Wêreld en Plaaslike nuus
|
|
- Winifred Hampton
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 Wêreld en Plaaslike nuus 212 Redaksie Die wêreld se wynproduksie het in 212 met 6% vanaf miljoen liter teenoor miljoen liter in 211 gedaal, volgens die OIV. Europa het in 212 n beduidende afname in produksie a.g.v ongunstige weerstoestande getoon. Dit het tot n lae produksievlak sedert 1975 en n tekort aan wyn gelei. Die totale EU oppervlakte onder wingerd word op 3.53 miljoen hektaar beraam en het met 9 hektaar tussen 21 en 211 gedaal. Die wêreld wingerdoppervlakte is ongeveer 7.5 miljoen hektaar. Die wêreld se wynverbruik vir 212 word tussen en miljoen liter beraam. Suid-Afrika het n 9.5% (Jan Sep 212) groei in die uitvoer van wyn getoon met n beduidende skuif na grootmaat wyn ( n styging van 29.6% teenoor n da - ling van 9.2% in verpakte wyn). Dit is in lyn met wêreldtendense. Suid-Afrika het die geleentheid om sy internasionale markposisie te vergroot deur die inagneming van bepalende faktore soos kwaliteit en pryspunte. Wynvoorraad in Suid Afrika aan die einde van Oktober 212 word beraam miljoen liter. Hierdie publikasie verskaf inligting wat tot u kennis van die Suid-Afrikaanse wynbedryf sal bydra. Dit toon ook aan hoe Suid-Afrika met die res van die wêreld vergelyk. Die inligting dek n breë spektrum van plaaslike sowel as internasionale aspekte soos wynproduksie, -verbruik, -uitvoer en nog vele meer. Ons glo dat dit sal bydra tot die voortgesette welvaart van die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Groete tot 213. Nadine November 212 IN HIERDIE UITGAWE Oppervlakte onder wingerd Produksie van wyn Wêreldverbruik Binnelandse verkope Binnelandse verpakte wyninligting Wynvoorraad Uitvoer Druiwepryse Grootmaat wynpryse REDAKTRISE Nadine Uren Posbus 238 Paarl 762 Tel: Fax: E-pos: nadine@sawis.co.za Webblad: N PUBLIKASIE VAN 1
2 Oppervlakte onder Wingerd Wêreld (wyn- en tafeldruiwe) Die EU aansporingregulasies het vir die eerste keer in 3 jaar nie n impak op die ontwikkeling van EU wingerde gehad nie. Dit beteken egter nie dat die wingerd oppervlakte permanent gestabiliseer is of op dieselfde vlak as 211 is nie. Spanje het steeds die grootste wingerdoppervlakte (1 32 hektaar), gevolg deur Frankryk (87 hektaar) en Italië (786 hektaar). Die algehele groeikoers van aangeplante wingerdoppervlakte in die Suidelike Halfrond en die VSA (45 hektaar) het oor verskeie jare begin afneem, maar het oor die algemeen steeds positief gebly. In die Suidelike Halfrond het beide Argentinië (218 hektaar) en Brasilië (92 hektaar) gedurende 211 en 212 met die ontwikkeling van wingerde voortgegaan, terwyl Chile (22 hektaar) n groeiende tendens vir verskeie jare toon. Sedert 26 het die Suid-Afrikaanse oppervlakte onder wingerd n dalende tendens getoon. Die verwagting is dat die wêreld wingerdoppervlakte tussen 211 en 212 sal daal, maar teen n stadiger koers as wat deur die gemeenskap premies meegebring is en op -142 hektaar tussen 28 en 211 beraam word. Uitkappings in Australië beloop ongeveer 12 hektaar, terwyl u-seeland relatief stabiel bly met 37 hektaar. Die totale wêreldoppervlakte onder wingerd beloop ongeveer 7.5 miljoen hektaar. Bron: OIV 2
3 Nuwe wêreld lande Die oppervlakte onder wyndruifwingerd in Kalifornië het sedert 21 met hektaar tot hektaar gestyg. Chardonnay en Cabernet Sauvignon is steeds die vernaamste wyndruifvariëteite en verteenwoordig 36.3% van die totale oppervlakte onder wyndruifwingerd. Suid-Afrika se totale oppervlakte onder wyndruifwingerd beloop hektaar in 211. Die vernaamste wyndruifvariëteite is Chenin blanc en Cabernet Sauvignon en verteenwoordig 3.2% van die totale wyndruifoppervlakte. Die oppervlakte onder wydruifwingerd in Australië het met 3.7% vanaf hektaar in 29 tot hektaar in 21 afgeneem. Shiraz is die vernaamste wyndruifvariëteit en verteenwoordig 27.9% van die totale oppervlakte onder wyndruifwingerd. STAND VAN WYNDRUIFSTOKKE VIR GESELEKTEERDE NUWE WêRELD LANDE (SULTANA UITGESLUIT) Hektaar Wit Rooi Australië SA Kalifornië Chili Bronne: SAWIS California Grape Acreage Report Catastro Viticola Nacional (21 information not available) ABS Wine & Grape Industry (21 information not available) 3
4 TOTALE WINGERDSTAND VERGELYKING PER VARIëTEIT IN HEKTAAR (SULTANA UITGESLUIT) VARIëTEIT Australië Suid-Afrika 29 % van totaal 21 % van totaal 21 % van totaal 211 % van totaal ROOI Cabernet Sauvignon % % % % Shiraz % % % % Merlot % % % % Pinotage % % Ruby Cabernet 961.6% % % Pinot Noir % % % % Ander rooi % % % % TOTAAL % % % % WIT Chardonnay % % % % Sauvignon blanc % % % % Semillon % % % % Ander wit % % % % TOTAAL % % % % GROOTTOTAAL % % % % Kalifornië Chili VARIëTEIT 21 % van totaal 211 % van totaal 28 % van totaal 29 % van totaal ROOI Cabernet Sauvignon % % % % Shiraz % % % % Merlot % % % % Ruby Cabernet % %.%.% Pinot Noir % % % % Ander rooi % % % % TOTAAL % % % % WIT Chardonnay % % % % Sauvignon blanc % % % % Semillon 36.2% 36.2% 779.7% 846.8% Ander wit % % % % TOTAAL % % % % GROOTTOTAAL % % % % Bronne: SAWIS California Grape Acreage Report Catastro Viticola Nacional (21 data nie beskikbaar nie) ABS Wine & Grape Industry (21 data nie beskikbaar nie) 4
5 SUID-AFRIKA (Sultana uitgesluit) Die 211 totale hektaar is hektaar teenoor die hektaar van 21. Tot en met 26 het die totale oppervlakte toegeneem, maar sedertdien in totaal met hektaar gedaal. Wit- en rooi wyndruifwingerd het sedert 28 konstant gebly met 55.6% wit variëteite en 44.4% rooi variëteite. Wat individuele wyndruifvariëteite betref, het Chenin blanc 18.2% van die totale wyndruifoppervlakte beslaan en Cabernet Sauvignon 12.%. Soos voorheen genoem is dit kommerwekkend dat die bedryf reeds sedert 25 nie in staat is om jaarliks 5%, ongeveer 5 ha, van bestaande wingerd te vervang nie. Die 2 jaar wat as riglyn vir ekonomiese leeftyd dien is volgens bedryfsrolspelers veral t.o.v. rooi variëteite nie meer haalbaar nie en 15 jaar word as n meer realistiese leeftyd beskou. Die wyndruifoppervlakte van die onderskeie distrikte het oor die afgelope 1 jaar redelik konstant gebly. Hektaar Totale Aanplantings en Uitkappings (26-211) Bedryf #REF! #REF! Kapitale Instandhoudin g Verspreiding van wyndruiwingerd (%) per distrik #REF! #REF! 5
6 Produksie van Wyn Wêreld Wynoes (sap en mos uitgesluit) * 211* 212* Land/groep hektoliter % Groeikoers 12/11 Gemiddelde % van totale wêreldproduksie Argentinië % Australië % Brasilië % Chili % China % Duitsland % Frankryk % Griekeland % Hongarye % Italië % Portugal % Roemenië % Rusland % Spanje % Suid-Afrika % VSA % Totaal top % Ander % Totaal wêreld % Suidelike Halfrond** % Nuwe wêreld*** % EU**** % * Beraming ** Argentinië, Australië, Brasilië, Chili en Suid-Afrika *** Argentinië, Australië, Chili, Suid-Afrika en die VSA **** Duitsland, Frankryk, Griekeland, Italië, Portugal en Spanje Wynproduksie in die EU was gedurende 211 laer as die 5 jaar gemiddeld (26-21), naamlik miljoen liter. Die 211 wynproduksie word miljoen liter beraam. Wynproduksie in Italië het met 14.3% gedaal. Portugese produksie het met 16.9% gedaal en tot n mindere mate produksie in Spanje wat met 9 miljoen liter gedaal het. Produksie in Frankryk het met 39 miljoen liter toegeneem. In 211 was produksie in Duitsland en Oostenryk normaal. Romenië se produksie het herstel sonder om egter die vlak voor die rampspoedige oes van 29 te bereik. 6
7 Buite die EU VSA het in 211 n 1.2% daling in wynproduksie tot 1 87 miljoen liter getoon. In Suid-Amerika het Chili weer eens n rekord volume van 1 6 miljoen liter getoon. Wynproduksie in Suid-Afrika het effens tot miljoen liter gegroei. Australië se produksievolume het afgeneem (-11 miljoen liter), terwyl Switserland se produksie tot die normale volume van 11 miljoen liter toegeneem het. u-seeland het n rekordproduksie van 235 miljoen liter gelewer, n toename van 4 miljoen liter teenoor 21. Volgens die OIV word verhoogde produksie in 212 van 7.1 % in VSA, Australië 4,1% en Chili 3,8% verwag. Verlaagde produksie word in al die EU-lande met die uitsondering van Portugal en Griekeland verwag. (Italië -3%, Frankryk -19%, Spanje -6%, Bulgarye -16%, Hongarye -32%). Gevolglik toon die totale EU-27 produksie n beduidende afname van 143 miljoen liter; n historiese lae vlak. Die wêreld wynproduksie vir 211 (sap en mos uitgesluit) word op miljoen liter beraam. Suid-Afrika Die totale wynproduksie het met 7.1% sedert 211 gestyg. Die beraamde wynoes vir 212 (sap en mos uitgesluit) het ton beloop in vergelyking met die wynoes van ton in 211. Die totale wynoes kan na beraming as volg ingedeel word: wyn miljoen liter, wyn vir brandewyn 62.4 miljoen liter, distilleerwyn miljoen liter, druiwesapkonsentraat en druiwesap 39.9 miljoen liter. n Toename in die invoer van alcohol/volume word vir 212 tot 25. miljoen liter beraam om aan die plaaslike markbehoefte te voldoen. WYNOES Miljoen liter Miljoen liter * Beraam * Wyn Druiwesapkonsentraat & druiwesap Totale wynoes (tweede as) Wyn vir Brandewyn Distilleerwyn 7
8 * Rooi variëteite as % van druiwe-oes Natuurlike rooiwyn as % van wyn * Beraam Wêreldverbruik Wynverbruik in die EU-lande het n dalende tendens van miljoen liter tot miljoen liter in 211 getoon. Frankryk is nog steeds die grootste verbruikersland en verbruik het met 3.5% gestyg. Die VSA is die tweede grootste verbruikersmark in die wëreld en het met 9 miljoen liter tot n beraamde 2 85 miljoen liter in 211 gegroei. Dit word beraam dat verbruik in China tot 1 7 miljoen liter in 211 sal toeneem. Lande soos Argentinië, Suid-Afrika, Australië, Chili en u-seeland het in 211 relatief konstant gebly. Die 211 wêreld wynverbruik word op miljoen liter, 1% minder as in 21, beraam. WêRELDVERBRUIK Miljoen liter * 211* * Beraam Bron: OIV 8
9 Per capita-verbruik gedurende 211 GEDISTILLEERDE PRODUKTE WYN LAND LITER AA RANGORDE LAND LITER RANGORDE Suid Korea Luxembourg Rusland Portugal Japan Italië VSA Frankryk Hongarye Argentinië Chili Australië China Chili Australië Kroasië Suid-Afrika VSA Argentinië Suid-Afrika 7. 6 BRON: Euromonitor International Suid-Afrika Binnelandse verkope Binnelandse verkope van natuurlike wyn (ingesluit wyn bestem vir druifbasisdranke en alkoholiese vrugtedranke) het sedert 211 effens tot 31.8 miljoen liter gestyg 211. Daar word beraam dat die binnelandse vonkelwynverkope in miljoen liter sal beloop en die binnelandse verkope van gefortifiseerde wyn 32.7 miljoen liter. Binnelandse verkope van brandewyn sal na verwagting tot 39 miljoen liter in 212 gestyg. Die twaalf maande tendens tot einde Julie 212 toon n groei koers van 4.3% vir alle drankkategorië wyn +2.1%, whisky +9.%, wit spiritualieë +3.1%, bier +2.3%, vodka +3.9% en Ready-To-Drink s (RTD s) +3.9%. Slegs brandewyn het met -3.9 % afgeneem. BINNELANDSE VERKOPE Miljoen liter * * Beraam Natuurlike wyn Brandewyn 9
10 Binnelandse verpakte wyninligting Teen die einde van 211 het die totale verpakte wynvekope van 3. miljoen liter tot 35.3 miljoen liter 1 gestyg (+1.7%). Glashouers is steeds die gewildste verpakking en handhaaf n stygende tendens. In 211 is 49.1% van natuurlike wyn in glashouers verpak, waarvan 55.% in die 75ml grootte. Wyn in tapvate verpak beloop 25.3% in 211, waarvan die 5 liter grootte die gewildste is. 22.6% word in plastiekhouers verpak (69. miljoen liter) met 41.9% en 43.7% in 1 liter en 5 liter onderskeidelik. Slegs.8% is in foeliesakke en 2.2% in tetrapak. Glas is die gewildste verpakking onder privaatkelders en groothandelaars. Tapvate is die gewildste verpakking onder produsentekelders en toon n styging vergeleke met die vorige ooreenstemende tydperk. Sedert 25, het verkope van wyn in foeliesakke met 92.9% afgeneem. Wyn wat in 211 in alle foeliesak groottes verkoop is, beloop 2.5 miljoen liter. Totale verpakte wynverkope vir die tydperk Januarie tot September 212 het 22.6 miljoen liter beloop met geen beduidende verandering in die verpakkingstendense nie. ¹ Hierdie syfer verskil van die binnelandse verkopesyfer in die vorige gedeelte omrede al die rolspelers nie deelneem nie. % van totaal 6% NATUURLIKE WYN VERKOPE PER TIPE HOUER 5% 49.1% 48.2% 48.8% 47.6% 47.5% 45.% 4% 3% 2% 21.8% 23.% 22.6% 22.58% 2.7% 2.3% 26.9% 26.6% 26.47% 25.5% 25.3% 24.4% 1% 8.9% 3.6% 2.7% %.8%.8%.23% GLASHOUERS PLASTIESE HOUERS TAPVATE FOELIESAKKE Jan -A ug 212 Beste markte vir glas 211 <75ml 75ml 1L 1.5L >1.5L VK 28.2 VK 24.9 DUITSLAND 58. KANADA 53.9 CHINA 16.9 KENIA 13.2 NEDERLAND 13.3 KENIA 14.2 VSA 23.8 SWEDE 12.2 DUITSLAND 12.3 BELGIë 14. NIGERIë 11.8 VSA 6.6 SWEDE 5.1 TOTAAL % of TOT Gemiddelde bottel gewig: 75ml gram Jan - Junie gram 1
11 Beste markte vir tapvate 211 Wynvoorraad WYNVOORRAAD BY PRIVAAT- EN PRODUSENTEKELDERS 31 Desember Desember Desember Desember 211* 31 Desember 212* Tendens Miljoen Liter 11/1 12/11 Rooi Wit Totaal *Beraam <3L 3L 4L 5L >5L NEDERLAND 24.5 SWEDE 54.5 VK 1 KENIA 33.6 SWEDE 86.7 FINLAND 21.4 VK 17.5 VAE 15.6 NEDERLAND 13.3 VK 19.4 DENMARKE 8.4 TANZANIë 6.3 SWEDE 12.5 FINLAND 7.2 TOTAAL % OF TOTAAL Notas: Blikkies Sakke/Foelie PET Met glas Met tapvate Plastiek Liter VOORRAADSITUASIE VAN NATUURLIKE WYN IN DIE BEDRYF TOTALE VOLUME , , ,4 299, ,4 233, ,2 189, , ,2 11, 125, ,6 8,5 9,5 9,4 Totaal rooi Totaal wit Blanc de Noir en Rosé TOTAAL
12 Die opname wat gedurende Oktober 212 by die produsentekelders gedoen is, het bevind dat daar miljoen liter natuurlike wyn voorhande is waarvan 58.5% witwyn en 39.1% rooiwyn is. Die totale wyn voorhande op 31 Desember 211 by produsentekelders was miljoen liter en die totale wyn voorhande by privaatkelders vir 211 was miljoen liter. Die voorraadsituasie van versterkte wyn voorhande, spiritus ingesluit, het met 2.2 miljoen liter gedaal. Vonkelwyn het sedert 211 met 13.1% gedaal en beloop liter in 212. Distilleerwyn het met 8.7 miljoen liter in 212 gedaal en die nie-alkoholiese komponent (druiwesapkonsentraat en druiwesap) Uitvoer Wêreld Die wêreldmark, wat as die totale uitvoere van alle lande beskou word (gemoniteerde lande verteenwoordig 93% van wêreld se wynverhandeling), het 1 35 miljoen liter in 211 (+7.9%/21) beloop. Die ekonomiese krisis het beslis tot die stygende tendens in die verhandeling van grootmaatwyne bygedra; n tendens wat reeds die vorige jaar waargeneem is. Dit lei ook tot wynverrhandeling wat toenemend kompleks raak waar die aandeel in wynverhandeling deur heruitvoere, veral transkontinentaal, sal groei. het met liter in 211 tot liter in 212 gedaal. Vanaf 211 tot 212 het die voorraad van rooiwyn met 25.1% (31.4 miljoen liter) gestyg en voorraad van witwyn het met 7.1% (15.4 miljoen liter) gestyg. Die gekontrakteerde en gebottelde komponent van die totale voorraad van natuurlike wyn beloop 95.8%, vergeleke met 95.1% in 211 en 93.9% in 21. Gekontrakteerde en gebottelde rooiwyn beloop 94.7% van die totale rooiwynvoorraad teenoor 97.3% in 211. Gekontrakteerde en gebottelde witwyn beloop 96.5% van die totale witwynvoorraad teenoor 93.8% in 211. Die opswaai raak in handel was tot voordeel van alle belangrike uitvoerlande, behalwe Chili en Australië (beide het met 1% in 21 afgeneem). Italië is nog steeds die grootste volume uitvoerder en groei vinniger as die wëreldmark (+25 miljoen liter). Spanje het die grootse styging getoon (+46 miljoen liter: n 26% styging teenoor 21) en kan voordeel trek uit die geleentheid waardeur Chili se afwaartse tendens, veral in grootmaat verkope, geskep word. Portugal het ook hoër as die wêreldmark (+4 miljoen liter of +16%) gegroei. Uitvoere deur Frankryk, Duitsland en VSA het in 21 met tussen 5 en 6% toegeneem; n stadiger koers as die van die wêreldmark. WYNUITVOERE -GESELEKTEERDE LANDE ' Liter Bron: OIV * Beraam Australië Argentinië Chili VSA Suid-Afrika Frankryk * 12
13 Suid-Afrika In 211 is miljoen liter van die wyn geproduseer, uitgevoer. Dit verteenwoordig 43.2% van die wynproduksie. Die uitvoer van wyn het vir die tydperk tussen met 5.5% afgeneem. Uitvoere as n persentasie vir wyn produksie het van 48.5% in 21 tot 43.2% in 211 afgeneem. Verpakte uitvoere verteenwoordig 5.7% van natuurlike wynuitvoere in 211 vergeleke met 6.% in 21 en 61.3% in 29. Die volume verpakte wyn na Duitsland uitgevoer het met 4% gedaal. Wynuitvoere na die VSA het met 8.9% gedaal en verkope na Rusland, Kenia en Nigerië het n beduidende groei getoon. Suid-Afrika se top 5 uitvoerlande - VK, Swede, Nederland, Duitsland en die VSA het n beduidende afname in wynuitvoere getoon. Die uitvoer van natuurlike wyn na China het gedurende 211 beduidend met 74.6% gegroei. Die jongste uitvoertendense vir 212 lyk belowend. Die twaalf maande tendens tot einde November 212 is miljoen liter; 65.2 miljoen liter meer as in 211. Verpakte wyn Suid-Afrika Wêreldwyd word 97.2% van Suid-Afrikaanse verpakte wyn in 75 ml glashouers uitgevoer. 8.7% van totale verpakte wyn in tapvate is in 3 liter verpakking. Verenigde Koninkryk is met 24.9% die vernaamste land vir 75ml glashouer verpakking, gevolg deur Nederland met 13.3%. 54.5% van Swede se wynuitvoere word in 3 liter tapvate verpak, gevolg deur die Verenigde Koninkryk met 17.5%. Wêreldwyd word verkope in PET verpakking op 2% beraam. Uitvoerlande in Afrika met die mees populêre verpakking: Nigerië 75ml glas (95%) Kenia 1 liter glas (1.6%); 5 liter tapvate (6.6%) Tanzanië 75ml glas (67%); 5 liter tapvate (2.6%) Druiwepryse Geselekteerde lande VERGELYKING VAN SUID-AFRIKAANSE DRUIWEPRYSE MET DIE VAN KOMPETERENDE LANDE IN RAND WAARDE VIR 211 Kalifornië Suid-Afrika Kultivar Gemiddelde prys (ZAR/ton) % groei Gemiddelde prys (ZAR/ton) % groei / /21 Cabernet Sauvignon % % Merlot % % Shiraz % % Pinotage % % Totaal Rooi % % Sauvignon blanc % % Chardonnay % % Chenin blanc % % Totaal Wit % % Bronne: 1. Californian Grape Crush Report : SAWIS 212(samestelling van pryse vanaf onafhanklike en produsentekelder druiweprodusente) 3. The Currency Site 13
14 GEMIDDELDE PRYSE VAN DRUIWE VERKOOP VIR DIE MAAK VAN WYN (RAND PER TON) VARIëTEIT Cabernet Franc Cabernet Sauvignon Carignan Cinsaut Gamay noir Merlot Petit Verdot Pinot noir Pinotage Roobernet Ruby Cabernet Shiraz (Syrah) Tinta Barocca Ander rooi Bukettraube Crouchen (Kaapse Riesling) Chardonnay Chenin blanc Clairette blanche Colombar Palomino (Fransdruif) Gewürztraminer Muscat d Alexandrie (Hanepoot) Muscat de Frontignan (Muskadel) Pinot gris Sauvignon blanc Sémillon Viognier Weisser Riesling (Ryn Riesling) Ander wit Alle variëteite Alle rooi variëteite Alle wit variëteite * voorlopig 14
15 * * % ± 211/
16 Grootmaat wynpryse Suid-Afrika Die gemiddelde grootmaat wynpryse het n geringe toename getoon, met die gemiddelde prys vir alle variëteite wat vanaf R4.13 per liter in 21 tot R4.25 per liter in 211 gestyg het. In 211 was Pinot Noir die duurste van die hoofvariëteite teen R7.74 per liter. Dit word gevolg deur Shiraz (R6.21 per liter), Cabernet Sauvignon (R6.19 per liter), Merlot (R5.84 per liter) en Pinotage (R5.84 per liter). Die gemiddelde prys van Pinot Noir het in 21/211 met 8.7% gestyg. Die gemiddelde prys van Cabernet Sauvignon het met 5.9% toegeneem. Die gemiddelde prys van wyn vir brandewyn was R2.5 per alk/vol (+4.7%), terwyl distilleerwyn R1.11 per alk/vol (+1.6%) was. Die gemiddelde van moskonfyt/soetmos vir versoeting het R3.67 per liter bereik, n toename van.2% vergeleke met 21. GEMIDDELDE PRYSE VAN WYN IN GROOTMAAT sent/liter of 1% alk/vol Wyn Wyn vir Brandewyn Distilleerwyn Ietsie anders Die Suid-Afrikaanse bedryfstruktuur Sedert 1998 het die aantal primêre produsente vanaf tot in 211 gedaal. Die aantal wynkelders wat druiwe pars het vanaf 295 na 582 oor dieselfde periode toegeneem. In 211 pars 71.5% van die wynkelders tussen 1-5 ton vergeleke met 52% in Die wêreld oppervlakte onder wingerd het met ongeveer 9.5 miljoen hektaar in 196 tot 7.5 miljoen in 211 gedaal. Opbrengs het vanaf 4.6 ton per hektaar tot 9. ton per hektaar oor dieselfde periode gestyg. 16
2016 VERITAS CLASSES / KLASSE
2016 VERITAS CLASSES / KLASSE A DRY WHITE WINE DROë WITWYN 1 Cultivar blend - Non-Muscat Kultivarversnit - Nie-muskaat Max RS 5g/l 2 Cultivar blend Non-muscat (wooded) Kultivarversnit - Nie-muskaat (met
More informationFACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes
FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes Internal examiners: Mr CJ Lotter Mr R de Lange Mr FJ Scholtz
More informationVerslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017
77 Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17 September 2017 D Fourie LNR-Instituut vir Graangewasse / ARC-Grain Crops Institute Inleiding/Introduction
More informationMarket comment Markkommentaar. May/Mei 2018
Market comment Markkommentaar May/Mei 2018 Inleiding Vanaf Januarie tot Desember 2017 is 18,6 miljoen 10kg sakkies meer (19%) op die nasionale varsproduktemarkte verkoop as die ooreenstemmende tydperk
More informationWYNDRUIFSTOKKE WINE-GRAPE VINES
STATISTIEK STATISTICS VAN OF WYNDRUIFSTOKKE WINE-GRAPE VINES SOOS as on OP 30 30 November NOVEMBER 2006 2003 Saamgestel Compiled vanaf from jaarlikse annual returns opgawes submitted ingedien by deur geregistreerde
More informationSUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.
SUMMARY In Chapter one of this thesis, the literature on Botryosphaeria spp. associated with mango is reviewed. From this review, it is clear that Botryosphaeria spp. are responsible for diseases on mango
More informationMari Wasserman Berakah Makadamia Proewe
Mari Wasserman Berakah Makadamia Proewe 2018/12/01 - Berakah proewe geïnisieer na haelskade sales@berakahbizdev.co.za +27 87 802 2397 (Berakah HQ) +27 86 615 7278 (Fax) Organiese Landbou Chemiese 27 Jaar
More informationOORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA
OORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA BUS / BOX 1564 RIVONIA 2128 E-POS / E-MAIL pns@proteinresearch.net WEB www.proteinresearch.net TEL. +27 (011) 803 2579 +27 (011) 803 1894 FAKS / FAX +27 (011) 803 2287 OORSIG:
More informationSUID-AFRIKAANSE WYNOESVERSLAG 2004
SUID-AFRIKAANSE WYNOESVERSLAG 2004 Inligting verskaf deur VinPro en SAWIS Saamgestel en geskryf deur Romi Boom I. ALGEMENE OORSIG Herfs 2003: Goeie reën na die parsseisoen, gevolg deur warm droë weerstoestande,
More informationWINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback
WINE INDUSTRY STRATEGIC EXERCISE (WISE) Survey Feedback Contents Introduction Analysis of response Economic Empowerment and development Social development and upliftment HR development and training Market
More informationDroëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations
Excellence in Research and Development 2014 / 2015 Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations D. Fourie / Privaatsak / Private Bag X1251, Potchefstroom, 2520 Tel.: (018) 299 6312, Faks/Fax:
More informationPotential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export
South African Avocado Growers Association Yearbook 1998. 21:97-99 Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export F.J. Kruger 1 & A.W. Rowell 2 1 ARC-lnstitute
More informationIndicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002
CFPA Canning Fruit Producers' Assoc. Submit to: Wiehahn Victor PO Box 426 Paarl, 7620 Tel:+27(0)21 872 1501 DFPT Deciduous Fruit Producers' Tmst Submit to: Louise Kotzé Suite 275, Postnet X5061 Stellenbosch,
More informationStatus of Wine-grape Vines as on 31 December 2017 Bonita Floris-Samuels tel:
Status of Wine-grape Vines as on 31 December 217 Bonita Floris-Samuels tel: +27 21 87 5711 e-mail: floris@sawis.co.za Nadine Uren tel: +27 21 87 577 e-mail: nadine@sawis.co.za Statistics i.r.o. South African
More informationMari Wasserman Avokado Proewe
Mari Wasserman Avokado Proewe 2018/12/01 - Berakah proewe geïnisieer na haelskade sales@berakahbizdev.co.za +27 87 802 2397 (Berakah HQ) +27 86 615 7278 (Fax) Organiese Landbou Chemiese 27 Jaar in die
More informationDie geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 1)
Die geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 1) Sleutelwoorde: Filloksera, onderstokke, geskiedenis, Jacquez. andrew teubes Voor-Groenberg Kwekerye Hierdie is die eerste van agt artikels in n reeks
More informationStatus of Wine-grape Vines
Status of Wine-grape Vines as on 31 December 216 Bonita Floris-Samuels tel: +27 21 87 5711 e-mail: floris@sawis.co.za Nadine Uren tel: +27 21 87 577 e-mail: nadine@sawis.co.za Statistics i.r.o. South African
More informationWitblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe
Junie 2016 No. 64 Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe Witblaarvlek word veroorsaak deur die swam Pseudocercosporella
More informationRepubliek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.
This article was downloaded by: [University of the Free State] On: 02 October 2014, At: 01:38 Publisher: Taylor & Francis Informa Ltd Registered in England and Wales Registered Number: 1072954 Registered
More informationvan Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.
This article was downloaded by: [University of the Free State] On: 02 October 2014, At: 01:40 Publisher: Taylor & Francis Informa Ltd Registered in England and Wales Registered Number: 1072954 Registered
More informationVan hier tot daar - 05 *
OpenStax-CNX module: m26927 1 Van hier tot daar - 05 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Van
More informationJERSEY SA. Nuusbrief
JERSEY SA Nuusbrief Januarie - 2014 Jersey SA Kontak besonderhede: Tel: 051 430 8020 Faks: 051 430 7719 Epos: info@jerseysa.co.za ABS Nasionale Jersey Jeugskou 2014 Die jaar merk die 10de Nasionale ABS
More informationRIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS
RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS In brief Sprinkler irrigation is suitable for most crops, soils and topography of a field. The Christiansen Uniformity Coefficient (CU) value of an irrigation
More information1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS
WINE LAW INFORMATION 5 June 2017 2 of 2017 Subscribe Unsubscribe Contact 1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS
More informationDie wynmakerfamilie van Zonnebloem, Simondium,
Historia 57. 2. November Venter - Die 2012, wynmakerfamilie pp 222-262 van Zonnebloem Die wynmakerfamilie van Zonnebloem, Simondium, 1915-1963 Inleiding Chris Venter* Die Suid-Afrikaanse wingerd- en wynbedryf
More informationSA Terroir Wine Awards 2008 Concept and Catalogue (catalogue, contact details on pages 3, 4)
SA Terroir Wine Awards 2008 Concept and Catalogue (catalogue, contact details on pages 3, 4) SA Terroir Wine Awards will honour the wines which truly portray South Africa's different wine growing areas.
More informationAFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct
2017 BEOORDELING - JUDGING 8 Aug Inskrywings sluit/entries close 17 Aug Laat inskrywings sluit/closing date for late entries 14-30 Aug Afhaal van monsters/samples to be collected 4-8 Sept Beoordeling/Judging:
More informationMarieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto
Potato blini Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto Potato blini Ingredients 3 eggs 1/2 cup full fat milk 2 spring onions/scallions finely sliced 2 tablespoons
More informationPrimêre Skool Jordania
Primêre Skool Jordania Posbus 474, Bethlehem, 9700 Tel: 058 303 4116 / Faks: 058 303 4264 Epos: jordania@jordaniapri.co.za www.jordaniaprimer.co.za Nr. 34/2018 16 November 2018 Die belangrikheid van lees
More informationDEPARTEMENT VAN LANDBOU
DEPARTEMENT VAN LANDBOU No. R. WET OP LANDBOUPRODUKSTANDAARDE, 1990 (WET No. 119 VAN 1990) REGULASIES MET BETREKKING TOT DIE GRADERING, VERPAKKING EN MERK VAN SORGHUM BESTEM VIR VERKOOP IN DIE REPUBLIEK
More informationMEDIAVRYSTELLING (English below) 24 Maart 2018 Vir onmiddellike vrystelling. Woolworths se kaas maak geskiedenis met twee in n ry
MEDIAVRYSTELLING (English below) 24 Maart 2018 Vir onmiddellike vrystelling Woolworths se kaas maak geskiedenis met twee in n ry Parmalat se 10-maande Mature Gouda, wat uitsluitlik vir Woolworths vervaardig
More informationCULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC
CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC Infruitec-Nietvoorbij: Chris Smith, Hannél Ham (Breeding and Evaluation), Ester Lotz (Cold Storage) ), Tel: 021-809 3100 Culdevco: Dr. Leon von Mollendorff, Tel:
More informationVOORWOORD. Lallemand: Natural solutions that add value to the world of winemaking DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND DIE LALLEMAND FILOSOFIE
VOORWOORD DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND Lallemand Inc. is n Kanadese maatskappy in privaat besit. Dit is teen die einde van die 19de eeu gestig deur Fred Lallemand en produseer reeds gis sedert 1923. Dit
More informationVENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)
VENUE CHECKLIST VENUE CHECKLIST *print en neem saam na venues ALGEMENE OORWEGINGS & PRYSE: *Van hierdie dinge kan jy dalk reeds uitvind en invul voordat jy enige venues besoek sodoende elimineer jy alreeds
More informationGmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE
1 of 6 2011/04/09 05:39 PM Karen Müller Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE Kalie van Heerden To: Sekretaris.uspluimbal@gmail.com, Voorsitter.uspluimbal@gmail.com
More informationStatus of Wine-grape Vines
Status of Wine-grape Vines as on 31 December 215 Bonita Floris-Samuels tel: +27 21 87 5711 e-mail: floris@sawis.co.za Nadine Uren tel: +27 21 87 577 e-mail: nadine@sawis.co.za Statistics i.r.o. South African
More informationTHE INFLUENCE OF WET PICKING ON POST HARVEST DISEASES AND DISORDERS OF AVOCADO FRUIT
South African Avocado Growers Association Yearbook 1993. 16:77-79 THE INFLUENCE OF WET PICKING ON POST HARVEST DISEASES AND DISORDERS OF AVOCADO FRUIT J.A. DUVENHAGE Merensky Technological Services P.O.
More informationDIE INVLOED VAN MELKSUURVORMENDE BAKTERIE~ OP DIE KWALITEIT EN SAMESTELLING VAN. DROe ROOIWYN
=:::; DIE INVLOED VAN MELKSUURVORMENDE BAKTERIE~ OP DIE KWALITEIT EN SAMESTELLING VAN DROe ROOIWYN J.P. SNYMAN Skripsie ingelewer vir die graad van MAGISTER IN DIE NATUURWETENSKAPPE IN DIE LANDBOU aan
More informationFINALE NAVORSINGSVERSLAG (2000/2001): WINETECH
ARC LNR ARC INFRUITEC-NIETVOORBIJ LNR INFRUITEC-NIETVOORBIJ INFRUITEC Private Bag / Privaatsak XS013, Stellenbosch 7599, South Africa / Suid- Afrika Tel: (021) 809 3100 Fax (021) 809 3400. (Int: +27 21)
More informationBefore using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.
MAXIBOOST Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No. LIQUID MICRO NUTRIENT MIXTURE FERTILIZER GROUP 2 ACTIVE INGREDIENTS: Magnesium (Mg)... 9,9 g/kg (11.3 g/l) Iron*
More informationWINE PURCHASE BEHAVIOUR: PRODUCT ATTRIBUTES, PRODUCT KNOWLEDGE, PERCEIVED RISK AND INVOLVEMENT
WINE PURCHASE BEHAVIOUR: PRODUCT ATTRIBUTES, PRODUCT KNOWLEDGE, PERCEIVED RISK AND INVOLVEMENT by Carla Guse Janse van Vuuren Submitted in fulfilment towards the degree M.Com. (Business Management) in
More informationVERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS
VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS 2018 INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS SUID-AFRIKAANSE NASIONALE WYNSKOUVERENIGING (SANWSV) SOUTH AFRICAN NATIONAL WINE SHOW ASSOCIATION (SANWSA) Suite 151, Private Bag
More informationDE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER
English version below - with more photos. 05/2018 DE VETTE MOSSEL STRAND SEEKOSRESTAURANT @ GROOTBRAKRIVIER ALGEMENE VRAE EN ANTWOORDE VIR TROUES EN ONTHALE TE DE VETTE MOSSEL STRAND-SEEKOSRESTAURANT Baie
More informationAANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)
EXPORT STANDARDS AND REQUIREMENTS: TABLE GRAPES Page 24 of 90 1998-15 AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE
More informationAANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)
DRAFT EXPORT STANDARDS AND REQUIREMENTS: PEARS Page 1 of 72 1998-15 AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES) Kultivars/Cultivars
More informationPage 1 of 8
COMPULSORY MONTHLY RETURN - 2018 TO 2021 By virtue of Notice 1397 of 15.12.2017 published i.t.o. the Marketing of Agricultural Products Act, 1996 (Act No 47 of 1996) VERPLIGTE MAANDELIKSE OPGAWE - 2018
More informationVOORWOORD. Lallemand Inc. is n private. Lallemand Inc. is n Kanadese. Lallemand Inc. glo dat GESKIEDENIS & AGTERGROND VISIE & MISSIE LALLEMAND
Lallemand 2017/2018 1 LALLEMAND VOORWOORD GESKIEDENIS & AGTERGROND Lallemand Inc. is n Kanadese maatskappy in privaat besit. Dit is teen die einde van die 19de eeu gestig deur Fred Lallemand en produseer
More informationTEGNIESE TECHNICAL BULLETIN. Creating a progressive, equitable and sustainable table grape industry AUGUST 2018
TEGNIESE TECHNICAL BULLETIN Creating a progressive, equitable and sustainable table grape industry AUGUST 2018 CONTENTS / INHOUD Uit die kantoor van Willem Bestbier 2 TECHNICAL Sertifisering van tafeldruifplantmateriaal
More informationNo. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)
22 No. 38189 GOVERNMENT GAZETTE, 14 NOVEMBER 2014 No. R. 884 14 November 2014 MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996) ESTABLISHMENT OF STATUTORY MEASURE - RECORDS AND RETURNS
More informationOpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25753 1 Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 Module
More informationStap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.
ORANJE LONE IRP5 PROSEDURE VIR AUGUSTUS 2016 Stap 1 : Werk altyd op die heel nuutste Oranje Lone opdatering. Daar mag gereelde opdaterings verskyn om u werk makliker te maak of om indien nog bestaan, program
More informationMakadamia bemesting beginsels
Makadamia bemesting beginsels Elsje Joubert, SUBTROP Inleiding Die basiese voedingstowwe wat makadamia bome nodig het om te groei is Stikstof (N), Fosfaat (P), Kalium (K), Swael (S), Kalsium (Ca), Magnesium
More informationSEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006
SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT 289518 VAN 17 FEBRUARY 2006 MIMIMUM LONE RSA 1.3.2010 28.2.2011 UURLIKS WEEKLIKS DAAGLIKS R11,66 R 525,00 R 150,00 PLAASWERKERS
More informationEvaluation of parameters to determine optimum ripeness in Cabernet Sauvignon grapes in relation to wine quality
Evaluation of parameters to determine optimum ripeness in Cabernet Sauvignon grapes in relation to wine quality by Matthys Petrus Botes Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the
More informationDIE INVLOED VAN SPESIFIEKE GROND EN KLIMAATS PARAMETERS OP WINGERDPRESTASIE, WYNKWALITEIT EN KARAKTER. deur F. A. ROUX
DIE INVLOED VAN SPESIFIEKE GROND EN KLIMAATS PARAMETERS OP WINGERDPRESTASIE, WYNKWALITEIT EN KARAKTER deur F. A. ROUX Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister
More informationANCHOR PARSBOEK 2012 WINE YEAST THE LEADING NEW WORLD WINE YEAST BRAND
ANCHOR PARSBOEK 2012 Google Search I m feeling lucky WINE YEAST THE LEADING NEW WORLD WINE YEAST BRAND Die Oenobrands Span Oenobrands bekendstelling 02 Die wynspan 03 Ensieme: Nuut: Rapidase Rosé Rapidase
More informationDE KRANS. 16 tot 28 Desember perskepluk, Sarel-taaipitperskes by De Krans, teen R8/kg. 4 tot 28 Februarie 2017, Hanepootpluk by De Krans
Newsletter 15 December 2016 Tel: (044) 213-3775 E-mail: tourism@calitzdorp.org.za Website: www.calitzdorp.org.za Facebook: https://www.facebook.com/calitzdorptourism/ Gebeurtenisse in en om Calitzdorp:
More informationBOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie
BOER want boere is die beste GRATIS Uitgawe 39 21 Januarie 2019 www.boerhier.co.za is Inhoud 2 Volhard en pluk die vrugte 4 Sien die kleure van die lewe raak 7 CLAAS: Never look back ever again! 11 Statistiek:
More informationINMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4
NR/NO. 220 SEPTEMBER 2015 INHOUDSOPGAWE CONTENT BLADSY / PAGE INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4 ONDERSTAMME VIR
More information2015/2016 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG
i 215/216 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG Deur: Robert Steynberg & Pieter de Wet Dept. Landbou-Ontwikkeling 215/216 i VOORWOORD VKB se boere- en personeelsamestelling het sedert die vorige soortgelyke
More informationSERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA
SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA NOVEMBER 2015 Navrae: Blackie Cronjé Tel: (021) 807 5706 E-pos: cronjec@sawis.co.za Carin Stemmet Tel: (021) 807 5732 E-pos: carin@sawis.co.za
More informationHappiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter
Happiness is a cup of coffee July 2016 Newsletter 1 CONTENTS Editor s Note 3 Eldoglen Office / Kantoor: Eldoglen Welcomes Magda Cloete 4 A Double Knot In The Ear 5 Shed Light on It / Werp Lig daarop Building
More informationNuusbrief / Newsletter
01/07/2012 ISSUE 10 UITGAWE 10 BLWK/CAWC Nuusbrief / Newsletter Inside this issue: Inhoud: Oumansoutbos 2 Permanente Lusern 4 Clubroot 6 Nuwe wapen 8 Hallo Almal 2012 Wat is aan die gebeur in die vereniging
More informationTegniese Technical. Bulletin. Volume 3:1
Tegniese Technical Bulletin Volume 3:1 INHOUD / CONTENTS Boodskap van die Uitvoerende Hoof... 1 Research & Technical... 2 Information... 11 Market Development... 12 Industry Communication... 15 For any
More informationKen jou wynterme. Brut Droë vonkelwyn.
Ken jou wynterme Wynterme kan intimiderend wees. Gebruik dié gids sodat jy nie verstrengel raak in die doolhof van terme, temperature en proe-notas nie. die tradisionele sjampanjemetode met n tweede gisting
More informationHoe het Coke ontstaan? *
OpenStax-CNX module: m23728 1 Hoe het Coke ontstaan? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE
More informationVRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE
VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Saaknommer: 7475/2008 In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE Eiser en PADONGELUKKEFONDS Verweerder UITSPRAAK DEUR: KRUGER,
More informationDIE INVLOED VAN BESIGHEIDSRISIKO OP DIE OMV ANG VAN 'noudit
DIE INVLOED VAN BESIGHEIDSRISIKO OP DIE OMV ANG VAN 'noudit deur ELIZABETH MARGARETHA ODENDAAL voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER COMMERCII in die vak OUDITKUNDE aan die UNIVERSITEIT
More informationFERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg
FERTIFLO 3-2-1 (19) Reg. No. K4473 Act No. 36 of 1947 Micronutrient solution FERTILIZER GROUP 1 A liquid fertilizer for foliar feeding and fertigation. FERTIFLO 3-2-1 (19) is a liquid fertilizer containing
More informationCharolais. Waarom n. kalwers groei vinnig, dus laer mortaliteit. Charolaiskoeie beskik oor genoeg melk om van die swaarste kalwers te speen.
21 22 23 Waarom n Charolais? ERFDWANG Die gewenste eienskappe is sedert die ontstaan van die Charolais, ongeveer 400 jaar gelede, voortdurend versterk en vasgeteelt. Dit het vandag die gevolg dat enige
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 MODEL 2014 PUNTE: 180 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 'n aparte inligtingsblad. Rekenaartoepassingstegnologie/V1
More informationPRICES OF EU SUNFLOWER SEED DELIVERED IN RANDFONTEIN PRYSE VAN EU SONNEBLOMSAAD GELEWER IN RANDFONTEIN
10,000.00 PRICES OF EU SUNFLOWER SEED DELIVERED IN RANDFONTEIN PRYSE VAN EU SONNEBLOMSAAD GELEWER IN RANDFONTEIN 9,000.00 8,000.00 7,000.00 6,000.00 5,000.00 4,000.00 3,000.00 1-Oct-13 25-Oct-13 20-Nov-13
More informationPer Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs
PIZZA CHICKEN 1 boneless chicken breast, pounded flat if thick Salt, pepper, garlic powder and Italian seasoning, to taste 1 tablespoon pizza sauce 4 1 2 2 1 slices pepperoni teaspoon butter or oil fresh
More informationDIE ANCHOR WYNSPAN Ons lewer altyd diens met n glimlag.
DIE ANCHOR WYNSPAN Ons lewer altyd diens met n glimlag. KONSULTANT / AREAS Olifantsrivier Upington Elda Lerm 082 903 0694 Mmule Masalesa 082 882 3539 Bernard Mocke 082 881 2943 Mmule / Bernard Breedekloof
More informationGRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE
GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE Voorverhit oond @ 180 2k fyn grondboonbotter 1½k strooisuiker 2,5ml sout 3 eiers geklits *Meng alles *Maak bolletjies *Druk platter met n garetolletjie *Bak 15min Lewer 5dosyn
More informationDASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN
DASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN Inleiding Geskiedenis en Agtergrond Besigheidstruktuur Bestuurstruktuur en Uiteensetting Strategiese vennote Profiel van Begunstigdes Menslike Hulpbronne Finansiele plan
More informationWelkom by Koekela Huiskafee
Welkom by Koekela Huiskafee Ek vertel graag die Koekela storie Koekela se deure het geopen in Junie 2010, Carol-Anne het n droom laat waar word, die wonderlike juweel blink gevryf en ander mooi krale bygevoeg.
More informationGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1 PUNTE: 150 TYD: 2 uur *RLSDM1* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 RELIGIESTUDIES V1
More information'N STOCHASTIESE BESLUITNEMINGSMODEL VIR TAFELDRUIFPRODUKSIE TOEGEPAS IN DIE WES- KAAP
'N STOCHASTIESE BESLUITNEMINGSMODEL VIR TAFELDRUIFPRODUKSIE TOEGEPAS IN DIE WES- KAAP deur Barend Gerhardus Jansen van Vuuren Tesis ingelewer vir die graad magister in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
More informationKerngegevens. Basic statistical information. van de Nederlandse vereniging Frisdranken, Waters, Sappen (FWS)
Kerngegevens Basic statistical information 2017 Publicatie van de Nederlandse vereniging Frisdranken, Waters, Sappen (FWS) Publication of the Dutch Associaton for Soft Drinks, Waters and Juices (FWS) Consumptie
More informationKaramel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.
Karamel Brownies 1 kop botter 2 kop suiker 3 eiers 2 teelepel. vanielje ½ kop kakao ½ tl sout 2 kop meel 1 kop melk 1 kop gekapte pekanneute (opsioneel) Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies
More informationNo-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg
Reg. No. L6681 (Act No. 36 of 1947) A contact fungicide with translaminar and systemic action in new growth, formulated as a water dispersible granule, for the control of: Early and late blight in potatoes
More informationKerngegevens. Basic statistical information. van de Nederlandse vereniging Frisdranken, Waters, Sappen (FWS)
Kerngegevens Basic statistical information 2016 Publicatie van de Nederlandse vereniging Frisdranken, Waters, Sappen (FWS) Publication of the Dutch Associaton for Soft Drinks, Waters and Juices (FWS) Consumptie
More informationReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel
ReTain Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER A natural occurring plant growth regulator for use on pome fruit and stone fruit as indicated which
More informationPackaging / Verpakking: 1 L CAUTION VERSIGTIG SIEN INGESLOTE PAMFLET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS
SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS Reg. No. L8997 (Act No. 36 of 1947) Namibian Registration No. Reg. No. N-AR 1374 A suspension concentrate trans laminar fungicide for the control of Botrytis
More informationTHE CALCIUM ACCUMULATION PATTERN IN AVOCADO FRUIT AS INFLUENCED BY LONG-TERM IRRIGATION REGIME
South African Avocado Growers Association Yearbook 1985. 8:97-99 THE CALCIUM ACCUMULATION PATTERN IN AVOCADO FRUIT AS INFLUENCED BY LONG-TERM IRRIGATION REGIME JP BOWER CITRUS AND SUBTROPICAL FRUIT RESEARCH
More informationPrice list & Order form Tel:
Date: Name: Business or Home: Business Name: Street address: Town: Province: Area Code: Landline Number: Cell phone Number: Email: Note: Price list & Order form Email: info@hetvlockcasteel.co.za Tel: 0224481433
More informationSA WINE INDUSTRY 2017 STATISTICS NR 42
SA INDUSTRY 2017 STATISTICS NR 42 South African Wine Industry Statistics is published annually during June and is available on request, free of charge, at SAWIS, P O Box 238, Paarl, 7620 or Main Road 312,
More informationDie genetiese verbetering van wyndruifkultivars en wyngisrasse vir n markgerigte wynbedryf: Nuwe benaderings tot die oeroue kuns van wynbereiding
31 Die genetiese verbetering van wyndruifkultivars en wyngisrasse vir n markgerigte wynbedryf: Nuwe benaderings tot die oeroue kuns van wynbereiding I.S. Pretorius* Instituut vir Wynbiotegnologie, Departement
More informationReg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE
VYDATE 100 GR Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 A granular remedy for the protection of potatoes, tobacco, tomatoes, bananas and sugarcane against plant parasitic nematode
More informationdie M.Sc. (La.ndbou)-gra.a.d aan die Universiteit van Stellenbosch. Stellenbosch. Maa1't 196}. deur Verhandeling ingelewer ter verkryging van
:8ESTUWNG.-.. EN BEVRUGTNGSTUDES ~ VERSKLLENDE DRUFV AR@TETE. deur A. KREL Verhandeling ingelewer ter verkryging van die M.Sc. (La.ndbou)-gra.a.d aan die Universiteit van Stellenbosch. Stellenbosch. Maa1't
More informationAfstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum
OpenStax-CNX module: m32005 1 Afstand * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe
More informationWINE EXPORTS. February Nadine Uren. tel:
WINE EXPORTS February 2012 Nadine Uren tel: +27 21 807 5707 e-mail: nadine@sawis.co.za OVERVIEW OF WINE EXPORTS HIGHLIGHTS Exports as a percentage of wine production decreased from 48.5% in 2010 to 43.2%
More informationIsomate F C M CAUTION VERSIGTIG. Pamphlet
For further information see attached pamphlet Vir verdere inligting sien aangehegte pamflet Isomate F C M Reg. No./Nr. L7692, Act No. / Wet Nr. 36 of / van1947 Namibia: Reg No./Nr. N-AR 1206 Malawi: Reg
More information'N BEDRYFSIELKUNDIGE ONDERSOEK NA DIE VERBAND TUSSEN GEHALTE VAN WERKLEWE EN PERSOONLIKHEID BY 'N GROEP ALKOHOLISTE. ANDRe JOHAN SWANEPOEL
'N BEDRYFSIELKUNDIGE ONDERSOEK NA DIE VERBAND TUSSEN GEHALTE VAN WERKLEWE EN PERSOONLIKHEID BY 'N GROEP ALKOHOLISTE deur ANDRe JOHAN SWANEPOEL voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir
More informationSLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE
SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE Ek het n lekker uitdaging vir julle, almal begin slaaie maak en ons soek altyd na iets nuuts, hier is 25 heerlike resepte, maar sonder foto
More informationONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast
ONTBYTE/BREAKFASTS Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast Boerewors, 2 x spek, 2 x eiers, tamatie, roosterbrood en skyfies. Boerewors, 2 x bacon, 2 x eggs, tomato slice, toast and chips. R49.95 Plaas Ontbyt/Farmhouse
More informationLentil Curry. Ingredients
Aartappel koekies 220g aartappels, skil, kook, en maak fyn 220g aartappels, skil, en rasper rou 200ml koekmeel 1 t sout 1/2 t bakpoeier 1 eier Meng alles tot sagte deeg Skep lepels vol in pan met vlak
More informationG.G. Bruwer* and R.T. Naude. Animal and Dairy Science Research Institute, Private Bag X2, Irene, 1675 Republic of South Africa. W.A.
An evaluation of the lamb and mutton carcase grading system in the Republic of South Africa. 3. Fatness score, conformation score and carcase mass as predictors of carcase composition G.G. Bruwer* and
More informationTALENDO. Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 FUNGICIDE GROUP CODE U7 SWAMDODER GROEP KODE. UN No. / VN Nr.
TALENDO Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 An emulsifiable concentrate systemic preventive and residual fungicide for the control of powdery mildew (Uncinula necator =
More information