Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Similar documents
Van hier tot daar - 05 *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Primêre Skool Jordania

JERSEY SA. Nuusbrief

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

DIE QUINTUS PORK BELLY

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

Hoe het Coke ontstaan? *

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

Ligte gedigte en dinge

Van hier tot daar - 02 *

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Welkom by Koekela Huiskafee

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

AANSOEK OM NIE-LID REKENING. Aangeheg vind u die ondergenoemde relevante vorms vir voltooiing van u aansoek:

Page 1 of 8

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

Makadamia bemesting beginsels

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

MADELEINES MADELEINES

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

ONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

Chocolate Chip Peanut Butter

DASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN

GRAAD R OOREENKOMSVORM 2018

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

Moet nie agter. gelaat word nie. Ons is in vlug, is jy aan boord?

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

Pork belly roast. Ingredients. Method

UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011

sweetcorn tert Metode:

WYN- EN SPIRITUSRAAD. Skema vir Geïntegreerde Produksie van Wyn. Geïntegreerde Produksie Van Wyn: Handleiding vir die Plaas.

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

STUDIEVELD B LETTERKUNDE 1: FABELS EN MITES LES 1

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

Muffins Steak & Ale Tin Pies

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH

DE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans

Market comment Markkommentaar. May/Mei 2018

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

Sjokolade-mousse-terrien

Lentil Curry. Ingredients

HOSPITALITY STUDIES GRADE 11

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

BIOMECTIN. Reg. No. L 7979 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1112

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE


Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

ASYN-POEDING MENG SAAM

ANCHOR PARSBOEK 2012 WINE YEAST THE LEADING NEW WORLD WINE YEAST BRAND

Die volgende dokumente moet die inskrywingsvorm vergesel:

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

VETKOEK OR BREAD DOUGH

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

Transcription:

ORANJE LONE IRP5 PROSEDURE VIR AUGUSTUS 2016 Stap 1 : Werk altyd op die heel nuutste Oranje Lone opdatering. Daar mag gereelde opdaterings verskyn om u werk makliker te maak of om indien nog bestaan, program foute te korrigeer. Die nuutste is huidiglik Oranje Lone 2016g wat gebruik moet word. www.oranjelone.com/files/loneupg2016g.exe of later (http://www.oranjelone.com/files/loneupg2016g.exe) Stap 2 : Vul al die nodige velde in die personeellêer. (Enrolment + Personal data) Vul alle ligblou blokkies in. Let op na die nuwe adresse soos nou deur SARS verlang. Die adres blokkies is nie almal blou nie maar moet ook ingevul word. Tik die adres by die eerste werknemer in en kan dan oorgedra word na almal - kliek op GROUP / COPY ADDRESSES Maak seker dat die "Taxnumber" ingevul is vir elke werknemer indien beskikbaar - anders mag daar boetes wees. Die "Reference number" vir elke employee moet leeg wees. "Over deduction" en "Fixed Rate" moet gestel wees op Nee Redekode moet gestel wees op : 00 = Nie van Toepassing. Daar bestaan SPOED opstel opsies onder "Group" by die menu bo. Werknemers wat kontant betaal word en nie oor 'n bankrekening nommer beskik nie, moet die "Account type" veld 3240 aangedui wees as 'n "0". Tik die "0" sonder die aanhalingstekens in. Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is. Stap 4 : Maak 'n duplikaatstelsel van die huidige lone en doen die IRP5 opgawe op die duplikaatstel, en nie op die huidige loonstelsel nie. Prosedure om n duplikaatstel te maak: Verlaat Oranje Lone. Maak die duplikaatstel in Windows self. Dubbelkliek My Computer Dubbelkliek local disk c: Dubbelkliek o_lone regskliek op die huidige jaar se loonstelsel bv. LONE2016 en kies "copy". Regskliek weer op enige oop plek en kies "paste" om byvoorbeeld "copy of LONE2016" te kry. Rename dit dan na LONE2016AUG of enige onderskeidende naam. Die rede waarom daar op n aparte loonstelselsel gewerk word vir IRP5 doeleindes, is dat wanneer jy uitstaande irp5'e skep, dit ook betaallêers sal skep van persone wat nie meer in diens is nie. Stap 5 : Sorg dat die geposte periodes slegs strek van ongeveer 1 Maart 2016 tot ongeveer 31 Augustus 2016. As die periodes 'n paar dae voor of daarna begin is dit in orde. Indien u maandeliks betaal behoort daar net 6 periodes te wees en indien u weekliks betaal moet daar

net 26 weke wees. Periodes kan uitgehaal word in die betaallêer. Dit word gedoen by Setup/Opstelling/Periodes Stap 6a : Stel die belasting jaar na 2017. Gaan na SARS Efiling / Skepper info / Kies 2017 in die combobox / kliek dan op "Verander jaar" of Change Year. Indien die navigator se merke swart is - kliek daarop om dit te stoor. Stap 6b : Kliek dan op Set correct date for bi-annual return (ook by Skepper Info) Stap 7 : Skep uitstaande betaallêers vir IRP5 doeleindes Gaan na Enrolment Kliek op die button "Create Paysheets for IRP5 purposes" (Die button is langs "IRP5 information") Stap 8 : Company information Gaan na "Company information" en vul alle velde in. Onder aan die bladsy is daar twee reference numbers : Die boonste een is die SDL reference en die onderste een die UIF reference. Vul dit asb in. Vul ook die Trade Classification in. Verwys na die VAT 403 Trade classification guide. Vra jou ouditeur of plaaslike ontvanger vir die info. Stap 9 : Herkodeer slegs indien kodes nie aanvanklik opgestel was nie. Doen HERKODEER slegs indien die inkomstes en verdienstens nie reeds gekodeer is nie. Gaan na "Download clock data + wage run" Herkodeer elke verdiensste deur op elk te dubbelkliek. Die belasbare persentasie behoort 100% te wees by elk. Gewoonlik is alle kodes 3601 maar gebruik die zoem opsie om die regte een te kies. Verander die oortyd kodes - 3607 bestaan nie meer nie en die oortyd kodes is ook nou 3601. Medies deur werkgewer betaal se kode is 3810 Kliek stoor en uitgang op elke verdienste. Herkodeer slegs die volgende aftrekkings : Rek nr 11 belasting = maak dit kode 4101, belasting persentasie 0 Rek nr 12 Uif = maak dit kode 4141, belasting persentasie 0 'n Mediese fonds aftrekking sal wees bv. 4005 met persentasie 0 en pensioen aftrekking se kode is bv 4001 met persentasie 100, en kodeer dan enige aftrekking slegs indien dit 'n ooreenstemmende belasting kode het. Aftrekkings soos winkel, spaar, ens. word nie gekodeer nie. Kliek stoor en uitgang op elke aftrekking Om te herkodeer : Gaan na SARS Efiling / Betaalgeskiedenis Kliek op "Herkodeer belastingkodes volgens opstelling"

Daar moet nie weer SDL of UIF bygewerk word by Betaalgeskiedenis nie - Oranje Lone 2012 doen dit reeds periode vir periode. Stap 10 : Verwerk Betaalgeskiedenis Verwerk van IRP5 sertifikate Gaan na SARS Efiling / IRP5 / IT3a Vul die opsies in - Begin werkspan : A (of hou leeg) Eind werkspan : zzzz (om almal in te sluit) Begin werknemer : 1 Eind werknemer : tot laaste klok nommer of groter as laaste klok nommer Kies die rekonsiliasie periode as 201608 Maak seker dat die opsies soos hierbo ingevul is, anders sal die die betaalstate en sertifikate uitgehaal word wat nie by die opsies ingesluit is nie. Kliek dan op "Verwerk betaalgeskiedenis" Die inhoud van die sertifikate rakende verdienstes en aftrekkings is nou in 'n tabel wat vir elke werknemer besigtig kan word deur net op sy naam te kliek op die tabel links. Die tabel regs sal dan die data vertoon. Die volgende stap is om die data te inspekteer vir ooglopende foute. Stap 11 : Rekonsiliasie U moet rekonsilieer voordat die sertifikate aan SARS gestuur word. Gaan na SARS Efiling / IRP5 / IT3a Kliek op "Rekonsiliasie" Maak seker die rekonsiliasie tabel beskik oor 9 kolomme wat UIF,SDL PAYE insluit Kies dan die begin en eind periodes vir elke maand. Kliek op die SAKREKENAAR. Gaan dan na of die totale van UIF SDL en PAYE ooreenstem met die opgawes wat deur die jaar ingedien is. Indien nie - ondersoek en vergelyk die maandelikse uiteensetting soos Oranje Lone dit in die tabel weergee en kyk by watter maande die probleem lê. Stap 12: Regstelling indien nie rekonsilieer nie Indien u nie rekonsilieer nie en foute opgespoor is kan regstellings gedoen word aan die betaalgeskiedenis. Die betaalgeskiedenis is egter die weergawe van hoe u betalings aan werkers gemaak het en die betaalgeskiedenis mag slegs verander word as die werklike uitbetaalsyfers verskil van die betaalgeskiedenis vanwee foutiewe posterings. Om die betaalgeskiedenis te verander by SARS Efiling/betaalgeskiedenis - kliek op REDIGEER en verander eenvoudig die tabel. Daar bestaan opsies om die tabel te filter per periode /per werker /per rekening (gesamentlik of afsonderlik) om vinnig by verlangde data uit te kom. As

die rekonsiliasie uit is vir April maand, kan u bv net daardie periode filter om net April maand te vertoon. Let wel dat indien u betaalgeskiedenis verander het, die oorspronklike data ook verander en dan slegs beskikbaar is by die opsoek van vorige betaalstate in die betaallêer. Nadat veranderinge aan die betaalgeskiedenis gedoen is, moet vanaf Stap 10 weer gedoen word. Stap 13: Skep SARS lêer Voordat u die SARS lêer skep moet die volgende opsies ook ingevul wees : Op die bladsy SARS Efiling/ Skepper Info, alle velde hierop moet ingevul wees. Kies die IRP5 no - die heel boonste nommer behoort voldoende te wees. Kies verskillende reekse moet vir elke stelsel gekies word wat u indien. Stel die lewendige indikator op TEST verander na LIVE sou die TEST slaag. Vul die ander opsies in. Op die SARS Efiling / IRP5/IT3(s) bladsy Die opsies moet ingevul wees - dieselfde as toe u die verwerking van die betaalgeskiedenis gedoen het. Begin werkspan - hou leeg Eind Werkspan - zzzz Begin Werker en eind werker moet almal insluit Kies dan die "Period of reconciliation" : - kies 201608 Kliek dan op "Skep Sars lêer" Die SARS lêer en foute kan dan besigtig word op die "foute bladsy" of op die IRP tekslêer. Doen vervolgens stap 14 om foute op te los Stap 14 : Foutkodes Maak die foute reg wat Oranje Lone of SARS uitwys. Stap 15 : Import van payroll file op SARS Die "payroll file" wat ingevoer word sal in die betrokke loonstelsel se gids wees met die naam IRP5.17A Voorbeeld : c:\o_lone\lone2016\irp5.17a met c:\ = hardeskyf o_lone = lonegids lone2014 = lonestelsel of company of payroll IRP5.14A = die tekslêer wat ingevoer ("import ") word

Moenie die tekslêer met Excel of Word open nie - slegs met NOTEPAD sou u verlang om dit te besigtig.