GRAAD R OOREENKOMSVORM 2018

Similar documents
Die volgende dokumente moet die inskrywingsvorm vergesel:

NAAM EN VAN VAN LEERDER:

Aansoek om Toelating tot Skool

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

AANSOEK OM NIE-LID REKENING. Aangeheg vind u die ondergenoemde relevante vorms vir voltooiing van u aansoek:

Van hier tot daar - 05 *

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

Primêre Skool Jordania

JERSEY SA. Nuusbrief

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

CHISTIANA DELWERSFEES

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

Van hier tot daar - 02 *

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

2 No PROVINCE OF THE NORTHERN CAPE PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 4 NOVEMBER 2011 ANNUAL PRICE INCREASE FOR PUBLICATION OF A LIQUOR LICENCE:

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

WET OP DIE INDIENSNEMING VAN OPVOEDERS 76 VAN 1998 i * [GOEDGEKEUR OP 30 SEPTEMBER 1998][DATUM VAN INWERKINGTREDING: 2 OKTOBER 1998] (Engelse teks

ALGEMENE INLIGTING GENERAL INFORMATION 1. DATUM VAN FEES DATE OF FESTIVAL 2. LIGGING LOCATION 3. TARIEWE TARIFFS

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 03 SEPTEMBER 2010 / 03 SEPTEMBER GENERAL NOTICE LIQUOR NOTICE NO. 02 OF 2010 LIQUOR ACT, NO. 6 OF 201

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette igazethi YePhondo Kasete ya Profensi Provinsiale Koerant Vol. 18 MAY KIMBERLEY, 6 MEl 2011 No

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS

Page 1 of 8

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

AIDS. HElPl1NE. We oil Irawm he power to pment kiidc. Prevention is the cure EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

MEDIAVRYSTELLING (English below) 24 Maart 2018 Vir onmiddellike vrystelling. Woolworths se kaas maak geskiedenis met twee in n ry

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

THE NEL S RIVER DAM OF CALITZDORP, : SOUTH AFRICA S OLDEST WORKING CONCRETE GRAVITY DAM WALL

SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

Welkom by Koekela Huiskafee

DIE QUINTUS PORK BELLY

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

Muffins Steak & Ale Tin Pies

Bruin gesinne se belewenisse van die negatiewe uitwerking van ouerlike alkoholmisbruik

SA Terroir Wine Awards 2008 Concept and Catalogue (catalogue, contact details on pages 3, 4)

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

4. GEBAK / BAKING OPE AFDELING / OPEN SECTION

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Verdere onderwys- en opleidingsfase Graad 10-12

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

Ligte gedigte en dinge

DIE INVLOED VAN BESIGHEIDSRISIKO OP DIE OMV ANG VAN 'noudit

Hoe het Coke ontstaan? *

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie

Moet nie agter. gelaat word nie. Ons is in vlug, is jy aan boord?

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

Johanna J.E. Messerschmidt Departement Kurrikulumstudie, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

INTERNATIONAL STANDARD. Pepper (Piper nigrum L.), whole or ground Specification Part 2: White pepper

DASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN

ONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

SOME ASPECTS OF THE OIL AND MOISTURE CONTENTS OF AVOCADO FRUIT

'N STOCHASTIESE BESLUITNEMINGSMODEL VIR TAFELDRUIFPRODUKSIE TOEGEPAS IN DIE WES- KAAP

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

Transcription:

GRAAD R OOREENKOMSVORM 2018 VOLTOOI MET 'N SWART PEN ASSEBLIEF HET U ENIGE LEERDERS TANS IN HIERDIE SKOOL? Ja Nee LEERDERINLIGTING LEERDER Geboortedatum: Naam van ander leerder(s) : SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK Familiekode: Waglys: A B Nommer op waglys: Registerklas: ID afskrif: Toelatingsnommer: FAMILIE-INLIGTING Oorplasingskaart: Rapport: Geboortesertifikaat: Nasionaliteit: RSA Ander: Kerkverband: Geslag: Manlik Vroulik Bevolkingsgroep: Leerder se taalvoorkeur: Afrikaans Engels Ander: Leerder selfoonnommer: Leerder e-posadres: Toelatingsdatum: Graad in 2018 : Jare in graad vir 2018 : Jare in fase vir 2018 : Voorskoolse opvoeding bygewoon: Formeel Informeel Ander: Geregistreer vir 'n maatskaplike toelaag: Ja Nee Ontvang maatskaplike toelaag: Ja Nee Ontvang kos by die skool: Ja Nee Leerder gaan tuis in 'n koshuis: Ja Nee Naam van koshuis: Metode van vervoer: Privaat Taxi Bus Taxi/Bus registrasienommer: Bestuurder se naam: NAASBESTAANDE-INLIGTING: - GEEN OUER INLIGTING NIE Alternatiewe Verwantskap: Gesinstatus: Beide ouers Enkelouer - Nooit getroud Pleegsorg Kinderhuis Enkelouer - Geskei Ander Hersaamgestel Weduwee/Wewenaar Ouers oorlede: Moeder Vader Geen LEERDERGESONDHEIDSINLIGTING Kroniese siektes: Allergieë: Medikasie: MEDIESEFONDSINLIGTING Lidnommer: Hooflid: HUISDOKTERINLIGTING Besigheidsadres: INLIGTING VAN VORIGE SKOOL/SPEELGROEP/KLEUTERSKOOL Eerste inskrywing van leerder in Gauteng : Ja Nee Het leerder verlede jaar skool bygewoon: Ja Nee Indien wel, watter Provinsie/Land: Vorige skool: Adres: Provinsie: Hoogste graad in vorige skool: Rede vir skoolverlating: Bladsy 1/4 Gaan voort na Bladsy 2...

OUER / VOOG 1 INLIGTING Voorletters: Kommunikasievoorkeur: SMS E-pos Pos Per hand Huis tel: Faks: Beroepstatus: Eie Werkgewer Nie-Professioneel Eie Werkgewer Professioneel Huisvrou Deeltyds Kontrakwerker Pensioenaris Student Tydelik Voltyds Werkloos Beroep: Werkgewer: Werkstelefoonnommer: Werkgewer fisiese adres: Woon die leerder by hierdie ouer?: Ja Nee OUER / VOOG 2 INLIGTING Voorletters: Beroepstatus: Eie Werkgewer Nie-Professioneel Eie Werkgewer Professioneel Huisvrou Deeltyds Kontrakwerker Pensioenaris Kommunikasievoorkeur: SMS E-pos Student Tydelik Pos Per hand Voltyds Werkloos Huis tel: Faks: Beroep: Werkgewer: Werkstelefoonnommer: Werkgewer fisiese adres: Woon die leerder by hierdie ouer?: Ja Nee Bladsy 2/4 Gaan voort na Bladsy 3...

REKENPLIGTIGE- INLIGTING Ouer 1 Ouer 2 Ander A) INDIVIDU Voorletters: Slegs indien 'Ander', voltooi asseblief gedeelte A of B hieronder: B) MAATSKAPPY / BESLOTE KORPORASIE / TRUST Registrasienommer: Faksnommer: Besigheidsadres: Kommunikasievoorkeur: SMS E-pos Pos Per hand Faksnommer: Poskode: Poskode: Amptelike skoolure vir Graad R: Daar is n personeellid op die Gr R terrein teenwoordig vanaf 06:45 tot 13:30. Gr R klasse se dagprogram begin om 08:00 dan moet almal in die klas wees. Dagprogram eindig om 13:00. Daarna gaan die kinders naskool toe of verlaat die terrein. Alle kinders wat nie naskool toe gaan nie, moet nie later as 13:30 afgehaal word nie. Bladsy 3/4 Gaan voort na Bladsy 4...

KONTRAK MET SKOOL TEN OPSIGTE VAN BETALING Ooreenkoms tussen Laerskool Villieria en (Naam van ouer / voog) t.o.v. die betaling van skoolgeld. 1. Laerskool Villieria is 'n Artikel 21 Openbare Skool en mag skoolgelde hef volgens die Suid-Afrikaanse Skolewet (Wet No. 84 van 1996) en die National Educating Policy Act (Wet No. 27 van 1996) - National norms and standards of School Funding. 2. U is aanspreeklik vir die betaling van die skoolgeld soos bepaal ingevolge Artikel 39 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, tensy en tot die mate waartoe u van betaling vrygestel is kragtens hierdie Wet. 3. Indien 'n hof bepaal het dat 'n ander persoon die skoolgeld moet betaal, bly dit steeds die verantwoordelikheid van almal wat as ouers van die ingeskrewe leerder kwalifiseer ooreenkomstig die definisie van (ouer) in die SA Skolewet, om die skoolgeld te betaal. 4. Betaling van skoolgeld aan Laerskool Villieria sal as volg geskied: (Merk asseblief in toepaslike blokkie met kruisie) Eenmalige betaling voor of op die sperdatum soos bepaal tydens die jaarlikse ouervergadering. Afbetaling oor 10 maande. 5. Indien ek agterstallig is met betaling van skoolgelde, sal ek aanspreeklik wees vir die betaling van die kostes aangegaan om dit in te vorder op 'n prokureur- en kliënteskaal. 6. Ek kies hierdie onderstaande adres as my domicilium citandi et executandi vir aflewering of betekening van kennisgewings of pleitstukke. Woonadres (Nie 'n posbus adres nie): 7. Ek / Ons die ouers / voog van onderneem om my / ons te hou by die ooreenkoms soos hierbo uiteengesit. Handtekening van Ouer / Voog: Datum: VRYWARING / TOESTEMMING OM AAN ALLE GEORGANISEERDE AKADEMIESE, SPORT- EN KULTUURAKTIWITEITE DEEL TE NEEM 1. Ek, ouer / voog van gee hiermee toestemming dat hy / sy aan alle akademiese, sport- en kultuuraktiwiteite wat deur die skool op 'n georganiseerde wyse aangebied word, mag deelneem. Om toetse deur die skool ondersteuningsspan met die oog op hulpverlening in skoolwerk of identifisering van probleme te mag aflê. 2. Ek verleen toestemming dat my kind vervoer mag word deur 'n openbare busmaatskappy wat goedgekeur is deur die skoolbestuur. Indien daar slegs 'n klein groepie leerders vervoer moet word, kan daar ouers / onderwysers met wettige bestuurslisensies gevra word om leerders te vervoer. 3. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van die mediese en / of hospitaalrekenings indien van toepassing, in geval van besering wat nie aan die growwe nalatigheid van die verantwoordelike personeel toegeskryf kan word nie. 4. Ek dra my magte as ouer / voog oor aan die Hoof van die skool of sy verteenwoordiger indien mediese of chirurgiese behandeling vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, is hy / sy fisies in staat om aan enige georganiseerde aktiwiteite deel te neem en verkeer hy / sy in goeie gesondheid. 5. Ek bevestig dat alle mediese inligting voorsien in die Afdeling: Leerderinligting van hierdie vorm akkuraat en volledig is. Hierdie inligting mag gebruik word in enige noodgeval. 6. Ek onderneem om die skool in kennis te stel indien enige van bogenoemde inligting verander. 7. Ek onderneem om my kind te ondersteun in die nakoming van die Gedragskode en dissiplinêre stelsel van Laerskool Villieria soos vervat in die Skoolbeleid. 8. Hiermee bevestig ek dat enige beeldmateriaal van my kind gebruik mag word vir enige publikasies van die skool, in watter formaat ookal. Handtekening van Ouer / Voog: Datum: Bladsy 4/4

LAERSKOOL VILLIERIA Graad R DIE VOLLEDIGE LYS VAN DOKUMENTASIE MOET ASB BY HIERDIE AANSOEK AANGEHEG WORD. Daar sonder kan ons nie n leerder registreer nie. 1. Afskrif van kind se geboortesertifikaat. 2. Afskrif van beide biologiese ouers se ID dokument. 3. Bewys van woonplek: SLEGS OORSPRONKLIKE WATER EN ELEKTRISITEIT REKENING (nie ouer as 3 maande nie). Indien u n woning huur en nie n W & L rekening op u naam het nie, moet u n afskrif van die huurooreenkoms aanheg. Indien u privaat huur, of by n familielid inwoon, moet u n beëdigde verklaring van dié persoon, saam afskrif van sy/haar ID aanheg asook n oorspronklike W & E rekening. 4. Afskrif van kind se immuniseringsertifikaat.