BROWSER. Reg. No.: L 7357 Act /Wet No. 36 of/van 1947

Similar documents
FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

Fruitcare. Reg. No.: L 9204 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr.: L 9204 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1513 Namibiese Reg. Nr.

TALENDO. Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 FUNGICIDE GROUP CODE U7 SWAMDODER GROEP KODE. UN No. / VN Nr.

SPRAYFILM 10. Reg. No.: L 7120 Act /Wet No. 36 of/van ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL: terpenic polymer / terpeen polimeer..

BIOMECTIN. Reg. No. L 7979 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1112

2,4-D Iso-Octyl Ester

LION. Reg. No.: L 6622 Act /Wet No. 36 of/van 1947

METHOMYL 90 SP. Reg. No. L 7189 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1084

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

Packaging / Verpakking: 1 L CAUTION VERSIGTIG SIEN INGESLOTE PAMFLET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS

Chlorpyrifos 480 EC. Reg. No.:L6272 Act /Wet No. 36 of/van 1947

Reg. No. L6032 No. Act 36 of 1947 Reg. Nr. L6032 Wet No 36 van 1947 HERBICIDE GROUP CODE B / E ONKRUIDDODER GROEP KODE

Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

BITHOR Dual Action Insecticide Reg. No.. Act/Wet No. 36 of/van 1947

FOR AGRICULTUAL USE ONLY! SLEGS VIR LANDBOUGEBRUIK! CHLORPYRIFOS 480EC. Reg. No. L 6350 Act/Wet No. 36 of/van 1947 W

JUDO 50 EC. Reg. No. L 7785 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1104

n Kapsulesuspensie kontak- en maaginsekdoder vir die beheer van verskeie insekte soos aangedui.

LEES VOLLEDIGE ETIKET DEEGLIK VOORDAT HIERDIE PRODUK GEBRUIK WORD

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Van hier tot daar - 05 *

Makadamia bemesting beginsels

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Isomate F C M CAUTION VERSIGTIG. Pamphlet

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

MADELEINES MADELEINES

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

DIE QUINTUS PORK BELLY

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

WYN- EN SPIRITUSRAAD. Skema vir Geïntegreerde Produksie van Wyn. Geïntegreerde Produksie Van Wyn: Handleiding vir die Plaas.

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

sweetcorn tert Metode:

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

Mari Wasserman Berakah Makadamia Proewe

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

VOORWOORD. Lallemand: Natural solutions that add value to the world of winemaking DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND DIE LALLEMAND FILOSOFIE

Sjokolade-mousse-terrien

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

JERSEY SA. Nuusbrief

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

Hou die herfskommandowurm enige risiko in vir aartappelproduksie?

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Mari Wasserman Avokado Proewe

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA

SUID-AFRIKAANSE WYNOESVERSLAG 2004

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

Primêre Skool Jordania

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie

Goeie bestuur gee jou n voorsprong

Lentil Curry. Ingredients

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

GEBAKTE KAASKOEK MET GEMENGDE BERRIES

OORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA

FINALE NAVORSINGSVERSLAG (2000/2001): WINETECH

GOEWERM ENTSKENN ISGEWINGS

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

GOVERNMENT NOTICES GOEWERMENTSKENNISGEWINGS

Nuusbrief / Newsletter

JEANETTE SE JOGURT TERT

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

Chocolate Chip Peanut Butter

INSEKPLAE/INSECT PESTS

UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

Die geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 1)

ROMANY CREAMS. Method

Transcription:

BROWSER Reg. No.: L 7357 Act /Wet No. 36 of/van 1947 A water soluble, systemic herbicide with residual activity acting through leaves, roots and cut surfaces of certain woody plants in grazing, conservation areas and on land not used for growing crops. n Wateroplosbare, sistemiese onkruiddoder met nawerkende aksie wat opgeneem word deur die blare, wortels en snyvlakke van sekere houtagtige plante soos gelys, in weiding- en bewaringsgebiede en areas nie onder gewasverbouing nie. HRAC HERBICIDE GROUP CODE: O HRAC ONKRUIDDODERGROEP KODE: ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL: Picloram (pyridine carboxylic acid) (as potassium salt) 240 g/l Pikloram (piridienkarboksielsuur) (as kaliumsout).240 g/l Registration holder / Registrasiehouer: ARYSTA LifeScience South Africa (Pty) Ltd Co. Reg. No./Mpy. Reg. Nr.: 2009/019713/07 7 Sunbury Office Park, Off Douglas Saunders Drive, La Lucia Ridge, South Africa, 4019 Tel: 031 514 5600 Contents/Inhoud (l) Batch No. / Lot Nr.: Date of manufacture: / Datum van vervaardiging: U.N. No. 3082 READ THE LABEL IN DETAIL BEFORE OPENING THE CONTAINER. / LEES DIE ETIKET VOLLEDIG VOORDAT DIE HOUER OOPGEMAAK WORD. For full particulars, see enclosed leaflet. / Vir volledige besonderhede, sien ingeslote pamflet. BROWSER/24/05/2013 1

BROWSER Reg. No.: L 7357 Act/Wet No. 36 of/van 1947 A water soluble, systemic herbicide with residual activity acting through leaves, roots and cut surfaces of certain woody plants in grazing, conservation areas and on land not used for growing crops. n Wateroplosbare, sistemiese onkruiddoder met nawerkende aksie wat opgeneem word deur die blare, wortels en snyvlakke van sekere houtagtige plante soos gelys, in weiding- en bewaringsgebiede en areas nie onder gewasverbouing nie. HRAC HERBICIDE GROUP CODE / HRAC ONKRUIDDODERGROEP KODE: O ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL: Picloram (pyridine carboxylic acid) (as potassium salt) Pikloram (piridienkarboksielsuur) (as kaliumsout) 240 g/l.240 g/l Registration holder / Registrasiehouer: ARYSTA LifeScience South Africa (Pty) Ltd Co. Reg. No./Mpy. Reg. Nr.: 2009/019713/07 7 Sunbury Office Park, Off Douglas Saunders Drive, La Lucia Ridge, South Africa, 4019 Tel: 031 514 5600 CAUTION / VERSIGTIG WAARSKUWINGS Hanteer versigtig. Giftig indien ingesluk. Vermy kontak met die oë aangesien die produk ernstige irritasie kan veroorsaak. Produk mag vel sensitisering veroorsaak. Berg in die oorspronklike houer in n koel, droë en goed geventileerde plek uit direkte sonlig. Berg weg van voedsel, voer, saad en ander landboukundige chemikalieë en misstowwe. Bêre agter slot en grendel en buite bereik van kinders, diere en oningeligte persone. Alhoewel hierdie middel omvattend onder n groot verskeidenheid toestande getoets is, waarborg die registrasiehouer nie dat dit onder alle toestande doeltreffend sal wees nie, aangesien die werking en effek daarvan beïnvloed kan word deur faktore soos abnormale grond-, klimaat- en bergingstoestande, kwaliteit van verdunningswater, verenigbaarheid met ander stowwe wat nie op die etiket aangedui is nie en die voorkoms van weerstand van die onkruid teen die betrokke middel sowel as die metode, tyd en akkuraatheid van toediening. Verder aanvaar die registrasiehouer nie verantwoordelikheid vir skade aan die omgewing of nadelige effek op mens of dier of vir n gebrek aan prestasie as gevolg van die versuim van die gebruiker om etiketaanwysings na te kom of as gevolg van die ontstaan van toestande wat nie kragtens die registrasie voorsien kon word nie. Raadpleeg die verskaffer of registrasiehouer in geval van enige onsekerheid. VOORSORGMAATREËLS Vermy kontak met die oë en vel en moet nie dampe of spuitnewel inasem nie. Dra beskermende oorklere (oorpak, gesigskerm en rubberhandskoene) wanneer die konsentraat gehanteer en die spuitmengsel voorberei word. Dra n oorpak, rubberhandskoene en stewels wanneer die spuitmengsel toegedien word. Was besoedelde klere daagliks. Moet nie eet, drink of rook terwyl die spuitmengsel aangemaak of toegedien word nie alvorens die hande en gesig nie eers gewas is nie. Voorkom besoedeling van eetgerei, voedsel, voer, drinkwater en enige ander waterbronne. Ingeval van oogkontak, moet die oë met lopende water gespoel word vir minstens 15 minute. Indien produk in kontak kom met vel, was deeglik met seep en water. Trek besoedelde klere uit en was dit deeglik voordat dit weer gebruik word. BROWSER/24/05/2013 2

Voorkom dat spuitnewel oorwaai na ander sensitiewe gewasse, weiding, riviere, damme en gebiede wat nie behandel word nie. Moet nie behandelde/besoedelde plante en/of gras as kompos-materiaal gebruik nie. Moet nie die mis van diere wat in die behandelde gebied wei gebruik as misstof nie. Alle meet- en toedieningsapparaat moet deeglik skoongemaak word na gebruik en voordat dit gebruik word vir die toedien van n ander middel. Doen weg met die waswater op n verantwoordelike wyse sodat die omgewing en waterbronne nie besoedel sal word nie. Skoonmaak van spuittoerusting: na gebruik moet die spuittoerusting in n oop goedbelugte plek deeglik skoongemaak word voordat dit weer gebruik word. Volg die volgende stappe: (i) Dreineer die spuittenk en toerusting en spoel die hele sisteem deeglik met skoon water vir ongeveer 10 minute uit; (ii) Maak die tenk met skoon water vol en voeg 1,0 l huishoudelike ammoniak (bevat 3 %) by vir elke 100 l water. Met aanhoudende roering, sirkuleer die mengsel deur die spuitapparaat vir ten minste 15 minute en dreineer volledig daarna. (iii) Spoel die toerusting deeglik uit met water en sirkuleer water ook deeglik deur die spuitapparaat. (iv) Herhaal stap (ii) en (iii). (v) Verwyder die spuitkoppe en filters en maak hulle apart skoon met dieselfde ammoniakoplossing soos hierbo verwys word. (vi) Enige besoedeling aan die buitekant van die spuitapparate moet verwyder word deur dit te was met skoon water. Moet nie toedien of spuittoerusting skoonmaak naby gewenste plante of bome of op grondoppervlakke waar hul wortels mag wees nie. Wegdoen van leë houer - Spoel leë houer driekeer uit met n volume water gelykstaande aan n minimum van 10 % van die houer. - Gooi die spoelwater by die inhoud van die spuittenk voordat die houer vernietig word. - Moet nie die leë houer vir enige ander doel gebruik nie. - Vernietig die leë houer deur gate daarin te maak en plat te slaan. Begrawe houer in die grond (ten minste 50 cm diep) en ten minste 100 m weg van boorgate of ander waterbronne. BESTANDHEIDSWAARSKUWING BROWSER is n groepkode O onkruiddoder. Enige populasie van n spesifieke onkruid mag individue insluit wat n natuurlike weerstand teen BROWSER of enige ander groepkode O onkruiddoder het. Indien hierdie onkruiddoders herhaaldelik aangewend word, kan die weerstandbiedende individue uiteindelik die onkruidpopulasie oorheers. Hierdie weerstandbiedende onkruide sal waarskynlik nie deur BROWSER of enige ander groepkode O onkruiddoder beheer word nie. Om weerstand teen onkruiddoders te vertraag: 1. Vermy die eksklusiewe, herhaaldelike gebruik van onkruiddoders met dieselfde groepkode. Wissel af met, of gebruik tenkmengsels van produkte in verskillende onkruiddoder groepkodes. 2. Integreer ander beheermaatreëls (chemies, verbouing en biologies) in onkruiddoderprogramme. Vir spesifieke inligting oor weerstandsbestuur, kontak die registrasiehouer van hierdie produk. BROWSER/24/05/2013 3

GEBRUIKSBEPERKINGS Voorkom dat spuitnewel oorwaai na ander sensitiewe breëblaargewasse, weidings, vrugtebome, sierplante, watermassas en gebiede wat nie behandel moet word nie. Verhoed kontak met grond in die wortelsone van sensitiewe gewasse of met grond waarin sulke gewasse geplant gaan word. Voordat bespuiting plaasvind moet die nodige voorsorgmaatreëls getref word om sproeiwegdrywing na sulke sensitiewe gewasse asook die grond waarin hulle geplant gaan word te verhoed. Voorkom die wegdrywing van spuitnewel na riviere, damme, besproeiingswater of enige ander water- bronne. Die afstand wat gehandhaaf moet word tussen die area wat behandel word en sensitiewe gewasse word bepaal deur wind spoed en rigting tydens toediening. Verwys na tabel hieronder. Windspoed (km/h) Grondtoediening Windspoed (km/uur) Grondtoediening 1,5 5 200 m wind-af 200 m dwarswind 6 m wind-op 10 5 800 m wind-af 400 m dwarswind 1,5 m wind-op 5 10 600 m wind-af 200 m dwarswind 1,5 m wind-op Meer as 15 Verbode GEBRUIKSAANWYSINGS: gebruik slegs soos aangedui Dit is n oortreding van Goewermentskennisgewings R.1716 van 26 Julie 1991 en R.181 van 7 Februarie 2003 uitgereik kragtens die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels, 1947 (Wet No 36 van 1947) om hierdie middel te gebruik op n wyse wat strydig is met die etikettering daarvan. Tyd van toediening Dien slegs toe op aktief groeiende plante waarvan die blare ten volle ontwikkel het. Dien slegs toe op gesonde, sterk groeiende bome met vol blaardekking. Dien slegs toe wanneer grondvogtigstatus optimaal is vir plantgroei. Moet nie toedien wanneer blare nat is weens reën of dou nie. Moet nie toedien op plante wat aan strestoestande (bv. droogte, ryp, versuiping ens.) blootgestel is nie. A. Blaar/loofbehandeling Algemeen Dien toe as n vol dekbespuiting op blare en lote van aktief groeiende plante met volle blaar- bedekking (nie hoër as 2 m waar n rugsakspuit gebruik word nie). Benat blare tot net voor die punt van afloop. Moet nie toedien indien blare nat is weens reën of dou nie, of indien reën binne 3 ure verwag word nie. Moet nie n spuithoogte van 20 cm bokant teikenplant oorskry nie. Moet nie toedien indien die windspoed 15 km/uur oorskry nie. BROWSER/24/05/2013 4

Die verskil in die lesings van die nat- en droëboltermometerlesings soos bepaal met n swaaihigrometer, moet nie 8 C oorskry nie. Rugsakspuit Dien toe met n rugsakspuit wat toegerus is met n soliede keëlspuitstuk (bv. Spraying Systems TG-1 of soortgelyk). Dien toe as n growwe sproei. Vermy fyn druppelgrootes wat kan wegwaai. Maak seker dat die teikenplant orals egalig benat word. Dien toe teen n konstante druk van 200 250 kpa. Handhaaf n afstand van ± 50 cm vanaf teikenplant. Hoë volume bespuiting Voeg n skuimmiddel teen n dosis van 500 ml/100 l spruitmengsel as tydelike spuittoedienings- merker by. Dien toe met n gemotoriseerde pomp met n spruitdruk van 1 000 1 200 kpa. Spuitpunt: Foamjet FJ 0006 met n aspirerende spuitpunt of soortgelyk. B. Stompbehandeling Dien produk onmiddelik, binne 30 minute na afkap of -saag toe. Moet nie toedien op snyvlakke wat nat is weens reën of dou nie. Dien toe as n growwe sproei met n rugsakspuit toegerus met n soliede keëlspuitstuk (Spraying Systems TG-1, Delavan CE 1 or soortgelyk). Handhaaf n konstante laedruk van 100 kpa. C. Ringulering Maak horisontale, skuins kappe met n byl deur die bas van teikenplante. Kapplekke moet so naby as moontlik aan die grond wees, aaneenlopend rondom die volle omtrek van die teikenboom se stam. Moet nie dieper as die splinthout van die boom kap nie. Dien die spuitoplossing direk in elke kapwond toe, en maak seker dat geen produk onnodig op die bas gemors word nie. Indien hergroei vanaf die kroon voorkom, moet BROWSER as loofbespuiting toegedien word. In die geval van bome met veelvuldige stamme moet elke stam afsonderlik behandel word. Maak seker dat voldoende sapvloei plaasvind tydens toediening en dat teikenplante aktief groei. BROWSER/24/05/2013 5

A. Blaar/looftoediening NOTA: Voeg BP Crop Oil teen n dosis van 500 ml/100 l spuitmengsel by vir blaarbehandelings met n rugsakspuit. Spesie Dichapetalum cymosum (gifblaar) Lantana camara (Lantana) Dosis/100 l Opmerkings water 1,0 l Dien slegs toe wanneer Dichapetalum cymosum ten volle ontwikkel het, net voordat die blare begin geel word. Moet nie vroeg in die somer toedien voordat al die stamme reeds verskyn het en die blare reeds ten volle ontwikkel het nie. Indien vroeg in die lente toedien word wanneer die groei meestal uit jong stamme met onvolwasse blare bestaan, mag dit swak beheer tot gevolg hê. Moet nie toedien indien meer as n kwart van die teikenplant se blare deur insekte en hael beskadig is nie. n Opvolgbespuiting op hergroei wat in die tweede seisoen mag voorkom, mag nodig wees. Indien produk toegedien word op volwasse stamme sonder blare, moet die aangrensende grondoppervlak ± 30 cm rondom die stam ook behandel word. 0,75 1,0 l Ouer en voorheen gekapte plante benodig n hoër dosis. Rubus cuneifolius (braam) 440 ml Hoë volume bespuiting: Voeg n skuimmiddel teen n dosis van 500 ml/100 l spuitmengsel by. Dien genoegsame produk (tot punt van afloop) toe aan jong aktief groeiende plante (tot 1,0 m hoog). Plante hoër as 1,0 m moet eers afgekap word. Behandel hergroei wanneer dit ten minste 0,25 m hoog is. BROWSER/24/05/2013 6

Acacia caffra (gewone haakdoring), Acacia erubescens (blouhaak), Acacia karroo (soetdoring), Acacia nilotica (lekkerruikpeul), Dichrostachys cinerea (sekelbos), Dombeya rotundifolia ( drolpeer ), Euclea divinorum (towerghwarrie), Grewia flava (wilde rosyntjie), Lopholoana coriifolia (plusiebos), Ziziphus mucronata (blinkblaar-wag- n-bietjie) Asparagus laricinus (katbos) 350 ml Rugsak toediening Voeg BP Crop Oil by teen n dosis van 500 ml/100 l spuitmengsel. Hoë volume bespuiting Voeg n skuimmiddel teen n dosis van 500 ml/100 l spuitmengsel by. 2 l Rugsak-toediening en hoë volume bespuiting Voeg BP Crop Oil by teen n dosis van 1 l/100 l spuitmengsel. Dien in die somer toe as n volle dekbespuiting, nadat loof volledig ontwikkel is. Bespuit tot die punt van afloop. Byvoeging van n geskikte kleurstof kan meehelp om te verseker dat alle loof behandel word. Beperkte en tydelike grasskade mag voorkom waar die grond of gras ook behandel word. n Opvolgbehandeling gedurende die volgende somer mag vereis word. BROWSER/24/05/2013 7

B. Stomptoediening Spesie Acacia dealbata (silwerwattel), Acacia mearnsii (swartwattel) Acacia saligna (Port Jackson) Lantana camara (Lantana) Solanum mauritianum (luisbos) Eucalyptus duneii Eucalyptus marcarthurii Dosis/100 l water Opmerkings 1,5 l Verwys na Stompbehandeling hierbo. 2,0 l 1,0 l Voeg BP Crop Oil by teen n dosis van 500 ml/100 l spuitmengsel. Dien toe tot die punt van afloop op die totale snyvlak van laag gekapte stompe (10 20 cm hoog) met n deursnee van minder as 10 cm. Dien toe tot die punt van afloop op die kambium gedeelte (splinthout) van die gekapte oppervlak van groter stompe ( > 20 cm). n Opvolgbehandeling op hergroei mag nodig wees. 3,0 l Voeg BP Crop Oil by teen n dosis van 2,0 l/100 l spuitmengsel. Eucalyptus smithii 2,0l Eucalyptus grandis 1,5 l Dien toe, tot punt van afloop, op die kambium gedeelte van laag gekapte stompe (10 20 cm hoog) met n enkele snyvlak.. Populus canescens (vaalpopulier) Acacia erubescens (bloudoring), Acacia karroo (soetdoring), Acacia mellifera (swarthaak), Colophospermum mopane (mopanie), Dichrostachys cinerea (sekelbos), 2,0 l n Opvolgbehandeling op hergroei (± 50 cm hoog) mag nodig wees. 2,0 l Voeg BP Crop Oil by teen n dosis van 2,0 l/100 l spuitmengsel. 2,0 l Dien toe tot die punt van afloop op die totale gekapte oppervlak van laag gekapte stompe (10 20 cm hoog) met n deursnee van minder as 10 cm. n Opvolgbehandeling op hergroei mag nodig wees. C. Ringuleringsmetode Spesie Dosis/10 l water Opmerkings Acacia mearnsii (swartwattel) 600 ml BROWSER + 200 ml BP CROP OIL Verwys na Ringulering hierbo. Eucalyptus grandis 200 ml BROWSER + 50 ml BP CROP OIL Dien genoegsame spuitmengsel toe in elke kapwond sonder om die spuitoplossing onnodig op die bas te mors. * BP CROP OIL (minerale olie) Reg. Nr. L 6126 is die handelsmerk van BP (SA) Bpk. BROWSER/24/05/2013 8