Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

Similar documents
AANSOEK OM NIE-LID REKENING. Aangeheg vind u die ondergenoemde relevante vorms vir voltooiing van u aansoek:

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Die volgende dokumente moet die inskrywingsvorm vergesel:

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

Primêre Skool Jordania

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Page 1 of 8

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

NAAM EN VAN VAN LEERDER:

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Van hier tot daar - 05 *

GRAAD R OOREENKOMSVORM 2018

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

CHISTIANA DELWERSFEES

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

JERSEY SA. Nuusbrief

Aansoek om Toelating tot Skool

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

ALGEMENE INLIGTING GENERAL INFORMATION 1. DATUM VAN FEES DATE OF FESTIVAL 2. LIGGING LOCATION 3. TARIEWE TARIFFS

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 03 SEPTEMBER 2010 / 03 SEPTEMBER GENERAL NOTICE LIQUOR NOTICE NO. 02 OF 2010 LIQUOR ACT, NO. 6 OF 201

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

2 No PROVINCE OF THE NORTHERN CAPE PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 4 NOVEMBER 2011 ANNUAL PRICE INCREASE FOR PUBLICATION OF A LIQUOR LICENCE:

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette igazethi YePhondo Kasete ya Profensi Provinsiale Koerant Vol. 18 MAY KIMBERLEY, 6 MEl 2011 No

Van hier tot daar - 02 *

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

Packaging / Verpakking: 1 L CAUTION VERSIGTIG SIEN INGESLOTE PAMFLET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

Moet nie agter. gelaat word nie. Ons is in vlug, is jy aan boord?

WET OP DIE INDIENSNEMING VAN OPVOEDERS 76 VAN 1998 i * [GOEDGEKEUR OP 30 SEPTEMBER 1998][DATUM VAN INWERKINGTREDING: 2 OKTOBER 1998] (Engelse teks

THE NEL S RIVER DAM OF CALITZDORP, : SOUTH AFRICA S OLDEST WORKING CONCRETE GRAVITY DAM WALL

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

GOEWERM ENTSKENN ISGEWINGS

Ligte gedigte en dinge

WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback

DIE QUINTUS PORK BELLY

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto


ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011

DIE INVLOED VAN BESIGHEIDSRISIKO OP DIE OMV ANG VAN 'noudit

Hoe het Coke ontstaan? *

MEDIAVRYSTELLING (English below) 24 Maart 2018 Vir onmiddellike vrystelling. Woolworths se kaas maak geskiedenis met twee in n ry

TALENDO. Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 FUNGICIDE GROUP CODE U7 SWAMDODER GROEP KODE. UN No. / VN Nr.

LION. Reg. No.: L 6622 Act /Wet No. 36 of/van 1947

SPRAYFILM 10. Reg. No.: L 7120 Act /Wet No. 36 of/van ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL: terpenic polymer / terpeen polimeer..

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS

FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

WYN- EN SPIRITUSRAAD. Skema vir Geïntegreerde Produksie van Wyn. Geïntegreerde Produksie Van Wyn: Handleiding vir die Plaas.

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 9 SEPTEMBER 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not r

Seisoene - 03 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Seisoene 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie

Welkom by Koekela Huiskafee

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

Charolais. Waarom n. kalwers groei vinnig, dus laer mortaliteit. Charolaiskoeie beskik oor genoeg melk om van die swaarste kalwers te speen.

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

DASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

AIDS. HElPl1NE. We oil Irawm he power to pment kiidc. Prevention is the cure EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

Die geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 1)

SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH

Wêreld en Plaaslike nuus

Kos en advertensies. Luister- en praattyd: Wat sal jy koop? Voorbeeld: Ek sal koeldrank, brood,... koop. appels. tee. aartappels.

SA Terroir Wine Awards 2008 Concept and Catalogue (catalogue, contact details on pages 3, 4)

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

HOSPITALITY STUDIES GRADE 11

Transcription:

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers) Slegs individuele SA burgers mag aansoek doen. Oordrag van belastingvrye eenheidstrust tussen produkverskaffers is beskikbaar Belastingvrye Effektetrusts laat u toe om buigsame bydraes te maak. U hoef u nie tot enige toekomstige bydraes te verbind nie. Onttrekkings kan te eniger tyd gedoen word. Onttrekkings kan n impak op u jaarlikse limiet hê. Bydraes tot Belastingvrye Effektetrusts word beperk tot R33 000 per belastingjaar (1 Maart tot 28 Februarie) en R500 000 oor n leeftyd. Daar is geen beperking op groei in die belegging nie, en rente, dividende en kapitaalwins word nie belas nie. Enige bykomende bydraes wat die jaarlikse limiet van R33 000 oorskry, word egter teen 40% belas. Verwys asseblief na www.sanlamunittrustsmdd.co.za vir n volledige lys van fondse en die Minimum Openbaarmaking-dokumente (MOD s) met toepaslike fondsminimums en -fooie. Die Bepalings en Voorwaardes is op die web beskikbaar. Indien u nie toegang tot bogenoemde skakel kan verkry nie, kan dit van ons Kliëntedienssentrum verkry word. Ten einde aan regulatiewe vereistes te voldoen, moet ons u identifiseer en veririfeer voordat ons u fondse kan belê. Die belegging sal gefinaliseer word sodra ons n ingevulde, gedateerde en ondertekende vorm met al die stawende dokumente ontvang het. Indien u n EFO-betaling wil doen, sal ons ons bankbesonderhede en u kliënterekeningnommer aan u verskaf sodra u Effektetrustrekening geopen is. Die verskaffing van die korrekte inligting sal verseker dat die belegging onverwyld verwerk word. Alle inligting moet korrek ingevul word. Die vorm moet ingevul, gedateer en onderteken word deur die geregistreerde belegger, of gemagtigde ondertekenaars met geldige magtiging van die belegger, soos n volmag of n mandaat. Moet asseblief nie enige opdragte buite die aangewese velde skryf nie. enige veranderinge wat aangebring word. Stuur bladsy 2 tot 5 saam met die ondergenoemde tersaaklike afdelings aan ons terug. Voltooi die volgende afdelings en stuur aan ons terug indien van toepassing: n Finansiële adviseur / makelaar wil aanstel Vorm A Magtiging van n bankrekeninghouer het Vorm B Magtiging om namens die belegger op te tree Vorm C Dien asseblief die volgende verifikasiedokumente in: Afskrif van ID-dokument of Slimkaart (albei kante) of Paspoort (indien buitelandse burger). Dien asseblief die volgende verifikasiedokumente in indien u namens n belegger optree: Die bogenoemde dokumente vir die gemagtigde persoon. Magtiging van die belegger, soos n volmag of n mandaat. Ons kontakbesonderhede Stuur die ingevulde vorm en stawende dokumente na: E- pos UTinstructions@sanlaminvestmentssupport.com As u enige vrae het, kontak ons by E- pos service@sanlaminvestments.com Tel 0860 100 266 Webwerf www.sanlaminvestments.com Afsnytye Soort fonds Geldmarkfondse Alle ander fondse Afsnytyd 13:00 15:00 Alle vereiste dokumente moet voor die afsnytyd voorsien word om u opdrag op dieselfde dag te verwerk. SCI08A - 07/2018 1

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers) Het u n bestaande Effektetrust by ons? Ja Nee Indien "Ja", verstrek asb die beleggerskode: 1. Belegger se besonderhede Alle velde in afdeling 1 is verpligtend Titel Voornaam(e) Van Geboortedatum (ddmmeejj) Geboorteland Identiteitsnommer Beroep In eie diens Ja Nee E-posadres Woonadres Poskode Land Kontaknommers Telefoon (werk) - Opsioneel Internasionale skakelkode Areakode Nommer Telefoon (huis) - Opsioneel Selfoon n.v.t. Spesifiseer asseblief u gereelde bron van inkomste Salaris Erfporsie Bonus Pensioen- of Voorsorgfonds Spaar Ander (spesifiseer) 2. Beleggersklassifikasie (slegs die ondergenoemde partye moet hierdie gedeelte invul) Merk asseblief die toepaslike opsie met n "X" en vul in waar nodig Sanlam Groep Werknemerbetaalstaatkode Sanlam Private Wealth (SPW) Sanlam Private Wealth (SPW) Portefeuljebestuurders BDA Nommer 1LifeDirect 2

3. Besonderhede van beleggingsfondse Meld u beleggingsdoelwit (byvoorbeeld Pieter se universiteitsfonds) Spesifiseer asseblief die fonds(e) waarin u wil belê en hoeveel u wil belê. Indien u nie seker is van die fondse waarin u wil belê of wat vir u behoeftes geskik is nie, raadpleeg asseblief u makelaar of Sanlam finansiële adviseur. Verwys na www.sanlamunittrustsmdd.co.za vir die volledige lys van fondse en die Minimum Openbaarmaking-dokumente (MOD's) met toepaslike fondsminimums en -fooie. Belastingvrye Fondsreeks **Belastingvrye Spaarrekening Oordrag Enkelbedrag deposito Enkelbedrag vordering Maandelikse herhalende debietorder Inkomsteverdeling (merk asb. u keuse) Herbelê Betaal uit Sanlam Global Balanced Fund of Funds Sanlam Global Equity Fund Class A Sanlam Investment Management Active Income Fund Class A1 Sanlam Investment Management Balanced Fund Class A1 Sanlam Investment Management Enhanced Yield Fund Class A1 Sanlam Investment Management General Equity Fund A1 Sanlam Investment Management Inflation Plus Fund Sanlam Investment Management Managed Aggressive Fund of Funds Class A2 Sanlam Investment Management Managed Cautious Fund of Funds Class A2 Sanlam Investment Management Managed Conservative Fund of Funds Class A2 Sanlam Investment Management Managed Moderate Aggressive Fund of Funds Class A2 Sanlam Investment Management Managed Moderate Fund of Funds Class A2 Sanlam Investment Management Money Market Fund Class R Sanlam Investment Management Value Fund Class A1 Sanlam Investment Management Medium Equity Fund Class A1 3

Ander Fondse *Klas **Belastingvrye Spaarrekening Oordrag Enkelbedrag deposito Enkelbedrag vordering Maandelikse herhalende debietorder Inkomsteverdeling (merk asb u keuse) Herbelê Betaal uit *Indien u nie n fondsklas spesifiseer nie, sal u belegging aan n verstekklas toegewys word. **As u van plan is om geld oor te dra in u Belastingvrye Spaarrekening vanaf 'n ander Produkverskaffer, verskaf asseblief u fonds keuse en 'n skatting van die bedrag onder "Belastingvrye Spaarrekening Oordrag" 4

4. Bron van fondse vir hierdie belegging Spesifiseer asseblief waarvandaan die fondse vir hierdie belegging afkomstig is. Salaris Erfporsie Spaar Bonus Ander (spesifiseer) Kom hierdie fondse van n Sanlam-polis? Ja Nee Indien "Ja", polisnommer (Afdeling 5 is nie van toepassing nie) 5. Betalingsinstruksies U het die volgende betaalopsies: 5.1 Ons vorder fondse per debietorder Betaling seleksie Enkelbedrag vordering Ons sal binne 3 besigheidsdae u bankrekening debiteer as al u dokumentasie in orde is. en/of Maandelikse debietorder op die (dd) dag van elke maand begin (mmeejj) (hierdie datum is slegs tussen die 1ste en 28ste) Jaarlikse verhoging % Jaarlikse verhoging datum (mmeejj) Betaling is uit my eie bankrekening Betaling is van 'n derde party bankrekening (Voltooi afdeling 6) (Vul Vorm B in) Vir gebruik wanneer n belegging vir n minderjarige geopen word of as die debietorder deur n derde party betaal word. 5.2 U betaal per elektroniese fondsoordrag (EFO) Enkelbedrag deposito Sodra u belegging oopgemaak is, sal u kennisgewing- en betaalinstruksies ontvang. 5.3 Oordrag vanaf n ander Belastingvrye Produkverskaffer Belastingvrye Spaarrekening Oordrag Bykomend tot hierdie vorm, moet n Belastingvrye Spaarrekening Oordragvorm voltooi word. Kontak asseblief ons Klientedienssentrum om hierdie vorm te bekom. Naam van Oordraende Belastingvrye Produkverskaffer Belastingvrye Spaarrekeningnommer waarvandaan oorgedra moet word 5

6. Belegger se bankbesonderhede Die bankbesonderhede sal gebruik word vir: Onttrekking van onderaandele Betaling van inkomsteverdeling Debietorder Betalings sal slegs in die rekening van die geregistreerde belegger gemaak word. Betalings kan nie aan derde partye gedoen word nie. Naam van rekeninghouer Identiteitsnommer Naam van bank Rekeningnommer Naam van tak Takkode Soort rekening: Tjek Spaar Ek gee opdrag aan en magtig Sanlam of sy agente om regstreekse debiete teen my bankrekening te vorder ooreenkomstig hierdie opdrag, en afdeling 3 en 5. Handtekening van bankrekeninghouer Datum (ddmmeejj) 7. Belegger se kommunikasievoorkeure Ek wil graag SMS-kennisgewings ontvang wanneer ek transaksies op my rekening aangaan Ja Nee Ek wil graag bemarkingsinligting ontvang Ja Nee Maniere om u belegging te bestuur en na te spoor Ons stuur al u beleggingskorrespondensie na die e-posadres wat u verskaf het. U state en belastingsertifikate is op die Sanlam Secure Services-webwerf beskikbaar indien u n gedrukte afskrif verlang. Sodra u u beleggernommer het, kan u op Sanlam Secure Services registreer om transaksies uit te voer. Ooreenkomstig Sanlam se verantwoordelikheid teenoor die omgewing stuur ons nie meer state per pos nie. Indien u korrespondensie slegs per pos kan ontvang, tree asseblief met ons Kliëntedienssentrum in verbinding. 8. Belastingstatus Ons benodig hierdie inligting om aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) verslag te doen ingevolge Foreign Account Tax Compliance Act (FATCA) en Algemene Verslagdoeningstandaarde (CRS) kragtens die Outomatiese Uitruiling van Inligting oor Internasionale Belastingnakoming (AEOI). Is Suid-Afrika die primêre land waarin u vir belasting-doeleindes woonagtig is? Ja Nee Is u vir belasting in Suid Afrika geregistreer? Ja Nee Indien "Ja", verstrek asseblief u Suid Afrikaanse Belastingidentifikasienommer (of, indien Nee, rede waarom een nie uitgereik is nie) Is u in enige ander land vir belasting geregistreer? Ja Nee Indien "Ja", verstrek asseblief u Belastingidentifikasienommer vir elke land (of, indien Nee, rede waarom een nie uitgereik is nie). Land waarin vir belastingdoeleindes woonagtig Belastingidentifikasienommer Rede waarom Belastingnommer nie van toepassing is nie 6

9. Verklaring deur belegger Deur hierdie aansoekvorm te onderteken, bevestig ek dat ek die aansoekvorm en verwante bepalings en voorwaardes gelees het en dit verstaan. Handtekening van belegger Datum (ddmmeejj) Gemagtigde ondertekenaar* Datum (ddmmeejj) Gemagtigde ondertekenaar* Datum (ddmmeejj) *Gemagtigde ondertekenaar wat namens die belegger optree (bv. ouers / voogde van n minderjarige en persone wat gemagtig is om namens die belegger op te tree). 7

Vorm A Aanstelling van n finansiële adviseur / makelaar Vul asseblief hierdie vorm in en dien dit saam met u beleggingsaansoekvorm in as u advies van n finansiële adviseur ontvang het. Belangrike inligting Slegs een finansiële adviseur is per belegger van toepassing. Alle fooie word in die Minimum Openbaarmaking-dokumente (MOD s) verduidelik. Aanvanklike adviesfooi Maksimum bedrae betaalbaar as n aanvanklike adviesfooi word in die MOD s. Aanvanklike adviesfooie word op elke bydrae toegepas en afgetrek voordat die belegging op u kliënterekening gedoen word. Lopende adviesfooi Hierdie jaarlikse adviesfooi is nie van toepassing op fondse of klasse waar die diensfooi reeds n hersieningsfooi insluit nie. Die jaarlikse adviesfooi word op die daaglikse markwaarde van die beleggingsportefeulje bereken en maandeliks aan die finansiële adviseur betaal. Dit word maandeliks agterna betaal uit die verkoop van onderaandele uit die belegger se rekening, wat sodoende die onderaandele verminder. Finansiële adviseur se besonderhede Ek wil graag die volgende finansiële adviseur as die voorkeuradviseur op al my Sanlam Kollektiewe Beleggings-rekeninge aanstel: Adviseur / Makelaarskode Volle naam Van Fooi-opdrag Ek stem in om die volgende Aanvanklike en Lopende adviesfooi te betaal (BTW uitgesluit). Effektetrust Fondsnaam Aanvanklike Adviesfooi% Lopende Adviesfooi% As u nie enige fooie invul nie, sal dit verstek tot 0%. Indien die fonds nie lopende fooi toelaat nie, sal die fooi verstek wees tot 0%. As u 'n aanvanklike fooi groter as die fonds se maksimum gespesifiseer het, sal dit aan die fonds se maksimum verstek. Alle fooie soos aangewys op hierdie vorm, sal op alle toekomstige transaksies toegepas word. Handtekening van belegger Datum (ddmmeejj) Gemagtigde ondertekenaar* Datum (ddmmeejj) Gemagtigde ondertekenaar* Datum (ddmmeejj) *Gemagtigde ondertekenaar wat namens die belegger optree (bv. ouers / voogde van n minderjarige en persone wat gemagtig is om namens die belegger op te tree). 8

Sanlam finansiële adviseur / makelaar verklaring Sanlam finansiële adviseur Finansiële advies Dit is die adviseur se verantwoordelikheid om die adviesdokumente vir hierdie transaksie in te vul en dit saam met hierdie aansoekvorm aan Sanlam te stuur. FICA-verklaring Ek bevestig dat ek die belegger van hierdie aansoek, asook die persoon wat namens hom/haar optree (indien van toepassing), geïdentifiseer het. Ek het hul identiteit ooreenkomstig die vereistes van die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum, 38 van 2001 ( FICA ), en enige wetgewing, regulasies of riglyne wat daarmee verband hou, geverifieer. Afskrifte van hierdie dokumente word aangeheg. Vervang hierdie aansoek n bestaande produk in die geheel of gedeeltelik? Ja Nee Indien "Ja", dien asseblief ingevulde AEB2065- en E2794- vorms saam met die FAIS-dokumente in. Makelaar FDV-lisensie Ek verklaar dat ek n gelisensieerde finansiëlediensteverskaffer of n verteenwoordiger van n finansiëlediensteverskaffer is. Ek is gemagtig om effektetrusts te verkoop. FDV-lisensienommer: FICA-verklaring Ek bevestig dat ek die belegger van hierdie aansoek, asook die persoon wat namens hom/haar optree (indien van toepassing), geïdentifiseer het. Ek het hul identiteit ooreenkomstig die vereistes van die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum, 38 van 2001 ( FICA ), en enige wetgewing, regulasies of riglyne wat daarmee verband hou, geverifieer. Afskrifte van hierdie dokumente word aangeheg. Handtekening van Sanlam finansiële adviseur Handtekening van makelaar 9

Vorm B Magtiging van bankrekeninghouer Voltooi en dien hierdie vorm in, indien betaling uit n derde party se bankrekening kom. n Afskrif van die derdepartybetaler se identiteitsdokument word vereis. Derdeparty se inligting Titel Voornaam(e) Van Geboortedatum (ddmmeejj) Geboorteland Identiteitsnommer Paspoort (indien buitelandse burger): Nommer Vervaldatum (ddmmeejj) Land VSA-burgers se bestaansversekeringsnommer Woonadres Land E-posadres Selfoon Spesifiseer asseblief waarvandaan die fondse vir hierdie belegging afkomstig is. Salaris Erfporsie Spaar Bonus Ander (spesifiseer) Poskode Derdeparty se bankbesonderhede Naam van rekeninghouer Naam van bank Rekeningnommer Naam van tak Takkode Soort rekening: Tjek Spaar Verklaring Ek gee opdrag aan en magtig Sanlam of sy agente om regstreekse debiete teen my bankrekening te vorder ooreenkomstig die opdrag in afdeling 3 en 5. Handtekening van bankrekeninghouer Datum (ddmmeejj) Gemagtigde ondertekenaar op bankrekening Datum (ddmmeejj) 10

Belangrike inligting Vorm C Magtiging om namens die belegger op te tree Alle partye wat namens die belegger optree, moet hierdie vorm voltooi soos aangedui in die FICA-dokument. In die geval waar meer as een bladsy benodig word, kan afskrifte van hierdie gedeelte gemaak word en moet dit die volledig voltooide aansoekvorm vergesel. Dokumente moet voorsien word, soos aangedui in die FICA-dokument. Persoonlike besonderhede Titel Van Hoedanigheid (bv. ouer, voog) Woonadres Land Voornaam(e) Geboortedatum (ddmmeejj) Geboorteland Identiteitsnommer Paspoort (indien buitelandse burger): Nommer Vervaldatum Land VSA-burgers se bestaansversekeringsnommer E-posadres Selfoon Primêre land waarin vir belastingdoeleindes woonagtig Belastingidentifikasienommer (ddmmeejj) Poskode Is u 'n geregistreerde belastingbetaler in enige ander land as die primêre land waarin u woonagtig is? Ja Nee Indien "Ja", vul asseblief die inligting hieronder in vir elke land waarin u vir belastingdoeleindes woonagtig is. Land waarin vir belastingdoeleindes woonagtig Belastingidentifikasienommer OR Rede waarom Belastingnommer nie van toepassing is nie Verklaring en handtekening Ek verklaar dat die inligting wat ek hierbo verskaf het, waar en korrek is. *Gemagtigde ondertekenaar Datum (ddmmeejj) *Gemagtigde ondertekenaar Datum (ddmmeejj) *Slegs gemagtigde ondertekenaars wat namens die belegger optree, moet teken (bv. ouer, voog, ens.). 11