NAAM EN VAN VAN LEERDER:

Similar documents
Die volgende dokumente moet die inskrywingsvorm vergesel:

GRAAD R OOREENKOMSVORM 2018

AANSOEK OM NIE-LID REKENING. Aangeheg vind u die ondergenoemde relevante vorms vir voltooiing van u aansoek:

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Aansoek om Toelating tot Skool

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

Primêre Skool Jordania

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Van hier tot daar - 05 *

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

JERSEY SA. Nuusbrief

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

Page 1 of 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

ALGEMENE INLIGTING GENERAL INFORMATION 1. DATUM VAN FEES DATE OF FESTIVAL 2. LIGGING LOCATION 3. TARIEWE TARIFFS

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

CHISTIANA DELWERSFEES

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 03 SEPTEMBER 2010 / 03 SEPTEMBER GENERAL NOTICE LIQUOR NOTICE NO. 02 OF 2010 LIQUOR ACT, NO. 6 OF 201

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

WET OP DIE INDIENSNEMING VAN OPVOEDERS 76 VAN 1998 i * [GOEDGEKEUR OP 30 SEPTEMBER 1998][DATUM VAN INWERKINGTREDING: 2 OKTOBER 1998] (Engelse teks

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette igazethi YePhondo Kasete ya Profensi Provinsiale Koerant Vol. 18 MAY KIMBERLEY, 6 MEl 2011 No

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

2 No PROVINCE OF THE NORTHERN CAPE PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 4 NOVEMBER 2011 ANNUAL PRICE INCREASE FOR PUBLICATION OF A LIQUOR LICENCE:

Van hier tot daar - 02 *

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS

FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Makadamia bemesting beginsels

DIE QUINTUS PORK BELLY

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

Ligte gedigte en dinge

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE


Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

LION. Reg. No.: L 6622 Act /Wet No. 36 of/van 1947

Packaging / Verpakking: 1 L CAUTION VERSIGTIG SIEN INGESLOTE PAMFLET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

Fruitcare. Reg. No.: L 9204 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr.: L 9204 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1513 Namibiese Reg. Nr.

UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Verdere onderwys- en opleidingsfase Graad 10-12

SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH

Moet nie agter. gelaat word nie. Ons is in vlug, is jy aan boord?

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

Chlorpyrifos 480 EC. Reg. No.:L6272 Act /Wet No. 36 of/van 1947

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

n Kapsulesuspensie kontak- en maaginsekdoder vir die beheer van verskeie insekte soos aangedui.

Welkom by Koekela Huiskafee

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

Hoe het Coke ontstaan? *

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

BIOMECTIN. Reg. No. L 7979 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1112

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

SPRAYFILM 10. Reg. No.: L 7120 Act /Wet No. 36 of/van ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL: terpenic polymer / terpeen polimeer..

AIDS. HElPl1NE. We oil Irawm he power to pment kiidc. Prevention is the cure EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

MEDIAVRYSTELLING (English below) 24 Maart 2018 Vir onmiddellike vrystelling. Woolworths se kaas maak geskiedenis met twee in n ry

METHOMYL 90 SP. Reg. No. L 7189 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1084

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

GOVERNMENT NOTICES GOEWERMENTSKENNISGEWINGS

Transcription:

KOSHUISAANSOEK 2019 NAAM EN VAN VAN LEERDER: GRAAD IN 2019: HUIDIGE SKOOL: INSKRYWINGSDATUM:

(Voltooi asseblief alle besonderhede volledig) BESONDERHEDE VAN LEERDER Van: Volle name: Noemnaam: Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Leerder selfoonnommer Posisie in gesin: uit Huistaal: Kerkverband: MEDIESE BESONDERHEDE VAN LEERDER Mediese fonds: Plan: Kontaknommer van hooflid: Lidnommer: Hooflid: Huisdokter: Dokter - kontaknommer: Kroniese siekte/allergieë/medikasie: Persone wat gekontak moet word in tye van nood: Naam Kontaknommer Verwantskap Verklaring deur persoon verantwoordelik vir mediese koste: Hiermee gee ek, in my hoedanigheid as ouer/voog, toestemming aan enige verantwoordelike persoon in diens van Hoërskool Waterkloof Koshuis om vir en namens my, ten behoewe van (leerder) op te tree indien mediese sorg vereis word. Ek versoek ook die mediese diensverskaffer om, indien ek nie beskikbaar is nie, wel voort te gaan met die mediese sorg aan bogenoemde leerder. Ek onderneem om alle mediese koste te vereffen. Handtekening: Ouer/Voog Getuie

GESINSBESONDERHEDE VAN: VOLLE NAME: TITEL: HUWELIKSTATUS: ID-NOMMER: WERKGEWER: BEROEP: WERKSADRES: VADER MOEDER TELEFOONNOMMER: (W) TELEFOONNOMMER: (H) SELFOONNOMMER: FAKSNOMMER: POSADRES: WOONADRES: E-POSADRES: PERSOON VERANTWOORDELIK VIR KOSHUISREKENING Van: Titel: Werkgewer: Woonadres: Telefoonnommer: (w) Selfoonnommer: Volle name: ID-nommer: E-posadres: Posadres: Telefoonnommer: (h) Faksnommer:

KONTROLELYS 1. Afskrif van vader en moeder se identiteitsdokumente 2. Afskrif van rekeningpligtige se identiteitsdokument (indien nie ouers nie) 3. Afskrif van identiteitsdokument OF geboortesertifikaat van leerder 4. Deposito 5. Afskrif van nuutste rapport ONDERNEMING VIR DIE BETALING VAN KOSHUISFOOIE EN VERKLARING JA NEE Ek is bewus daarvan dat ek/ons verantwoordelik vir alle prokureurs- en eie-kliëntkostes is wat spesifiek betrekking het op opsporing en invordering van uitstaande rekenings, asook enige ander fooie en kostes reeds aangegaan of wat in die toekoms aangegaan mag word, soos voorsien in die Skuldinvorderingswet van 1998. Ek/ons verleen hiermee toestemming dat my/ons naam/(e) op buro s gelys mag word as n wanbetaler indien daar enige bedrag uitstaande ingevolge hierdie ooreenkoms is. Ek verleen ook verder hiermee toestemming dat navraag gedoen mag word by enige buro om my kredietwaardigheid te bevestig of om my op te spoor. Die rekeningpligtige (ouer/voog) van die kinders kies hiermee die adres soos in die inskrywingsvorm hiervoor vermeld as hul domicillium citandi et executandi vir alle doeleindes van moontlike kennisgewing wat aan sodanige rekeningpligtige (ouer/voog) gerig moet word. Enige verandering daarvan sal deur die ouer skriftelik aan die skool oorhandig word. Ek, die ondergetekende, (volle name en van) ouer/voog van die volgende leerder/s (volle name en van van elke leerder): 1. Graad: 2. Graad: verklaar hiermee dat ek, die ondergetekende, aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van die koshuisfooie en moontlike heffings/deposito s wat uit hoofde van my verbintenis met Hoërskool Waterkloof Koshuis betaalbaar is en jaarliks deur die Beheerliggaam bepaal word, en dat ek daarvan bewus is dat ek vir alle opsporingskoste, invorderingskoste, asook prokureurs- /kliëntekoste verantwoordelik sal wees, indien die agterstallige rekening aan n prokureur of skuldinvorderaar oorhandig sou word vir invordering. n Deposito van R2 500,00 is betaalbaar vir nuwe leerders vir toelating. n Eenmalige breekskadedeposito van R500,00 is met toelating betaalbaar. Koshuisfooie is kwartaalliks vooruitbetaalbaar om die leerder se plek te verseker. Die kwartaallikse paaiement is op die eerste dag van die kwartaal betaalbaar. Indien die kwartaallikse bedrag nie sewe dae na aanvang van die kwartaal betaal is nie, sal die leerder se verblyf in die koshuis ontsê word. Maandelikse betalings word slegs aanvaar indien n debietorder vir Januarie tot November onderteken word. Die koshuis behou die reg voor om die agterstallige rekening van die rekeningpligtige te verhaal. Die leerder se plek in die koshuis is vir die hele jaar gereserveer. Indien die leerder gedurende die jaar die koshuis verlaat, word die betaalde koshuisfooie verbeur. Die rekeningpligtige sal dus steeds vir die jaarlikse uitstaande koshuisfooie verantwoordelik wees. Enige skade wat deur n leerder veroorsaak word, sal onder die aandag van die rekeningpligtige gebring word. n Volledige faktuur vir die herstel van die skade sal aan die rekeningpligtige oorhandig word. Ek onderneem om die koshuisfooie soos volg te betaal: Maandeliks met n debietorder Kwartaalliks vooruitbetaalbaar Eenmalige betaling voor 28 Februarie 2018

Geteken te Pretoria op hierdie dag van 20. Handtekening van rekeningpligtige OF INSTANSIE VERANTWOORDELIK VIR REKENING Naam van instansie: Kontakpersoon: Telefoonnommer: Faksnommer: Fisiese adres: Posadres: E-posadres: STEMPEL VAN INSTANSIE HANDTEKENING VAN GEVOLMAGTIGDE

BUITEMUURSE AKTIWITEITE Ek/ons, die ouers/voogde van die leerder, is bewus daarvan dat leerders van tyd tot tyd aan buitemuurse aktiwiteite van Hoërskool Waterkloof en Hoërskool Waterkloof-koshuis deelneem. Dit sluit die bywoon van gesellighede en besoeke aan winkels en ander geleenthede in. n Verantwoordelike persoon in diens van die koshuis se goedkeuring word verlang, sodra die leerder die koshuisterrein verlaat en sonder toesig is. Ek/ons het geen beswaar indien die leerder aan bogenoemde aktiwiteite deelneem nie, mits die leerder die nodige toestemming verkry het van die verantwoordelike koshuispersoneellid. Ek/ons aanvaar dat die leerder hom/haar te alle tye sal gedra en hom/haar nie skuldig sal maak aan enige wangedrag wat tot n besering of oortreding van enige koshuis- of skoolreëls aanleiding kan gee nie. Ek/ons vrywaar ook hiermee Hoërskool Waterkloof en Hoërskool Waterkloof Koshuis, sowel die personeellede van die skool en koshuis, van enige tipe eis teen die genoemde instansies en persone, indien die leerder hom/haar wel aan n oortreding, wangedrag of besering tydens deelname aan bogenoemde aktiwiteite skuldig maak. ONDERNEMING DEUR OUER/VOOG Ek/ons neem kennis dat daar soms verpligte toe-naweke is waartydens die leerders die koshuis moet ontruim en ek/ons onderneem om die leerder af te haal en terug te besorg. Die toe-naweke sal aan die begin van die jaar skriftelik aan ouers gekommunikeer word. Daar word verder onderneem om die owerhede van Hoërskool Waterkloof Koshuis onmiddellik in kennis te stel indien enige persoonlike inligting van die rekeningpligtige sou verander. Ek/ons as ouers/voog onderneem om seker te maak dat die leerder alle reëls van Hoërskool Waterkloof Koshuis sal nakom. Ek/ons as ouers/voog onderneem ook om die reëls van die koshuis ten opsigte van die afhaal, terugbring en besoeke aan die leerder na te kom. Ek/ons as ouers/voog bevestig hiermee dat ek/ons die algemene inligting, sowel as die finansiële verpligtinge bestudeer het en dat ons (ouer/(s)/voog en kind) die inhoud aanvaar en eerbiedig. Hiermee verklaar ek, ouer/voog dat die inligting wat ek verskaf het, waar en korrek is. Handtekening van ouer/voog Datum GETUIES: 1. Handtekening Volle name en van 2. Handtekening Volle name en van

ONDERNEMING DEUR LEERDER Hiermee onderneem ek, (volle name en van van leerder ) om alle reëls, regulasies en voorwaardes van die koshuis en die skool te alle tye na te kom en om my aan die gesag wat oor my aangestel is, te onderwerp. Ek beloof om te alle tye goedgemanierd en hoflik teenoor mede-leerders en personeel op te tree. Handtekening van leerder Datum VIR KANTOORGEBRUIK TOELATING Leerder aanvaar JA NEE Voorwaardelike toelatingsvereistes: Toelatingsdatum: Verwysingsnommer: HANDTEKENING VAN KOSHUISHOOF DATUM

MEDIESE VRYWARINGSVORM VIR KOSHUISLEERDERS Ek, (volle naam en van), ID-nommer:,ouer / voog van die leerder (volle naam en van),, geboortedatum:, gee toestemming dat die volgende medikasie toegedien mag word terwyl die leerder in die koshuis is. Merk in die onderstaande tabel watter medikasie die koshuisvoog vir u kind mag toedien indien nodig. Indien medikasie toegedien is en nie die regte effek gehad het nie, sal die koshuisleerder na 'n dokter geneem word. Annemie Klopper sal die dokterafspraak die volgende oggend maak indien die leerder se sieketoestand dit noodsaak en dan die ouer inlig. Geen medikasie sal toegedien word indien "ja" nie as opsie aangedui is nie of indien die vorm nie geteken is nie. OUER/VOOG SE E-POSADRES: OUER/VOOG SE SELFOONNOMMER/(S): Medikasie Indikasie Dosering Ja Nee Allergex Antihistamine 1-4 tablette daagliks, verdeel in dosisse oor 24 uur. (6 uurliks) Allergex cream Skin allergies Soos benodig Anethaine cream Antihistamine Op byt- en steekplekke aangewend Alcophyllex Mucolytic Volwassenes en kinders oor 10 jaar: 5-10 ml 3 keer per dag. (8 uurliks). Onder 10 jaar: 2.5-5ml 3 keer per dag (8 uurliks). Cipla Loperamide Diarrhoea Volwassenes: 2 tablette. Kinders: 1 tablet Betadine ointment Antiseptic Direk op wond aangewend Burn gel dressing Burn wounds Eenmalig aangewend Hyospasmol Antispasmodic 1-2 tablette 4 keer in 24 uur in opgedeelde dosisse. (6 uurliks) Ear drops Acutre Otitis 3-4 druppels elke 4 uur Eye gene Eye preparation 1-2 druppels soggens en saans Medazine tablet Antivertigo and Volwassenes: 1 tablet, 3 keer in 24 uur (8 uurliks). KInders: 6-12 jaar: ½ tablet 3 keer in 24 uur (8 uurliks) antiemetic Panado tablet Analgesic and antipyretic Volwassenes: 1-2 tablette elke 3-4 uur, maksimum 8 tablette in 24 uur (6-8 uur) Kinders 6-12 jaar: ½ - 1 tablet maksimum 4 dosisse in 24 uur. (6 uurliks) Rehydrate Minerals and Slegs genoeg om dors oor 'n tydperk te les solution electrolytes Rennie tablet Volwassenes: Suig 1-2 tablette elke 30min soos benodig met 'n maksimum van 12 tablette in 24 uur. Kinders 8 - Antacid 12 jaar: Suig 1-2 tablette elke 30min soos benodig met 'n maksimum van 8 tablette in 24 uur. Sinuend Decongestant and analgesic Volwassenes: 1 kapsule elke 6 uur, maksimum van 5 kapsules in 24 uur. Kinders 6-12 jaar: 1 kapsule elke 6 uur, maksimum van 4 kapsules in 24 uur. Strepsil lozenge Mouth and throat Suig 1-2 suigpille 3 keer per dag (8 uurliks) preparations Venteze inhaler Sympathomimetics 1-2 dosis/se elke 4 uur soos benodig. 1 2 3 4 5 6 Medikasie wat deur ouer aan leerder gegee is wat deur die koshuisvoog aan die leerder uitgedeel moet word, veral kroniese medikasie. Naam van medikasie Indikasie Dosis Hoe gereeld Hiermee gee ek, (volle naam en van), ID- nommer:,ouer / voog van die leerder (volle naam en van),, geboortedatum:, toestemming dat indien my kind 'n mediese noodgeval beleef wat hospitaalbehandeling vereis, hy/sy per ambulans (Emer-g-med) geneem mag word. Ek verstaan dat my kind nie in 'n privaat voertuig hospitaal toe geneem sal word nie. Ambulanskoste sal deur die ouer/voog se mediese fonds betaal word. Indien geen mediese fonds nie, beloop die ambulanskoste R1 500. HANDTEKENING VAN OUER/VOOG NAAM EN VAN IN DRUKSKRIF DATUM

BUITEMUURSE-AKTIWITEITE WAARAAN DIE LEERDER DEELNEEM/DEELGENEEM HET: 5.1 SPORT SPORTSOORT SPAN BYEENKOMS POSISIE ITEM PROVINSIALE KLEURE NASIONALE KLEURE HOOGSTE MERIETETOEKENNING JAARTAL 5.2 KULTUUR AKTIWITEIT JAARTAL HOOGSTE MERIETETOEKENNING 5.3 LEIERSPOSISIES POSISIE JAARTAL