Mari Wasserman Avokado Proewe 2018/12/01 - Berakah proewe geïnisieer na haelskade sales@berakahbizdev.co.za +27 87 802 2397 (Berakah HQ) +27 86 615 7278 (Fax)
Organiese Landbou Chemiese 27 Jaar in die mark 50+ Plaaslike kliënte Kliënte in die uitvoer mark (Kenia, Suid Amerika, Argentinië (Tucuman), Swaziland Produkte - Delta Chemicals Demildex Koper gebasseerde swamdoder - L5094 25 kg plastiek sak Zinc-flo Zinc-flo (graan) - Siektebeheer in graan gewasse - L4436 20 l poly kan Sunshade Beskerm vlesige vrugte met gladde velle van hitte skade en sonbrand - L7168 15 kg plastiek sak Zinc-flo Zinc-flo (vrugte) - Siektebeheer in vrugte - L4436 20 l poly kan Lime Sulphur Beveg swamme, bakterieë en insekte in hoofsaaklik bladwisselende vrugte - L7686 25 l poly kan of 200 l staal drom
Demildex Koper gebasseerde swamdoder vir oeste - L5094 Zinc-flo Zinc-flo (grain) - Siekte beheer in graan oeste - L4436 Zinc-flo (fruit) - Siekte beheer in vrugte oeste - L4436 Groot tekort aan Sink in Suid-Afrika (veral in sanderige grond) Plantvoeding (FERTASA Bemestingshandleiding 2016) Mikro Elemente (Spoorelemente) Molibdeen (Mo) Mangaan (Mn) Yster (Fe) Chloor (Cl) Boor (Bu) Sink (Zn) Stikstof (N) Swael (S) Kalsium (Ca) Magnesium (Mg) Sekondêre Elemente Fosfor (P) Koper (Cu) Kalium (K) Primêre Elemente Amptelike Verkoop & Bemarkings Vennoot van Delta Chemicals E-pos: sales@berakahbizdev.co.za +27 87 802 2397 (Berakah HK) +27 86 615 7278 (Faks)
Omvang van Haelskade (1)
Omvang van Haelskade (2)
Omvang van Haelskade (3)
Omvang van Haelskade (4)
Omvang van Haelskade (5)
Omvang van Haelskade (6)
Avokado-pere
Avokado Navorsings Bronne www.avocado.co.za South African Avocado Growers Association (SAAGA) Subtropical Growers Association (Subtrop) - www.subtrop.co.za Subtrop manages the affairs of the SA Avocado, Litchi and Mango Growers Associations. Avocado Nurserymen s Association http://www.avocadosource.com LNR Instituut vir Tropiese en Subtropiese Gewasse
Avokado Interessanthede (1) Avokado is n vrug en nie n groente nie Avokado het ontstaan in die suidelike deel van sentraal Amerika Die 1ste avokado boord is in die 1920 s deur Mr. Harry Ludman in SA gevestig 17 500 hektaar avokado s word geplant in SA 1000 hektaar nuwe aanplantings jaarliks 5-jaar gemiddelde SA jaarlikse produksie: 118 000 ton Tyd tot produksie: 6-8 jaar 2018 se beraamde uitvoer kartonne: 12.5 m SA is een van die wêreld se grootste avokado produseerders SA is een van die top 3 uitvoerders van avokado s na Europa SA het verskeie avokado kultivars Die SA verbruiker verkies groen skil kultivars (Fuerte gewildste) Oorsese verbruikers verkies Hass tipe (donker skil) kultivars Hass tipe kultivars (veral uitvoer mark) Gem, Carmen-Hass, Harvest, Lamb-Hass, Maluma-Hass,... Groen skil kultivars Edranol, Pinkerton, Fuerte, Ryan, n Avokado boom begin eers dra eers na n aantal jare: As jy dit groei vanaf n pit 10 jaar of langer As jy dit groei vanaf n kwekery (ingeent) 3-4 jaar.
Avokado Interessanthede (2) Bestuiwing van avokado bome: Avokado kultivars produseer of tipe A of tipe B blommme (ontvanklik vir stuifmeel op verskillende tye van die dag) Beste bestuiwing geskied as tipe A en tipe B kultivars saam groei Benodig meestal bye om bestuiwing suksesvol te laat geskied Avokados benodig warmer weer om vining te kan groei (plante tropies van oorsprong)
Avokado Interessanthede (3) 2017 Produksie per provinsie Limpopo:. ± 60 %, 70 200 ton Mpumalanga: ± 29 %, 33 930 ton KZN: ± 9 %, 10 530 ton Kaap provinsies: ± 2 %, 2 340 ton Produksie streke in SA
Avokado Interessanthede (4) Nuwe Avokado Boom Aanplantings in SA
Avokado Interessanthede (5) Nuwe Avokado Boom Aanplantings in SA per kultivar tipe
Avokado Interessanthede (6) Per Kapita Avokado verbruik
Avokado Kwekers in SA (1)
Avokado Kwekers in SA (2)
Avokado Kwekers in SA (3)
Tipiese Avokado Plae / Siektes (1) Plae Vrugtevliee Hartvormige dopluis Siektes Wortelvrot (swak dreinering / te veel water dra by daartoe) n Gesonde avokadoboom het n wortelstelsel wat tot 1 m diep in die grond kan indring. Avokados moet nie aangeplant word waar papajas, granadilla, macadamias voorheen geplant was nie kan gasheer wees vir selfde swam Stamkanker
Tipiese Avokado Plae / Siektes (2) Siektes Antraknose (Fruit Spot) Voorkom met Demildex
Avokado Kultivars (1)
Avokado Kultivars Fuerte (2)
Avokado Kultivars (3)
Avokado Kultivars Hass (4)
Avokado Kultivars Pinkerton (5)
Avokado Kultivars (6)
Avokado Kultivars Ryan (7)
Bemesting
Avokado Groeistadiums (PROF JM KOTZÉ) Daar word drie fases in die jaarlikse groeisiklus van avokadobome onderskei. Die eerste fase begin met blom differensiasie, gevolg deur die tweede fase van bloei, bevrugting, vrugset en vrugval. 'n Kritieke periode word aangedui vanaf die tyd van bevrugting (September) tot aan die einde van die vrugvalstadium (Desember). Enige faktor wat die boom se normale ontwikkeling verhoed (soos vogspanning) sal ook produksie nadelig beïnvloed. Die derde fase word gekenmerk deur vinnige vruggroei en dit behoort die "regte tyd" te wees vir die toediening van misstowwe.
Avokado Groeistadiums (PROF JM KOTZÉ) (blom differensiasie) (bloei, bevrugting, vrugset en vrugval) (vinnige vruggroei) tree prepares itself for the following season's crop. in the case of the Fuerte cultivar, floral bud differentiation started by the end of March at Nelspruit - Floral bud differentiation continues until June and perhaps later. In theory there appears to be a "wrong time" (September to December) and a "right time" (November to April) for the application of nitrogen.
DEMILDEX Toediening - Avokado Rede: Voorkoming van Antraknose (Fruit Spot) Voorkom swam besmetting van bome na haelskade Dosis / 100 l water: 300 g / hektaar Aanwysings: Bespuiting met 4 week intervalle (Slegs Fase 1 en Fase 3) Stop 14 dae voor pluk (Doen ten minste 3 vol dekking besproeings), mag nodig wees om vrugte af te was na pluk Fase 1 (blom differensiasie) Fase 2 (bloei, bevrugting, vrugset en vrugval) Fase 3 (vinnige vruggroei) Mar Jun Jan Apr = Voorgestelde tye vir bespuiting
Zinc-flo Fruit Toediening - Avokado Rede: Siekte beheer / Sterker wortels Verhoog weerstand in plant teen wortelvrot Voorkom sink voedingstekort (spoorelement) Dosis: Maks 2l / hektaar meng met water Aanwysings: Bespuiting op plant 1000l-2000l / hektaar (Slegs Fase 1 en / of Fase 3 nadat vrugte gepluk is) Fase 1 (blom differensiasie) Fase 2 (bloei, bevrugting, vrugset en vrugval) Fase 3 (vinnige vruggroei) Mar Jun Jan Apr = Voorgestelde tye vir bespuiting
Die Einde Johan Sipho Coetzee (B.Sc., MBA) Chief Executive Officer Tel: +27 82 447 5950 (mobile) Mail: johan.sipho@berakahbizdev.co.za Skype: sipho.coetzee Web: