Vir troues beveel ons huur oor twee dae aan.

Similar documents
VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

White Wine. House White by the Glass Dry / Sweet / Extra Light

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

COCKTAILS CRAFT BEER BEER + CIDER. Cosmopolitan Absolut Citron, Orange Liqueur, Lime & Cranberry Juice with a twist of Orange R 60.

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

BREAKFAST TOASTIES SALADS. Outdoor. Great Food. Great Friends. Ek is baie lief vir my vrou veral as sy my toelaat om gholf te speel

CHAMPAGNE/PROSECCO METHODE CAP CLASSIQUE SPARKLING WINE SAUVIGNON BLANC CHENIN BLANC

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Hot Beverages. Cold Beverages. Kiddies. Americano/Filter Coffee R 25

RESTAURANTS & PUBS KEG Restaurants & Pubs

Van hier tot daar - 05 *

STARTERS & LIGHT MEALS

Primêre Skool Jordania

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

STARTERS & LIGHT MEALS

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

REFRESHMENTS BEERS & CIDERS APERITIFS. All prices are in Namibian Dollars and inclusive of VAT

WINE LIST CHAMPAGNE & SPARKLING WINES SAUVIGNON BLANC CHARDONNAY CHENIN BLANC WHITE BLENDS BLANC DE NOIR MERLOT SYRAH SHIRAZ PINOTAGE RED BLENDS

Starters & Bites. Chicken Livers Pan-Fried Chicken Livers served in a creamy Sherry and Paprika Sauce

Breakfast Served from 07h00 till 10h00

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

Desiderius Pongracz Mcc R620 Nuances of fresh fruit, almond and freshly baked bread delight the senses

Barnyard Eatery. CHICKEN STRIPS BASKET - R70 Chicken strips in a crispy batter served with a spicy guacamole dip and shoe-string fries.

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

House Wines These wines are produced for entry level, Everyday Enjoyment, but no compromise on Quality.

JERSEY SA. Nuusbrief

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Robertson Sparkling Brut R125 This sophisticated Sparkling wine is fresh and crisp with notes of apple and pear

DIE QUINTUS PORK BELLY

Barnyard Eatery. CHIPS BASKET - R45 Shoe-string fries served with tomato sauce. CHICKEN STRIPS BASKET - R80

SANDWICHES & BURGERS

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

BOOK YOUR. rockwood THEATRE YEAR-END FUNCTIONS FUNDRAISERS PRIVATE PARTIES CONFERENCES CORPORATE EVENTS

TATSO MEANING TASTE IN SESOTHO, THE SOUTH SOTHO LANGUAGE OF THE BASOTHO PEOPLE. TATSO IS INSPIRED BY THE GASTRONOMIC PHILOSOPHY BEHIND BASOTHO DISHES

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

wine list Sparkling Wines & Champagne Dry and fruity, refreshing and well-balanced, light and clean palate

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

fresh fruit juice coffees & teas smoothies softdrinks shakes mineral water

History. Our Wine Lounge is available for Private Functions

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

CORPORATE EVENTS CONFERENCES VENUE HIRES PRIVATE PARTIES YEAR-END FUNCTIONS FUNDRAISERS

RESTAURANT & BAR APPETIZERS SNACK BASKETS PIZZA S OPEN TUESDAY - SUNDAY 12PM - 8PM

ALL SPUR STEAK RANCHES ARE INDIVIDUALLY OWNED AND OPERATED. Portion weights are raw weights. Certain items on this menu are available as takeaways.

Signature Cocktails. Brandy, Rooibos syrup topped with sparkling wine. Musgrave Pink Gin, grapefruit juice, lime juice & Elderflower liqueur.

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Welcome to. Restaurant

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

RESTAURANT & BAR APPETIZERS SNACK BASKETS PIZZA S OPEN TUESDAY - SUNDAY 12PM - 8PM

Cocktails ALCOHOLIC. Sparkling Mojito Bacardi, mint, fresh lime, sugar syrup, L Ormarins MCC

PUB & DINER MENU, WINE & DRINKS

Barnyard Eatery. CHICKEN STRIPS BASKET - R75 Chicken strips in a crispy batter served with a spicy guacamole dip and shoe-string fries.

ALCOHOL IS NOT FOR SALE TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18. DRINK RESPONSIBLY.

Starters. Mushroom and Camembert Tartlet In a Phyllo basket served with a Port and Cranberry reduction. Blue Cheese Snails with Garlic

CHISTIANA DELWERSFEES

ALL SPUR STEAK RANCHES ARE INDIVIDUALLY OWNED AND OPERATED. Portion weights are raw weights. Certain items on this menu are available as takeaways.

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

BANKET INLIGTING 2008

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

~ Exhibitor Catering Request ~

Makadamia bemesting beginsels

SPECIALS DEALS DUO DEAL MONDAY SPECIAL BUY ANY TWO LARGE TRADITIONAL PIZZAS FOR. BUY ANY LARGE TRADITIONAL PIZZA & A 400g RIB RACK FOR

Durbanville Hills Sauvigon Blanc. Altydgedacht Chatelaine (semi sweet) Durbanville Hills Cabernet Sauvignon

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

SPARKLING WINES 750ml. WINE per 250ml carafe

Riaan Cordier: Yolanda Brand:

J C LE ROUX SAUVIGNON BLANC (Vibrazio) R205. Crisp, naturally dry with tones of tropical fruit. Refreshing and lively with good balance

BANQUETING BAR LIST WELCOME PACKAGE 1 PRE-RECEPTION: 1 Glass Fruit Cocktail or Orange Juice. 3 Canapés Per Person RECEPTION:

1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Cocktails ALCOHOLIC. Sparkling Mojito Bacardi, mint, fresh lime, sugar syrup, L Ormarins MCC

Barnyard Eatery. CHICKEN STRIPS BASKET - R75 Chicken strips in a crispy batter served with a spicy guacamole dip and shoe-string fries.

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Inspire. Imagine. Indulge

Welkom by Koekela Huiskafee

House. Semi-Sweet / Sweet. Non Alcoholic. Sparkling. Red. Dry White. Rosé / Blanc De Noir. Drostdy-Hof Sauvignon Blanc Nederburg Stein 109.

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

PLATFORM ONE a la Carte Menu

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

SHERRIES, PORTS & GRAPPA

Estate Wines. Bloemendal Suider Terras

SALADS. SANDWICHES AND WRAPS All Wraps and Sandwiches served with French fries and Coleslaw

Muffins Steak & Ale Tin Pies

M E N U CHAMELEON SANDWICHES. STARTERS Crumbed Mushrooms 50 FRESH SALADS. Since @Chameleonbrewhouse

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

PLATFORM ONE a la Carte Menu

PROFORMA INVOICE. 1 of 3 PETUNIA CUSTOMER DETAILS. Customer PO #: QUOTE 31S quote DELIVER TO. Item Description

M E N U CHAMELEON SANDWICHES. STARTERS Crumbed Mushrooms 45 FRESH SALADS. Since @Chameleonbrewhouse

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

MADELEINES MADELEINES

F O O D & D R I N K S

Cosmopolitan - R45 The perfect blend of Vodka and Contreau with a citrus background.

Transcription:

Snowflake is n honderdjaar-oue industriële gebou wat vroeg in die 20ste eeu opgerig is as n meule. Aan die einde van die 20ste eeu het die huidige eienaar n groot streeksbrouery daarin bedryf waarvan sekere van die toerusting vandag op subtiele en kunssinnige wyse deeluitmaak van hierdie eiesoortige en karaktervolle venue. Snowflake is deesdae n meerdoelige venue wat op n deurlopend basis groot markte, musiekfeeste, kunsuitstallings, bierfeeste, wynfeeste, universiteitsfunksies, modeparades, formele- en informele funksies, koorfeeste, privaat partytjies, fondsinsamelings, teaterstukke en veral troues aanbied. Snowflake as venue word beskikbaar gestel om deur buitestaanders gehuur te word om enige van bogenoemde geleenthede in Snowflake aan te bied. Hierdie inligtingstuk bied aan belangstellendes enkele riglyne waarvolgens die venue gehuur en benut kan word om uiting te gee aan mense se drome, besigheidsinisiatiewe en kreatiwiteit. Huurkoste weeksdae: Maandag - Donderdae: R3 000 p/d vakansiedae in weeksdae: R5 000 p/dag Huurkoste naweke: Vrydae : R7 000 p/dag Regmaak op Vrydag vir n Saterdag se troue : R5 000 p/dag Saterdae : R9 000 p/dag (alles btw uitgesluit) Vir troues beveel ons huur oor twee dae aan. Dit neem mense normaalweg ten minste n dag om die venue gereed te maak vir n troue. Indien slegs n enkele dag bespreek word, kan daar eers na 11:30 op die dag van die troue inbeweeg word indien n ander funksie die vorige aand plaasgevind het, aangesien daar eers skoongemaak moet word, waarna tafels eers geplaas kan word. So n situasie veroorsaak onnodige druk en spanning op wat veronderstel is om n spesiale dag te wees en gewoonlik al lank vooruit bespreek is.

snowflake venue se 2 dele: Die Snowflake venue as n geheel beskik oor 2 afsonderlike dele waar n groot verskeidenheid funksie-tipes aangebied kan word bv. Indien n funksie moontlik op n Vrydagaand in die brouery/teater-gedeelte sou plaasvind kan n ander funksie dan op die Saterdag in die ou Jazz-saal gedeelte plaasvind wat in n ander gedeelte op die Snowflake perseel is. LW Slegs EEN funksie sal egter op enige gegewe dag/aand op die Snowflake perseel plaasvind. (Troues wat 2 dae huur, word toegelaat om voort te gaan met hul voorbereidings in die gedeelte waar hulle beoog om te trou, terwyl daar n vertoning of n troue in die ander gedeelte kan plaasvind. Ten einde na behoefte met die nodige voorbereidings voort te kan gaan sal n alternatiewe ingang na die gedeelte waarin die voorbereidings plaasvind verskaf word. opsie a: Ou deel - waarvoor Snowflake aanvanklik bekend geword het sluit in: Die Jazz-lokaal, Tenk-lokaal en die boonte vloer se Kandelaar-lokale, asook die steeg-area. Hierdie ruimtes is geskik vir die trouseremonie, onthaal, kroeg, kos opskep en dans-area. Met die steegarea kan daar moontlike oorvleueling plaasvind agv n funksie die vorige aand wat by implikasie beteken dat die steeg eers om 07:00 die volgende oggend skoongemaak kan word. Met ander bg areas kan egter ongestoord voortgegaan word met voorbereidings. opsie b: Brouery/teater gedeelte kan die volgende alles onder een dak huisves (onthaal, dansarea, kos- opskep en kroeg) die steeg-area kan ook onder opsie B benut word (weereens kan daar met opsie B ook in die steegarea moontlike oorvleueling plaasvind agv n ander funksie die vorige aand wat beteken dat die steeg eers om 07:00 die volgende oggend skoongemaak kan word deur ons personeel. Binne die brouery/teater kan daar egter ongestoord voortgegaan word met voorbereidings.

. Wat ingesluit word by die huurbedrag: opsie a: Ou deel Skoonmaak voor en na die funksie deur ons werkers. Huurders verwyder slegs alles wat hulle ingebring het. Vir die Jazz lokaal, n opsionele verhoog bestaande uit 3 modulêre stukke van 2m x 3m wat langs mekaar geplaas kan word. Ten volle toegeruste, afsonderlike klankstelsel in Jazz- en Kandelaar areas, plus n mikrofoon vir Aankondigings. Vir die speel van musiek word slegs n eie rekenaar benodig. Ten volle toegeruste kontantkroeg met kroegmanne wat op ons koste diens sal lewer. Kaartmasjien-fasiliteite by kroeg beskikbaar. Glase vir drank en koeldrank by die kroeg beloop geen koste nie. Wyn- en vonkelwynglase wat vooraf op tafels geplaas word beloop egter n koste van R5 per glas. Vele spesiale en kunstige muuroppervlaktes vir foto s Prep- area vir spyseniers Gratis veilige parkering. Mans en dames toilette (baba doekruil oppervlak beskikbaar by damestoilette binne). Rookarea buite. opsie b: Brouery/teater area Skoonmaak voor en na die funksie deur ons werkers. Huurders verwyder slegs alles wat hulle ingebring het. Permanente verhoog: 1m hoog vanaf grondvlak en 5.5 kophoogte, 6.5 m diep en 11m breed. Reuse oprolbare verhooggordyn met n mistige woudtoneel daarop gedruk. Back stage vertrekke weerskante van verhoog vir privaatheid waarvanaf inbeweeg kan word op die verhoog van agter af. n toilet en wasbak aan een kant. Back stage toegerus met n privaat buitedeur vir ongesiens-toegang tot die verhoog. Back stage gang na weerskante van verhoog. 3 vlakke Gallery aan die verste kant van die teater met breë binne trappe na bo. Ten volle toegeruste kontantkroeg beskikbaar met kroegmanne wat op ons koste dienslewer. Glase vir drank en koeldrank by die kroeg het geen koste nie. Wyn- en vonkelwynglase wat vooraf op tafels geplaas word, is daar egter wel n koste van R5 per glas. Vele spesiale en kunstige muuroppervlaktes vir foto s Prep- area vir spyseniers. Gratis veilige parkering. Rookarea buite. Klankstelsels: Die teater beskik oor 2 permanente inhuis klankstelsel senarios: 1) Vir lewendige orkesoptredes, verhoogproduksies en film-vertonings beskik die teater oor n hoë kwaliteit en kapasiteit Line Array PA. n Volledige technical rider van beskikbare toerusting word egter onderaan hierdie

Snowflake-inligtingstuk verskaf. Sien Technical Rider Snowflake Main 1. Kostes vir die gebruik daarvan word op aanvraag bespreek. 2. Hierdie klankstelsel beskik oor n 16 kanaal analoog klankmenger geskik vir algemene aankondigings, unplugged klein orkeste, DJ musiek vir gaste. n Volledige technical rider van die 2de opsie se beskikbare toerusting word ook onderaan hierdie inligtingstuk verskaf. Sien Technical Rider Snowflake Theatre Secondary 2. Kostes vir die gebruik van hierdie stelsel beloop R1000. DRINKGOED NB GEEN alkoholiese of ander drinkgoed mag van buite gebring word nie, alle dranksoorte insluitende koeldrank en gebottelleerde water moet deur Snowflake verskaf word. Drankverkope by die kroeg staak om 02:00 Wyn- en vonkelwynglase wat vooraf op tafels geplaas word, is R5 per glas Vind onderaan die wynlys en lys van beskikbare keuses met die nodige pryse per item. Drankpryse in SA verhoog elke jaar Februarie soos aangekondig word deur die minister van Finansies in sy begrotingstoespraak. Drankprodusente kan ook onverwags gedurende die jaar pryse aanpas. Wat NIE by die venue-huurbedrag ingesluit is NIE: meubels word afsonderlik bespreek na aanleiding van eie behoefte vir die funksie. kos, dekor en ekstra dienste (wie se inligting wel op die dokument is.) addisionele personeel tydens die funksie bo-en-behalwe die bestuurder vir die aand en kroegpersoneel wat ingesluit word. Gedurende werksure in die week is daar Snowflake werkers op die perseel wie kan help met die skuif van tafels, maar geen van die venue werkers is op op Saterdae of Sondae beskikbaar nie. Daar is SLEGS prep-area vir spyseniers, GEEN toegeruste kombuis nie. Getal gaste per vertrek: Jazz lokaal Tenk lokaal Grondvloer: verskeie tipe funksies Grondvloer met tenks oorhoofs: 160 gaste met ronde tafels - opskeparea of dansarea,, 160 gaste met Oregon tafels - huweliks seremonies van 100+ gaste met klein dans area

Kandelaar lokaal Eerste vloer sonder pilare: kan ongeveer 230 gaste akkommodeer. Huwelikseremonies kan dus ook in die gebou in afsonderlike lokaal as ete plaasvind Stegie area Gemeenskaplik area tussen die twee geboue wat vir beide beskikbaar is. Dien ook as rookarea.

Brouery lokaal Sittend by tafels onder +/- 450 Sittend by tafels op gallery +/-190 Sittend sonder tafels onder 740+ Sittend sonder tafels op gallery 250+

MEUBELS te huur LW. pryse BTW uitgesluit 25 x 10 sitplek Oregon Pine Houttafels met 7 X 8 sitplek Oregon Pine Houttafels 65 Oregon Pine houbankies waarop (afmetings 1,98cm x 80cm) 2 persone per bankie kan sit R200 n eenheid of R150 sonder die bankies (afmetings 2,4m x 1,2m) R200 n eenheid of R150 sonder die bankies 14 langwerpige tafels met 6/8 stoele Wimbledon stoele Plastiekstoele 400 @ R5 elk 5 ronde tafels x 8 sitplek 100 @ R7 elk met swart oortreksel R10 elk 10 ronde tafels x 10 sitplekke met met swart tafeldoek LW (Slegs vir seremonie R50 sonder stoele van 1 uur, nie heel aand se kuier nie) 15 formele cocktail tafels 4 x Gasverwarmers Kunsgrasmat (met of sonder tafeldoeke) elk met vol gassilinder 25m lank en 2m breed en 4 stoele per tafel R350 elk R200 (slegs 60 stoele is beskikbaar) R50 per eenheid

kratbanke vir buite area Lippebank (vir foto hoekie) @ R100 Banting vlaggies (bont) R50 per eenheid vir 4 mense R50 per vertrek (slegs Ou deel) Dienste wat Snowflake NIE bied nie, maar huurders self reël Spyseniers - Voorstelle van instansies in Potchefstroom: Crista Galli 018 294 6357 info@cristagalli.co.za https://www.cristagalli.co.za/catering Dienssentrum vir Bejaardes 018 293 0678 / 072 25678753 Garnish Foodservice Fanie Smit 083 6010 928 garnish.potch@gmail.com The Twisty Lemon Company Pieter 082 0558 0743 https://web.facebook.com/twistylemoncompany/ Boere Sjiek 018 2943999 www.boeresjiek.com Huur van dekor Elke troue/funksie kan n eie bekoring na vore bring soos mense se individualiteit en kreatiwiteit gestimuleer word deur die unieke venue. Baie huurders verkies om hul eie dekor te maak en daarom is dit n ideale venue wat die vryheid toelaat. Die Ou deel is meer soos n skoon doek wat self gevul kan word, terwyl die mure van die Brouery n kombinasie van organiese hout elemente en in Steampunk-styl, toerusting vanuit die destydse brouery gevul is. Ander dekor kan gehuur word van die volgende verskaffers: A & E Verhurings 018 2907680 / 082801 2827 aedecor@safricom.co.za Multistyl 018 2907316 www.multistyl.co.za Crista Galli 018 2946357 Irma of Jacolet- Snap me Photo booth Monique 0823851515 Lientjie 0736772957

Ander dienste DJ vir musiek: Shane Charslund 0726312833 Events by Claassen & Company (koordineerder) 082 557 1456 izelle.claassen@gmail.com Magick Events Sandra Botha magick.events01@gmail.com 0839697572 Servipro Special & Corporate Events Eugene 072 104 7386 018 294 4169 Siatum Florist (facebookpage) 018 285 1147 Re-Charge Coffee Koffiemasjien met barista s (Rupert Bothma): 082 850 1200 Musiek: Impromtu trio (viool, fluit, tjello) Izelle Claassen 082 557 1456 Harp: Meluduo Helena Hoffman 082 645 7483 Dwarsfluit (alleen of saam met tjello/harp/viool/kitaar) Hilde Roos 082 854 3506 Addisionele klank, beligting en DJ No Beat No Music - Ian du Plessis 076 9096105 Fotograwe: Creative Photography www.almerophotography.com 018 294 8324 083 320 0599 Aldus Smith Photography (facebookpage) 078 145 6208 Grant Betts Photography (facebookpage) 083 445 2734 August Photography eugene@augustphotography.co.za 082 747 5345 http://hermanverweyphoto.co.za/ https://www.facebook.com/hermanverweyphoto Karwagte: Edwin & Moses (Hulle werk vir hulself, ooreenkomste met hul is huurders se eie keuse vir hul ekstra betaling bo-op individue se bydraes. (Hulle is vir baie jare al betroubaar en pas hul eie inkomste op) Moets en Moenies NB: Gee asb die inligting oor aan nog partye wat deel gaan wees van die versiering van jul troue of event! Vir vasmaak van dekorasies: Slegs tou of vislyn of Prestik Slegs bordkryt vir skryf teen swart muur of oksied muur, NIE oliebasis kryt of verf GEEN dubble sided tape enige plek teen mure of pilare GEEN glue gun gom enige plek GEEN verpakkings tape teen mure of pilare GEEN poeierverf aksies GEEN papier of kunsmatige confetti, SLEGS organiese materiale GEEN verwydering van enige kennisgewing of toerusting van Snowflake (boete van R6 000 sal gehef word)

Bestelling van Wyn en drinkgoed BTW is reeds ingesluit by die pryse Castle 18.00 Orange Juice 15.50 Black Label 18.00 Dry Lemon 10.00 Windhoek 20.00 Mix 200ml 10.00 Windhoek Draught 21.50 Gummy Berry Juice 16.00 Heineken 20.00 Double Gummy Berry Juice 24.00 Johnny Black 22.00 Hunters Gold 20.00 Scottish Leader 15.00 Savanna 21.00 Jack Daniels 22.00 Spin 21.00 Southern Comfort 17.00 Brutal Fruit 21.00 Ballantines 15.50 Archers Aqua RTD 22.00 Jameson 22.00 Red Square 25.00 Klipdrift Premium 18.00 Bottled Still Water 12.00 Klipdrift 12.00 Flying Fish 21.00 Klippies & Cola (RTD) 20.00 Castle Light 20.00 Richelieu 12.50 Hansa 18.00 Red Heart 17.00 Amstel 20.00 Spiced Gold 17.00 Windhoek Light 20.00 Absolut Vodka 18.00 Guinness 23.00 Malibu 11.00 Gin 12.00 Caramel Vodka 16.00 Swart Sambuca 12.00 Republic Rum 14.00 Jagermeister 17.00 Libido 12.00 Olmeca Tequila Black 17.00 Absinthe 21.00 PO10C 12.00 Redline Vodka 10.00 Cookies & Cream Liqueur 14.00 Rooi Sambuca 11.00 Lime 2.50 Blou Sambuca 11.00 Passion Fruit 2.50 Inferno 12.00 Rootbeer 7.00 Bubble gum Tequila 11.00 Sparberry 13.00 Stroh Rum 22.00 Tonic Water 10.00 Tang Sours 12.00 Tomato Juice 13.00 Poncho Coffee Tequila 18.00 340ml Gaskoeldrank kannetjies 13.00 Altos Reposa Tequila 21.00 Red Bull 23.00 Bols Blue 11.00 Zoerdoef 11.00 Nachtmusik 11.00 Hunters Dry 20.00 Amarula Liqueur 11.00 Savanna Light 21.00 Kahlua 12.00 Storm 21.00 Peppermint Liqueur 11.00 Smirnoff Double Ice Black 24.00 Coke(Postmix Machine) 7.00 Klipdrift Black Gold Liqueur 15.00 Soda 7.00 Cane 10.50 Sprite 7.00 Strawberry Tequila 13.00 Grenadine 2.00 Olmeca Tequila Silver 15.50 Coke Light 10.00 Savanna Loco 21.00 Appletizer 15.50 Hunters Extreme 21.00 Craft Biere: Devils Peak First light golden ale Darling slow brew lager Cluver and Jack apple cider Jack Black Lumber Jack Amber Ale Cape Brewing Company Pilsner Cape Brewing Company Amber Weiss Cape Brewing Company IPA Dragon Fiery Ginger Jack Black lager

Rooiwyne Nederburg Merlot Nederburg Baronne Nederburg Cabernet Sauvignon Durbanville Hills Shiraz Durbanville Hills Merlot Bob s Your Uncle Rooi (500ml) Arabella Pinotage Arabella Merlot Swartland Cabernet Sauvignon Rosé Bob s Your Uncle Rosé (500ml) Arabella Natural Sweet Rosé Dorstdy Hof Natural Sweet Rosé Witwyne Nederburg Lyric Nederburg Sauvignon Blanc Arabella Sauvignon Blanc Arabella Chardonnay Two Oceans Sauvignon Blanc Drostdyhof Extra Light Drostdyhof Adelpracht Nederburg Chardonnay Cellar Cask Johannisberger (Semi-soet) Bob s Your Uncle (500ml Droë Wit) R140 R115 R150 R140 R140 R60 R115 R115 R140 R60 R105 R105 R105 R105 R95 R95 R85 R85 R95 R105 R75 R60 Vonkelwyne JC le Roux (Le Domaine Wit) R82.50 JC le Roux (La Chanson Rooi) R82.50 Pech Royale (Wit) R62.50

Gastehuise in Pothefstroom Nader aan Snowflake (2km radius) 1. Just Tiffany Charmaine 0828982404 2. Rooshoek Dr Frans v Rensburg 018 2974084 072 196 8848 3. Tapestries Garden Chretienne Burger 018 2974856 082 465 9754 4. Willows Garden court hotel 018 2976285 5. Hill Manor https://www.airbnb.com/rooms/6570700#host-profile 6. Elizabeth s Manor 018 297 5561 7. Herberg vir Afika :071 690 7986 8. Adato Guest House 018 294 5244 9. Alec Wright s Guest House 018 297 4120 082 891 2508 10. Willows Garden Court Hotel 018 2976285 Verder geleë in dorp 11. Goedgedacht gastehuis Sarita 0823750572 saritadup@telkomsa.net www.guestgoedgedachtpotch.co.za 12. Grey Manor 018 294 4225 079 524 4071 info@gmguesthouse.co.za 13. Emperor Guest House 083 628 6166 www.ancientemperor.co.za 14. Ma Chachet 018 2976980 082 227 5557 15. Akkerlaan 018 2931213 018 2970717 16. Anne s place Reinette 0823351295 17. Lemon Blossom 018 2971137 086 544 3217 18. Leopard Lilly 0794376509 19. Huys ten Bosch 018 2944310 20. Syringa gastehuis 018 2976335 083 726 0856 21. Shady Acres 018 2905773 082 928 8778 22. Cosy Cottage Dr Peet Van Rensburg 018 2905710 083 335 4857 23. The Venue & Guestrooms On Site Reinette De Kock 018 290 8070 onsite@alsgroup.co.za

Snowflake in-house Sound and lighting Main PA system Audiocenter Active Line Array 12 x Duel 8 Line Array tops 6 x Duel 18 Subs Combined power 25KW sufficient for 1500 people Delay PA system Citronic passive system 8 x 10 Full range speakers Processed via DBX Drive rack Mixer Allen and Heath GLD 80 48ch Inputs 20ch Mix outs 8ch FX outs Allen and Heath Dsnake AR2412 24ch Inputs (On Stage) 12ch Outputs In-house available accessories 2 x Peavey PV100 Microphones 2 x Mic Stands 2 x Stereo DI boxes Various XLR to XLR and Jack to Jack cables Lighting 8 x High power LED Par cans RGBWAUV (FOH) 3 x High power LED Par cans RGBWAUV (Dance Floor) 3 x High power LED Strips UV (Dance Floor) 2 x LED Effect lighting (Dance Floor) 1 x 250w HMI Follow spot 1 x DMX controller (Scan control) Snowflake in-house Sound and lighting Main PA system Selenium Passive PA system 2 x Duel 12 tops 4 x Single 18 Subs Combined Power 5KW sufficient for 400 people Delay PA system

Citronic passive system 8 x 10 Full range speakers Processed via DBX Drive rack Mixer Allen and Heath PA 20 Analogue 20ch Inputs 2ch Mix outs 2ch FX outs Snake 16ch Inputs (On Stage) 4ch Outputs Please let me know if you have any questions or concerns. Regards Bertus Roux (Technical) 0845100776