77 Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17 September 2017 D Fourie LNR-Instituut vir Graangewasse / ARC-Grain Crops Institute Inleiding/Introduction Sedert die 2006/07 seisoen word droëboonstrookproewe beplan en uitgevoer as n gesamentlike projek tussen die Droëbone Produsente Organisasie (DPO), die saadmaatskappy PANNAR en die LNR-Instituut vir Graangewasse (LNR-IGG) met die volgende doelwitte: a) Evaluering van die verskillende kommersieël beskikbare droëboonkultivars op n skaal wat produsente in staat sal stel om dit te vergelyk met hulle eie toestande b) Vergelyking van die aanpassing en opbrengspotensiaal van kultivars op n groter skaal as in die nasionale droëbone kultivarproewe. c) Evaluering van akkerboukundige eienskappe soos weerstand teen omval, oopspring en geskiktheid vir meganiese oes. d) Gebruik deur saadmaatskappye vir bemarkingsdoeleindes tydens inligtingsdae en besoeke deur produsente en verteenwoordigers. Metodes/Methods One 25kg bag of certified seed per cultivar was supplied for each trial and planted under the production practices of the producer in strips of three, four or eight rows. Each trial consisted of 12 red speckled cultivars, with a control strip at the start and finish, as well as after every four cultivars. Only one cultivar was used as control within each trial, but different controls were used in the different production regions (see Tables 1-4). The trials were planted and harvested at the same time as the commercial beans and a representative of a seed company supervised both activities. During the growing season producers and representatives visited the trials. Information days were held at some of the trials. Die proefresultate is statisties ontleed en die opbrengs is bereken. Die opbrengs (t ha -1 ) en die opbrengs as persentasie van die kontrole asook hulle rangordes is bereken vir elke proef en produksiegebied. Die variasie tussen die kontrolestroke is gebruik om die uniformiteit (koëfisient van variasie(cv)) van n proef te bereken. Wanneer die CV te hoog was (groter as 15%) is die resultate as onbetroubaar beskou en is nie gebruik in die berekening van die gemiddeldes van n produksiegebied nie. Vir elke gebied is die gemiddelde opbrengs van die kultivars ook vergelyk met dié in die kultivarproewe. Wanneer die rangordes van n kultivar in die twee stelle proewe met drie of minder verskil het is dit beskou as n goeie ooreenkoms. RESULTATE / RESULTS Thirteen (13) red speckled sugar (RSS) bean trials were planted in four provinces (Free State (7), Mpumalanga (1), Northwest (2) and Limpopo Province (3)) during the 2016/17 season. No strip trials were planted in KwaZulu-Natal. The data of seven (7)
78 trials was reliable (CV<15%) to use in the report. PAN 9213 and DBS 360 that were included in the trials were omitted and replaced by Kamiesberg and DBS 840 during the 2016/17 season. Yields of the different sites varied mainly as a result of the difference in rainfall/irrigation and soil type. The yields are expressed in and as a percentage of the control. The ranks of the yield in and percentage of the control differed slightly in a few instances. Wanneer die gemiddelde opbrengs van die strook- en kultivarproewe van die gespikkelde suikerbone vergelyk word sien ons die volgende verskille en ooreenkomste: Comparing the means of the strip and cultivar trials of the red speckled sugar beans we observe the following: Oos Vrystaat / Eastern Free State (Tabelle 1, 5 en 6) a) Die resultate van drie (3) proewe was betroubaar om te gebruik. b) Die gemiddelde opbrengs van die strookproewe was 27% (0.8 ) hoër as dié van die kultivarproewe. c) Cultivars met die hoogste opbrengste in die strookproewe tydens die 2016/17 seisoen was: Tygerberg, PAN 148, OPS-RS 4, PAN 9292 en Kranskop-HR 1. Die rangordes van Sederberg, Tygerberg, Kamiesberg en DBS 840 in die strook- en kultivarproewe het goed vergelyk. d) Die opbrengste van al die kultivars in die 2016/17 strookproewe het baie goed gekorreleer met opbrengste oor die drie jaar tydperk (2014-2017). Al die kultivars, behalwe PAN 148, OPS-RS 4 en RS 6 het ook goeie ooreenkomste getoon tussen die strook- en kultivarproewe oor n drie jaar tydperk. Mpumalanga (Tabelle 2, 5 en 6) a) Slegs een (1) proef is geplant en gebruik in die berekeninge. b) Die gemiddelde opbrengs van die strookproewe was 37% (1.00 ) laer as dié van die kutivarproef. c) Kamiesberg het die hoogste opbrengs in die strookproewe (2016/17) gelewer gevolg deur DBS 830, Tygerberg, OPS-RS 4 en DBS 840. Rangordes van al die kultivars behalwe PAN 9292, OPS-RS 4 en Kranskop-HR 1 het goed gekorreleer met dié verkry in die kultivarproewe. d) Oor die langtermyn (2014-2017) het PAN 9216, PAN 148, RS 6 PAN 9292 en OPS-RS 4 goed presteer in die strookproewe. Die rangordes van al die kultivars, behalwe PAN 9292 het goeie ooreenkomste met die kultivarproewe oor dieselfde tydperk getoon. Noordwes / North West (Tables 3, 5 and 6) a) The data of one (1) trial was used in the report. b) The mean yield of the strip trials was higher (59%, 2.18 ) than that of the cultivar trials c) Kamiesberg had the highest mean yield in the strip trials followed by PAN 148, Tygerberg, RS 6 and OPS-RS 4. The yield of PAN 148, RS 5, Sederberg, OPS-RS 4, RS 6, Tygerberg and DBS 840 correlated well with yields obtained in the cultivar trials.
79 d) RS 6 was the highest yielding cultivar in the strip trials over a three-year period followed by Sederberg, PAN 9292 and PAN 9216. The rankings of all cultivars except for Sederberg, correlated well with the ranking in the cultivar trails over the same period. Limpopo (Tables 4, 5 and 6) a) The data of two (2) trials was used for the report. b) No Cultivar trials were planted in Limpopo during the 2016/17 season c) Kranskop-HR 1 had the highest mean yield in the strip trials during 2016/17 followed by DBS 830, RS 5, DBS 840 and PAN 9292. d) PAN 148 was the highest yielding cultivar over the past three seasons (2014-2017) followed by RS 5, PAN 9216 and Sederberg. Die waarde van die inligting/the value of the information Die strookproef data kan gebruik te word as n aanduiding van die opbrengspotensiaal van die kultivars. Die groter oppervlakte wat geplant word en die meganisasie van die plant, oes en dors prosesse is vergelykbaar met normale boerderypraktyke. Die kultivarproefdata daarinteen, behoort gebruik te word om die relatiewe prestasies van al die beskikbare kultivars met mekaar te vergelyk. Dit is meer betroubaar want dit is die resultaat van n groter aantal proewe en onbetroubares word makliker geïdentifiseer en uitgeskakel.
Table 1. Yield of dry bean cultivars in the strip trials in the eastern Free State with PAN 148 as control STRIP TRIALS CULTIVAR NATIONAL CULTIVAR TRIALS Jan Scheepers Bethlehem Jaco Breytenbach Fouriesburg Dirk Viljoen Clarens of Trials 2014/2015 No Name (t ha-1) (t ha-1) % Control (t ha-1) 1 PAN 148 3.28 120 3.41 114 2.81 114 3.17 2 116 2 1.93 10 2 PAN 9292 2.97 108 3.41 114 2.63 107 3.00 4 110 4 2.05 7 3 RS5 3.10 113 2.95 98 2.35 96 2.80 6 102 6 1.89 12 4 Sederberg 2.86 104 2.99 100 2.49 101 2.78 7 102 6 2.04 8 5 OPS-RS 4 2.80 102 3.23 108 3.35 136 3.13 3 115 3 1.90 11 6 RS6 2.58 94 2.92 98 2.37 96 2.62 9 96 7 2.13 4 7 KRANSKOP-HR 1 3.04 111 3.10 104 2.33 95 2.82 5 103 5 2.03 9 8 PAN 9216 2.85 104 2.59 86 2.22 91 2.55 10 94 8 2.11 5 9 DBS 830 2.79 102 2.74 92 2.73 111 2.75 8 102 6 2.20 3 10 Tygerberg 2.98 109 4.57 153 2.56 104 3.37 1 122 1 2.70 1 11 Kamiesberg 3.06 112 3.63 121 2.82 115 3.17 2 116 2 2.37 2 12 DBS 840 2.80 102 3.28 109 2.38 97 2.82 5 103 5 2.10 6 Trial 2.92 3.24 2.55 2.92 2.12 of control 2.74 3.00 2.46 CV (%) 8.71 4.63 10.34 Planting date 22/11/2016 24/11/2016 01/12/2016 Harvest date 21/03/2017 04/04/2017 05/04/2017
Table 2. Yield of dry bean cultivars in the strip trials in Mpumalanga with Kranskop as control STRIP TRIALS NATIONAL CULTIVAR TRIALS CULTIVAR Braam Roos Carolina Nr Name % Control 1 PAN 148 0.89 11 41 11 2.59 9 2 PAN 9292 1.45 8 68 8 2.81 3 3 RS5 0.58 12 27 12 2.55 11 4 Sederberg 1.11 10 52 10 2.49 12 5 OPS-RS 4 2.09 4 98 4 2.58 10 6 RS6 1.96 6 91 6 2.61 8 7 KRANSKOP-HR 1 1.16 9 54 9 2.73 6 8 PAN 9216 1.82 7 85 7 2.73 5 9 DBS 830 2.27 2 106 2 2.82 2 10 Tygerberg 2.24 3 104 3 2.76 4 11 Kamiesberg 2.59 1 121 1 2.86 1 12 DBS 840 2.02 5 94 5 2.62 7 Trial 1.68 2.68 of control 2.15 CV (%) 5.48 Planting date 15/11/2017 Harvest Date -
Table 3. Yield of dry bean cultivars in the strip trials in North West Province with Kranskop as control STRIP TRIALS NATIONAL CULTIVAR TRIALS CULTIVAR Gielie van Niekerk Brits (Besproei) Nr Name % Control 1 PAN 148 4.02 2 103 2 1.83 1 2 PAN 9292 3.39 10 87 7 1.40 7 3 RS5 3.37 11 86 8 1.24 11 4 Sederberg 3.85 6 99 4 1.39 8 5 OPS-RS 4 3.89 5 100 3 1.47 5 6 RS6 3.90 4 100 3 1.80 2 7 KRANSKOP-HR 1 3.83 7 98 5 1.57 3 8 PAN 9216 3.03 12 78 9 1.36 9 9 DBS 830 3.53 9 91 6 1.55 4 10 Tygerberg 4.00 3 103 2 1.80 2 11 Kamiesberg 4.05 1 104 1 1.35 10 12 DBS 840 3.56 8 91 6 1.45 6 Trial 3.70 1.52 of control 3.90 CV (%) 2.53 Planting date 04/02/2017 Harvest Date 05/06/2017
Table 4. Yield of dry bean cultivars in the strip trials in Limpopo with Kranskop as control CULTIVAR No Name Hannes Schutte Groblersdal (Besproei) Yield Schalk Engelbrecht Makoppa STRIP TRIALS NATIONAL CULTIVAR TRIALS of Trials % Control 1 PAN 148 2.41 95 1.93 85 2.17 8 90 6 - - 2 PAN 9292 2.38 94 2.01 89 2.20 5 92 4 - - 3 RS5 2.61 103 2.32 102 2.47 3 103 2 - - 4 Sederberg 2.50 98 1.88 83 2.19 6 91 5 - - 5 OPS-RS 4 0.23 9 2.42 107 1.33 12 58 10 - - 6 RS6 2.14 84 2.02 89 2.08 9 87 7 - - 7 KRANSKOP-HR 1 3.14 123 2.36 104 2.75 1 114 1 - - 8 PAN 9216 1.74 69 2.12 94 1.93 11 82 9 - - 9 DBS 830 3.14 124 1.85 81 2.50 2 103 2 - - 10 Tygerberg 2.37 93 1.73 76 2.05 10 85 8 - - 11 Kamiesberg 2.41 95 1.95 86 2.18 7 91 5 - - 12 DBS 840 2.47 97 2.06 91 2.27 4 94 3 - - Trial 2.30 2.05 2.17 - of control 2.55 2.27 CV (%) 13.26 6.60 Planting date 01/01/2017 - Harvest Date 30/05/2017 -
Table 5. seed yield (t.ha -1 ) of strip trials conducted in different production areas during 2014/15 2016/17 and 2016/17 Cultivar Eastern Free State Mpumalanga Northwest Limpopo National Name 2016/17 2016/17 2016/17 2016/17 2016/17 PAN 148 2.43 1 3.17 1 2.05 2 2.59 4 1.97 5 1.83 1 2.97 1 2.17 4 2.16 1 2.44 1 PAN 9292 2.23 3 3.00 3 1.98 3 2.81 1 2.09 3 1.40 4 2.77 6 2.20 2 2.13 2 2.35 2 RS5 2.02 7 2.80 4 1.87 5 2.55 6 1.78 7 1.24 7 2.93 2 2.47 1 2.04 6 2.27 4 Sederberg 2.19 4 2.78 5 1.96 4 2.49 7 2.13 2 1.39 5 2.83 4 2.19 3 2.12 3 2.21 5 OPS-RS 4 2.30 2 3.13 2 1.98 3 2.58 5 1.96 6 1.47 3 2.81 5 1.33 7 1.89 7 2.13 7 RS6 2.07 6 2.62 6 2.05 2 2.61 3 2.22 1 1.80 2 2.75 7 2.08 5 2.11 4 2.28 3 PAN 9216 2.18 5 2.55 7 2.18 1 2.73 2 2.03 4 1.36 6 2.92 3 1.93 6 2.08 5 2.14 6 Trial 2.20 2.86 2.01 2.62 2.03 1.50 2.86 2.05 2.07 2.26
Table 6. yields of three seasons strip trials (2014/15 2016/17) compared with that of the cultivar trials over the same period Cultivar Eastern Free State Mpumalanga Northwest Limpopo Strip Trials Cultivar Trials Strip Trials Cultivar Trials Strip Trials Cultivar Trials Strip Trials Cultivar Trials Name PAN 148 2.43 1 1.52 5 2.05 2 2.18 4 1.97 5 1.77 3 2.97 1 - - PAN 9292 2.23 3 1.62 2 1.98 3 2.13 6 2.09 3 1.74 4 2.77 6 - - RS5 2.02 7 1.46 7 1.87 5 1.93 7 1.78 7 1.38 7 2.93 2 - - Sederberg 2.19 4 1.57 3 1.96 4 2.14 5 2.13 2 1.53 6 2.83 4 - - OPS-RS 4 2.30 2 1.49 6 1.98 3 2.25 2 1.96 6 1.70 5 2.81 5 - - RS6 2.07 6 1.66 1 2.05 2 2.36 1 2.22 1 1.92 1 2.75 7 - - PAN 9216 2.18 5 1.56 4 2.18 1 2.24 3 2.03 4 1.80 2 2.92 3 - - Trial 2.20 1.55 2.01 2.18 2.03 1.69 2.86 -