SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006

Similar documents
Stap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.

Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.

Gmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE

2016 VERITAS CLASSES / KLASSE

Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017

KEURINGSHANDLEIDING 1 INLEIDING INTRODUCTION 2 KEURDERS INSPECTORS 3 TIPES KEURING TYPES OF INSPECTION 4 ADMINISTRATIEWE VOORBEREIDING VIR KEURING

AANSOEK OM NIE-LID REKENING. Aangeheg vind u die ondergenoemde relevante vorms vir voltooiing van u aansoek:

FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes

OpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders

NAAM EN VAN VAN LEERDER:

Die volgende dokumente moet die inskrywingsvorm vergesel:

Primêre Skool Jordania

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

CHISTIANA DELWERSFEES

GRAAD R OOREENKOMSVORM 2018

JERSEY SA. Nuusbrief

DE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

Belastingvrye Effektetrust Aansoekvorm Individuele beleggers (slegs nuwe beleggers)

VENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)

WET OP DIE INDIENSNEMING VAN OPVOEDERS 76 VAN 1998 i * [GOEDGEKEUR OP 30 SEPTEMBER 1998][DATUM VAN INWERKINGTREDING: 2 OKTOBER 1998] (Engelse teks

Beleid oor die aanmelding van wanbestuur en ongerymdhede en die beskerming van bekendmaking daarvan

Van hier tot daar - 05 *

SERTIFISERINGSHANDLEIDING VIR DEELNEMERS AAN DIE WYN VAN OORSPRONG-SKEMA

SUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.

Happiness is a cup of coffee. July 2016 Newsletter

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto


Market comment Markkommentaar. May/Mei 2018

D A MüLLERKOSHUIS. KOSHUISREëLS

No. R November MARKETING OF AGRICULTURAL PRODUCTS ACT, 1996 (ACT No. 47 OF 1996)

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA. In die saak tussen:- ANNA SUSANNA ELIZABETH VAN DER MERWE

Karoofees. 28 Feb - 2 Mrt MINé OLIVIER KANTOOR: FAKS: SELFOON:

DIE QUINTUS PORK BELLY

Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe

SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE

Afstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.

FOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME

VERITAS TOEKENNINGS / AWARDS INSKRYWINGS INLIGTING / ENTRY DETAILS

Indicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002

FERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg

UTZ CERTIFIED Good Inside Gedragskode. Vir Rooibosproduksie Weergawe 1.0 Februarie 2011

AFLEWERING VAN DG/G WYNE DELIVERY OF DG/GOLD WINES BEOORDELING - JUDGING. 8 Aug Inskrywings sluit/entries close Oct

INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4

Page 1 of 8

Moet nie agter. gelaat word nie. Ons is in vlug, is jy aan boord?

Travel Eating Out. Eating Out - At the Entrance. Eating Out - Ordering food

Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export

KOMPAS. N.G. Kerk Kraggakamma. Wat almal van ons nou in ons lewenslêer moet reg hê. 'n Handleiding vir wanneer 'n geliefde sterf.

Pork belly roast. Ingredients. Method

Packaging / Verpakking: 1 L CAUTION VERSIGTIG SIEN INGESLOTE PAMFLET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS

PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 03 SEPTEMBER 2010 / 03 SEPTEMBER GENERAL NOTICE LIQUOR NOTICE NO. 02 OF 2010 LIQUOR ACT, NO. 6 OF 201

DEPARTEMENT VAN LANDBOU

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS/VARIëTEIT (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS/VARIETY (ALL CLASSES)

Aansoek om Toelating tot Skool

1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS

Handleiding. Saamgestel deur. Leslie Bergh & Tim Pauw. Kopiereg voorbehou deur BenguelaSoft BK. Weergawe

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3

RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS

MONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE

GEDRAGSKODE ROOIBOS MODULE. Weergawe 1.1

EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette igazethi YePhondo Kasete ya Profensi Provinsiale Koerant Vol. 18 MAY KIMBERLEY, 6 MEl 2011 No

CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC

Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE

Welkom by Koekela Huiskafee

Makadamia bemesting beginsels

No-Blite. No-Blite. Packaging / Verpakking: 5 kg

OORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Prego rolls. Ingredients. Method

Kerrie perskes. Pickled Fish

ALGEMENE INLIGTING GENERAL INFORMATION 1. DATUM VAN FEES DATE OF FESTIVAL 2. LIGGING LOCATION 3. TARIEWE TARIFFS

SAND DUNES OVERRUNNING BRANDER STREET AND REPAIRS TO THE SLANG RIVER MOUTH

sweetcorn tert Metode:

BANKET INLIGTING 2008

HOSPITALITY STUDIES GRADE 11

OpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders

2 No PROVINCE OF THE NORTHERN CAPE PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 4 NOVEMBER 2011 ANNUAL PRICE INCREASE FOR PUBLICATION OF A LIQUOR LICENCE:

TALENDO. Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 FUNGICIDE GROUP CODE U7 SWAMDODER GROEP KODE. UN No. / VN Nr.

Karamel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.

Wêreld en Plaaslike nuus

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 9 SEPTEMBER 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not r

ReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel

BLOEMHOFDAM BONANZA 2016:

BIOMECTIN. Reg. No. L 7979 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1112

GOEWERM ENTSKENN ISGEWINGS

IN DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA

GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE

ONTBYTE/BREAKFASTS. Sonskyn Ontbyt/Sunshine Breakfast. Plaas Ontbyt/Farmhouse Breakfast. Mega Ontbyt/Mega Breakfast

AANHANGSEL 1/ANNEXURE 1 TABEL 1/TABLE 1 TOELAATBARE KULTIVARS EN KORRELGROOTTE (ALLE KLASSE)/ PERMISSIBLE CULTIVARS AND BERRY SIZE (ALL CLASSES)

INTERNATIONAL ORGANIZATION FOR STANDARDIZATION.ME>1(~YHAPOAHAR OPrAHM3A~MR fl0 CTAH~APTM3AL&Wl~ORGANISATlON INTERNATIONALE DE NORMALISATION

Goeie bestuur gee jou n voorsprong

Fruitcare. Reg. No.: L 9204 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr.: L 9204 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1513 Namibiese Reg. Nr.

Ligte gedigte en dinge

Republiek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.

Transcription:

SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT 289518 VAN 17 FEBRUARY 2006

MIMIMUM LONE RSA 1.3.2010 28.2.2011 UURLIKS WEEKLIKS DAAGLIKS R11,66 R 525,00 R 150,00 PLAASWERKERS TUSSEN 15-18 - 35 UUR OF MINDER PER WEEK = R11.66 PER UUR PLASWERKERS MINDER AS 45 UUR PER WEEK = R11.66 PER UUR

DIENSVOORWAARDES

BETALING VAN BELONING Betaling moet geskied : In SA geld Daagliks, weekliks, tweeweekliks of maandeliks In kontant, tjek of direkte deposito in bank rekening By die werksplek gedurende werksure In geseelde koevert Op die ooreengekome betaaldag

Inligting oor besoldiging Werkgewer se naam en adres; Werknemer se naam en beroep; Tydperk waarvoor betaling gedoen word; Loonskaal, loon en die skaal van oortyd betaling; Die aantal ure gewerk; Die aantal oortyd ure gewerk; Ure op n Sondag of openbare vakansiedag gewerk; Werkgewer se registrasie nommer by die WVF en bydrae; Inligting rakende aftrekkings; Die werklike bedrag wat aan die werknemer betaal is.

AFTREKKINGS Voedsel en behuising kan beskou word as aftrekkings, indien dit gereeld en verniet deur die werkgewer verskaf word Aftrekkings mag in totaal nie meer as 20% vir voedsel en behuising wees nie. 10% vir behuising en 10% vir voedsel (Voorwaardes geld) Aftrekking vir behuising t.o.v. kinders ouer as 15 en jonger as 18 jaar is ontoelaatbaar. Nie meer as Een Tiende t.o.v lenings Aftrekkings ingevolge Wetgewing is toelaatbaar Verlies of skade Voorwaardes geld

Skriftelike besonderhede van diens Volle naam en adres van die werkgewer; naam en beroep van die plaaswerker; werksplek; die datum waarop diens begin het; die werknemer se gewone werksure en werksdae; die loon of die skaal en metode van berekening van lone; die skaal van betaling vir oortydwerk; enige ander kontantbetalings; enige betaling in goedere; hoe dikwels besoldiging betaal sal word; enige aftrekkings; verlof waarop die werker geregtig is; kennisgewings tydperk.

Werksure en verlenging van ure van werk Werksure 45 ure per week en nie meer as 9 ure per dag indien die werknemer op vyf dae of minder in n week werk; 8 ure op n dag, indien werker meer as 5 dae per week werk. Verlenging van ure van werk van n werker Met n skriftelike ooreenkoms kan die ure na nie langer as 5 ure per week verleng word vir nie langer as 4 maande nie, en kan dan weer verminder word vir dieselfde tydperk Betaling geskied teen normale loon

OORTYD Plaaswerker mag nie verplig word om: Meer as 15 uur oortyd per week te werk nie, en meer as 12 ure, insluitende oortyd op enige dag te werk nie. Moet ingevolge ooreenkoms geskied Betaling vir oortyd gewerk Betaling moet teen ten minste een en n half maal van die werker se normale loon betaal word of by ooreenkoms, kan tyd af gegee word teen een en n half maal

Saamgeperste werkweek n skriftelike ooreenkoms kan van n werker vereis om: 12 ure in n dag te werk, sonder oortyd betaling; n ooreenkoms mag egter nie toelaat dat n werker meer as 45 ure per week, en meer as 10 ure oortyd per week werk nie. Mag nie meer as 5 dae per week werk nie.

Sondae & Openbare vakansies Sondae Een uur of minder Dubbel die uurloon Dubbel die normale loon vir tyd gewerk tussen 1 en 2 ure. Daaglikse loon vir meer as 2 ure, maar nie meer as 5, en indien meer, die grootste van dubbel die loon betaalbaar t.o.v die tyd gewerk of dubbel die daaglikse loon Obenbare vakansiedae Normale salaris indien nie werk nie, maar dubbel die loon indien op vakansiedag werk

Nagwerk Ure van nagwerk Werk na 20h00 en voor 04h00 die volgende dag word as nagwerk beskou. Sommige voorwaardes t.o.v nagwerk: Plaaswerker moet ten minste n toelaag van 10% van sy normale loon ontvang; Vervoer moet beskikbaar wees.

Etenspouses & Rusperiodes Etenspouse n Etenspouse van ten minste 1 aaneenlopende uur na 5 uur se werk Plaaswerker moet betaal word vir pouse langer as 75 minute tensy werker op plaas bly Rusperiode Daaglikse rus periode = 12 opeenvolgende ure nadat werk beeindig is en voordat werk weer begin Kan verminder word na 10 ure onder sekere voorwaardes Weeklikse rus periode = 36 opeenvolgende ure wat, tensy anders ooreengekom, n Sondag moet insluit.

Jaarlikse verlof Verlof (1) 3 weke met volle betaling vir elke 12 maande diens; By ooreenkoms, 1 dag verlof met betaling vir elke 17 dae gewerk; By ooreenkoms, 1 uur vir elke 17 ure gewerk. Siekteverlof Gedurende elke 36 maande siklus = betaalde siekte verlof gelykstaande aan die aantal dae wat die werker normaalweg in n 6 weke siklus werk. Gedurende die eerste 6 maande van diens = I dag vir elke 26 dae gewerk

Verlof (2) Gesinsverantwoordelikheids verlof Plaaswerkers wat langer as 4 maande werk, en wat ten minste meer as 4 dae per week vir werkgewer werk, kwalifiseer 3 dae betaalde verlof in n 12 maande siklus in geval van kind se geboorte, kind se siekte en dood van sekere famielielede Kraamverlof Nie minder nie as 4 opeenvolgende maande

VERBOD OP INDIENSNEMING VAN KINERS EN DWANG ARBEID Geen persoon mag n kind indiens neem wat: a) Onder die ouderdom van 15 jaar is nie; b) Onder die minimum skoolverlatings ouderdom is; c) Werk doen wat ongeskik is vir n persoon van daardie ouderdom (kind word beskou as persoon onder 18) d) Wat die kind se welsyn, opvoeding, liggaamlike of geestelike, morele of sosiale ontwikkeling in gevaar stel. n Rekord van naam, geboorte datum en adres van werkers jonger as 18 jaar moet vir 3 jaar gehou word. Verbod op dwangarbeid.

Diensbeeindiging, Skeidingsloon, Dienssertifikaat Kennisgewing van diensbeeindiging nie minder as: 1 week vir werker wat 6 maande of korter indiens is; 4 weke indien 6 maande of langer indiens is. Kennis tydperke kan langer wees Skeidingsloon gelykstaande aan minstens 1 week se besoldiging vir elke voltooide jaar diens. n Dienssertifikaat moet voorsien word.

SEISOENALE WERKNEMERS Al die bepalings van die S.V. geld ook vir seisoenale werknemers behalwe gesinsverlof en pro- rata verlof indien korter as 4 maande in diens Vorige diens moet in ag geneem word vir verlof, skeidingsloon ens. indien die breek tussen diens tydperke minder as 12 maande is

ARBEIDSMAKELAARS Makelaar is die werknemer se werkgewer Die makelaar en die klient is albei verantwoordelik om die S.V. na te kom t.o.v. die plaaswerkers

Belangrike punte S.V. is ook van toepassing op Huiswerkers en Sekuriteits wagte in diens van die plaas Werkgewers moet n afskrif van die vasstelling hou; Die W.O.B.V. geld vir enige aangeleentheid nie gedek deur die S.V. nie Die S.V. tref nie onderskeid tussen los werknemers, permanente werknemers en seisoenale werknemers nie

Kontak besonderhede Website: www.labour.gov.za Somerset Wes Arbeidssentrum: (021) 851 2908