Makadamia bemesting beginsels
|
|
- Natalie Lawrence
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 Makadamia bemesting beginsels Elsje Joubert, SUBTROP Inleiding Die basiese voedingstowwe wat makadamia bome nodig het om te groei is Stikstof (N), Fosfaat (P), Kalium (K), Swael (S), Kalsium (Ca), Magnesium (Mg), Koper (Cu), Sink (Zn) en Boor (B) 1. Die hoeveelheid voedingstof benodig per jaar word in Tabelle 1 & 2 gegee. Die fisiologiese voedingstof behoeftes van n neut boom (Tabel 1) moet tesame met die onttrekkingssyfers van makadamia produksie (Tabel 2) en die blaar en grond-ontledings resultate (sien die makadamia norme in Tabel 3) intrepreteer word om n bemestingsprogram uit te werk. Let ook op die plant fisiologie en tydstip wanneer die voedingstowwe beskikbaar moet wees vir die boom (aangeheg: die makadamia bestuurskaart). Verder is dit baie belangrik dat daar water beskikbaar is vir die wortels sodat die voedingstowwe opgeneem kan word, die wortels gesond is, en die boom nie stres nie, of ook nie te veel water rondom die wortels het nie. n Goeie snoei praktyk sal verseker dat daar genoeg lug en lig in die bome is en die wortels : blaar oppervlak in verhouding bly (aangeheg: snoei praktyke fieteblad). Bedek die grondvloer met organiese materiaal om water te spaar en wortel gesondheid te bevorder (aangeheg: advantages of mulch). Bemesting vir nuut geplante bome Nuwe aanplantings kan met goeie kompos en 25g enkel superfosfaat wat gemeng is met die grond wat uit die plant gat kom, gedoen word. Jong bome kan 6 weke nadat dit geplant is met n organiese mengsel N:P:K (4:1:2 of, byvoorbeeld, 50g N: 12.5g P: 25g K) bemes word tot en met 3 jaar ouderdom. Wees versigtig om nie die nuwe flush te brand met te hoë bemesting konsentrasies nie. Versprei die bemestingstowwe eweredig, verder as 20 cm van die stam af weg tot 50 cm buite die drup area en besproei liggies nadat die bemesting toedienings gedoen is 1. Bemesting vir bome ouer as 3 jaar Bome ouer as 3 jaar het n N:P:K verhouding van ongeveer 5:1:5 nodig, byvoorbeeld 250g N : 50g P : 250g K, maar sien ook Tabel 2 vir meer spesifieke riglyne. Gedurende April is die P behoefte baie hoog en toediening dus baie belangrik. Daar is 105 eenhede P in n ton superfosfaat (10.5 % P). Superfosfaat bevat ook Ca en S. MAP bestaan uit 22% P en 11% N. 1
2 Die totale voedingstof behoefte in gram/boom/jaar en die aanbevole toedienings tye uitgedruk as n persentasie van die totaal gekoppel aan makadamia boom ouderdom. Boom ouderdom N (Stikstof) Julie = 35% Sept = 40% Nov = 25% P (Fosfaat) Aug = 50% Des = 50% Tydens plant 25 Bv. Enkel Superfosfaat (10.5% P) toedieningstyd = P K (Kalium) Aug = 30% Okt = 30% Des = 20% Junie = 20% Tabel 2. Makadamia onttrekkingsyfers vir die belangrikste voedingstowwe, uitgedruk in kg per ton neut in husk teen 10 % voginhoud per jaar 2. N P K S Ca Mg Cu Zn B Husk Dop Kern Totaal Grond ph Nutriënt-beskikbaarheid is direk gekoppel aan grond ph 3. Wanneer die grond ph nie reg is nie gaan die wortels nie gesond wees nie, geen opname van voedingstowwe kan deur die grond plaasvind nie en die boom-gesondheid gaan agteruit. Die enigste tyd om werklik die grond ph reg te stel is voordat die bome geplant word, omdat die grond dan diep (tot 1m) bewerk kan word. Karbonate (bv. landboukalk) neutraliseer 'n lae grond ph. Die optimale ph vir makadamia produksie is (H2O metode) of (KCl metode) 1. Vir elke eenheid ph wat verhoog moet word, moet 5 ton kalk/ha neergesit word in swaar kleigrond en 2.5 ton kalk/ha in sanderige grond, maar, wees versigtig om nie meer as 500 kg kalk/ha 2
3 toe te dien wanneer die bome 0 3 jaar oud is nie 1. Die uitruilbare Natrium (Na) vlakke in die grond moet mider as 25 mg/kg wees 4. Uitruilbare Na vertel ons meer van die hidronium (H3O+) aktiwiteit, dus grond suurheid. Die grond klei inhoud bepaal die buffer kapasiteit van die grond en hoë klei inhoud gronde het dus meer landboukalk nodig as lae klei inhoud gronde. Dolomitiese lanboukalk bevat Ca en Mg en word aanbeveel waar die grond ph en ook die Ca: Mg verhouding laag is 1. Kalsium en Fosfaat Dit is belangrik om te onthou dat Ca en P baie stadig deur die grond beweeg en daarom moet hierdie voedingstof regstellings voor plant gedoen word. Katioon uitruilingskapasiteit Die totale katioon uitruilingskapasiteit (KUK) in die grond is die som van die milli-ekwivalente (meq) Ca, Mg, K en Na per 100g grond. Ons poog om hierdie kapasiteit so hoog moontlik te hou, maar steeds binne die grond norm ( meq %) en met n ideale katioon balans. Die ideale Ca, Mg, K en Na kombinasie, uitgedruk as n persentasie van die totale KUK, is in Tabel 3 gegee. Tien milligram voedingstof per kilogram grond is tien dele per miljoen (dpm) voedingstof (10mg/kg = 10dpm). Die grond en blaarontledingsnorme wat in aanvulling tot die basiese nutriënt behoeftes toegedien moet word, word ook in Tabel 3 opgesom. Kalium Neutkwaliteit is direk gekorreleerd met plant-beskikbare K in die grond tydens neut groei en olie vorming. Daarom word aanbeveel om 30% K in Julie Augustus neer te sit, 20% in Oktober en 50 % in Desember. Wanneer die grond Na vlakke hoog is, moet die gebruik van KCl (50% K) vermy word. Kaliumsulfaat (K2SO4) bevat 40 % K en dra by tot S bemesting terwyl KNO3 wateroplosbaar is en oor 38 % K en 13 % N beskik. Stikstof Die vegetatiewe/reproduktiewe boom balans word deur N bepaal 5. Die boom het n hoë N behoefte wanneer daar blaargroei, blom en neut-set terselfde tyd plaasvind. Twee aparte toedienings van N word in kleigrond aanbeveel, bv. in Julie (60 70 % van die totale N) en November (30 40 %) terwyl drie toedienings in sanderige grond gedoen moet word met die derde toediening in Maart April 6. Ammonium (NH3)-bevattende bemestingstowwe verlaag die grond ph. Anorganiese N-bevattende bemestingstowwe, van die kleinste tot die grootste verlagende effek op grond suurheid, is KAN (Kalksteen ammonium nitraat, 28 % N), Urea (46 % N), ASN (Ammonium sulfaat nitraat 27 % N) en AS (Ammonium sulfaat, 21 % N) 1. 3
4 Tabel 3. Grond- en blaarontledingsnorme vir Makadamia produksie 1. ONTLEDINGSRESULTAAT NORME IN DIE GROND NORME ph [H2O] ph [KCI] P dpm* of mg/kg (Resin metode) of mg/kg (Bray 1 metode) K dpm/ mg/kg in sanderige grond en mg/kg in kleigrond meq %** (1 meq % = 390 dpm) Ca dpm meq % Mg dpm (1 0.8 meq % meq = 200 % dpm) Na < 40 dpm (1 <0.2 meq meq %% = 120 dpm) Totale KUK (1 3.2 meq % meq = 230 % dpm) Ca (% van totale KUK) 72.5 Mg (% van totale KUK) 15 K (% van totale KUK) 7.5 Na (% van totale KUK) < 5 NORME IN DIE BLARE N % P % K % Ca % Mg % S % B dpm Zn dpm Cu 5 10 dpm Mn dpm *dpm = dele per miljoen **meq % = persentasie milli-ekwivalente per 100g grond Boor Blaarbespuitings kan tot 4 maal met Solubor (1g/L) tussen Julie en Desember gedoen word. Grond toedienings met Borax word volgens Tabel 4 gedoen. In sanderige grond moet baie lae konsentrasies Borax gedoen op n slag word (totaal opgedeel in 12 toedienings, maandeliks, regdeur die jaar). Toedienings in leem of klei kan in 4 dele opgedeel word en tydens September, November, Januarie en Maart gedoen word. Borax moet so egalig as moontlik oor die grond oppervlak versprei word. 4
5 Tabel 4 Grond toedienings riglyne vir Borax Boor ontledingsvlak in blaar (mg/kg) Grond tipe Borax in g/m 2 blaardak area Sand < 20 Leem Klei Sand Leem 8-15 Klei Sand 1-2 > 40 Leem Klei Sink Blaarbespuitings van sinknitraat (ZnNO3) teen 150 ml/100l water kan jaarliks net voor blom gedoen word. Sink kan ook in die grond toegedien word teen 25 g/m 2 blaar oppervlak as die sink vlakke in die blaar ontledings < 10dpm was, 15 g/m 2 blaar oppervlak as die sink vlakke in die blaar ontledings 10-30dpm was of 5g/m 2 blaar oppervlak as die sink vlakke in die blaar ontledings dpm was. Koper Dien koperoksichloried (CuOCl) net voor blom toe as n blaarbedekking teen 400g/100L water. n Grondtoediening van Koper sulfaat (CuSO4) teen 30kg/ha kan onder die boom drup area gedoen word. Tabel 5 Die nutriënt samestelling van algemene mengsels. Urea 46% N Ammonium sulfaat 21% P, 24% Ca KAN 28% N Kalium chloried 50% K Kalium sulfaat 41% K, 16.5% S Enkel superfosfaat 10% P, 12% S, 20% Ca Mono-ammonium fosfaat 11% N, 21% P, 3% S, 1% Ca Landbou kalk 35-40% Ca Dolomitiese kalk 12-22% Ca, 8-12% Mg Gips 14-18% S, 19-22% Ca 5 : 1 : 5 [36] 16.4% N, 3.3% P, 16.4% K Verwysings 1. Kuperus, K. H. & R. A. Abercrombie Fertilization. In: The cultivation of Macadamia ed. E. A. de Villiers), pp
6 2. Bryen, L. & I. Vimpany Managing a Macadamia fertilizer program 2: Nutrient removal in the crop. Astr. Mac. Soc. News Bulletin, September. 3. Kuperus, K. H. & R. A. Abercrombie Final report on the fertilization trials on Macadamia trees in South Africa. The Southern African macadamia Growers; Association Yearbook 8: Abercrombie, R. A. & J. E. Hoffman The value of soil analysis for Macadamias. The Southern African macadamia Growers; Association Yearbook 5: Stephenson, R. A. & Gallagher, E. C Timing of Nitrogen application to Macadamias 1. Tree Nitrogen and status and vegetative growth. Aust. J. Exp. Agric. 29: Kuperus, K. H., R. A. Abercrombie & Swanepoel, J. F Report on the current fertilization trials on Macadamia trees in South Africa. The Southern African macadamia Growers; Association Yearbook 7:
Before using this product read the label carefully MAXIBOOST. Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No.
MAXIBOOST Reg. No. B3815, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-F 237 Botswana Reg. No. LIQUID MICRO NUTRIENT MIXTURE FERTILIZER GROUP 2 ACTIVE INGREDIENTS: Magnesium (Mg)... 9,9 g/kg (11.3 g/l) Iron*
More informationFERTIFLO (19) 96 g/kg 63 g/kg 32 g/kg 10 g/kg mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 500 mg/kg 200 mg/kg 5 mg/kg
FERTIFLO 3-2-1 (19) Reg. No. K4473 Act No. 36 of 1947 Micronutrient solution FERTILIZER GROUP 1 A liquid fertilizer for foliar feeding and fertigation. FERTIFLO 3-2-1 (19) is a liquid fertilizer containing
More informationVan hier tot daar - 05 *
OpenStax-CNX module: m26927 1 Van hier tot daar - 05 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Van
More informationMari Wasserman Berakah Makadamia Proewe
Mari Wasserman Berakah Makadamia Proewe 2018/12/01 - Berakah proewe geïnisieer na haelskade sales@berakahbizdev.co.za +27 87 802 2397 (Berakah HQ) +27 86 615 7278 (Fax) Organiese Landbou Chemiese 27 Jaar
More informationVerslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17. September 2017
77 Verslag oor die droëbone strookproewe: 2016/17 Report on the dry bean strip trials: 2016/17 September 2017 D Fourie LNR-Instituut vir Graangewasse / ARC-Grain Crops Institute Inleiding/Introduction
More informationRIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS
RIGLYNE VIR DIE KEUSE EN GEBRUIK VAN SPRINKELAARS In brief Sprinkler irrigation is suitable for most crops, soils and topography of a field. The Christiansen Uniformity Coefficient (CU) value of an irrigation
More informationMONIQUE SE LEKKER PEANUT BUTTER FUDGE
DIAMANT-KRISPIES DIAMANT-KRISPIES 200 g malva lekkers 1 385 g blik kondensmelk 30 ml botter 5 X 250 ml rysvlokkies ( rice Krispies ) 50 g donker sjokolade Smelt die malva lekkers, kondensmelk en botter
More informationStap 3 : Sorg dat die laaste periode van Augustus 2016 gedoen en gepos is.
ORANJE LONE IRP5 PROSEDURE VIR AUGUSTUS 2016 Stap 1 : Werk altyd op die heel nuutste Oranje Lone opdatering. Daar mag gereelde opdaterings verskyn om u werk makliker te maak of om indien nog bestaan, program
More informationPrimêre Skool Jordania
Primêre Skool Jordania Posbus 474, Bethlehem, 9700 Tel: 058 303 4116 / Faks: 058 303 4264 Epos: jordania@jordaniapri.co.za www.jordaniaprimer.co.za Nr. 34/2018 16 November 2018 Die belangrikheid van lees
More informationMari Wasserman Avokado Proewe
Mari Wasserman Avokado Proewe 2018/12/01 - Berakah proewe geïnisieer na haelskade sales@berakahbizdev.co.za +27 87 802 2397 (Berakah HQ) +27 86 615 7278 (Fax) Organiese Landbou Chemiese 27 Jaar in die
More informationFACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes
FACULTY OF ECONOMIC AND MANAGEMENT SCIENCES DEPARTMENT OF ECONOMICS ECONOMICS 110 Semester test 1 14 March 2008 Total: 50 marks Time: 60 minutes Internal examiners: Mr CJ Lotter Mr R de Lange Mr FJ Scholtz
More informationWitblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe
Junie 2016 No. 64 Witblaarvlek (ook bekend as Grysstam) PJA Lombard en L Nowers Wes-Kaapse Departement van Landbou, Direktoraat Plantwetenskappe Witblaarvlek word veroorsaak deur die swam Pseudocercosporella
More informationOpenStax-CNX module: m Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m25753 1 Lees en Woordorde * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4 Module
More informationMarieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto
Potato blini Marieta van Bladeren Nigella se aartappel blini. Maar ek dress hom soos die foto Potato blini Ingredients 3 eggs 1/2 cup full fat milk 2 spring onions/scallions finely sliced 2 tablespoons
More informationAfstand * Siyavula Uploaders. 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum
OpenStax-CNX module: m32005 1 Afstand * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 WISKUNDE 2 Bonnie en Tommie gaan see toe
More informationSUMMARY. diseases on mango plants and fruit and cause major economic losses to this industry.
SUMMARY In Chapter one of this thesis, the literature on Botryosphaeria spp. associated with mango is reviewed. From this review, it is clear that Botryosphaeria spp. are responsible for diseases on mango
More informationPotential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export
South African Avocado Growers Association Yearbook 1998. 21:97-99 Potential of the 'Hall s Avoscan' as a Tool to Identify Soft Fruit during Packing for Export F.J. Kruger 1 & A.W. Rowell 2 1 ARC-lnstitute
More informationDroëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations
Excellence in Research and Development 2014 / 2015 Droëboonkultivaraanbevelings Dry Bean Cultivar Recommendations D. Fourie / Privaatsak / Private Bag X1251, Potchefstroom, 2520 Tel.: (018) 299 6312, Faks/Fax:
More informationVENUE CHECKLIST. Venue pas in by julle tema (bv rustic- plaas, city-chic en modern, natuurlik, klassiek, medieval of iets heeltemal uniek ens)
VENUE CHECKLIST VENUE CHECKLIST *print en neem saam na venues ALGEMENE OORWEGINGS & PRYSE: *Van hierdie dinge kan jy dalk reeds uitvind en invul voordat jy enige venues besoek sodoende elimineer jy alreeds
More informationOns IS Fosfaat PRODUKHANDLEIDING
Ons IS Fosfaat PRODUKHANDLEIDING NPN - WAARSKUWING Indien lekke ureum bevat, moet daar streng volgens gebruiksaanwysings gemeng en/of gevoer word. Wees veral versigtig om addisionele ureum by te meng,
More information2016 VERITAS CLASSES / KLASSE
2016 VERITAS CLASSES / KLASSE A DRY WHITE WINE DROë WITWYN 1 Cultivar blend - Non-Muscat Kultivarversnit - Nie-muskaat Max RS 5g/l 2 Cultivar blend Non-muscat (wooded) Kultivarversnit - Nie-muskaat (met
More informationReTain. Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER. Active Ingredient / Aktiewe bestanddeel
ReTain Reg No./Nr. L 6141 Act/Wet No./Nr.36 of/van 1947 WATER SOLUBLE POWDER / WATEROPLOSBARE POEIER A natural occurring plant growth regulator for use on pome fruit and stone fruit as indicated which
More informationKaramel Brownies. Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies wat in die lang boksies is) ½ k. botter 1 blik kondensmelk.
Karamel Brownies 1 kop botter 2 kop suiker 3 eiers 2 teelepel. vanielje ½ kop kakao ½ tl sout 2 kop meel 1 kop melk 1 kop gekapte pekanneute (opsioneel) Karamel: 32 cream caramels (daardie caramel toffies
More informationJERSEY SA. Nuusbrief
JERSEY SA Nuusbrief Januarie - 2014 Jersey SA Kontak besonderhede: Tel: 051 430 8020 Faks: 051 430 7719 Epos: info@jerseysa.co.za ABS Nasionale Jersey Jeugskou 2014 Die jaar merk die 10de Nasionale ABS
More informationReg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 INSECTICIDE GROUP CODE 1A INSEKDODER GROEP KODE
VYDATE 100 GR Reg. No. L3945 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L3945 Wet Nr. 36 van 1947 A granular remedy for the protection of potatoes, tobacco, tomatoes, bananas and sugarcane against plant parasitic nematode
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 MODEL 2014 PUNTE: 180 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 'n aparte inligtingsblad. Rekenaartoepassingstegnologie/V1
More informationEasy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon
Easy Breakfast Sandwich Pudding with Crispy Bacon Yield: Serves 4 to 6 Prep Time: 10 minutes Cook Time: 25 minutes Ingredients: 5 slices bacon 4 English Muffins cut into cubes 3/4 cup whole milk 3/4 cup
More informationOORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA
OORSIG: CANOLA IN SUID-AFRIKA BUS / BOX 1564 RIVONIA 2128 E-POS / E-MAIL pns@proteinresearch.net WEB www.proteinresearch.net TEL. +27 (011) 803 2579 +27 (011) 803 1894 FAKS / FAX +27 (011) 803 2287 OORSIG:
More informationTEGNIESE TECHNICAL BULLETIN. Creating a progressive, equitable and sustainable table grape industry AUGUST 2018
TEGNIESE TECHNICAL BULLETIN Creating a progressive, equitable and sustainable table grape industry AUGUST 2018 CONTENTS / INHOUD Uit die kantoor van Willem Bestbier 2 TECHNICAL Sertifisering van tafeldruifplantmateriaal
More informationINMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4
NR/NO. 220 SEPTEMBER 2015 INHOUDSOPGAWE CONTENT BLADSY / PAGE INMAAKVRUGTE PERSPEKTIEF 2 AD COLLINS TOEKENNING 3 VERBRUIKERSTUDIES OLIMPIADE 4 VRUGMONSTER NEMING VIR RESIDU ONTLEDING 4 ONDERSTAMME VIR
More informationTHE CALCIUM ACCUMULATION PATTERN IN AVOCADO FRUIT AS INFLUENCED BY LONG-TERM IRRIGATION REGIME
South African Avocado Growers Association Yearbook 1985. 8:97-99 THE CALCIUM ACCUMULATION PATTERN IN AVOCADO FRUIT AS INFLUENCED BY LONG-TERM IRRIGATION REGIME JP BOWER CITRUS AND SUBTROPICAL FRUIT RESEARCH
More informationANCHOR PARSBOEK 2012 WINE YEAST THE LEADING NEW WORLD WINE YEAST BRAND
ANCHOR PARSBOEK 2012 Google Search I m feeling lucky WINE YEAST THE LEADING NEW WORLD WINE YEAST BRAND Die Oenobrands Span Oenobrands bekendstelling 02 Die wynspan 03 Ensieme: Nuut: Rapidase Rosé Rapidase
More informationMarket comment Markkommentaar. May/Mei 2018
Market comment Markkommentaar May/Mei 2018 Inleiding Vanaf Januarie tot Desember 2017 is 18,6 miljoen 10kg sakkies meer (19%) op die nasionale varsproduktemarkte verkoop as die ooreenstemmende tydperk
More informationRepubliek van Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.
This article was downloaded by: [University of the Free State] On: 02 October 2014, At: 01:38 Publisher: Taylor & Francis Informa Ltd Registered in England and Wales Registered Number: 1072954 Registered
More informationsweetcorn tert Metode:
sweetcorn tert 4 eetlepels botter 4 eetlepels suiker 4 eiers 3 eetlepels mazena 2 teelepels bakpoeier 1 teelepel aromat 375 ml melk 2 blikkies sweet corn Metode: 1.Klits die botter, suiker en eiers tot
More informationIndicate client(s) to whom this final report is submitted. Replace any of these with other relevant clients if required. FINAL REPORT FOR 2001/2002
CFPA Canning Fruit Producers' Assoc. Submit to: Wiehahn Victor PO Box 426 Paarl, 7620 Tel:+27(0)21 872 1501 DFPT Deciduous Fruit Producers' Tmst Submit to: Louise Kotzé Suite 275, Postnet X5061 Stellenbosch,
More informationPer Serving: 310 Calories; 16g Fat; 36g Protein; Carbohydrate; 1g Dietary Fiber; 2g Net Carbs
PIZZA CHICKEN 1 boneless chicken breast, pounded flat if thick Salt, pepper, garlic powder and Italian seasoning, to taste 1 tablespoon pizza sauce 4 1 2 2 1 slices pepperoni teaspoon butter or oil fresh
More informationOpenStax-CNX module: m Gedigte * Siyavula Uploaders
OpenStax-CNX module: m26270 1 Gedigte * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad
More informationGRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE
GRONDBOONBOTTER FIX KOEKIE Voorverhit oond @ 180 2k fyn grondboonbotter 1½k strooisuiker 2,5ml sout 3 eiers geklits *Meng alles *Maak bolletjies *Druk platter met n garetolletjie *Bak 15min Lewer 5dosyn
More informationDE VETTE MOSSEL STRAND GROOTBRAKRIVIER
English version below - with more photos. 05/2018 DE VETTE MOSSEL STRAND SEEKOSRESTAURANT @ GROOTBRAKRIVIER ALGEMENE VRAE EN ANTWOORDE VIR TROUES EN ONTHALE TE DE VETTE MOSSEL STRAND-SEEKOSRESTAURANT Baie
More informationIsomate F C M CAUTION VERSIGTIG. Pamphlet
For further information see attached pamphlet Vir verdere inligting sien aangehegte pamflet Isomate F C M Reg. No./Nr. L7692, Act No. / Wet Nr. 36 of / van1947 Namibia: Reg No./Nr. N-AR 1206 Malawi: Reg
More informationCERCOSPORA SPOT OF AVOCADOS
South African Avocado Growers Association Research Report for 1979. 3:38-39 CERCOSPORA SPOT OF AVOCADOS JM DARVAS WESTFALIA ESTATE JM KOTZÉ DEPARTMENT OF MICROBIOLOGY AND PLANT PATHOLOGY, UNIVERSITY OF
More informationEffect of balanced nutrition and nitrogen form on coffee productivity, bean quality and the environment -Experiences with Robusta in Vietnam-
Effect of balanced nutrition and nitrogen form on coffee productivity, bean quality and the environment -Experiences with Robusta in Vietnam- 12th African Fine Coffee Conference & Exhibition Nairobi, February
More informationBIOMECTIN. Reg. No. L 7979 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1112
GEBRUIKSAANWYSINGS INGESLUIT Date formulated: VERWYS NA BESONDERHEDE Formuleringsdatum: GEDRUK OP HOUER/SAK DIRECTIONS FOR USE ENCLOSED Batch number: REFER TO DETAILS PRINTED Lotnommer: ON CONTAINER/BAG
More information'N STOCHASTIESE BESLUITNEMINGSMODEL VIR TAFELDRUIFPRODUKSIE TOEGEPAS IN DIE WES- KAAP
'N STOCHASTIESE BESLUITNEMINGSMODEL VIR TAFELDRUIFPRODUKSIE TOEGEPAS IN DIE WES- KAAP deur Barend Gerhardus Jansen van Vuuren Tesis ingelewer vir die graad magister in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
More informationSPRAYFILM 10. Reg. No.: L 7120 Act /Wet No. 36 of/van ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL: terpenic polymer / terpeen polimeer..
SPRAYFILM 10 Reg. No.: L 7120 Act /Wet No. 36 of/van 1947 A non-ionic sticker and spreader designed to control the effective lifespan of insecticides, herbicides, fungicides and foliar fertilizers. Nie-ioniese
More informationFOLPAN 500 SC. Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR g / l NET VOLUME / NETTO VOLUME
FOLPAN 500 SC Reg. No. / Nr. L 4662 Act No. / Wet No. 36 of / van 1947 N AR 0505 A suspension concentrate organic based fungicide for the preventive control of anthracnose, downy mildew, deadarm disease
More informationHoe het Coke ontstaan? *
OpenStax-CNX module: m23728 1 Hoe het Coke ontstaan? * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE
More informationWerklike prestasie moet gemeet word teen die koste van,
internet Johan du Toit Om te meet, is om te weet Deel 2 Kapitaalbelegging in boerdery is, soos in enige ander onderneming, n langtermyn besigheidsbesluit. Dus behoort die finansiële prestasie daarvan ook
More informationn Kapsulesuspensie kontak- en maaginsekdoder vir die beheer van verskeie insekte soos aangedui.
LEES VOLLEDIGE ETIKET DEEGLIK VOORDAT HIERDIE PRODUK GEBRUIK WORD INSEKDODERGROEP 3A INSECTICIDE GROUP Aktiewe bestanddeel / Active Ingredient: lambda-sihalotrin (piretroïed) / lambda-cyhalothrin (pyrethroid)...
More information2015/2016 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG
i 215/216 VKB LANDBOU-ONTWIKKELING NAVORSINGSVERSLAG Deur: Robert Steynberg & Pieter de Wet Dept. Landbou-Ontwikkeling 215/216 i VOORWOORD VKB se boere- en personeelsamestelling het sedert die vorige soortgelyke
More informationDie geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 1)
Die geskiedenis van onderstokke in Suid-Afrika (Deel 1) Sleutelwoorde: Filloksera, onderstokke, geskiedenis, Jacquez. andrew teubes Voor-Groenberg Kwekerye Hierdie is die eerste van agt artikels in n reeks
More informationVOORWOORD. Lallemand Inc. is n private. Lallemand Inc. is n Kanadese. Lallemand Inc. glo dat GESKIEDENIS & AGTERGROND VISIE & MISSIE LALLEMAND
Lallemand 2017/2018 1 LALLEMAND VOORWOORD GESKIEDENIS & AGTERGROND Lallemand Inc. is n Kanadese maatskappy in privaat besit. Dit is teen die einde van die 19de eeu gestig deur Fred Lallemand en produseer
More informationDIE QUINTUS PORK BELLY
DIE QUINTUS PORK BELLY DIE QUINTUS PORK BELLY Verhit oond op die hoogste rooster stelling. Sny die vet in klein blokkies sonder om die vleis raak te sny. (gebruik maar n lekker skerp mes) Sprinkel bietjie
More informationTAMELETJIES GIDEON SE TAMELETJIE
TAMELETJIES TAMELETJIES 250g pine kernels/dennepitte 1 piece dried ginger root/1stul droe Gemmerwortel 12.5ml butter/botter 750ml sugar/suiker 375ml water 1. Rapidly boil together sugar, butter ginger
More informationMuffins Steak & Ale Tin Pies
Muffins Steak & Ale Tin Pies 1.7 pounds stewing beef, diced 3 tbsp plain flour 1 tbsp salt 1 bottle pale ale 1 tin chopped tomatoes Small bunch of thyme 2 carrots 3 sticks of celery 1 onion, halved How
More informationTHE INFLUENCE OF WET PICKING ON POST HARVEST DISEASES AND DISORDERS OF AVOCADO FRUIT
South African Avocado Growers Association Yearbook 1993. 16:77-79 THE INFLUENCE OF WET PICKING ON POST HARVEST DISEASES AND DISORDERS OF AVOCADO FRUIT J.A. DUVENHAGE Merensky Technological Services P.O.
More informationPackaging / Verpakking: 1 L CAUTION VERSIGTIG SIEN INGESLOTE PAMFLET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS
SEE ENCLOSED PAMPHLET FOR FULL PARTICULARS Reg. No. L8997 (Act No. 36 of 1947) Namibian Registration No. Reg. No. N-AR 1374 A suspension concentrate trans laminar fungicide for the control of Botrytis
More informationMADELEINES MADELEINES
MADELEINES MADELEINES Sponge cake cookie in shell shaped molds. Ingredients 2 eggs 3/4 teaspoon vanilla extract 1/8 teaspoon salt 1/3 cup white sugar 1/2 cup all-purpose flour 1 tablespoon lemon zest 1/4
More informationNasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Grondslagfase Graad R-3
Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Afrikaans HUISTaal Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Grondslagfase Graad R-3 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING graad R-3 afrikaans HUIStaal KABV
More informationSjokolade-mousse-terrien
Sjokolade-mousse-terrien Maak die poeding die vorige dag sodat dit oornag in die yskas kan stol. maak 1 x 32 cm-terrien Koek: 280 g (500 ml) koekmeel 400 g (500 ml) suiker 80 g (200 ml) kakao 10 ml bakpoeier
More informationWYN- EN SPIRITUSRAAD. Skema vir Geïntegreerde Produksie van Wyn. Geïntegreerde Produksie Van Wyn: Handleiding vir die Plaas.
1 WYN- EN SPIRITUSRAAD Skema vir Geïntegreerde Produksie van Wyn Geïntegreerde Produksie Van Wyn: Handleiding vir die Plaas Augustus 2012 Opgestel deur LNR Infruitech - Nietvoorbij In samewerking met die
More informationRelationship between Mineral Nutrition and Postharvest Fruit Disorders of 'Fuerte' Avocados
Proc. of Second World Avocado Congress 1992 pp. 395-402 Relationship between Mineral Nutrition and Postharvest Fruit Disorders of 'Fuerte' Avocados S.F. du Plessis and T.J. Koen Citrus and Subtropical
More informationGRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 RELIGIESTUDIES V1 PUNTE: 150 TYD: 2 uur *RLSDM1* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 RELIGIESTUDIES V1
More informationCULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC
CULTIVAR INFO : RUBY STAR * (PR00-33) ARC Infruitec-Nietvoorbij: Chris Smith, Hannél Ham (Breeding and Evaluation), Ester Lotz (Cold Storage) ), Tel: 021-809 3100 Culdevco: Dr. Leon von Mollendorff, Tel:
More informationWelkom by Koekela Huiskafee
Welkom by Koekela Huiskafee Ek vertel graag die Koekela storie Koekela se deure het geopen in Junie 2010, Carol-Anne het n droom laat waar word, die wonderlike juweel blink gevryf en ander mooi krale bygevoeg.
More informationVOORWOORD. Lallemand: Natural solutions that add value to the world of winemaking DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND DIE LALLEMAND FILOSOFIE
VOORWOORD DIE GESKIEDENIS EN AGTERGROND Lallemand Inc. is n Kanadese maatskappy in privaat besit. Dit is teen die einde van die 19de eeu gestig deur Fred Lallemand en produseer reeds gis sedert 1923. Dit
More informationGmail - Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE
1 of 6 2011/04/09 05:39 PM Karen Müller Fw: BOLAND REELS VIR LIGA WEDSTRYDE Kalie van Heerden To: Sekretaris.uspluimbal@gmail.com, Voorsitter.uspluimbal@gmail.com
More informationTALENDO. Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 FUNGICIDE GROUP CODE U7 SWAMDODER GROEP KODE. UN No. / VN Nr.
TALENDO Reg. No. L8116 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L8116 Wet Nr. 36 van 1947 An emulsifiable concentrate systemic preventive and residual fungicide for the control of powdery mildew (Uncinula necator =
More informationSELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS
SELFGEMAAKTE DEEG VIR SAMOOSAS (maak 3 4 ) ½ k koekmeel ½ k bruismeel ¼ k karringmelk ¼ k groente-olie ¼ t sout Meng al die bestanddele saam totdat dit n deeg vorm en knie 5 minute. Laat rus 15 minute.
More informationLION. Reg. No.: L 6622 Act /Wet No. 36 of/van 1947
LION Reg. No.: L 6622 Act /Wet No. 36 of/van 1947 An emulsifiable concentrate herbicide with added safener for the pre-emergence con- trol of annual grasses and certain broadleaf weeds in maize, sweetcorn,
More informationTHE INFLUENCE OF MODIFIED ATMOSPHERE STORAGE ON THE QUALITY OF FUERTE AVOCADO FRUIT
South African Avocado Growers Association Yearbook 1984. 7:38-40 THE INFLUENCE OF MODIFIED ATMOSPHERE STORAGE ON THE QUALITY OF FUERTE AVOCADO FRUIT M J SLABBERT AND G J VELDMAN WESTFALIA ESTATES, DUIWELSKLOOF
More informationFOR AGRICULTUAL USE ONLY! SLEGS VIR LANDBOUGEBRUIK! CHLORPYRIFOS 480EC. Reg. No. L 6350 Act/Wet No. 36 of/van 1947 W
GEBRUIKSAANWYSINGS INGESLUIT Date formulated: VERWYS NA BESONDERHEDE Formuleringsdatum: GEDRUK OP HOUER/SAK DIRECTIONS FOR USE ENCLOSED Batch number: REFER TO DETAILS PRINTED Lotnommer: ON CONTAINER/BAG
More informationAVOCADO FRUIT GROWTH AND MATURITY IN TWO NATAL LOCALITIES
South African Avocado Growers Association Yearbook 1982. 5:76-77 AVOCADO FRUIT GROWTH AND MATURITY IN TWO NATAL LOCALITIES AJ McONIE & BN WOLSTENHOLME DEPARTMENT OF HORTICULTURAL SCIENCE, UNIVERSITY OF
More informationvan Suid Afrika Published online: 29 Oct 2010.
This article was downloaded by: [University of the Free State] On: 02 October 2014, At: 01:40 Publisher: Taylor & Francis Informa Ltd Registered in England and Wales Registered Number: 1072954 Registered
More informationFINALE NAVORSINGSVERSLAG (2000/2001): WINETECH
ARC LNR ARC INFRUITEC-NIETVOORBIJ LNR INFRUITEC-NIETVOORBIJ INFRUITEC Private Bag / Privaatsak XS013, Stellenbosch 7599, South Africa / Suid- Afrika Tel: (021) 809 3100 Fax (021) 809 3400. (Int: +27 21)
More information1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS
WINE LAW INFORMATION 5 June 2017 2 of 2017 Subscribe Unsubscribe Contact 1. PROPOSED DEMARCATION OF CAPE COASTAL AND AMENDMENT OF COASTAL REGION AND OLIFANTS RIVER 2. MANDATORY CALCULATION OF CARBON EMISSIONS
More informationBROWSER. Reg. No.: L 7357 Act /Wet No. 36 of/van 1947
BROWSER Reg. No.: L 7357 Act /Wet No. 36 of/van 1947 A water soluble, systemic herbicide with residual activity acting through leaves, roots and cut surfaces of certain woody plants in grazing, conservation
More informationChlorpyrifos 480 EC. Reg. No.:L6272 Act /Wet No. 36 of/van 1947
Chlorpyrifos 480 EC Reg. No.:L6272 Act /Wet No. 36 of/van 1947 An emulsifiable concentrate insecticide for the control of pests as listed in certain crops n Emulsifiseerbare konsentraat insektedoder vir
More informationWêreld en Plaaslike nuus
Wêreld en Plaaslike nuus 212 Redaksie Die wêreld se wynproduksie het in 212 met 6% vanaf 24 82 miljoen liter teenoor 26 42 miljoen liter in 211 gedaal, volgens die OIV. Europa het in 212 n beduidende afname
More informationBacon Wrapped BBQ Chicken Bundles
Bacon Wrapped BBQ Chicken Bundles Ingredients: 1 lb of boneless skinless chicken breast cut in half or in thirds (depending on how large your breasts are) 1 cup of your favorite BBQ sauce (I like Sweet
More informationTEGNIESE TECHNICAL BULLETIN
TEGNIESE TECHNICAL BULLETIN Creating a progressive, equitable and sustainable table grape industry JUNE 2017 CONTENTS / INHOUD Uit die kantoor van Willem Bestbier 2 Research Love for table grapes drives
More informationNuusbrief / Newsletter
01/07/2012 ISSUE 10 UITGAWE 10 BLWK/CAWC Nuusbrief / Newsletter Inside this issue: Inhoud: Oumansoutbos 2 Permanente Lusern 4 Clubroot 6 Nuwe wapen 8 Hallo Almal 2012 Wat is aan die gebeur in die vereniging
More informationBOER. want boere is die beste. GRATIS Uitgawe Januarie
BOER want boere is die beste GRATIS Uitgawe 39 21 Januarie 2019 www.boerhier.co.za is Inhoud 2 Volhard en pluk die vrugte 4 Sien die kleure van die lewe raak 7 CLAAS: Never look back ever again! 11 Statistiek:
More informationDASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN
DASBERG BOERDERY BESIGHEIDSPLAN Inleiding Geskiedenis en Agtergrond Besigheidstruktuur Bestuurstruktuur en Uiteensetting Strategiese vennote Profiel van Begunstigdes Menslike Hulpbronne Finansiele plan
More informationCheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread
Cheesy Bacon Ranch Pull Apart Bread Ingredients adapted from How Sweet Eats 1 3/4 cups all-purpose flour 1 cup whole wheat flour 1 tablespoon sugar 2 1/4 teaspoons instant yeast 1 teaspoon salt 1 packet
More informationMushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta
Mushroom and Blue Cheese on Toasted Ciabatta Ingredients for about 4 open sandwiches 250g mushrooms sliced 1 tbsp olive oil 1 clove of garlic crushed 125ml cream blue cheese use as mush as you like I used
More informationGoeie bestuur gee jou n voorsprong
April 2011 Graan SA tydskrif vir ontwikkelende produsente Goeie bestuur gee jou n voorsprong LEES BINNE: 5 > Sonneblom oes, hantering en stoor 9 > 12 > Die belangrikheid van oesskattings Beheer ongewenste
More informationJUDO 50 EC. Reg. No. L 7785 Act/Wet No. 36 of/van 1947 N-AR 1104
GEBRUIKSAANWYSINGS INGESLUIT Date formulated: VERWYS NA BESONDERHEDE Formuleringsdatum: GEDRUK OP HOUER/SAK DIRECTIONS FOR USE ENCLOSED Batch number: REFER TO DETAILS PRINTED Lotnommer: ON CONTAINER/BAG
More informationLentil Curry. Ingredients
Aartappel koekies 220g aartappels, skil, kook, en maak fyn 220g aartappels, skil, en rasper rou 200ml koekmeel 1 t sout 1/2 t bakpoeier 1 eier Meng alles tot sagte deeg Skep lepels vol in pan met vlak
More informationVan hier tot daar - 02 *
OpenStax-CNX module: m26924 1 Van hier tot daar - 02 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Van
More informationWeek 22. Dear Krat Chef, Kratje Slank
Week 22 Kratje Slank Dear Krat Chef, Deze week zit er Nederlandse quinoa in de krat. Een paar leuke weetjes over quinoa: het is een zaad, geen graan, en bevat daarom geen gluten. Dit zaad werd 6000 jaar
More informationSkool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk.
Skool Vakansie Sorg Bring die kinders om te kom SPEEL. Ons pas u kind op terwyl u werk. Skool Vakansie Sorg Datums (slegs weeksdae Maandae tot Vrydae): Publieke Vakansie is ons gesluit. Besprekings is
More informationFocaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel
Focaccia met baba-aartappels en geroosterde knoffel Genoeg vir: 4-6 Bereidingstyd: 40 minute, plus rystyd Bak: 40 minute Oondtemperatuur: 220 C 500g (900ml) witbroodmeel 10g droë kitsgis 20ml suiker 10ml
More informationSLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE
SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE SLAAI UITDAGING SALAD CHALLENGE Ek het n lekker uitdaging vir julle, almal begin slaaie maak en ons soek altyd na iets nuuts, hier is 25 heerlike resepte, maar sonder foto
More informationSEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT VAN 17 FEBRUARY 2006
SEKTORALE VASSTELLING 13 VIR PLAASWERKER SEKTOR GEPUBLISEER IN STAATSKOERANT 289518 VAN 17 FEBRUARY 2006 MIMIMUM LONE RSA 1.3.2010 28.2.2011 UURLIKS WEEKLIKS DAAGLIKS R11,66 R 525,00 R 150,00 PLAASWERKERS
More informationDAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS
DAAR IS NOG 15 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS INDIEN JUL NIE HIERDIE BRIEWE WIL ONTVANG NIE, LAAT WEET MY DAN STUUR EK NIE VERDER VIR JULLE NUUS NIE. DAMES EN DIE HANDJIE VOL MANS ASSEBLIEF INDIEN
More informationSOME ASPECTS OF THE OIL AND MOISTURE CONTENTS OF AVOCADO FRUIT
South African Avocado Growers Association Research Report for 1978. 2:54-58 SOME ASPECTS OF THE OIL AND MOISTURE CONTENTS OF AVOCADO FRUIT JM KOTZÉ and EILEEN KUSCHKE DEPARTMENT OF MICROBIOLOGY-PLANT PATHOLOGY,
More informationFruitcare. Reg. No.: L 9204 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr.: L 9204 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1513 Namibiese Reg. Nr.
Fruitcare Reg. No.: L 9204 Act No. 36 of 1947 Reg. Nr.: L 9204 Wet Nr. 36 van 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1513 Namibiese Reg. Nr. N-AR 1513 An emulsifiable concentrate insecticide with contact and stomach
More informationTegniese Technical. Bulletin. Volume 3:1
Tegniese Technical Bulletin Volume 3:1 INHOUD / CONTENTS Boodskap van die Uitvoerende Hoof... 1 Research & Technical... 2 Information... 11 Market Development... 12 Industry Communication... 15 For any
More information