPONT DE NEMOURS SOUTH AFRICA (PTY) LTD Co. Reg. No. 2009/014079/07 P O BOX / POSBUS 3332 HALFWAY HOUSE 1685 Tel: (011) 218-8600 UN No. / VN Nr. 2757 24 HOUR/UUR EMERGENCY NUMBER/ NOODNOMMER: 083 123 3911 HARMFUL SKADELIK Copyright 2011 DuPont. All rights reserved. The DuPont Oval Logo, DuPont TM, The miracles of science TM and VYDATE are registered trademarks or trademarks of DuPont or its affiliates. Bladsy 1 van 7

WAARSKUWINGS: DIE VOLGENDE MINIMUM AANTAL DAE MOET VERLOOP TUSSEN LAASTE TOEDIENING EN OES: Aartappels... 30 Tabak... 42 Tamaties... 21 Suikerriet... 120 Hanteer uiters versigtig. Giftig deur mondelikse inname, inaseming en velkontak. Giftig vir visse, bye en wild. Bêre agter slot en grendel in n koel plek. Bêre weg van voedsel en voer. Hou buite bereik van kinders, oningeligte persone en troeteldiere. HERBETREDING: Moet nie behandelde gebied betree vir 1 dag na die bespuiting nie, tensy skutklere gedra word. Alhoewel hierdie middel omvattend onder n groot verskeidenheid toestande getoets is waarborg die registrasiehouer nie dat dit onder alle toestande doeltreffend sal wees nie, aangesien die werking en effek daarvan beinvloed kan word deur faktore soos abnormale grond- klimaats- en bergingstoestande; verenigbaarheid met ander stowwe wat nie op die etiket aangedui is nie en die voorkoms van weerstand van die plaag teen die betrokke middel sowel as die metode, tyd en akkuraatheid van toediening. Verder aanvaar die registrasiehouer nie verantwoordelikheid vir skade aan gewasse, plantegroei, en omgewing of vir nadelige effek op mens of dier of vir n gebrek aan prestasie van die betrokke middel as gevolg van die ontstaan van toestande wat nie kragtens die registrasie voorsien kon word nie. Raadpleeg die verskaffer in die geval van enige onsekerheid. VOORSORGMAATREËLS: Moet nie stof inasem nie. Dra volledig beskermende klere (oorpak, rubberstewels, handskoene en geskikte gesigsmasker). Was besoedelde klere onmiddellik na gebruik. In geval van toevallige velkontak was deeglik met seep en water. Moenie eet, drink of rook tydens toediening nie, of voordat hande en gesig gewas is en skoon klere aangetrek is nie. Voorkom kontaminasie van voedsel, veevoer, drinkwater en eetgerei. Maak die toedienings apparaat deeglik skoon na gebruik. Raak ontslae van waswater waar dit nie gewasse, weiding, riviere en damme sal besoedel nie. Houers en verpakkings moet heeltemaal leeggemaak word voordat dit vernietig word. Skud die houer deeglik uit in die toedienier se stortbak voordat leë houer vernietig word. Vernietig leë houer deur dit te perforeer en moet vir geen ander doel gebruik nie. Bladsy 2 van 7

WEERSTANDS WAARSKUWING is n groepkode 1A insekdoder. Enige populasie van n spesifieke insek mag individue insluit wat n natuurlike weerstand teen, of enige ander groepkode 1A insekdoder het. Indien hierdie insekdoders herhaaldelik aangewend word, kan die weerstandbiedende individue uiteindelik die insekpopulasie oorheers. Hierdie weerstandbiedende insekte sal waarskynlik nie deur VYDATE 100 GR of enige ander groepkode 1A insekdoder beheer word nie. Om weerstand teen insekdoders te vertraag: - Vermy die eksklusiewe herhaaldelike gebruik van insekdoders met dieselfde groepkode. Wissel af met; of gebruik tenkmengsels van produkte in verskillende insekdoder groepkodes. - Integreer ander beheermaatreëls (chemies, verbouing, biologies ) in insekdoder programme. Vir spesifieke informasie oor weerstand bestuur, kontak die registrasie houer van die produk. SIMPTOME VAN MENSLIKE VERGIFTIGING: Hoofpyn, vermoeidheid, flouheid, duiseligheid, oormatige sweet, naarheid, buikpyn, braking, versteurde sienskrag, spiertrekkings, gewoonlik verkleinde pupille, asemhalingsnood, bewusteloosheid. TEENMIDDEL: Atropien-sulfaat - Verwys na "NOTA AAN GENEESHEER/VEEARTS" NOODHULPBEHANDELING: 1. Verwyder persoon van die oorsaak van vergiftiging (na n koel en goed geventileerde omgewing). 2. Stel pasiënt gerus en hou hom stil. 3. Verwyder besoedelde klere en spoel die besmette liggaamsdele met baie seep en water af. 4. Moet nie die vel hard vryf nie. 5. Besmette oë moet vir minstens 15 minute met skoon water uitgespoel word. Indien per mond ingeneem: 6. Drink 1 tot 2 glase water en induseer braking deur die agterste gedeelte van die keel met u vinger te kielie. 7. Herhaal totdat braaksel helder is en nie meer na gif ruik nie. 8. Moet nie direkte mond-tot-mond asemhaling toepas nie. 9. Moet nooit iets per mond aan n bewustelose persoon toedien nie. 10. Neem die pasient onmiddelik na die naaste geneesheer. Indien ingeasem: 11. Verwyder persoon na vars lug. 12. Indien persoon nie asemhaal nie, pas kunsmatge asemhaling (verkieslik mond tot mond asemhaling) toe. 13. Neem pasient onmiddellik na die naaste dokter NOTA AAN GENEERSHEER OF VEEARTS: VYDATE 100GR is n N-Metiel Karbamaat Insekdoder en Aalwurmdoder. Dien atropien-sulfaat (2-4 mg/volwassene) binneaars toe en herhaal elke 10 minute tot die eerste tekens van atropinisasie (droë gloeiende vel en tachycardia) intree. Pralidoxime (2 PAM, Protopam) en ander oksieme moet nie gebruik word waar blootstelling alleen voorkom nie. In die geval van blootstelling aan sowel as organofosfaat insekdoders, mag 2-PAM gebruik word soos benodig as aanvulling vir die atropien-sulfaat behandeling. Moet nie morfien gebruik nie. GEBRUIKSAANWYSINGS: GEBRUIK SLEGS SOOS AANGEDUI Met die gebruik van VYDATE SL (Reg. Nr. L5057 Wet Nr. 36 van 1947) as opvolg behandeling sal die optimale werking daarvan in verdunningswater met ph 5-6 verkry word. Indien die ph hoër as 7.0 styg moet die verdunningswater na ph 5-6 gebuffer word. Gebruik slegs fosforsuur versuurders/buffers soos Bladbuff 5 (Reg. Nr. L3351 Wet Nr. 36 van 1947). Die gebruik van asynsuur buffers word nie aanbeveel saam met VYDATE SL nie. Gebruik spuitmengsels onverwyld en moet nie vir lang periodes laat staan nie. Grond met n hoë ph (alkaliese grond) sal aanleiding gee tot verlaagde effektiwiteit. Bladsy 3 van 7

GEWAS EN PLAAG DOSIS AANWYSINGS PIESANGS Booraalwurm Radopholus similes Meloidogyne spesies AARTAPPELS (uitgesluit Meloidogyne chitwoodi en M. fallax) En vermindering van plantluise. 20 g per mat Dien toe gedurende Augustus September en Januarie Februarie. Verwyder afval en onkruide om suiers en dien korrels toe in n strook van 30 45 cm wyd (d.w.s. n area van ongeveer 1 m²) rondom elke plantsuier. Dien n ligte besproeiing toe na toediening. Wanneer die en VYDATE SL aalwurmbeheerprogram op saadaartappels of onder uitermatig hoë knolwortelaalwurmdruk toestande en in die aartappelproduksie areas gelys onder BELANGRIK: NOTAS VAN TOEPASSING OP KNOPWORTELAALWURMBEHEER IN AARTAPPELS MET & VYDATE SL, nota 2, gebruik word, moet die grond voor plant eers met n geregistreerde grondberokingsmiddel vir nematode beheer (volgens die etiket van die berokingsmiddel) berook word voordat die en VYDATE SL program gevolg word. (Lees BELANGRIK: NOTAS VAN TOEPASSING OP KNOPWORTELAALWURMBEHEER IN AARTAPPELS MET & VYDATE SL, notas 2 & 4 vir besonderhede). 350 g per 100 m plantry Dien slegs toe in klam grond. Dien toe in die plantvoor tydens aanplanting voordat dit toegemaak word. Loofbespuiting: Volg die grondtoediening op met drie loof toedienings van VYDATE SL met spuitintervalle van vier weke. Die eerste VYDATE SL loof toedienings moet teen n dosis van 3 per ha drie tot vier weke, die tweede teen 4 per ha sewe tot agt weke en die derde teen 5 per ha elf tot twaalf weke na plant opkoms toegedien word. Hierdie spuitprogram sal ook plantluise verminder. Indien die ph van die spuitwater hoër as 7 is, moet dit tot n ph van 5-6 gebuffer word met Bladbuff 5. Moet egter geen ander tipe byvoegmiddel by die VYDATE SL spuitmengsel voeg nie. Laat 30 dae toe tussen laaste toediening en oes. BELANGRIK: VERWYS NA NOTAS VAN TOEPASSING OP DIE BEHEER VAN KNOPWORTELAALWURMS IN AARTAPPELS MET & VYDATE SL PROGRAMME Bladsy 4 van 7

BELANGRIK: NOTAS VAN TOEPASSING OP KNOPWORTELAALWURMBEHEER MET OPGEVOLG DEUR VYDATE SL SPUITPROGRAM IN AARTAPPELS: 1. Die aalwurmdodende, sistemiese werking en/of nawerking van & VYDATE SL word sterk beïnvloed deur faktore buite die vervaardiger se beheer soos byvoorbeeld oneffektiewe en/of te vlak beroking van die grond voor plant (waar van toepassing verwys na punt 2), grondtipe (baie sanderige, ligte grond wat makilik loog), hoë grond ph, of stremmingstoestande (veral droogte) op die gewas. 'n Mate van knopwortelaalwurmskade moet verwag word by aartappels onder bogenoemde toestande, of indien aalwurmbesmette aartappelmoere geplant word. 2. Vir aartappelaanplantings in die Noord-Kaap en Noordwes Provinsies (Prieska, Hopetown, Douglas, P.K. le Roux Dam besproeiings areas, Vaalharts besproeiings area, Barkly-Wes, Christiana, Vryburg, Coetzersdam en Tosca) moet die grond berook word voordat toegedien word. 3. Wanneer aartappels vir langer as 30 dae na die laaste VYDATE SL toediening in die grond gelaat word kan ernstige knolskade voorkom a.g.v herinfestasie van knopwortelaalwurms aangesien die VYDATE SL op hierdie stadium nie meer in die grond of plantwortels aanwesig is nie. 4. Indien uitermatige hoë knopwortelaalwurmvlakke in die grond voorkom as gevolg van n kombinasie van bogenoemde en/of die gevolg van abnormale verbouingspraktyke, soos opeenvolgende verbouing van aalwurmvatbare gewasse op dieselfde lande, kan swaar oesverliese as gevolg van knopwortelaalwurmskade voorkom, ten spyte van die toepassing van chemiese beheermaatreëls. Indien laasgenoemde faktore van toepassing is moet en VYDATE SL nie vir knopwortelaalwurm beheer in aartappels gebruik word nie, ook nie in kombinasie met ander aalwurmdoders nie en veral nie wanneer skyfieaartappels verbou word nie. Bladsy 5 van 7

SUIKERRIET: Plant & Opvolgriet (Meloidogyne spesies), Letselaalwurms (Pratylenchus spesies) Spiralaalwurms (Rotylenchus spesies) Ringaalwurms (Criconema spesies) TABAK: Meloidogyne spesies (uitgesluit Meloidogyne chitwoodi en M. fallax). 30 kg per ha (vir 1,2 m ry spasiëring) of 360 g per 100 m plantvoor 250 g per 100 m plantvoor Plantgattoediening: Dien 1,25 g per plant toe In Plantriet: Plaas die korrels met behulp van n meganiese korreltoediener in die plantvoor saam met die steggies. Bedek beide met grond. MOET NIE saam met kalk in die plantvoor toedien nie. Kalk moet verkieslik breedwerpig tydens grondvoorbereiding toegedien word. Indien kalk wel in die plantvoor toegedien word, band plaas die VYDATE 100 GR op die grondoppervlak bo-oor, of aan weerskante van, die plantry KORT NA BLAARVERSKYNING. In Opvolgriet: Dien op die grondoppervlakte toe in n band aan weerskante van, of bo-oor die ry na afsny tot en met SPRUITVERSKYNING. MOET ONDER GEEN OMSTANDIGDHEDE VYDATE 100 GR en kalk saam of tydens dieselfde groeiseisoen op die grondoppervlakte toedien nie. Gebruik slegs op gronde met minder as 15 % klei. Laat n periode van 120 dae tussen toediening en oes. Dien slegs toe in klam grond. Dien toe in die plantvoor tydens plant. Loofbespuiting: Volg die grondtoediening op met een loofbespuiting (indien grond deeglik voor plant berook is of in die geval van ligte aalwurmbesmetting) van VYDATE SL teen 800 ml per 100 l water teen 500 l spuitmengsel per ha (4 l VYDATE SL per ha), 4-5 weke na uitplant. Indien geen berokingsmiddel voor planting toegedien is, of die grond na afloop van die vorige seisoen se oes berook is, of waar swaar aalwurm besmetting mag voorkom moet die grondtoediening opgevolg word met twee blaarbespuitings VYDATE SL teen 800 ml per 100 l water twee weke na uitplant teen 250 l spuitmengsel per ha (2 l VYDATE SL per ha), en herhaal drie weke later in 500 l spuitmengsel (4 l VYDATE SL per ha) per ha. Indien die ph van die spuitwater hoër as 7 is, moet dit tot n ph van 5-6 gebuffer word met Bladbuff 5. Moet egter geen ander tipe byvoegmiddel by die VYDATE SL spuitmengsel voeg nie. Laat 42 dae tussen laaste toediening en oes. Dien korrels in die plantgat toe deur van n geskikte maatlepeltjie gebruik te maak. Meng die korrels deeglik met die grond in die plantgat, voeg plantwater by en plant die saailing daarna. BELANGRIK: VERWYS NA NOTAS VAN TOEPASSING OP DIE BEHEER VAN KNOPWORTEL-AALWURMS IN TABAK EN TAMATIES MET & VYDATE SL Bladsy 6 van 7

TAMATIES: Meloidogyne spesies (uitgesluit Meloidogyne chitwoodi en M. fallax) 125 g per 100 m plantry Plantgattoediening: Dien 0,75 g per plant toe. Dien slegs toe in klam grond. Dien of in die plantry, of in n 20 cm wye strook oor die plantry toe, en werk in die grond in. Blaarbespuiting: Volg die grondtoediening op met twee of meer blaarbespuitings VYDATE SL teen 800 ml per 100 l water, twee weke na oorplanting, in 250 l spuitmengsel per ha (2 l VYDATE SL per ha), en herhaal drie weke later in 500 l spuitmengsel (4 l VYDATE SL per ha) per ha. Indien die ph van die spuitwater hoër as 7 is, moet dit tot n ph van 5-6 gebuffer word met Bladbuff 5 (Reg. Nr. 3351, Wet Nr. 36 van 1947). Moet egter geen ander tipe byvoegmiddel by die VYDATE SL spuitmengsel voeg nie. Laat 21 dae toe tussen laaste toediening en oes. Dien korrels in die plantgat toe deur van n geskikte maatlepeltjie gebruik te maak. Meng die korrels deeglik met die grond in die plantgat, voeg plantwater by en plant die saailing daarna. BELANGRIK: VERWYS NA NOTAS VAN TOEPASSING OP DIE BEHEER VAN KNOPWORTEL-AALWURMS IN TABAK EN TAMATIES MET & VYDATE SL BELANGRIK: NOTAS VAN TOEPASSING OP KNOPWORTELAALWURMBEHEER IN TABAK EN TAMATIES MET VYDATE SL: 1. Die aalwurmdodende, sistemiese werking en/of nawerking van en VYDATE SL word sterk beïnvloed deur faktore buite die vervaardiger se beheer soos byvoorbeeld oneffektiewe en/of te vlak beroking van die grond voor plant (waar van toepassing verwys na nota 3), grondtipe (baie sanderige, ligte grond wat makilik loog), hoë grond ph, of stremmingstoestande (veral droogte) op die gewas. 'n Mate van knopwortelaalwurmskade moet verwag word by tabak en tamaties onder bogenoemde toestande, of indien aalwurmbesmette moere geplant word. 2. Indien uitermatige hoë knopwortelaalwurmvlakke in die grond voorkom as gevolg van n kombinasie van bogenoemde en/of die gevolg van abnormale verbouingspraktyke, soos opeenvolgende verbouing van aalwurmvatbare gewasse op dieselfde lande kan oesverliese as gevolg van knopwortelaalwurmskade voorkom, ten spyte van die toepassing van chemise beheermaatreëls. Indien laasgenoemde faktore van toepassing is sal & VYDATE SL programme nie onder alle omstandighede die gewensde knopwortelaalwurmbeheer in tabak & tamaties verleen nie, ook nie wanneer gebruik in kombinasie met ander aalwurmdoders nie. 3. Onder bogenoemde toestande word daar aanbeveel dat die grond met n geregistreerde berokingsmiddel voor die toediening van berook word. 4. Aangesien tabak en tamaties sensitiewe gewasse is en varieteite mag verskil in hul sensitiwiteit teenoor gewasbeskermings produkte, word aanbeveel dat slegs n gedeelte van n land met behandel word; die eerste keer wanneer die produk gebruik word, ten einde te bepaal of daar enige negatiewe effekte op die gewas of spesifieke varieteit voorkom. n Sekere mate van blaarskroei mag voorkom onder sekere toestande op blare van saailinge geproduseer in saailaaie. Laasgenoemde is van tydelike aard en sal nie opbrengs beïnvloed nie. Ten einde die risiko van blaarskroei tot die minimum te beperk, moet die deeglik in die grond ingewerk word voordat die saailing geplant word. Bladbuff is die registreerde handelsmerk van Plaaskem (Pty) Ltd. Bladsy 7 van 7