Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

Similar documents
SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

SUID-AFRIKAANSE WYNOESVERSLAG 2004

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

OORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA

Primêre Skool Jordania

Makadamia bemesting beginsels

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Van hier tot daar - 05 *

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

TEGNIESE TECHNICAL BULLETIN

Die geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 1)

1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS

JERSEY SA. Nuusbrief

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

Per Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs

CERCOSPORA SPOT OF AVOCADOS

Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread

Sjokolade-mousse-terrien

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

INSEKPLAE/INSECT PESTS

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

THE INFLUENCE OF WET PICKING ON POST HARVEST DISEASES AND DISORDERS OF AVOCADO FRUIT

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE

Goeie bestuur gee jou n voorsprong

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

sweetcorn tert Metode:

LION. Reg. No.: L 6622 Act /Wet No. 36 of/van 1947

Hou die herfskommandowurm enige risiko in vir aartappelproduksie?

FINALE NAVORSINGSVERSLAG (2000/2001): WINETECH

Nuusbrief / Newsletter

Celtis Africana June The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

Mari Wasserman Berakah Makadamia Proewe

Mari Wasserman Avokado Proewe

BIOMECTIN. Reg. No. L 7979 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1112

VOORWOORD. Lallemand: Natural solutions that add value to the world of winemaking DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND DIE LALLEMAND FILOSOFIE

METHOMYL 90 SP. Reg. No. L 7189 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1084

2015/2016 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

MADELEINES MADELEINES

VOORWOORD. Lallemand Inc. is n private. Lallemand Inc. is n Kanadese. Lallemand Inc. glo dat GESKIEDENIS & AGTERGROND VISIE & MISSIE LALLEMAND

SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS

THE INFLUENCE OF MODIFIED ATMOSPHERE STORAGE ON THE QUALITY OF FUERTE AVOCADO FRUIT

Fruitcare. Reg. No.: L 9204 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr.: L 9204 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1513 Namibiese Reg. Nr.

TAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

Gevaarlike afval in huishoudelike afval: n gevallestudie

Tegniese Technical. Bulletin. Volume 3:1

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

Welkom by Koekela Huiskafee

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

2,4-D Iso-Octyl Ester

SOME ASPECTS OF THE OIL AND MOISTURE CONTENTS OF AVOCADO FRUIT

Market comment Markkommentaar. May/Mei 2018

Ken jou wynterme. Brut Droë vonkelwyn.

TEGNIESE TECHNICAL BULLETIN. Creating a progressive, equitable and sustainable table grape industry AUGUST 2018

DIE QUINTUS PORK BELLY

Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

IDEES VIR FONDANT IN VORMS

VETKOEK OR BREAD DOUGH

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

DIE INVLOED VAN MELKSUURVORMENDE BAKTERIE~ OP DIE KWALITEIT EN SAMESTELLING VAN. DROe ROOIWYN

Celtis Africana May The environmental awareness publication of Sterkfontein Country Estates

DIE INVLOED VAN SPESIFIEKE GROND EN KLIMAATS PARAMETERS OP WINGERDPRESTASIE, WYNKWALITEIT EN KARAKTER. deur F. A. ROUX

'N STOCHASTIESE BESLUITNEMINGSMODEL VIR TAFELDRUIFPRODUKSIE TOEGEPAS IN DIE WES- KAAP

WYN- EN SPIRITUSRAAD. Skema vir Geïntegreerde Produksie van Wyn. Geïntegreerde Produksie Van Wyn: Handleiding vir die Plaas.

BLOEMHOFDAM BONANZA 2016:

French Onion Zoodle Bake

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta

Bruin gesinne se belewenisse van die negatiewe uitwerking van ouerlike alkoholmisbruik

Pork belly roast. Ingredients. Method

die M.Sc. (La.ndbou)-gra.a.d aan die Universiteit van Stellenbosch. Stellenbosch. Maa1't 196}. deur Verhandeling ingelewer ter verkryging van

Hoe het Coke ontstaan? *

Wêreld en Plaaslike nuus

Week 22. Dear Krat Chef, Kratje Slank

Transcription:

Junie 2016 No. 64 Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe Witblaarvlek word veroorsaak deur die swam Pseudocercosporella capsellae. Witblaarvlek en grysstam is n siekte wat wydverspreid in Westelike Kanada en Australië voorkom (Canola Council of Canada, 2014 and Department of Environment, Primary Industries (DEPI), 2010 en Marcroft and Hind-Lanoiselet 2009). Hierdie siekte kom voor in Kanada wanneer die oes ryp is en die ontwikkeling is gewoonlik te laat in die seisoen om oeste aansienlik te beïnvloed. Die siekte kom tydens die herfs en winter in Australië voor. Die siekte het gedurende 2013 in die Malmesbury distrik voorgekom en is teen 29 Augustus 2013 positief geïdentifiseer as witblaarvlek deur die Direktoraat Plantwetenskappe op Elsenburg. In 2014 is simptome van die siekte oor n groot gebied waargeneem, insluitende die Overberg (dit is positief geïdentifiseer deur die Plantsiektekliniek, Departement Plantpatologie, Universiteit van Stellenbosch). Dit wil voorkom asof die siekte in die Wes-Kaap vroëer in die seisoen, as in Kanada en Australië, voorkom. Gevolglik kan hierdie siekte nie bloot geignoreer word as een wat nie n ekonomiese impak het nie. Simptome In Kanada word canola in die lente aangeplant en die siekte verskyn gevolglik in die somer, terwyl simptome in die winter en so vroeg as middel

Julie in die Wes-Kaap voorkom. Ernstige letsels op blare kan lei tot voortydige blaarverlies (Canola Council of Canada, 2014, DEPI, 2010 en Marcroft and Hind-Lanoiselet 2009) (Figuur 1). Die siekte kan positief geïdentifiseer word deur die US Plantsiektekliniek en deur Direktoraat vir Plant Wetenskappe, Wes- Kaapse Departement van Landbou. Figuur 1: Witblaarvlek simptome op canolablare, met grade van ontwikkeling van die siekte van links na regs (Foto: P Lombard) Witblaarvlek vorm grys-wit tot bruin blaarletsels, dikwels met 'n bruin rand, veral as dit in n gevorderde stadium is (Figuur 2). Dit is belangrik om daarop te let dat daar geen swart spikkels (vrugliggame), soos by swartstam, in die letsel voorkom nie. Dit is ook baie belangrik om te weet dat die twee siektes wel saam kan voorkom op dieselfde verswakte plant. Blaarkolle van witblaarvlek kan tot 1 cm in deursnee wees. Dikwels sluit hulle by mekaar aan om groot dooie areas te vorm. Witblaarvlek kan volledige verlies van die blare veroorsaak by kultivars wat baie vatbaar is vir die siekte. Die ouer blare val eerste af en die jonger blare volg daarna soos die siekte op hulle ontwikkel. Volgens die Department of Agriculture and Food,

Western Australia (DAFWA) wissel die oesverliese weens hierdie siekte maar is selde ekonomies regverdigbaar om chemiese beheer toe te pas. Die waarneming in die Wes-Kaap is dat die siekte baie vroeg in die groeiseisoen voorkom, wat ernstige blaarverliese veroorsaak. Wanneer die plante blare verloor kan hulle nie die voedingstowwe translokeer na die peule nie en hul kan ook nie verder fotosinteer nie. Canola aanplantings wat n stikstoftekort ervaar, blyk meer vatbaar te wees vir witblaarvlek. Wanneer die plante ryp word, vorm groot pers en grys letsels op die peule en stamme (Figuur 4 en 5). Figuur 2: Jong witblaarvlek letsels op die blare (Foto, DAFWA) Figuur 3: Volwasse letsels wat sporuleer. (Foto, DAFWA) Figuur 4 en 5: Letsels op stamme net voor en tydens oes. (Foto: http://www.canolacouncil.org/canola-encyclopedia/diseases/white-leafspot-and-gray-stem)

Lewenssiklus: (Marcroft and Hind-Lanoiselet 2009) Die swam oorleef as miselium (swamdrade) op oesreste en produseer winden reëngedraagde spore tydens gunstige omstandighede in die herfs en winter wat canola plante infekteer. Nadat infeksie plaasgevind het, vorm wit tot dowwe geel kolle op die onderste (ouer) blare. Hierdie letsels produseer wind- en reëngedraagde spore wat veroorsaak dat die siekte vinnig versprei. Die optimum temperatuur vir die ontwikkeling van die siekte is 13 tot 18 C, maar hoë humiditeit is nodig vir die ontwikkeling van die siekte. Witblaarvlek ontwikkel gewoonlik na n periode van swaar rëen. Die siekte is gewoonlik nie saadgedraagd, maar kan saam met saad versprei as daar stukkies materiaal saam met die saad gesaai word ( plaassaad of teruggehoude saad skep dus n groot gevaar). Die siekte het n wye gasheerreeks (hoofsaaklik die mosterd/ramenas-tipe onkruide) in Kanada, maar ongelukkig is geen inligting vir die Wes-Kaap beskikbaar nie. Chemiese beheer Geen swammiddel is vir witblaarvlek op canola geregistreer nie. Bestuurswenke: Volg n rotasie waar canola slegs elke vierde jaar aangeplant word. Dit laat genoeg tyd vir geinfekteerde stoppel om natuurlik af te breek. Plant skoon saad. Plaassaad of teruggehoude saad kan stukkies besmette materiaal bevat. Plant canola so ver as moontlik (500m) van die vorige seisoen se canola om die risiko van infeksie deur die windgedraagde spore te verminder. Hou die rigting van die heersende winde in gedagte en moenie canola aanplant as daar n besmette land wind-op voorkom nie. 4

Bronne: Dit kan voordelig wees om swaar besmette stoppel te vernietig, hoewel die praktyk nadelig is vir die grondvrugbaarheid. Stoppels kan ook swaar bewei word as alternatief. Plante wat onder stres verkeer word makliker deur witblaarvlek geinfekteer, dus moet goeie gewaspraktyke gevolg word vervat in die Canola Produksie Handleiding. soos Die beheer van opslag canola, ramenas en mosterd-tipe onkruid help met die voorkoming van die siekte. 1. Canola Council of Canada, 2014. Diseases of canola: White leaf spot and grey stem. 2. Department of Environment and Primary Industries (DEPI), 2010. Canola diseases: White leaf spot 3. Department of Agriculture and Food: Western Australia (DAFWA), 2015. Diagnosing white leaf spot in canola. https://www.agric.wa.gov.au/mycrop/diagnosing-white-leaf-spot-canola 4. Marcroft S. and Hind-Lanoiselet T. 2009. Diseases of canola and their management, White leaf spot. Canola Best Practice Management Guide: NSW DPI Navrae: Direktoraat Plant Wetenskappe, Wes-Kaapse Departement van Landbou, Privaatsak X1, Elsenburg, 7607, Tel 8085321. pietl@elsenburg.com Redaksie: PJA Lombard, J Bruwer & Prof A Agenbag Geborg deur die Proteïennavorsingstigting Besoek die PNS se webblad by www.proteinresearch.net vir vorige uitgawes van nuusbriewe en pamflette. 5