Charolais. Waarom n. kalwers groei vinnig, dus laer mortaliteit. Charolaiskoeie beskik oor genoeg melk om van die swaarste kalwers te speen.

Similar documents
Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

Van hier tot daar - 05 *

DIE QUINTUS PORK BELLY

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

BOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

G.G. Bruwer* and R.T. Naude. Animal and Dairy Science Research Institute, Private Bag X2, Irene, 1675 Republic of South Africa. W.A.

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

Die geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 1)

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Wêreld en Plaaslike nuus

JERSEY SA. Nuusbrief

JERSEY SA. Newsletter

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Primêre Skool Jordania

Chocolate Chip Peanut Butter

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

SUID-AFRIKAANSE WYNOESVERSLAG 2004

Sjokolade-mousse-terrien

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

Pork belly roast. Ingredients. Method

sweetcorn tert Metode:

WEDNESDAY 6 TH SEPTEMBER 17 SALE TIME: APRROX NOON (FOLLOWING SALE OF DAIRY 11.00AM) SPECIAL SALE OF 215 SUCKLERS

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

VOORWOORD. Lallemand Inc. is n private. Lallemand Inc. is n Kanadese. Lallemand Inc. glo dat GESKIEDENIS & AGTERGROND VISIE & MISSIE LALLEMAND

Leseenheid 10. Aktiwiteit 1: Kom ons luister. Aktiwiteit 2: Ons skryf. Opdrag. Prettige Pizza Plek. Groepopdrag. Doughie moet invul:

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Muffins Steak & Ale Tin Pies

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Welkom by Koekela Huiskafee

CERCOSPORA SPOT OF AVOCADOS

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Makadamia bemesting beginsels

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

CHOCOLATE RITUALS. Stijn Poffé Research Director - Insites Consulting. Joeri Van den Bergh Managing partner - Insites Consulting

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC

Ligte gedigte en dinge

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

Vark wors VARKWORS METODE: Nota

INTERACTIVITY GUIDE. Kalahari Water is an interactive electronic magazine. Every article is packed

8. If the cookies still seem a little soft don t worry it will set more as they cool. 9. Enjoy!!! 10. PS Very delicious with coffee and tea!

VETKOEK OR BREAD DOUGH

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

Mexico Milk Cow Numbers and Milk Production per Cow,

VOORWOORD. Lallemand: Natural solutions that add value to the world of winemaking DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND DIE LALLEMAND FILOSOFIE

Spreek pizza so uit: pietsa. bak: to bake; om iets in n oond gaar te maak

Nuusbrief / Newsletter

HOSPITALITY STUDIES GRADE 11

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

Kerrie perskes. Pickled Fish

OORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

SUPPLEMENTATION PROGRAMS FOR THE COW-CALF HERD

THURSDAY 7th FEBRUARY 2019 At 11.00am

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

SPRAYFILM 10. Reg. No.: L 7120 Act /Wet No. 36 of/van ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL: terpenic polymer / terpeen polimeer..

ANCHOR PARSBOEK 2012 WINE YEAST THE LEADING NEW WORLD WINE YEAST BRAND

Benton Cain Pat Riley

THURSDAY 19th January 2017 At 11.00am

MOVEMBER NOVEMBER '17

Quiz. Q Does chocolate milk come from brown cows? A No. All cows, regardless of their colours, produce white milk.

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February No.

DIE ANCHOR WYNSPAN Ons lewer altyd diens met n glimlag.

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

Evaluating the effect of pot still design on the resultant distillate

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1

DASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN

FINALE NAVORSINGSVERSLAG (2000/2001): WINETECH

THE INFLUENCE OF MODIFIED ATMOSPHERE STORAGE ON THE QUALITY OF FUERTE AVOCADO FRUIT

Hoe het Coke ontstaan? *

Brand Definition. All Mishima Reserve cattle are at least 50% Wagyu or higher

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Comparing Qualities of Grain Corn to Silage Corn

AICA President Lee Eaton, Eaton Charolais, Lindsay, Mont.

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

SOME ASPECTS OF THE OIL AND MOISTURE CONTENTS OF AVOCADO FRUIT

Week 22. Dear Krat Chef, Kratje Slank

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

Transcription:

21

22

23

Waarom n Charolais? ERFDWANG Die gewenste eienskappe is sedert die ontstaan van die Charolais, ongeveer 400 jaar gelede, voortdurend versterk en vasgeteelt. Dit het vandag die gevolg dat enige bees met enige huidkleur na die tweede generasie, met die gebruik van 'n geregistreerde Charolais bul, reeds 'n wit vel het. Die gebruik van 'n geregistreerde Charolaisbul op vroulike diere met kolle en vlekke, verseker die hoogste verwydering, van enige ras, van sodanige kolle en vlekke op hul nageslag. Sodanige nageslag vertoon ook die nodige vleiseienskappe om dit vir die voerkrale aanvaarbaar te maak. Boere wat dus diere besit wat nie vir die voer krale aanvaarbaar is nie, kan met die gebruik van 'n geregistreerde Charolais bul verseker dat hul 'n aanvaarbare produk vir die mark het. AANPASBAARHEID Charolais kom voor in 45 lande in 6 konitinente. Charolais het goed aan die hitte van die Kalahari, Botswana, Namibiê en ander dele van Suider-Afrika, tot die uiters koue toestande van Noord-Europa, Brittanje en Kanada, aangepas. Daar is wêreldwyd 'n reuse genepoel met meer as 2,5 miljoen Charolais in Frankryk alleen. Die diere se witvelle maak hul meer hitte verdraagsaam. Die kleur is baie sigbaar en is 'n afskrikmiddel vir diefstal. GENETIES VERSKILLEND Die gene-kubus (gene cube) toon duidelik waar elke ras se genetiese eienskappe lê. Die Charolais is totaal verwyder van enige ander ras. Die totale ras se genetiese samestelling is sterk gekorroleerd en vorm 'n digte konsentrasie in die genekubus, met geen afwykings nie. Die genetiese uniekheid van die Charoalis veroorsaak dat daar baie heterosis (basterkrag) hybrid vigour opgesluit lê. Elke teler wat dus 'n geregistreerde Charolais bul gebruik kan deel in die voordeel van basterkrag, wat meer geld in sy sak sit. VOERKRAAL WENNER Charolais en Charolais kruisings is uiters gewild in voerkrale. Die Charolais beskik oor uitstekende groei. In 'n voerkraaltoets het Charolais bulkalwers gemiddeld 2,38 kg per dag gegroei. Die gemiddelde daaglikse toename tydens fase C toetse beloop 1,957kg. Die Charolais beskik oor uitstekende voeromset. In Fase E toets het Charolaisbulletjies 'n voeromset van 4,91kg gehad. Die goeie voeromset word ook na Charolais kruiskalwers oorgedra. Voer word meer voordelig in vleis in plaas van vet omgeskakel. Dit neem 5 tot 9 keer meer energie om 'n kilogram vet te produseer as om 'n kilogram spier te produseer. Dit beteken groter en swaarder karkasse, wat by voerkrale gewens is vir die ontbening en vervoer van snitte. MOEDEREIENSKAPPE Charolais koeie is vrugbaar aangesien hul vir alle toestande aangepas is en aan streng seleksie kriterium moet voldoen. Die Charolais het met streng seleksie kalwings gemak verseker. Koeie het 'n gewenste pelvis vir kalwingsgemak Die kalf/koei verhouding is 7,2% wat laer as die meeste ander rasse is. Nuwe kalwers groei vinnig, dus laer mortaliteit. Charolaiskoeie beskik oor genoeg melk om van die swaarste kalwers te speen. KARKASKWALITEIT Charolais en Charolaiskruise wat afgerond is in die voerkraal slag 60% en meer uit. As gevolg van die bouvorm is daar 'n groter presentasie hoë kwaliteit snitte. 'n Volledige Fase E vleis kwalititeits toets het getoon die vleis is sag en smaaklik, met 'n aantreklike kleur wat goed verouder. Daar is baie min vet neer legging bo-op snitte dit verseker beter slagterswins. Toetse het getoon dat die vet van Charolais in die voerkraal 11,1% van die karkasgewig uitmaak, teenoor meer as 12,7% van die karkas by ander rasse.die maerder vleis hou ook 'n laer gesonheidsrisiko in. PROGRESIEWE RAAD 'n Geregistreede Charolais moet oor 'n 5-generasiestamboom beskik. Die dier moet aan die neergelegde produksiestandaarde voldoen, 'n visuele keuring slaag en vroulike diere moet aan neergelegde produksiestandaarde voldoen, alvorens die diere opgeneem kan word. Die aktiewe deelname aan die BGP-projek (beef genomics project) verseker dat die ras op die voorpunt van genetiese evaluasie bly. Nie net word diere wat in die projek is getoets nie, geen semen mag die land inkom sonder 'n volledige genetiese profiel nie. Die Genootskap onderneem om alle kudde vaars wat in stoeterye gebruik word, genomies te toets. Basis diere kan ook ontleed word, indien die resultate binne die genetiese konsentrasie van die ras val, kan die diere met 'n generasie opgradeer word. Vroulilike diere wat op 'n stadium van die stelsel verwyder was, kan indien sy positief genomies toets, weer opgeneem word as hulpstamboek B. TEMPERAMENT Die Charolais is 'n kalm, rustige dier met geen temperamentele neigings nie. Dit word aan sy nageslag oorgedra. Dit vergemaklik die hanteering van diere en skakel die opdoen van beserings uit. Uit die Charolais het reeds twee sintetiese rasse ontstaan, die Hugenoot en die Chabray. KRUISTELING Deur 'n geregistreerde Charolaisbul te gebruik, kry die kommersiële boer 'n kalf wat beskik oor : - Verbeterde groei; - Swaarder speen; - Verbeterde voeromset; - Gesog in alle voerkrale; - Uitstekende karkas ; - Vroulike nageslag met uitstekende moedereienskappe; - Kalm temperament; - Meer geld in jou sak. Word deel van die wenspan, gebruik die SPEENKALFKONING om vir jou te werk. Moet nie die bus verpas nie, dit gaan jou geld kos. 24 Charolais / Die speenkalf koning!

Why Charolais? PREPOTENCY The desirable caracteristics of the Charolais since its origin, almost 400 years back, had constantly been bred in and strengthend. Resulting that any cattle breed, irrespective of its colour, when bred to a registered Charolais bull, shall after the second generation have a white hide. By using a registered Charolais bull on spotted female animals of any breed, you can be assured of the elimination of spots and stains on the progeny. Such progeny also carry the beef qualities required for the feed lots. Farmers who are in possession of animals which are unacceptable for the feedlots, can be rest assured that by using a registered Charolais bull, the result will be acceptable for the market. ADAPTABILITY Charolais are present in 45 countries and in 6 continentals. Charolais adapted very well in the heat of the Kalahari, Botswana, Namibian and other parts of Southern Africa as well as in the severe cold climatatic conditions of Northern Europe, Great Britain and Canada. World wide you will find a large gene pool, with more than 2,5 million Charolais in France alone. The white hides make them more adaptable to the heat. The white skin colour is more visible and is also a deterrent for theft. GENETICALLY DIFFERENT The gene cube clearly indicates where each breed`s genetic caracteristics are. The Charolais is totally eliminated from any other breed. The breed`s total genetic composition is strongly correlated and form a dence consentration in the gene cube, without any defects. Due to the Charolais`s unmatched genetic uniqueness, the hybrid vigour strongly strongly shows. Thus, breeders who use registered Charolais bulls share the advantage of hybrid vigour, which guarantees more money in his pocket. FEEDLOT WINNER Due to the Charolais s unique growth abiliy, the Charolais and Charolais crosses are extremely in demand with feedlots. In a feedlot test, the Charolais bullcalves showed an average growth gain of 2,38 kg per day. The average weight gain during a phase C tests was 1,957kg. The Charolais has an excellent feed coversion ratio. In a phase E test Charolais bulls had a feed conversion of 4,91kg. The excellent feed conversion is also present in Charolais cross calves. Forage is more profitable diverted into meat instead of fat. It takes 5 to 9 times more energy to produce one kilogram of fat than to produce a kilogram of muscling. The result is larger and heavier carcasses, which is sought after at the feedlots for deboning and transport of cuts. MOTHERING ABILITIES Charolais cows are fertile as they are adapted to all conditions and were under strict selection criteria. The Charolais had under the strict selection system ensured ease of calving ability. Cows have the desired pelvis for calving ease. The calf/cow ratio is 7,2% which is lower than most other breeds. Calves grow fast, resulting in a low mortality. Charolais cows produce enough milk to rear and wean heavy calves. groter presentasie hoë kwaliteit snitte. 'n Volledige Fase E vleiskwalititeits toets het getoon die vleis is sag en smaaklik, met 'n aantreklike kleur wat goed verouder. Daar is baie min vet neerlegging bo-op snitte dit verseker beter slagterswins.toetse het getoon dat die vet van Charolais in die voerkraal 11,1% van die karkasgewig uitmaak, teenoor meer as 12,7% van die karkas by ander rasse.die maerder vleis hou ook 'n laer gesonheidsrisiko in. PROGRESSIVE COUNCIL A five generation pedigree is required for a registered Charolais. Both male and females have to meet the required production standards, also undergo a visual inspection before they will qualify for registration. The active participation to the BGP project (beef genomics project) ensure that the breed is stay ahead with the genetic evaluation. The animals are not only tested in the project, but no semen may enter the country without a complete genetic profile. The Society undertook to genomically test all stud sires. Basic animals may also be evaluated anf if the results fall within the genetic consentration of the breed, such animals may then be upgraded by one generation. Females which were at a stage removed from the system, may if she tests genomically positive, again be entered in the Appendix B of the herd book. TEMPERAMENT The Charolais is a calm, tranquil animal without temperamental inclinations. This is carried over to ita progeny. This facilitate the handling of the animals and reduce injuries. From the Charolais two sinthetic breeds have evolved, the HuguBy using a enot and the Chabray. CROSS BREEDING By using a registered Charolais bull, the commercial breeder`s calf will have: - Better Growth; - Wean heavier; - Improved feed conversion; - Sought after in feedlots; - Outstanding carcass ; - Female progeny with exceptional mothering ability; - Calm temperament; - More money in your pocket. Join the winning team, use the WEANER CALF KING to work for you. Do not miss the opportunity, it will be too costly. CARCASS QUALITY Charolais en Charolaiskruise wat afgerond is in die voerkraal slag 60% en meer uit. As gevolg van die bouvorm is daar 'n

26

Terminal Sires Charolais calves with Simbra cows Charolais calves with Bonsmara cows Charolais calf with Commercial cow Charolais calf with Beefmaster cow Simbra cows with Charolais calves Charolais cattle with Bonsmara cows 28

Terminale VaarsCharolais Tuli kruis kalwers Charolais kalf by Angus koei Charolais kalf by Angus koei Charolais en Tuli Kruis 29