VETKOEK OR BREAD DOUGH

Similar documents
MADELEINES MADELEINES

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

COCONUT WAFERS. Variation Omit the coconut and add choc chips/ cherries

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

ROMANY CREAMS. Method

AMARULA Sjokoladekoek

sweetcorn tert Metode:

Suurlemoengegeurde malvapoeding

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

Chocolate Chip Peanut Butter

Carrot and Pineapple Cake

DIE QUINTUS PORK BELLY

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

Sjokolade-mousse-terrien

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

Muffins Steak & Ale Tin Pies

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

Kerrie perskes. Pickled Fish

SPINASIE, SAMPIOEN, SPEK EN FETA QUICHE

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Garlic, Cheddar and Chive Scones

PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI

Voorverhit die oond tot 200 C. Smeer 6 losboom-pannetjies.

Baileys Irish Cream Cheesecake with Chocolate Ganache

Easy Ricotta Cake with Fresh Berries

ASYN-POEDING MENG SAAM

TWO-MINUTE MICROWAVE FUDGE

Kla Kous Resepte. LEKKERGOED Resepte

WINDMEUL KELDER KERRIE AFVAL

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Bacon Onion Rings with Bacon Ranch Dipping Sauce

Hollandse appeltert met n twist

Die lekkerste versiersels

French Onion Zoodle Bake

JEANETTE SE JOGURT TERT

Lentil Curry. Ingredients

Pork belly roast. Ingredients. Method

Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel

MOZAMBIQUE PERI PERI CHICKEN

Mix 1 tin john west mackrel in oil with a tin john west sardines in oil and about 3 john west anchovies blend well and serve

Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles

Halloumi brood. Bestanddele

Koeksister balls. Heavenly bites of a traditional favourite. Preparation time: 30 minutes Cooking time: 25 minutes Skill level: medium.

Dulche-de-leche Gevriesde Kaaskoek

Griddled bavette steak with shallot and red wine sauce

Death by chocolate cupcakes

ROOIWYN TARENTAAL POTJIE WILDSBOBOTIE WILDSVLEIS SCHNITZEL

Tuna Cakes. Makes about 12 tuna cakes

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

Pork Tendeloin with aple Onion and Garlic Gravy

1 lamsboud, ontbeen en soos 'n vlinder oopgesny 125 ml karringmelk 10 ml gegeurde seesout 2,5 ml gemaalde swartpeper

Chocolate Cherry Trifle

Bacon en sweetcorn koekies

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

Prego rolls. Ingredients. Method

Gnocchi with burnt butter and sage

ALLES WAT 116 HOENDER RESEPTE

GROENBOONTJIE RESEPTE EN IDEES

Spyskaart / Menu. We do take-a-ways! Bedien tot 11:30 Served until 11:30 R30 R35 R30 R60 R45 R45 R 45

4. GEBAK / BAKING OPE AFDELING / OPEN SECTION

PINEAPPLE FRIDGE TART

JEUGSKOUGIDS: 2011 KULINÊRE KUNSTE REËLS:

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Van hier tot daar - 05 *

ONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast

Heide-Mari Dissel Tamatie en uie slaai gebottel heerlik oor en in ENIGE gereg.

Welkom by Koekela Huiskafee

Inhoud. Voorwoord. Vanjaar kuier ons op Get Together se stoep en vertel al die stoepstories van al die jare.

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Oven baked risotto. Scones

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Hoe het Coke ontstaan? *

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

signature DISH vegetarian DISH

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

Primêre Skool Jordania

Favourite * Quality Brands


Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Fish and Loaves Recipe Suggestions DESSERTS Double Chocolate Easter Danish

Home Economics Department. S2 Recipe Book

Oven Safe up to 428 F/220 C. Microwave Safe. Dishwasher Safe. Refrigerator Safe. Freezer Safe. *Features Limited Lifetime Warranty.

LIGHT SPONGE. Ingredients. Method

Summer fruit tiramisu

Y8 RECIPES. Academic Year:

COOKING WITH ENTERGY. Breads

Year 7 Recipe Book. Name:... Form:... Teacher:... Weeks Skills Date of Practical Health and Safety Hazard Kitchen. Dips and Dippers Knife skills /

Transcription:

VETKOEK OR BREAD DOUGH VETKOEK OR BREAD DOUGH Hi everyone. Just want to share my husbands baking skills. 3 cups white cake flour 3 cups brown bread flour 4 tsp sugar 3 tsp salt 1 pkt yeast (purple) 700 ml warm water (not to hot) Mix dry ingredients together. Add 500 ml water and mix with wooden spoon. Add the 200 ml and knead until pliable. Let rise for 1 hour (under duvet). Knead again and let rise for another hour. Then half the dough. Put one half in buttered bread tin and other half roll out for vetkoek. Let rise again. Bake bread for 50 min. (In the home made little oven, like the varkie oondjie) or at 180 C. Deep fry vetkoek until golden brown. Enjoy! Photo and recipe: Amanda Coetzee

LELANE SE VETKOEKE LELANE SE VETKOEKE 3 ½ koppie meel 500 ml karringmelk 1 teelepel koeksoda 1 teelepel kremetart 1 ½ teelepel sout 1 eetlepel strooisuiker 3 eetlepel sagte botter Sif meel in mengbak. Meng ander bestanddele bymekaar, behalwe botter. Voeg meel by en meng. Werk sagte botter by deeg met hande en knie. Bedek mengbak met cling wrap en laat staan om te rys. Vorm vetkoeke Braai in warm olie tot goudbruin en gaar. Resep: Lelane Van Der Walt Foto: Lelane Van Der Walt Nota: Lelane Van Der Walt Jy kan direk bak Rina, na hy gerys het, ekt weer hom gerol met roller in meel want dis n taai deeg en uitgedruk, maar dis makliker en skep lepels in warm olie. In die koue sit jou mengbak met deeg toegedraai in glad wrap in bak warm water en bedek.

KITI S HUNGARIN FRIED BREAD LANGOS KITI S HUNGARIN FRIED BREAD LANGOS Die ding het n storie. Ek het dit jare terug op n fete geëet. Toe Saterdag op ons local skou, is daar n Hongaarse omie wat dit maak. Toe koop ek weer een. En toe soek ek n resep want ek wou probeer in vetkoek verander. Die deeg self is sagter om mee te werk, en is nie so taai soos vetkoek as dit gebak is nie. 1 large potato, freshly boiled, peeled, mashed and kept warm (don t use leftover mashed potatoes) 12.5 ml instant yeast 5 ml sugar 1 3/4 cups (245 g) all-purpose flour 15 ml vegetable oil 5 ml teaspoon salt 125 ml milk 2 cloves garlic, cut in half Celery salt Ensure there are no lumps in your mash. Place freshly mashed warm potatoes, yeast, sugar, flour, oil, salt, and milk into a medium mixing bowl or stand mixer and combine until well

moistened. Switch to the dough hook and knead for 5 minutes or until smooth and elastic. Transfer to a greased bowl, cover and let rise until doubled. (I kneaded by hand, very easy). Divide dough into 8 equal portions. Shape each piece into a smooth ball and place on a lightly floured board. Cover and let rest 20 minutes. In a large skillet, heat 1-inch canola oil to 180 C. Flatten and stretch each dough ball to really flat. Make 1 or more slits in the centre of the stretched dough. This is traditional and helps to keep the dough from puffing up in the middle and not frying properly. (for vetkoek do not stretch or cut, keep dough about 1 cm thick. Fry one langos at a time about 2 minutes per side or until golden. Drain on paper towels. (VERY important, otherwise it can be too oily. Serve hot rubbed with a cut garlic clove and sprinkled with salt (or celery salt). Do not omit the sprinkle of salt, it elevates the lango to superior. Add sour cream and grated cheddar on top if wished. Or omit garlic and sprinkle with cinnamon sugar. Or serve with mince, like Vetkoek. Recipe posted and photo: Kiti Citi SHAMIEMA S VETBROODJIES (VETKOEK)

SHAMIEMA S VETBROODJIES (VETKOEK) 4 cups cake flour 1 pkt (10 g) instant yeast 1 big or 2 small patatoes, mashed 2 tsp sugar 1 ½ tsp fine salt 2 cups lukewarm water Mix to a soft dough. Rise for ± 1 hour. Punch dough and make a long sausage roll and cut it in round balls. Rise again on lil oil surface. Fry in oil until golden brown. Enjoy! Photo and recipe: Shamiema Daniels Sadien CATHLEEN SE GROOTMAAT VETKOEK

CATHLEEN SE GROOTMAAT VETKOEK Maak ongeveer 27 30 vetkoeke 2, 5 kg koekmeel 1 eetlepel sout 1 eetlepel droë gis, lepel nie oorvol wees nie ½ koppie suiker 1 liter louwater Meng alle droë bestanddele met louwater. Nie te warm nie, en nie te koud nie. Dit moét lou wees. Knie tot niks meer deeg aan jou hande is nie. Nie te styf nie ook nie so pap nie. Laat staan dat kan rys. Dit vandag so 2 ure gevat om te rys. As klaar gerys, sny porsies op jou tafelblad met meel bestrooi. Bak in warm olie. As jy sien dit begin bruin raak, draai om. Dis maar eenvoudige resepie. Resep en foto: Cathleen Februarie TASCHA SE VETKOEKVLEGSELS

TASCHA SE VETKOEKVLEGSELS 1 kg koekmeel 1 pakkie gis 1 eetlepel sout 1 eetlepel suiker Genoeg lou water om hanteerbare deeg te vorm (ongeveer 600 ml) Meng al die bestanddele en sit op n warm plek om te rys. Knie af en laat weer rys. Sny reghoekige stukke wat jy dan in 3 bene sny. Vleg en knyp die bene onder vas. Laat weer so 15 min rys. Bak in matige warm olie tot bruin beide kante. Resep en foto:natascha de Jongh JOHANNA SE BROOD DEEG

JOHANNA SE BROOD DEEG Ek het brood geknie vandag en my eie bunny chow gemaak en dit was heerlik. 6 k meel 1 t suiker 3 t sout 1 pakkie kits gis (10g) 800 ml lou water Gooi alles bymekaar en gooi water by, eers 500 ml by en daarna bietjie bietjie tot jy n lekker knie deeg het. Knie vir so 5 min tot elasties. Maak toe laat rys. Knie weer af na gerys het, laat weer rys. Knie dan weer af as hy gerys het en maak balletjies en sit in Teracotta potte en laat rys. Laat oond vooraf warm word op 180 grade C en bak vir 25 min. Foto en Resep: Johanna Viljoen Zwiegelaar

Vannaand weer lekker boepens vetkoek en mince gemaak en ek eet dit skoon sonder enige iets op. Ek gebruik my brood resep. VETKOEK IN OOND GEBAK VETKOEK IN OOND GEBAK Ek het iets nuuts probeer vandag, n ander manier om vetkoeke te bak. Dis nie in olie gebak nie dit in die oond gebak. 2 koppies meel 2 eetlepels (10 ml) bakpoeier (of vervang die meel en bakpoeier met self raising meel) 1 eetlepel suiker

1/2 t (2 ml) sout 1 koppie (250 ml) melk 2 eiers Genoeg olie vir bak in die oond. Sif meel, bakpoeier en sout saam. OF (Self raising meel en sout saam) Klits eiers, melk en suiker saam. Meng droë bestanddele saam, gooi dan jou melk en eiermengsel in en meng baie goed deur tot n sagte deeg. Jy kan nog melk by gooi as jy wil. Smeer bak met botter of spray met spray and cook. Gooi bestanddele in n bak en sit oond op 180 C. (Vierkantige glasbak 21 cm) Laat dit bak so 30 min, hang af hoe vinnig jou oond is. Klaar gebak, haal uit en laat dit afkoel of kan warm bedien, sny in blokke soos aangedui. Kan met kerrie, kaas, jam of stroop bedien. Resep en foto: Jolene Smith DOMINIQUE SE MAKLIKE VETKOEKIES

DOMINIQUE SE MAKLIKE VETKOEKIES Vinnige maklike vetkoekies nou sommer vir lunch gemaak. My kids is mal daaroor en is sag en pof binne en nie olierig nie. Geen gis nodig. 2 koppies meel 2 teelepels bakpoeier knippie sout 1 koppie water 2 eiers 1 eetlepel suiker Meng droë bestanddele in jou mengbak en in n aparte bak meng water, eiers en suiker. Roer nat bestanddele in by droë bestanddele. Deeg moet slap en bietjie loperig wees. Maak jou olie baie warm en sit jou plaat op n redelike lae hitte, ek vat myne van 8 af na 3-4. Laat olie bietjie stadig afkoel, sodat dit nog bruis as jy jou bolletjie insit. Met n nie groter as n eetlepel lepel, skep deeg en laat loop af in jou olie in. As dit te groot is, kom dit rou binne uit. Laat vetkoek dan stadig gaar word, as dit te vinnig braai, brand dit en kom rou uit. Dit trek glad nie olie soos gewone vetkoek nie, so steek maar met n mespunt om te kyk of die deeg gaar is voor jy dit uithaal. Dit vat my minder as n halfuur om n groot bak vol te maak met n dubbel beslag. Kids is mal daaroor omdat dit n soet smakie het en gepof en sag is. Sit gerus bietjie kontyt of stroop op, dis heerlik.

Foto en resep geplaas deur Dominique Oosthuizen WENK OM VETKOEK TE BAK MET GEKOOPTE DEEG WENK OM VETKOEK TE BAK MET GEKOOPTE DEEG Vir almal wat so sukkel om vetkoek met gekoopte brooddeeg te bak. Hier is hoe ek dit doen Koop die deeg vroeg genoeg en los sommer in die sakkie om te rys. Ek los dit sommer so op die kombuistafel As die sakkie styf span van die deeg is dit reg om te gebruik. As dit nog te vroeg is kan jy dit eers in die yskas bere sodat die sakkie nie bars nie. Haal dan net vroeg genoeg uit om weer kamer temperatuur te word voor jy dit bak Gooi klein biki olie op die tafel uit en gooi die deeg uit die sakkie op die olie. Draai deeg om dat altwee kante vol olie is. Druk liggies platter. Ek sny dit dan (ons eet sommer vierkantige vetkoeke) Ek gebruik sommer die deeg se sakkie en skeur 2 kante oop dat

hy plat is en sit dit oor die deeg dat dit nie uitdroog nie Maak jou olie warm (medium hitte) as n stukkie deeg begin borrels maak in die olie is dit reg. Ek bak dit in my braaipan dan kan ek klomp op n slag maak. Genoeg olie dat die vetkoek dryf en nie op die bodem le nie Draai af en toe om tot dit is soos jy dit wil he. As ek met die agterkant van n lepel of vurk op die vetkoek tik en hy klink hol behoort hy reg te wees Braai eerder bietjie langer op laer hitte dat hy deurgaar word as wat hy buite te donker word voor hy binne gaar is. Ons het dit met kerrie maalvleis geeet. En die wat oor is het ek gevul en in plastiese sakkies in die vrieskas gesit vir vinnige middagetes om in die mikrogolf te verhit. Wenk en Foto: Erna Van der Merwe NOG WENKE Erna Van der Merwe Ek het die deeg al n stukkie platgedruk. Dan sit ek tamatie, kaas en uie in en vou toe. Dan braai ons dit so met die vulsel. Dit is baie lekker so. Marieta Beeselaar Om roosterkoek te maak, druk ek die deeg net plat met die hand. Strooi met meel, skud net ergste af en braai. Maggie Howell Ek rol my deel met n koekroller en sny sommer kleiner. Dit maak n lekker hol dop vir mince of wat mens ook al wil insit. Ek maak soms bite size vir werk met tuna en mayonnaise. Linda van Niekerk Ek gebruik dit ook vir brood. Ek knie bietjie margarien in die deeg, dan is dit ook lekker die volgende dag. Sag! Elsabe Bird Voordat ek die deeg in die olie sit om te braai, rol ek elkeen plat met n koekroller, dan pof dit op en word hol sodat dit maklik met maalvleis gevul kan word. Ronell Muller Boshoff Sonneblom olie. Ek draai my vetkoeke ook net een maal om. Druk net n sosatie stokkie in vir toets en haal uit. Vetkoek bak

vinnig en ek bak grotes en genoeg olie en werk met geen meel nie. Paul Horsford Ek maak myne amper so, maar gebruik meel in die plek van die olie. Koop, laat rys, strooi meel op blad, haal deeg uit sakkie en rol in die meel, dan rol ek plat met koekroller waarna ek dit in blokke sny. Sodra olie reg is, plaas ek deeg daarin en draai dit gereeld, vorm dan n oulike sakkie vir die mince of konfyt en kaas. Hanlie Sanders Ek maak so met deeg wat ek self ook knie. Ek rol dit partykeer platter dan maak dit so lekker hol boepens vetkoek, net reg vir vul met jou gunsteling vulsel.