SPRAYFILM 10. Reg. No.: L 7120 Act /Wet No. 36 of/van ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL: terpenic polymer / terpeen polimeer..

Similar documents
FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

Fruitcare. Reg. No.: L 9204 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr.: L 9204 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1513 Namibiese Reg. Nr.

TALENDO. Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 FUNGICIDE GROUP CODE U7 SWAMDODER GROEP KODE. UN No. / VN Nr.

LION. Reg. No.: L 6622 Act /Wet No. 36 of/van 1947

BIOMECTIN. Reg. No. L 7979 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1112

METHOMYL 90 SP. Reg. No. L 7189 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1084

2,4-D Iso-Octyl Ester

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

BITHOR Dual Action Insecticide Reg. No.. Act/Wet No. 36 of/van 1947

Chlorpyrifos 480 EC. Reg. No.:L6272 Act /Wet No. 36 of/van 1947

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

FOR AGRICULTUAL USE ONLY! SLEGS VIR LANDBOUGEBRUIK! CHLORPYRIFOS 480EC. Reg. No. L 6350 Act/Wet No. 36 of/van 1947 W

Packaging / Verpakking: 1 L CAUTION VERSIGTIG SIEN INGESLOTE PAMFLET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS

Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE

BROWSER. Reg. No.: L 7357 Act /Wet No. 36 of/van 1947

JUDO 50 EC. Reg. No. L 7785 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1104

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

Reg. No. L6032 No. Act 36 of 1947 Reg. Nr. L6032 Wet No 36 van 1947 HERBICIDE GROUP CODE B / E ONKRUIDDODER GROEP KODE

n Kapsulesuspensie kontak- en maaginsekdoder vir die beheer van verskeie insekte soos aangedui.

Isomate F C M CAUTION VERSIGTIG. Pamphlet

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

LEES VOLLEDIGE ETIKET DEEGLIK VOORDAT HIERDIE PRODUK GEBRUIK WORD

Van hier tot daar - 05 *

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

sweetcorn tert Metode:

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Sjokolade-mousse-terrien

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

VOORWOORD. Lallemand: Natural solutions that add value to the world of winemaking DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND DIE LALLEMAND FILOSOFIE

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

Mari Wasserman Berakah Makadamia Proewe

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC

MADELEINES MADELEINES

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

DIE QUINTUS PORK BELLY

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Makadamia bemesting beginsels

Kerrie perskes. Pickled Fish

Chocolate Chip Peanut Butter

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

Pork belly roast. Ingredients. Method

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

JERSEY SA. Nuusbrief

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Mari Wasserman Avokado Proewe

Lentil Curry. Ingredients

Hou die herfskommandowurm enige risiko in vir aartappelproduksie?

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

SOME ASPECTS OF THE OIL AND MOISTURE CONTENTS OF AVOCADO FRUIT

WYN- EN SPIRITUSRAAD. Skema vir Geïntegreerde Produksie van Wyn. Geïntegreerde Produksie Van Wyn: Handleiding vir die Plaas.

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

VOORWOORD. Lallemand Inc. is n private. Lallemand Inc. is n Kanadese. Lallemand Inc. glo dat GESKIEDENIS & AGTERGROND VISIE & MISSIE LALLEMAND

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

Suurlemoengegeurde malvapoeding

UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies.

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

GOEWERM ENTSKENN ISGEWINGS

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

Goeie bestuur gee jou n voorsprong

HOSPITALITY STUDIES GRADE 11

THE INFLUENCE OF WET PICKING ON POST HARVEST DISEASES AND DISORDERS OF AVOCADO FRUIT

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS:

OORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA

Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

Transcription:

SPRAYFILM 10 Reg. No.: L 7120 Act /Wet No. 36 of/van 1947 A non-ionic sticker and spreader designed to control the effective lifespan of insecticides, herbicides, fungicides and foliar fertilizers. Nie-ioniese kleef- en verspreidingsmiddel vir die verlenging van die effektiewe leeftyd van insekdoders, onkruiddoders, swamdoders en blaarvoedingsmiddels. ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL: terpenic polymer / terpeen polimeer.. 902,4 g/l Registration holder / Registrasiehouer: ARYSTA LifeScience South Africa (Pty) Ltd Co. Reg. No./Mpy. Reg. Nr.: 2009/019713/07 7 Sunbury Office Park, Off Douglas Saunders Drive, La Lucia Ridge, South Africa, 4019 Tel: 031 514 5600 Contents/Inhoud (l) Batch No. / Lot Nr.: Date of manufacture: / Datum van vervaardiging: U.N. No. Not regulated READ THE LABEL IN DETAIL BEFORE OPENING THE CONTAINER. / LEES DIE ETIKET VOLLEDIG VOORDAT DIE HOUER OOPGEMAAK WORD. For full particulars, see enclosed leaflet. / Vir volledige besonderhede, sien ingeslote pamflet. SPRAYFILM 10/10/02/2011.1 1

SPRAYFILM 10 Reg. No.: L 7120 Act/Wet No. 36 of/van 1947 A non-ionic sticker and spreader designed to control the effective lifespan of insecticides, herbicides, fungicides and foliar fertilizers. Nie-ioniese kleef- en verspreidingsmiddel vir die verlenging van die effektiewe leeftyd van insekdoders, onkruiddoders, swamdoders en blaarvoedingsmiddels. ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: terpenic polymer / terpeen polimeer.. 902,4 g/l Registration holder / Registrasiehouer: ARYSTA LifeScience South Africa (Pty) Ltd Co. Reg. No./Mpy. Reg. Nr.: 2009/019713/07 7 Sunbury Office Park, Off Douglas Saunders Drive, La Lucia Ridge, South Africa, 4019 Tel: 031 514 5600 CAUTION / VERSIGTIG WAARSKUWINGS: Gehoorsaam alle waarskuwings wat van toepassing is op die produkte wat saam met SPRAYFILM 10 gebruik word. Hanteer versigtig. Skadelik indien insluk. Mag matige irritasie van oë veroorsaak. Mag matige irritasie van sinus en long veroorsaak. Beskerm die produk teen temperature by vriespunt van. Berg by bokant 4 O C. Hou die houer dig geseël, moet nie toelaat dat in aanraking kom met die inhoud van die houer nie. Hou buite bereik van kinders, oningeligte persone en diere. Lugtoediening: Stel al die inwoners in die onmiddellike omgewing wat bespuit gaan word in kennis en reik die nodige waarskuwings uit. Moet nie oor of aangrensende gebiede spuit of the spuitstof toelaat om dit te besoedel nie. Alhoewel hierdie middel omvattend onder n groot verskeidenheid toestande getoets is waarborg die registrasiehouer nie dat dit onder alle toestande doeltreffend sal wees nie, aangesien die werking en effek daarvan beïnvloed kan word deur faktore soos abnormale klimaats- en bergingstoestande, kwaliteit van verdunnings, onverenigbaarheid met ander stowwe wat nie op die etiket aangedui is nie sowel as die metode, tyd en akkuraatheid van toediening. Verder aanvaar die registrasiehouer nie verantwoordelikheid vir skade aan gewasse, plantegroei, die omgewing of vir nadelige effek op mens of dier of vir n gebrek aan prestasie van die betrokke middel as gevolg van die versuim van die gebruiker om etiketaanwysings na te kom of as gevolg van die ontstaan van toestande wat nie kragtens die registrasie vorsien kon word nie. Raadpleeg die verskaffer of registrasiehouer in die geval van enige onsekerheid. VOORSORGMAATREËLS: Moet nie dampe inasem nie. Vermy kontak met vel en oë. Dra beskermende rubber handskoene en gesigskerm wanneer die konsentraat hanteer word. Was met en seep na gebruik en na toevallige kontak. Was besoelde klere na gebruik. Moet nie eet, drink of rook tydens meng en toediening nie en voordat hande en gesig gewas is en skoon klere aangetrek is nie. Verhoed wegdrywing van die spuitnewel na ander gewasse, weidings, riviere, damme en areas nie onder behandeling of na naasliggende bronne. Spoel tenk, pype en spuitneuse onmiddellik uit na gebruik met. Leë houers moet DRIEKEER UITGESPOEL word soos volg. Keer die leë houer om oor die spuittenk of mengbak en dreineer vir minstens 30 sekondes nadat die vloei tot 'n gedrup verminder het. Spoel SPRAYFILM 10/10/02/2011.1 2

die houer daarna driekeer uit met 'n volume gelykstaande aan 'n minimum van 10% van die inhoud van die houer. Gooi die spoel by die inhoud van die spuittenk voordat die houer op die voorgeskrewe wyse vernietig word. Vernietig die houer deur gate in te kap en plat te slaan en doen weg daarmee op 'n veilige manier. Moet nie die leë houer vir enige ander doel hergebruik nie. Voorkom besoedeling van voedsel, voer, drink en eetgerei. ALGEMENE INLIGTING: SPRAYFILM 10 vorm n taai elastiese lagie wat aktiewe bestanddele in spuitmengsels op die blaaroppervlak vashou. Hierdie lagie verminder die degraderende invloed wat omgewingstoestande op die effektiwiteit van die aktiewe bestanddele mag hê. Afhangende van die toedieningshoeveelhede en omgewingstoestande word hierdie lagie laag vir laag afgebreek met tydsverloop. SPRAYFILM 10 sal nie spuittoestelle verstop of skuim met toediening veroorsaak nie. Die produk is effektief wanneer dit toegedien word deur middel van lug- en grondbespuiting of konsentraattoedieners. Die produk verbeter die aanvanklike spuitneerslag asook goeie verspreiding van spuitneerslae wanneer dit toegedien word deur middel van lug- en grondbespuiting en konsentraatsproeiers, vir n volledige bedekking van die blaaroppervlak. SPRAYFILM 10 verhoed die verwydering van landbouchemikalieë van blaaroppervlakke deur die aksie van wind en reënval. Die lagie wat vorm kan nagenoeg 25 mm reën weerstaan vir n periode van 7 tot 17 dae afhangende van die toedieningshoeveelheid en gewas wat bepuit is. Die lagie beskerm die spuitneerslag teen ultraviolet bestraling wat die aktiewe bestanddele van sommige landbouchemikalieë vernietig. Vlugtigheid van sommige middels word ook tot n minimum beperk. Die lagie verminder ook die verlies van spuitneerslae as gevolg van die skuur effek van die blare teen mekaar, veral in winderige toestande. SIMPTOME VAN OORMATIGE BLOOTSTELLING: Irritasie van oë en vel mag voorkom. Rooiheid, krapperigheid, swelling en jeukerigheid kan voorkom. NOODHULPBEHANDELING: Inname: Kry mediese advies en toon hierdie etiket aan hom. Oogkontak: Hou ooglede oop en spoel oë dadelik uit met lopende vir ongeveer 20 minute. Kry mediese advies indien irritasie voortduur. Velkontak: Trek besoedelde klere uit en was besoedelde dele deeglik met lopende en seep vir 15 minute. Kry mediese advies indien irritasie voortduur. Inaseming: Verwyder die pasiënt na vars lug. Kry mediese advies indien irritasie voortduur. NOTA AAN GENEESHEER: Behandel simptomaties en ondersteunend. Hou onder mediese toesig. BELANRIKE NOTAS: Vir lugtoediening, moet nie n hoër dosis as wat aanbeveel is gebruik nie. Alle spuitmengsels wat SPRAYFILM 10 bevat, moet toegedien word tydens sonlig periodes, ten minste een uur voor reën verwag word of oorhoofse besproeiing plaasvind, moet toegelaat word na toediening van spuitmengsels. Sonlig gedurende die periode word benodig vir die SPRAYFILM 10 beskermende lagie om te set. Om goeie emulsie te verseker, meng hierdie produk eers vooraf met alvorens dit by die spuitmengsel gevoeg word. Spoel altyd tenks, spuitlyne en spuitstukke onmiddellik na gebruik met uit. n Klein hoeveelheid taai residu mag in tenk agterbly na gespoel is. Die resiue kan help om roes en korrosie te voorkom en sal nie spuitstukke verstop wanneer die toerusting weer gebruik word nie. In die geval waar spuitnewel op onbedoelde oppervlakke beland, kan dit verwyder word met seep en voordat die residu droog is of met premium graad keroseen nadat die film droog geword het. Om die residu te verwyder van geverfde oppervlakke, gebruik standaard produkte ontwerp vir die verwydering van teer van sodanige oppervlakke. SPRAYFILM 10 is mengbaar in spuitmengsels met meeste insekdoders, swamdoders, onkruiddoders en blaarvoedings wat op die blare van plante toegedien word. Die produk moet nie toegedien word binne 30 dae voor oes nie, behalwe wanneer koper bevattende SPRAYFILM 10/10/02/2011.1 3

swamdoders, Bacillus thuringiensis produkte, oplosbare blaarvoedings of enige ander toleransie vrygestelde middels toegedien word. Die gebruik van die produk saam met toleransie vrygestelde middels naby oestyd kan sigbare, ongevraagde residue op gewasse tot gevolg hê. Indien dit n probleem mag wees kan die toedieningshoeveelhede aangepas word of die produk glad nie gebruik word naby oestye nie. Die produk moet nie toegedien word op voedselgewasse indien Bacillus thuringiensis produkte gekombineer word in spuitmengsels met ander insekdoders nie. GEBRUIKSAANWYSINGS: GEBRUIK SLEGS SOOS AANGEDUI. Sien BELANGRIKE NOTAS hierbo. Menginstruksies: Om goeie emulsie te verseker, meng hierdie produk eers vooraf met. Hierdie voorafmengsel moet as die laaste toevoeging tot die spuitmengsel gevoeg word terwyl die spuittenk gevul word, met die menger in werking. Doel van Gebruik: Word gebruik om die aktiwiteit te verleng asook die effektiwiteit te verhoog van landboumiddels en blaarvoedingsmiddels wanneer dit toegedien word deur lug- en grondtoedieningstoerusting op die blare van plante. SPRAYFILM 10/10/02/2011.1 4

TOEDIENINGSDOSISSE: Groentes & Katoen Tee plante & Koffie bome GEWAS: DOSIS: OPMERKINGS: Jong Vrugte Bome: bv. Neut bome en Sitrus bome & Wingerd Volwasse Vrugte Bome: bv. Sitrus bome en ander Vrugte bome Koring, Mielies & Ander Graan Gewasse Turf toedienings: bv. Grasperke, Golfbane en Speelvelde Lugtoediening vir alle gewas situasies waar van toepassing Dien toe in voldoende volume per hektaar (bv. 250 liter tot 1000 liter per hektaar), afhangende van die gewas grootte, stadium en digtheid sodat deeglike benatting van die plante verseker is. Dien toe in voldoende volume per hektaar (bv. tot 500 liter per hektaar), afhangende van die gewas grootte, stadium en digtheid sodat deeglike benatting van die plante verseker is. Dien toe in voldoende volume per hektaar (bv. tot 500 liter per hektaar en indien nodig tot 1000 liter), afhangende van die gewas grootte, stadium en digtheid sodat deeglike benatting van die plante verseker is. Dien toe in voldoende volume per hektaar (bv. tot 2000 liter per hektaar), afhangende van die gewas grootte, stadium en digtheid sodat deeglike benatting van die plante verseker is. Dien toe in voldoende volume per hektaar (bv. 250 liter tot 1000 liter per hektaar), afhangende van die gewas grootte, stadium en digtheid sodat deeglike benatting van die plante verseker is. Dien toe in voldoende volume per hektaar (bv. tot 1000 liter per hektaar), afhangende van die plantegroei digtheid sodat deeglike benatting van die plantegroei verseker is. Moet nie n hoër dosis as wat aanbeveel is gebruik nie. Dien toe in 30 liter tot 50 liter per hektaar, afhangende van die aanbeveling vir lugtoediening vir die produk wat in die tenkmengsel saam met SPRAYFILM 10 gebruik word. NOTA: Voeg altyd SPRAYFILM 10 as die laaste produk by die spuitmengsel. SPRAYFILM 10/10/02/2011.1 5